MalutiMA_20130424

12
TEL: 058 - 303 5407 WOENSDAG 24 APRIL 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Baba val van galery Lynda Greyling LEANÉ DE BRUIN, die 14 maande oue dogtertjie van Nardus en Liezl de Bruin van Bethlehem, het wonderbaarlik aan die dood ontkom nadat sy sowat vier meter ver geval het. Die De Bruins, wat aan die NG kerk Bethlehem-Oos se Passiespel deelneem, het Dinsdagaand die eerste keer hul drie kinders, Janco, Anje en Leané, saamgeneem om te gaan kyk hoe hulle oefen. Liezl sê toe sy in ’n stadium kyk waar die kinders is, was Janco met Leané op die galery. Sy het vir Janco gesê hulle moet dadelik afkom en gesien hoe hulle ondertoe kom. ’n Rukkie later het sy net gesien hoe die mense in die rigting van die galery hardloop. Sy het Janco op die galery gesien en besef Leané het geval. Van die mense wat gehard- loop het om Leané te help was haar pa, Nardus, en Liezel Wessels. Nardus sê hy het haar gesien val en probeer om haar te vang. Hy was egter te ver. Wes- sels, ’n fisioterapeut, was eerste by haar en het haar opgetel. Die De Bruins is dadelik met haar na die ongevalle-afdeling toe waar ’n dokter haar ondersoek het en X-straalplate geneem is om vas te stel of sy enige bene gebreek het. Leané het niks breuke nie en nie eens bloeding op die brein nie. Die een kant van haar gesig is effe geswel en sy het ’n blou kol aan haar voorkop. Liezl sê dit is net deur die Here se genade dat sy nie seergekry het nie. “Ons is so dankbaar.” Die De Bruins wil ook dankie sê vir al die hulp, gebede, oproepe en SMS’e. LEANÉ DE BRUIN DIE lede van die Immergroen-blom- mekunsklub het, soos die afgelope paar jaar, die jaarlikse Christusfees- blomme-uitstalling in die Metropoli- tan-sentrum gelewer. Hierbo is Rindi de Beer van Tweeling se uitbeelding van die mooi op aarde getiteld: Die aarde word vervloek as gevolg van die sondeval van die mens – Adam en Eva. De Beer sê sy wil hê die mens moet kies: die mooi van die wêreld of die Ewige Lewe. Foto: Lynda Greyling D d e LINKS: Kies jy die mooi van die lewe of die Ewige Lewe? Die uitbeelding van Rindi de Beer is die van die Ewi- ge Lewe wat aan die agterkant van die mooi van die lewe gemaak is. Kies die mooi of die Ewige . . .

description

MalutiMA_20130424

Transcript of MalutiMA_20130424

Page 1: MalutiMA_20130424

TEL: 058 ­ 303 5407 WOENSDAG 24 APRIL 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Baba valvangalery

Lynda Greyling

LEANÉ DE BRUIN, die 14maande oue dogtertjie vanNardus en Liezl de Bruin vanBethlehem, het wonderbaarlikaan die dood ontkom nadat sysowat vier meter ver geval het.Die De Bruins, wat aan die

NG kerk Bethlehem-Oos sePassiespel deelneem, hetDinsdagaand die eerste keerhul drie kinders, Janco, Anje enLeané, saamgeneem om tegaan kyk hoe hulle oefen.Liezl sê toe sy in ’n stadium

kyk waar die kinders is, wasJanco met Leané op die galery.Sy het vir Janco gesê hullemoet dadelik afkom en gesienhoe hulle ondertoe kom.’n Rukkie later het sy net

gesien hoe die mense in dierigting van die galery hardloop.Sy het Janco op die galerygesien en besef Leané hetgeval.Van die mense wat gehard-

loop het om Leané te help washaar pa, Nardus, en LiezelWessels. Nardus sê hy hethaar gesien val en probeer omhaar te vang.Hy was egter te ver. Wes-

sels, ’n fisioterapeut, waseerste by haar en het haaropgetel.Die De Bruins is dadelik met

haar na die ongevalle-afdelingtoe waar ’n dokter haarondersoek het en X-straalplategeneem is om vas te stel of syenige bene gebreek het.Leané het niks breuke nie en

nie eens bloeding op die brein

nie. Die een kant van haargesig is effe geswel en sy het’n blou kol aan haar voorkop.Liezl sê dit is net deur die

Here se genade dat sy nieseergekry het nie.“Ons is so dankbaar.”Die De Bruins wil ook dankie

sê vir al die hulp, gebede,oproepe en SMS’e.

LEANÉ DE BRUIN

DIE lede van die Immergroen­blom­mekunsklub het, soos die afgelopepaar jaar, die jaarlikse Christusfees­blomme­uitstalling in die Metropoli­tan­sentrum gelewer. Hierbo is Rindide Beer van Tweeling se uitbeeldingvan die mooi op aarde getiteld: Dieaarde word vervloek as gevolg vandie sondeval van die mens – Adamen Eva. De Beer sê sy wil hê diemens moet kies: die mooi van diewêreld of die Ewige Lewe.

Foto: Lynda Greyling

DIE lede van die Immergroen­blom­mekunsklub het, soos die afgelopepaar jaar, die jaarlikse Christusfees­blomme­uitstalling in die Metropoli­tan­sentrum gelewer. Hierbo is Rindide Beer van Tweeling se uitbeeldingvan die mooi op aarde getiteld:aarde word vervloek as gevolg vandie sondeval van die mens – Adamen Eva.mens moet kies: die mooi van diewêreld of die Ewige Lewe.

LINKS: Kies jy die mooi van die leweof die Ewige Lewe? Die uitbeeldingvan Rindi de Beer is die van die Ewi­ge Lewe wat aan die agterkant vandie mooi van die lewe gemaak is.

Kies diemooi of dieEwige . . .

Page 2: MalutiMA_20130424

2 MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013

Personeel moet sokkies optrek - LURPERSONEELLEDE sal hul sok-kies moet optrek en begin werk.Om te staan en klets en verlengdeteetye is voortaan taboe.Só het dr. Bennie Malakoane,

nuwe LUR vir gesondheid, op ’nverrassingsbesoek aan die Dihla-beng- en Phekolong-hospitaal endie Mphohadi-kliniek gesê.Dit was een van die aspekte

waarna Malakoane kom kyk het.Hy het na die algemene toestandvan die geboue en toerusting ge-kyk en vasgestel watter problemeondervind word wat keer dat ’ndoeltreffende gesondheidsdiensgelewer word.Personeellede van die ongeval-

le-afdeling van die Phekolong-hospitaal het dit veral ontgeld, ver-al toe Malakoane die toerustingnagegaan en bevind het dat diemeeste daarvan nie werk nie.“Hoe is dit moontlik? Wanneer

het julle dit aangemeld,” wou hyweer. Toe hy uitvind slegs ’n gloei-lamp wat vervang moet word, isaangemeld, was hy woedend.“Hoe kan ’n mens ’n gesond-

heidsdiens met stukkende toerus-ting lewer? Wie is vir die instand-houding verantwoordelik?”Hy het gesê wanneer hy weer

die hospitaal besoek,moet alles in’n werkende toestand wees an-ders is die persoon wat daarvoorverantwoordelik is sy werk kwyt.Dr. MichelleWray, senior dokter

van ongevalle, sê met die aantalpasiënte en min personeellede le-

wer hulle steeds gehaltediens.“Ek het lank ’n private praktyk

gehad, maar sedert ek heeltydshier werk, voel dit asof ek ’n verskilmaak.”Weens ’n tekort aan personeel-

lede werk dokters gemiddeld80 uur per maand oortyd. ’n Chi-rurg by die Dihlabeng-hospitaalwerk gemiddeld 143 uur oortyd,aangesien hy die enigste chirurgin die hospitaal is.In sekere afdelings laat die in-

frastruktuur veel te wens oor. Dievertrek in Phekolong waarin pa-siëntelêers gebêre word, is hope-loos te klein en so donker datwerknemers sukkel om die regtelêer te kry.Malakoane het aanMaluti gesê

hy het ’n opname gedoen en wilgraag toesien dat probleme uitge-stryk word en maniere gevindword om die hospitale en kliniekemeer vaartbelyn te maak sodathulle ’n doeltreffendes gesond-heidsdiens kan lewer.Hy het reeds nie vooraf laat

weet hy gaan die hospitale in dieThabo Mofutsanyana-distrik gaanbesoek nie, want anders sou hynie die werklike toedrag van sakekon waarneem nie. Hy het perso-neellede gewaarsku hy gaan hulleweer verras en diegene wat niegehoor gee aan sy opdragte nie,sal gevra word om te bedank.Malakoane beplan verskeie

verrassingsbesoeke aan anderVrystaatse hospitale en klinieke.

Sluiting staarDBV in die gesigDIE Dierebeskermingsvereniging(DBV) op Bethlehem salmoontlik moetsluit indien daar nie dringend plan ge-maak word om dit van geldelike onder-gang te red nie.Corlene van der Merwe, voorsitter

van die DBV hier, sê die verenigingsukkel al geruime tydomal sygeldelikeverpligtinge na te kom.Die munisipaliteit het tot ’n paar jaar

gelede geldelik bygedra sodat die DBVonder meer rondloperkatte en -hondeop die dorp kon verwyder.Daarby moet die vereniging, ’n nie-

winsgewende organisasie, deesdaebesigheidsbelasting betaal – dít terwyldit van skenkings afhanklik is.Die DBV op Harrismith en op

Ficksburg het reeds gesluit en dieBethlehemse DBVmoet nou ook in diégebiede werk. Daar is ’n bakkie waar-mee personeellede kan ry, maar daaris nie geld vir brandstof nie.Die afgelope tyd het die vereniging

talle oproepe ontvang omwilde katte te

verwyder. Benewens krapmerkewat personeellede opdoen wan-neer hulle die katte vang, kan diekatte nie by die DBV aangehouword nie. Hulle moet uitgesit worden hiervoor is daar die koste vanveeartsenydienste.Van derMerwe sê hulle het sake-

lui genader om hokke te borg ommet die algemene instandhoudingte help. Heelwat sakelui borg hullereeds en kon ’n advertensie vir hulonderneming op ’n hok aanbring.Daar is ’n hele klomp honde by

dieDBV: ondermeer ses labradors,’n Yorkshire-terriër en ’n paar JackRussells. MetMaluti se besoek aandieDBVhet ’n inwoner ’n klompkat-te kom aflaai. Die katte soek nou ’nnuwe tuiste. Met die winter om diedraai benodig hulle ook kombersevir die diere.Enigeen wat ’n hok wil borg of ’n

skenking wil doen, kan 058-303-3998 of 083-285-7813 skakel.

AFGRI het nuwe prosesDIE Mededingingstribunaal hetdie samesmelting van die agri-kleinhandelsondernemings vandie twee landboudienstemaat-skappye AFGRI en Senwes enPartrite, die AFGRI-groothan-delsfiliaal, onderhewig aan se-kere voorwaardes goedgekeur.Die voorwaardes het betrek-

king op die vloei van vertroulikeinligting en sekere personeel-aangeleenthede.Die partye sal derhalwe nou

met die inwerkingstelling van dietransaksie voortgaan en dit wordvoorsien dat die transaksie van1 Junie af sal geld.Die voorgestelde bestuur van

die gesamentlike ondernemingsal binnekort deeglik met die on-

derskeie belanghebbendes ge-kommunikeer word.“Ons is verheug oor die uit-

koms van die proses en sien na’n gladde sake-oorgang uit,” hetChris Venter, uitvoerende hoofvan AFGRI, gesê.“Vir die huidige sal ons met al-

le stappe in die inwerkingstel-lingsproses voortgaan en onsonderskeie spanne is gereeddaarvoor.”Volgens Francois Strydom,

besturende direkteur van Sen-wes, sal hulle intussen alles no-dig doenom te verseker dat sakeononderbroke voortgaan.Alle ander AFGRI- en Sen-

wes-ondernemingsword van dietransaksie uitgesluit.

Vriende ná berigDANKSY ’n berig wat ’n paar jaargelede in Maluti verskyn het, hetdaar ’n besonderse vriendskaptussen twee mans ontstaan.Malutihet berig oorDolf vanNie-

kerk wat sy 95ste verjaardag vieren dat hy iemand soek wat saammet hom kan dambord speel.Kort nadat die berig verskyn het,

het Koos Loubscher hom gekon-tak en sedertdien speel die tweeelke Woensdagoggend dambord.Dolf, wat geglo het hy is die

dambord-kampioen, het gou ag-tergekom dat Koos ’n gedugtespeler is. Hy het hom gevra of hygereeld teen ander op Reitz speelen moes toe hoor dat hy gereeldop sy rekenaar speel om so syvaardighede te slyp.Wanneer daar dambord ge-

speel word, word daar gespeel en

nie gekuier nie, maar as hulle klaaris, word daar heerlik gekuier. Hulvrouens, Bettie en Jenny, is ookbevriend.Dolf vier Dinsdag sy 99ste ver-

jaardag. Hy het op Harrismithgrootgeword en later in KwaZulu-Natal geboer. Hy het hom later opClarens gevestig en ná etlike jareBethlehem toe verhuis om nabymediese geriewe te wees. Nie dathy dit juis nodig het nie. Hy is soietwat doof en sê vir almal wat byhom kuier hulle praat soos visse,hulle moet ’n bietjie duidelikerpraat.In sy Clarens-dae het hy ’n ver-

skeidenheid groente gekweek, on-der meer ’n tamatie-kruising wattamaties van ’n kilogram gelewerhet. Hul Bethlehem-tuin is steeds’n lushof, hoewel hy deesdae niemeer self so baie kan doen nie.

DR. BENNIE MALAKOANE (middel), LUR virgesondheid, het die Dihlabeng­hospitaal son­der kennisgewing besoek om verskeie aspekteoor die optimale werksaamhede van die hospi­taal te evalueer. By hom is drs. Liam Selfridge(links) en Ira Kearns, die waarnemende hoof.

DR. BENNIE MALAKOANE (links), LUR vir gesondheid, het met sy be­soek aan die Phekolong­hospitaal die ongevalle­afdeling besoek waarhy ondermeer gekyk het of die toerustingwerk. Hier toets hy suurstoftoe­rusting terwyl suster Ouma Noosi toekyk.

DR. BENNIE MAKAKOANE, LUR vir gesond­heid, het die Phekolong­hospitaal op Bethle­hemsonder kennisgewing besoek. Hier voer hy’n ernstige gesprek met dr. Michelle Wray, se­nior dokter van die ongevalle­afdeling.

Foto: Lynda Greyling

HEELWAT sakeluien individue borghokke van dieBethlehemse Die­rebeskermings­vereniging (DBV).Sodoende dra hul­le by tot die dek­king van daagliksekoste.

LINKS: Dié pragtige labradoren nog vyf ander is by die DBVvir aanneming beskikbaar. In­dien hulle nie gou aangeneemword nie, sal hulle uitgesitmoet word.

REGS: Katliefhebbers kan ge­rus ’n kat by dieDBVgaanaan­neem.

DOLF VAN NIEKERK en sy vrou, Bettie.

Page 3: MalutiMA_20130424

MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013 3

MENSE wat die Metropolitan­sentrum besoek het, het aan­vanklik gewonder oor die ou sink­plate wat voor Woolworths staan.Dit was egter die begin van ’n fo­kuspunt van die Immergroen­blommekunsklub wat die jaarlik­se Christusfees­uitstalling gehouhet. Rindi de Beer (tweede vanlinks) was vir die ontwerp enmaak van dié fokuspunt verant­woordelik. Sy het ’n hele paarmense gehad wat haar gehelphet. Hulle is van linksMichaelDis­cande (Fairytale Functions,Frankfort), De Beer, David Reot­sibeo, Hanna Kock en Tuntu Mot­soeneng.

Tooi sentrumvir fees op

Page 4: MalutiMA_20130424

4 MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013

Elkeen se lamp kan ’n medemens dra, redBRANDENDELAMPE: (Matteus 5:13 tot16)Laat julle lig so voor die mense skyn,

dat hulle julle goeiewerke kan sienen jul-le Vader wat in die hemel is verheerlik(16).Tydens ’n hewige storm een aand

word die dokter van ’n plattelandse dor-pie na ’n siek kindjie op ’n plaas meer as15 km buite die dorp uitgeroep, skryfChristian Age.Die kapok val vinnig en maak die sig

so swak dat die dokter in gevaar is ommet sy kapkar en perde die pad bysterte raak. Hy bereik ’n plaashuis langs diepad. Per telefoon vra hy die volgendeplaashuis se mense om ’n brandendelantern uit te hang om hom koers te gee.Hulle vra weer die volgende bure om

dieselfde te doen en so gaan die bood-skap van plaas tot plaas totdat ’n ry ligtedie dokter help om in die donker die huiste bereik waar die kindjie hom so drin-gend nodig het. Nie een van die mense

van daardie omgewing kon vir die kindjieiets doen nie, maar elkeen kon wel ’nlamp opsteek om die man wat die kindjiekon help te lei om hom te bereik. Elkelampopsteker het deel aan die reddingvan die kindjie se lewe gehad.“Is not that a picture of the Christian li-

fe?” vra Christian Age.“We can each throw a light upon that

part of the road that runs by our own doorto make sure that no one shall miss theway because our light is not burning.”Die lig van Christus wat iemand kan

red, lê nie in die groot dingewat ons doennie, maar in klein, daaglikse voorvalle

watmet die lig vanChristus se lewegevulis: ’n vriendelike woord, ’n nodige guns,noodsaaklike bystand, ’n opwekkendebemoediging.Uit eie krag en eie wysheid het ons nie

die ligpunte, die brandende lampe, in onslewe nie. In ons goeie verhouding metChristus bring die Heilige Gees dit in onslewe.“Julleweet trouens hoeons by julle op-

getree het . . . julle het ons voorbeeld ge-volg en volgelinge van die Here ge-word . . .met ’n blydskapwat vandieHei-lige Gees kom . . . het julle ’n voorbeeldgeword vir al die gelowiges in Mase-donië . . .Van julle af is die woord van dieHere in Masedonië verkondig . . . Diemense vertel self hoe julle . . . die lewen-de en ware God dien . . . en sy Seun uitdie hemel verwag, Jesus deur wie onsgered word van die oordeel wat kom.” (1Tes.1:6-10).) www.kragvirvandag.co.za: Ds ManieColyn

Van rubriek tot boekVOLKSBLAD het onlangs ’n kinderboek, Vat 5met Dollie en Dirk, bekend gestel.Die skrywer van die lekkerlees-stories is An-

nalizeBester.Die boekhandel oor die avonturevan ’n groep diere en dan veral Dollie en Dirk,

twee vriendelike seekoei-kinders wat die wê-reld met hul onskuldige kinderoë verken. Dieboek bevat vyf kort stukkies:) Huberta, die wandelende seekoei) Dollie en die honger wesie) Dirk se beste, beste baadjie) Die waterkuilwedren) Krokkie Krokodil se geheimDie stories leer kinders op ’n prettige manier

waardevolle lewenslesse soos mededeel-saamheid, dankbaarheid, sportmanskap envriendskap. Die boek sal op die koop toe som-mer kinders se vrees vir die tandarts genees.Hoewel die stories kinders van alle ouderdom-me sal vermaak, behoort leerlinge in gr. 2 enouer dit self te kan lees.Die stories is oorspronklik in Volksblad se

plaaslike koerant Kroonnuus gepubliseer en isgoeddeurdiegemeenskapvanKroonstadont-vang. Die boekie word ook teen R40 by Volks-blad en al sy takkantore te koop aangebied.

Geesgenoot

deur

Lynda Greyling

Sluit voertuie tog toeLynda Greyling

VRYDAGOGGEND neem ekfoto’s van ’n paar trotse manneby hul motorfietse. Baie vanhulle moes voorheen met ’nfiets of te voet oor die weg kom.Hul werkgewer het hulle diekans gebied om ’n ryding te kry.My wit motortjie sal my nog

baie jaremoet vervoer,wantdieuwekannie ’nnuweeenbekos-tig nie. Ek pas hom soos goudop. Wanneer ek by die huiskom, word hy onmiddellik in diemotorhuis gebêre.Op ’n vergadering van die

sektorpolisie dié week is vertelhoeveel motors die afgelope

paar weke in Bethlehem ge-steel is – veral Toyota Con-quests en Isuzu’s. Die meestevoertuiewas ophul eienaars seerwe onder afdakke.Van die gesteelde voertuie is

’n paar blokke van waar dit ge-steel is langs die pad gevind.Daar is ’n paar teorieë hieroor,naamlik dat hulle die voertuig ’nrukkie los om te kyk of hy niedalk ’n opsporingstelsel in hetnie. ’nAndermoontlikheid is dat

die vermeende dief nie motorkan bestuur nie.Wat die polisie egter meer

bekommer, is al die sake wataangemeld word van goederewat uit motors gesteel word. Indie meeste gevalle is dit inwoonbuurte waar motoreie-naars versuim het om hul voer-tuie te sluit.Die polisie waarsku gereeld

dat mense hul voertuie moetsluit en nie pakkies daarinmoetlos nie.Motoreienaars kan gerus

hierop ag begin slaan en ’n ge-woonte vestig om hul voertuiete sluit. Elkeen kan misdaad sóprobeer bekamp.

Page 5: MalutiMA_20130424

MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013 5

Alwaysthereforyou

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

1177104B_E

PleaseRecyclewww.picknpay.co.za

TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

CUSTOMERCARE

PLUSEARNPOINTS

PEP

PRICESVALID23-28APRIL2013AT ALL PICK N PAYSUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG.EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

Product has been styled for photography

3899Twinsaver1 Ply Toilet Tissue15s

2599Kellogg’s CornFlakes 750g

Each

3249PnP no nameTM FrozenChicken Braaipak 2kg

7499Harrier Whisky750ml

1799Tastic ParboiledRice 2kg

1989First Choice SaltedButter 500g

Each4499Bulk Beef Mince

per kg

9499Captain MorganSpiced Gold 750ml Cuddlers Disposable

Nappies Bulk PackMidi 52s, Maxi 50s,Maxi Plus 48s orJunior 44s

9500SAVE20.00N

OW

ONLY

per pack

WINNERSTHISWEEK’S

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

Page 6: MalutiMA_20130424

6 MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013

Page 7: MalutiMA_20130424

MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013 7

Toring uit op rugbyweekDIE Laerskool Jordania seo.11- en o.13-rugbyspannehet aan die Klub 100-rug-byweek op Empangenideelgeneem.Die Klub 100-rugbyweek

is deur die Laerskool Heu-welland op Empangeniaangebied.Hier het die Jordania-

spanne teen Gelofte vanPinetown, Paulpietersburg,Glencoe, Veld-en-Vlei vanRichardsbaai, Vryheid enHeuwelland van Empange-ni kragte gemeet.Jordania se o.11-span is

as wenner van die toernooiaangewys. Hulle het hier-voor ’n trofee ontvang,asook vir die aanskouliksterugby gespeel. Die span isook as die span met diebeste dissipline en span-gees aangewys.Erik van Aswegen, Du

Toit van Huyssteen, VictorNel en T.D. Botha is as vandie tien beste spelers vandie o.11-spanne aange-wys.Die o.13-span het die tro-

feë ontvang as wenner vandie toernooi en die aan-skoulikste rugby gespeeldeur ’n o.13-span en JancoOpperman, Theunis Film-alter, Niël Janse van Rens-burg, Cammi Roux en Cra-ven van der Nest is as vandie tien beste spelers vandie o.13-spanne aange-wys.

DIE Laerskool Jordania se o.11­rugbyspanspelers is van links, voor: Dian Claassen, Hendro Grobbelaar, Her­manWessels, Anro Smith, Ben Labuschagne, TJ van Zyl, Luwel Loubscher, Victor Nel en Petri van der Merwe;agter: TD Botha, Du Toit van Huyssteen, Ruan Zaaiman, Marcel du Plessis, Duan Maritz, Henco Coetzee,Phileo Lodewyk en Erik van Aswegen. Afwesig: Kabello Motsohi.

DIE Laerskool Jordania se o.13­rugbyspaspelersn is van links, voor: Marnu Wessels, SJ Venter, LourensJanse van Rensburg, Rowan Engelbreght, Ole’ Tladi, Cami Roux, Niel Janse van Rensburg, Tristen Snymanen FC Krugell; agter: Werner van der Berg, Gerhard Crafferd, Frederik Potgieter, Craven van der Nest, MartinRoux, Theunis Filmalter, Muller Kotze en Janco Opperman. Afwesig: Dian van Niekerk en Zander Oosthuizen.

JESSICA NEL van die Laerskool Jordania hetaan die Suid­Afrikaanse atletiekbyeenkoms opSasolburg deelgeneem. Sy het derde in die100 m­aflos geëindig. Sy het ook aandie 150 mdeelgeneem.

SGDELPORT (links) en sy jonger broer, Boela,het die Vrystaatse o.11­gholfspan verteen­woordig op ’n toernooi wat in Kyalami gehouis. Die twee is ook in die Suid­Afrikaanse Kids­span ingesluit wat in Mei en Junie in Skotlanden Amerika gaan deelneem.

CONTACT:• Gauteng North, Mpumalanga, Limpopo: Melanie Raitt 084 174 5000• Gauteng South: Sean van der Westhuizen 011 324 8000• Free State, North West and Northern Cape: Dirk van der Walt 084 777 8205• KZN: Dino Naicker 031 570 6000• Eastern Cape: Rob Ermes 084 567 5555• Western Cape: Francois van Zyl 021 935 7000

CALLING ALL ENTREPRENEURS

GOT WHAT IT TAKESTO BE A CELL C DEALER?CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESSOPPORTUNITY IN THIS REGION.

JHB41206/R

SIGN UP AS A DEALER TO SELL CELL C POSTPAID

AND/OR PREPAID PRODUCTS AND SERVICES,

AND BENEFIT FROM:

• Discounts on all Cell C products purchased for resale

• Annuity income

APPLICANTS MUST:

• Be a legal entity that qualifies to sign a contract with Cell C

• Have the finance to cover the initial investment and operating expenses

GOT WHAT IT TAKES GOT WHAT IT TAKES GOT WHAT IT TAKES TO BE A CELL C DEALER?TO BE A CELL C DEALER?TO BE A CELL C DEALER?TO BE A CELL C DEALER?TO BE A CELL C DEALER?CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESS CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESS CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESS

• Gauteng North, Mpumalanga, Limpopo: Melanie Raitt 084 174 5000• Gauteng North, Mpumalanga, Limpopo: Melanie Raitt 084 174 5000

OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION.

SIGN UP AS A DEALER TO SELL CELL C POSTPAID

AND/OR PREPAID PRODUCTS AND SERVICES,

AND BENEFIT FROM:

• Discounts on all Cell C products purchased for resale

• Be a legal entity that qualifi es to sign a contract with Cell C

• Have the fi nance to cover the initial investment and operating expenses

SIGN UP AS A DEALER TO SELL CELL C POSTPAID

Page 8: MalutiMA_20130424

8 MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013

28 April: - NG kerkBethlehem-Oos houpassiespele.3 Mei - ’n Gholfdagword op Bethlehemten bate van die leu-kemie-baba VeronéWeyers gehou. Kon-tak 082-870-9746.4 Mei - NG kerk Kes-tell hou Borrelfeesvan 08:00 af tot laat.4Mei - Vroueteepartyten bate van die leu-kemie-baba VeronéWeyers met LindieStrydom op Reitz.Kontak Nikola by083-273-2581 of Ri-ka by 082-772-9486.4 Mei - NG kerk Kes-tell se jaarlikse Bor-relfees van 08:00 totlaat.

‘Volksblad’ hou binnekort eerste kos-en-kunsmark in BfnVOLKSBLAD biedbinnekort sy eerste

kos-en-kunsmarkaan. Die koerant

hoop hierdie opwin-dende geleentheid

sal kos- en kunslief-hebbers van oor die

streek heen trek omte kom kyk en deel teneem.

Dié maandeliksemark sal by die Bota-niese Tuin in Bloem-fontein aangebied

word.Toegang sal ’n ska-

mele R12 beloop. Ditsluit ’n Volksblad in.Die eerste mark vindop 25 Mei plaas.Volksblad is tans

op soek na uitstallersom hul produkte hierten toon te kom stel.Die produkte moethandgemaak enuniek wees.

’n Stalletjie kos

R300 indien ’n uitstal-ler elke maand uitstalen R350 vir ’n onge-reelde uitstaller.

Moenie die kansmisloop om deel teword van hierdieunieke bemarkings-geleentheid in ’n rus-tige, mooi en veiligeomgewing nie.

Vir meer inligtingof om betrokke teraak, bel BiancaPrins by 051-404-7721 of stuur ’n e-posna [email protected].

Page 9: MalutiMA_20130424

MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013 9

Oud en jonk kan kies en keur van spyskaart’n EETPLEK waarin almal kan welkom voel –dit is die Ocean Basket.Vir Colin Brett, eienaar wat vir die persoonli-

ke aandag aan kliënte bekend is, voel dit soosgister toe hy en sy vrou, wyle Lianne, die gewil-de eetplek geopen het.Die Ocean Basket vier vanjaar sy negende

bestaansjaar.Oor die jare heen het die eetplek met sy 220

sitplekke talle klein veranderings ondergaanom met moderne tye tred te hou.Klein veranderings is aan die logo aange-

bring. Daarby is die huidige spyskaartmeer ge-sondheidsbewus met groentesoorte soos spi-nasie, botterskorsie en roerbraaigroente watsaam met die seekosgeregte voorgesit word.Keuses is bygewerk om beter waarde aan

kliënte te bied.Daarby is daar die gereelde Pick of the

Ocean Basket, ’n spesiale gereg soos die eenwat nou te kry is: ’n sappige stuk stokvis, garna-le en calamari met rys of skyfies.Die BethlehemOcean Basket is een van so-

wat 163 winkels. Die groep het ook eetplekkein Mauritius, Doebai, Nigerië, Ciprus, Swazi-land en Lesotho en beplan ombinnekort verderuit te brei.Deesdae is daar verder die Country look-

winkels wat bekostigbaarder is om te open.Brett het oor die jare heen talle eerbewyse

ontvang, waarvan diemees onlangse die FoodSafety Award is, asook die Bethlehem AHI,voorheen die Hoogland-besigheidsforum, sesakeman van die jaar-eerbewys.

COLIN BRETT (links), eienaar van die Ocean Basket op Bethlehem, en sy personeellede.

BO EN LINKS. In die Ocean Basket heers altyd ’n heerlike atmosfeer.

Page 10: MalutiMA_20130424

10 MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013

Ervaring help haarLIEZL-MARET JACOBS, ’ngesoute musikant, is vanjaardiebeoordelaar vanmusiek: in-strumentale afdeling op dieHarrismith-eisteddfod.

Sy het 15 jaar se ervaring asmusikant op verskeie gebiede.Sy het haar D.Mus. (UCT) on-der leiding van John Antonian-des verwerf. In 1996 het syhaar onderwysloopbaan aandie Universiteit van Kaapstad(UK) begin. Van 2002 tot 2004was sy ’n heeltydse personeel-lid aandieUniversiteit vanStel-lenbosch (US). Nou doseer syaan die Universiteit van Kwa-Zulu-Natal in Durban. Tussenklasgee deur word Liezl-Maret

dikwels genooi omop eisteddfods tebeoordeel en is syeksaminator virUnisa semusiekek-samens. In 2010 issy genooi om ’namptelikebegeleiervirUnisa se interna-sionale strykkom-petisie te wees. Sytree gereeld asspreker op konfe-rensies, werksessies en sim-posiums op. Sy is ’n vrou watweet hoe dit voel en lyk op allevlakke van musiek maak – indie oefenkamer in voorberei-ding vir ’n optrede, op die ver-

hoog as solis enbegeleier, as on-derwyser en asbeoordelaar watvan haar ’n em-patiese beoorde-laar maak wat dieontwikkeling vanmusikante ashaar doelwit heten die genot vanmusiek maakhaar visie.

Besoek die webblad http://www.harrismitheistedd-fod.co.za of kontak [email protected]. Jac-kie Badenhorst is die sameroe-per vir musiek: instrumentaal.

LIEZL­MARETJACOBS

FROM the left are Joseph Mofokeng, Ete Khumalo, Nozi Dube and Plaatjie Mokoena.Photo: Marguerite Vermeulen

Boxers from Bhm collect silverwareMarguerite Vermeulen

THE Free State Boxing Orga-nisation recently held theiryearly ceremony to hand overawards to the winners for

2012.LeratoDlamini fromWelkom

was named boxer of the yearas he received medals bothnationally and internationally.

Bethlehem produced four

winners: Joseph Mofokeng ascoach of the year, Ete Khuma-lo as prospect of the year, NoziDube as woman boxer of theyear and Plaatjie Mokoena asreferee and judge of the year.

Cold BustersCold BustersCold Busters

Rouxstraat 11ABethlehem

058 303 9159(Mr Door & Gate)

Bethlehem se eiebraai- en kaggelfabriek

Bethlehem se eiebraai- en kaggelfabriek

Was vansitkamerstelle,

volvloermatte enmotorsitplekke.

Uitsuig van water.Gratis kwotasies.

Skakel

Ronel 082 788 1483

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding, rivens,tiles, etc.Tel. 058 303 4840.12 Archbell Street, Bethle-hem.

Winkel/'workshop' tehuur naby Long DistanceTaxi Rank, R4 950 permaand. Huur en sleuteldep.Skakel Yolanda 083 634 7158/Maretha 082 779 1694.

Benodig die dienste van 'nsekuriteitsbeampte metGraad C en rybewys asook'n Oprateur. Albei poste be-hels skofte. Faks verkorteCV na 058 303 4422.

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 11: MalutiMA_20130424

MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013 11

Page 12: MalutiMA_20130424

12 MALUTI, WOENSDAG 24 APRIL 2013

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

Borgedag gehouALTESAAM 14 spanne het aan ’n borgedagby die Bethlehem-buiteklub deelgeneem.Boytjie en Pollie Petit en Andries Strydom

was die wenners.Die dag is deur Johan Briedenhann van

Perfect Panelbeaters en Frank Pitout vanCoin Security geborg.Opdie vorige borgedagdeurSpartanSpar

in Maart het 16 spanne deelgeneem. Hier

was Johann Pienaar, Herman Kleynhans,Uys van Vuuren en Lenatjie Nell die wen-ners.Die Riemland-enkelspelle is deur onder-

skeidelik Rika Muller en Les Burger van dieBethlehem-rolbalklub gewen.Die Bethlehem-buiteklub se 25ste Mei-

toernooi word op 10 en 11 Mei beslis. Dit iseen van die klub se grootste toernooie.

ALTESAAM 16 spanne het aan ’n geborgde rolbaldag by die Bethlehem­buiteklub deelge­neem. Die wenners is van links Skip Scheepers (president), Pollie Petit, Boytjie Petit enAndries Strydom.

DIE rolbalspan wat tweede op die Borgedag geëindig het wat by die Bethlehem­buiteklubgehou is, is van links Mattie Harris, Skip Scheepers (president), Ansie van der Sandt enAndrea Cloete.

FIRES VAN NIEKERK van die Bethlehem­Rapportryers in aksie op die Rapportryers se jaarliksejukskeidag.

DIE span wat die Bethlehem­Rapportryers se jaarlikse jukskeidag gewen het, bestaan uit vanlinks Danie Eichstädt, Bennie Bezuidenhout, Hugo Smit en Kobus van der Wat.

Koerant met hart The paper with heartI

Skakel

Johan 081 438 7715

Redene 082 405 5019

vir u advertensiebehoeftes.

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

HUISAD/MA/AUG11/JJ