… · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n...

17
Roodepark School – COVID-19 Werkkaarte – DCAPS Afrikaans HT Termyn 3: Year 1 Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julleregom HARD tewerk?? LieweLeerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud. 1. Begripstoets / Dieretuin 2. Meervoude / Verkleining 3. INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerkboek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteitnommer op elke werkkaart . 1

Transcript of … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n...

Page 1: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Roodepark School – COVID-19 Werkkaarte – DCAPSAfrikaans HT Termyn 3: Year 1

Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig

Hoop almal is gesond en veilig. Is julleregom HARD tewerk??

LieweLeerders die werkkaart

bevat die volgende leerinhoud.

1. Begripstoets / Dieretuin 2. Meervoude / Verkleining

3. INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerkboek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteitnommer op elke werkkaart . Jououers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self

voltooi. Bring assebliefallevoltooidewerkkaartesaamwanneer die skoolweerheropen. STERKTE en geniet dit !!!

Groete

Mev Z de Witt

1

Page 2: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Begripstoets ‘n Besoek aan “Oom Paul se Dieretuin”

Lees die onderstaande gedeelte oor ‘n besoek aan ‘n baie spesiale dieretuin goed deur.

“Oom Paul se Dieretuin” in Centurion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar is baie diere in hokke, maar hierdie dieretuin het ‘n baie spesiale plekkie waarvan ek julle wil vertel.

Aan die agterkant van die dieretuin waar oom Paul, die eienaar, die vullisdromme wegsteeek, is ‘n verlate dammetjie. Mense loop nie daar nie en die vullisdromme word net een keer per week leeggemaak. Soms val van ou kos uit wanneer die dromme leeggemaak word.

Maar…. dit is waar Martha die marmot en ‘n paar van haaar nuwe vriende hulle tuisgemaak het. Sy was nie mooi genoeg vir een van die hokke nie en haar vriend Hans die haan het weggeloop. Almal by sy huis het op hom geskree omdat hy so vroeg in die oggend kraai.

Al die diertjies wat by die dammetjie woon, is baie lief vir mekaar en is beste vriende. ‘n Week gelede was Fanie die vis in groot moeilikheid. Hy het byna vir Willie die wurm geëet. Gelukkig kon Karel die krap hom aan sy stert knyp om hom te keer. Fanie Vis het baie sleg gevoel. Willie Wurm het hom vergewe en sal nooit weer te naby aan die water gaan nie.

2

Page 3: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Beantwoord die volgende vrae:

1. Waar is “Oom Paul se Dieretuin?

___________________________________________________

2. Wie is oom Paul?

___________________________________________________

3. Waarom woon Martha die marmot by die dammetjie?

___________________________________________________

4. Watter groot fout het Fanie Vis byna gemaak?

___________________________________________________

5. Wie het Willie Wurm gered?

___________________________________________________

6. Wat sal Willie Wurm nooit weer doen nie?

___________________________________________________

7. Wat is ‘n Dieretuin?

___________________________________________________

8. Hoekom het Hans die haan weggeloop?

___________________________________________________

9. Hoekom was Fanie die vis in groot moeilikheid?

___________________________________________________

10.Wat is ‘n vullisdrom?

___________________________________________________

Voegwoorde:

Voegwoorde is woorde wat twee sinne met mekaar verbind:

Skryf die volgende sinne oor en verbind hulle met die voegwoorde:

1. Ons gaan dieretuin toe. Ons wil na diere kyk. (want)

_____________________________________________________________

2. Daar is ‘n verlate dammetjie. Niemand kom daar nie. (en)

_____________________________________________________________

3. Hans het weggeloop. Almal skree op hom. (want)

_____________________________________________________________

4. Martha was baie alleen. Sy het nou nuwe vriende. (maar)

3

Page 4: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Tyd Hoe laat is dit?

Skryf neer hoe laat die nou is. Kyk mooi wanneer die koppelteken gebruik word.

01h00 - ___________________

02h00 - ___________________

03h00 - ___________________

04h00 - ___________________

05h00 - ___________________

06h00 - ___________________

07h00 - ___________________

08h00 - ___________________

09h00 - ___________________

10h00 - ___________________

11h00 - ___________________

12h00 - ___________________

Kyk of jy die volgende idiome en hul betekenis bymekaar kan pas. Skryf die nommer neer.

IDIOOM BETEKENISJou ‘n aap skrik 1.Iemand iets hoor sê.

Saam met die hoenders gaan slap 2.Papnat.

So nat soos ‘n kat 3.Nooit nie.

Soos ‘n kat sing 4.Baie groot skrik

As die perde horings kry 5.Vals sing.

Daar is ‘n slang in die gras 6.Daar gevaar. Iets is verkeerd

‘n Uiltjie knip 7.Baie vroeg gaan slaap

‘n Voëltjie hoor fluit 8.’n Rukkie slap.

4

Page 5: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Diere en hulle geluide:

Pas elke geluid wat die dier maak uit die blok en skryf dit in die woordbank.

kraai runnik kwaak piep blaf blêr trompetter brul miaau

leeu

hond padda

muis

haanperd

perd

skaap

kat

olifant

5

Page 6: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Negatiewe vorm:

Skryf die volgende sinne in die negatiewe vorm. Nie ………….nie

1. Die muis eet die kaas._____________________________________________________

2. ‘n Perde eet baie gras._____________________________________________________

3. Die haan skop die seuntjie._____________________________________________________

4. Die slak seil baie stadig deur die tuin._____________________________________________________

5. Die krap knyp die visse op sy stert._____________________________________________________

Manlik en vroulik

Gee die vroulik van die volgende woorde

MANLIK VROULIKHingsHaanLeeumannetjieReunBulBeer

Gedig

Spinnekop

Spinnekoppie

Stil sit jy daar in die hoekie

Jy loer vir my met jou klein ogies

Ek skrik my oor ’n mik

En voor jy weet

Gee ek jou ‘n klap

Dat jou binnnegoed

So

S p a t !!!!

6

Page 7: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Beantwoord die volgende vrae oor die gedig.

1. Waar sit die spinnekoppie?______________________________________________________

2. Wat doen die spinnekoppie?______________________________________________________

3. Dink jy die persoon hou van spinnekoppe. Merk net jou antwoord.

4. Wat doen die spreker met die spinnekop?______________________________________________________

5. Dink jy die spinnekop is groot of klein. Maak ‘n kruisie in die regte blokkie.

Meervoude

Gee die meervoud van die volgende woorde:

ENKELVOUD MEERVOUD ENKELVOUD MEERVOUDHok Wurm

Dier Olifant

Dam Leeu

Marmot Aap

Haan Slang

Vis Hoender

krap eend

Woordspeletjie:

7

Ja Nee

Groot Klein

Page 8: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Soek die name van die volgende diere in die raampie hieronder:

Renoster seekoei leeu perd kameelperd olifant

tier luiperd koedoe buffel kat hond

O L I F A N T A B C

P D H E F G S I H J

E B O K L M E N E D

R E N O S T E R O R

D E D P R S K T U E

U R K O E D O E V P

W A Y I A B E D E I

T F P G H L I J K U

L A M N B U F F E L

D R E P L E E M A K

Skryfwerk : SMS

Skryf ‘n kort sms vir jou vriend/vriendin oor ‘n besoek aan ‘n dieretuin.

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

_______________________________________

By die winkels Begripstoets

8

Page 9: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Kos vir die week

Alle mense het nie dieselfde eetgewoontes nie. Sommige gesinne eet baie gesond terwyl ander baie ongesond eet. Dit is belangrik om jou etes te beplan sodat jy weet wat jy die week gaan eet en wat om die naweek te koop.

Ons het met ‘n paar leerders gepraat oor hulle eetgewoontes.

Lerato Suzie

Lerato Rachel

Beantwoord die volgende vrae:

1. Wat moet Lerato se moeder koop om op haar toebroodjie te sit?

9

Ek eet elke oggende hawermout vir ontbyt.

By die skool eet ek ‘n hamtoebroojie en ‘n vrug

Saans maak Mamma hoender en slaai of groente.

Een keer ‘n week kry ons nagereg.

Ek eet soggens graanvlokkies met suiker en melk.

In my kosblik pak Mamma kaas en beskuitjies asook droë vrugte. Ek kry ook elke tweede dag ‘n sappie.

In die aand eet ons hoender met rys en groente.

In die oggend eet ek ‘n bakkie yogurt met vrugte.

Ons kry drie keer ‘n week wegneemetes want my

ouers werk laat.

By die skool eet ek slaai en ook somtyds

grondboontjies of rosyntjies

Ek en my gesin is almal vegetariërs. Ek eet elke oggend muesli en jogurt.

My middagete is verskillende neute in ‘n

slaai of grondboontjiebotter op ‘n broodjie. Saans eet ons soja met groente of ‘n

slaai. Ons eet nooit vleis nie.

Page 10: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

___________________________________________________________

2. Watter soort vleis eet Lerato-hulle elke aand?

___________________________________________________________

3. Dink jy Suzie se ma gaan vars vrugte vir skool koop?

____________________________________________________________

4. Lees die volgende stelling en maak ‘n kruisie in die korrekte blokkie.

Anna se ma gaan droë vrugte vir die week koop.

5. Wat eet Rachel vir ontbyt?

___________________________________________________________

6. Wat is ‘n vegetariër?

___________________________________________________________

7. Kyk na die produkte in die woordbank. Skryf elke keer die woord onder die

kind se naam as hulle dit gaan koop. Onthou dat sekere produkte deur meer

as een kind gekoop sal word.

8.

Tamaties Yogurt muesli hoender graanvlokkies brood vrugte

LERATO SUZIE ANNA RACHEL

Ontkenning

Ontkenning is wanneer jy wil sê iets is NIE …..NIE.

10

Ja Nee

nie … nie

Page 11: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Die eerste nie kom net na die werkwoord en die tweede nie aan die einde van die

sin.

1. Lerato geniet inkopies.

_________________________________________________________

2. Hulle koop vandag baie klere.

_________________________________________________________

3. Ons drink melkskommels in die koffiewinkel.

_________________________________________________________

4. Ek raak baie moeg.

_________________________________________________________

5. Mamma kook elke aand hoender.

_________________________________________________________

Die volgende woorde word gebruik vir ontkenning

Iemand Niemand (nie + iemand)

Ooit Nooit (nie + ooit)

Al ooit Nog nooit (nie + al ooit)

Iets Niks (nie + iets)

êrens Nêrens (nie + êrens)

Skryf die volgende in ontkennende vorm:

1. Iemand sal jou by die winkels help.

______________________________________________________

2. Het Lerato iets gekoop?

Nee, __________________________________________________

3. Ons gaan êrens ‘n koeldrank drink.

______________________________________________________

4. Was jy al ooit so moeg?

Nee __________________________________________________

Meervoude en Verkleining

Voltooi die volgende table

11

Page 12: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Enkelvoud Meervoud Verkleining

Winkel

Boek

Broer

Fiets

Geskenk

Gholfbal

Slaai

Hoender

neut

Vergelykings:

Wanneer die woord SOOS voorkom noem ons dit ’n vergelyking. Ons gebruik dit as

‘n beskrywing van iets.

So stadig soos ‘n __________________

So groot soos ‘n __________________

So klein soos ‘n __________________

So vet soos ‘n vark __________________

So sterk soos ‘n __________________

Voornaamwoorde:

Ons gebruik voornaamwoorde in die plek van die persoon se naam:

12

Page 13: … · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar

Paul eet ‘n appel. _______________________________

Rene is pragtig _______________________________

Waldo en Jannie is moeg. _______________________________

Ek en Piet koop lekkers. _______________________________

Petrus het baie vriende _______________________________

13