BB 7 Augustus 2016...150 x pakkies jellie ( verskillende kleure en geure) 50 x blikke kondensmelk 50...

6
NUUSFLITS: 8 Aug: Skole vakansiedag 14 Aug: Geloofsgelofte-offers 14 Aug: Veldtog: DOEN skop af 16 Aug: Doopkategese 19 - 20 Aug: Fresh Expressions 21 Aug: Nagmaal 22 Aug: Kerkraadsvergadering 25 Aug: Seniors basaar 26 - 28 Aug: Bevrydingskursus 29 Aug: Gebedsvuur 9:00 Familiediens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Deuroffer: Alta du Toit Skool 7 Augustus 2016, DOOP 7 Augustus 2016 7 Augustus 2016 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Arno Mattheus Deuroffer: Vrouebediening 14 Augustus 2016, Veldtog: Doen 1 GELOOFSGELOFTE-OFFER LOODSING Onderrig aan leerders (ouderdom 6 – 18 jaar) wat intellektueel erg gestremd is en nie in die hoof- stroomonderwys met akade- miese vakke kan aanpas nie. EK GLO – ’n Bybelge- baseerde veldtog gaan voort op 14 Aug. met die tema: DOEN. Die “Ek Glo” verldtog gaan jou help om die #elkEEN visie uit te leef. Dit gaan jou help om geestelik te groei in jou intimiteit met Jesus en toegerus te word hoe om ander van Hom te vertel (dissipelmaking). Ons gaan leer hoe om soos Jesus te DINK, DOEN en WEES. Drie vrae word beantwoord: Wat glo ek? Wat moet ek doen? Wie word ek? Die 30 hoofstukke in die Ek Glo boek word in drie oor- hoofse temas verdeel: Dink, Doen en Wees (leef) soos Jesus. Daar word gefokus op 10 sleutelgeloofsbe- lydenisse van die Christe- like geloof (handel DINK vandag af), 10 sleutel- gewoontes van ’n vol- geling van Jesus (ons is vanaf 14 Aug. hiermee be- sig) en 10 sleuteldeugde wat iemand kenmerk wat meer soos Jesus begin word. Ons preek elke kwartaal oor 5 temas uit die 10. Jy is welkom om al 10 self deur te werk in jou per- soonlike stiltetyd en saam met jou Kleingroep. Die temas wat ons in die kerk behandel met DOEN, is: * Ek aanbid * Ek doen Bybelstudie * Ek gee my volkome oor * Ek gebruik my geestelike gawes * Ek gebruik my hulpbronne Trek asb. volgende Sondag jul #elkEEN T-hemde aan. Ons sien baie uit na die voortsetting van ons jaar- tema #elkEEN ’n nuwe mens in Christus. elke dag is ’n Fees saam met God ... Die vraag wie God is en hoe ons Hom behoort te aanbid is ’n komplekse vraag. Verskillende mense verstaan God verskillend en verskillende mense gee op verskillende maniere uitdrukking aan hulle verstaan van God. Hierdie verskeidenheid bied egter aan ons die geleentheid om God op ’n meer omvattende manier te probeer verstaan en Hom te aanbid. Hiervoor het ons mekaar nodig. Om te groei in my verstaan en aanbidding van God is veral die volgende van belang: Ek moet bewus wees van my eie spiritualiteit. Ek moet dit aanvaar en geniet en moeite doen om dit verder te ontgin. Ek moet tegelyk aanvaar dat ander mense ander spiritualiteite kan hê en dat hulle ook daardeur vir God kan leer ken en aanbid. Ek moet doelbewus pogings aanwend om myself bloot te stel aan an- der spiritualiteite en op so ‘n manier sal my eie verstaan van God en my aanbidding verryk word. Ons hou van 2-4 September die #elkEEN Fees in Bergsig en sien vreeslik baie uit daarna om as een gemeente bymekaar te kom. Sien die volledige program van die fees op die agterblad van die BB.

Transcript of BB 7 Augustus 2016...150 x pakkies jellie ( verskillende kleure en geure) 50 x blikke kondensmelk 50...

NUUSFLITS:

8 Aug: Skole vakansiedag 14 Aug: Geloofsgelofte-offers 14 Aug: Veldtog: DOEN skop af 16 Aug: Doopkategese 19 - 20 Aug: Fresh Expressions 21 Aug: Nagmaal 22 Aug: Kerkraadsvergadering 25 Aug: Seniors basaar 26 - 28 Aug: Bevrydingskursus 29 Aug: Gebedsvuur

9:00 Familiediens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Deuroffer: Alta du Toit Skool

7 Augustus 2016, DOOP

7 Augustus 2016 7 Augustus 2016 Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

GLOW Kidz (Saal)

Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Arno Mattheus

Deuroffer: Vrouebediening

14 Augustus 2016, Veldtog: Doen 1 GELOOFSGELOFTE-OFFER LOODSING

Onderrig aan leerders (ouderdom 6 – 18 jaar) wat intellektueel erg gestremd is en nie in die hoof-stroomonderwys met akade-miese vakke kan aanpas nie.

EK GLO – ’n Bybelge-

baseerde veldtog gaan voort

op 14 Aug. met die tema: DOEN.

Die “Ek Glo” verldtog gaan

jou help om die #elkEEN visie uit te leef. Dit gaan jou

help om geestelik te groei in

jou intimiteit met Jesus en

toegerus te word hoe om ander van Hom te vertel

(dissipelmaking). Ons gaan

leer hoe om soos Jesus te

DINK, DOEN en WEES.

Drie vrae word beantwoord:

• Wat glo ek?

• Wat moet ek doen?

• Wie word ek?

Die 30 hoofstukke in die Ek

Glo boek word in drie oor-

hoofse temas verdeel: Dink, Doen en Wees (leef) soos

Jesus. Daar word gefokus

op 10 sleutelgeloofsbe-lydenisse van die Christe-like geloof (handel DINK

vandag af), 10 sleutel-gewoontes van ’n vol-

geling van Jesus (ons is

vanaf 14 Aug. hiermee be-sig) en 10 sleuteldeugde wat iemand kenmerk wat

meer soos Jesus begin

word. Ons preek elke kwartaal oor 5 temas uit die

10. Jy is welkom om al 10

self deur te werk in jou per-

soonlike stiltetyd en saam

met jou Kleingroep.

Die temas wat ons in die kerk behandel met DOEN, is: * Ek aanbid

* Ek doen Bybelstudie * Ek gee my volkome oor

* Ek gebruik my geestelike

gawes

* Ek gebruik my hulpbronne Trek asb. volgende Sondag

jul #elkEEN T-hemde aan.

Ons sien baie uit na die

voortsetting van ons jaar-

tema #elkEEN ’n nuwe mens in Christus.

elke dag is ’n Fees saam met God ...

Die vraag wie God is en hoe ons Hom behoort te aanbid is ’n komplekse vraag. Verskillende mense verstaan God verskillend en verskillende mense gee op verskillende maniere uitdrukking aan hulle verstaan van God.

Hierdie verskeidenheid bied egter aan ons die geleentheid om God op ’n meer omvattende manier te probeer verstaan en Hom te aanbid. Hiervoor het ons mekaar nodig. Om te groei in my verstaan en aanbidding van God is veral die volgende van belang:

• Ek moet bewus wees van my eie spiritualiteit. Ek moet dit aanvaar en geniet en moeite doen om dit verder te ontgin.

• Ek moet tegelyk aanvaar dat ander mense ander spiritualiteite kan hê en dat hulle ook daardeur vir God kan leer ken en aanbid.

• Ek moet doelbewus pogings aanwend om myself bloot te stel aan an-der spiritualiteite en op so ‘n manier sal my eie verstaan van God en my aanbidding verryk word.

Ons hou van 2-4 September die #elkEEN Fees in Bergsig en sien vreeslik baie uit daarna om as een gemeente bymekaar te kom. Sien die volledige program van die fees op die agterblad van die BB.

Bergsig-Uitreikhulp

BENODIG u ’n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen “screening” in samewerking met MES by die

sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker

daar is geen oortredings nie.

Ons kan u van hulp wees teen ’n minimale donasie. Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of

e-pos: [email protected] Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

ALGEMEEN: DURBANVILLE KINDERHUIS benodig hulp met:

Dames ontbyt

Op 3 September 2016 bied Durbanville Kinderhuis sy jaar-

likse Dames ontbyt om 9h30 aan by Kelvin Grove. Soos gewoonlik kan die gaste uitsien na ’n heerlike ontbyt en ʼn

opwindende program, geskenkpakke asook ʼn kans staan

om een van ons gelukkige trekking pryse te wen.

Ons motivering spreker is die welbekende filantroop

Monique Strydom wat in 2000 vier maande aangehou is as

ʼn gyselaar. Le Roux van Vuuren onthoukok van Langebaan en ʼn Kokkedoor deelnemer kom demonstreer sy gunsteling

resepte vir ons en Nelia Andrag gaan van haar décor

wyshede met ons deel. Alle opbrengste vir die dag sal ge-

bruik word om skoolklere vir ons kinders te koop.

Koste: R350 per persoon.

Benodig vrywilligers

Ons benodig tans vrywilligers wat weekliks 2 ure by die Dur-

banville Kinderhuis “charirty shop kan help, met die verkoop

van tweedehandse meubels asook klere. Ons ure is

Woensdag – Vrydag 10h00 – 15h00 en Saterdae 10h00 –

12h00.

Huiswerk

Ons benodig individue wat bereid is om ons kinders met

hulle tuiswerk te help, enige persoon kan help hulle hoef nie

noodwendig onderwysers te wees nie.

Vir meer inligting kontak Johanna Strauss by

[email protected] of skakel haar by 021

975 6822

HOUSE OF GRACE

Soos voorheen berig, is Geraldo Mouton van House Of

Grace gekies om SA te verteenwoordig in Las Vegas in die

Hip Hop danskompetisie. Baie dankie aan u wat reeds ‘n

bydrae gemaak het. Geraldo het reeds op 4 Augustus 2016,

vertrek om aan die kompetisie te gaan deelneem, maar daar

is ‘n tekort aan fondse. Enigiemand wat bereid is om ‘n

bydrae te maak ten opsigte van die tekort kan asb. vir Le-

onette Burger kontak by 0824405662.

Kraaifontein-Noord hou Basaar Saterdag 3 September 2016.

Plek: Fanie Theron Laerskool, Bosmanstraat Kraaifontein.

Tyd: 09:00

Alles wat jy by 'n basaar soek, sal daar wees

Huis Aristea in Queenstraat , Durbanville is ’n program van Badisa ( NGKSA/ VGKSA) en hulle hou in Oktobermaand hul jaarlikse kermis/ basaar vanjaar op Sat. 15 Oktober.

Die inwoners bied ’n wondelike dag aan met vele produkte wat te koop is om die koffers van die oord in die moeilike tye te versterk. Die dag skep vir die gemeentelede van die onderskeie NG Gemeentes, en ander gemeentes in Durban-ville en omgewing, ’n geleentheid om betrokke te raak by die senior persone. Daar is beslis heelwat lidmate van ons gemeente in die aftree-oord. Die inwoners en kinders en kleinkinders is reeds betrokke by maak en verkope van produkte .

Die is nog ’n geleentheid vir die gemeente om omgee prak-ties te demonstreer deur elkeen te versoek om net ’n produk of twee vir die pannekoek- en poeding tafel as do-nasie te skenk.

Lys van behoeftes: (Lewer af teen 30 Sept. asb.)

30 x 2,5 kg koekmeelblom 50 x dosyn eiers 30 x bottels Crown kookolie 5 x blikke bakpoeier 3 x sout (sakkies) 20 x 2,5 kg suiker 5 x groot pakke kaneel 20 x blikke fyn pynappel 20 x blikke vrugtekelkie 20 x blikke koejawels 20 x blikke perskes 20 x blikke ideal melk 150 x pakkies jellie ( verskillende kleure en geure) 50 x blikke kondensmelk 50 x boksies vla 50 x boksies lang lewe melk 5 x groot boksies gelatien 10 x sakkies sago 10 x blokke margarine Tyd om garage en kaste weer ’n slag skoon te maak en ontslae te raak van items wat nie meer gebruik word nie? Skenk dit vir die wit olifant tafel:

- Boeke - Speelgoed - Ornamente - Sporttoerusting - Kombuisware - Eetgerei - Juweliersware

Thea- Rita Kluyts is die sameroeper vir die wit olifant tafel en alle belangstellende skenkers is welkom om haar te ska-kel by 082 555 4255 .

Die bestuurder by Aristea is mnr Beyers en almal is welkom om met hom te skakel by 021 976 3166 met navrae.

Beskikbaar vir vervoer van bejaardes:

Inkopies/ haarsalon/ dokters ens.

Philip Fourie 0799518172/0824953979.

(Betroubare lidmaat wat self afgetree is en wil graag help.)

Trooskos Help ons asb. om voorbereide etes wat maklik kan vries te maak

wat ons kan neem na lidmate wat moeilike omstandighede be-

leef. Bel Jouke as jy kan help om TROOSKOS voor te berei. Haar nommer 083 557 7476.

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te

word of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 7 Augustus NAAM ADRES REDE BID VIR

Jaco Jansen van Vuuren Dunerstraat 9, 073 017 6662 Pa oorlede Troos en bemoediging

Jouke Beket Oortjiestraat 17, 021 976 6303 Pa oorlede Troos en bemoediging

Jean Kruger Crestview 9, 083 743 5086 Man oorlede Troos en bemoediging

Hennie Groenewald De Tygerstraat 15, 021 976 0278 Pa oorlede Troos en bemoediging

Jolanda Pienaar en seuns Benurbanstraat 20, 021 975 7497 Man en pa oorlede Troos en bemoediging

Hermien Watney Eikehof 14, 021 976 4245 Man oorlede Troos en bemoediging

Hentie Engelbrecht en gesin Tambotiesingel 19, 072 827 8683 Broer oorlede Troos en bemoediging

Helena Lückhoff La Gratitude 38, 021 976 3385 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hugo Kotze Hermonstraat 21, 021 975 6678 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Juliana Snyman Hibiscuspark 11, 021 975 3801 Operasie Herstel en bemoediging

Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging

Herman Erasmus Lindenbergweg 8, 021 976 3321 Ernstige motorongeluk Herstel en bemoediging

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging

Pieter Swart Blanc de Noir 29, 082 863 1826 Aangerand Herstel en bemoediging

Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn. Verligting van pyn

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Mediese behandeling Dank vir beterskap

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Beenmurgoorplanting Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

MUUR VAN VERBINTENIS

Jou finansiële verbintenis word:

*Bevestig

*Hersien of

*Nuut geskep

Allereers behoort elkeen se verbintenis met die le-wende Christus te wees, uit dankbaarheid. Laat sy Gees u lei en rig voordat u ’n tasbare verbintenis maak. Dit is

’n persoonlike toewyding wat geensins gekontroleer word nie.

Neem dus ’n “steentjie” vanaf die “muur van verbintenis”, wat in die kerk aangebring is, as herinnering aan jouself om

Durbanville-Bergsig in stand te hou, om die Koninkryk verder uit te bou.

(Die wat vir jare al maandeliks bydra - neem asb. ook ’n

steentjie. Ons hoop is om ander te inspireer as hul sien die bord raak al leër).

Debietordervorms is beskikbaar.

EFT inbetalings kan gedoen word.

Zapper & Snapscan kan

benut word.

Navrae: Pieter Henning

Die nuwe 2016/2017/2018

Geloofsgelofteoffers (GGO)

boekies is uitgedeel.

Ons het tans 200 GGO-

donateurs wat in geloof ’n ek-

stra bedrag aan God beloof bo-en-behalwe die maandelikse

dankoffer aan hul gemeente.

Hopelik kan ons

met die prentjie en

inligting mooi ver-

duidelik hoe die fi-

nansies van die kerk

werk.

Indien u enige na-

vrae het of selfs voel u

wil dit een-tot-een

bespreek skakel gerus

vir Pieter Henning die

gemeentebestuurder.

Hy sal graag help met

navrae in die verband.

Ons is opgewonde om

met die finansies vir

die Koninkryk te

woeker. Dankie, dat

jy deel daarvan is.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Die week se program:

Gebruik jou foon om ’n bydrae te maak:

BESOEK ONS WEBBLAD GERUS:

www.bergsigdv.co.za

DAMES

TGIF 16 Aug - 05:30

Graig Batcheldor

23 Aug – 18:30 TGIF Vroue

aand: Anton Basson

13 Sept – 19:00

Damesaand Bergsig

Die Durbanville Kinderhuis het ‘n OMGEE tweedehandse klerewinkel wat goeie gehalte klere, skoene, juwele en ‘bric ‘n brac’ verkoop.

Ondersteun die Durbanville Kinderhuis deur te koop en as ‘n vrywilliger te dien vir ‘n goeie doel.

Dit winkel is oop op Woensdae, Donderdae en Vrydae van 10:00 tot 15:00 en op Saterdae van 10:00 tot 12:00.

Ons vra hulp van die publiek, die winkel het ‘n dringende behoefte aan vrywilligers om te help in die winkel. Vir meer inligting kontak vir Johanna Strauss by: [email protected]

SEKSUALITEIT EN SPIRITUALITEIT GESPREKSREEKS: Durbanville Gemeente

Sondae 18:30 in die Kerkgebou - begin 14 Augustus TEMAS: 14 Augustus: Seks se storie binne die kerk (Nicki Spies) 21 Augustus: Die taai toffies van ons tyd (Nicki Spies) 28 Augustus: Woorde om oor seks te praat (Michelle Boonzaaier) 4 September: Veilige ruimtes vir verskille (Michelle Boonzaaier) 11 September: Emosies in gesprekke oor seks en geloof (André Killian)

Durbanville Kinderhuis

tweedehandse winkel

MANS TGIF

Vrydae oggende om

05:45 Luister ook na getuienisse

by www.tgifcape.co.za

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

VRYDAGOGGEND

Datum : 2 September Tyd : 10:00

Spreker : Kobus de Jager Plek : Saal

Tema : Om God saam te ervaar. (Tee en eethappies word bedien)

VRYDAG AAND

Datum : 2 September Tyd : 19:00-21:00

Plek : Saal Kostes: R100 p.p

Tema : Net ek, jy en ’n kers! (Ete ingesluit)

SATERDAG

Datum : 3 September Plek : Ouditorium

Spreker : Jannie Le Roux Tema : In ons andersheid leer ons van mekaar.

Program: 08:30 – 11:00 08:30 – Koffie en Tee 09:00 – Lofprysing

09:30 Jannie Le Roux 09:30 Poppekas vir Kinders

10:30 Beweeg na verskillende ruimtes

Oriënteer jouself– hoe jy God ervaar - Kop • hart • simbolies/mistiek • hand

Jannie Le Roux verduidelik verskillende maniere hoe ons God ervaar.

SONDAG

08:15 Erediens in Ouditorium (Ds. Mizelle) (#elkEEN bring ’n item vir minderbevoorregte)

09:15 Ons reik uit bv. Aftreeoord

Buite wyke ,VGK en kerk vir straatmense Kuilsrivieropruiming

(Elke persoon/gesin moet voorraf besluit waarheen hulle die Sondag uitreik – Ons kom almal 09:15 by die kerk bymekaar en vertrek dan na die uitreikpunte met eie motor).