Laerskool Voorpos
16 Oktober 2017
SAALOPENING
Laerskool VoorposWaardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS
RESPEK • God
• Myself
• Medemens
• Tyd
• Eiendom
• Familie/skool/land
INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is
die regte ding.
• Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.
• Eerlikheid
• Betroubaarheid
• Verantwoordelikheid
• Eienaarskap
• Volharding
LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue
• Regverdigheid
• Standvastigheid
• Ondersteuning
• Hulpvaardigheid
• Hoflikheid
• Gehoorsaamheid
TROTS • Wie en wat ek is
• Werkstrots (passie)
• Selfdissipline
• Doelgerig
• Trotse taalgebruiker
• Aanspreeklikheid
• Betroubaarheid
• Vriendelikheid
• Myself, my skool, my land
LIEFDE • Optimisme
• Entoesiasme
• Naasteliefde
• Verdraagsaamheid
• Diensbaarheid
• Waagmoed
• Empatie/
• Barmhartigheid
LAERSKOOL VOORPOS
Waardes is die boustene van karakter.
Met my waardes stap ek die toekoms in.
JAARTEMA 2017My denke bepaal my geluk
✓Kies om positief te wees
✓Kies om gelukkig te wees
✓Glo in jouself
✓Wees aanpasbaar
✓Wees dankbaar
Opening
Meneer Marius Swart
Verhaal van HaarkapperMan sny hare en lees Bybel
Verhaal van Haarkapper
Haarkapper kyk kort kort wat lees die man...
Verhaal van HaarkapperEk glo nie daar is ’n God nie!
• Kyk na al die misdaad...
• Hoe baie mense is siek...
• Armoede...
• Hongersnood....
Verhaal van Haarkapper
Hoe kan ’n mens so redeneer?
Verhaal van HaarkapperHoe gaan ek hom antwoord?
Verhaal van HaarkapperA ha! Hier is my oplossing...
Verhaal van HaarkapperSien jy hierdie man, hy glo daar is
nie haarkappers in die wêreld nie.
Nee, haarkappers bestaan beslis.
Maar die probleem is hulle kom nie na my toe vir haarsny nie.
Verhaal van Haarkapper
Presies!
God bestaan beslis en die probleem is dat mense kom nie na
Hom toe nie.
Verhaal van Haarkapper
Hoe gaan jy vir jou maat oortuig dat daar ’n God is?
Leef jou geloof uit dat maats kan sien jy is ’n mens van KARAKTER.
Leef met ons skool se waardes.
Ons waardes is die boustene van karakter.
Integriteit
Respek
Lojaliteit
Liefde
Trots
Verhaal van Haarkapper
Waarde van die maand
• Waardes is die boustene van karakter.
• Met my waardes stap ek die toekoms in.
Zané
Akademie: Oueraande
• Intersenfase
Gr 4-7: Maandag, 16 Oktober
Slegs op uitnodiging/afspraak
GRAAD 6 OUERLEIDING
Leierskap op my pad
➢Mev Ena Swart
➢Graad 6 ouers en kinders moet asseblief
die inligtingsessie bywoon.
➢Dit gaan oor die leierverkiesing,
verkiesingsprosedures en hoe moet ek as
ouer dit en my kind hanteer.
➢Dinsdag, 17 Oktober om 18:00 in
Voorpossaal
Prysuitdelingsfunksies❖Grondslagfase
❖Ma 6 November
❖ Kultuur
❖Di 7 November
❖ Sport
❖Wo 8 November
❖ Leiersaand
❖Do 9 November
❖ VLR inhuldiging
❖Do 9 November
❖ Akademiese prysuitdeling vir
Intersenfase
❖Do 30 November
AKADEMIESE PRESTEERDERS
Kwartaal 3 - 2017
GRAAD 4:• Nadia Bruyns
• Thalia Cloete
• Marcelle Duvenhage
• Marianca Kumm
• Owen Louwies
• Amélie Meyer
• Ciarah Santos
• Anthony Schwan
• Bobby Smit
• Alex Steyn
• Kathleen Taljaard
GRAAD 5:• Mieke Basson
• Ziané Du Plessis
• Anri Du Preez
• Tenielle Human
• Carike Jansen
• Anja Landman
AKADEMIESE PRESTEERDERS
Kwartaal 3 - 2017
• Lian Pieterse
• Marianne Roos
• Xanthé van der Walt
• Eduard van Driel
• Klarinda Vermeulen
• Stephanie Verschoor
GRAAD 6:• Wikus Boshoff
• Christian Burden
• Kosie Croukamp
• Zianté da Serra
• Shain de Beer
• Sonique Deysel
• Carla du Plooy
• Paul Erasmus
• Lehan Jansen van Vuuren
• Wandré Kleinsmit
• Divan Koekemoer
• Lorijke Müller
• Kay’dshay Naude• Hanru Potgieter
• Werner Prinsloo• Merwe Scholtz• Martin Smit• Noelanie Smit• Zack Smit• Dineke van der Merwe• Denae van Eeden• Riandi van Wijk• Pierre Visagie• Ronelle Visser• Ewald Wolmarans
AKADEMIESE PRESTEERDERSKwartaal 3 - 2017
GRAAD 7• JONÉ BESTER
• SIMONÉ BOOYENS
• MIGNON BURGER
• ANNE-KARINE DE KONING
• DIVAN ENGELBRECHT
• MICHÁN HOMAN
AKADEMIESE PRESTEERDERSKwartaal 3 - 2017
• KLARADYN MOOLMAN
• MARLI SWART
• JEANÉ THOMAS
• LIEZEL VAN DER WALT
• LIANKE VAN WYK
FOTO’SGroepfoto’s wat in die derde kwartaal geneem is, is beskikbaar vir bestelling.
Foto’s kan by ORGANISEERDER besigtig word. Foto’s kan ook op Rosehill se webblad besigtig word.
Bestellings is by die KANTOOR.
Kontant met bestelling. R30 per A5
www.rosehillphotography.shootproof.comKontak die kantoor via e-pos indien u die wagwoord benodig.
FOTO’SUitstaande Groepfoto’s word op 3 November geneem:
- Bulletjierugby
- Mini-Krieket
- Rugby Eerstespan
- Sagtebal (2 spanne)
- Kunswedstryd (1 groep)
- Tennis (1 groep)
- Landloopfoto (distrikspan)
Mila Meyer Baie geluk aan Mila Meyer wat Saterdag,
14 Oktober aan die Gr 2 Tweetalige
Redenaars deelgeneem het.
Sy word as die graad 2
tweetalige Nasionale wenner
aangewys.
Baie geluk!
Radikale Redenaars
Kunswedstryd: Beeldende Kuns-uitslae
• Modeleerwerk geïnspireer
deur die Tjanpi-wewers:
A++ en medalje (Kategoriewenner)
• Skilderwerk (Monster in die nag):
A++ en medalje (Kategoriewenner)
• Skilderwerk (Sprokiewêreld): A+
26
Geen oefening op Maandag, 23 Oktober nie.
AFSLUITING: 25 Oktober om 14:00 by die skool se swembad.
(Bring swemklere en piekniekpakkie)
Skaak
13:30 – 14:30 in die KDP
Almal moet asseblief daar wees.
(Dié Gr 3-leerders wat gekies is om volgende jaar in die
Seniorkoor te sing, kan na die Juniorkooroefening by die
Seniorkooroefening aansluit).
Juniorkoor
SeniorkoorNormale oefeninge: Woensdae, 14:00 – 15:00
Ekstra oefening: Vrydag, 20 Okt, 14:00 – 16:00
(Nuwe gr 3 koorlede moet al die oefeninge bywoon)
Optredes:
Nazareth House: Donderdagmiddag, 2 November
Kultuurtoekenningsaand: Dinsdagaand, 7 November
Atletiek
Aktiwiteitsperiode begin Dinsdag, 10 Oktober.
Huissport is Donderdag, 26 Oktober om 13:00
Arende: A-G
Berghane: H-P
Valke: Q-Z
Tennis
Woensdag, 18 Oktober 2017 om 17:00 speel die volgende
spelers teen mekaar om ons kampioene te bepaal.
Werner Prinsloo en Wikus Boshoff
Carla du Plooy en Riandi van Wijk
Francois Boshoff en Karel Kok
Alisha Kruger en Amelie Meyer
Ons kuier na die tyd. Boereworsrolle teen R25 elk kan by
mev. Nicolene Niemann bestel word voor/op Maandag,
16 Oktober.
Tennis
Jakaranda Rondomtalie: Vakansie 4 – 6 Oktober
Wikus Boshoff – Eerste Seuns o/12
Zack Smit – Sesde Seuns – 6de
Francois Boshoff – Sesde Seuns o/10
Wikus Boshoff en Zack Smit neem 23 – 27 Oktober deel aan die
Noord Gauteng Skole Kampioenskap.
Mini-Tennis – 4de Kwartaal
Die mini-tennis afrigting van die graad 2
& 3 leerders wat al heeljaar oefen by
Mev C du Plooy en Mnr I Daneel:
Graad 2 – 13:30 – 14:00
Graad 3 – 14:00 – 14:30
SWEM
Dinsdag, 17 Oktober 2017 - tuisDolfynegala
Eerste gala nadat die BL die swembad opgeknap het.
Dinsdag, 24 Oktober 2017 - tuis
Vriendskaplike gala teen
L/S Anton van Wouw
Leerdergholfdag
Leerdergholfdag sal gehou word Maandag,
30 Oktober 2017. Ons speel by Akasia
Gholfbaan.
Kostes per speler is R170.
Gelde moet voor 25 Oktober inbetaal word.
Dit sluit in: 9 putjies en ete.
Elke leerder moet ‘n prys ter waarde van
R50 bring.
Vir enige navraag kontak meneer Lotter of
meneer Hopkins
Krieket - Dogters
Oefentye:
Maandag tot Donderdag
14:00 tot 15:00
KRIEKET UITSPELEWeek 12
Quarter Finals Schools Open Tue 17 Oct 2017 – Under 12 + 13
Home Vs Away Match B1 #1 – L/s Voorpos Vs Bye 1
B1 #2 – L/s Villieria Vs Bye 2
B2 #1 – Laudium Vs B3 #2 – Bye 3
B2 #2 – L/s Theresapark Vs B3 #1 – Bye 4
Week 13
Semi Finals Tue 24 Oct 2017 – Under 12 + 13
Home Vs Away Match B1 #1 – L/s Voorpos Vs L/s Theresapark 5
B1 #2 – L/s Villieria Vs Laudium 6
Week 14
24 – 28 Oct
Finals Tue 31 Oct 2017 – Under 12 + 13
Neutral Venues Winner Match 5 Vs Winner Match 6
Winners 2017
TBC
SagtebalTineca Wissing – Blue Sox (A Span)
Ashleigh Lottering – Red Sox (B-span)
Karla Steynberg – White Sox (Juniorspan)
Noelanie Smit – White Sox (Juniorspan)
is gekies is om hierdie jaar Gauteng Noord
te gaan verteenwoordig by die
Interprovinsiale toernooi in Durban,
5-9 Des 2017.
Baie geluk. Ons is trots op julle!
VoortrekkersBaie geluk aan die volgende
leerders:
Nasionale toekenning
Voorslag Goud
Fredrich Rossouw
Voorslag Silver
Ruan Jordaan
Elzari Marx
Dieter Olivier
Leerders Presteer
Baie geluk aan:
Carlo Jansen van Rensburg (Gr 7V)
Hy was by die Indoor krieket
provinsiale toernooi die vakansie en
hy het sy SA Diamonds span kleure
ontvang.
Baie geluk!
Leerders Presteer
Alro Le Roux (Gr 5P)
Hy het op 7 Oktober 2017 aan
die SA Stoei Kampioenskappe
deelgeneem. Hy het 4de plek
verwerf in sy kategorie.
Baie geluk!
Leerders PresteerZané Coetzee verteenwoordig
Gauteng provinsie by die Suid-
Afrikaanse Kampioenskappe en
behaal 'n 2de plek.
Haar span wen die Kategorie.
KASKARBELONING
GR 7-AFSKEID
Donderdag: 19 Oktober 2017
Vir oulaas gaan die Gr 7’s as groep saam herinneringe opbou en ’n
nalatenskap vaslê.
Jou laerskoolloopbaan is op ’n einde. Met ’n bietjie hartseer, maar
met baie positiewe herinneringe, wil elke leerder terugkyk op die sewe jaar in Laerskool Voorpos. Daar word afskeid geneem van
vriende, want hulle was ’n eenheid. Die leerders het saam beweeg
vir sewe tot agt jaar.
Vorie Voorlopers
KlaspositiewesWoensdae gewone klere
Intersenfase
Graad 6 V
Mev B Smith
Vorie VoorlopersKlaspositiewesWoensdae gewone klere
Grondslag fase
Graad 3
Mev Grobler (van Wyk)
Graad 1
Mev Thuynsma
Verjaarsdae
Leerders word gelukgewens deur:
• Skoolbesoek 100% - Rooi
• Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin
vir verantwoordelikheid aan te leer.
Jayden
OUERBELANGEGROEP
Graag bring ons die volgende onder u aandag:
Datum: 25 Oktober 2017
Tyd: 18:00
Plek: Laerskool Voorpos (KDP Lokaal)
Spreker: Dr. Joey Fraser
Onderwerp: Bemagtig u kind met die nodige vaardighede
vir die oorgang van Graad 3 tot Graad 4.
Dit gaan regtig ‘n insiggewende aanbieding wees, moet dit nie misloop nie!!!
Graad 3’s !!!!
Algemene Jaarvergadering
24 Oktober om 18:00 – in Voorpossaal
BESPREKINGSPUNTE
1 Verslag van die Hoof Mnr M Swart
2 Beheerliggaam: Voorsittersverslag Mnr D Swart
3 Beleide Addendums Mnr D Swart
4 Finansies – Geouditeerde verslag 2016 Mnr F Boshoff
5 Finansies – Inkomste en uitgawes 2017 Mnr F Boshoff
6 Begroting vir inkomste en uitgawes 2018 Mnr F Boshoff
7 Goedkeuring van 38A Mnr F Boshoff
8 Resolusie vir die vasstelling van die skoolgeld Mnr D Swart
VORIE KOFFIE!!
250g Artisanal Roast
100% Arabica gemaalde koffie!
Spesiaal vir Voorpos verpak.
R70 beskikbaar by die kantoor
ATKV
Werkswinkel en kursus vir ouers
word aangebied op 3 en 4 November
by Hoërskool Wagpos, Brits.
Leerders het briewe ontvang.
Belangstellendes kan inligting by:
Mev Nicolene Niemann kry.
Redenaars
Ge
da
gte
va
n d
ie
we
ek
Top Related