Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is...

42
Laerskool Voorpos 4 September 2017 Saalopening

Transcript of Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is...

Page 1: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Laerskool Voorpos

4 September 2017

Saalopening

Page 2: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

Laerskool Voorpos

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

Page 3: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

✓Kies om positief te wees

✓Kies om gelukkig te wees

✓Glo in jouself

✓Wees aanpasbaar

✓Wees dankbaar

My denke bepaal my geluk

JAARTEMA 2017

Page 4: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Mnr. Philip Kemp

Opening

Page 5: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

LiankeLojaliteit

Waarde van die maand

• Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

Page 6: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Horlosies met kommunikasie funksies

moet elke oggend saam met selfone

ingehandig word.

ELEKTRONIESE HORLOSIES

Page 7: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Toetsafbakening is aan leerders gegee. Dit is ook

beskikbaar op die Webblad & Toepassing.

AKADEMIE

Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4

5 Sept Aard NW/T NW/T NW/T

7 Sept Teg Aard Aard Aard

12 Sept Wisk Wisk Wisk Wisk

14 Sept NW Gesk Gesk Gesk

19 Sept Eng

Page 8: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Baie sterkte aan Paul Erasmus

en Wandré Kleinsmidt wat

Donderdag, 7 September aan

die SW Olimpiade deelneem

by Laerskool Wonderboom

om 13:00.

SW Olimpiade Gr 6

Page 9: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Radikale Redenaars vindDinsdag, 5 September plaas by Hoërskool Wonderboom. Leerdershet Donderdag, 31 Augustus die program ontvang.

Kansvatter Redenaars vind plaas, Vrydag, 16 September. Inskrywingsvorms by juf Niemann.

Redenaars

Page 10: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Baie dankie aan ons Redaksie vir ʼn puik uitgawe!

Indien u in die Rooimier wil adverteer, stuur ’n e-pos aan:

[email protected]

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

ROOIMIER

Page 11: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

ENTREPRENEURSDAG!!!

Page 12: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

ENTREPRENEURSDAG!!!

Page 13: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Geen Junior- en Seniorkooroefening

Die week nie.

KOOR

13

Page 14: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Fotobestellings:

A5 @ R30

A4 @ R50

A3 Poster @ R 70 (Soos voorbeeld)

Bestellings by klasvoogde.

Sluitingsdatum: 8 September 2017

Foto’s kan op die onderstaande webblad besigtig word.

Kontak asseblief die kantoor via e-pos indien u die wagwoord benodig.

www. rosehillphotography.shootproof.com/gallery/droomverkoper/

DROOMVERKOPER

14

Page 15: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

CD & DVD Bestellings:

U kan die DVD bestel of ‘n kombinasie van die DVD en die klankbaan met al die besonderse musiek

daar op.

Bestellings kan geplaas word by die klasonderwysers tot en met 8 September 2017.

DVD R180

DVD & CD R220

DROOMVERKOPER

15

Page 16: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Mini-tennisGraad R - Maandae & Woensdae 11:00 – 11:30

Me N Snyman & Me M Horn

Graad 1 - Dinsdae & Donderdae 13:25 – 13:55

Me M Thuynsma & Me A van Rensburg

Graad 2 - Maandae & Woensdae 13:25 – 13:55

Me J Coetzer & Me M Lourens

Graad 3 - Dinsdae & Donderdae 13:45 – 14:15

Mnr I Daneel, Me C du Plooy & Me E Venter

Skool voorsien rakette & balle

Seilskoene moet asseblief gedra word

Page 17: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Tennisbepalings

4 September Seuns Oop Waterkloof Waterkoof

Seuns Oop Stephanus Roos Meyerstraat

Seuns Oop Tuinrand Meyerstraat

Dogters Oop Akasia Voorpos

Seuns o/11 Loslootjie

Dogters o/11 Wonderboom Koedoepark

11 September Seuns Oop Rustenburg Meyerstraat

Seuns Oop Loslootjie

Seuns Oop Olienpark Weg

Dogters Oop Boerefort Voorpos

Seuns o/11 Danie Malan Meyerstraat

Dogters o/11 Boerefort Koedoepark

Loslootjie

18 September Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat

Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat

Seuns Oop Boerefort Koedoepark

Dogters Oop Curro Roodeplaat Voorpos

Seuns o/11 Die Poort Koedoepark

Dogters o/11 Curro Roodeplaat Curro Skoolbane

Tennisoefeninge 06:30 tot 07:20

in die oggend.

Dinsdae – Oop Seuns

Woensdae – Alle Dogters

Donderdae – o/11 Seuns

Page 18: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Tennis - Uitslae

Datum: 28 Augustus

Span Opponent Telling Wen/Verloor

Eerste Seuns Pretoria Oos 11 - 6 Wen

Tweede Seuns Danie Malan 24 - 31 Verloor

Derde Seuns Northridge 51 - 4 Wen

0/11A Seuns Wonderboom 29 - 14 Wen

Eerste Dogters Wonderboom 28 - 27 Wen

0/11 A Dogters Woodhill 24 - 19 Wen

Wikus Boshoff 6 – 5 6 - 2 Wikus+Werner 6 - 1

Arné Prinsloo 6 – 4 6 - 3 Zack+Arné 6 – 2

Devan Engelbrecht 6 - 3 Pierre+Ewald 8 - 1

Hanru Potgieter 5 - 4 Henri+Emile 9 - 0

Pierre Visagie 8 - 1

Ewald Wolmerans 8 - 1 Francois+Regard 5 - 2

Henri Botma 8 - 1 Karel+Tristan 4 - 3

Emile Coetzee 9 - 0 Riandi+Kay’dshay 6 - 3

Francois Boshoff 5 - 2 Amelie+Alisha 4 - 3

Reghard Engelbrecht 7 - 0

Tristan Daniell 6 - 1

Carla du Plooy 8 - 1

Kay’dshay Naudé 7 - 2

Jayden Park 5 - 2

Amelie Meyer 4 - 3

Alisha Kruger 5 - 2

Page 19: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Skaak

Skaakoefening – Derde kwartaalElke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas.

Gauteng Top Skole

9 SeptemberMamelodi Kampus

o/13 A1. Petrus Uys

2. Kobus Roets

3. Zack Smit

4. Marli Swart

5. Dawid vd Berg

6. Lodewyk Roets

7. Christo Malan

Page 20: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Mini-Krieket

Almal o/6 – o/9 is welkom!Oefeninge Maandae & Woensdae 17:00 – 18:00

Enige navrae kan aan:Mev A van Rensburg by die skool gerig word.

Page 21: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Mini-Krieket9 September – Zone Festival

16 September – Laerskool Wonderboom-Suid

Page 22: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Krieket

Krieket ligabepalings

• Week 7 4 – 8 September – Villieria

• Week 8 11 – 15 September – Curro

Hazeldean

• Week 9 15 – 22 September Du Preez van

Wyk

22

Page 23: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

KrieketVoorpos vs Danie Malan en Du Preez van Wyk

• Onder 9-Voorpos wen met 8 Paaltjies teen du Preez van WykKarel Kok neem 2 paaltjies vir 1 lopie in 2 overs.

• Ruan Brits neem 2 paaltjies vir 7 lopies

• Leano van Wyk slaan 28*

• Onder 10-Voorpos verloor teen Danie Malan

• Onder 11-Voorpos wen met 5 Paaltjies. Teen Danie Malan

• Onder 12-Voorpos wen met 9 Paaltjies. Teen du Preez van WykAiden Daries neem 3 paaltjies vir 3 lopies in 4 overs Ewald Wolmarans Neem 3 paaltjies vir 6 lopies in 4 overs

• Onder 13-Voorpos wen met 7 Paaltjies. Teen du Preez van WykJadon Horn behaal 40 lopies*

Dag Aand reeks teen Pretoria-Oos.

Voorpos wen met 8 paaltjies.

Ignie Mey behaal 24 lopies.

Mohammed Aslam neem 3 paaltjies vir 4 lopies.

Ons vra groot asseblief dat ouers nie betrokke sal raak by oefeninge en span keuses nie!

Page 24: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Northerns Krieketproewe

Baie geluk aan die onderstaande leerders wat deurgedring het na die finale rondte van

die proewe in die Oktober vakansie.

o/12

Arné Prinsloo

Aiden Daries

Mohammed Aslam

Page 25: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Sagtebal

OEFENTYEDinsdae & Donderdae14:00 – 15:30

Afrigters:o/10: Me L van der Walt, Me T Majoor & Me S Vermaako/11: Me C Liebenberg, Me D Bezuidenhout & Me N le Rouxo/12: Me N Kamfer & Me S Rooso/13: Me L Swart, Me E van der Merwe & Me L Bezuidenhout

Page 26: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Sagtebal

Ligabepalings 2017:

7 September Villieria (Tuis)

Ander datums:

14 September Oorkruiswedstryde21 September Halfeindrondte28 September Tshwane kampioenskappe21 Oktober Gauteng kampioenskappe

Page 27: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Sagtebal31 Augustus Lindopark (Weg)o/10 wen 12-10o/11 wen 12-3o/12 wen 13-5o/13 wen 18-4

Baie geluk aan die dogters wat deur is na die volgende rondte proewe:Noelanie Smit o/12Ashleigh Lottering, Karla Steynberg en Tineca Wissing o/13

Page 28: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

LandloopDerde Kwartaal se oefeninge: Maandae tot Donderdae van 14:00 tot

14:45 in die parkie oorkant die skool.

Liga bepalings vir die seisoen:

9 September SA Kampioenskappe in Potchefstroom

Page 29: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Landloop

Baie Geluk aan ons atlete wat gekies is vir die Gauteng-Noord span.

• Juane Lemmens

• JM Maritz

• Francois Boshoff

• Regard J.v Rensburg

• Anja Landman

• Stefanie Verschoor

• Joné Bester

29

Page 30: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Landloop

Gauteng-Noord kampioenskappe

Saterdag 2 September by Prestige

College.

JM Maritz 7de

Francois Boshoff 16de

Anja Landman 65ste

Stefanie Verschoor 33 ste

Joné Bester 43 ste 30

Page 31: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

SPUR/PEAVEY MUSIEKSTERRE KOMPETISIE

Pryse ter waarde van R70 000 is op die spel.

Die uitdunrondtes vir die begin 7 SEPTEMBER by BURNING ARROW

SPUR in Queenscorner.

Leerders moet 17:30 reeds daar wees, dit begin 18:00

Sterkte aan ons leerders wat gaan deelneem!

31

MUSIEKSTERRE

Page 32: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

LEERDERS PRESTEER

Zané Coetzee was deel van die Gauteng Noord Tshwane span wat deelgeneem het by die Gauteng Provinsie Finale kompetisie. Sy is gekies om deel tewees van die Gauteng Provinsiale span - om by die Nasionale Kampioenskappe wat Oktober plaasvind,deel te neem. Baie sterkte!

Page 33: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

4 &

5 S

ep

tem

be

r 2

01

7

08

:30

to

t 1

4:0

0

Sko

ols

aa

l

Boeke, opvoedkundige speelgoed

en geskenke is beskikbaar.

Kom soek vir jou ‘n lekker leesboek

uit!

Kaartfasiliteite is ook beskikbaar.

Ouers is ook

baie welkom!

Moet dit nie mis

nie!!!

Page 34: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Duvan

Skoolbesoek 100% - Rooi

Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin vir verantwoordelikheid aan te leer.

Leerders word gelukgewens deur

Verjaarsdae

34

Page 35: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Vorie Voorlopers

Graad 5L

Vorie Voorlopers...

Mnr Kemp

KlaspositiewesWoensdae gewone klere

Page 36: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Ge

da

gte

vir

die

we

ek

Page 37: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

VORIE KOFFIE!!

250g Artisanal Roast

100% Arabica gemaalde koffie!

Spesiaal vir Voorpos verpak.

R70 beskikbaar by die kantoor

Page 38: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

OV

DA

MESTE

E

Page 39: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

BELANGRIK

Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder ’nskeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aanleerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) souitgedui het.

Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan:

[email protected]

Page 40: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google PlayStore. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by

www.voorpos.my-auto.co.za

Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.

TOEPASSING (APP)

Page 41: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Facebook – Like & volg ons nuwe blad.

Ons deel graag foto’s en prestasies op die blad!

Laerskool Voorpos - Amptelik

FACEBOOK

Page 42: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/161.pdf · 2017. 9. 12. · Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in. Laerskool Voorpos

Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 14 September terug wees.

Baie dankie vir u ondersteuning en

samewerking

Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.

U kan maandeliks betaal.

Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.

Skoolgeldkaarte vir September is reeds uit.

Skoolgeldkaarte