Laerskool Kruinsig | Laerskool...
Transcript of Laerskool Kruinsig | Laerskool...
Laerskool Kruinsig
Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde
Graad 5
22-26 Junie 2020
· Teorie:
Platinum Sosiale Wetenskap: Fisiese kenmerke bl 31-32
(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra die skool begin)
· Prakties
Beantwoord die volgende vrae:
1. Tafelberg het ‘n wolkombers wanneer …..
2. Die uKhahlamba-Drakensberge vorm ‘n versperring tussen …..
3. Ek dink ontdekkingsreisigers het lank gelede die berge wat hulle gesien het “Drakensberge” genome omdat ……
4. ‘n Mens kan ‘n geluid wat soos donderweer klink naby “Hole in the Wall” hoor wanneer ….
Laerskool Kruinsig
Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde
Graad 5: Memo
22-26 Junie 2020
· Memo
1. …wanneer dit met wolke bedek word.
2. …die laer kusvlakte en die binnelandse plato.
3. …die bergpieke lyk soos die rug van ‘n draak.
4. …die golwe breek in die gat/grot.