Breederivier gazette 10 sept 2013

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 17 • 10 September 2013 | Tel. 023 626 5212 TWEELING-VULLETJIES GEBORE: ’n Uitsonderlike gebeurtenis het op die Nerina-gasteplaas plaasge- vind toe een van die merries op 2 September op die plaas lewe geskenk het aan ’n tweeling. Volgens Rene Burger is die moontlikheid 1 uit 10 000 dat so iets kan gebeur. ’n Groot kans bestaan dan ook dat een of albei vulletjies doodgebore kan word. Die groter vulletjie is Aurora gedoop en die kleiner een Mirakel. Mirakel is tans geskei van sy ma en boetie omdat hy sy been gebreek het toe sy ma per ongeluk op hom getrap het. Sy toestand is stabiel, maar sy kanse op oorlewing is nie baie goed nie. FOTO’S VERSKAF Flippie-saak ‘politieke speelbal’ HILDERINE SCHRÖDER “Dit is ironies dat die saak dieself- de pad loop as dié van die een des- tyds in Rawsonville.” Só sê Carl Opperman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, in reaksie op berigte in die nasionale media dat Flippie Engelbrecht se beserings moontlik nie die gevolg was van ’n beweerde aanranding waarop die eienaar van die Rietvallei Wynland- goed, wyle Johnny Burger, en sy be- stuurder, Wilhelm Treurnicht, saam tereggestaan het nie. Burger se dood verlede week het skokgolwe deur die Breëriviervallei gestuur. Volgens die polisie het hy homself verlede Dinsdagoggend (3 September) geskiet. Burger en Treurnicht het teregge- staan op aanklagte van aanranding met die opset om ernstig te beseer vir die beweerde aanranding van Engel- brecht in 2008. Die saak is aanvank- lik teruggetrek maar is in Julie van- jaar heropen. Engelbrecht se regsadviseur, Cari- na Papenfus van die Freedom Trust, beweer Engelbrecht kry epileptiese aanvalle sedert sy beweerde aanran- ding in 2008, dat hy blind gelaat is ná ’n operasie om drukking op sy brein te verlig en dat hy albei sy hande ver- loor het ná hy tydens ’n epileptiese aanval in ’n konka geval het. Die nasionale Sondagkoerant Rap- port het die naweek berig dat Engel- brecht lank voor die beweerde aan- val epileptiese aanvalle gekry het en dat ander feite oor Engelbrecht se ge- breke nie strook met dít wat Papen- fus tot dusver be- weer het nie. Opperman sê in reaksie hierop dit is ironies dat die hof- saak dieselfde pad loop as die saak in Rawsonville in 2006 waarin ’n vrou klag- te van verkragting teen drie boere en ’n plaaswerker inge- dien het, sê Opper- man. “Die rolspe- lers is dieselfde: nie- regeringsorganisasies wat media- aandag soek, dieselfde mense ondersteun die saak en woon hofver- rigtinge by.” Die saak teen die boere van Rawson- ville is laat vaar ná Anneline Davids, toe 22 jaar oud, er- ken het dat sy oor die beweerde ver- kragting gelieg het. Volgens Opper- man is Engelbrecht ’n slagoffer wat mis- bruik word in ’n po- litieke speelarena. “As daar breedweg gekyk word na aan- tygings teen boere, gebeur dit altyd met die oploop na ’n verkiesing,” sê Op- perman. Hy het Agri Wes-Kaap se innige meegevoel met Burger se familie en vriende betuig. Hy wou hom nie ver- der uitlaat oor die hofsaak nie. “Die reg moet nou sy verloop neem en dit moet ’n regverdige verhoor wees.” Die nuutste nuusberigte het inwo- ners van die area warm onder die kraag, sê Koos du Toit, Burger se buurman, jarelange vriend en voor- sitter van die Robertson-landbouver- eniging. “Die gemoedere loop maar hoog en mense is baie ongelukkig.” Hy wou nie verder oor die onderwerp uitwei nie. ’n Roudiens is verlede Vrydag op Ashton vir Burger gehou. Sowat 700 mense, waaronder plaaswerkers, het dié diens bygewoon, berig Die Burger. Papenfus kon teen druktyd nie te- lefonies bereik word nie. Lees ook die brief op bl. 5. Wyle Johnny Burger FOTO: BASIL DAVIDS/SON

description

Breederivier gazette 10 sept 2013

Transcript of Breederivier gazette 10 sept 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 17 • 10 September 2013 | Tel. 023 626 5212

TWEELING-VULLETJIES GEBORE: ’n Uitsonderlike gebeurtenis het op die Nerina-gasteplaas plaasge-vind toe een van die merries op 2 September op die plaas lewe geskenk het aan ’n tweeling.Volgens Rene Burger is die moontlikheid 1 uit 10 000 dat so iets kan gebeur. ’n Groot kans bestaandan ook dat een of albei vulletjies doodgebore kan word. Die groter vulletjie is Aurora gedoopen die kleiner een Mirakel. Mirakel is tans geskei van sy ma en boetie omdat hy sy been gebreekhet toe sy ma per ongeluk op hom getrap het. Sy toestand is stabiel, maar sy kanse op oorlewingis nie baie goed nie. FOTO’S VERSKAF

Flippie­saak ‘politieke speelbal’HILDERINE SCHRÖDER

“Dit is ironies dat die saakdieself-de pad loop as dié van die een des-tyds in Rawsonville.”

Só sê Carl Opperman, uitvoerendehoof van Agri Wes-Kaap, in reaksieop berigte in die nasionalemedia datFlippie Engelbrecht se beseringsmoontlik nie die gevolg was van ’nbeweerde aanranding waarop dieeienaar van die Rietvallei Wynland-goed, wyle Johnny Burger, en sy be-stuurder,WilhelmTreurnicht, saamtereggestaan het nie.Burger se dood verlede week het

skokgolwe deur die Breëriviervalleigestuur. Volgens die polisie het hyhomself verlede Dinsdagoggend (3September) geskiet.

Burger en Treurnicht het teregge-staan op aanklagte van aanrandingmetdie opset omernstig tebeseervirdie beweerde aanranding vanEngel-brecht in 2008. Die saak is aanvank-lik teruggetrek maar is in Julie van-jaar heropen.Engelbrecht se regsadviseur,Cari-

na Papenfus van die Freedom Trust,beweer Engelbrecht kry epileptieseaanvalle sedert sy beweerde aanran-ding in 2008, dat hy blind gelaat is ná’n operasie om drukking op sy breinte verlig endat hyalbei syhandever-loor het ná hy tydens ’n epileptieseaanval in ’n konka geval het.DienasionaleSondagkoerantRap-

port het die naweek berig dat Engel-brecht lank voor die beweerde aan-val epileptiese aanvalle gekry het endat ander feite oorEngelbrecht se ge-

breke nie strookmet dít wat Papen-fus tot dusver be-weer het nie.Opperman sê in

reaksie hieropdit isironies dat die hof-saak dieselfde padloop as die saak inRawsonville in 2006waarin ’nvrouklag-te van verkragtingteendrieboereen ’nplaaswerker inge-dien het, sê Opper-man. “Die rolspe-lers isdieselfde:nie-regeringsorganisasies wat media-aandag soek, dieselfde menseondersteun die saak enwoonhofver-rigtinge by.”

Die saak teen dieboere van Rawson-ville is laat vaar náAnneline Davids,toe 22 jaar oud, er-ken het dat sy oordie beweerde ver-kragting gelieg het.Volgens Opper-

man is Engelbrecht’n slagoffer wat mis-bruik word in ’n po-litieke speelarena.“As daar breedweggekyk word na aan-tygings teen boere,gebeur dit altydmet

die oploop na ’n verkiesing,” sê Op-perman.Hy het Agri Wes-Kaap se innige

meegevoel met Burger se familie en

vriende betuig. Hywou homnie ver-der uitlaat oor die hofsaak nie. “Diereg moet nou sy verloop neem en ditmoet ’n regverdige verhoor wees.”Die nuutste nuusberigte het inwo-

ners van die area warm onder diekraag, sê Koos du Toit, Burger sebuurman, jarelange vriend en voor-sittervandieRobertson-landbouver-eniging. “Die gemoedere loop maarhoog en mense is baie ongelukkig.”Hywounieverderoordieonderwerpuitwei nie.’n Roudiens is verlede Vrydag op

Ashton vir Burger gehou. Sowat 700mense,waaronderplaaswerkers,hetdié diens bygewoon, berig DieBurger.Papenfus kon teen druktyd nie te-

lefonies bereik word nie.Lees ook die brief op bl. 5.

Wyle Johnny BurgerFOTO: BASIL DAVIDS/SON

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 10 September 20132

Meet a businessman from Breërivier BearingsWhat is your name and surname?

Conrad HansenWhat is the name of your business

nd where is it situated?Breërivier Bearings, Robertson.What type of business is it?The business specialises in the sale

ofbearings, seals,Vbelts, chains, lubri-

cants, sprockets, pulleys, couplings,geared motors, airbags, hoses, tentsand castors.

When and how was the business es-tablished?

The Worcester branch was estab-lished on December 2004, the branch inCereson1April 2007and thebrandnew

Robertson branch last Monday, on 2September.

How can customers contact you?In Robertson we are situated at 34

Van Reenen Street. Phone us on 023 6265520. The Worcester branch is at 6 FieldStreet, and can be contacted on 023 3425878. In Ceres we are in the Farmwell

building. Phone 023 316 1894.The computer systems of all three

branchesare linked,socustomerswithac-counts inWorcester,willautomaticallybeable to use them in Robertson and Ceres.

Graham Scheepers, sales consultant at the Ro-bertson branch of Breërivier Bearings.

Weer tyd vir LenteskouRobertsonnerskanhulle regmaakvir ’nopwindende Lenteskou vanjaar. Dieskou,wat van24 tot 28 September bydieskouterrein op Robertson gehou word,beloof om vanjaar groter en beter as te-vore te wees.

DiegewildeHackney-ponies isweerterugen perdeklasse sal vanaf Dinsdag tot Sater-dag aangebied word. Dan is daar nog die ge-bruiklike perdekampioenskap. Benewensdiepluimvee-enbeesuitstallings,kankatte-liefhebbers ’n katteskou bywoon en ’nskaap-ekspomet ’n interessantekompetisieis deel van die pret.

Dinsdagaand 24 September word ’n Jail& Bail-aand in samewerking met Kansa ge-hou en op Saterdagoggend 28 Septemberbied die Vryburgers ’n vroueoggend aanmet die motiveringspreker JacquelineLeuvennink as spreker.

Die hoogtepunt van die fees, die Skou-

dans,wordopVrydagaand27Septemberge-hou waartydens die 2013 Skoukoningin ge-kroon sal word.

Kompetisies maak vanjaar ’n groot deelvan die bedrywighede uit. Daar is ’n solo-sangkompetsie wat in samewerking metMusiekland aangebied word, ’n Mej. Mini-skoukoningin, ’n Mej. Tiener asook ’n kom-petisie vir kleuters.

Kunstenaars soos Burger le Roux, NicStevens, Wynand en Cheree en Hugo Nieu-woudtsalonderandereopVrydag-enSater-dagaand sorg vir vermaak.

Benewens die gewone stalletjies, is daarvanjaar ’nDitjiesenDatjiesEntrepreneurs-mark, en ’n Veterane-uitstalling waar daargestook, gebak en gekuier gaan word.

Viraksievrate isdaardiemallemeulewatweer die jaar vir groot pret sorg.

Vir meer inligting oor die skou en die be-drywighede, skakel die skoukantoor by 023626 2512.

)The McGregor Waldorf School will have itsannual spring walk (10 km) on 11 Septemberfrom 08:30. Participants are welcome to join in.TheycancontactKarenon0236251710 formoredetails. Stalls selling vetkoek and more treatswill be available afterwards. All proceeds willgo to the McGregor Police Community Forum.) The Anna Foundation is currently runningabookdrivewiththeideaofgiving700childrenfrom Grade R to matric an Afrikaans bookeach. With this project they aim to encouragereading but also to give each child his or herown book to keep.The book drive will continue until the end ofSeptember and books can be dropped off atArabella Wine Estate as well as at BargainBooks in Worcester.It is the aim of the foundation to improve and

increase reading amongst scholars and it iscalling on people and institutions to help withthis endeavour.More information is available on the founda-tion’swebsiteatwww.annafoundation.com,orphone Carolyn Clark on 021 809 1225.Die produksieVuur Seisoene, met Mel Botes enJohan Kelber wat immergewilde klassiekemeesterstukke van Vivaldi, Bach, Beethovenen Mozart sal speel, is op 17 Oktober om 19:30in die Robertson-stadsaal. Dit is ten bate vanbaba Elizabeth Jordaan wat deurgaans inten-siewe mediese sorg nodig het. Kaartjies kosR250 per persoon en sluit ’n ete en wyn in. Virmeer inligting, bel 023 626 4437 of e-pos [email protected].) Geniet melktert en tee of koffie die laasteVrydag van elke maand om 10:00 by die Jou-bert-huis, Montagu. Groepe moet ’n week voordie tyd bespreek by 023 614 1774.) Geniet pannekoek en koffie elke eerste Sa-terdag van die maand van 09:00 af by dieMuseummarkopRobertson.Daar is ook stalle-tjies waar tuisgebak, boeke en snuisterye tekoop is.) Send event details to [email protected].

HONOUR FOR ORCHES-TRA: The Ad LibitumAcademy of Music’s JazzCombo in Robertson,who performed at the Art-scape School Arts Festi-val on 13 August, wasone of 18 school groupsthat were invited to playat the gala concert heldon 19 August. Over 200schools took part in thefestival and only the top18 performances wereinvited back for this pres-tigious event. Before thecommencement of theconcert, director MarvinBooysen and principalsattended a cocktail func-tion with the Artscapesponsors and WesternCape Education Depart-ment officials where the18 schools’ topperformers receiveda trophy for their participation in the gala event. Thiswas amajor accomplish-ment for the director and students of the academy as these students have only been working together fora short while. They hope to send a bigger orchestra to the School Arts Festival in 2014, representing themusical talent in the greater Langeberg region.

LIFE SKILLS THROUGH CREATIVITY: The Valleys and Mountains Development Foundation’s youth division, theVangnet Projek, achieved major success for its visual and performance art in August. Eleven young peoplewere entered into the Montagu Youth Arts Festival in the craft art division and received two silver, six goldand three double gold medals. Ridowaan Stuurman received a trophy for the best craft art piece with 90%.The Vangnet Projek’s youth group was also selected as one of four drama groups (from 12) to take partin the Baxter’s Zabalaza Festival and to receive mentorship in acting, script-writing and directing.

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 10 September 2013 3

Eletho spog met plaaswerker van die jaarANITA DE KOCK

Johannes Fredericksvan die plaas Elethonet buite Bonnievaleis verledeDonderdag-aand onder groot toe-juiging aangewys asdie Langeberg-streekse plaaswerker vandie jaar.

Die toekenning isdeur Gerrit van Rens-burg, Wes-Kaapse mi-nister van landbou, aanhom oorhandig. VanRensburg was die gas-spreker tydens die ge-leentheid.

Die plaas is deel van’n swartbemagtigings-inisiatief wat deur Bon-nievale-kelder begin is.

Die aand het op ’nsomber noot begin toe ’n minuutstilteashuldeblykaanwyleJohnnyBurger van Rietvallei-wynland-goed, wat vroeër die week tragiesgesterf het, gehou is.

Die seremoniemeester, WillemMouries, het ná sy verwelkomingaankandidate gesê vier eienskappeis nodig vir sukses: ’n passie en lief-de vir jou werk, dissipline, same-werking en aanpasbaarheid in diewerkskonteks.

Ná die amptelike verwelkominghetJeanGrobbelaar,voorsittervandie Breërivier/Wynland LandelikeOntwikkelingsvereniging, en Da-nie Niemand, direkteur van plaas-werker-ontwikkeling by die depar-

tementvan landbou, sertifikateaanal die kandidate oorhandig.

Die nominasies kom uit agt kate-gorieë: Algemene werker, Trekker-drywer, Besproeiingspesialis, Teg-niese operateur,Administrasieper-soneel, Sosiale ontwikkeling,Junior bestuur en Middelbestuur.

Ná ’n vertoning deur die GrahamBeck-dansgroep het Niemand dieminister van landbou in die Wes-Kaap, Gerrit van Rensburg, bekendgestel. Van Rensburg was een vandie stigterslede van die Plaaswer-ker van die Jaar-kompetisie, het hygesê. Plaaswerkers lê hom na aandie hart en tydens die stakings aandie einde van verlede jaar het hy

hard agter die skerms gewerk omoplossings vir die probleme te vind.

VanRensburghet in sy toespraakgesêplaaswerkers is baiebelangrikvirdie landenhywerkhardomhul-le by te staan. Hy was betrokke by’n boomplantseremonie waar 1 100bome namens 1 100 werkers opBoomplantdaggeplantis.Hyhetdiewerkers met die bome vergelyk engesê hulle maak hulself vas in diegrond; hy sal alles moontlik doenom daardie boom te beskerm.

“Plaaswerkers is baie belangrikvirdie land.Onskanniesonderhul-le klaarkom nie. Hulle moet besefhoe belangrik hulle is en probeerom die beste werker op hul gebied

te wees. Dan sal hulle altyd werkhê.”

Aan diegene wat bekommerd isoor toenemende meganisering, hethygesêwerkersmoet dit as ’nnuweuitdaging beskou. Die masjiene hetbedieners nodig en die mense watdit kan doen, sal altyd werk hê. Diedepartement bied ook kursusse inverskeie rigtings aan om plaaswer-kers op te lei. Elkeen wat suksesvolis, kry ’n sertifikaat.

Hy het ná verlede jaar se onlusteverwys en gesê klippe gooi enbrandstigting sal nie probleme op-los nie. Mense moet met mekaarpraat om oplossings te vind.

Hierna is die wenners en naas-

wenners van elke kategorie be-kendgemaak. Die wenners sal latervanjaar aan die provinsiale Plaas-werker van die Jaar-kompetisie indie onderskeie kategorieë deel-neem.

In sy toespraak as wenner hetFredericks gesê hy is bevoorreg omdaar tewees.Hyhetdieministerbe-dank omdat hy omgee vir plaaswer-kers.

Ander toekennings is gemaakaan Katriena Mafollo as kandidaatmet die meeste potensiaal en diewisseltrofee vir die plaas met diemeeste punte is deur Boland vero-wer. JohannesConradiehetdie toe-kenning in ontvangs geneem.

Johannes Fredericks van die plaas Elethois aangewys as die Langeberg-streek seplaaswerker van die jaar. Hier staan hymet sy toekenning by Lofty Eksteen vanShoprite (hoofborg) en die Wes-Kaapseminister van landbou, Gerrit van Rens-burg.

Deelnemers aan die Plaaswerker van die Jaar-kompetisie het almal sertifikate ontvang in die verskil-lende kategorieë waarin hulle benoem is. FOTO’S: ANITA DE KOCK

Katriena Mafollo (regs) is aangewys askandidaat met die meeste potensiaal.Jean Grobbelaar het die toekenning aanhaar oorhandig.

Alkoholsindroom nagevorsANITA DE KOCK

Internasionale Fetale Alkohol-sindroomdag is Maandag in Ro-bertson gedenk met die goeienuus dat verdere fondse watdeur die Nasionale Instituut virAlkoholisme en Alkoholmis-bruik in die VSA geskenk is, dieondersoekspan wat navorsingoor die sindroom doen, in staatsal stel om met hul belangrikewerk voort te gaan.

Dié belangrike navorsingwordonderneemdeurdiedepar-tement psigiatrie van die fakul-teit gesondheid en mediese we-tenskappe aan die UniversiteitStellenbosch, in samewerkingmet die Universiteite van Nieu-Mexiko en Noord-Carolina.

Navorsing die afgelope vyfjaar het reeds tot nuwe kennisen insigte oor FAS en die faktore wat dit ver-oorsaak, gelei.

Faktore wat bydra tot die voorkoms vanhierdie probleem sluit in genetika, die omge-wing, sosio-ekonomiese,historieseenopvoed-kundige omstandighede.

Verdere navorsing sal fokus op die lewens-verloop van kinders en persone met FAS-af-wykings. Daar sal ook gefokus word op ingry-ping om gedrags- en kognitiewe verbeteringby kinders wat met die sindroom gediagno-seer word, teweeg te bring.

Opvolgwerk word ook gedoen met vorigestudiedeelnemers in ’n poging om FAS so gou

moontlik ná geboorte te diagnoseer vir ingry-ping. Dit sluit ook gevallebestuur in waar diemoeder gehelp word om haar drankprobleemte oorkom en om die voedingstatus van diemoeder tydens swangeskap te verbeter.

In ’n verklaring het die DA-woordvoerdervir die Wes-Kaapse departement van maat-skaplike ontwikkeling, Anroux Marais, haarkommer uitgespreek oor die toenemende ge-talle van FAS in die provinsie.

Sy sê dis onrusbarend dat, ondanks al diebewusmakingsprogramme wat onderneemword, ’n toenemende getal voorvalle van FASsteeds voorkom.

Lede van die US-span wat in Robertson navorsing doen oor fetalealkoholsindroom (FAS) is (agter van links)Marlene de Vries (projekko-ordineerder), prof. Phil May (hoofnavorser) en Anna-Susan Marais(programbestuurder), (middel) Paula Hess en Isobel Botha (seniorprojekbeampte) en (voor) Cecile Kriel, Florette Kampher en SumienRoux.

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 10 September 20134

GROOT IS DIE WAGWOORD: Met groot haardosse, brille en hoede was die perso-neel van Wynland Apteek vrolik opgetooi vir Loslitdag se “Gaan groot”-tema.

) Die polisie op Bonnievale is dringend opsoeknainligtingnadat tweetref-en-trap-onge-lukke binne enkele weke naby die dorp plaas-gevind het.Myten de Wet se liggaam is op 18 Augustusop die Boesmanrivierpad langs die pad ge-vind. Hy is vermoedelik tussen 02:00 en 06:30raakgery. Die bestuurder het weggejaag.) Die liggaamvandie 32-jarigeHildaBantomis op 2 September op die Merwespontpad ge-vind. Die bestuurder het weggejaag. Enigie-mand met inligting oor die twee voorvallewordversoekommetdiepolisie inverbindingte tree. Motoriste in die vallei word ook ge-maanomversigtig tery,veralwanneermenselangs die pad staan.

Gratis entrepreneurskursus binnekort aangebiedWil jy gratis leer hoe om jou eiebesigheid te begin of jou eie besig-heid te verbeter? Hier is jou kans.Indieweekvan21 tot 25Oktober

kry entrepreneurs geleentheid ombykans gratis ’n kursus by tewoon. Die Afrikaanse Handelsin-stituut (AHI), in samewerkingmetdie twee sakekamers van Bonnie-

vale en Robertson, bied hierdiegratis opleiding oor vyf dae aan.Afhangend van die getalle vanuitdie twee dorpe sal die kursus inBonnievale of Robertson aange-bied word.Alle individue, kerke, skole en

besighede word uitgenooi om diesakekamers te help om kandidate

vir die kursus te identifiseer enhul kontakbesonderhede voor ofopWoensdag25SeptemberaandieBreederivierGazette of aan dietwee kontakte hier onder te stuur.Die kursus is beperk tot 25 mense.Rig kandidate se besonderhede,

of navrae, aan Hansie Wolfaardtby 083 386 6183 of hansie.wol-

[email protected], of WillemKruger by 083 381 2461 [email protected] kan hulle ook kontak

omondersteuning indie vormvanetesenvervoervandiekursusgan-gersofverblyf aandiepersoonvandieAHIwat die kursus aanbied, teverskaf.

TopUp en wen!TopUpwil graag elke getroue kliënt be-dank vir sy of haar ondersteuning dieafgelope jaar.Hulle wil graag aan hul kliënte iets

teruggee.Daaromisditweer tydvirhuljaarlikse “lucky draw”-kompetisie.Gaan besoek jou naaste TopUp-vul-

stasie (vir Robertsonners is dit by Ro-bertson Toyota) en staan ’n kans om ’nfantastiese swaardiens-kampeerstoelte wen.Van 1 September tot 30 November

word aan die einde van elke maand ’ngelukstrekking by elke TopUp-vulsta-sie gehou.Onthou, hoe meer kere jy die vulsta-

sie besoek, hoe groter is joukans omdieprys te wen.Top Up beteken “instant energy”!

Promosie

Christusfees lêdie naweek voor’n Christusfees word die naweek (12–15September) by die Kallie de Wetsaal inRobertson aangebied met ’n verskei-denheidvanaktiwiteite,waaronderbe-soeke aan Korrektiewe Dienste, ouete-huise en kinderhuise. ’n Kermis wordSaterdag aangebied met allerhandeverskillende stalletjies.’n PlaaswerkerfunksiewordDonder-

dagaand om 19:00 gehou, gevolg deur ’nJeugfeesVrydagaand, ook om19:00. Sa-terdagoggend om 08:00 word ’n JesusWalk deur Robertson gehou, gevolgdeur ’n Manne-oggend om 09:00 waardie bekende akteur ZaneMeas (Nevillevan 7de Laan) sal optree as spreker. La-ter die middag word daar bietjie raak-rugby gespeel en om18:30 vind daar lof-prysing plaas.Sondag om 09:00 is daar ’n erediens

gehou deur ds. Gerhard Barnard, ge-volg deur ’n kinderkerk om 11:00.Toegang is gratis. Virmeer inligting,

bel Lizette by 083 299 3838.

Die span van Absa het weer eens baie moeite gedoen om loslit te lyk. Robertson Winery se beste pogings.

Robertson Apteek se personeel het die groot dasse-roete gevolg.

Capitec het duidelik “big hair” in gedagte gehad en in groot brille belê.

Lorettas Bakkery het kreatief geraak met die koptooisels.

Breederivier GazetteLetters - BrieweDinsdag 10 September 2013 5

The ‘OomThe ‘OomJohnny’Johnny’I knew .I knew . . .. .The first time I met Johnny Burger, or OomJohnny, as I calledhim, Iwasanembarrassedteenage girl.My father,whopassed away fouryears ago,

was a builder and worked for Oom Johnnyfor close to a decade.After matric, I was determined to travel

overseas and made the necessary arrange-ments to go to America.These plans were a little bit ambitious for

a coloured Afrikaans girl from a small winecommunity within the Western Cape.One Friday afternoon, my father toldme to

hop into his old, rickety bakkie and we droveoff to Rietvallei to see Johnny Burger.At the farm, my father introduced me to

OomJohnnyandIremembermeetingthetall-est man I had ever seen in my life.My fatherwasapretty tallmanhimself, but

OomJohnny toweredoverhimlikeacity sky-scraper.My father explained to him that this was

the daughter who was leaving for New Yorksoonand if he,OomJohnny, didn’t have a fewextra “dollars” to give to me.As a teenager, this completely caught me

off-guard and I thought I could’ve just died.I remember poking my father in the hip andsmiling shyly, as to say that we don’t needany “hold-outs”.I was a proud teenage girl embarrassed at

everything that my father did or say. OomJohnny just smiled, walked over to his cabi-net and drew 200 American dollars out of hisdrawer.I was shocked at how easily he gave the

money, almost like an investment, in me.My father loved him, that’s why he worked

for him for over a decade.He always came home with some story of

what “Johnny Burger said” or what “JohnnyBurger did”.I smile now at how Oom Johnny was never

knownasjust“Johnny”,hisnamewasalwaysfollowed by his surname and it’s like I cansee my father saying it right now.Oom Johnny was also the first to offer ad-

vicewhenwefoundoutaboutmyfather’scan-cer.I remember visiting Rietvallei again after

I came back from America.Oom Johnny spoke to me in English and

I replied in my “newly-acquired” Americanaccent, much to his and my father’s amuse-ment. I remember him looking at me and Iremember seeing the same look in his eyes,as I saw in my own father’s eyes; that of aproud father.I can only tell you of the Johnny Burger I

knew. I wanted to write this tribute to OomJohnny, as my father would have wanted meto do.I can speak only of what I know and what

he did for me and my family. And if that istestament to the kind of man he was, then tome, that was a great man.

MERIZA LAKEY, daughter of Tommy Lakey

RobertsonRobertsonSuperspar is tops!Superspar is tops!Ek het op 28 Augustus om 16:00 inkopies byRobertson Superspar gedoen en my beursiemet geld, kaarte en lisensie by ’n kassier ver-geet en eers op 29 Augustus teen 13:00 ontdekdat my beursie weg is.Ek het dadelik navraag gedoen by die be-

stuurvanRobertsonSuperspar,maarnie juisveel hoop gehad nie.Chris, die bestuurder, het my dadelik mee-

gedeel dat my beursie gevind en ingegee is.Ek was so verheug dat al die geld en kaartesteeds in my beursie was.Ek bedank graag die betrokke kassier wat

mybeursiedadelik ingegeehet. Jy is ’nbeson-dere mens deur jou optrede en opregtheid.Woorde kan skaars beskryf hoeveel dit vir

my beteken.JO-ANN LOUW, Robertson

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 10 September 20136

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

07

Gelukwensing

Congratulations

RAAIWIEWORD 1VANDAG?

VANESLANDROCHéJONICKBaie geluk met jou eersteverjaarsdag. Mag die Herejou seën en baie jare virons uitspaar. Van Mam-mie, Daddie en familie.

08

Sterfgevalle

Death Notices

SAULS JOHANNESDANIëLGeb.6/11/1945-Gest.08/09/2013Sag heengegaan Sondag08/09/2013. Word diepbetreur deur sy vrou, kin-ders, kleinkinders enagterkleinders. Die rou-diens vind plaas11/09/2013 om 7nm by diehuis en begrafnis-diens Saterdag14/09/2013 om 10vm bydie huis in Africastr. 15 en11vm by die Methodistekerk.

JACOBSSUSANNADie roudiens vind plaasWoensdag 11/09/2013 om7nm by die huis inBergsigstr.2 , Robertson.Begrafnisdiens Saterdag14/09/2013 om 9vm bydie huis in Bergsigstr. 2 en10vm by die Methodistekerk. Sal onthou worddeur kinders, kleinkinders,agterkleinkinders, 1 agter-agterkleinkind en familie.

11

In Memoriam

DAVIDSMARGARETMARIAGeb.28/12/1969-Gest.10/09/2012’n Jaar is verby, hoewel ditvoel soos gister. Veilig indie arms van ons se LieweJesus. Mammie, ons misjou nog net so baie. Vanjou man Mark, kindersAbigail, Michaela,Maurisha en S'niel.

Geb. 12/09/1919-Gest. 4/08/2012Mamma, dis jou 2deverjaarsdag en ook joueerste jaar weg van ons.Ons sou graag op jou ge-boortedag jou geluk sousê, maar Jesus wou ditanders hê . Van Rachel,kinders, kleinkinders enagterkleinkinders.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

1141

Algemene

Dienste

General Services

KOM geniet die avontuuren ontspanning van perdryby die Robertson Ry-skool.* Ons bied verskei-denheid van rylesse virkinders en grootmense virbeginners en ervare rui-ters *Outrides tussen diewingerde en langs dieBreërivier * Wynproë op‘n perd se rug of met diewaentjie by Majors Hill enSpringfield. *Perdrykampe vir kindersgedurende skoolvakansies* Mini kommando’s opSaterdae*Kinderpartytjies. Skakelons gerus by 072 291 7631of 082 402 7088.

BESIGHEIDBUSINESS

194

Sake Geleenthede

Business

Opportunities

100% SUCCESSguaranteed. Completeforms and earn R800 perday! just a COPY andPASTE INFO. Everyoneacceptede! Part time/ Fulltime/own hour. With orwithout PC, sms name &address for a full infobrochures to:074 991 8822.

MATRIEKAFSKEID OP ROBERTSON: Die reëlingskomitee vir die 2013–matriekafskeid van HoërskoolRobertson het verlede week die uitnodigings na dié geleentheid aan die matriekleerlinge oorhandig.Die komitee, wat bestaan uit gr. 11-leerlinge, het ’n spesiale geleentheid daarvan gemaak en verskynhier by van die dekor wat spesiaal vir hierdie geleentheid gemaak is. Die matriekafskeid is op 19September en die lokaal by die Kallie de Wetsaal kan van 13:00 tot 14:30 besigtig word teenR5 per persoon. Toegang na die pawiljoen open om 16:00 en toegangsgeld is R5.

TEEPARTYTJIE: Die meisies van die VRL van Hoër-skool Bonnievale het ’n suksesvolle ma-en-dogter-tee aangebied. Hier is (agter van links)Megan Frick,Anja Marais, Tanya Fourie (oudmodel en spreker),,Chameron Hansen, Annelie Wessels, Suzaan Ma-rais, dr. Willie Visser (fakulteitshoof, dermatologievan die Universiteit Stellenbosch) en Bea Wentzelen (voor) Bernelee Fortuin en Jenna Roseveare.

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 10 September 2013 7

GELEERD MET LETTERS:Andrea Baardman, ’ngr. 1-leerling aan dieProspect NGK PrimêreSkool in dieWynland-on-derwysdistrik, kring 8,het onlangs ’n silwerme-daljebydie2013Distrik-spelkompetisie verower.Die kompetisie is op 4September by die AvianPark Primêre Skool opWorcester gehou.

BEVORDER: Mi-chael du Preezvan HoërskoolMontagu is van 1Oktober af aange-stel as adjunk-hoof by HTS Da-niël Pienaar opUitenhage. In dieag en ’n half jaarwat hy op Monta-gu was, was hyverantwoordelikvir die vak inleiding tot ingenieursgrafika en-ontwerp (IGO, gr. 10–12) en tegnologie(gr. 8–9). Sy gr. 12-kandidate het elke jaargespog met uitstekende prestasies in dieeindeksamen en sy vakgemiddeld was ge-reeld van die hoogste in die Wes-Kaap. Hywas ook betrokke by rugby en krieket. DuPreez beskik oor ’n diploma in hout- en me-taalwerk en hy het in 2011 sy B.Ed Honneursin onderwysbestuur aan die Kaapse Skierei-landse Universiteit vir Tegnologie voltooi. Insy vrye tydmaakhymusiekendoenhoutwerk.

PLAASLIKE LANDLOOP-ATLETE PRESTEER: Twee van H. Venter Primêr se leerlinge, Mark Stanfliet (foto links, tweede plek op die podium), watin die o.12-ouderdomsgroep meeding, en Lance Michals (foto regs, tweede plek op die podium), wat in die o.13-ouderdomsgroep deelneem,is in die Wes-Kaap se skolespan vir landloop opgeneem. Hierdie twee leerlinge sal op 21 September na Bloemfontein vertrek om daar nasionaaldeel te neem. Volgens die skool sal enige geldelike bydrae baie waardeer word. Bel die skool by 023 615 1530.

BRONS VIR ONDERWATERHOKKIE: Lede van die Suid-Afrikaans o.19-on-derwaterhokkiespanhet onlangs ’n bronsmedalje bydiewêreldkampioen-skap in Hongarye verower en Wilmien du Preez, wie se ouers op dieBon Cap-landgoed buite Robertson woon, was een van die spanlede.Hier is (van links) Simon la Cock van Bloemhof, Stellenbosch, Helenvan Rhyn en Wilmien du Preez, albei van La Rochelle, Paarl.FOTO VERSKAF

FOTOGRAFIE: Dié leerlinge van Hoërskool Robertson het by die Worcester Eisteddfod medaljesvir hul fotografiese bydraes gekry. Hulle is (agter van links) Tamia Paton, Jacques Jordaan, EdnaSmit, Shani Retief en (voor) Chamrie Labuschagne, Chrizanne Swart, Anais Drotschie, Yane Fisheren Hanlie van Huysteen.

Breederivier

Year 17 • 10 September 2013 | Tel. 023 626 5212

Golf tip of the weekRobertson’s professional golfer,Jacquin Hess, gives his golf tipof the week:“My tip for thisweek is to play

without fear on the golf course.Assoonasyoustartplayingwithfear you become tense. Thismeans you will not be able toplay to your full potential – toplay fearless golf.“That is what I found after

playing at the Vodacom Originsof Golf Tournament at Lange-baan in August. I was fearful of making mis-

takes and that led to me playinga first round of 78 and a secondroundof73.That firstroundmadememiss the cut of top 40 players.”Hess is currently getting ready

for abig summeron theSunshineTour, which includes the SouthAfrican Open and the Cape TownOpen Nelson Mandela Champi-onships.Jacquin offers a special price

of R50 per lesson to help beginnergolfers in September and Octo-

ber.Tobookalesson,phonehimon0766296390.

Jacquin Hess

Muurbal­kroon vir MontaguDie eindstryde in die Sen-traal-Suid Koöperasie-muurballiga het onlangs inSwellendam plaasgevind,waar Montagu koning ge-kraai het in die tweede liga.

Hulle het in die eindrondeafgereken met die span vanBonnievale deur drie van hulvier wedstryde te wen, en sóvir die tweede jaar agtereen-volgens die titel te wen.Montagu het Bonnievale ge-

klopmet 10potte teenoor 7.Co-bus Stander het Wilhelm deWet 3-1 geklop, Mornè Fouriehet Gustav Swanepoel 3-2 ge-klop, LP Stander het 1-3 teenNicolaas Jonker verloor enMark Hardy het Jean Aubry3-1 geklop.WilhelmdeWetvanBonnie-

vale se muurbalspan het dieTweede Liga Speler van dieJaar-trofee gewen vir sy spog-vertoning van agt wedstrydegespeel en slegs een verloor.

Villiers van Veen (heel regs, SSK-borg) oorhandig die trofee aan Wil-helm de Wet met Leon Binnemanvan Overberg Muurbal aan die lin-kerkant.

Montagu se wenspan met sy trofee en R2 500-prysgeld, geborg deur SSK. Van linksis Leon Binneman (Overberg Muurbal), Mornè Fourie, LP Stander, Mark Hardy, Villiersvan Veen (SSK-borg) en Cobus Stander heel voor.

Exciting sport fest in MontaguLater thismonth an exciting newad-ventureweekendwill be added to theLangebergregion’s longlistofattrac-tive calendar events.The inaugural Wet & Wild Adven-

ture Sport Fest is set to take placefrom 21 to 22 September outsideMontagu.TheLaPriére farmandecoreserve

will become the playground for out-door enthusiasts. On themenu is theWet & Wild Tri-X with a short andlong circuit on Saturday. The shortcircuit entails a 400 m swim, 12 kmMTB race and 4 km trail run. Thelong circuit entails an 800 m swim,24 km MTB race and an 8 km trail

run. It starts at 09:30.TheWet&WildBiathle for thekids

offers a short version (500 m run,50 m swim and 500 m run), mediumcircuit (500 m run, 100 m swim and500 mrun) and a long course (1 000 mrun, 200 m swim and 1 000 m run). Itstarts at 13:00.Sunday sees the Wet &Wild Swim

–800 moronemile– startingat09:30,andtheWet&WildPaddle(K1&Surf-ski) – 3.5 km, 10 km or 17 km – start-ing at 11:30.Formore information, contact Ilse

Esterhuyse on 072 125 1854 or [email protected]. Also visitwww.mountainmania.net.

NUWELAND TOE: ’n Groep o.13-rugbyspelers van Laerskool Robertson het 10Augustus die wedstryd tussen WP en die Blou Bulle bygewoon. Agter van linksis Adam Thomson, Christof Viljoen, Aldrin Rossouw, André Bruwer, Maxwell Wil-lemse, Gerhard van Schalkwyk, Ludwig Bruwer, Phillip Falck, Theo Louwrens,Albert Bruwer, Calla van Dyk, Johannes van Zyl en Barry Oosthuizen. Voor sitGerko de Kock, Kilarno de Klerk, Roelou Bruwer, André Nel en Hein Marais.

Rolbalgoggahet gebytNádieeerstepaarsuksesvolleoefensessies van leerlingevan Robertson Logos Christi-an School by die plaaslike rol-balklub, het die skool besluitom rolbal by sy interhuis-sportkampioenskappe in tesluit.Op 27Augustus is die eerste

interhuis-rolbalkampioen-skappe gehou en na 13 wed-stryde wat met groot entoesi-asme gespeel is, het Bruwer-huis met 15 +4 teenoor Barry-huis se 11 -4 diebotoongevoer.Gaan die leerlinge aanhou

om in die nabye toekoms rol-bal te speel? Baie beslis so, sêverreweg die meeste van hul-le, en daarword nou deur etli-ke reëlings getref om verderelesse van lede van die Robert-son-rolbalklub te ontvang.Rolbalbelangstellendes en

-entoesiaste kan gerus 023 6142311 (Martin/Wilhelmien) of023 626 2043 (Pauline/Hannes)skakel om meer van afrig-tings- en oefentye te verneem.

Die gr. 3- tot 8-rolbalspelers saammet ouers, onderwysers en afrigters.

Die gr. R- tot 2-groepfoto.

Die rolbalspelers in gr. 7 en ouer.