hstulbagh.files.wordpress.com€¦  · Web viewAuthor: Elsabe Created Date: 05/21/2014 00:01:00...

4
Nuusbrief 5 2014 23 Mei 2014 UIT DIE KANTOOR: Nog net 11 skooldae voor die eerste eksamenvraestel geskryf word… Dit bly ‘n cliché, maar tog is dit so waar – tyd vlieg! En met al die vakansiedae van die afgelope tyd besef ons dit al hoe meer. Die eksamenrooster is aangeheg. Dit is baie belangrik dat kinders betyds begin leer. Die waarde van daaglikse hersiening kan nie genoeg beklemtoon word nie. Ek lees onlangs ‘n baie oulike artikel, Steun is beter as puntepolisieman, in die tydskrif Indruk van Februarie 2013 raak. Hulle beveel die volgende aan: Sit saam met jou kind en bestudeer die vorige kwartaal se rapport. Laat jou kind toe om ‘n doelwitpunt by elke vak neer te skryf wat hy/sy graag hierdie kwartaal WIL behaal. (Daar is ruimte daarvoor gelaat in die kinders se huiswerkboeke.) Plaas hierdie doelwitte dan op ‘n plek in sy/haar kamer sodat dit konstant ‘n herinnering is aan dit wat hulle self as doelwitte geïdentifiseer het. Nadat die doelwitte gestel is, praat met jou kind oor dit waarmee hy/sy sukkel. Dit kan wees dat hy sukkel om te konsentreer, nie hou van huiswerk nie, sukkel met Wiskunde, ens. Skryf hierdie struikelblokke neer en dink saam aan moontlike oplossings of ondersteuning wat gebied kan word. Kontak ook die skool in dié verband. Neem ‘n positiewe houding in as ouer. Baie ouers is geneig om negatief te wees en te skel as dit kom by skoolwerk. Dit bring mee dat die kind ‘n negatiewe assosiasie met akademie begin vorm. Probeer eerder die teenpool deur te fokus op die positiewe dinge van die akademie. Motiveer jou kind met positiewe frases soos “Ons is trots op jou omdat jy gaan probeer”, “Ons sal jou ondersteun waar ons kan”, “Jy het reeds dit en dat bereik”, ens. Maak seker dat u as ouer weet wanneer toetse en eksamens geskryf word, sodat die atmosfeer in die huis in daardie tye stil en rustig is. Dit help u kind om te fokus. SCHOOL ATTENDANCE OF LEARNERS: Parents, schools and learners have a huge responsibility when it comes to school attendance. Learners Tullie nuusbrief Posbus 90 Tulbagh 6820 Telefoon: 023 230 1091 Faksnommer: 023 230 0550 E-pos: [email protected] www.tullies.org

Transcript of hstulbagh.files.wordpress.com€¦  · Web viewAuthor: Elsabe Created Date: 05/21/2014 00:01:00...

Page 1: hstulbagh.files.wordpress.com€¦  · Web viewAuthor: Elsabe Created Date: 05/21/2014 00:01:00 Last modified by: ita Company: CEIE

Nuusbrief 5 2014 23 Mei 2014

UIT DIE KANTOOR:Nog net 11 skooldae voor die eerste eksamenvraestel geskryf word… Dit bly ‘n cliché, maar tog is dit so waar – tyd vlieg! En met al die vakansiedae van die afgelope tyd besef ons dit al hoe meer. Die eksamenrooster is aangeheg. Dit is baie belangrik dat kinders betyds begin leer. Die waarde van daaglikse hersiening kan nie genoeg beklemtoon word nie. Ek lees onlangs ‘n baie oulike artikel, Steun is beter as puntepolisieman, in die tydskrif Indruk van Februarie 2013 raak. Hulle beveel die volgende aan: Sit saam met jou kind en bestudeer die vorige kwartaal se rapport. Laat jou kind toe om ‘n doelwitpunt by elke vak neer te skryf wat hy/sy graag hierdie kwartaal WIL behaal. (Daar is ruimte daarvoor gelaat in die kinders se huiswerkboeke.) Plaas hierdie doelwitte dan op ‘n plek in sy/haar kamer sodat dit konstant ‘n herinnering is aan dit wat hulle self as doelwitte geïdentifiseer het. Nadat die doelwitte gestel is, praat met jou kind oor dit waarmee hy/sy sukkel. Dit kan wees dat hy sukkel om te konsentreer, nie hou van huiswerk nie, sukkel met Wiskunde, ens. Skryf hierdie struikelblokke neer en dink saam aan moontlike oplossings of ondersteuning wat gebied kan word. Kontak ook die skool in dié verband. Neem ‘n positiewe houding in as ouer. Baie ouers is geneig om negatief te wees en te skel as dit kom by skoolwerk. Dit bring mee dat die kind ‘n negatiewe assosiasie met akademie begin vorm. Probeer eerder die teenpool deur te fokus op die positiewe dinge van die akademie. Motiveer jou kind met positiewe frases soos “Ons is trots op jou omdat jy gaan probeer”, “Ons sal jou ondersteun waar ons kan”, “Jy het reeds dit en dat bereik”, ens. Maak seker dat u as ouer weet wanneer toetse en eksamens geskryf word, sodat die atmosfeer in die huis in daardie tye stil en rustig is. Dit help u kind om te fokus.

SCHOOL ATTENDANCE OF LEARNERS:Parents, schools and learners have a huge responsibility when it comes to school attendance. LearnersMust attend school regularly and punctually (the latter being a big problem at present) and will repeat a grade if he/she oversteps the 30 day or more limit of absenteeism. ParentsMust ensure the punctuality of their children at school, ensure their child is at school for a full day and shall not, without valid reason allow their child to leave school, or for holiday purposes leave school during school hours, work in conjunction with the school to avoid absenteeism and to support the learners to catch up on lost time when having been absent (this is not the school’s job)SchoolDo enquiries regarding absenteeism, keep record thereof and communicate with parents when no valid reason is provided for being absent, to remove learners, who have been consecutively absent for 10 days, from the class list, report irregular school attendance (which

Tullie nuusbriefPosbus 90Tulbagh

6820

Telefoon: 023 230 1091Faksnommer: 023 230 0550

E-pos: [email protected]

Page 2: hstulbagh.files.wordpress.com€¦  · Web viewAuthor: Elsabe Created Date: 05/21/2014 00:01:00 Last modified by: ita Company: CEIE

forms a pattern and cannot be legitimately explained by the parents) to the Department; a case wherein failure to remedy the situation can lead to a disciplinary hearing and can result in expulsion. ExamsA Doctor’s certificate must be handed in when absent during the examination. If a doctor’s certificate is not handed in the learners will receive a Zero mark on the rapport.

SKOOL TYE GEDURENDE DIE EKSAMENNeem asseblief kennis dat die skool Vanaf 06 Junie 2014, gedurende die eksamen 08:00 uur in die oggende begin en om 13:00 sluit . Ouers moet asseblief vroegtydig reëlings tref vir die afhaal en toesig van hul kinders.

SCHOOL TIMES DURING THE EXAMSPlease take note that the school times during the exams (starting 06 June 2014) are as follows: 08:00 – 13:00. Parents, please make timeous arrangements for fetching and supervision for your children. TULLIES ONDERSTEUN TEKKIE TAX DAGDie tekkie tax veldtog het ʼn klomp van ons land se grootste, kleinste en mees betroubare welsynorganisasies bymekaar gebring om saam een GROOT projek te organiseer .......... TEKKIE TAX DAG

TEKKIE TAX DAG is hierdie jaar op Vrydag, 30 Mei 2014Ons vra ondersteuning daarvoor deur ʼn R10 plakker te koop. U kan ook u ondersteuning toon deur ʼn plakker en neon skoenveters vir R30 te bestel. Met u bydrae help u om basiese sorg aan families in nood te voorsien.Ons glo dat hierdie projek nie net vir die families in nood tot seën sal wees nie, maar ook vir u as gesin. Dankie by voorbaat vir u ondersteuning.KOEKVERKOPINGBaie dankie vir elke ouer se hulp en moeite of geldelike bydrae om van ons koekverkoping ‘n REUSE sukses te maak. Daar was baie gebak en lekkers. Grade 5 – 9 het tot dusver R2 725.40 ingesamel. CSV-UITREIKDie CSV leerders onder leiding van Juffrou Bredenkamp het ‘n baie suksesvolle en geseënde uitreik-naweek gehad. Baie dankie aan elkeen wat produkte gegee het. ‘It is more blessed to give than to receive.’ ” Acts 20:35PAST PUPILS / OUD-SKOLIERE We are in the process of creating a database of Past Pupils. Please send your name, surname, email address, and the year in which you were in Grade 12 to [email protected] Ons is tans besig om ‘n databasis van Oud-Skoliere saam te stel. Stuur asseblief u naam, van, epos-adres en jaar toe u in Graad 12 was, na [email protected]

2013 se Graad 12- leerlinge kan hulle matrieksertifikate kom afhaal by die kantoor.

AGTERSTALLIGE SKOOLGELDE Beide ouer/s of voog/de aanvaar aanspreeklikheid, gesamentlik en afsonderlik, vir betaling van skoolgeld soos dit deur die Skolewet bepaal is, ongeag wie die leerder inskryf.

Ouers word per rekening en/of telefonies herinner om agterstallige skoolgelde op datum te bring. Indien u nie reageer of reëlings tref nie, word u per skrywe in kennis gestel dat u aan ons prokureurs oorhandig gaan word, wat dan die regsproses sal volg.

TOELATING 2015

Page 3: hstulbagh.files.wordpress.com€¦  · Web viewAuthor: Elsabe Created Date: 05/21/2014 00:01:00 Last modified by: ita Company: CEIE

U kan begin van die derde kwartaal aansoek doen om toelating vir gr. R tot 12-leerders vir 2015. (Huidige gr. R moet weer aansoek doen). Vorms is by die skool beskikbaar. Slegs aansoeke met die vereiste dokumentasie sal ingeneem word. Aansoeke sluit 30 September 2014. Kontak mev. Harding.

Mnr A van der MerweSkoolhoof

SPORTPROGRAM VIR SATERDAG 24 MEI 2014 vs HOËRSKOOL GOUDINI

EKSAMENROOSTERS: