Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/118.pdf · 2017. 5. 16. · Rooimier...

62
Laerskool Voorpos 15 Mei 2017 Saalopening

Transcript of Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/118.pdf · 2017. 5. 16. · Rooimier...

  • Laerskool Voorpos

    15 Mei 2017

    Saalopening

  • Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    Laerskool Voorpos

    HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

    RESPEK • God

    • Myself

    • Medemens

    • Tyd

    • Eiendom

    • Familie/skool/land

    INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

    die regte ding.

    • Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

    • Eerlikheid

    • Betroubaarheid

    • Verantwoordelikheid

    • Eienaarskap

    • Volharding

    LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

    • Regverdigheid

    • Standvastigheid

    • Ondersteuning

    • Hulpvaardigheid

    • Hoflikheid

    • Gehoorsaamheid

    TROTS • Wie en wat ek is

    • Werkstrots (passie)

    • Selfdissipline

    • Doelgerig

    • Trotse taalgebruiker

    • Aanspreeklikheid

    • Betroubaarheid

    • Vriendelikheid

    • Myself, my skool, my land

    LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde

    • Verdraagsaamheid

    • Diensbaarheid

    • Waagmoed

    • Empatie/

    • Barmhartigheid

    LAERSKOOL VOORPOS

    Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

    RESPEK • God

    • Myself

    • Medemens

    • Tyd

    • Eiendom

    • Familie/skool/land

    INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

    die regte ding.

    • Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

    • Eerlikheid

    • Betroubaarheid

    • Verantwoordelikheid

    • Eienaarskap

    • Volharding

    LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

    • Regverdigheid

    • Standvastigheid

    • Ondersteuning

    • Hulpvaardigheid

    • Hoflikheid

    • Gehoorsaamheid

    TROTS • Wie en wat ek is

    • Werkstrots (passie)

    • Selfdissipline

    • Doelgerig

    • Trotse taalgebruiker

    • Aanspreeklikheid

    • Betroubaarheid

    • Vriendelikheid

    • Myself, my skool, my land

    LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde

    • Verdraagsaamheid

    • Diensbaarheid

    • Waagmoed

    • Empatie/

    • Barmhartigheid

    LAERSKOOL VOORPOS

    Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

    RESPEK • God

    • Myself

    • Medemens

    • Tyd

    • Eiendom

    • Familie/skool/land

    INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

    die regte ding.

    • Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

    • Eerlikheid

    • Betroubaarheid

    • Verantwoordelikheid

    • Eienaarskap

    • Volharding

    LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

    • Regverdigheid

    • Standvastigheid

    • Ondersteuning

    • Hulpvaardigheid

    • Hoflikheid

    • Gehoorsaamheid

    TROTS • Wie en wat ek is

    • Werkstrots (passie)

    • Selfdissipline

    • Doelgerig

    • Trotse taalgebruiker

    • Aanspreeklikheid

    • Betroubaarheid

    • Vriendelikheid

    • Myself, my skool, my land

    LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde

    • Verdraagsaamheid

    • Diensbaarheid

    • Waagmoed

    • Empatie/

    • Barmhartigheid

    LAERSKOOL VOORPOS

    Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    2

  • ✓Kies om positief te wees

    ✓Kies om gelukkig te wees

    ✓Glo in jouself

    ✓Wees aanpasbaar

    ✓Wees dankbaar

    My denke bepaal my geluk

    JAARTEMA 2017

    3

  • OPENING:Dr Joey Fraser

    4

  • Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    KarlaTrots

    Waarde van die maand

    • Wie en wat ek is

    • Werkstrots (passie)

    • Selfdissipline

    • Doelgerig

    • Trotse taalgebruiker

    • Aanspreeklikheid

    • Betroubaarheid

    • Vriendelikheid

    • Myself, my skool, my land

    5

  • 6

    Inskrywings 2018

    19 Mei Opedag vir Laerskool Voorpos

    12 Junie Elektroniese inskrywings (gr1) vir 2018 sluit

    13 Junie Word hanteer as laat inskrywing.

  • Eksamenafbakening

    is aan leerders gegee.

    Dit is ook beskikbaar

    op die webblad onder

    Akademie, asook op

    die Toep onder

    omsendbriewe.

    NB!! Rooster het

    verander.

    Moet nie een in

    huiswerkboekie

    gebruik nie.

    Akademie

    7

    Gr 7 Gr 6 Gr 5 Gr 4

    1 Jun Wisk Wisk Wisk Wisk

    2 Jun Afr Afr Afr Afr

    5 Jun LO PSW NW/Teg Aard

    6 Jun Eng Aard Eng Eng

    8 Jun KK Eng (dept) PSW NW/Teg

    9 Jun Aard

    12 Jun Teg Wisk (dept)

    13 Jun Gesk Gesk Gesk Gesk

    14 Jun EBW NW/Teg (dept)

    15 Jun NW Aard PSW

  • 8

    Graad 7Graad 6

    ATKV Spelathon

  • Spelathon het 9 Mei

    plaasgevind by

    Leeuwenhof

    Akademie.

    Baie geluk aan

    Marli Swartwat die Gr 7-afdeling

    gewen het en

    deurdring na die finaal

    in September.

    ATKV Spelathon

    9

  • Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na dieAMESA OLIMPIADE finale rondte wat op 2 Augustus 2017 plaasvind.

    GRAAD 4Chantel Makkink en Hayley Kotze Thalia Cloete en Nadia BruynsCiarah Santos en Alexandra Steyn Bobby Smit en Anthony SchwanHenro Horn en James Kriel Liam Swart en Simon LourensHanro Jordaan en George Cronjé Amelie Meyer en Alisha KrugerChristopher Parker en Christian Madgwick

    GRAAD 5Lian Pieterse Dawid van den BergAnja Landman en Annezelle Wessels Makaylyn Booyens en Anri du PreezTenielle Human en Xanthe vd Walt Ziane du Plessis en Jayden ParkEvan Maritz en Adelle Planck Gustav Potgieter en Jayden GousMieke Basson en Jemma Bense Henry Muller en Zac JonkerSchalk Breytenbach en Reuben Heunis

    Amesa

  • GRAAD 6

    Merwe Scholtz en Christiaan Burden

    GRAAD 7

    Marli Swart Anne-Karine de Koning

    Petri Loots Mignon Burger

    Michan Homan Fredrich Rossouw

    Ulrich Potgieter Armand de Lange

    Amesa

  • JUNIOR kooroefening

    Woensdae 13:30 – 14:30 in KDP lokaal

    Optrede:

    18 Mei te Groenkloofkampus

    Koor

    12

  • Seniorkoor

    Ons Seniorkoor is as

    Kategoriewenners met

    ´n A++ by die Pretoria

    Eisteddfod aangewys.

    Baie geluk aan elkeen

    vir harde werk!

    Dankie Juf. Magda...

    14

  • RedenaarsDie volgende leerders het aan die semi-finale rondte van

    die ATKV-redenaars wat op 12 Mei plaasgevind het

    deelgeneem:

    1. Alexander Coetzer-Kristensen

    2. Klaradyn Moolman - 2 de

    3. Lianke van Wyk – 3 de Reserwe

    Baie geluk aan elkeen van julle, ons is baie trots op julle!

    Klaradyn gaan nou aan die nasionale finaal

    te Goudini Spa deelneem. Sterkte Klaradyn!

    15

  • Baie dankie aan ons

    redaksie wat vir ons ’n

    puik uitgawe voorberei

    het.

    Leesgenot en brandhout vir die jare wat kom!

    Onthou indien u in die Rooimier wil adverteer, kontak die kantoor en een van ons redaksielede sal u kontak!

    ROOIMIER

    16

  • Mini-tennis

    Mini-tennis oefening

    Graad 2 Dinsdae 13:30

    Graad 3 Dinsdae 14:00

    Cornelia du Plooy en Inus Daneel sal die

    oefeninge aanbied.

    Bring jou raket saam indien jy een het.

    18

  • BULLETJIESOefening Maandae en Woensdae op die Rugbyveld. o/6 & o/7 17:00 – 18:00o/8 17:30 – 18:30

    Onthou asseblief kontakbesonderhedeen vrywaringsvorms. Seisoengeld: R300

    Alle Gr. RR tot Gr. 2 welkom!!

    19

  • BULLETJIES BEPALINGS

    Bulletjierugbybepalings

    Datum Gasheerskool

    20 Mei 2017 Laerskool Menlopark. Menlodag

    27 Mei 2017 Laerskool Bergsig

    3 Junie 2017 Loftusdag

    10 Junie 2017 Laerskool Saamspan

    20

  • Rugby

    VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYDE

    30 Mei – Rooihuiskraal (Weg)

    LIGA

    18 Mei – Tuine (Weg)

    23 Mei – Danie Malan (Tuis)

    6 Junie – Die Poort (Tuis)

    21

  • 22

    Hanru Potgieter

    Onder12-B

    Keletso Viljoen

    Jayden Horn

    Onder 13-B

    Rugbyproewe

    Baie geluk aan die seuns wat gekies is vir die Cravenweekspanne!

  • Rugby

    AfrigtersOnder 9 – Mnre Stefan Lotter, Sephus Alberts, Armand Azar

    Onder 10 – Mnre Morné Taylor & Brandt Dorfling

    Onder 11 – Mnre Philip Kemp & Ruan de Witt

    Onder 13 A & B – Mnre Niël Hopkins, Arno Basson, Tommie

    Dreyer en Johan Potgieter

    OefentyeOnder 9 – Dinsdae en Donderdae 15:45 – 17:00

    Onder 10 – Dinsdae en Donderdae 14:00 – 15:30

    Onder 11 – Dinsdae en Donderdae 14:00 – 15:30

    Onder 13 A & B – Maandae – Woensdae 16:30 – 18:00

    LW: Oefentye kan verskil soos wedstryde begin. Afrigters sal

    met ouers kommunikeer op Whatsapp - groep. 23

  • RugbyJohn Vorster's old boys vs Wonderboom old boys

    WANNEER: 19 Mei 2017 Plek: John Vorster velde.

    Program begin met ʼn gratis rugbykliniek vir kinders - bulletjies tot en met 11 jaar. Eerste 100 kinders sal elkeen ʼn gratis T-hempie

    ontvang. Die kliniek sal plaasvind tussen 16:00 en 17:00

    Die old boys gaan dan mekaar die stryd aansê. Na afloop van die wedstryd gaan die

    braaivleisvure brand en almal is welkom om saam die aand te kom geniet. Hierdie

    wedstryd dien as voorloper vir die wedstryd wat

    Saterdag, 20 Mei gaan plaasvind wanneer die

    skoolspanne mekaar die stryd gaan aansê.

    24

  • Mini-NetbalVRIENDSKAPLIKE WEDSTRYDE

    o/8 & o/9 – Mini Netbal

    18 Mei by Laerskool Villieria (aangebied

    deur Laerskool Magalieskruin)

    Dankie aan ons o/7 dogters en

    afrigters wat Saterdag, 13 Mei

    se koue weer trotseer het!

    25

  • Netbal

    SPAN AFRIGTERS TYD

    o/7 C Liebenberg & N Le Roux 13:45 – 14:30

    o/8 E van der Merwe & D Bezuidenhout 13:45 – 15:00

    o/9 A Ellis, J van Wyk & A Alcock 14:00 – 15:15

    o/10 T Majoor, M de Bruyn & C Pienaar 14:00 – 15:30

    o/11 L Naudé, E Venter & N Kamfer 14:00 – 15:30

    o/12 L Swart & S Roos 14:00 – 15:30

    o/13 L vd Walt & L Bezuidenhout 14:00 – 15:30

    Oefentye: Dinsdae & Donderdae

    26

  • Netbal

    LIGAWEDSTRYDE

    o/10 tot o/13

    16 Mei Haakdoorn weg

    25 Mei Mayville weg

    30 Mei Northridge tuis

    27

  • Netbal uitslae11 Mei

    vs Laerskool Villieria

    o/10 A – Verloor

    o/10 B – Wen

    o/11 A – Wen

    o/11 B – Wen

    o/12 A – Verloor

    o/12 B – Verloor

    o/13 A – Weno/13 B – Wen

  • SkaakSkaakoefening elke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas.

    29

  • Skaak

    Vriendskaplike wedstryde (Woensdae)17 Mei24 Mei

    Liga (Saterdae)20 Mei te L/S Pierneef27 Mei te L/S Pierneef

    Distrik finaal12 Augustus (Saterdag)

    Gauteng Top Skole19 Augustus (Saterdag)

    30

  • Skaak

  • Ses leerders het ons skool op 13 Mei by die individuele

    distrikfinaal by L/S Stephanus Roos verteenwoordig:

    o/13: Fredrich Rossouw, Marli Swart en Dawid vd Berg

    o/11: Evan Maritz, Nédine Swart en Henri Coetzee

  • Fredrich Rossouw

    wen 4 uit 5Marli Swart

    wen 3 uit 5Dawid vd Berg

    Wen 3 uit 5

    Evan Maritz

    Wen 3 uit 5

    Nédine Swart

    Wen 2 ½ uit 5

    Henri Coetzee

    Wen 2 uit 5

  • Landloop (Voorseisoen)

    • 20 Mei 2017 (Saterdag) – Transnet, Kilnerpark• 26 Mei 2017 (Vrydagaand) – TUT• 10 Junie 2017 (Saterdag) – Interprovinsiaal,

    Bronkhorstspruit

    Vir meer besonderhede:- AGN Atletiek se webtuiste: www.agn.co.za- AGN Kantoor: [email protected]

    Tel: +27 (0)12 327 4930/1/2

    http://www.agn.co.za/mailto:[email protected]

  • Kaskar❖ 19 Mei – laaste kontrole van borgvorm

    ❖ 26 Mei – KASKARWEDREN

    Alle leerders se borgvorms moet op bogenoemde

    datums by skool wees vir kontrole asseblief

    ❖ 30 Mei – Eerste inbetaling

    ❖ 31 Mei – Tweede inbetaling

    ❖ 2 Junie – Finale inbetaling

    Leerders wie se geld nie op 2 Junie inbetaal is nie, sal

    ongelukkig nie in aanmerking geneem word vir enige

    beloning nie.35

  • Kaskar

    Belonings:

    ❖ Leerders wat R600 – R999 insamel word

    bederf met ysskaats en iets te ete

    (Voorlopige datum: 22 Junie)

    ❖ Leerders wat R1000+ insamel gaan gratis

    na Sun City se ‚Valley of the waves’.

    (Voorlopige datum: 12 Oktober)

    ❖ Klas wat meeste geld insamel sal tydens

    skooltyd by Spur ʼn gratis hamburger,

    skyfies en koeldrank geniet.36

  • KaskarTweede kontrole:

    ❖ Hoogste bedrae:

    - 2P Mev Liebenberg R278,37 per leerder

    - 2S Mev Niemann R256,67 per leerder

    - 3L Mev Naudé R246,83 per leerder

    - 2V Mev Huisamen R229,00 per leerder

    - 3V Mev Venter R204,88 per leerder

    TOTALE BELOOFDE BEDRAG: R94 616,502016: R78 049 2015: R85 129

    37

  • Kaskar

    ❖ Klasse wat hul sleutels ontvang R3000 per klas:

    1. 1L Mev T Majoor

    2. 1V Mev T Harington

    3. 2V Mev M Huisamen

    4. 3P Mev A Lombard

    5. 5P Mev L Swart

    6. 5V Mnr S Lotter

    7. 7V Me N Kamfer

    38

  • Baie dankie vir

    almal wat die OV

    Spur skole-aand kom

    ondersteun het!

    OV SPURAAND

  • Baie geluk aan Xanthé wat ´n 2de plek behaal het by die Gauteng-Noord Akrobaat byeenkoms.

    Sy dring ook deur na die Interprovinsiale kompetisie later die jaar. Baie geluk!

    Xanthé van der Walt

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • Pierneef fees: A+ sertifikaat in stilstaande poësie en A++ in gedramatiseerde gedig.

    Eisteddfod: A++ en kategorie-wenner in gedramatiseerde prosa.

    Baie geluk!

    Leané Theron

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • Francois Boshoff het deelgeneem aan die Gauteng Biathlekampioenskappe die naweek. Hy was 6de en kwalifiseer vir die SA kampioenskappe in Julie.

    Baie geluk!

    Francois Boshoff

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • Merrick Cronjé het tydens die vakansie aan die Warrior Weekend deelgeneem by La Pumba Hunting Safaris, Polokwane. Hy het onder andere die 3 km gehardloop en ´n derde plek gekry. Baie geluk!

    Merrick Cronje

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • 46

    Eduard en Otto van Driel het die afgelope naweek aan die Nasionale ISKF karate kampioenskappe deelgeneem. Dit is georganiseer deur Karien Jacobsz se leerskool. Dit het in Pretoria plaasgevind.

    Otto het Goud gekry vir sy Kata en Iponkumite, en Brons vir Kumite.

    Eduard het Goud vir sy Kata en Ipon Kumite. Baie geluk!

    Eduard en Otto van Driel

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • 47

    Lorijke Muller, graad 6 L het die afgelope naweek, 6 Mei 2017, deelgeneem aan die ISKF Nasionale Karate kampioenskappe in Pretoria en as volg presteer:

    Silwer: Kumite (gevegskuns)

    Brons: Kata

    Baie geluk!

    Lorijke Muller

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • 48

    Ashleigh Lottering het in die skoolvakansie aan die Suid- Afrikaanse kampioenskap vir Uitvoerende Kunste by Nasrec deelgeneem.

    Sy het 2 goue en 1 Brons Medalje gewen en is ook gekies vir die SA span. Baie geluk!

    Ashleigh Lottering

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • 49

    Adriaan Luus, Gr 3-leerder is betrokke by die Moot Krieket Klub.

    Hy is aangewys as die Kolwer van die Jaar vir 2016/2017 by die jaarlikse prysuitdeling.

    Hy speel vir die klub se 0/9 Silwer span. Baie geluk!

    Adriaan Luus

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • Vorie Voorlopers

    Graad 6V

    Mev Beatrix Smith

    50

    Vorie Voorlopers...

    Mnr Kemp

    KlaspositiewesWoensdae gewone klere

  • Zanmar

    Skoolbesoek 100% - Rooi

    Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin vir verantwoordelikheid aan te leer.

    Leerders word gelukgewens deur

    Verjaarsdae

    51

  • 16 MeiMnr Willie Wolfaardt

    17 MeiMev Beatrix Smith

    Verjaarsdae

    52

  • BELANGRIKFidget Spinner – Word beskou as speelgoed en word nie by die skool toegelaat nie.

    Geen warmwatersakke, ook nie sakkies wat met elektrisiteit verwarm word nie.

    Wintersdrag bykomstighede: Dieselfde reëlings soos verlede jaar geld ook nou: Wynrooi handskoene & serpe word toegelaat. Geen geel, swart, grys of ander kleur serpe nie.

    Geen musse of komberse nie.

    Geen tekkies.

    Baie dankie vir u samewerking.

    53

  • BELANGRIKVanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder ’n skeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aan leerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) so aangedui het.

    Maak asseblief seker u kontakbesonderhede is op datum. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan:

    [email protected]

  • 55

    Klippe seremonieElke leerder het vandag ´nbeurt gekry om sy/haar klip in die gedenkteken te gooi.Deur my klip in te gooi verbind ek my om my skool se waardes uit te leef.1. Personeel gooi eerste in en

    vorm so die fondasie van opvoeding.

    2. Graad 7’s vorm die basis van die stam.

    3. Graad 1’s gooi laaste in want hulle sal nog in jare wat kom gevorm word.

    60 Jaargedenkteken

  • 56

    Suid Afrika se vroue krieketspeler van die jaar

  • 57

  • 58

  • Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by

    www.voorpos.my-auto.co.za

    Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.

    TOEPASSING (APP)

    59

    http://www.voorpos.my-auto.co.za/

  • Facebook – Like & Volg ons nuwe blad.

    Ons deel graag foto’s en prestasies op die blad!

    Laerskool Voorpos - Amptelik

    FACEBOOK

    60

  • Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 23 Mei terug wees.

    Baie dankie vir u ondersteuning en

    samewerking

    Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.

    U kan maandeliks betaal.

    Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.

    Skoolgeldkaarte vir Mei is reeds uit.

    Skoolgeldkaarte

    61

  • Gedagte vir die week

    62