Breederiviergazettebz 20131217

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 17 • 17 Desember 2013 | Tel. 023 626 5212 ’n Seisoen vir omgee Die feestyd het vir die meeste Valleiers aangebreek en die tekens hiérvan is oral te sien – van Kerspartytjies waar kleingoed die kans gekry het om Kersvader en Tinkerbell te ontmoet, tot huise wat met liggies en uitstallings van Jesus se geboortetoneel versier word. Maar dit is ook ’n seisoen van omgee. Valleiers het Breederivier Hospice ondersteun in sy Kersseisoen-insa- meling (lees berig op bl. 6), en in hul honderde die Santa Shoebox-projek ondersteun waarin onder meer 300 kinders van die Robertson Voedingskema met geskenkies bederf is.

description

Breederiviergazettebz 20131217

Transcript of Breederiviergazettebz 20131217

Page 1: Breederiviergazettebz 20131217

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 17 • 17 Desember 2013 | Tel. 023 626 5212

’n Seisoen vir omgee

Die feestyd het vir die meeste Valleiers aangebreek en die tekens hiérvanis oral te sien – van Kerspartytjies waar kleingoed die kans gekry het omKersvader en Tinkerbell te ontmoet, tot huise wat met liggies en uitstallingsvan Jesus se geboortetoneel versier word. Maar dit is ook ’n seisoen vanomgee. Valleiers het Breederivier Hospice ondersteun in sy Kersseisoen-insa-meling (lees berig op bl. 6), en in hul honderde die Santa Shoebox-projekondersteunwaarin ondermeer 300 kinders van die Robertson Voedingskemamet geskenkies bederf is.

Page 2: Breederiviergazettebz 20131217

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 17 Desember 20132

Vroue glimlag breed oor eerste oesHILDERINE SCHRÖDER

’n GrondhervormingsinisiatiefbuiteRobertsonwerpnouvrug-te af met die Constitution RoadWineGrowers (CRWG)wat ver-ledeweeksyeerstevolwaardigeoes appelkose vanaf die plaasKlipdrift aan die Rhodes FoodGroup (RFG) gelewer het.

Die Gazette het vroeër vanjaarberig oor CRWG – ’n maatskappywaarvan 66%deur sowat 183 vrou-like plaaswerkers besit word – toedie trust ’n skenking van R175 000van Montagu Foods ontvang het.DieeersteoeswataanRhodesge-

lewer is, is die produk van vyf jaarse harde werk ná die inisiatief in2008 amptelik afgeskop het.Altesaam 11 ha appelkose en

9,5 ha perskes is aangeplant nadatRFG ’n rentevrye langtermyn-le-ning van R1,45 miljoen aan dieaandeelhouers toegestaan het.Dievrugtewordnádieoes terug-

verkoop aan RFG, wat dan 10% van die winsneem om die lening te delg.Volgens Martha Fielies, ’n toesighouer oor

sowat30werkerseneenvandieaandeelhouers,is sy baie trots om deel te wees van die trusten só ’n langtermyninkomste vir haar gesin te

verseker. “Deur hierdie projek salek die eerste persoon inmy familiewees wat my kinders kollege toekan stuur.”Fielies is een van twee van die

183 aandeelhouerswat self opKlip-drift werk. Die ander werk op ver-skillende plase in die Robertson-distrik. Hulle word deur die LeChasseur Workers’ Trust (21%),Robertson East Workers’ Trust(26%) en die Robertson West Wor-kers’ Trust (19%) verteenwoordig,terwyl Robertson Wyne 34% vandie maatskappy besit.Die aandeelhouers en werkers

kry op ’n deurlopende basis oplei-ding in onder meer tegniese- en fi-nansiële bestuur.Fielies sélf vertel dat sy nie net

in die boorde werk nie, maar ookdie boeke hou en die lone admini-streer.Die donasie vanMontagu Foods,

wat deel is van die Libstar-groep,sal aangewend word om die pers-kes wat reeds aangeplant is in

stand te hou en later uit te voer.CRWGverwag omhierdie seisoen 400 ton ap-

pelkose te oes.

Martha Fielies, ’n aandeelhouer van Constitution Road Wine Growers, glimlag breedoor dié trust se eerste appelkoos-oes wat hulle verlede week aan die Rhodes FoodGroup gelewer het.

R500­vakansiefoto?Ons soek jou vakansiefoto’s, en in ruil daar-voorhet jy ’nkans om ’nR500-koopbewysvanDe Jagers te wen. Gaan na ons webwerf bywww.bolandgazette.co.za,klikop“uploadyo-ur photo” en stuur tot 12 Januarie soveel va-kansiefoto’s in as wat jy wil. Een foto sal in’n geluktrekking gekiesword endie leserwatdit ingestuur het, sal die koopbewys wen.De Jagers, met die naaste twee takke in

Worcester, is ’n welbekende klerewinkel-groepwat sedert 1955 gehalte-skool- enmode-dragteenbillikeprysebied.Gereeldespesialeaanbiedinge soos tot 30% af op handelsmerk-T-hemde, is ook glad nie te versmaai nie.Wat De Jagers van die res onderskei, is die

persoonlike diens wat aan elke kliënt wat in-stap, gelewer word. Hou ook De Jagers seFacebook-blad dop vir spesiale aanbiedingeen kompetisies. Kry hulle by https://www.facebook.com/DeJagersUitrusters.• Ons webgebruikers kan ook in aanmer-

king kom vir ’n boekpakket as hulle ons digi-tale blokkiesraaisel invulwat tot 12 Januariebeskikbaar is. Vir die eerste keer het ons ’ndigitale blokkiesraaisel, spesiaal vir die fees-tyd om ook die blokkiesraaisel se 100-jarigebestaan te vier. Gaan na ons webwerf, klikopdie blokkiesraaisel-advertensie bo-aandietuisblad en doen jou ding.

Page 3: Breederiviergazettebz 20131217

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 17 Desember 2013 3

In fleur van sy lewe wegHILDERINE SCHRÖDER

’n Gesin van Robertson is inrou gedompel ná hul enigsteseunverledeweekopdiedrum-pel van ’n blink toekoms oorle-de is.

Jay-Dee Voigt, wat pas matriekgeskryf het, is verlede week doodná hy ernstige beserings in ’n mo-torongeluk opgedoen het. Hy souaanstaande jaar met sy verple-gingstudies begin het.

Hy was altyd die perfekte heer, sê HenryVoigt oor sy broerskind. Jay-Dee was ’n sport-man by uitstek wat uitgeblink het in rugby(hy het vir die skool se eerste span gespeel),krieket, swem en potspel. Hy het ook uitste-kend gedoen in die 100 m.

Sy oom sal Jay-Dee onthou as die grapjasin sy vriendekring. “Vanweë sy wonderlikegeaardheid het hy ’n reuse vriendekring ge-had,” sê Voigt.

Jay-Dee se gesin is verpletterdeur sy dood. “Hy was sy ma (Jea-nine) se oogappel, sy pa (Jeffrey)se spogperd en sy sussie (Jefflin,11) se groot rolmodel en beskerm-heer,” sê Voigt.

Wat hulle veral van Jay-Dee salmis, sê sy oom, is sy grappies enspottery. “Hy laat ’n groot leemte.Hy het letterlik oral saam met sypa gegaan. Die gesin probeer opdie oomblik maar daarop fokusom sy dood te verwerk.”

Die matriekuitslae wat nog bekendgemaakmoet word, lê soos ’n berg voor hulle. “Dit salmaar ’n bittersoet oomblik wees,” sê Voigt.

Jay-Dee is verlede week begrawe. Die fami-lie bedank almal in die gemeenskap wat hullein hierdie moeilike tyd bygestaan het. “Onskry geweldig baie ondersteuning en daarvooris ons oneindig dankbaar.”

Die polisie ondersoek ’n saak van strafbaremanslag. Enigiemand met inligting kan ao.Francois Hoffman by 023 626 8353 bel.

Help ons, vra buurtwagDie Montagu-buurtwag vra inwoners en sake-lui om betrokke te raak by die buurtwagte inhul areas. Die buurtwag is in Junie verledejaar met ses lede gestig en Montagu-Suid asteikengebied. ’n Jaar later is daar meer as 30lede, waarvan 12 opleiding van die departe-ment van gemeenskapsveiligheid voltooi het.

Volgens Patruzcha Müller, projekleier vandie Montagu-buurtwag, is dit hul mikpuntmeer lede en opleidingskursusse.

Danksy verskeie borge kon vier buurtwag-borde in Montagu-Suid opgerig word, waar-oor hul baie dankbaar is, sê Müller. Montagu-Weswasdie tweede teikengebiedenhetsyeer-ste vergadering, bygewoon deur sewe lede, inOktober verlede jaar gehou. Die ledetal is nou50 en opleiding word vir aanstaande jaar be-

plan. Müller sê die buurtwag se doelwit is omdie gemeenskap bewus te maak van misdaadin hul omgewing en dit saam met die polisiete voorkom. “Om misdaad te inisieer en tepleeg verg drie faktore. Daar moet geleent-heid, begeerte en bevoegdheid wees. Begeerteen bevoegdheid kan ons nie vermy nie, maarons kan die geleenthede vir misdadigers be-perk deur paraat te wees, ons eie veiligheideerste te stel en nie nalatig te wees nie.”

Müller sê dit is die buurtwag se plig om ge-meenskapslede in te lig oor dié faktore en ookdie polisie se oë en ore te wees. ’n Buurtwagmoet nog in Montagu-Sentraal op die been ge-bring word en lede van die gemeenskap wordgenooi om aan te sluit. Belangstellendes kanMüller by 023 614 3332 of 072 261 6974 bel.

WOORDSMID: Die wenner van die on-langse Jakarandafees se gedigtekom-petisie kan behoorlik toor met woorde.Die Gazette was die kompetisie se me-diaborg. Nie net het Megan Janse vanRensburg (links) se gedig loshande diemeeste stemme van lesers gekry nie,maar het sy ook ’n cum laude-toeken-ning by die onlangseWorcester Eistedd-fod losgeslaan. Megan was vroeër van-jaar een van vyf kandidate landwyd watgekies is vir ’n slypskool wat deur Litnetaangebied is. Een van haar gedigte isookeen van35, vanuit 400 inskrywings,wat die paal gehaal het in Jip se ATKV-gedigtekompetisie. Megan (17) is ’nleerder aan die Hoërskool Robertson.By haar is Lettie van Zyl van RobertsonToerisme.

FOTO: ZELDA KLOPPERS

Wyle Jay-Dee Voigt

Page 4: Breederiviergazettebz 20131217

Breederivier Gazette General - Algemeen Tuesday 17 December 20134

A ray of sunshine for Little StarsNew life has been breathed intothe Little Stars Day Care Cen-tre’s classroom thanks to an ini-tiative by three Gr. 6 learnersfrom the Robertson PrimarySchool.

The learners recently spent aweekend painting the classroomwith some help of some of the cen-tre’s parents.Thanks to generous donations of

paint and equipment from friendsand various businesses, the class-room’s walls could be decoratedwith shapes, numbers and letters,a beautiful scene of trees and flow-ers, butterflies and sunshine.The toddlers and preschool chil-

dren at Little Stars spend their dayat thecentrewhile theirparentsare

working on local farms and at busi-nesses during the summer season.According to Winnie Gcebe,

principal of Little Stars, the chil-dren are over the moon about thenew classroom. “We are so excited.It looks beautiful.”LittleStars is anon-profit organi-

sationandrelieson fundinganddo-nations to care for the little ones.Their next project is to create an

outdoor space with a shaded areawhere the children canplay in safe-ty. A vegetable garden and junglegym are also in the pipeline.Anyone who would like to con-

tribute to this project or donateclothes or toys to the centre can callIona Palmer, fundraiser for LittleStars, on 081 270 3703 or [email protected]

The classroom at the Little Stars Day Care Centre in Nkqubela was recentlyrevamped thanks to a team effort by Gr. 6 learners the at Robertson PrimarySchool, along with parents. At the centre are Iona Palmer (far left, fundraiserfor Little Stars), with Winnie Gcebe (owner of Little Stars) in the middle andJade Benton, who initiated the project, along with some of the parents andchildren from the centre.

As jou wildste drome waar word . . .ANNELDA GROOTBOOM

“Ek het nie geweet of ek moes lag of huil toeek die goeie nuus hoor nie.”Só het Bettie Julies van Robertson onlangs

gesê ná sy ’n oproep van die radiostasie Kfm,wattansmetsyprogramChristmasWishbesigis, ontvang het. Die program is daarop gemikom die omstandighede van mense wat swaar-kry, makliker te maak en só ’n verskil in hullewens te maak.Julies is deurRosy Jansen, pastoor en voor-

malige omroeper van Radio KC in die Paarl,genomineer. In ’n e-pos aan Kfm se CandiceBotha het sy vertel van Julies se gestremdedogter, Felicity Adendorf, wat breinskade op-gedoen het ná sy op vierjarige ouderdom me-ningitis opgedoen het. Wat haar hart breek,

het Jansen in dié e-pos gesê, is die feit dat Bet-tie se huis nie behoorlike badkamergeriewehet sodat Felicity kan stort nie en die huis ooknie rolstoelvriendelik is nie. Dit is dié tweewense, het Jansen gesê, wat sy graag wou hêwaar moes word vir Bettie en haar dogter.Danksyhaarnominasie enmetdiehulpvan

Kfm en Absa, gaan dié wense vervul word na-dat R50 000 bewillig is om ’n badkamer aante bou, Bettie se huis rolstoelvriendelik temaak en ook die agterplaas reg te maak sodatsy met haar dogter buite kan gaan stap.Volgens Bettie het sy nooit in haar wildste

drome geglo dat haar wense ooit bewaarheidsou word nie. “Ek wil die Hemelse Vader be-dank wat dit moontlik gemaak het asook dieKfm-span, Candice en Ryan (Ryan Seacrest,Kfm-omroeper).”

Bettie Julies van Robertson se drome om haar huisrolstoelvriendelik vir haar dogter te maak is bewaar-heid danksy die radiostasie Kfm se Christmas Wish-program. Hier is sy saam met die Kfm-span wat haaronlangs besoek het. FOTO: ANNELDA GROOTBOOM

Help só ’n kindMaak ’nverskil in ’nkindse lewediéKers-fees en dra by tot ’n projek ten bate vandie kinders vanDroëheuwel. “Hulle is diearmstevandiearmstesenonswilvirhulleiets gee vir Kersfees,” sê Charmaine Wil-lemse. Sy en ’n paar vriende woeker nouom met hul stalletjie met tweedehandseware soveel items as moontlik in te samelwat hulle aan die kinders kan uitdeel.Mense wat bydraes wil lewer, kan Wil-

lemse by 071 464 3977, of haarman, Judah,by 082 255 5942 bel. Willemse is bereid omself enige skenkings by mense op te laai.

Page 5: Breederiviergazettebz 20131217

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 17 Desember 2013 5

) Die MAG-Opleidingsentrum, ’n gemeen-skapsontwikkelingsorganisasie in Montagu,bied op Sondag 15 Desember om 17:00 ’n sang-middag met die Saint Messengers-gospel-groep vanKaapstad in dieWilhelmTheys-ge-meenskapsaal aan. Die tema is “ChristmasJoy – The Christmas Message in Song andPraise”. Kaartjies (R40 elk) is by Tim Banda0 072 326 0589 en ander MAG-lede te kry.

) Sing well-loved Christmas carols in theRobertson Dutch Reformed Mother ChurchonSundayevening 22Decemberat 18:30. Thisis not a church service, but therewill beBiblereadings to tell the Christmas story in be-tween the carols. There will also be specialorganand trumpetmusic. There isno charge,and no collectionwill be taken. Dress is casu-al. More details from Dave Reid,0 084 703 2755.

Page 6: Breederiviergazettebz 20131217

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 17 Desember 20136

Xmas boon for HospiceFun, fantasy and a Christmas spirit wereall part of Uncle Robbie’s recent Christ-mas party, the first ever of its kind in aidof the Breede River Hospice.

From bubble-catching frenzies to chasinglive puppets, children and adults alike wereenthralled by the array of colourful charac-ters which, among many others, includedSandman, clowns, fairies, elves and a stilt-walker.WithUncleRobbie (Timjan vanWyn-gaardt) as host, this was an event nobodywillquickly forget.Spaced out across theWolvendriftWineEs-

tate’s beautiful riverside lawns, families laidout picnic blankets and shared food and goodcompany while the little ones had a blast,thanks to the various activities on offer.Greeted by eleven helpers upon arrival the

youngsters were carted away by tractor andtrailer to a play area where they chased bub-bles and threwstrawwhile clownsperformedand Sandman entertained them.Thiswas followedby the arrival of the long-

legged lady – about 16 feet tall – dangling alive marionette by the strings.Against a backdrop of the towering Uncle

Robbie’s Castle, a stage set for the eveningkicked off with magical guitar tunes. As thesun slowly set, fairy Chantal turned on thezumba and led a procession of kids dan-cingup the aisle to settle at Uncle Robbie’s side.With promises of Santa Clause being on his

way – and to keep all eyes on the skies –festivities proceeded. From the jazzy swingmood to the rock ’n rolling tunes of the liveband,TrueBlue, the eveningheraldedChrist-mas carols. As darkness set in, the Castle andstage came to life in colours spectacular be-yond belief. And then, suddenly, amidst chat-tersofdelight, the lightswentoutandas jinglebells grew louder, Santa popped out!Much to the joy of the little ones Santa also

brought gifts. The ticket sales for the eventtopped 218 with 86 children under the age often. Together with the organisers, perform-ers, elves and helpers, this delightful Christ-mas party was attended by nearly 300 people.

With clowns and a host of colourful characters Uncle Robbie’s Christmas Party, recently hosted at theWolvendrift Wine Estate, provided hours of fun for little partygoers. PHOTO: MORNÉ MARAIS

Matriek­skones op loopplankHILDERINESCHRÖDER

Beoordelaars moes om-trent kopkrap om diewenner aan te wys invanjaar se matriekaf-skeid-skoonheidskom-petisie wat onlangsdeur Illusions Hair De-sign aangebied is.Die kompetisie is ’n

jaarlikse gemeenskaps-projek om matriekmei-sies blootstelling te geeop die loopplank en hul-le vir die dag van huldeelnamevankoptot to-ne te bederf. Gaste kon ook ’n blik op die nuwestyleenklerereeksevirdiesomerkry.Ouderge-woonte kon meisies van hoër skole van dorpein die Langeberg-area vir die kompetisie in-skryf. Uit die inskrywings is tien finaliste ge-kies wat onlangs hul beste voetjie voor moessit tydens ’n opelug modeparade.Alles watmet die geleentheid gepaardgegaan

hetwas van plaaslikebodem, van die spanwat die loopplank in’n japtrap gebou hettot die musiek, belig-ting, fotograwe, hareen grimering sowelas die klere waarindie deelnemers ge-pronk het. Buiten diemodeparade is gastemet sangendans, ookplaaslike talent, ver-maak.Volgens Cornel

Hough, eienaar vandie salon, was die ge-leentheid ’n reuse-

sukses. Hy bedank die gemeenskap vir hul on-dersteuning en almal wat gehelp het om dieaand ’n sukses te maak.Elanca Goosen van Ashton is as die wenner

gekroon, met Antoinette Wagener van Robert-son en Edlin Tiemie van Bonnievale eerste entweedeprinsesonderskeidelik.Diewennershetpryse ter waarde van duisende rande ontvang.

Gaste by Illusions Hair Design se opelug modeparadehet ’n voorsmakie gekry van die seisoen se nuutstemodes, terwyl plaaslike matriekmeisies ook blootstel-ling op die loopplank gekry het.FOTO:DEONVANDEVENTER

Somerfees’n Somerfees word 20en 21 Desember by dieCogmanskloof-sport-veld in Hoofstraat,Ashtonaangebied.Ditsal 13:00 begin metkunstenaars soos TheRockets, Koekie, PJTwins, FranschhoekSteelband, AfrikaansRuk, Cappucino, Me-lody en talle ander opdie verhoog. ’n Diskosal Vrydag- en Sater-dag van 22:00 tot 02:00in ’n markiestent He-art FM 104.9 saai Sa-terdag van 12:00 tot14:00vandie feesafuitmet twee DJ’s en tweeseremoniemeesters.Daar is ook ’n bier-

tuin, stalletjies en ’nspeelparkvirkinders.Toegang kos R20.

Page 7: Breederiviergazettebz 20131217

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 17 Desember 2013 7

TOP SELLER: The McGregor Waldorf Schoolrecently held a very successful Christmas raffle.Tanya Joubert (right), the school’s computer appli-cations technology teacher, received a R500Woolworths voucher for selling themost tickets - awhopping 130. Her prize was handed over byKatleen Verschoore (fund facilitator and sponsor-ship coordinator at the school).

LEERDERS VEREER: Jay-Dee Meyer (links) is by dieLaerskool Robertson se prysuitdelingsgeleentheidmet die Danie Theron-bronsbeeld vir geskiedenis ver-eer. Brithney Snyman het die beste presteer in ekono-miese en bestuurswetenskappe (EBW) in gr. 7.

VOUCHER WINNER: Various Woolworths vouchers were handed over at the McGregor Waldorf School’s recentdraw for their annual Christmas raffle in aid of funds for the school. The winners of the various Woolworthsvouchers were Alvania Fortuin from Robertson (R1 000), Christine Lawley from McGregor (R500), Fikile Zwedalafrom Zolani (R500) and Princess Mancgola also from Zolani (R500). Katleen Verschoore (left), fund facilitatorand sponsorship coordinator at the McGregor Waldorf School, hands an excited Lawley her R500 Woolworthsvoucher. PHOTO: SUPPLIED

TOPPRESTEERDERS: Die Laerskool Robertson hetook leerders wat op kulturele gebied uitgeblink het,vereer. Jana vanZyl (links) hetmet100%diehoogstepunt in die Unisa gr. 3 teorie-eksamen behaal, terwylKatinka Ellis en Suné Grové as onderskeidelik diejunior en senior redenaar aangewys is. Grové hetook die Tiaan de Jager-redenaarstrofee verower.

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

ARNOLDUS PIETGeb.28/12/1948-Gest.20/04/2013Dis ons eerste Kersfees enverjaarsdag, 28 Desembersonder u, maar waar u inwoon is beter as hier. Mooigedagtes, herinneringe endenke is al wat u agter-laat. U tyd saam met onshier is nie beskore, want udeel dit nou met u Grotermaat. Ons mis u Pappa enoupa. Met baie liefde vanjou vrou, kinders, kleinkin-ders en agterkleinkinders.

JANUARIE JUVAN(Whanie)Geb.22/05/1984Gest.25/12/2012’n Jaar is verby, die ver-lange is nog altyd groot.Jou plek is leeg en joustem is stil. Mis jou onein-dig.Baie liefde Mammie,Daddie, Aubinique en fami-lie.

BOTHA JOHNNYGeb.17/12/1961-Gest.4/10/2012Hoe graag sou ons gelukwil sê aan my Man, Pa,oupa en vriend op jou ver-jaarsdag vandag(17 Desember 2013) maarJesus wou dit anders hê.Ons as familie kan netblomme op jou graf gaansit as nagedagtenis enherdenking op jou ver-jaarsdag. Mag jy ’n geluk-kige verjaasdag by onsHemelse Vader het. Vanjou vrou, kinders, kleinkin-ders, vriende, Botha -familie en Karelse-familie.

FONO JAN ANDRIESGeb.17/12/1932Gest.23/01/2013Pappa, vandag (17 Desem-ber) is jou eerste verjaars-dag weg van ons. Al dieeer en lof kom die Here toevir Pappa se lewe.Die pynis nog daar, maar die troosis Pappa is by Jesus. Vanjou vrou, dogters, skoon-seuns en kleinkinders,Uncle Johney en familie.

SEPTEMBERFRANKLIN(Pampels)Geb.9/05/1987-Gest.24/12/2011Dis sowaar 2 jaar weg vanons op 24 Desember 2013.Pampels,die verlange najou is groot, dit voelonwerklik dat jy weg is.Mis jou baie maar onsweet die Here is in beheer.Al verstaan ons nie regtignou sal ons eendag tenvolle verstaan. Van joubroers, Gerrie, Jason,suster Annelda & Nikki enKyla.

SNYMAN REGINA(Bawa)Geb.19/12/1943-Gest.27/08/2013Bawa, op 19 Desember2013 vier jy jou eerste ver-jaarsdag weg van ons bydie Hemelse Vader. Dieverlange en vermisting isontsettend groot en bringbaie hartseer in ons lewe.Die wete dat jy veilig rusin Jesus arms laat onsvoortgaan met die lewesoos jy sou wou gehad het.Rus in vrede. Van jou manGeoffrey, Denise, Verna,Devi en al die familie.

GELUKWENSINGS

1030

ARNOLDUS JEHAADJUNAIDBaie geluk met jou eersteverjaarsdag, Woensdag 18Desember 2013. Hoop jygaan jou dag geniet. Van:Mammie, Daddie, oupaArnold, ouma's, Ingrid enfamilie.

PERSOONLIKEDIENSTE

LENINGS

1445

LENINGS. Konsolidasies.R1 000 tot R120 0000,5minutes pre-appoval.Same day pay-out. Fiona082 422 2271.

SAKE

DIENSTE

2420

BETREKKINGS

3600

DEELTYDS/TYDELIK

3720

DIENSTE2420

DIENSTE

2420

Page 8: Breederiviergazettebz 20131217

Breederivier

Year 17 • 17 Desember 2013 | Tel. 023 626 5212

Big Bash fora good causeBoland Cricket, in collaboration withAswad Brand Management, is to host“thepartyof theyear”on31December.The New Year’s Eve Big Bash, with asuper line-up of artists and cricket ac-tion, will be held to raise awarenessand money, to enlist sponsors and topromote community involvement andsupport for the importantworkBolandCricket does for all its affiliates.

Theevent inPaarlwill see a 20/20matchbetween a Justin Ontong 11 and a CharlLangeveldt 11 at 16:30. There will also bea Boland women’s 10-over match at 15:00and kids’ mini-games from 10:00 to 14:30.

Boland Cricket’s territory stretchesfrom Vredendal in the northwest toBredasdorp and includes Vredenburg,Saldanha, Worcester, Robertson, Welling-ton, Paarl, Malmesbury, Brackenfell andStellenbosch.

In a press release Boland Cricket saysthe talent at all levels is very promising,and with proper financial and develop-ment support, cricket in the Boland willcontinue to excel.

Many current Cape Cobra players arefrom Boland, and players, umpires and

coaches boast national achievements.Boland Cricket is also a huge contributorto the transformation policy of CricketSouth Africa.However, a lack of equipment, funding

and financial sustainability, a lackof facil-ities, a lack of skills and capacity and geo-graphical spread are obstacles that needto be overcome.Boland’s main source of funding, Crick-

et South Africa, cannot supply sufficientfunding to achieve its development goals.By attending the New Year’s Eve Big

Bash, readers can help Boland Cricket tocontinue chasing these targets.The union is also looking for sponsors,

whose contributionswill provide immedi-ate assistance with the following:• provision of equipment to the regions;• implementation of capacity building

programmes such as umpire courses, sco-rers courses, administration courses andplayer development. “We are seekingsponsors who share our vision and whohave a desire to share in our journey andsuccess.”Gotowww.ticketpros.co.za tobuyatick-

et. Tickets cost R150 each and include theentire line-upofactionandentertainment.