Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons
description
Transcript of Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons
SefapanoSefapano(Kruis)(Kruis)
aan die voet van Hlomisa
kom hulle bymekaarkom hulle bymekaar
Een gesamentlike doel: om God te vra vir uitkoms
die ‘stoet’ (procession)
verwys hier na die groep mense
wat die berg begin uitklim
hulle sal bo-op die berg bid waar hulle moontlik nader aan God se teenwoordigheid sal voel
•die grond is uitgedor van die droogte en die kwaliteit daarvan is swak •plante sukkel om in die suurveld te groeinegatiewe konnotasie
droog
vroue met kopdoeke kombersevroue met kopdoeke komberse
die vroue is die vroue is in in
tradisionele tradisionele dragdrag
mense in werksklere
Party mense is in hulle werkslere geklee: dalk vind die seremonie tydens werktyd op ‘n weeksdag plaas.
agter die agter die morutimoruti met ‘n stok met ‘n stok
Die predikant lei Die predikant lei die prosessie die prosessie teen die steil teen die steil berg uit; hy berg uit; hy gebruik ‘n lang gebruik ‘n lang stok vir stok vir ondersteuningondersteuning
Hulle gaan bid vir die verbreking vd droogte, vir hul gesaaides en ‘n goeie oes om kos te voorsien
sing gaan bid vir reën
Hulle sing gewyde, Hulle sing gewyde, godsdienstige godsdienstige liedere terwyl hulle liedere terwyl hulle looploopSlegs reën kan Slegs reën kan uitkoms bring vir die uitkoms bring vir die dorre land – die dorre land – die mense se hele mense se hele bestaan hang van bestaan hang van die reën afdie reën af
dikgomo dikgomo (beeste)(beeste)
In volgorde van die belangrikste tot die onbelangrikste gaan hulle bid vir reën, want alles is afhanklik (dependant) daarvan
beeste word in die beeste word in die Sotho kultuur beskou Sotho kultuur beskou as ‘n staussimbool en as ‘n staussimbool en ‘n simbool van rykdom‘n simbool van rykdom
dipere dipere (perde)(perde)
dipodidipodi (bokke)(bokke)
dikgoho dikgoho (hoenders)(hoenders)
poone poone (mielies)(mielies)
mekopu mekopu (pampoene)(pampoene)
ditapole ditapole (aartappels)(aartappels)
op die berg waarheen ons ons oë op die berg waarheen ons ons oë opslaanopslaan
die spreker-hulle kyk altyd op na die kruis op berg Hlomisa wanneer hulle bid
na die Kruisna die Kruis
Die Kruis simboliseer God en dis slegs van God af waar daar genade (reën) kan komDie kruis bo-op die berg simboliseer dus hoop en uitkoms vir almal op die plaas
Ek smaak hierdie gedig stukkend,
kwaggas!