Laerskool Fairland – Laerskool Fairland -...
Transcript of Laerskool Fairland – Laerskool Fairland -...
Sport
2 April 2019
UITSLAE VAN SA-KAMPIOENSKAP
Elri Coetzer (o/10): 80m en 100m – 4de plekGauteng-aflosspan – 1ste plek.
Chemené Mentz (o/11): 1200m – 4de plek
Kaili Botje (o/13): 200m – 1ste plek;100m – 2de plek.
Gauteng eindig eerste!Baie geluk aan julle 3! Laerskool Fairland is baie trots op jul
pragtige prestasies.
Sport
5 April 2019
SUID-AFRIKAANSE VLAK 3 SWEM KAMPIOENSKAP
Dawid Wiggett het die afgelope vakansie vanaf 28 Maart tot 1 April aan die Suid-Afrikaanse Vlak 3 swemkampioenskap te Germiston deelgeneem. Hy verower ‘n goue medalje vir 400m vryslag, waarin hy ‘n SA Nasionale junior kwalifiser-ende tyd swem, goud in 200m rugslag, brons vir 4 x 100m
aflos en ‘n vierde plek in 200m vryslag.
5 April 2019
YOUNG PASSION
Hierdie musiekgroep, Young Passion, bestaande uit Kian Benadé van Niekerk, Liam Benadé van Niekerk en Caiden
Bouwer, het twee goue medaljes verwerf tydens die nasionale ronde van Talent Africa tydens die vakansie. Hulle is genooi om Suid Afrika te verteenwoordig by Talent America in New
York. Baie geluk!
Kultuur
Sport
8 April 2019
EERSTE RUGBY LIGAWEDSTRYDE 2019 – FLORIDA VS FAIRLAND
10 April 2019
EERSTE NETBAL LIGAWEDSTRYDE 2019 – HELDERKRUIN VS FAIRLAND
Ons dogters vaar goed en hou ons skool se naam hoog.
Uitslae:o/10A wen 26-5o/10B wen 26-2o/10C wen 14-4o/10D speel 3-3 gelykopo/11A verloor 3-14o/1 B verloor 2-9o/11C verloor 5-8o/11D verloor 3-10
Sport
10 April 2019
JULIAN REDELINGHUYS OUD-SPRINGBOK EN LEEUS-SPELER
Ons het vir Julian Redelinghuys by ons gehad om ons seuns met teg-niese vaardighede en skrumwerk te help. Ons wil elke speler se volle potesiaal ontwikkel.
o/12A wen 13-10o/12B wen 19-6o/12C wen 27-0o/13A verloor 9-27o/13B speel 9-9 gelykopo/13C wen 8-6
Sport
12 April 2019
OPPIE TONG AF – REDENAARSKOMPETISIE
Ben en Stella Brewis verower albei n A- simbool in hulle oorredings-toesprake.
Kultuur
Sport
15 April 2019
SA JKA GAUTENGKOMPETISIE
Kyle Le Roux, Graad 1 het deelgeneem aan die SA Japan Karate As-sociation Gautengkompetisie op 15 Maart by Ellispark. Hy het ‘n 3de
plek verower vir sy Kata en sodoende Gautengkleure verwerf.
16 April 2019
GR. R – FANTASIEDAG
Algemeen
Sport
17 April 2019
TENSHIKAN KARATEKAMPIOENSKAP (MPUMALANGA)
Jaden Collett (gr.4) het op Saterdag 13 April aan die Tenshikan Ka-ratekampioenskap te Mpumalanga deelgeneem, waar hy ‘n goue
medalje verwerf het vir beide sy Kata en Kumite.
17 April 2019
GR. 7 – LEIERSKAPONTWIKKELING
DR. JOHAN SMITH WERK AL VIR MEER AS 30 JAAR MET JONGMENSE, OUERS EN GESINNE. HY HET ONGEVEER 30 BOEKE AS OUTEUR OF MEDE-OUTEUR GESKRYF, WAT FOKUS OP DIE GROEPE.
Hy tree landswyd op en fokus op ouerskap/gesin, dissipelskap, verhoudings, depressie en uitbranding en geestelike groei.
Hy het ‘n aanbieding oor adolessensie aan ons gr. 7 – leerders oorgedra.
Algemeen
Sport
17 April 2019
RUGBY VS KRUGERSDORP-NOORD
Ons rugbyspanne het op Dinsdag 16 April tuis in ‘n Super-ligawedstryd teen Laerskool Krugersdorp-Noord gespeel. Hulle hou die skool se naam hoog deur 7 uit die 8 wedstryde te wen.
Uitslae:
o/9A verloor 10-14o/9B wen 55-5o/10A wen 34-0o/10B wen 46-0o/11A wen 43-0o/11B wen 56-73de-span wen 51-52de-span wen 34-3
22 April 2019
GR. R-INSTAPPIE: TROETELDIERE
Algemeen
23 April 2019
GYMAGIC GIMNASTIEK
Op 13 April het Mia van Huyssteen, gr. 1, aan die Gymagic Gimnas-tiekbyeenkoms deelgeneem en 2 goue (vloer en spronge) en 2 bron-smedaljes (balk en brug) verwerf. Sy verwerf silwer algeheel vir haar
items.
Sport
14 Mei 2019
TRINITYHOUSE RANDPARK FEESTOERNOOI (NETBAL)
Ons o/13A- en B-netbalspanne het vanaf 2 – 4 Mei by Trinityhouse Randpark aan hul jaarlikse feestoernooi deelgeneem. Hierdie is ‘n na-sionale toernooi waaraan skole vanaf so ver as Durban, op uitnodig-ing deelneem.
Uitslae:o/13A:
verloor 14 – 17 vs Glenwoodwen 47 – 2 vs Trinityhouse Little Fallswen 25 – 13 vs Maragon Privaatskoolwen 32 – 16 vs Cornwall Hillwen 17 – 16 vs Trinityhouse Randparkwen 18 – 16 vs Westville Primaryo/13B:
wen 15 – 14 vs Glenwoodwen 36 – 1 vs Trinityhouse Little fallswen 21 – 4 vs Maragon Privaatskoolwen 19 – 14 vs Cornwall Hillverloor 14 – 17 vs Trinityhouse Randparkwen 29 – 1 vs Westville Primary
Sport
Sport
14 Mei 2019
DANCE WORLD CUP & TALENT AFRICA – KOMPETISIE
Claudi Greef het tydens die Dance World Cup & Talent Africa – kompetisie gekwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse span.
Sy het tydens die kwalifiserende rondtes al vier haar danse voltooi met ‘n algehele 2de plek in Klassieke Ballet.
Baie geluk, Claudi, met die uitsonderlike prestasie!
Sport
15 Mei 2019
LFK – VISUELE KUNSKOMPETISIE
Ons jong kunstenaars skep in 3D vir die tweede ronde van die Visuele Kunskompetisie. Die pragtige kleikuns vorm deel van die botaniese tema vir 2019.
Kultuur
16 Mei 2019
OPPIE TONG AF REDENAARS
Hannah Dercksen, gr.2/21, het aan die Oppie Tong Af redenaars deelgeneem.
Sy dring deur na die nasionale finaal met haar onvoorbereide Afri-kaanse toespraak.
Kultuur
20 Mei 2019
RUGBY: FAIRLAND VS RANDHART
Uitslae van wedstryde:
o/8A verloor 31-15o/8B verloor 15-10o/9A verloor 29-5o/9B Verloor 36-0o/10A verloor 29-0o/10B wen34-10
o/11A wen34-7o/11B wen 46-53de span wen 25-172de span verloor 12-101ste span wen 36-14
Sport
20 Mei 2019
NETBAL: FAIRLAND VS KENMARE
Uitslae van wedstryde:
o\10A wen 39-2o\10B wen 26-3o\10C wen 14-2o\10D verloor 3-9
o\11A wen 13-9o\11B wen 10-5o\11C wen 17-1
o\12A verloor 21-15o\12B wen 19-8o\12C wen 14-5o\12D verloor 2-6
o\13A wen 34-10o\13B wen 24-14o\13C wen 9-15
Sport
Sport
21 Mei 2019
SENTRAAL-GAUTENG GIMNASTIEKKOMPETISIE
Mia van Huyssteen (gr.1/15) het op 18 Mei aan die Sen-traal-Gauteng Gimnastiekkompetisie deelgeneem en 4 goue
medaljes op apparaat en ‘n algehele goud behaal.
Hiermee verwerf sy Sentraal-Gautengkleure en word gekies vir die Sentraal-Gauteng A-span om aan die Gautengkampioenskap deel te
neem in Junie.
Sport
22 Mei 2019
ARTISTIESE GIMNASTIEK
Kayla Grant (gr. 3/28) het op 18 Mei aan die distrik se artistiese gimnastiekkompetisie deelgeneem. Sy het op vlak 3 kompeteer. Sy behaal ‘n silwermedalje algeheel en verwerf hiermee haar junior
Sentraal-Gautengkleure en word gekies vir die Gautengspan.
Sport
22 Mei 2019
HOKKIE: SUID-GAUTENG
Inge Schoeman, een van ons gr.7-leerders, is die afgelope week by die o/14 Suid-Gauteng hokkiespan ingesluit.
Dis voorwaar ‘n puik prestasie. Baie geluk!
Sport
23 Mei 2019
TENSHINKAN KARATE
Zachary Combrink (gr. 2/17) en Levi Combrink (gr. R /11) het op 18 Mei 2019 deelgeneem aan die Tenshinkan Karate Shihan Kampio-
enskap.
Zachary het deelgeneen in die oranjebelt afdeling en Levi in die witbelt afdeling. Albei seuns het goue medaljes gekry vir hul Ku-
mite. Zachary het ook ‘n silwermedalje verwerf vir sy Kata en Levi ‘n bronsmedalje.
Sport
27 Mei 2019
GAUTENG RITMIESE GIMNASTIEKKOMPETISIE
Esther van der Bergh in graad 3 het op 11 Maart deelgeneem aan die Sentraal-Gauteng ritmiese gimnastiekkompetisie (CGGA) en eerste
plek behaal in die o/9-ouderdomsgroep.
Sport
4 Junie 2019
RITMIESE GIMNASTIEK
Jenna Basson ( gr. 2/21 ) het haar Gautengkleure in ritmiese gimnas-tiek verwerf op Saterdag 25 Mei te Centurion.
Sport
4 Junie 2019
GIMNASTIEK: PROVINCIAL FESTIVAL
Aidan Comley-White verwerf ‘n bronsmedalje by die Gymnastics Provincial Festival en dring deur na die Central Zone Challenge wat
op 15 Junie 2019 te Bloemfontein plaasvind.
Sport
4 Junie 2019
KARATE: SA JKA-KOMPETISIE
Kyle le Roux ( gr. 1 ) het op Vrydag 24 Mei 2019, deelgeneem aan die SA JKA-karatekompetisie, waar hy ‘n bronsmedalje verwerf het vir
sy kata. Hy verwerf ook sy Suid Afrikaanse kleure.
Sport
9 Junie 2019
UITVOERENDE KUNSTE: SOUTH AFRICAN BODY OF DANCE
Janique Kruger (gr. 4/48) het aan die SABOD-Gauteng Kampioenskap vir Uitvoerende Kunste deelgeneem. Sy het die vol-
gende prestasies behaal:
Showdance (9-10 jr.) – eerste plekHiphop duo (9-10 jr.) – tweede plek
Sport
11 Junie 2019
BALLET: ROYAL ACADEMY OF DANCE
Jeanne-Marié Kitshoff (gr. 2) het op 9 Junie aan die Royal Academy of Dance se Youth Awards vir die Gautengstreek by die Johannes-burg Ballet Theatre deelgeneem . Sy het ‘n eerste plek verower in
haar afdeling.
Sport
11 Junie 2019
RITMIESE GIMNASTIEK
Jeanne-Marié Kitshoff (gr. 2) het op 1 Junie aan ‘n ritmiese gimnas-tiekkompetisie te Wierdapark deelgeneem. Sy het op vlak 6 deelge-neem en ‘n tweede plek in haar ouderdomsgroep behaal. Sy het ‘n algehele 3de plek behaal vir beide haar knuppelroetine en vrysty-
ldans in die oop ouderdomsgroep.
Sport
15 Julie 2019
NASIONALE CENTRAL ZONE GIMNASTIEKKAMPIOENSKAP
Mia van Huyssteen (gr. 1/15) verteenwoordig Sentraal-Gauteng op 14 Junie by die Nasionale Central Zone Gimnastiekkampioenskap,
waar sy 4 goue toekennings behaal vir 4 apparate (balk, vloer, sprong en brug) en ‘n algehele goue medalje. Sy behaal ook ‘n alge-
hele 3de plek in haar kategorie.
Sport