Kroonnuus 20131217

12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 17 DESEMBER 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS DIE personeellede van Kroonnuus is van links, onder: Elrina de Beer (advertensiebestuurder) en Tharine Geldenhuys (redakteur); bo: Annetjie Cloete (advertensiekonsul- tant), Elaine Herbst (advertensiekonsultant), Andy Philander (internskapstudent), Joyce Liphoko (ontvangs), Jana Bekker (Volksblad-verslaggewer), Bongiwe Sethole (advertensiekonsultant) en Isabel Lamprecht (advertensiekonsultant, Express Goldfields). Dié uitgawe is die laaste vir 2013. Kroonnuus se kantoor heropen op 8 Januarie. Graag bedank ons al ons kliënte vir hul getroue ondersteuning Graag bedank ons al ons kliënte vir hul getroue ondersteuning die afgelope jaar. Ons wens u 'n vreugdevolle Kerstyd toe wat die afgelope jaar. Ons wens u 'n vreugdevolle Kerstyd toe wat gevul is met liefde en geluk. gevul is met liefde en geluk. Ons glo dat 2014 vir almal net voorspoed en geluk sal inhou! Ons glo dat 2014 vir almal net voorspoed en geluk sal inhou! Kersgroete van almal by Kroonnuus Vir meer foto’s en nuus besoek www.kroon- nuus.co.za Kroonnuus Kroonnuus

description

Kroonnuus 20131217

Transcript of Kroonnuus 20131217

Page 1: Kroonnuus 20131217

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 17 DESEMBER 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

DIE personeellede van Kroonnuus is van links, onder: Elrina de Beer (advertensiebestuurder) en Tharine Geldenhuys (redakteur); bo: Annetjie Cloete (advertensiekonsul­tant), Elaine Herbst (advertensiekonsultant), Andy Philander (internskapstudent), Joyce Liphoko (ontvangs), Jana Bekker (Volksblad­verslaggewer), Bongiwe Sethole(advertensiekonsultant) en Isabel Lamprecht (advertensiekonsultant, Express Goldfields). Dié uitgawe is die laaste vir 2013. Kroonnuus se kantoor heropen op 8 Januarie.

Graag bedank ons al ons kliënte vir hul getroue ondersteuningGraag bedank ons al ons kliënte vir hul getroue ondersteuningdie afgelope jaar. Ons wens u 'n vreugdevolle Kerstyd toe watdie afgelope jaar. Ons wens u 'n vreugdevolle Kerstyd toe wat

gevul is met liefde en geluk.gevul is met liefde en geluk.

Ons glo dat 2014 vir almal net voorspoed en geluk sal inhou!Ons glo dat 2014 vir almal net voorspoed en geluk sal inhou!

Kersgroete van almal by Kroonnuus Vir meerfoto’s ennuus besoekwww.kroon-nuus.co.za

KroonnuusKroonnuus

Page 2: Kroonnuus 20131217

2 KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013

VULLIS word nie inMoqhaka (Kroon-stad, Maokeng,Brentpark, Viljoens-kroon, Rammulotsi,Steynsrus enMatwangtlwang) opdie openbarevakansiedae diéfeestyd verwydernie.Inwoners word

versoek om vullistot die volgendeweek oor te hou.Vullis word wel

op 23, 24 Desemberen 1 Januarieverwyder, luidensdie vullisverwyde-ringsdiens. Dieamptenare van diéafdeling neem ’nwelverdienderuskans en derhal-we sal vullis ook nieop 27, 30 en 31Desember verwyderword nie.

Vullisdán niegehaal

HARRIERS GRILL is ’n restau-rant wat sowat vier maandegelede in die Panorama Plaza opKroonstad geopen het.Onder Rocco Bergh, die

uitvoerende sjef, se leiding wordspesialisgeregte met styl en flairvoorgesit.Hy het al oor die wêreld heen

as sjef – in onder meer Argenti-nië, Botswana, Namibië, dieeiland Man en Suid-Afrika –gewerk.Hy het sy opleiding aan die

Silwood School of Cookery inRondebosch, Wes-Kaap, voltooi.Diegene wat aan tradisionele

Suid-Afrikaanse geregte soosbobotie, kerrieskaapafval ofbeesstert wil smul, kan dit teen’n bekostigbare prys in dieklassieke kuierat-mosfeer doentussen Frans Claerhout- enPortchie-skilderye en vliegtuig-aandenkings. Die logo van die

restaurant is juis die Harrier-vliegtuig.Bergh se gewildste geregte is

pasta en seekos.Besoek die Harrier Grill &

Takeout vir jou volgendegeselligheid of bederfete enbeleef diens met ’n glimlag en ’ngroot verskeidenheid smaaklikegeregte.Die restaurant is dié feestyd

op al die vakansiedae oop.Bespreek vroegtydig plek vir dieKersete (sien advertensiehieronder).) Een gelukkige leser kan ’n etevir twee dié feestyd by HarriersGrill van R200 wen. Al wat jymoet doen, is om ’n mooiKersboodskap aan die een wat jygraag vir ete sal wil nooi opKroonnuus se Facebook-blad teplak. Die mooiste boodskap wendie ete. Die redakteur sebeslissing is finaal.

Steve Shone

THE Rotary Club of Kroonstadis currently hosting an exchan-ge student from the twin citiesof Minneapolis-St Paul inMinnesota, USA. In the USA itis traditional to celebrateThanksgiving on 28 Novembereach year when families gettogether and enjoy turkey,mashed potatoes, pumpkinfritters and pecan pie. To

associate themselves with thiscelebration and to acknowledgetheir exchange student, as wellas to say thank you to anumber of special people whohad made a significant contri-bution to the community, theRotary Club of Kroonstadarranged a ThanksgivingDinner on 28 November.Traditional fare was preparedand the occasion was celebratedin true style.

Rotary celebrateThanksgiving

THE special people who attended the Thanksgiving function of the Kroonstad Rotary Club arefrom left, front: Maria Friedman (exchange student), Mariette Fourie, Mike deWinnaar (Paul HarrisFellow), Elsa Hansen (Paul Harris Fellow), Annemarie Jordaan (Paul Harris Fellow), Kitty Rampf,RaynaWelgemoed, FelicityCombrink (Paul Harris Fellow), Richard andHelenRampf; back: Freekdu Plessis, Evadne du Plessis, Rob Shone, Jorrie Jordaan, Karel Combrinck, Richard Combrink,Riaan Oelofse (President ­ Rotary) and Simon Welgemoed (Maningi Meats) Photo: Supplied

MARNI SMITH (right)left for Germany (Co­logne) on 28 Novem­ber for a six­week visitas a Rotary short­term exchange stu­dent. She will be hos­ted by the parents ofLea Limbach who vi­sited Kroonstad for asix­week period du­ring July/August.Marni will participatein a ten­day adventtour of Germany en­ding with skiing inAustria just beforeChristmas. She re­turns to South Africamid­January 2014.With Marni is hermom, Marie

Kosmet flair hier te kry

ROCCO BERGH is die uitvoerende sjef en bestuurder van die HarriersGrill & Takeout in die Panorama Plaza op Kroonstad.

FOKUSOP HARRIER GRILL & TAKEOUT

Page 3: Kroonnuus 20131217

KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013 3

Tharine Geldenhuys

HOEWEL een van die twee kleiner pompeby die Groblersdam wat water na dieopgaardam van Kroonstad, die Bloemhoek-dam, moet pomp, Woensdagaand aangeska-kel is, is die watervlak van die dam kritieklaag.“Dit is moeilik om presies te bepaal

hoeveel water in die dam oor is, omdat diewatervlak reeds onder die merkers is,” sêChris Dalton, DA-raadslid in die Moqhaka-raad.Die mees onlangse skatting wat aan die

tegniese komitee van die munisipaliteitgegee is, dui daarop dat sowat 17% waterin die dam oor is.Dalton sê ondanks goeie reënval toon die

Valsrivier nie merkwaardige vloei nie.“Die Serfonteindam se eiland is nie onderwater nie. Die tweede, kleiner pomp kan

nie aangeskakel word nie, omdat diewatertoevoer onvoldoende is.”Inwoners is bekommerd, omdat die groot

pomp nog nie herstel is nie.Hierop sê Dalton die munisipaliteit stel

ondersoek in om ’n versekeringseis vir diégebreekte pomp in te stel.Vyf opgaardamme is vir Kroonstad

beskikbaar. Die eerste in die watertoevoer-ketting is die Serfonteindam wat in dieValsrivier gebou is, gevolg deur Groblers-dam waaruit water na die Bloemhoekdamby die pompstasie gepomp word.Soos water benodig word, word dit uit

die Bloemhoekdam na die Barend Wessels-dam gepomp. Uit dié dam, wat in dieValsrivier tot by die Alexandria-brug strek,word water by die suiweringsaanleg inHillstraat onttrek.Die laaste dam is die Strydomdam net ná

die Barend Wesselsdam se keerwal.

Watervlak kritiek

’n HEWIGE storm het KroonstadWoensdagmiddag getref. Die sportvelde van die SentraleVolkskool in Hillstraat het soos ’n rivier gelyk. Foto: Peter J. Muller

Tharine Geldenhuys

DIE motor van Evon Grimbeek, ’n inwonervan die Lanzerac-meenthuiskompleks inTruterstraat, Kroonstad, het Woensdag ná’n hewige storm op die dorp by die ingangna die kompleks vasgeval.André van Niekerk, ook ’n inwoner van

die kompleks, sê dit was “ ’n wonderwerk”dat die hele voorkant van die motor nie indie groot sinkgat, waarvan meer as vierkubieke meter grond by die stormwaterpy-pe weggespoel het, beland het nie.Die lekkende stormwater- en rioolafvoer-

pype het veroorsaak dat die grond onderdie plaveisel uitgekalwe is.Van Niekerk sê nadat die motor met die

hulp van omstanders uitgelig is, het dieMoqhaka-munisipaliteit se werke-afdelingmet ’n vragmotor klip in die gat gegooi. Dievragmotor het toe self ook in ’n volgendesinkgat, sowat drie meter verder, vasgeval.

Met behulp van ’n stootskraper is dievragmotor uitgetrek.Die riool- en stormwater in dié omgewing

het vermoedelik al geruime tyd terugge-breek en die grond onder die plaveiseluitgekalwe.Grimbeek het telkens by die munisipali-

teit aangemeld die rioolverstoppings byhaar meenthuis is ’n ernstige las.“Nadat ons die motor uitgelig het, het die

munisipaliteit die rioolpype oopgemaak watal die water, dié in die sinkgate ingesluit,weer laat loop het. Ongelukkig borrel dieriool nou in ons tuin by eenheid 3 uit,” sêVan Niekerk.Hy sê dit wil voorkom asof die riool reeds

ook ander kanale ondergronds gemaak hetwat tot verdere sinkgate kan lei. Die lasvan riool wat in die meenthuise terugvloei,is ’n bron van kommer. Blykbaar sou diemunisipaliteit die fout probeer soek het,maar het nie daarby uitgekom nie.

Motor, vragmotor val vas

DIE vragmotor wat die gesonke rioleringstelselmet klippemoes opvul, het toe self in ’n volgen­de sinkgat vasgeval. Foto: André van Niekerk

RYAN DAY kyk toe hoe die motor van EvonGrimbeek by die Lanzerac­meenthuiskom­pleks in ’n sinkgat vasgeval het. Die rioolstelselhet onder die plaveisel meegegee.

Storm tref Kroonstad

Page 4: Kroonnuus 20131217

4 KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013

God seënSuid-AfrikaDIE tyd vlieg. Die jare tik soveelvinniger verby, so amper asof diesekondes op steroïede is.As kind het dit van Kersfees tot

Kersfees en van verjaardag totverjaardag soos ’n leeftyd gevoel.Dit voel soos gister toe ’n mens

jou kop geskud het omdat super-markte die blink linte, Kersbome,liggies en Kersgevoel al in Oktoberwou skep. Jy is nog vol van 2012se Kers-oorskietkos toe 2013 seKersliedjies oor die radio beginspeel.Ons laat baie spore in die lewe,

maar in die oggend het dienagwind dit weggewaai. Alles isverganklik behalwe die omgee virmekaar en elke dag se genade vanGod. ’n Geseënde Kersfees vir jou.Laat ons terugkyk op 2013 en op

die positiewe konsentreer – al onsseëninge. Gebruik dit as boustenevir 2014.Vir diegene wat so geseënd is

om die feestyd saam met familieby die see deur te bring wensKroonnuus ’n geseënde tyd toe.Julle is bevoorreg.Vanjaar gaan spesiale wense ook

aan diegene wat wees en weerloos

voel, ver van die lafenis van ’nstrand en see gaan wees en veralver van hul familie is.Ons dink aan bejaardes in die

ouetehuis wie se kinders hulle niemet vakansie saamneem nie.Ons hart huil oor al die weeskin-

ders in Suid-Afrika, die hongereswat dalk nie iets te ete vir Kersdagsal hê nie, terwyl die rykes setafels onder die kos kreun.Onthou dat dit die Koningskind

se verjaardag is en eintlik is ditwaaroor dié dag gaan.Mag almal ’n mooi somerson-

Kersfees ervaar en mag dieKoningskind vir ons in diebinneland met milde reën seën.Bou vir jou ’n wonderlike 2014.Griekwawense wat ’n soekenjin

opgelewer het, spreek uit al diepersoneel van die Volksblad-groepop Kroonstad se hart aan al onslesers:

Mag die Jirre jouse binneste roeren mag suffel goedgeit jou slat latjy eintlik loop skaamkry oor alliegenade.) Kroonnuus, jou getroue plaaslikekoerant, sal weer op 15 Januarieverskyn.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

THIS variation of Mediterra-nean flavours is quick,colourful, healthy and full offlavour. It is enough for afamily of four or a colourfulstarter for eight people.Mediterranean potato and

and sausage dishIngredients:4 x medium-sized potatoes

(scrubbed, boiled with skin,cut into chunks)30 to 60 ml olive oil30 to 60 ml avocado oil

(secret ingredient)1 string Portuguese chorizo

sausage (sliced into bite-sizedpieces)1 red onion (sliced into

chunks)½ a green and ½ a yellow

sweet pepper (sliced intochunks)2 Handfuls of cherry toma-

toes (rinsed, whole)A handful of fresh basil,

rocket and parsley (roughlychopped )2 Rings of plain or flavoured

feta cheese (chopped into smallblocks)Coarse salt and black pepper

(optional)Method:Pour olive or avocado oil

into large non-stick frying pan.Brown the cooked potatochunks until crisp and goldenover medium to high heat.Add sausage slices, onion,

sweet pepper chunks andstir-fry until onion is tender,but still firm. Add cherrytomatoes and stir quicklythrough hot mixture untilskins start bursting open.Reduce and switch off heat.Sprinkle feta cheese and

freshly chopped herbs over themixture in the pan.Serve immediately with

freshly baked Portuguese rolls

or garlic bread and a glass ofice-cold white wine.Mediterranean ditapole le

woroso4 x medium ditapole. Hlat-

swa, peha ka pitsa, sehadikotolwana tse kgolo.30 to 60 ml olive oil30 to 60 ml avocado oliPortuguese chorizo woroso, e

sehilweng1 eie e kgubedu, e kgabets-

weng½ green pepper, le ½ tshehla

ya sweet pepperCherry tamatiBasil, rocket, pietersielie e

segilweng2 rolle tsa feta kaseLetswai le peperiMokgwaTshela oli (avocado le olive)

ka pan e kgolo.Tshela ditapole, di be sootho.Tshela woroso, eie, sweet

pepper ka hare. Fuduwammoho.Tshela cherry tamati, fuduwa

haholo.Tlosa mollong.Tshela feta kase ka hodimo.Tshela herbs ke hape hodimo

motswako.

Dish full of flavour

Reads Bible from cover to coverREADING the Bible from cover to cover in 90 Days. The cold weather kept everyone cuddled up inside therehomes, and during this time the church members of the For Grace Ministries held a 90­day Read throughthe Bible programme. One of the members who received a certificate of completion was 77­year­old Ma AngieSwartz (right). Her inspiration was that she had never read through the entire Bible before, and she thereforegrabbed the opportunity. She encourages others that it is never too late to start. With her is Past. Grace Ros­souw. Photo: Supplied

Jana Bekker

’n KROONSTAD- en Ventersburg-legende het die stryd teen kankerverloor.Hennie de Vos (74), ’n platjie

wat maklik ’n geselskap metstaaltjies én ’n grap of twee kon

laat lag, ’n rugbyspeler vanformaat in die jare sestig engesoute boer van die distrikVentersburg, is verlede Vrydagoorlede.De Vos het onder meer van 1964

tot 1966 vir die Blikore (Vrystaat)as senter uitgedraf en was baie

betrokke by die Wanderers-rugby-klub op Kroonstad.Sy swaer Koos Vergottini sê die

beroemde WP-senter John Gains-ford het destyds gesê in sy heleloopbaan, ook internasionaal, hetDe Vos hom in 1964 die hardstegeduik. In 1965 was hy deel vandie Vrystaat-Platteland-span watteen Argentinië gespeel het. Indieselfde jaar is hy ook in dieWanderers-uitnodigingspaningesluit.Toe die Noord-Vrystaatspan

(Griffons) in 1968 van die Vry-staatspan afgestig het, was De Vosin dié span. “Baie rugbykennershet gesê as hy meer toegewydgespeel het, kon hy vir dieSpringbokke uitgedraf het,” sêKoos. Hy het ook by geleentheidsaam met sy seuns vir Kroonstadgespeel.De Vos se seun, Hannes van

Kroonstad, sê sy pa was ’n manmet integriteit. “Sy reg was sy regen sy verkeerd was verkeerd. Hykon met enigiemand gesels, ryk ofarm.”Hannes sê sy pa se hande het

vir niks verkeerd gestaan nie enhy het nooit van enigeen sleggepraat nie.Hannes en sy broer, Henno, het

saam met hul pa in die distrikVentersburg geboer. Hul anderbroer, Jannie, is ’n vlieënier.De Vos word deur sy vrou,

Sannetjie, sy drie seuns, Hannes,Jannie en Henno, drie skoondog-ters en vyf kleinkinders oorleef.Hy is uit die NG kerk Kroonstad-Oos begrawe.

Rugbylegende groet

WYLE HENNIE DE VOS. Foto: Verskaf

Kroonnuus bedank graag dievolgende mense en onder-nemings vir die beskikbaarstel-ling van hul diere vir die

voorbladfoto:

Mossie Mostert van Barnato-witleeus

Ingrad Swart van BoskoppieDolf Welman van Tweety PetsCash Truter-stalleFrans du Toit

Page 5: Kroonnuus 20131217

KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013 5

Page 6: Kroonnuus 20131217

6 KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013

LESERS wat ’n nuttige ge­skenk vir ’n geliefde wil koop,kan gerus dié Volksblad­ka­lender teen slegs R70 byKroonnuus se kantore koop.Die kalender bestaan uit 75pragfoto’s deur amateurfoto­grawe in Volksblad se lesers­gebied geneem en beeld diestreek uit. Dit is A3­grootte enis op glanspapier van goeiegehalte gedruk.

DIT is eindelik va-kansie. Alles is goedbeplan, maar jy isdalk bekommerd oorjou huis en die veilig-heid daarvan. Hier is’n paar wenke om teverseker jy kan rus-tig vakansie hou.) Kontak jou finansi-ele adviseur om sekerte maak jou lewens-versekeringsbehoef-tes is reg.) Gaan die voor-waardes van jouhuisversekeringspo-lis na.) Sluit jou kosbareartikels in ’n kluistoe.) Maak seker van be-troubare sorg vir joudiere.) Kanselleer jou koe-rantaflewering.

Weesveilig

KROONNUUS seFacebook-blad sal diéfeestyd vir lesers be-skikbaar wees om spe-siale Kersboodskappeaan vriende en familiete plaas.

Hoewel Kroonnuusvan vandag tot 8 Janu-arie gesluit is, sal dieFacebook-blad vir lek-ker vakansiegeselsiesen foto’s van mense engebeure beskikbaarwees.

Al wat jy hoef tedoen is omKroonnuusop facebook te “like”en interessanthededaar te plaas.

Kuier opFacebook

Page 7: Kroonnuus 20131217

KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013 7

NALEDI MAKOLI, agr. 7 learner of theKroon PrimarySchool, passed theUnisa gr. 2 theory ex­amination in musicwith 94%.

ORATILE LETLOE­NYANE, a gr. 7 pupilof Kroon PrimarySchool in Kroonstad,made it to the Unisaroll of honour for pas­sing the gr. 2 theoryexamination in musicwith distinction.

PALESA MAKOLIwas added to theschool’s roll of honourfor passing her Unisagr. 2 theory examina­tion with distinction(95%). She is a gr. 6learner of the KroonPrimary School.

ZOËWILLEMSEpas­sed the Unisa musictheory examination(gr. 2) with 92%, a dis­tinction. She is a gr. 7pupil of the Kroon Pri­mary School.

NOMBULELO PE­TER, a gr. 7 learner ofthe Kroon PrimarySchool, passed herUnisa gr. 2 theoryexamination in musicwith distinction (97%).Her name appears onthe Unisa roll of ho­nour for passing withabove 95%.

Pass Unisamusic exams

SCHOOLS NEWS

Page 8: Kroonnuus 20131217

8 KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013

TEN volunteer workers were recognised by the Rotary Club of Kroonstad for their unselfish contri­bution to the community. They have been volunteers at the Lesedi Community Health Centresince 2010 and work from 07:00 to 12:00 daily without remuneration doing TB and HIV screeningand assisting at the facility. Rotary donated Christmas hampers to the volunteers in recognitionof the wonderful work they had done at the centre. From the left are, front: Motsidisi Teletsane,Elizabeth Mahlatsi, Kunny Mofolane and Makgeni Mothupiack; back: Lindiwe Melamu, Lydia Ga­buse, Steve Shone (Rotary Club of Kroonstad), Masabala Moqoati, Alina Taleng and Alice Kgati.Absent: Gladys Mooi. Photo: Supplied

Jana Bekker

VILJOENSKROON. – Die lyk van ’n manwat Maandagoggend gaan hengel het,maar nie teruggekeer het huis toe nie, isin die Renosterrivier gevind.’n Paar tekkies, ’n bruin broek en ’n

blou hemp van Pule Donald Mokabe (41)het sowat twee meter van die water afop die oewer gelê terwyl polisieduikersna sy lyk gesoek het.Mokabe het op die plaas Leeudraai,

ongeveer 25 km buite Viljoenskroon op

die Potchefstroompad, gaan hengel.Hy het egter nie die aand teruggekeer

huis toe nie.Toe sy seun na hom gaan soek het, het

hy op die klere en skoene afgekom.Mokabe se visstok was steeds in diewater.Die seun het die polisie verwittig.’n Baber het meters van die oewer af

gedryf. Die moontlikheid bestaan datMokabe die vis uit die water wou haal.Mokabe se familie kon nie vir kom-

mentaar bereik word nie.

Hengelaar se lykin rivier gevind

KONST. ARNO CRONJÉ en ao. Johan Holtzhausen maak hulle gereed om na die lyk tesoek. Foto: Jana Bekker

DIE jagplaas van Soon Taljaard, Chimoio, is ook binne ’n radius van 10 km van Kroonstad geleë.Dié wildebeeste baljaar tussen die gras ná die milde reën.

Foto: Tharine Geldenhuys

DIÉ spogperde behoort aan Cash en Hermien Truter. Hul perdestalle is sowat 10 km suid vanKroonstad langs die N1­hoofweg. Foto: Tharine Geldenhuys

Tharine Geldenhuys

THE Fezile Dabi District Municipalityembarked on a Food Safety Project in thebeginning of 2013. The purpose of theproject was to uplift the hygienic standardsof food hawkers and to improve Kroonstad’sappearance.All the participants in the food safety

project were given prizes. The top fivewinners in the project were also awardedprizes and certificates of participation on 10

December at the Kroonstad Public Library.The first prize went to Dagbreek Take-aways, the second prize to Bochedi Take-aways, third prize to Motlalepule Take-aways, forth prize to Bronco’s Take-awaysand the fifth prize to Eden Take-aways.“During the evaluation, the results

showed that most of the participating stallscomplied with the standards regulating foodsafety,” said Kgomotso Magape of theKroonstad branch of the Health and SafetyDepartment.

Project succeeds inbettering standards

THE health and safety winners are from the left Eden (first), Bronco’s (fourth), Motlalepule (third),Bochedi (second) and Dagbreek (first). Photo: Supplied

KERSTYD kom nader en die kopkrapoor geskenke koop bereik ’n hoogte­punt.Volksblad se 2014­kalender be­staande uit 75 pragfoto’s is ’n nuttigeoplossing. Die foto’s is deur amateur­fotograwe in Volksblad se lesersge­bied geneem en beeld die streek uit.Dit is A3­grootte en is op glanspapiervan goeie gehalte gedruk. Elkemaand is op ’n afsonderlike bladsy envakansiedae en skoolkwartale wordaangedui. Januarie 2015 is ook inge­sluit. Slegs 500 kalenders teen R70elk is beskikbaar. Die kalenders is byVolksblad se kantore in Bloemfon­tein, Welkom en Kimberley en opKroonstad, Bethlehem, Kuruman enUpington beskikbaar.

Kies dié Kersgeskenk

MYKROON-OMGEWING

Page 9: Kroonnuus 20131217

KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013 9

DIT is vakansietyd, ’n tyd vir familie,vriende en om liefde en geskenke te deel.Terwyl die meeste mense die geskenk

van lewe ervaar, is daar ongelukkigander mense wat siektes in die gesig staarwat hulle verhoed om die tydperk saammet hul gesinne en familie deur te bring.“Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloed-

diens (SANBD) moet elke dag 3 000 eenhe-de bloed insamel om aan die bloedbehoeftevan pasiënte in Suid-Afrika te voldoen.Statistieke wys minder as 1% van die 50+miljoen bevolking skenk bloed,” sê Vanes-sa Raju, kommunikasiebestuurder van dieSANBD.Maak tyd dié vakansie om bloed te

skenk waarmense se lewe gered kanword. Dit duur slegs 30 minute en dit kosnie ’n sent nie.Gee die beste geskenk; gee die geskenk

van lewe.Die bloedskenkkliniek is by die Chec-

kers-sentrum op Kroonstad geleë.

Skenk bloeden skenk lewe

Vir meer foto’s en nuusbesoek www.kroonnuus.co.za

Page 10: Kroonnuus 20131217

10 KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

DAWIE VAN DERWATH -

Mams 13 jaar is verbyOok mis ek die stem, die

sagte reuk en al dielaggies. Ek dra mams semedemenslikheid enbelydenis van God se

genade daagliks met mysaam Soms voel dit of

mammie nog steeds net 'nfoonoproep ver is.Daphne, Kinders enKleinkinders

ALGEMENE

KENNISGEWINGS

GEMEENSKAPS-

KENNISGEWINGS

1210

POOLWELL BEDANK Uvir u ondersteuningdeur die loop van diejaar. Geseënde Kersfeesen VoorspoedigeNuwejaar!

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, dekor, spyseniering, kerse,tafels en stoele, stoeloortreksels,

kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke, rooitapyt,

ens.Skakel 079 515 8814.

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

KLEIBAKSTENEIS BETER -

BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,

Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte in

Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615

www.bertsbricks.co.za

KLERASIE

1615

HOT SPOT:(oorkant Clicks).GROOT WINTER-UITVERKOPING!Kom loer gerus.Vir meer inligting

skakel Sylvia 082 908 9555.

ALLERLEI

1655

30% AFSLAG OPALLE BLINDERS.

Sluitingsdatum op 3 Desember 2013.Top Carpets 056 212 5507.

BELLO MIA ENHOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill StreetNuwe adres!Oorkant Paint ShopKom kyk na al die silwerbakke,kandelare, glase, ens. vir jou huis.Lekker geskenke vir elkegeleentheid. Verhuring vandekor vir funksies ook. Die mooistekindergeskenke en klere vir kleu-ters, babas en kinders.Tandekrale en snoesigelangoorhasies vir troostye ook hierbeskikbaar.Skakel 082 554 5852.

BLACK BERRY 9900soos nuut.Kroonstad:

076 168 1921 alle ureLEKKER

BRAAIHOENDERSVIR KERSFEES TE KOOP

Skakel Dave Jordaan082 573 9927

IETS VIR DIE KERS-SEISOEN-MUURDEKOR in 'n oogwink.

Verskeie muurplakkers vir kinder-kamers, skuifdeure, kombuis, ens.

Top Carpets 056 212 5507.

MON CHÉRI PERFUME:Equal to well-known

brands like Red Door, Cha-nel No 5, Dolce & Cabbana,Pure DKNY and Hugo Boss.57 Different fragances to

choose from.Contact 082 886 3820

PURIFIED WATER DELIVEREDAT YOUR DOORSTEP -

Dispenser hire with 6 refills at onlyR 230 per month. Month to monthbasis. For more info and other

services - 061 425 6598

SHOES:Green Cross, Crocs, Aerosoft, Rock

Spring, Tsonga, Paradise,Young Clinic, Pierre Cardin,

health shoes, fashion shoes, etc.Available at Shoetique(langs ou Cyril Smiedt).Vir meer besonderhedeSylvia 082 908 9555.

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

Page 11: Kroonnuus 20131217

KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013 11

TROETELDIERE

1660

MALTESE POEDELSte koop @ R 750 elkKontak: 072 802 1019

081 545 5840

YORKSHIRE TERRIER -OULIKE

KERSGESKENKIE!!Reuntjie beskikbaar.Klein tipe. Silwer GreyBloedlyn. Prys R 3 000.Gebore 20.09.2013Skakel 078 572 3036

GESOEK OM

TE KOOP

1675

EK IS OPSOEK NAEIERS OF KLEIN WILDE

TARENTALE.Bereid om te betaal.Skakel 071 374 3730TE KOOP GEVRA:Enige elektriese en

handgereedskap asookhoutwerkgereedskap en

-toerusting, meubels, yskaste,antieke goedere en enige anderartikels. Skakel 056 212 5418

of 076 168 1921.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TUIN &

BESPROEIING

1825

OM GRASSNYDIENSTE:Gratis kwotasie.

Skakel Orton 082 729 6000.

ALLERLEI

1845

AIR ENGINEERING CCCompany Reg number:CK 2013/063/8468/4

Refrigeration and AirconditioningContractors

Repairs, Installations & Services.Contact John: 071 767 7738

TOP CARPETS BEDANKu vir die ondersteuningdeur 2013. Voorspoedvir die Nuwe jaar.Sluitingsdatum:

20/12/13 en heropen08/01/14

TOP TILE sal oop weesvir besigheidLEKKENDE DAK?

Skakel die spesialiswaterdigter.Gratis kwotasie. Meer as 22 jaar

ondervinding. 10 jaar-waarborg. Skakel Luther

Cronje 0828914052

KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -

ook was-en herstelwerk

Skakel 082 783 1396.

MAAK EN RESTOUREERvan houtmeubels, boekrakke,biltongkaste, koffietafels,

bedkassies,bedkopstukke ens.

Skakel Dave Jordaan 082 573 9927.

MIGHTY & DR PLUMBING:Building, welding,

plumbing, geysers, gutters, paving,drains, leaking roof repairs, tiling,

painting.Low, low prices.Managing director:

Daniels. 073 361 1552.

WAS VAN MATTE ENSITKAMERSTELLEvoor die Kerstyd.

Top Carpets056 212 5507.

TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.Skakel 079 800 6077

VERVOER &

BERGING

1870

HARNO VERVOER4- en 8-ton-trok beskikbaar vir dieverwydering van bourommel enalgemene vervoerwerk.Skakel 073 157 7248.

JEF'S ALGEMENE VERVOEREN NUTSMAN:

Verwydering van bourommel,takke en enige iets uit erwe, ens.

Skakel 083 494 5877.Faks: 056 212 1322.

BOME

1871

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' en verwyder van bome.Kaggelhout te koop.

VOLWASSENES

PRIVAAT

2015

VAKANSIE

& REIS

AKKOMMODASIE

2635

HOLIDAY ACCOMMODATION:KZN South Coast (Elysium)80 km south of Durban.

Contact details 083 693 8257R550/n.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

PERSELE TE HUUR:Skakel

082 908 9555.

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

ROOMS AND FLATSTO LET.Contact

082 908 9555.

GEMEUBILEERDEEENMAN TuinwoonstelR 1 800 pm. Water & kragingesluit. Veilige parkeringSkakel 083 955 3546

Nuutgeboude, moderne,2 slaapkamer woonstel,90 m2, in veilige area met

pragtige rivier front.Geen honde.

R 2000.00 per maand.Plesseymeter, gratis skoonwater. Kraalkophoewe.

Parkering.Skakel 082 410 3239

TE HUUR

3205

2 SLP TUINWOONSTELR 2 000 + Deposito

onmiddelik beskikbaar EN2SLPK HUIS R 2 700 +

Deposito vanaf 1 Jan 2014beskikbaar.

Kontak 082 462 5247

HUISE TE KOOP

3275

NETJIESE UITGEVERFDE3-slk-huis te koop. Fowlerstraat 26.Ruim woonhuis. Prys verlaag. Skakel

082 908 9555.

HOUSE FOR SALE in SentraalHouse is in good condition and is

very neat. 3 Bedroomsand 3 Bathrooms

Contact 072 634 2111

EDENVILLE HUIS TEKOOP - 2 Slpk, 2 Badk2 Stoepkamers. Afdak

2 motors. R 180 000. Stilwoongebied. 079 800 6077

HUIS TE KOOPDRIE SLAAPKAMER

Huis te koop inAllanstraat, nabyKroonheuwel skool.Kontak nr. Werksure056 212 2046 of082 870 9252

HUISE TE HUUR

3270

HOUSE FOR RENT3 Bedrooms and 3 BathroomsIdeal for contract workersContact 072 634 2111

UITSIG -HOUSE TO LET01 January 2014

R 3 300 pm. ContactHerman 082 799 6297

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

3 SLAAPKAMERMEENTHUIS met

2 badkamers en dubbelmotorhuis te huur by

Die Oewer nr. 9Onmiddelik beskikbaarSkakel 082 808 8381

2-SLK-MEENTHUIS met1 badkamer, grondvloer.

Veilige kompleks.Sentraal geleë. Dubbelonderdakparkering. Skakel 082 550 3880.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

DOMESTIC WORK3 - 5 DAYS PER WEEKContact 078 740 8908

ALGEMEEN

3680

AVON REPS NEEDED:Commission based.Part or full-time.

Contact 082 886 3820or 082 377 5104

HONEY CONSULTANTSNEEDED: Commissionbased. Part or full-time.Contact 082 377 5104 or

082 886 3820

VERKOOPSDAME metvorige kliënte diens

ondervinding benodig bySerfontein Saailinge

Kwekery. Kennis van Excel,Pastel en plante sal 'nvoordeel wees. Matriekkwalifikasie en vlot

Afrikaans en Engels 'nminimum vereiste.

Faks CV na 086 600 3785

Page 12: Kroonnuus 20131217

12 KROONNUUS, DINSDAG 17 DESEMBER 2013

VIER Kroonstadters is in onderskeidelik dieSuid-Afrikaanse jukskeispanne (Suid-Afri-kaanse span) en die Suid-Afrikaanse A-juk-skeispanne (Suid-Afrikaanse A-span) inge-sluit. Kroonnuus het verlede week per abuisin die onderskrif van ’n foto van Gerbrandde Bruin op die Suid-Afrikaanse juniorjukskeikampioenskappe berig dat hy vir dieNoord-Vrystaatse Junior Jukskei-unie speel.Hy speel egter vir Gauteng-Wes. Die o.13-spe-lers in groen klere is ook per abuis as diévan Noord-Vrystaat aangedui. Die foto isegter van die Gauteng-Wesse Jukskei-unie.

Gooi skeie dat dit klap

THINET JOUBERT is in die Suid­Afrikaanseo.19A­jukskeispan ingesluit. Fotos: Finns-ateljee

MAX MOEKETSI is in die Suid­Afrikaanseo.19A­seunsjukskeispan ingesluit.

ANNELIZE JANSE VAN RENSBURG is in dieSuid­Afrikaanse o.19­jukskeispan ingesluit.

GERHARD DU PREEZ is in die Suid­Afrikaan­se o.16­seunsjukskeispan ingesluit.

Catherine Snyman

DEELNEMERS aan die KroonstadseRotary-klub se pretwedren wat tydensdie aandmark op die jaarlikse Fees vanLiggies aangebied is, het bewys datKroonstad se mense, en veral die jongmense, omgee vir diegene in nood.

Die Rotariërs beoog om die pretren oor10 km voortaan jaarliks aan te bied enmeer deelnemers te werf.

Die opbrengs van die ren is ten batevan Kroonnuus se Koskas-projek aange-wend. Groter pryse is ook in die vooruit-sig vir die wat hul tekkies aangetrek heten die 10 km kafgedraf het.

Vanjaar se wenners was grotendeelsjong mense en dit is ’n riem onder die

hart.Die Comrades-ultramarathon het met

slegs agt deelnemers begin en wie weetwatter hoogtepunt dié ren kan bereik?

Die wenner van vanjaar se pretren isEstean van Niekerk. Hy het ’n selfoonvan Vodashop gewen. In die tweede plekis Elria Munro wat ’n lekker musiekge-skenkbewys van Musica gewen het,terwyl Dion de Beer in die derde plekook musiek van sy keuse by Musica kankoop.

Elke deelnemer het ’n vleisprys vandie Maningi-slaghuis gekry.

Die Rotariërs wil al die deelnemers virhul geesdrif bedank. Deur jul opofferingsgaan die honger magies dié feestydtevrede gestel word.

Draf vir hul naaste

DIE wenners van die pretwedren wat die Kroonstadse Rotary­klub aangebied het, is vanlinks Elria Munro, Estean van Niekerk, Colin Beckett (Rotariër), Teané le Roux, Annettele Roux, Steve Shone (Rotariër), Amanda de Boer en Bobby de Kock. Foto: Verskaf

Vir meer foto’s ennuus besoek

www.kroonnuus.co.za