Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders...

52
Laerskool Voorpos 16 Oktober 2017 SAALOPENING

Transcript of Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders...

Page 1: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Laerskool Voorpos

16 Oktober 2017

SAALOPENING

Page 2: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Laerskool VoorposWaardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

RESPEK • God

• Myself

• Medemens

• Tyd

• Eiendom

• Familie/skool/land

INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

die regte ding.

• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

• Eerlikheid

• Betroubaarheid

• Verantwoordelikheid

• Eienaarskap

• Volharding

LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

• Regverdigheid

• Standvastigheid

• Ondersteuning

• Hulpvaardigheid

• Hoflikheid

• Gehoorsaamheid

TROTS • Wie en wat ek is

• Werkstrots (passie)

• Selfdissipline

• Doelgerig

• Trotse taalgebruiker

• Aanspreeklikheid

• Betroubaarheid

• Vriendelikheid

• Myself, my skool, my land

LIEFDE • Optimisme

• Entoesiasme

• Naasteliefde

• Verdraagsaamheid

• Diensbaarheid

• Waagmoed

• Empatie/

• Barmhartigheid

LAERSKOOL VOORPOS

Waardes is die boustene van karakter.

Met my waardes stap ek die toekoms in.

Page 3: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

JAARTEMA 2017My denke bepaal my geluk

✓Kies om positief te wees

✓Kies om gelukkig te wees

✓Glo in jouself

✓Wees aanpasbaar

✓Wees dankbaar

Page 4: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Opening

Meneer Marius Swart

Page 5: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Verhaal van HaarkapperMan sny hare en lees Bybel

Page 6: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Verhaal van Haarkapper

Haarkapper kyk kort kort wat lees die man...

Page 7: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Verhaal van HaarkapperEk glo nie daar is ’n God nie!

• Kyk na al die misdaad...

• Hoe baie mense is siek...

• Armoede...

• Hongersnood....

Page 8: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Verhaal van Haarkapper

Hoe kan ’n mens so redeneer?

Page 9: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Verhaal van HaarkapperHoe gaan ek hom antwoord?

Page 10: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Verhaal van HaarkapperA ha! Hier is my oplossing...

Page 11: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Verhaal van HaarkapperSien jy hierdie man, hy glo daar is

nie haarkappers in die wêreld nie.

Page 12: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Nee, haarkappers bestaan beslis.

Maar die probleem is hulle kom nie na my toe vir haarsny nie.

Verhaal van Haarkapper

Page 13: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Presies!

God bestaan beslis en die probleem is dat mense kom nie na

Hom toe nie.

Verhaal van Haarkapper

Page 14: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Hoe gaan jy vir jou maat oortuig dat daar ’n God is?

Leef jou geloof uit dat maats kan sien jy is ’n mens van KARAKTER.

Leef met ons skool se waardes.

Ons waardes is die boustene van karakter.

Integriteit

Respek

Lojaliteit

Liefde

Trots

Verhaal van Haarkapper

Page 15: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Waarde van die maand

• Waardes is die boustene van karakter.

• Met my waardes stap ek die toekoms in.

Zané

Page 16: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Akademie: Oueraande

• Intersenfase

Gr 4-7: Maandag, 16 Oktober

Slegs op uitnodiging/afspraak

Page 17: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

GRAAD 6 OUERLEIDING

Leierskap op my pad

➢Mev Ena Swart

➢Graad 6 ouers en kinders moet asseblief

die inligtingsessie bywoon.

➢Dit gaan oor die leierverkiesing,

verkiesingsprosedures en hoe moet ek as

ouer dit en my kind hanteer.

➢Dinsdag, 17 Oktober om 18:00 in

Voorpossaal

Page 18: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Prysuitdelingsfunksies❖Grondslagfase

❖Ma 6 November

❖ Kultuur

❖Di 7 November

❖ Sport

❖Wo 8 November

❖ Leiersaand

❖Do 9 November

❖ VLR inhuldiging

❖Do 9 November

❖ Akademiese prysuitdeling vir

Intersenfase

❖Do 30 November

Page 19: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

AKADEMIESE PRESTEERDERS

Kwartaal 3 - 2017

GRAAD 4:• Nadia Bruyns

• Thalia Cloete

• Marcelle Duvenhage

• Marianca Kumm

• Owen Louwies

• Amélie Meyer

• Ciarah Santos

• Anthony Schwan

• Bobby Smit

• Alex Steyn

• Kathleen Taljaard

Page 20: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

GRAAD 5:• Mieke Basson

• Ziané Du Plessis

• Anri Du Preez

• Tenielle Human

• Carike Jansen

• Anja Landman

AKADEMIESE PRESTEERDERS

Kwartaal 3 - 2017

• Lian Pieterse

• Marianne Roos

• Xanthé van der Walt

• Eduard van Driel

• Klarinda Vermeulen

• Stephanie Verschoor

Page 21: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

GRAAD 6:• Wikus Boshoff

• Christian Burden

• Kosie Croukamp

• Zianté da Serra

• Shain de Beer

• Sonique Deysel

• Carla du Plooy

• Paul Erasmus

• Lehan Jansen van Vuuren

• Wandré Kleinsmit

• Divan Koekemoer

• Lorijke Müller

• Kay’dshay Naude• Hanru Potgieter

• Werner Prinsloo• Merwe Scholtz• Martin Smit• Noelanie Smit• Zack Smit• Dineke van der Merwe• Denae van Eeden• Riandi van Wijk• Pierre Visagie• Ronelle Visser• Ewald Wolmarans

AKADEMIESE PRESTEERDERSKwartaal 3 - 2017

Page 22: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

GRAAD 7• JONÉ BESTER

• SIMONÉ BOOYENS

• MIGNON BURGER

• ANNE-KARINE DE KONING

• DIVAN ENGELBRECHT

• MICHÁN HOMAN

AKADEMIESE PRESTEERDERSKwartaal 3 - 2017

• KLARADYN MOOLMAN

• MARLI SWART

• JEANÉ THOMAS

• LIEZEL VAN DER WALT

• LIANKE VAN WYK

Page 23: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

FOTO’SGroepfoto’s wat in die derde kwartaal geneem is, is beskikbaar vir bestelling.

Foto’s kan by ORGANISEERDER besigtig word. Foto’s kan ook op Rosehill se webblad besigtig word.

Bestellings is by die KANTOOR.

Kontant met bestelling. R30 per A5

www.rosehillphotography.shootproof.comKontak die kantoor via e-pos indien u die wagwoord benodig.

Page 24: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

FOTO’SUitstaande Groepfoto’s word op 3 November geneem:

- Bulletjierugby

- Mini-Krieket

- Rugby Eerstespan

- Sagtebal (2 spanne)

- Kunswedstryd (1 groep)

- Tennis (1 groep)

- Landloopfoto (distrikspan)

Page 25: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Mila Meyer Baie geluk aan Mila Meyer wat Saterdag,

14 Oktober aan die Gr 2 Tweetalige

Redenaars deelgeneem het.

Sy word as die graad 2

tweetalige Nasionale wenner

aangewys.

Baie geluk!

Radikale Redenaars

Page 26: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Kunswedstryd: Beeldende Kuns-uitslae

• Modeleerwerk geïnspireer

deur die Tjanpi-wewers:

A++ en medalje (Kategoriewenner)

• Skilderwerk (Monster in die nag):

A++ en medalje (Kategoriewenner)

• Skilderwerk (Sprokiewêreld): A+

26

Page 27: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Geen oefening op Maandag, 23 Oktober nie.

AFSLUITING: 25 Oktober om 14:00 by die skool se swembad.

(Bring swemklere en piekniekpakkie)

Skaak

Page 28: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

13:30 – 14:30 in die KDP

Almal moet asseblief daar wees.

(Dié Gr 3-leerders wat gekies is om volgende jaar in die

Seniorkoor te sing, kan na die Juniorkooroefening by die

Seniorkooroefening aansluit).

Juniorkoor

Page 29: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

SeniorkoorNormale oefeninge: Woensdae, 14:00 – 15:00

Ekstra oefening: Vrydag, 20 Okt, 14:00 – 16:00

(Nuwe gr 3 koorlede moet al die oefeninge bywoon)

Optredes:

Nazareth House: Donderdagmiddag, 2 November

Kultuurtoekenningsaand: Dinsdagaand, 7 November

Page 30: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Atletiek

Aktiwiteitsperiode begin Dinsdag, 10 Oktober.

Huissport is Donderdag, 26 Oktober om 13:00

Arende: A-G

Berghane: H-P

Valke: Q-Z

Page 31: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Tennis

Woensdag, 18 Oktober 2017 om 17:00 speel die volgende

spelers teen mekaar om ons kampioene te bepaal.

Werner Prinsloo en Wikus Boshoff

Carla du Plooy en Riandi van Wijk

Francois Boshoff en Karel Kok

Alisha Kruger en Amelie Meyer

Ons kuier na die tyd. Boereworsrolle teen R25 elk kan by

mev. Nicolene Niemann bestel word voor/op Maandag,

16 Oktober.

Page 32: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Tennis

Jakaranda Rondomtalie: Vakansie 4 – 6 Oktober

Wikus Boshoff – Eerste Seuns o/12

Zack Smit – Sesde Seuns – 6de

Francois Boshoff – Sesde Seuns o/10

Wikus Boshoff en Zack Smit neem 23 – 27 Oktober deel aan die

Noord Gauteng Skole Kampioenskap.

Page 33: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Mini-Tennis – 4de Kwartaal

Die mini-tennis afrigting van die graad 2

& 3 leerders wat al heeljaar oefen by

Mev C du Plooy en Mnr I Daneel:

Graad 2 – 13:30 – 14:00

Graad 3 – 14:00 – 14:30

Page 34: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

SWEM

Dinsdag, 17 Oktober 2017 - tuisDolfynegala

Eerste gala nadat die BL die swembad opgeknap het.

Dinsdag, 24 Oktober 2017 - tuis

Vriendskaplike gala teen

L/S Anton van Wouw

Page 35: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Leerdergholfdag

Leerdergholfdag sal gehou word Maandag,

30 Oktober 2017. Ons speel by Akasia

Gholfbaan.

Kostes per speler is R170.

Gelde moet voor 25 Oktober inbetaal word.

Dit sluit in: 9 putjies en ete.

Elke leerder moet ‘n prys ter waarde van

R50 bring.

Vir enige navraag kontak meneer Lotter of

meneer Hopkins

Page 36: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Krieket - Dogters

Oefentye:

Maandag tot Donderdag

14:00 tot 15:00

Page 37: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

KRIEKET UITSPELEWeek 12

Quarter Finals Schools Open Tue 17 Oct 2017 – Under 12 + 13

Home Vs Away Match B1 #1 – L/s Voorpos Vs Bye 1

B1 #2 – L/s Villieria Vs Bye 2

B2 #1 – Laudium Vs B3 #2 – Bye 3

B2 #2 – L/s Theresapark Vs B3 #1 – Bye 4

Week 13

Semi Finals Tue 24 Oct 2017 – Under 12 + 13

Home Vs Away Match B1 #1 – L/s Voorpos Vs L/s Theresapark 5

B1 #2 – L/s Villieria Vs Laudium 6

Week 14

24 – 28 Oct

Finals Tue 31 Oct 2017 – Under 12 + 13

Neutral Venues Winner Match 5 Vs Winner Match 6

Winners 2017

TBC

Page 38: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

SagtebalTineca Wissing – Blue Sox (A Span)

Ashleigh Lottering – Red Sox (B-span)

Karla Steynberg – White Sox (Juniorspan)

Noelanie Smit – White Sox (Juniorspan)

is gekies is om hierdie jaar Gauteng Noord

te gaan verteenwoordig by die

Interprovinsiale toernooi in Durban,

5-9 Des 2017.

Baie geluk. Ons is trots op julle!

Page 39: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

VoortrekkersBaie geluk aan die volgende

leerders:

Nasionale toekenning

Voorslag Goud

Fredrich Rossouw

Voorslag Silver

Ruan Jordaan

Elzari Marx

Dieter Olivier

Page 40: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Leerders Presteer

Baie geluk aan:

Carlo Jansen van Rensburg (Gr 7V)

Hy was by die Indoor krieket

provinsiale toernooi die vakansie en

hy het sy SA Diamonds span kleure

ontvang.

Baie geluk!

Page 41: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Leerders Presteer

Alro Le Roux (Gr 5P)

Hy het op 7 Oktober 2017 aan

die SA Stoei Kampioenskappe

deelgeneem. Hy het 4de plek

verwerf in sy kategorie.

Baie geluk!

Page 42: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Leerders PresteerZané Coetzee verteenwoordig

Gauteng provinsie by die Suid-

Afrikaanse Kampioenskappe en

behaal 'n 2de plek.

Haar span wen die Kategorie.

Page 43: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

KASKARBELONING

Page 44: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

GR 7-AFSKEID

Donderdag: 19 Oktober 2017

Vir oulaas gaan die Gr 7’s as groep saam herinneringe opbou en ’n

nalatenskap vaslê.

Jou laerskoolloopbaan is op ’n einde. Met ’n bietjie hartseer, maar

met baie positiewe herinneringe, wil elke leerder terugkyk op die sewe jaar in Laerskool Voorpos. Daar word afskeid geneem van

vriende, want hulle was ’n eenheid. Die leerders het saam beweeg

vir sewe tot agt jaar.

Page 45: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Vorie Voorlopers

KlaspositiewesWoensdae gewone klere

Intersenfase

Graad 6 V

Mev B Smith

Page 46: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Vorie VoorlopersKlaspositiewesWoensdae gewone klere

Grondslag fase

Graad 3

Mev Grobler (van Wyk)

Graad 1

Mev Thuynsma

Page 47: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Verjaarsdae

Leerders word gelukgewens deur:

• Skoolbesoek 100% - Rooi

• Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin

vir verantwoordelikheid aan te leer.

Jayden

Page 48: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

OUERBELANGEGROEP

Graag bring ons die volgende onder u aandag:

Datum: 25 Oktober 2017

Tyd: 18:00

Plek: Laerskool Voorpos (KDP Lokaal)

Spreker: Dr. Joey Fraser

Onderwerp: Bemagtig u kind met die nodige vaardighede

vir die oorgang van Graad 3 tot Graad 4.

Dit gaan regtig ‘n insiggewende aanbieding wees, moet dit nie misloop nie!!!

Graad 3’s !!!!

Page 49: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Algemene Jaarvergadering

24 Oktober om 18:00 – in Voorpossaal

BESPREKINGSPUNTE

1 Verslag van die Hoof Mnr M Swart

2 Beheerliggaam: Voorsittersverslag Mnr D Swart

3 Beleide Addendums Mnr D Swart

4 Finansies – Geouditeerde verslag 2016 Mnr F Boshoff

5 Finansies – Inkomste en uitgawes 2017 Mnr F Boshoff

6 Begroting vir inkomste en uitgawes 2018 Mnr F Boshoff

7 Goedkeuring van 38A Mnr F Boshoff

8 Resolusie vir die vasstelling van die skoolgeld Mnr D Swart

Page 50: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

VORIE KOFFIE!!

250g Artisanal Roast

100% Arabica gemaalde koffie!

Spesiaal vir Voorpos verpak.

R70 beskikbaar by die kantoor

Page 51: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

ATKV

Werkswinkel en kursus vir ouers

word aangebied op 3 en 4 November

by Hoërskool Wagpos, Brits.

Leerders het briewe ontvang.

Belangstellendes kan inligting by:

Mev Nicolene Niemann kry.

Redenaars

Page 52: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/167.pdf · Graad 6 ouers en kinders moet asseblief die inligtingsessie bywoon. Dit gaan oor die leierverkiesing, verkiesingsprosedures

Ge

da

gte

va

n d

ie

we

ek