KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller...

15
Beste graad 10-leerder (en ouer) Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se werk in daardie week afhandel om seker te maak jy raak nie agter nie. Spandeer teminste 30 minute elke dag aan Wiskunde. Voltooi die werk in ‘n aparte boek of op papier. Indien jy die werkkaarte kan uitdruk kan jy dit ook op die werkkaart voltooi. Doen jou bes en bly veilig. Kwartaal 2 Week 1 - Breuke Dinsdag 14-04-2020 Breuke hersiening Woensdag 15-04-2020 Werk met breuke Donderdag 16-04-2020 Bewerkings met breuke (+ en -) Vrydag 17-04-2020 Bewerkings met breuke ( x en ÷) KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 LEERDERWERK TYDENS INPERKING KWARTAAL 2 WEEK 1 ONDERWYSER: ME. E. RETIEF

Transcript of KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller...

Page 1: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

Beste graad 10-leerder (en ouer)

Kwartaal 2 se werk gaan weekliks beskikbaar wees. Jy moet elke week se

werk in daardie week afhandel om seker te maak jy raak nie agter nie.

Spandeer teminste 30 minute elke dag aan Wiskunde.

Voltooi die werk in ‘n aparte boek of op papier. Indien jy die werkkaarte kan

uitdruk kan jy dit ook op die werkkaart voltooi.

Doen jou bes en bly veilig.

Kwartaal 2 Week 1 - Breuke

Dinsdag 14-04-2020 Breuke hersiening

Woensdag 15-04-2020 Werk met breuke

Donderdag 16-04-2020 Bewerkings met breuke (+ en -)

Vrydag 17-04-2020 Bewerkings met breuke ( x en ÷)

KWAGGASRANDSKOOL

WISKUNDE

GRAAD 10

LEERDERWERK TYDENS INPERKING

KWARTAAL 2 WEEK 1

ONDERWYSER: ME. E. RETIEF

Page 2: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

LES 1 – BREUKE HERSIENING 14-04-2020

Dele van ‘n breuk

Dit is belangrik om te onthou dat breuke gelyke dele is.

Ekwivalente breuke

Ekwivalent beteken die selfde groote.

Bv: 1

2=

2

4=

3

6=

4

8=

5

10=

6

12

1

3=

2

6=

3

9=

4

12

Ons kan ook ekwivalente

breuke bepaal deur die

teller en noemer met die

selfde getal te x of ÷

2×4

5×4 =

8

2

Dus is 2

5=

8

20

2×2

5×2 =

4

10

Dus is 2

5=

4

10

𝟑

𝟓

teller

Deelstreep (÷)

Noemer

Om te tel is om vas te stel hoeveel daar van

iets is. Die teller sê dus vir ons hoeveel gelyk

e dele gebruik word.

Om te benoem beteken om vir iets ‘n naam

te gee. Die noemer sê dus vir ons wat die

totale gelyke dele is waaruit die breuk

bestaan.

Page 3: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

1. Voltooi die volgende deur die ekwivalente breuk vir elke breuk wat

eerste staan te bereken.

X3

X3

3 X5

X5

5 X7

X7

7 X8

X8

8 Vra vir jouself: Wat

het ek met twee

gedoen om 6 te kry

(net x of ÷)

Page 4: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1
Page 5: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

Vereenvoudig breuke

Om breuke te vereenvoudig beteken om hulle kleiner te maak. Om ‘n

breuk in sy “kleinste”, eenvoudigste vorm te skryf.

Die enigste manier om breuke te vereenvoudig is om te deel (÷)

Onthou jy moet die teller en noemer met die selfde getal deel. (wat

jy bo doen moet jy ook onder doen)

Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die

noemer.

Die KGV van 12

en 36 is 12.

Gebruik dus 12

as deler.

12÷12 = 1

36÷12= 3

As jy vergeet het

hoe om die KGV te

kry kyk weer na

kwartaal 1 se werk

en hersiening.

1

3

÷ 12

÷ 12

EINDE LES 1

Page 6: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

LES 2 – WERK MET BREUKE 15-04-2020

1. Herlei die volgende onegte-breuke na gemengde breuke.

HERLEI ONEGTE-BREUKE NA GEMENGDE BREUKE

36

7

Stap 1: 36 ÷ 7 = 5 res 1

Stap 2: Skryf as breuk

= 51

7 onthou die res word die teller en die noemer bly die selfde.

Voorbelde:

14

12 = 14 ÷ 12 = 1 res 2

= 12

12

85

9 = 85 ÷ 9 = 9 res 4

= 94

9

19

5 = 19 ÷ 5 = 3 res 4

= 34

5

250

50 = 250 ÷ 50 = 5

= 50

50 of 5

Page 7: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

2. Herlei die volgende gemengde breuke na onegte-breuke

HERLEI GEMENGDE BREUKE NA ONEGTE-BREUKE

43

5

Stap 1: (4 X 5) + 3 [ heelgetal x noemer + teller ]

Stap 2: Skryf as breuk

= 23

5 onthou die bewerking se antwoord word die teller en die

noemer bly die selfde.

Voorbelde:

51

2 = (5 x 2)+1 = 11

= 11

2

104

7 = (10x 7)+4 = 74

= 74

7

73

7 = (7 x 7)+3 = 52

= 52

7

146

20 = (14 x 20)+6 = 286

= 286

20

Page 8: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

3. Voltooi die volgende breuke van heelgetalle:

BEPAAL DIE BREUK VAN ‘N HEELGETAL

3

5 𝑣𝑎𝑛 55

Stap 1: (55 ÷ 5) x 3 [ heelgetal ÷ noemer x teller ]

Stap 2: Doen bewerking

= 11 x 3

= 33

Dus is 3

5 𝑣𝑎𝑛 55 = 33

Voorbelde:

5

12 𝑣𝑎𝑛 24

= 24 ÷ 12 × 5

= 2 × 5

= 10

10

30 𝑣𝑎𝑛 300

= 300 ÷ 30 × 10

= 10 × 10

= 100

2

3 𝑣𝑎𝑛 27

= 27 ÷ 3 × 2

= 9 × 2

= 18

7

12 𝑣𝑎𝑛 72

= 72 ÷ 12 × 7

= 6 × 7

= 42

van

van

van

van

van

van

van

van

van

van

EINDE LES 2

Page 9: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

LES 3 – OPTEL EN AFTREK VAN BREUKE 16-04-2020

OPTEL EN AFTREK VAN BREUKE

Wanneer breuke bymekaar getel of van mekaar afgetrek word MOET die

noemers dieselfde wees. Om noemers dieselfde te maak, gebruik die metode in

les 1: ekwivalente breuke .

Noemers word nooit bymekaar getel of afgetrek nie. Die noemer bly dieselfde

Vereenvoudig altyd jou antwoord. (skryf in die breuk se kleinste vorm, les 1)

Voorbelde:

1

9 +

5

9

= 6

9

= 2

3 (eenvoudigste vorm)

5

12 +

6

12

= 11

12

5

6 +

3

12

= 5

6 ×𝟐

×𝟐 +

3

12 (gebruik die grootste noemer)

= 10

12+

3

12

= 13

12

=11

12 (eenvoudigste vorm)

35

8 + 4

1

2

= 35

8 + 4

1

2 ×𝟒

×𝟒 (gebruik die grootste noemer)

= 35

8+ 4

4

8

= 79

8

=81

4 (eenvoudigste vorm)

8

9 -

5

9

= 3

9

= 1

3 (eenvoudigste vorm)

5

12 -

4

12

= 1

12

5

6 -

3

12

= 5

6 ×𝟐

×𝟐 -

3

12 (gebruik die grootste noemer)

= 10

12−

3

12

= 7

12

35

8 - 4

1

2

= 35

8 - 4

1

2 ×𝟒

×𝟒 (gebruik die grootste noemer)

= 35

8− 4

1

8

= 76

8

=73

4 (eenvoudigste vorm)

Page 10: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

1. Doen die volgende bewerkings met breuke. Vereenvoudig antwoorde

waar moontlik. Wys alle bewerkings, soos in die voorbeelde.

** indien jy die werkkaate print moet hierdie aktiwiteit op aparte papier

gedoen word

2. Doen die volgende bewerkings met breuke. Vereenvoudig antwoorde

waar moontlik. Wys alle bewerkings, soos in die voorbeelde.

** indien jy die werkkaate print moet hierdie aktiwiteit op aparte papier

gedoen word.

EINDE LES 3

Page 11: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

LES 4 – VERMENIGVULDIGING EN DELING VAN BREUKE 17-04-2020

VERMENIGVULDIGING VAN BREUKE

Stap 1: Vermenigvuldig (x) tellers met mekaar.

Stap 2: Vermenigvuldig (x) noemers met mekaar.

Stap 3: Vereenvoudig antwoord tot eenvoudigste vorm.

BELANGRIK: Noemers hoef NIE dieselfde te wees nie.

GEMENGDE BREUKE: Herlei eers na onegte breuke.

Voorbelde:

1

9 x

5

7

= 5

63

5

12 x

2

3

= 10

36

3

5 x

2

6

= 6

30

= 1

5

23

4 x 4

5

10

= 11

4 x

45

10

= 495

40

= 495

40

= 1215

40

=123

8

Hou so aan!

Ek weet jy kan

Page 12: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

1. Doen die volgende bewerkings met breuke. Vereenvoudig

antwoorde waar moontlik. Wys alle bewerkings, soos in die

voorbeelde.

** indien jy die werkkaate print moet hierdie aktiwiteit op aparte papier

gedoen word.

Page 13: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

DELING VAN BREUKE

Stap 1: ÷ bewerking verander na x bewerking.

Stap 2: Breuk na ÷ simbool draai om (Resiprook) .

Stap 3: Vermenigvuldig teller met teller en noemer met noemer.

Stap 4: Vereenvoudig jou antwoord.

BELANGRIK: Noemers hoef NIE dieselfde te wees nie.

GEMENGDE BREUKE: Herlei eers na onegte breuke.

Voorbelde:

1

9 ÷

5

7

=1

9 x

7

5

= 7

45

2

12 ÷

3

5

=2

12 x

5

3

= 10

36

12

15 ÷ 3

=12

15 x

1

3

= 12

45

23

4 ÷ 4

5

10

= 11

4 ÷

45

10

= 11

4 x

10

45

= 110

180

= 11

18

Sien, dit is eintlik

maklik!

Page 14: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1

2. Doen die volgende bewerkings met breuke. Vereenvoudig

antwoorde waar moontlik. Wys alle bewerkings, soos in die

voorbeelde.

** indien jy die werkkaate print moet hierdie aktiwiteit op aparte papier

gedoen word.

EINDE LES 4

Page 15: KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE GRAAD 10 ......Gebruik die KGV (Kleinste gemene veelvoud) van die teller en die noemer. Die KGV van 12 ÷ en 36 is 12. Gebruik dus 12 as deler. 12÷12 = 1