Web viewPage 4 of 4. Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1. INTEGERS: Properties of...

5
PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: HEELGETALLE (Integers) Eienskappe van heelgetalle (Les 8) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet leerders die optellingsinverse en vermenigvuldigingsinverse met heelgetalle ken en kan doen. Bladsy 1 van 5 WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8 KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Transcript of Web viewPage 4 of 4. Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1. INTEGERS: Properties of...

Page 1: Web viewPage 4 of 4. Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1. INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: HEELGETALLE (Integers) Eienskappe van heelgetalle (Les 8)

2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet leerders die optellingsinverse en vermenigvuldigingsinverse met heelgetalle ken en kan doen.

Bladsy 1 van 4

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8

KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Graad 8 Lesplan: 1 + 4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Eienskappe van heelgetalle (Les 8)

(Voorbeeld)

Page 2: Web viewPage 4 of 4. Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1. INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)

Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1 INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)

3. HULPMIDDELS: DBO werkboek 1, Sasol-Inzalo Boek 1, Handboek.

4. VORIGE KENNIS: doen berekeninge met heelgetalle wat al vier bewerkings in sluit.

volgorde van bewerkings

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute)

Die primêre doel van tuiswerk is om leerders ‘n geleentheid te gee om te demonstreer of hulle die

wiskunde vaardigheid wat in die klas onderrig was, te bemeester. Tuiswerk moet doelgerig wees en

die beginsel van ‘Minder is beter’ word aanbeveel. Gee leerders min hoë kwaliteit aktiwiteite wat ‘n

verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as aktiwiteite wat nie leerders se konseptuele

ontwikkeling beklemtoon nie. Kies versigtig gepaste aktiwiteite uit die Sasol-Inzalo boeke,

werkboeke en of handboek.

6. INLEIDING (voorgestelde tyd: 10 Minute)

Hersien die volgorde van heelgetalle deur leerders te vra om die volgende aktiwiteit te voltooi:

Beskou die getallelyn hieronder en vul die ontbrekende getalle in.

a) Wat merk jy op ten opsigte van die afstand tussen (−1en1 ) ,(−2en2), van 0 af?

OPLOSSINGS:

a)

b) Die afstand tussen −1en1 van 0 af, is dieselfde, maar verskillende rigtings.

Die afstand tussen −2en2 van 0 af, is dieselfde, maar verskillende rigtings.

7. LESAANBIEDING/ ONTWIKKELING (Suggested time: 20 minutes)

OnderrigaktiwiteiteLeeraktiwiteite

(Van leerders word verwag om:)

Page 2 of 4

Page 3: Web viewPage 4 of 4. Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1. INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)

Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1 INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)

Optellingsinverses:Aktiwiteit 1:Gebruik leerders se antwoorde in die inleidende aktiwiteit om die begrip van optellingsinverse te verduidelik.

Vir elke positiewe getal is daar ‘n teenoorgestelde negatiewe getal.

‘n positiewe en ‘n negatiewe getal wat dieselfde is, byvoorbeeld 2 en −2, 7 en −7 word optellingsinverses genoem.

Aktiwiteit 2:Laat leerders die volgende probleme oplos om die eienskap van die optellingsinverse van 0 te ontdek.

a) 10+(−10 )=¿

b) (−7 )+7=¿

c) 8+3=11 , en 11−3=… en 11−8=…

OPLOSSINGS

a) 10+(−10 )=0

b) (−7 )+7=0

d) 8+3=11 , en 11−3=8 en 11−8=3

Let wel: Wanneer jy enige getal se optellingsinverse by die getal tel, is die antwoord altyd 0.

aktief betrokke te wees om die oplossings van die probleme in die aktiwiteit in die inleiding te bespreek.

aktiwiteit 2 in groepe te doen en hulle oplossing met die klas te bespreek.

VermenigvuldigingsinversesWys die volgende voorbeelde aan leerders om die begrip van vermenigvuldigingsinverses te demonstreer.Voorbeeld1:24×3=72,en 72÷24=3 en 72÷3=24

Voorbeeld 2:−5×−7=35 , en 35÷(−7)=−5 en 35÷(−5)=−7

Voorbeeld 3:3×−9=−27 , en −27÷ (−9 )=3 en−27÷3=−9

aktief betrokke te wees by die bespreking van voorbeelde.

8. KLASWERK (voorgestelde tyd: 15 minute)

Page 3 of 4

Page 4: Web viewPage 4 of 4. Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1. INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)

Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1 INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)

DBO werkboek 1 bl. 28 nr. 2 en bl. 29 nr. 4

9. VASLEGGING/ SAMEVATTING EN TUISWERK (voorgestelde tyd: 5 minute)

a) Beklemtoon dat: Wanneer jy enige getal by sy optellingsinverse tel, die antwoord altyd = 0

Optelling en aftrekking is teenoorgestelde bewerkings.

Vermenigvuldiging en deling is teenoorgestelde bewerkings.

b) Tuiswerk:Die primêre doel van tuiswerk is om leerders ‘n geleentheid te gee om te demonstreer

of hulle die wiskunde vaardigheid wat in die klas onderrig was, te bemeester. Tuiswerk

moet doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is beter’ word aanbeveel. Gee

leerders min hoë kwaliteit aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede verskerp

eerder as aktiwiteite wat nie leerders se konseptuele ontwikkeling beklemtoon nie. Kies

versigtig gepaste aktiwiteite uit die Sasol-Inzalo boeke, werkboeke en of handboek. Aanbevole tuiswerk: Sasol-Inzalo Boek 1 bl 34 nr. 9 en bl. 43 nr. 2 en 3

Page 4 of 4