Die horison 16 a
-
Upload
7john-cloete -
Category
Documents
-
view
239 -
download
8
description
Transcript of Die horison 16 a
WEBSITE: WWW.BELURANAUPINGTON.COM
EMAIL: [email protected]
AA NASIONALE WENNER 2011
MUNISIPALITEITE SKAKEL GERUS VIR SPESIALE TARIEWE!
RIVIEROEWER
EMAIL: [email protected] Search ISSUU and read the Paper ONLINE (Only Namakwaland)
Vanaf 2009 nadat ek reeds 14 Jaar in n rolstoel
gekluister was, het ek besef dat die lewe nie hoef
stil te gaan staan net omdat jy nie meer die ge-
bruik van jou bene meer het nie. Dit is daar waar
ek begin deelneem het aan sport vir persone met
gestremdhede. Net jammer die geleenthede en
infrastruktuur in die platteland is veel meer
uitdagend wat maak dat persone met
gestremdhede in Namakwaland baie moeilik raak
gesien word, moet jy maar jou eie heil uitwerk.
Die moeilikste handgedrewe rolstoel wedren
kompetisie word weer hierdie jaar deur nie-
mand anders as Mr Strauss en Joseph Pollie Bok
van Port Nolloth aangepak. . Alhoewel Joseph
wat werkloos is en geen inkomstes het nie, word
daar steeds deur gedruk om Pollie bloot gestel te
kry aan die enigste Handfiets uitdaging in die wes-
kaap ‘Hierdie jaar is’n baie spesiale jaar vir ons ,
ons gaan weer aan die 557 km jaarlikse hand
fietswedren deelneem ” Die Toer De Kaap en
Quteniqua rolstoel kompetisie vanaf die 15 – 21
Februarie 2014 te George in die Suid-Kaap . Die
Rolstoel-wedloop sal so 6 dae neem om te
voltooi , dit is ook een van die moeilikste en lang-
ste rolstoel kompitisies in die land onder persone
met gestremdhede.
Deelnemers van regoor Suid-Afrika neem ook
deel aan hierdie moeilike maar opwindende wed-
loop , buitelanders vorm ook deel van hierdie
opwindende program .Switzerland, Ierland en nog
vele is ook op die lys van deelnemers , so hierdie
verrigtinge is nie net plaaslik maar Internasionaal
verbind.
Vlg : Bl.2