Agribulletin_131101

16
Oktober 2013

description

Monthly Agricultural Publication

Transcript of Agribulletin_131101

Page 1: Agribulletin_131101

Oktober 2013Oktober 2013Oktober 2013

Page 2: Agribulletin_131101

Oktober 20132

is ’n publikasie van Bulletin

Redakteur:Francois Aucamp

[email protected]:Louis Roux

[email protected]

Bemarking:Thinus van Deventer

[email protected] Smuts

[email protected] Uitleg en ontwerp:

David [email protected]

Crownstraat 8, Tzaneen, 0850015 307 7248015 307 7684

www.bulletin.us.com

Drukker/Printer: PaarlColdset

Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin.

Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin.

Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved.

Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Thinus van Deventer083 611 6292

[email protected]

Jacques Smuts071 268 2543

[email protected]

Your agri advertising

solution providers

Natuurlike volhoubare vlieg beheer

www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | [email protected]

RAP-TX R

Beheer ongewensde vlieë op ‘n natuurlike manier.

Omgewingsvriendelik, laat geen chemiese residue, koste effektief.

Hans van Rooyen 082 769 8254

Ons herstel: Enige hidroliese pypeEnige tyd • Enige plekEnige hidroliese pypeEnige tyd • Enige plek

Die gebrek aan staatshulp vir landbou in Suid-Afrika plaas groot druk op die volhoubaarheid van die bedryf wat op sy eie op internasionale vlak mededingend moet bly.

Waar regerings van lande soos Noorweë, Switserland, Japan en Korea meer as 50% staatsteun aan boerderye verskaf, kry SA landbou drie persent. Dit is op drie na die land met die minste ondersteuning aan owerheidskant uit 47 lande.

Dié inligting is vervat in ‘n navorsingsverslag oor landboubeleid wat die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (Oeso) pas uitgereik het.

Produksiesteun as ‘n persentasie van bruto boerdery-ontvangste het in 2012 tot gemiddeld 17% gestyg in die lande wat gemeet is. In 2011

was die steun gemiddeld 15%. Dié lande is verantwoordelik vir meer as 80% van die wêreld se landbouproduksie.

Van die ontluikende ekonomieë wat sleutelrolspelers in die internasionale landbou is, het meer hulp aan hul boere verskaf, soos China se staatsteun wat van 13% in 2011 tot 17% verlede jaar opgeskiet het.

Volgens die verslag konsentreer die ontluikende regerings hul steun toenemend op grensbeheer en prysondersteuning – iets waarvoor die belastingbetalers opdok.

Mnr Ken Ash, Oeso se direkteur van landbou, sê lande moet wegbeweeg van die soort steun wat produksie skeeftrek en meer hulp verskaf aan maatreëls wat innovering en mededinging aanmoedig.

Landbou kry net 3% staatshulp

Farmers in Mopani district told the MEC for Economic Development, Environment and Tourism, Mr Seaparo Sekoati, that the farming land allocated to cooperatives and emerging black farmers was too small to support them.

This happened recently during a breakfast session at Mokwakwaila village in the Letaba Municipal district. Sekoati was having a breakfast session with business people around Mopani district aimed at � nding ways to improve economic development in the district and the province at large.

He told business people and farmers to � nd ways in which to produce and process commodities around the province in such a manner that it would boost the province’s economy and create jobs. He said there were about 400 000 people in Limpopo that had given up on looking for jobs because they could not � nd one.

“When a farmer produces, there should be a local � rm to process it so that we avoid a situation where farm

produce like tomatoes have to go via City markets and then come back to local shops with an added price.”

In response, farmers said allocation of “unsustainable land,” was their main hindrance to the progress, saying they needed more land before they could produce enough for sustainability. “You cannot say you’re a farmer when all you have is only ten hectares of land. That is not sustainable,” said Mr Steven Mohale, one of the farmers in the

Letaba Municipality.“If you had to export anything from ten hectares,

you’d probably export few crates per week - the pro� t of which would be too little to even pay your employees,” he continued, urging the government to allocate bigger portions of land for cooperatives and emerging farmers.

Meanwhile taxi owners on the other hand, said they needed proper roads in order to contribute economically in the province , saying tourism could not � ourish without proper roads.

“When I started my business I had twelve employees and several taxis, but now I’m left with only two,” said Mr Sam Maluleke, a taxi and driving school owner. He explained this happens because when one vehicle is destroyed due to poor roads, its driver had to go with it. There cannot be economic development when roads are devastating their vehicles. He appealed to government to � x the roads.

The MEC later responded that he would consider all the issues raised for future planning.

—Orlando Chauke

Farming land too small to provide sustenance

Mr Steven Mohale, a farmer in the Letaba Municipal district.The MEC for economic development and tourism,

Mr Seaparo Sekoati.

Page 3: Agribulletin_131101

Oktober 2013 3

We’re here to take care of you & in addition to excellence customer service, we provide a 24hr parts line and breakdown service.

Finance options available! Contact Andre Hanekom for further enquiries.

TRUCKING, PLAIN AND SIMPLE.

ImperialCommercialsWelcomes

to the family.

V3TXFISX 480 HP

ENGINE

TATANovus75Ton

LPT 8134TonLPT 1518EX8Ton

10m 6x4 TipperFully BuiltTATA K5DEF

General Manager: Ruben Render Sales Team: Herman Koelman, Mias van Vuuren Service Manager: Gert vd Merwe

81 19th Ave, Industria Polokwane Tel: 015 297 7046, 24-HR Parts: 083 648 0677

Limpopo 24-HR Breakdown Service: 083 644 7223 Fax: 015 297 7045

Imperial Commercials is an accredited Financial Service Provider (FSP 25934)

3

Die verbruik van pomelo’s toon wêreldwyd ‘n geleidelike afname, terwyl sagte sitrus soos nartjies al gewilder word.

Dit kan waarskynlik toegeskryf word aan ‘n toename in gemaksug by die verbruiker van sitrus wat dit gerie� iker vind om ‘n nartjie se skil te verwyder as dié van ‘n lemoen of pomelo.

Capespan, een van Suid-Afrika se grootste uitvoerders van vrugte na verskeie bestemmings in die buiteland, toon syfers wat dui op ‘n duidelike afname in die verkoopsyfers van pomelo’s. SA het vanjaar ‘n rekordoes van dié sitrus gelewer. Volgens mnr Jacobus Auret van Capespan in Tzaneen is 17,8 miljoen kartonne uitgevoer, wat tot ‘n ooraanbod gelei en pryse beinvloed het. Dit het die bedryf soms laat swaarkry.

Oor die algemeen het SA ‘n goeie sitrusjaar agter die rug, hoewel groot hoeveelhede lemoene nog in die buiteland op kopers wag.

Uit die totaal van 110 miljoen kartonne was 8,4

miljoen sagte sitrus, 10,5 miljoen suurlemoene, navels 25,4 miljoen en valencias 47,9 miljoen. Die opbrengs stem ooreen met die vooruitskattings wat vroeër vir die seisoen gemaak is.

Die gehalte was swakker as die vorige seisoen, toe hoëgehalte vrugte ‘n kenmerk van die oesjaar was.

Benewens swartvlek, wat verskeie produsente onkant gevang het, was gepokte skil vanjaar taamlik volop, met gevolglike swakker pryse. Die wisselkoers was nietemin aan die produsente se kant en het gesorg dat hulle minstens R10 meer per karton in hul sak kon steek.

Auret sê verskeie probleme in die bedryf kortwiek nog die hantering van sitrus, veral aan regeringskant. Hy meen egter produsente en verspreiders moet self inspring en die probleme uitstryk voor die begin van die volgende uitvoerseisoen.

Een van die kopsere is die uitreiking vasn � tosanitêre serti� kate vir versendings op skepe. Dit het dikwels

gebeur dat dié papierwerk nie volledig of korrek gedoen is nie en dat hele besendings die gevaar geloop het om in die buiteland afgekeur te word. Dit het ook vertragings meegebring, wat uiteindelik gelei het tot bottelnektoestande by die eindpunte.

Die swartvlek-kwessie kry konstant aandag en hier is groter samewerking tussen die staat en sitruskwekers (die SGA) dringend nodig.

“Produsente kan egter nie te veel kla nie. In ons gesprekke met � nansiële instellings wat altyd nuwe besigheid soek, is dit duidelik dat boere minder geneig is om lenings aan te gaan. Dis ‘n aanduiding dat die kontantvloei onder hulle gesond is.”

Die vooruitsigte vir volgende jaar se oes lyk in dié stadium belowend. Die blomstadium lyk goed en produsente is positief. Pomelo’s sal minder lewer, omdat dit ‘n “af jaar” is. Met vanjaar se ooraanbod en die verbruikersmark wat krimp is dit dalk goeie nuus vir die pomeloboere.

SA beleef ‘n puik sitrusjaar

Dié toestel word ingespan teen ryp in boorde of landerye. Dit het geen bewegende dele nie en word deur mnr Johan Stevens van

Johannesburg in Limpopo bemark.

Mnre Faan Kruger, Wikus Swart, Frans van Zyl, Nick Human en Jan Nothnagel was deel van ‘n groot groep avoprodusente wat onlangs ‘n inligtingsvergadering by Westfalia bygewoon het. Hulle het na spuittoestelle uit Suid-Amerika gekyk en ook ‘n

demonstrasie van ‘n rypbestryder bygewoon.

Mnre Kobus Verster en Pieter Botha van Westfalia bedryf ‘n rypbestrydende masjien

wat die maatskappy baie geld spaar.

Page 4: Agribulletin_131101

UD Trucks Southern Africa aim to play an increasingly leading role in the local transport industry. They are continually looking for new ways to bring customers new products and services to take transport that extra mile.

“To us, transport is so much more than merely owning a truck. It is about being there when our customers need it most and not compromising on the essentials and o� ering products and services that potentially generate the most pro� t for the customer,” says Managing Director Jacques Carelse.

As a company, UD Trucks is also intent on evolving

with the industry to bring customers transport solutions that suit their exacting requirements.

Carelse says one of the key reasons for their local success is that their 59 UD Trucks dealers across Southern Africa are always ready to support customers with manufacturer-endorsed sales, service, parts as well as � nancial and � eet solutions.

“As we move into the future we believe that our more than � fty years of heritage form the perfect springboard for the many new and game-changing developments we have in the pipeline.”

He added by combining the power of their Japanese heritage of quality engineering and manufacturing with local expertise, skills and support, UD Trucks is in a very unique position to o� er customers transport solutions for the here and now.

Oktober 20134

TZANEEN

of meer en staan ‘n kans om ’n Campmaster sleepwaentjie*

te wen!

or more and stand a chance

to win a Campmaster

trailer!*

Spandeer | Spend

Kompetisie | Competition

R300

There’s more to Midas

Waarde | Value

Kompetisie sluit | Competition closes30 November 2013

39 Peace Street, Tzaneen • 015 307 1842

Market leader for quality, approved products Markleier vir gehalte, goedgekeurde produkte

• Kosmetiese Voertuigbykomstighede | Vehicle Styling Parts• Werkswinkeltoerusting | Workshop Equipment• Diensonderdele | Service Parts• Gereedskap | Tools• Hardeware | Hardware

* Terme en Voorwaardes geld. Foto slegs ter illustrasie.* Terms and Conditions apply. Photo for illustrative purposes only.

Wen | WinWen | Win

agri8889mtzn131101dm

Jaar VieringYears Bash

Jaar VieringYears Bash

23 November 2013

8’ Visstok | Fishing Rod (Value: R34500)

90pc Gereedskapstel | Toolbox (Value: R365400)Kinder�ets | Kiddies Bike (Value: R82600)

Kom vier ons verjaardag saam met ons | Come and celebrate our birthday with us

Tzaneen Midas het die afgelope dekade ‘n trekpleister geword vir die landbougemeenskap van die omgewing met die verska� ng van diensonderdele vir vragmotors en trekkers.

Die winkel is tien jaar oud en beskik vandag oor ‘n veel groter verskeidenheid produkte as ‘n klompie jaar gelede.

Eienaars Hennie en Christa Smit sê die besigheid behoort eintlik aan hul klante, wat sorg dat dit elke dag groei en verbeter. Dit het hulle in staat gestel om ‘n groter en beter winkel in Peacestraat te open, waar die selfdoener enigiets onder die son vir sy huistake kan aanskaf, selfs geskenke vir die hele gesin.

Onder Tzaneen Midas se gereelde klante is die groot aantal taxi-eienaars, wat die meeste van hul voertuie se onderdele hier beskikbaar kry. Die winkel spog daarmee dat al sy onderdele aan SABS-standaarde voldoen. Die produkte wat nie op die rakke is nie, kan onmiddellik vir die klant bestel word. Hennie sê hul pryse is deurgaans bekostigbaar en hulle lewer ‘n vriendelike diens.

Klante word herinner aan die groot verjaardagpartytjie op 23 November, waar aanloklike pryse gewen kan word. Hulle het ook ‘n spesiale aanbieding in die feestyd wat voorlê.

Tzaneen se Midas vier tien jaar

Eienaars Hennie en Christa Smit van Tzaneen Midas

UD Trucks to play leading

role locally

Page 5: Agribulletin_131101

Oktober 2013 5

Limpopo Toyota204 Tagore Street, Polokwane (Pretoria N1 Highway - Motorcity)Tel: 015 292 9500 | Fax: 015 292 9601www.limpopotoyota.co.za

We deliver all over South Africa

LEAD THE WAY

While stocks last!4 x Double Cab Diesel 4x4 | 4 x Double Cab Diesel 4x2 | 4 x Double Cab Petrol 4x2

FREE Mauritius HolidayWhen you purchase a Toyota Double Cab today, we will send you and a partner on a dream holiday to Mauritius for one whole week! *

agri8880lt131101dm

*Terms and conditions apply: The promotional holiday is subject to strict terms and conditions and is valid for two adults per prize. To get the full terms and conditions, please email your request to: [email protected].

Page 6: Agribulletin_131101

Oktober 20136

Die vraag na bio-produkte in die landbou neem daagliks toe en die mark staan bont met etlike handelsname om in die vraag te voorsien.

Een van die produkte wat die afgelope tyd na vore getree het, is Biocel, ‘n biochemiese blaarvoeding wat plante die nodige voedingsbalans gee.

Dit is een van ‘n reeks blaarvoedings wat ontwikkel is om spesi� eke tekorte by groentegewasse en vrugtebome aan te vul in streke waar vinnige groei kenmerkend is.

Die middel is die resep van Cosmocel, ‘n wêreldwye maatskappygroep. Insect Science versprei die produk deur die Yield-groep in Suid-Afrika.

By ‘n onlangse vergadering van sitrusprodusente in Letsitele is die produk uitgewys as ‘n wenner in die bedryf.

Biocel is ‘n organiese produk wat deur middel van streng gekontroleerde gistingsprosesse vervaardig word. Dit verbeter die balans tussen die plant se fotosintese- en respiratoriese proses, en lei volgens die vervaardigers tot ‘n konstante toename in opbrengs.

Plante onder stres hou op om sekere ensiem-molekules te vervaardig. Dié produk heropen die pad na gewone metaboliese plantlewe. Dit kan in enige stadium van groei toegedien word, byvoorbeeld

tydens vegetatiewe ontwikkeling, blomtyd en die vorming van vrugte.

Dit is verenigbaar met die meeste insek- en swamdoders.

Under the banner “Dead males don’t mate” Insect Science in Tzaneen has developed a product that is used to combat the potato tuber moth, an insect known as a pest to potatoes, tomatoes and tobacco since the beginning of the century.

It bears the name “Last Call” and is a blend of a sex pheromone and insecticide that lures and attracts the male moth and kills it after “mating” with the alluring substance.

The life cycle of the potato tuber moth is three to four weeks and up to � ve generations per season. The eggs take four to fourteen days to hatch, depending on the temperature.

The larvae are one mm long caterpillars on hatching and can grow to a length of twelve mm. They are miners and this is the harmful stage when all parts of the plant may be attacked.

Pupation lasts up to seven days in summer and takes place in waste material or just below the soil surface.

Insect sex pheromones are valuable pest management tools. It is combined with the insecticide permethrin and applied to the plant in a small droplet. The male moths are lured to the droplet and any contact with the substance is fatal.

The e� ect of the treatment is not immediate, as there is a carry-over of female moths fertilized by many males before treatment. After a second treatment the full e� ect can be well observed with a noticeable decline in numbers.

For best results the product must be applied as a � rst treatment two to four weeks after planting of potatoes, and at planting on tomatoes and tobacco.

Vraag na bio-produkte bly groei

Male moths lured to

extinctionMnre Nico Coetzee, Koos van Wyk, Thys Coetzee, Marius Bosho� , Ernst Davey en Jacques van Wyk is almal lede van die Yield-groep wat die Constantia Sitrusstudiegroep se

vergadering bygewoon het.

Mnre Jacques Bredenkamp en Sampie Smith van BASF was ook by

die studiegroepvergadering.

Mnre Gerhard Booysen en Martin van Niekerk van Insect Science in Tzaneen saam met mnr Enrique Vanegas van Mexiko (middel), ‘n verteenwoordiger van Cosmocel se hoofkantoor in Mexiko, wat deur die Yield-groep in Suid-

Afrika versprei word.

Mnre Martin Slabber en Dirk van Rensburg van Isuzu het hul produkte by die Constantia Sitrusstudiegroep

se vergadering uitgestal.

Letaba Mining Supplies van Phalaborwa was een van die uitstallers by die Constantia Sitrusstudiegroep se vergadering in Letsitele. Die maatskappy is deur me

Chantelle Amos verteenwoordig.

Fruit Harvesting on:Avo’s, Macadamias,

Litchis and Citrus.

Forestry uses:Pruning and Seed

Picking

Page 7: Agribulletin_131101

Oktober 2013 7

Page 8: Agribulletin_131101

Oktober 20138

STARK

• Concrete Work • Building Of Carports & Roofs• Building And Restoration Of Industrial Machinery

• Boilermaking • Automotive Engineering• Panelbeating & Spraypainting • Servicing Of All

Vehicles And Heavy Duty Machinery • Custom trailers

Andrew 078 604 0040 | [email protected] Plantation Street, Old Industrial Area, Tzaneen, 0850

agri8

486s

e130

531d

m

Kontak gerus die plaaslike bestuurder vir meer inligting: Charles Tosen: Tel: 015 307 6836Rietbokstraat 5 C, Tzaneen, 0850 , www.kaapagri.co.za

Kool is oorspronklik ‘n wintergewas wat in die herfs geplant is, deur die winter gegroei het om in die lente te oes. Met die verloop van tyd is daar nuwe variëteite geteel wat geskik is om in al die seisoene van die jaar, selfs in die winter, te verbou.

Die verskeidenheid van kole wat vandag beskikbaar is, wissel in grootte, vorm en kleur. Die verbruiker kan kies en keur tussen koolkoppe wat aan hulle verskillende behoeftes voldoen - verskeie groottes, vanaf baba kool tot koppe van 4 kg en selfs groter is beskikbaar. Die vorms van die verskeie koppe kan wissel tussen spits, plat, semi-rond en rond. Daar is selfs ook ‘n keuse tussen groen kool en rooi kool. Vandag se baster

variëteite beskik verder oor goeie siekteweerstand wat nodig is vir die produsent om ‘n goeie oes te verkry en om chemiese bespuiting te verminder.

Suid-Afrika en Afrika is uniek in die sin dat ons hou van groot kopkool vanaf 4 kg en selfs groter. Sakata se variëteite bied presies wat die produsent verlang – goeie kwaliteit groot kole met uitstekende siektebestandheid:

Tenacity is een van die koolvariëteite wat oor die beste hitteverdaagsaamheid en houvermoë beskik wat vandag in die mark beskikbaar is. Hierdie wyd aangepaste somervariëteit beskik oor besonderse Swartvrot verdraagsaamheid en bly ‘n moet vir

somerproduksie. Groot, aantreklike, ferm ronde koppe beskik oor ‘n besonderse landhouvermoë.

Optima* is Sakata se nuwe somervariëteit wat in dieselfde klas as Tenacity val. Optima* beskik oor weerstand teen Swartvrot en is dus hoofsaaklik geskik vir areas waar die Swartvrot druk baie hoog is. Die sterk groeier neem ongeveer 80 tot 100 dae om bekwaamheid te bereik nadat dit verplant is. Die groot raam beskerm die koppe baie goed teen sonbrand asook windskade. Koppe is semi-rond tot rond met ‘n kopgrootte tussen 3 en 5 kg.

*Eksperimenteel: Hierdie variëteit is steeds eksperimenteel, maar registrasie is reeds ingedien vir Suid-Afrikaanse kultivar lysting.

AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die � siologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.

SaailingeDit is baie belangrik dat goeie kwaliteit, sterk saailinge geplant word. Swak saailinge lewer swak kwaliteit, klein koppe wat op die ou einde ‘n lae opbrengs te weeg bring. Die produsent moet ook seker maak dat die saailing se groeipunt nie beskadig is nie, aangesien dit daartoe kan lei dat die plant geen kop kan vorm nie, of meer as een kop vorm wat nie bemarkbaar is nie. Die saailinge moet verder ook nie te lank raak in die saailaai voordat dit uitgeplant word nie, aangesien lang saailinge na uitplant kan verwelk en beskadig kan word deur die son.

Uitplant van saailingeIndien moontlik moet saailinge op beddings of

op walle geplant word. Dit lei tot beter dreinering van water wat minder grondsiektes beteken, asook die beskikbaarheid van meer suurstof in die grond. Die produsent moet verseker dat die saailinge se stam of wortel nie beskadig word tydens uitplant nie, aangesien dit kan lei tot die belemmering van groei en die vorming van klein koppe. Die wortelhuisie moet verder ook nie uitdroog tydens uitplant nie, omdat die saailing se wortels sal sterf en die saailing nie sal groei nie.

BemestingDit is belangrik vir die produsent om ‘n grondmonster te neem en dit te laat analiseer, sodat ‘n sorgvuldige bemestingsaanbeveling dan gedoen kan word. Die korrekte bemestingsprogram kan lei tot ‘n gesonde oes met ‘n hoë opbrengs kwaliteit koolkoppe.

Vir meer inligting oor Sakata se koolvariëteite of produkreeks, skakel gerus vir Leon Labuschagne by 083 585 1181 of besoek ons webwerf www.sakata.co.za.

Optima* is die nuwe somervariëteit wat spog met ’n baie hoë opbrengspotensiaal.

Tenacity produseer aantreklike, diep-blou ronde koppe met ‘n soet smaak en uitstekende houvermoë.

Mnre Schalk Grobbelaar (bemarker van Kynoch-kunsmis in Letsitele), Nico le Roux (ABSA) en Philip Mofokeng, Gerhard Steyn en sy pa Hans was deel van die makadamia

studiegroepbyeenkoms.

SA huisvrou verkies groot kool

Neutboere hoor van droogte wat kom‘n Groep makadamiaboere het by ‘n studiegroepbyeenkoms verneem dat die land in die volgende tien tot vyftien jaar droogte gaan beleef. Die spreker, mnr Nico le Roux van Absa, het gra� eke van die Verenigde Nasies (VN) voorgelê wat dui op ‘n groot afname in reënval vir die hele Suid-Afrika.

Page 9: Agribulletin_131101

Oktober 2013 9

Bulletin130712SM

Page 10: Agribulletin_131101

Oktober 201310

Head Office: + 27 (0)11 306 6000

0800 HFR HFR (437 437)

www.hfr.co.za

Jacques Mollentze Marketing - Limpopo, Mpumalanga, Swaziland and Mozambique [email protected] Cell: 082 523 9143

Anthony Delport Scheduler [email protected] Office: 011 - 306 6025 Cell: 083 605 4172

Chad Serra Controller [email protected] Office: 011 - 306 6048 Cell: 083 845 1040

The leaders in temperature controlled transport.

Grobler’s Auto van Mooketsi spog met ‘n yslike veer in die hoed. Ten spyte van doemprofete wat voorspel het dat hierdie poging net ‘n paar maande sou duur, vier die maatskappy nou sy veertigste bestaansjaar.

Mnr Dirk Grobler, die eienaar, het as jong werktuigkundige vir vier jaar by ZZ2 gewerk,

maar in 1973 besluit om sy eie potjie te krap. Hy moes sy motor verkoop om ‘n bakkie en toerusting te � nansier, sodat hy velddienste aan boere in die omgewing kon lewer. Dit was moeilike tye, sê Grobler, want hy moes na plase ry en die werk op boere se persele verrig.

Na twee jaar het mnr Klein Ferreira, eienaar van die motorhawe in Mooketsi, die besigheid teen billike voorwaardes vir hom aangebied en hy het die kans gegryp. Sake het begin uitbrei. Hulle het algemene herstelwerk aan voertuie gedoen en steeds die velddienste hanteer. Later het bakherstelwerk ook bygekom, maar die perseel was beperk en hulle moes netjies meet en pas om al die afdelings van die bedryf aan die gang te hou.

Sedert 1980 het die maatskappy al meer ombouings op voertuie gedoen en moes nog personeel aanstel om die werk te hanteer. Hulle het voertuie regstreeks van fabrieke of handelaars gekry vir ombouings, soos VW kombi’s, Toyota en Nissan bakkies en bussies, wat dan weer aan die handelaars terug besorg is.

Aan die einde van die tagtigerjare het langdurige droogtetoestande baie van Groblers se klante (hoofsaaklik boere) laat tou opgooi en die maatskappy ernstig geknou. Honderde duisende rande moes afgeskryf word en hulle was op die randjie van toemaak.

Maar, sê Grobler, harde werk en die toewyding van sy personeel het die wa deur die drif getrek. Die reddingsboei was die verkoop van motors, vragmotors en trekkers en sake het weer geklim.

Weens die beperkte ruimte het hulle ‘n perseel ‘n entjie verder langs die R81 na Giyani gekoop en uitgrawings gedoen om ‘n groot werkswinkel op te rig. Met die verskuiwing na die nuwe perseel het nog uitbreidings gevolg. Insleepdienste het onder meer bygekom en vandag is die maatskappy kerngesond.

Terwyl hy so oor sy voorkop vryf, sê Grobler dis alles te danke aan sy klante wat die vertroue gehad het om te bly ondersteun. Hy het ook groot waardering vir sy personeel wat ondanks moeilike tye hul kant gebring het.

Groblers vier veertig jaar

Dirk Grobler

Page 11: Agribulletin_131101

Oktober 2013 11

Page 12: Agribulletin_131101

Wanneer dit by groenmielie kultivarkeuse kom is dit maklik, want die mark bepaal dit. Kopers van groenmielies is kenners van mielies geskik vir groenmielie- of braaimielieverkope.

SC 701 voldoen aan die vereistes wat dié uiters kieskeurige kopers verlang. Die kultivar met sy smaaklike groot pitte, goeie koplengte en besondere lang raklewe van drie tot selfs vier dae, is ongetwyfeld tans die gewildste spesialis groen- en braaimielie in Suid-Afrika. Trouens, SC 701 is ideaal vir groenmieliekopers en tuiniers. Dit is ook geskik vir die produksie van babamielies (baby corn). As ’n kultivar in die medium-laat groeiklas droog die kultivar stadig af.

Die aanbeveling is dat SC 701, wat goeie toleransie teen mieliestreepsiekte het, teen ’n stand van 25 000 tot 35 000 plante/ha gevestig moet word. In die hoogseisoen in Desember/Januarie wanneer groenmielies vrylik beskikbaar is, is ’n stand van 25 000 plante/ha voordelig vir die produksie van groter bemarkbare koppe; ’n vereiste waarop kopers gesteld is veral wanneer daar baie groenmielies op die mark beskikbaar is.

Die groenmielie-aanplantings word vir ongeveer ’n agt ton graanoes bemes.

Planttyd vir SC 701 begin gewoonlik in September en is dit moontlik om met gereelde tussenposes tot

vier aanplantings te maak. Die laaste aanplanting vind gewoonlik in die meeste produksiegebiede teen die einde van November of uiters die eerste week van Desember plaas. In rypvrye gebiede is die plantvensterperiode groter. Die mielies is sowat vier maande (120 dae) na plant markgereed en gewoonlik vir ’n vensterperiode van ongeveer twee weke bemarkbaar. Produsente van SC 701 word aangeraai om grysblaarvlek voorkomend te beheer in gebiede waar nodig.

SC 701 kan ook in jare wanneer die smousmark swak is steeds as graan gestroop of as kuilvoer benut word. Dit is ’n goeie kuilvoermielie. Waar kopers klaar groenmielies gepluk het kan goeie gehalte kuilvoer gemaak word aangesien daar gewoonlik heelwat koppe oorbly omdat slegs 50% tot 70% koppe as groenmielies gepluk word.

Navrae: Skakel Pannar se naaste verteenwoordiger of landboukundige of hoofkantoor: Tel. 033 413 9500. E-pos: [email protected]. Besoek ook Pannar se webwerf by: www.Pannar.com.

Oktober 201312

TEL: 015 307 6640 | FAX: 015 307 435417 Kudu Street, Industrial Area, Tzaneen

Jean Small: 083 411 1774

TEC

HN

O P

ARK MBH

MARANATAPANELBEATERS

SONCO

agri5

173j

sp11

0325

dm

USTICA 1124 CCt/a

Tel: 015 307 7705

• FLAT & ROUND BAR • SQUARE TUBING SHEETING

CHANNELS• ANGLE IRON WELDING

• ACCESSORIES • BOLTS• NUTS

Ons het ook b-graad staal

5 Duiker Street, Old Industrial, Tzaneen, 0850

bulletin8678wes130726dm

WE

& Palisade Fencing

STEEL

RANDOM STEEL LENGTH

Bielie van ‘n mielieMet sy smaaklike groot pitte aan ’n lang kop en met uitstekende rakleeftyd is SC 701 nie verniet die gewildste spesialis groen- en braaimielie in Suid-Afrika nie.

Transnet Freight Rail (TFR) has over the last couple of years announced a R201 billion investment in infrastructure and maintenance, as well as a seven year market demand strategy plan, indicating a de� nite focus on the development of South Africa’s railway network and rolling stock.

This has a clear impact on the road transport industry because of the increased transfer of certain road cargo to rail, says Mr Rory Schulz, General Manager of Corporate Planning at UD Trucks Southern Africa.

He said SA has become one of the few markets in the world which has products from the USA, Europe and Asia operating in road transport alongside each other. But as the various industrial corridors are developed, the impact by rail on the road freight industry will become more prominent.

Of the 1,7 billion tonnes of cargo moved around SA during 2012, 88,5% was transported on road versus the 11,5% carried on rail. The fuel pipeline between Durban and Gauteng also a� ects the industry. This will have a dramatic impact on the truck industry’s market dynamics, including a shift to smaller commercial vehicles.

He anticipates that road freight will remain important in construction, agriculture, daily commodities, consumer goods, parcel and post, whereas rail will play a greater role in running automotive cargo, petroleum and containers.

Railway plan will impact truck sales

Page 13: Agribulletin_131101

Oktober 2013 13

Veediewe is die afgelope paar maande erg bedrywig in die Tzaneen-omgewing, waar veral toegespits is op topgehalte dragtige skape en boerbokke.

Die teikengebied was boere langs die Georges Valley-pad tot duskant Haenertsburg.

Mnr Hennie Maartens van RedBank, sowat twaalf km buite die dorp, het in een nag 25 dragtige skaapooie verloor. Die diewe het ‘n klomp van sy skape in die nag afgejaag oor die Georges Valley-pad tot in ‘n lantanabos, waar net die beste dragtige ooie verwyder is. Die res van die gesteelde kudde is net daar in die bos gelos.

Nog ‘n boer, mnr Christopher Atherstone, het in dieselfde omgewing 46 dragtige boerbokooie in ‘n nagtelike strooptog in September verloor. Daar is later

vasgestel dat die bokke 300 km verder in Belfast in Mpumalanga op ‘n veiling verkoop is.

Twee weke gelede het hy weer op ‘n klomp vreemde mense op sy grond afgekom wat belangstelling in sy bokke getoon het. Hy het onraad vermoed en hulle van sy perseel verwilder.

“Ons is naby ‘n kampong waar nagenoeg ‘n honderd Zimbabwiese kontrakwerkers woon. Die helfte van hulle het die trekpas gekry, maar hulle is nog in die omgewing. Die vermoede is dat hulle betrokke kan wees.”

Hy het intussen veiligheidsmaatreëls verskerp en ‘n private maatskappy sorg teen hoë koste dat die diefstal gefnuik word.

Op dieselfde roete nader aan Haenertsburg het nog ‘n boer, mnr Schalk van der Merwe van Kromdraai,

sowat ‘n honderd boerbokke weens diefstal verloor. Vyftig daarvan is later in Standerton teruggevind.

Volgens inligting is ‘n vragmotorbestuurder in hegtenis geneem, maar die kern van die diefstalsindikaat is nog nie vasgetrek nie.— Louis Roux, [email protected]

Veediewe woel in Georges Valley

Intussen is ‘n veediefstalforum op 31 Oktober in Mokopane in die lewe geroep om dié toenemende euwel hok te slaan. Die forum sal lede uit alle dele van Limpopo betrek en ‘n strategie bepaal om veediewe aan die pen te laat ry.

It tastes like a sugar coated acid drop from nature, but in China and other Asian countries the kumquat symbolizes good luck over festive days.

Originating from the East, the kumquat (Citrus japonica) looks like a tiny orange the size of an olive. It has a sweet yellow/orange brim, but the � esh inside is sour. Yet, the kumquat has become a delicate part of household pantries all over the world.

The earliest historical reference to the fruit appears in literature of China in the 12th century. Introduced to Europe in 1846 by horticulturist Robert Fortune, the kumquat found its way to North America shortly afterwards and then to the rest of the world.

The most popular specie is the oval kumquat, also called the Nagami, with a pleasantly sweet skin that is eaten raw..

The fruit is mostly used for marmalades, preserves and jelly, but is also a popular liqueur in some countries when mixed with vodka, gin or other spiritual drinks.

In some Asia-Paci� c countries the kumquat is embedded in a bowl of salt or sugar, which combine with the juice to become a dark brown brine which can last for years. It is known to be an excellent remedy for sore throats.

Dade City in Florida, US, holds an annual kumquat festival, during which a large variety of products from the fruit is exhibited and enjoyed.

In Limpopo’s vast citrus valleys there are only two or three small kumquat orchards supplying the local needs and the Johburg Market. One such orchard is part of the farm Falcon Wood Ridge in Agatha just outside Tzaneen.

Kumquat – the good luck fruit

In a recent readers’ poll by online motoring publication, Wheels24, the Ford Ranger was voted their choice for Car of the Year 2013. Winning the popular vote comes as no surprise – the Ford Ranger is a vehicle built in South Africa, for South African conditions. Readers considered vehicles based on, amongst other things, aesthetics, quality, fuel consumption, handling, and all-round value for money – the Ford Ranger emerged the clear winner with a whopping 6,431 votes, more than 2,500 votes clear of its closest rival.

Page 14: Agribulletin_131101

All the latest developments in the avocado, litchi, mango and macadamia nut industries as well as new African trade opportunities, local and international marketing success stories, and hot new packaging trends in these sectors are among the key highlights of the upcoming South African Subtropical Growers’ Association (Subtrop) Marketing Symposium. It is taking place on 7 November 2013 at the Ingwenyama Conference and Sports Resort in White River.

Themed ‘unlocking potential locally and beyond’, the symposium has a strong focus on industry growth. It brings together the very best speakers from across the

various industries to discuss a range of critical topics related to the future of these sectors.

As such delegates can expect to hear more about emerging farmer development through commercial partners from the IDC; Freshmark’s take on the South African fresh produce trade and developments into Africa; and the latest e� orts by the Perishable Products Export Control Board (PPECB) to improve the e� ciency of export certi� cation.

In addition, the results of generic campaigns to increase consumption of avocados, litchis, mangoes and macadamias locally and in speci� c export markets

will be presented. There will also be talks on the general economic outlook; the use of avos, macadamias, mangoes and litchis in the Mediterranean diet; South Africa’s fruit juice industry and taxi rank promotions.

The constantly increasing industry support for the annual Subtrop Marketing Symposium is indicative of the positive momentum within the subtropical fruit and nut industries, and attendance at this year’s event is expected to top 300 delegates. An absolute must for all involved in the avocado, litchi, mango and macadamia industries, the 2013 Subtrop Marketing Symposium provides an excellent opportunity to gain new market insights and network with industry colleagues.

A new BEE-based company has entered the industrial and agricultural market in Limpopo.

Based in Tzaneen, Sukuma Civils and Plant Hire will make a series of earth moving and transport machinery available to agriculture and will also be involved in delivering sand

and stone to industrial sites within the next month or two.The managing director, Ms Sylvia Smith, says “sukuma” is

a Swahili word which means “to move forward”. She runs the company from her o� ce in Plantation Street, but the hire equipment are stationed in the industrial section at Nkowankowa.

The company is involved in building and reconstructing dams on farms or making equipment available to do the job, with supervision.

At this stage Sukuma Civils and Plant Hire has quite a variety in stock, like TLB’s, excavators, a 5 ton front end loader, a 10 cubic meter tipper truck, a grader, a 10 ton roller, a10 000 liter and a 16 000 liter tanker, a 30 ton lowbed and a crane truck.

The management spent a lot of time and research on pricing and is prepared to match any quotation on the hire equipment and their other services. Apart from the o� ce sta� , Sukuma has at least thirty � eld workers manning the machines. Smith can be contacted on 082 313 9421.

Oktober 201314

New kid on the plant hire block

Subtrop Marketing Symposium

Registration starts from 08:00 and proceedings will commence at 08:50. Registration fees for Subtrop Association Members: R270 and non-members: R550.

For more information contact Lizette de Wet at Subtrop on 015 307 3676 or [email protected].

The name ‘Amarok’ was developed and researched by branding agency Interbrand on request from Volkswagen. “Amarok” means “wolf” in Inuit, and Interbrand also claims it is associated with “he loves stones” in Romance languages. It also resembles “tomorrow” in Irish, it is the title of a 1990 record album by musician Mike Old� eld, a 2000 album of the German black metal solo project Nargaroth, and the name of an open-source music player (version 1.0 in 2004). Volkswagen’s association with ‘Wolf’ is referenced on many of its vehicles. Up until the 1980s, the ‘Wolfsburg Crest’, in various guises, was displayed on VW products, the most famous being the Type 1. Up to 1964, the Wolfsburg crest badge was placed on the bonnet. The crest also appeared on the steering wheel hubs on many models. The Lupo (Italian for Wolf ) was named in honour of Wolfsburg, the home of Volkswagen.

Page 15: Agribulletin_131101

Oktober 2013 15

Stand out from the crowd this holiday season with the beautiful

Suunto Elementum.

Visit our shop at 35 Boundary Street082 449 8779 | [email protected]

Keep tabs on yourself. GPS, compass, weather trends, heartrate. Suunto Ambit 2 Sapphire

Visit our shop at 35 Boundary Street082 449 8779 | [email protected]

Avontuur was nog nooit so maklik soos met die nuwe Suunto Core nie.

Besoek ons gerus by 35 Boundarystraat082 449 8779 | [email protected]

Hatsan Striker series1000ft /sec - R1590 (including scope)

Driving LightsHalogen globes, H3 12 volt 55W, High impact plastic housing with crystal glass

lense, metal mounting bracket - R404

Okuma Fishing Rods in diff erent strengths and sizes. Fishing tackle & accessories available at Midas.

Prices to suit every budget

Bowtech Carbon KnightFrom R7050 (setup fee included)

Cammos • Arrows • Bow accessories

Coming soon!Carbon Rose for ladies

SJ 084 238 0803 | Johan 083 781 0351(In Tzn Swaarvoertuie Building)Midas Tzaneen, Skirving Street, 015 307 1842

Midas Tzaneen, Skirving Street, 015 307 1842

Midas Tzaneen, Skirving Street, 015 307 1842

Spend R300 or more and stand a chance to win a Campmaster trailer!*

Spandeer R300 of meer en staan ‘n kans om ’n Campmaster sleepwaentjie* te wen!

Watches

Watches

Horlosies

Years

Jaar

Page 16: Agribulletin_131101

Oktober 201316