#032018 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap - sawa.org.za · METODE Maak vla met vlapoeier, suiker, sout...
Transcript of #032018 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap - sawa.org.za · METODE Maak vla met vlapoeier, suiker, sout...
1
NAWEEK IN BEELD
Suidwes-Kaap
#032018
Oostewal ~ Nasionaal 16 - 18 Maart 2018
2
Die begin van ‘'n
lekker kamp naweek
3
4
So begin ons saam kuier
5
Ek dink die Kaap lê soontoe
6
7
Uie word geskil vir die boerewors verkope, Vrydagaand
8
VR
YD
AG
AA
ND
BO
EKE
VA
T
9
VR
YD
AG
AA
ND
BO
EKE
VA
T
10
VR
YD
AG
AA
ND
BO
EKE
VA
T
11
BOEKEVAT Vrydagaand
Herman Gerber neem boekevat waar en boodskap uit :
LUKAS 1:26
God sien ons almal raak vir ‘'n baie belangrike taak
Die geboorte van Jesus aangekondig.
26 En in die sesde maand is die engel Gabriël deur God gestuur na ’n stad in
Galiléa met die naam van Násaret,
27 na ’n maagd wat verloof was aan ’n man met die naam van Josef, uit die huis
van Dawid; en die naam van die maagd was Maria.
28 En die engel het by haar binnegekom en gesê: Wees gegroet, begenadigde! Die
Here is met jou; geseënd is jy onder die vroue.
29 En toe sy hom sien, was sy baie ontsteld oor sy woord, en sy het daaroor
nagedink wat hierdie groet tog kon beteken.
30 En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God
gevind.
31 En kyk, jy sal swanger word en ’n Seun baar en jy moet Hom Jesus noem.
32 Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here
God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee,
33 en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy
koninkryk sal daar geen einde wees nie.
34 Toe sê Maria vir die engel: Hoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie?
35 En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die
krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat
gebore word,Seun van God genoem word.
36 En kyk, Elisabet, jou bloedverwant, het self ook ’n seun ontvang in haar ouder-
dom, en hierdie maand is die sesde vir haar wat onvrugbaar genoem is.
37 Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie.
38 En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan vol-
gens u woord. En die engel het van haar weggegaan.
12
Peet Hugo ons Gebiedsvoorsitter aan die woord.
13
Inteken Vrydagaand
14
Boerewors verkope
15
SATE
RD
AG
MID
DA
G S
AA
M K
UIE
R
16
SATE
RD
AG
SA
AM
KU
IER
17
18
Beoordelaars
19
SATE
RD
AG
MID
DA
G ~
SP
ELET
JIES
Waterballon gooi
20
Ballongooi SA
TER
DA
GM
IDD
AG
~ S
PEL
ETJI
ES
21
Sjoe! .. die water is koud
SATE
RD
AG
MID
DA
G ~
SP
ELET
JIES
22
SATE
RD
AG
MID
DA
G ~
SP
ELET
JIES
23
SATE
RD
AG
MID
DA
G ~
SP
ELET
JIES
24
Arina Swatton & Tommie Scheepers
Wenners van ballon gooi
25
SATE
RD
AG
SP
ELLE
TJIE
S ~
BO
UD
ESTA
MP
26
SATE
RD
AG
SP
ELLE
TJIE
S ~
BO
UD
ESTA
MP
27
SATE
RD
AG
SP
ELLE
TJIE
S ~
BO
UD
ESTA
MP
28
29
SATE
RD
AG
SP
ELLE
TJIE
S ~
GA
TSK
UU
R
30
SATE
RD
AG
SP
ELLE
TJIE
S ~
GA
TSK
UU
R
31
SATE
RD
AG
SP
ELLE
TJIE
S ~
GA
TSK
UU
R
32
SATE
RD
AG
SP
ELLE
TJIE
S ~
EIER
GO
OI
33
SATE
RD
AG
SP
ELLE
TJIE
S ~
EIER
GO
OI
34
Operasie wortelslaai
35
Johan Jacobs neem Saterdagaand se boekevat waar en lees uit:-
Handelinge 2:43 Ons grootste doel is om goed te doen vir ander, ons naaste liefde.
SATE
RD
AG
AA
ND
~ B
OEK
EVA
T
36
Andre Knoetze ons Nasionale o/voorsitter aan die woord
Jurie Dreyer ons Nasionale voorsitter
37
SATE
RD
AG
AA
ND
~ S
AA
M B
RA
AI
38
39
40
V.l.n.r Pieter Henning: Jurie Dreyer: Danny le Roux; Andre Knoetze; Peet Hugo en Wouter de Wet
41
42
43
Parkrun Groepfoto
44
Petrus en Janine Theron lei die voorsang
SON
DA
GO
GG
END
KER
KD
IEN
S
45
46
Ds. Johan Groenewald
Sondagdiens Boodskap Ps 125 : 1- 3
Sonder die Here — alles tevergeefs! 1 ’n BEDEVAARTSLIED. Van Salomo.
As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.
2 Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly brood van smarte eet — net so goed gee Hy dit aan sy be-minde in die slaap!
3 Kyk, Gén.33:7 seuns is ’n erfdeel van die Here; die vrug van die moederskoot is ’n beloning.
Rom 3:21 God verlos die mens 21 Maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en die profete getuig, in werking getree. Dit is
die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, 22 maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo. 23 Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, 24 maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die ver-
lossing deur Jesus Christus.
47
Danny le Roux
48
Peet Hugo Gebieds voorsitter
49
50
KAMPLEIRS VIR DIE NAWEEK
Joleen van Aarde ; Peet Hugo; Wouter de Wet; Danny le Roux en Johan Jacobs
51
VO
OR
SIT
TER
STEE
52
53
Nuwe Lede
Toekennings
GEEN
GEEN
54
LIEF
LEED
Hanlo Engelbrecht het nuwe sleepvoertuig Hanlo het ook ‘'n nuwe algemene ryding
Antoinertte Steyn se niggie het graad 4 kanker Hannes Heyns was in ‘'n motorfietsongeluk
Sharon le Roux het ‘'n gastroskopie en’'n kolonoskopie ondergaan Reinardt vd Heever het sy enkel gebreek
55
Spog blad
Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas.
Baie geluk met jul nuwe voertuig Hanlo & Melicia Engelbrecht
56
*Bestuurslid verantwoordelik: Teresa le Roux
*Foto’s geneem deur Johan vd Heever, tensy anders aangedui. Dankie vir die foto-bydraes.
Stuur gerus van jul foto’s vir my, na ‘n kamp.
*Kommentaar is altyd welkom. Epos: [email protected]
Redakteur Johan van den Heever
Lag maar l
ekker, volgende keer i
s jy dalk op die bollie
blad.
57
SUURLEMOEN VLATERT
BESTANDDELE 3 Eetlepels vlapoeier 1/3 koppie suiker 3 koppies melk 1 blik karamel kondensmelk Pak tennisbeskuitjies ½ koppie suurlemoensap Sout METODE
Maak vla met vlapoeier, suiker, sout en melk Laat afkoel Klits kondensmelk en suurlemoensap tot dik Pak lae van beskuitjies, vla en kondensmelk Versier met koekiekrummels (room)
Antoinette
Deel jou geliefde resepte met ons, wat ons sommer by die kamp kan maak. E-pos dit na [email protected] of gee aan
my , by 'n kamp asb.
58
GOSPELFEES Saterdag 16 Junie 2018
Vanaf 18:00 KRUISKERK
DURBANVILLE R75.00 PER PERSOON
KINDERS GRATIS HEERLIKE EETGOED TE KOOP
BESLUIT NOU REEDS DAT U DIT GAAN BYWOON
EN REAGEER OP HIERDIE EPOS ([email protected]) MET DIE AANTAL KAARTJIES WAT U BENODIG
!!! INLIGTINGS NOTA !!!
59
Verjaarsdae - April 2018
Huweliksherdenkings - April 2018
Maand Datum Mans Oud Datum Dames Oud Datum Kinders Oud
April 1 Barend Hagen 82 1 Sippie Henning 79 1
Dienie Oosthuizen 57
3 Ian Heyns 52 3 3
5 5 Karin Heyns 52 5
12 12 Adrie Retief 61 12
15 15 15
16 16 Tienie Havenga 84 16
17 17 17
18 Johan van den Heever 58 18 Anneline Robb 69 18
20 Johan Havenga 56 20 20
22 22 22 Louis Stemmet 1
23 Louis Stemmet 34 23 23
24 Faul Retief 56 24 24
26 26 26 Simone Basson 11
27 Koos Hattingh 35 27 27
28 28 28 Hanré Engelbrecht 1
29 29 Jenette Heyneke 40 29
29 29 Alida Gerber 63 29 Andre Hattingh 7
30 30 Brenda De Villiers 43 30
Maand Datum Jaar Naam
April 1
4 1992 Paul & Tersia Marais
15
16
17 1985 Faul & Adri Retief
60
DIE DANNY LE ROUX HANLO ENGELBRECHT PETRO STEYN
BESTUUR ONDERVOORSITTER REKENMEESTER SEKRETARESSE
082-446-7254 072-487-2755 074-180-1658
VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG
DU PREEZ MARTIN M GERBER JOHAN M ENGELBRECHT MELICIA V STEYN RIAAN M
DU PREEZ ESTELLE V GERBER ALIDA V ENGELBRECHT RIKUS Ks BASSON NICO M
FOSTER ALEC M GOSLETT NIëL M ENGELBRECHT HANRé Ks BASSON VEROESKA V
FOSTER JOAN V GOSLETT ROZEL V CHAMBERLAIN MICHAEL M BASSON SIMONE Kd
JONKER ANDRE M GOSLETT KRISTIE Kd CHAMBERLAIN STEFANIE V BOONZAAIER LOUIE-CECILE V
JONKER WENDY V HAVENGA LOUIS M CHAMBERLAIN CHRISMARI Kd POTGIETER ANDRE M
OOSTHUIZEN KOOS M HAVENGA ELSABE V CHAMBERLAIN EDUAN Ks BOTHA ANDRE M
OOSTHUIZEN HENDRIENA V LOUW JOHNNIE M CONRADIE JANNIE M BOTHA ELMARIE V
REINKE FRANS M LOUW JUTTA V DE VILLIERS BRENDA V BOTHA KOBUS JNR M
REINKE BETTIE V MARAIS PAUL M LUDICK NEIL M BOTHA NICOLETTE V
THERON PETRUS M MARAIS TERSIA V DE VILLIERS LIZE-MARI Kd BOTHA NINA Kd
THERON JANINE V MITCHELL ARCHIE M DE VILLIERS DE WET Ks BOTHA CHRISTIAAN Ks
THERON GERHARDUS Ks MITCHELL DENNIS M LUDICK SHAI Kd BOTHA KOBUS SNR M
VILJOEN JOHAN M MITCHELL LOUISE V DU TOIT ANNA MAREE V SNYMAN SONJA V
VILJOEN ROZETTE V STEMMET PIETER M HAGEN BAREND M FERREIRA MARIUS M
WILLIAMS RAYMOND M STEMMET TALITA V HAVENGA JOHAN M FERREIRA REINET V
WILLIAMS TESSA V
HAVENGA ADRI V GREEFF BERT M
VAN DEVENTER PIETIE M GREEFF NATALIE V
VAN DEVENTER ANNIE V ROSSOUW JOHAN M
VAN NIEKERK NADIA V ROSSOUW HANLIE V
TERESA LE ROUX JOHAN VAN DEN HEEVER PAUL STEYN CARLA SMIT
JEUGVERTEENWOORDIGER REDAKTEUR SKAKELBEAMPTE LOERIEVERTEENWOORDIGER
082-428-0340 071-889-6227 074-484-2111 082-426-6888
VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG
LE ROUX DANE Ks VD HEEVER ALET V STEYN ISABEL V CHRISTENSEN HUIBRé V
ALSTON NEVILLE M GERBER FRIKKIE M BRUWER GERRIT M GERBER HERMAN M
ROBB ANNELINE V GERBER SUSAN V BRUWER ILONA V GERBER MARIETA V
DELPORT HENNIE M HEYNS IAN M ERASMUS DRIES M GRIESSEL DAVE M
DELPORT SONJA V HEYNS ANTWANETTE V ERASMUS BELINDA V GRIESSEL KOEKIE V
HARDCASTLE PETER M HUYSAMEN HERMAN M HAVENGA HANS M HEYNEKE JEAN M
HARDCASTLE ANINA V HUYSAMEN JOELINE V HAVENGA TIENIE V HEYNEKE JENETTE V
HARDCASTLE HENRY Ks JONES TOMMY M HEYNS HANNES M HEYNEKE JANICE Kd
HATTINGH KOOS Ks JONES NATASCHA V HEYNS YOLANDA V RETIEF FAUL M
HATTINGH JOANI-CORI V JONES JOHANE Kd HEYNS ANDRE M RETIEF ADRIE V
HATTINGH ANDRE V JORDAAN NEELS M HEYNS KARIN V ROSENBROCK PAUL M
HATTINGH THOMAS M JORDAAN VERNA V KAPP ANDRE M ROSENBROCK ADELL V
McDONALD JOHN M JORDAAN HANRE Ks KAPP MELISSA V ROSENBROCK MONET Ks
McDONALD ENGELA V JORDAAN ANE Kd KAPP ISABELLA Kd ROSENBROCK RUBEN Ks
SCHEEPERS TOMMIE M MITCHELL JAMES M KAPP GUSTAV Ks STRYDOM ALET V
SCHEEPERS THERESA V MITCHELL IRENE V MEYER JAN M VILJOEN SAILOR M
STEMMET LOUIS M PIENAAR BENNIE M MEYER PETRO V VILJOEN ESTIE V
STEMMET CHANNé V SWATTON WILLIAM M OOSTHUIZEN JOHAN M
STEMMET LOUIS Ks SWATTON ARINA V OOSTHUIZEN OHNA V
SWANEPOEL LOUIS M STEYN PIET M
LOW SALOMé V STEYN ANTOINETTE V
61
KAMPPROGRAM vir 2017/2018
DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK?
SEPTEMBER 2017 15-17 DORINGLAAGTE HANLO ENGELBRECHT
OKTOBER 2017 13-15 OUSKIP BESTUUR
NOVEMBER 2017 10-12 BERGRIVIER
KERSKAMP
PIETER HENNING en
TERESA le ROUX
JANUARIE 2018 26-28 OOSTEWAL
VRUGTEFEES BESTUUR
FEBRUARIE 2018 16-18 SKIMKAMP TERESA le ROUX
MAART 2018 16-18 OOSTEWAL
NASIONAAL DANNY le ROUX
APRIL 2018 20-22 ONRUS PAUL STEYN
MEI 2018 18-20 SILWERSTRAND JOHAN van den HEEVER
JUNIE 2018 8-10 GUANO CAVES PETRO STEYN
JULIE 2018 20-22 ALTYDWATER
CARLA SMIT
AUGUSTUS 2018 17-19 OUSKIP AJV DANNY le ROUX
SEPTEMBER 2018 14-16 YZERFONTEIN NUWE BESTUUR
OKTOBER 2018 12-14 DORINGLAAGTE NUWE BESTUUR
NOVEMBER 2018 16-18 NIGHT SKY
BRIDGETOWN
VOORSITTER en
JEUGVERTEENWOORDIGER