GEBEDSBRIEF · 2017. 2. 4. · GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente 5 Februarie 2017 Besoek...

4
GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente 5 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE: www.ngkwonderboom.co.za Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid! Mag die Here ons in ons liefde vir Hom en mekaar seën! Kom geniet na die oggenddiens iets te drinke in die binnehof en deel so in mekaar se vreugde en hartseer. Baie geluk aan dié wat die afgelope of komende week verjaar (het). Ons ontmoet graag nuwe intrekkers na die diens voor die kansel. Bid asseblief dat ons EREDIENSTE ware ontmoetings met die lewende God en met mekaar sal wees! LERAAR TEMA TEKS Dr Nelius Steyn Nagmaal 09:00 Christenskap en ander godsdienste: Geloofs- onderskeiding Matteus 10:16 “Onthou: Ek stuur julle soos skape tussen wolwe in. Wees dus versigtig soos slange en opreg soos duiwe…” Ds Hennie van Graan Nagmaal 09:00 Soetdoring Hy’t geneem, Hy’s gebreek en Hy het gegee... Lukas 22:17 Daarna neem Hy ‘n beker, spreek die dankgebed uit en sê,... toe neem Hy brood, spreek die dankgebed uit, breek dit en gee dit vir hulle met die woorde: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word...Dr Nelius Steyn 18:00 Debeon & Belydenisklas In die Jeuglokaal Wat gemaak met Boelies?

Transcript of GEBEDSBRIEF · 2017. 2. 4. · GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente 5 Februarie 2017 Besoek...

Page 1: GEBEDSBRIEF · 2017. 2. 4. · GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente 5 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE: Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid! Mag die Here ons in ons

GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente

5 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE:

www.ngkwonderboom.co.za Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid!

Mag die Here ons in ons liefde vir Hom en mekaar seën! Kom geniet na die oggenddiens iets te drinke in die binnehof en deel so in mekaar se vreugde en hartseer. Baie geluk aan dié wat die afgelope of komende week verjaar (het).

Ons ontmoet graag nuwe intrekkers na die diens voor die kansel.

Bid asseblief dat ons EREDIENSTE ware ontmoetings met die lewende God en met mekaar sal wees!

LERAAR TEMA TEKS

Dr Nelius Steyn

Nagmaal

09:00

Christenskap en ander

godsdienste: Geloofs-

onderskeiding

Matteus 10:16 “Onthou: Ek stuur julle

soos skape tussen wolwe in. Wees dus

versigtig soos slange en opreg soos duiwe…”

Ds Hennie van Graan

Nagmaal

09:00 Soetdoring

Hy’t geneem, Hy’s gebreek

en Hy het gegee...

Lukas 22:17 Daarna neem Hy ‘n beker, spreek

die dankgebed uit en sê,... toe neem Hy brood, spreek die

dankgebed uit, breek dit en gee dit vir hulle met die woorde: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word...”

Dr Nelius Steyn

18:00

Debeon &

Belydenisklas

In die Jeuglokaal

Wat gemaak met Boelies?

Page 2: GEBEDSBRIEF · 2017. 2. 4. · GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente 5 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE: Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid! Mag die Here ons in ons

Omgeegroepe

Omgeemateriaal is by die deure

beskikbaar. Dit kan ook vir persoonlike stiltetyd

gebruik word.

Woordgroei

Donderdagaand 9 Februarie om 19:00 in die Kameel. Ons behandel tans die boek

Amos. Enigeen is welkom.

Kategese en Belydenisklas:

Juniors (Gr0 – Gr6) kom 10:15 in die Bo-vertrek en Debeon (Gr7 –

Gr11) vanaand 18:00 in die Jeuglokaal bymekaar.

Vergaderings:

Maandag Eiendom 18:00 Donderdag Finansies 19:00

SORG VIR MEKAAR!

Siekes:

Pieter du Toit (Mitzi 072 241 7115), Magdel van Niekerk (Anette 082 773 2436), Gerrie Burger (082 379 1126), Jocy Scheepers

(084 511 9596), Claudia Botha, Essie Coetzer, Irene Thompson, Toetie de Wet, Lida Booyens, Piet van der Westhuizen, Sterling Mocke (Ronel 076 145 3997) en geliefdes/kollegas van Eleanor

(082 880 8346): Yasmin Abdul-Latif, Leandri Lambert,

Vernon Havenga en Ursula Osler.

Beterskap:

Piet van Jaarsveld, Schalk Grobbelaar (Maggie 082 702 4005).

Die familie wil graag dankie sê vir almal se gebede.

WONDERBOOM SENIORS AKSIE:

Ons volgende byeenkoms vind plaas op

Woensdag 15 Februarie om 11:00 in die Kerksaal.

Hou die pers dop vir meer inligting.

Skakel Baby (084 299 1948) of Hester (082 780 6349).

Alle seniors van die gemeenskap is welkom!

Page 3: GEBEDSBRIEF · 2017. 2. 4. · GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente 5 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE: Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid! Mag die Here ons in ons

Baie dankie vir jou aandeel om mense in nood te help. Deur middel van die Omgee-waentjie, die Klerekas en die Jakaranda-kruiwa, dra die gemeente met kos, klere en komberse by om mense in nood te help versorg. Die Barmhartigheidstaakgroep koördineer hierdie dienslewering. ’n Groep gelowiges sorteer en verpak weekliks die kos en klere en dan word dit aan noodlydende gesinne en mense verskaf wat vir hulp na die kerk kom. Aan die einde van elke maand word kospakkies saamgestel en aan behoeftige gesinne in die gemeente en gemeenskap verskaf. Daar is ook gelowiges uit die gemeente betrokke by kosgeeprojekte en hulp by skole en instansies in ons omgewing. Vir meer inligting skakel gerus vir Hennie Erwee by 082 553 9291.

Ons is ook betrokke by die Jakaranda Kinderhuis, Huis 17. Kos, klere en ander noodsaaklikhede word vir Huis 17 ingesamel en ’n band met die kinders van die huis gebind. Daar is ‘n lys van benodighede by die Jakaranda-kruiwa. Indien jy by hierby wil inskakel, kontak Estie Wepener by 084 554 4435.

Kunstig/Kreatief? Hou jy van versier?

Die blommekomitee benodig mense

wat graag wil help met die mooimaak

van die kerkgebou d.m.v. blomme en

kleure in aansluiting by die kerkjaar.

Indien jy hierby wil inskakel, kontak El-

eanor

082 880 8346 of Willa 072 200 0441.

Ons benodig ‘n junior kategeet en ‘n

sekretaresse. Skakel asb. vir Elize Steyn

(061 234 5750) of dr. Nelius (072 196

9000) indien jy so diensbaar wil wees.

Wonderboom Veiling van 2de handse goedere

‘n Veiling van tweedehandse goedere word by NG Kerk Wonderboom op Saterdagoggend, 11 Maart 2017, gehou

om die gemeente se fondse aan te vul. Raak ontslae van al jou onnodige items!!! Ons benodig goedere om te verkoop op die veiling. Daar gaan ook ‘n “Wit Olifant” stalletjie wees, so letterlik enige items wat jy

wil uitgooi, is welkom. Indien jy items het om te verkoop en ‘n gedeelte van die geld terug wil hê, kan jy ‘n reserwe prys opsit -15% kommissie van die verk-

oopprys gaan dan na die gemeentefonds. Eet- en drink-goed sal te koop aangebied word die dag met die veiling.

Skakel ons solank met jou belofte vir items wat jy kan gee sodat ons die veilingslys kan begin voorberei. Vir reëlings oor skenkings of enige navrae, kontak Pepsi Wepener 0846027044 of [email protected].

Ons eie KK&K !!! Ons bied eersdaags weer ‘n KK&K (Kenni Klanke Kompetisie) aan. Dit

is amper soos Noot vir Noot - ’n Aand vir pret en musiek! Kom deel

jou kennis oor musiek en klank. Bring jou omgeegroep, vriende of

familie en kom deel in die pret! Slegs R400 per tafel (min 4 maks 10 mense) met pryse te wen! Bring jou

eie eet- en drinkgoed. Jy kan ook net ’n toeskouer wees teen R10 pp.

Tyd en plek: Vrydag 24 Februarie om 19:00 in die kerksaal. Be-

spreek by die kerkkantoor (082 829 2062). Moenie dit mis nie!!!

Dankie aan almal wat instrumen-teel was met die reël en aanbieding van die Nagmaal-ete!

Page 4: GEBEDSBRIEF · 2017. 2. 4. · GEBEDSBRIEF Wonderboom Ned. Geref. Gemeente 5 Februarie 2017 Besoek ons WEBTUISTE: Welkom aan elkeen wat vandag saam aanbid! Mag die Here ons in ons

Oudio-loog

Gehoorapparate, gehoortoetse, diens en herstel asook batterye.

Noord Apteek 012 546 0762

Oefenklas Soetdoring saal Donderdae 8vm—9 vm. NG Overkruin Maandae 8:30—9:30 vm.

Lekker oefeninge op vrolike musiek.

Ina Pay

082 871 4427

Huishulp + Tuinman

Betroubare huishulp is op soek na werk. Maan-dae, Woensdae en Donderdae. Betroubare

tuinman is opsoek na werk, Maandae,

Dinsdae, Woensdae en Donderdae

072 200 0441

Bekende Sanger

Jak de Priester tree op by NG Overkruin op 18 Februarie om 09:45. Kaartjies

Anel

082 459 1474

CLE Finansiële

Dienste FSP 12700

Beskerming, versekering, spaar, beplanning ens. Kontak ons vir enige raad en bystand rakende

sakeversekering, pensioenfondse, voorsorgfondse, lewensversekering, testamente, effektetrusts, aftree

beplanning, beleggings beplanning ens.

Carel Hollenbach

082 901 2441

PKM Transport

Algemene Meubelvervoer en langafstand. Bokse en verpakkings-materiaal te koop. Stuur ‘n e-pos [email protected] of skakel.

Anna-Mari 012 803 0470

086 111 1129

R $ £ € Skakel ons vir enige inligting / bystand

aangaande beleggings wêreldwyd.

SA Batebestuur 012 567 7657

Snoei van bome

TREE CARE / TREE FELLING KONTAK / CONTACT

ERNST 083 656 4992

www.treecarepta.co.za

Meenthuis te koop in Eftyhias

Boulevard

Eftyhias Boulevard, Montana R625 000 ohb. Netjiese 2 slk. meenthuis, vol badk., leefarea, oopplan kombuis, onderdak stoep, private tuintjie, 1 skadunet parkering, volop gasteparkering. Property24 verw – 104667007

Bougainvilla Aftreeoord. R1,19 m. Netjiese 2 slk simpleks, badk. met rolstoel vriendelike stort, sit/eetk.,

mooi kombuis, 1 m/huis, private tuin, uitstekende sekuriteit. Property24 verw - 104658247.

Johann van Niekerk

Eiendomme 012 543 3687 082 788 1421

Musiek-

Maker

Is jy op soek na ‘n DJ wat sal seker maak dat elke funksie se musiek glad verloop?

Ek doen 18e en 21e verjaarsdae, troues, eindjaarfunksies, herdenkings, ens.

Louis

063 689 4606