Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

10
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104 _______________________ Omgewingsondag 1 Junie 2014

description

Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104. _______________________ Omgewingsondag 1 Junie 2014. Moet julle nie bekommer oor julle lewe nie. Bekommernis by destyds se mense. Basiese lewensbehoeftes Kos en water in maag Lap om lyf - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Page 1: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Kyk na die wilde voëls…

Matteus 6:25-34en dele uit Psalm 104

_______________________

Omgewingsondag

1 Junie 2014

Page 2: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Moet julle nie bekommer oor julle lewe nie

Page 3: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Bekommernis by destyds se mense

• Basiese lewensbehoeftes

–Kos en water in maag

–Lap om lyf

• Dat die wêreld waarin hulle woon iets gaan oorkom

Page 4: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Bekommernis by vandag se mense

• Die verbruikerskultuur– Belofte van ‘n sorgelose bestaan

• Streef na…– Meer is beter– Koop is terapeuties– Hoe meer jy het, hoe meer gaan mense jou

bewonder– Jy moet die nuutste weergawe hê– Skep nuwe behoeftes, die ekonomie moet bly

groei

• Affluenza• Het te doen met die ekologiese krisis

Page 5: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Twee uitnodigings wat Jesus rig

1.

Kyk na die wilde voëls en let op hoe groei die veldlelies\

(Mt 6:26, 28)

Page 6: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Page 7: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Page 8: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Twee uitnodigings wat Jesus rig

2.

Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al

hierdie dinge gee.

(Mt 6:33)

Page 9: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

‘n Digter wat wel na die wilde voëls en plante gekyk het

• God gee aan alles en almal lewensasem

• God gee water en kos• God gee ‘n tuiste (habitat)• Die Here maak vreugde moontlik• God het ‘n ongelooflike

verskeidenheid van lewende wesens gemaak

• Ons kan dus die Here met ons lewens vertrou

Page 10: Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Kom ons aanvaar Jesus se uitnodiging

• Kom ons gaan kyk na die voëls en veldblomme– Wat leer hulle ons van God se

sorg?– Wat leer hulle ons van hoe ons

leef?• Kom ons stel ons ‘n wêreld voor

waarin dit nie nodig is dat ons die lewe mis nie, omdat God sorg

• Kom ons prys die Here