Post on 27-Jul-2016
description
DIE VOORSTE MISDAADVERSPERRING Ervaar ons wye reeks sekuriteits-produkte, almal doel gerig om aan elkeen se behoeftes te voorsien.
Ons nooi u vriendelik uit om Vereeniging se vertoonlokaal te besoek. Korn toets en besigtig ons hele reeks veiligheidsprodukte.Trellidor Rollerstyle shutter in die gang is een van ons unieke produkte wat vir u 'n veilige hawe kan skep. Ook het ons die Trellidor Clear Guard sekuriteit skerm wat ideaal is om slange, muskiete en veral inbrekers uit te hou. Toets gerus ons Trellidor T900-Plus sekuriteitshekke vir vensters en deure wat spesiaal ontwerp is vir hoe risiko sekuriteits-areas, soos plase.
SKAKEL ONS NOU VIR 1N GRATIS SEKURITEIT-ASSESSERING.
TRELLIDOR VEREENIGING
016 423 3522 6 Assegaistraat, Drie Riviere, Vereeniging.
www.trellldor.co.za I Trellidor, Clear Guard en Rollerstyle is die geregistreerde handelsmerke van Trellicor (Edms.) Beperk
Goeiedag Uitgewer Suzette Annandale
Wanneer ons wegry van 'n plek af, kyk ons soms om ... en as daar iemand staan waai ons terug, so lank ons kan, totdat ons om die draai gaan. Dan kyk ons vorentoe en vir 'n oomblik voel ons die arnper hartseer oor 'n spasie wat ons agterlaat. Dan vergeet ons van <lit.
Dink ons aan die spasies wat ons agterlaat as ons in die !ewe rond beweeg? Hoe ons die spasie agterlaat- en dit is nou nie die slordige kamer wat jy dalk los as jy oorgeslaap het by iemandnie.
Die voelgoed, die indrukke wat ons kry as ons by 'n ou verlate plaashuis kom. Wanneer ons in 'n plek instap waar jy sornmer die koue kan aanvoel en dan sorns stap jy in 'n plek in en <lit voel of jy huistoe gekorn het.
'n Kunstenaar soos Edward van den Berg, van Paul Roux verstaan daardie spasies en draai <lit orn dat ons <lit kan sien in sy skilderye. Hy skryf juis in 'n gedig ..
"Vergete ruimtes en plekke, die gelief de dinge en drome .... herinneringe wat na
gelaat is in vergete ope vlaktes."
Met 'n baie fyn aanvoeling laat hy ons toe om te sien <lit wat agtergelaat is by die vergete plekke.
lemand soos Riana van Dennebosh gastehuis in Senekal het onbewustelik 'n spasie geskep waar mens tuis voel die oomblik wanneer jy in
die gastehuis instap. Die wye agterstoep en die reuk van koffie laat mens sommer jou skoene uitskop en jou voete onder jou inskuif as jy op die Jang bank gaan sit. Hulle is een van die unieke plekkies in die Vrystaat wat ons bietjie meer oor later gaan skryf wanneer ons Vrystaat Toerisme Tydskrif doen.
Van alle spesies is <lit net die mens wat ontwikkel het om 'n nagedagtenis te los wat kulturele artefakte agterlaat, in die wereld van herinnering. Ons besef nie hoe belangrik <lit is om met deemis om te gaan met die mense en strukture in ons !ewe nie. Dink die grootste wat 'n mens kan nalaat is die gevoel wat jy by mense laat - hoe mense voel by j ou - miskien moet ons versigtiger wees wanneer ons kwaad is en dinge nie regrnaak of sornmer net dinge in die verbygaan noem van ander mense.
Ons by Sandvelder het doelbewus 'n paar maande terug begin om te leef in spasies waar mense positief is (en daar is baie sulke mense) en om ook positiefte wees in hoe ons met mens dee!. Selfs in jou besigheid as jy 'n samewerkingsmodel het - sal jy sien hoe jy mense na jou aantrek wat dieselfde <link en doen. Kyk met Boere in Nood en die ander organisasies wat die boere bystaan ... dis seker van die beste voorbeelde van samewerking wat vir die gemeenskap goed doen . Paul Roux is 'n dorp wat met sy dorpsforum dieselfde doen ...
SANDVELDER 1
Ons volgende uitgawe is een van ons gewildste uitgawes - <lit is ons uitgawe wat ekstra in Bothaville gedurende die Nampo week versprei word en dan ook by die gewilde Outdoor X waar ons die Landbou uitstal gedeelte Agri X hanteer. Maak seker as jy 'n adverteerderis datjy dee! van dietydskrifis.
Twee tydskrifte waaroor ons baie opgewonde is, is die Vrystaat Toerisme
tydskrif - ons gaan by soveel as moontlik dorpies in die Vrystaat stop en vir almal in
die land 1rys hoe pragtig die Vrystaat is.
Ons fokus op die Vrou in Augustus vir Vrouemaand. Die Vrou in Landbou en die
Besigheidsvrou in die Vrystaat is die persoon wat deel gaan wees van die tydskrif
Baie geluk aan Paul Roux - die pragtige Vrystaatse dorpie - Onthou die hele Vrystaat kan help orn te stem om hierdie dorp te laat wenomdieDorpvandiejaartewees.
Baie dankie vir elkeen se bydra wat hierdie maand se tydskrif weer 'n sukses gemaak het.
Mag julle alrnal 'n rustige luilekker herfs beleef en ons hoop ons loop julle gou weer raak.
Gee om vir mekaar tot ons weer hello se ....
TURN YOUR LOCAL NEWS INTO PUBLICITY
showu m Lees die Sandvelder ook op
- Show me the Vaal the wehtuiste.
Aanlyn tydskrif: www.bleuheaven.co.za. Besoek ook ons facebook blaai Sandvelder
BONSMARA SA
Uitgewer: Suzette Annand ale 083 44 7 4535 Bemarkingsbestuurder: Bianca Marais 084 491 0997
Grafiese ontwerp: Shaunagh Annandale E: Pos sandvelder1 @gmail.com
Die uitgewer onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in artikels, rubrieke en advertensies nie.
Hoewel a/le redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies wat in die tydskrif gepubliseer word, akkuraat is, kan die uitgewer geen verantwoordlikheid aanvaar vir
enige verlies, skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie, Die redaksie behou die reg om
veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word, en kan nie aanspreeklik gehou
word vir enige skade aan of verlies van die materiaa/ nie. Geen artikels of fotos mag hergepub/iseer word sander
toestemming van die uitgewer nie.
INHOUD 1 Goeie dag 3 Vryburg Skou 5 HoerskoolVryburg 9 Die Aalwyn 1 O Afriforum toets dorp water 14 Edinburg landbouers deel skenking 15 Westfert - Hoopstad - voeg waarde toe vir
die gemeenskap.
16 Edward van den berg -Paul Roux - Die spasies wat ons agterlaat.
18 Paul Roux 20 How to secure your farm house 21 Klondike Lodge 22 Klipdraai 24 Tigerkloof - more than adventure 27 Kook met vye 30 Hoerskool Bultfontein 31 Boere in Nood
SANDVELDER 2
VRYBURG SKOU 2016 BIED AAN
VRYDAG 8 APRIL 2016
J;;,~ KOMPETISIE
'n Hartlike welkom aan al die vertoners, uitstallers, kunstenaars en besoekers by Vryburg skou se 99ste bestaansjaar. Ons het 'n groat waardering vir die kostes wat aangegaan is om Vryburg skou een van die hoogtepunte in ons dorpte maak. Die jaar het die ongunstigeklimaatsomstandighede ook 'n groat invloed gehad op ons gemeenskap sowel as • • vanjaar se skou en hoop ons dat u ons ~'--~- - --- -nogtans sal ondersteun . Ons het weer die jaar soos al die vorige jare vir oud en jonk probeervoorsien by die skou met 'n vol program waarna u kan uitsien. Ek wil die hoop uitspreek dat almal die skou sal geniet en dat u sal deel wees van die gesellige atmosfeer. Dankie aan Vryburg se gemeenskap vir hul bydraes, raad, belangstel ling en hulp op vele vlakke. To our main sponsors, Dr Ruth S Mompati District Municipality and ABSA bank, thank you for your support. It is highly appreciated. Baie dankie aan die skou bestuur en personeel vir jul harde werk, lojaliteit en toewyding. 'n Groot dank aan ons Skepper vir Sy genade en seen om hierdie skou moontlik te maak.
Vriendelike Skougroete
SANDVELDER 3
Stella sir. 58 181 145 - VRYBURG 8600
Sales Pieter Burger - 082 493 0981 OWNER
Willem de Waal - 082 779 2002 MARKETING MANAGER
Finances Jaco Myburgh - 082 335 5752 ANANOAL MANAGER
w (0531 927-1981/2/3 Kantoor I Ollice Faks/Fax (053) 927-2479 Se/. 082 333 0910
Tel. (053) 927-4020 n/u Se/. 082 333 0911
Tel. (053) 927-5085 n/u Se/. 082 928 6195
E-pos/E-mail: aak@megadial.com akock@wam.co.za
y Johan Pretorius - 084 285 8008 Afslaer
Hennie Kock - 082 333 0912 Delareyville - Sannieshof - Mareetsane
Botter Marais - 082 333 0915 Tosca - Vorstershoop - Gemsbokvlakte
Koos Geldenhuys - 082 333 0922 Vryburg - Reivilo - V orstershoop
Ian Brown - 082 789 3634 Leniesdeel - Tlkagameng - T osca
Roelf Jooste - 082 413 7530 Reivilo - Hartswater - Jan Kempdorp - Bar1dy-W es
Johannes de Beer - 082 333 0919 Wolmaransstad - Bloemhof - Leeudoringstad
Hennie Botes - 082 944 9174 Schweizer-Reneke - Migdol - Bloemhof
Herman Dames - 083 953 5717 Vryburg - Broedersput - Louwna
Rieks Esterhulzen - 082 926 7757 Vryburg - Piet Plessis - Stella - Setlagole
Kleinjan Bester - 082 333 0914 Ottosdal - Hartbeesfontein - Sannieshof
y Jan Bester - 083 359 8199 Ottosdal Flip Wessels - 082 944 7149 Piet Plessis - Setlagole - Mareetsane Wikus Vorster - 071 347 4658 Veebeheer Japie Smith - 082 413 8271 Reivilo Dawid Salmonson - 083 698 8794 Veebeheer Duncan Serapelwane - 082 850 0270 Morokweng - Vostershoop - Driefontein
Hennie Wille - 082 772 1013 Afslaer: Kroonstad - Edenville - Steynsrus
Chris Cornelissen - 082 780 7728 Kroonstad
Fonnie Froneman - 082 438 3345 Koppies - Vredefort - Hennenman - Kroonstad
Johan van der Merwe - 082 778 8338 Odendaalsrus - Wesselsbron - Parys - V redefort
DJ Comelissen - 084 513 3326 Kroonstad
Willie Landman - 083 262 1567 Ventersburg Kantoor: Christiaan Comelissen - 082 333 0917
Jan Smit - 083 230 3596 Afslaer
Paul van Vuuren - 083 230 3595 Direkteur: Stoetvee - W armbad
Andrew Smith - 082 411 6621 Stoetvee
Fellies Felstead - 082 653 74 55 Warmbad - Northam
Paul van Vuuren (Jnr) - 083 658 7318 Leerling Afslaer - Warmbad
Steve Hom - 082 680 0864 Afslaer - Northam
Roy Komlosy - 082 610 0814 Veebeheer
Faan Naude - 082 494 3467 Eiendomme - Kle invee
Mark Baker - 076 502 4980 Alld ays
Riaan Frey - 083 635 7444 Roedtan
Johan Roux - 084 600 7959 Roedtan
Koos van Wyk - 079 510 3582 Baltimore
CF Ackerman - 083 677 468 1 Baltimore
At Vermaak - 082 578 9615 Elllsras - Steenbokp an
Neels Vermaak - 082 308 3122 Ellisras - Steenbokpan
Kantoor: andrekocklimpopo@sastud.co. za Faks 086 559 6647
Rina Smith - 074 208 3030
Jossie Steyn - 083 230 5805
Rodney Marals - 082 656 3885
Rentia Bothma - 079 820 8006
Priscilla Coetzee - 079 667 0907
'"e 53.~ IN DIENS VAN DIE VEEBOER I OF SERVICE TO THE LIVESTOCK FARMER lfrs.J•
Bendel- Tel. 053 541 0060
SANDVELDER 4
'' Hoerskool Vryburg is 'n parallelmedium skool wat die bes moontlike omgewing skep vir ons leerders om hul
potensiaal te ontwikkel. Ons leuse II Corpe Diem 11 , wat
beteken II gryp die geleentheid 11 , is die baken wat
ge·i'nspireer is deur die visie van die skool sedert 1881, die jaar waarin die skool gestig is. As een van die top twintig
oudste skole in die land het ons tradisies deur die jare ontwikkel om Hoerskool Vryburg een van die bes presterende openbare skole in die land te maak. ,,
Barry Fuleni Skoolhoof
NUWE BASTERS:
DUBBELAKSIE STRONKBOORDER-WEERSTAND
Vir meer inligting en kontakbesonderhede besoek www.pannar.com/bt | infoserve@pannar.co.za
* ROUNDUP READY®, GENUITY® en ontwerp is handelsmerke en word onder lisensie van Monsanto Technology LLC gebruik.
HOE WERK DIE TWEEDE GENERASIE STRONKBOORDER-WEERSTANDSGENE? • Tweede generasie insekweerstandsgene* vir die beheer van Lepidoptera insekte.• Dubbelaksie produseer Cry1A- en Cry2Ab2-proteïene. • Bied verbeterde insekweerstand-bestuurstrategie. • Ondersteun die langtermynbeskerming van die tegnologie.• Verskaf gemoedsrus!
Word veral vir die westelike droëland produksiestreke en waar daar weerstand teen MON810 waargeneem is aanbeveel.
Groeiklas Witbasters Geelbasters
Vinnig PAN 4B-376B
Medium PAN 6B-465B PAN 6B-410B
PAN 6Q-865BR PAN 6R-710BR
From feeding to breeding , we 'll be there .
With over a hundred years' experience in fin ancing agricu ltur e, we have partn ered w ith generations of farmer s to help th em prosper. We are proud to walk alongside you and your famil y into th e future . absa.co.za/businessbanking
Open doors . Prosper.
Member of
BARCLAYS
Farm Expert Properties bestaan sedert 2009. Ons besklk oor verskeie tak kantore in Llchtenburg , Wolmaransstad , Bethlehem en Groblershoop. Plase het al verhandel in die Noord-Wes, Vrystaat, Noord-Kaap en Oos-Kaap. Ons roem daarop dat ons eerllke beslgheld doen. Ons kan verkopers bystaan om vellngs te hou of met tenders, lndlen u dlt sou verkles. Ons maak gebrulk van ons ele verbrulkers vrlendellke webwerf www.farmexpertco.za. Hlermee saam gebrulk ons ook Property24, Medla24 , Landbouweekblad en streekskoerante vlr bemarklng. Voornemende kopers kan van ons kennls gebrulk maak om 'n markverwante waardasle te doen op die elendom. Ons hoogs bekwame, eerllk en opregte span staan altyd gereed om u as koper en verkoper te dlens met die beste lnllgtlng tot ons besklkklng. U tevredenheld Is ons getulgskrlf. Voornemende verkopers en kopers van bees/ skaap / saaljhoender / wlld en besproellngsplase kan op ons etlese waardes vertrou en ons vandag nog skakel om u byte staan. ~~
Karl Markram 082 379 3165 karl@fannexpert.co.za
Johannes Bester 082 3316445 johannes@fannexpert.co.za
Wolmaransstad
Dawle Smith 082 4581737 dawle@farmexpert.co.za
Groblershoop
SANDVELDER 7
Jaco Kriek 081343 4914 Jaco@farmexpert.co.za
Tertlus Engelbrecht
082 448 6433 tertlus@fannexpert.co.za
Vryburg
Bethlehem
C!_~ABSA
Phllllp Potgleter 0828958659 phllllp@fannexpert.co.z
PletJoubert
0781255037 lnfo@fannexpert.co.za
Lichtenburg
[]- Abel Hootman
083 243 0257 abel@fannexpert.co.za
Vryburg
Godfrey Dllotsotlhe
072 757 4161 godfre)@fannexpert.co.za
Johnny Coetzee 083 541 5556 • Johnny@fannexpert.co.za
Meer as 50% van moderne medisyne wat wereldwyd gebruik word, het hul oorsprong in
plante wat tradisioneel voorgeskryf word in die behandeling van 'n siekte toestande deur tradisionele genesers. Ten spyte van die hoe afhanklikheid van
plante vir medisyne is nog net ongeveer 25% van alle
opgetekende plantspesies vir hul bio-aktiewe verbindings en medisinale potensiaal ontleed. Aspirien
wat 'n gesintetiseerde eindproduk is, is afkomstig van
chemikaliee wat natuurlik in plante voorkom . Die Madagaskar begrafenisblomme (Catharanthus roseus) bevat alkalo"ides wat die bron vir behandeling van leukemia by kinders en Hodgkin-se-siekte is.
Die medisinale en kulturele waarde van aalwyne: Baie vroee beskawings was vertroud met die helende
eienskappe van aalwyne. Die vroegste bekende
verwysing na die medisinale gebruike van aalwyne kom van die Egiptenare wat die sap van die blare gebruik het
vir die behandeling van brandwonde en velirritasies. Ta lie ander kulture het aalwyn produkte vir soortgelyke doeleindes gebruik en sedert die 1930's was die gebruik
van aalwyne vir die behandeling van ligte velkwale en
brandwonde redelik algemene kennis. Aalwyne het dus 'n baie lang geskiedenis van medisinale, kosmetiese en kulturele gebruike. Die Khoi en die San het uitgeholde takke van die
' h
kokerboom vir pylkokers gebruik. Die wortels word in tradisionele medisyne vir asma en tuberkulose gebruik. Die plant is getoets vir bio-aktiwiteit teen die malaria
parasiet en inflammatoriese reaksies. Verskeie Ngunikulture het aalwynsap gebruik vir genesing van talle
kwale en as regenaratiewe magte vir eeue. In die Xhosa
kultuur is die aalwynsap gebruik as geneesmiddel vir omlope, lintwurms, brandwonde en septiese wonde.
Aalwynsap is ook gebruik vir die behandeling van derm
onsteking by jong kalwers en pluimvee. Die Zoeloes het aalwynsap vir behandeling teen rondewurm gebruik terwyl die Pondos 'n mengsel van aalwysap en water
gebruik het om die liggam teverfris.
Sommige aalwyne is deel van kulturele bygelowe, soos die Aloe variegata (kanniedood-aalwyn) wat op 'n graf
geplant word om die ewige lewe te verseker. In landelike
gebiede word aalwyne dikwels aangeplant as natuurlike heinings vir kampe in plaas van grensdrade. Aalwyne
kan ook aangeplant word om gronderosie te voorkom. Aloe arborescens (kransaalwyn) word as antiinflammatoriese middel gebruik vir behandeling van 'n
groot verskeidenheid van virusse en swamme (in besonder teen 'n aktiewe swam wat die slymvlies
aanval). Dit bied buitengewone ondersteuning vir die spysverteringskanaal, slymvliese en bindweefsel. Verwerk tot 'n sap is Aloe arborescens 'n voedsel
SANDVELDER 8
aanvulling wat die spysverteringste lsel funksies reguleer en dit reinig die liggaam deur die uitskakeling
van gifstowwe en die herbalanseringvan metabolisme. Die gebruikvan Aloe ferox, (bitteraa lwyn) endemies aan Suid-Afrika , in die tradisionele farmaseutiese en
kosmetiese bedryf het oor die afgelope dekades
aansienlik toegeneem. Dele van die blaar, maarveral die blaar sap en die blaar pulp of gel, is onder andere
gebruik as 'n lakseermiddel, artritis en sinusitis te
behandel. Dit toon dat die plant beskik oor antioksidante, anti-inflammatoriese en antiseptiese eienskappe. Dit maak dat die produ k baie algemeen
gebruik kan word as behandeling teen velirritasies ,
snye, skaafplekke, klein brandwonde, sonbrand, tandpyn en kneusplekke. Aalwynsap of -gel word
algemeen bygevoeg in gesondhe id tonikums ,
voedselaanvu llings, skoonheidsmiddels en vel-sorg produkte soos sjampoe en seep. Aalwyne het ook
verskeie kulinere gebruike in die vorm van marmelade , konfyt, atjar en konfyt. VRYWARING: Waar inligting oar medisina/e gebruike
gegee word, kan geen aanspraak op die
doeltreffendheid daarvan gemaak nie.
Onoordee/kundige gebruik van natuurlike midde/s kan
nood/ottig wees en moet derhalwe eerder vermy word .
I lana is 'n vrolike opgewekte persoon wie se liefde vir die natuur oorgevloei het in die plaas.
Sy leef absoluut vir die plaas en wat dit haar bied. Sy en haar boetie Donovan het 'n stoet genaamd Terenus, 'n Latynse woord wat sag, teer en jonk beteken. Hulle het die stoetery begin toe albei nog tieners was. Ilana se groat liefde vir Brahmane het al in 2010 ontstaan toe sy haar eerste jeugskou gedoen het. Sy was 2012 Jnr Vleisbees wenner Nasionaal en in 2015 Snr Vleisbees Wenner Nasionaal. Haar droom is om eendag Brahmane vir kinders te kan voorsien wat aan jeugskoue deelneem. Haar oogappel Brahman , Vryburg , is vir haar baie spesiaal. Ons het die 17 jarige gevra om iets uit haar pen van horn te skryf:
"Vryburg is nie net n bul op die plaas nie hy is die BUL. Die eerste dag wat ek vir Vryburg gesien het, het hy sommer klaar diep in my hart gekruip . Vryburg is 'n bul wat liefde vir almal gee. Wat lekker is van Vryburg is die feit dat, met elke skou of elke oefening wat ek en hy inwerk, hy net sy beste gee. Hy het so trotse houding aan horn en hy wys dit altyd . Dit was glad nie moeilik om vir Vryburg mak te maak nie, maar dit verg tyd. Ek het dae en dae by horn gesit en speel , en natuurlik sal ek nie die bederfies vergeet nie. Hy is soos 'n stout seuntjie ashy bederf word, maar met die selfde asem is hy bitter erg jaloers op die ander beeste ... kyk jy moet eerste vir Vryburg aandag gee en as mens nie vir horn aandag gee nie raak hy verskriklik kwaad en dan wil hy somer niks metjou te doen he nie."
Vryburg is 'n bul wat niemand sal seer maak nie. Hy laat toe dat 6 jarige kinders met horn stap en dan probeer hy nie eers om sy kop weg te ruk nie. Met Stella Hoerskool se opedag het ek die voorreg gehad om vir Vryburg en 'n ander bul van my, Luke, daar uit te stal namens die jeugskou van H/S Stella. Daar was 'n klein seuntjie wat na my toe gehardloop het en vir my gevra het of hy op Vryburg se rug kan sit, ek se toe enige tydVryburg was so rustig met die kindtjie op sy rug. Hy het die seuntjie se dag gemaak. Vryburg is baie saggeaard , wanneer hy baie liefde kry dan huil hy, en as hy lanklaas aandag gekry het en ek dan vir horn gee , huil hy ook.
Baie mense vra vir my hoekom is ek so lief vir Vryburg. In my oe is Vryburg nie net n bul nie hy is my vriend. As ek iemand kort om mee te praat gaan ek na Vryburg toe want hy luister altyd vir my. As Vryburg in die veld is dan kan ek na horn toe gaan , horn aan die neusring vat en by die huis 'n bederf gaan gee , horn weer terugvat en weet hy is tevrede en dol gelukkig .
SANDVELDER 9
,
The finest quality purified and ozonated drinking wate r.
REFRESH, REVIVE, REFILL
OASIS WATER VRYBURG 45 Kerk Straat I Vryburg
053 927 0222 www .oasiswater.co .za
Why Choose Oasis The market leader in Africa for purified water with a franchise network of 205+ stores.
Product availability across South Africa, Namibia and Botswana.
Wide choice and selection of refill water, bottled water, dispenser water, 100% ready-to-drink juice, 100% concentrate juice, energy drinks, assorted dried fruit and nuts as well as a collection of ice teas and coffees.
Local community support and job creation for more than 1 OOO+ families.
Customer service includes deliveries.
Certified BBBEE Level 2 supplier for corporate and government procurement.
FASA accredited franchise business with a strong code of ethics.
Voluntary recycling levies are paid to PETCO to support a greener environment.
Oasis Water contains Ozone, the most "environmental friendly" oxidant.
Trusted, reliable and proven purification process ensures safe and clean drinking water.
"R03 Oasis Water has a unique approach to the bottled water business. It provides high quality water at affordable prices
while actively managing the downside of the industrypackaging and containers that become litter. It is this
innovative approach that makes R03 Oasis stand out in the bottled water industry". - Dr. Anthony Turton
,.. VEILIGE DRINKWATER ,.. WATERTEKORTE ,.. VEILIGHEID ,.. DIENSLEWERING
As jy so sterk soos ons voel om 'n oplossing te vind, sluit gerus by AfriForum en AfriForum-buurtwag aan .
•• .• AfriForum 0 o .. o ' ... ,
I I
toets Schweizer Reneke, Stella en Vryburg
D ie Burgerregte-organisasie, AfriForum het op 15 Februarie 2016 Vryburg se water by die Rusoord
tehuis vir bejaardes getoets om die gehalte van die dorp se drinkwater te bepaal. Die toetse vorm deel van AfriForum se jaarlikse nasionale blou-en groendruppeltoetse wat fokus op die stand van dorpe se drinkwater- en rioolaanlegte . Die projekte fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie , maar wel op die gehalte van die water wat na die proses as eindproduk in die vorm van dr inkwa ter (bloudruppel) en behandelde rioolwater (groenddruppel) gelewerword.
"Ons kon vasstel dat Vryburg se drinkwater skoon is en geen onwettige bakteriee en swaarmetale bevat nie. AfriForum gaan die watergehalte egter deurlopend evalueer om Grondwetlike regte van Vryburg se inwoners te beskerm en te verseker dat hulle van skoon drinkwater voorsien word," het Alta Swart, AfriForum se plaaslike koordineerder vir Vryburg, gese. Die water by die rioolwerke in Vryburg is ook getoets en daar is bevind dat dit ook op standaard is.
Op 19 Februarie is die drinkwater op Stella by die Huis Louis Swanepoel vir bejaardes getoets. Daar is bevind dat die nitraattelling in die water te hoog is en die munisipaliteit is dadelik in kennis gestel. Die water is hertoets en die vlakke is in orde gevind. Die riooldamme in Stella is egter steeds 'n probleem, aangesien dit net oop, onomheinde damme is en 'n besliste gesondheidsgevaar inhou.
se watergehalte
Op 25 Februarie is Schweizer Reneke se water getoets by een van die boorgate waarvandaan water na die inwoners aangery word. Die nitraattelling waste hoog en die munisipaliteit is in kennis gestel. Die water is hertoets en die vlakke is toe in orde gevind. " Dit is verblydend dat daar aandag aan die probleem gegee is in beide gevalle waar probleme ondervind is", het Swartgese.
SMS "Vryburg " of "Schwe izer " na 4535 1 om by AfriForum aan te sluit en ons te bemagtig om na jou belange om te sien(R1 per SMS).
Alta Swart Plaaslike koordineerder AfriForum Vryburg-tak Sel: 083 361 2490 E-pos: alta@afriforum.co.za
Mariska Batt Mediaskakelbeampte AfriForum Sel: 084 299 6928 E-pos: mariska@afriforum.co.za
•• * AfriForum
SANDVELDER 11
Tel 082 805 0005 I 082 577 0428 Epos anneri@lantic.net
Posbus 219 Coligny
2725
SANDVELDER 12
Kalk/Kunsmis strooiers Laaigrawe
MAAK DIE BESTE VAN DIE STADSLEWE.
VOLLEDIGE QASHQAI REEKS BESKIKBAAR
DINAMIESE ONTWERP Sterk en atletles - staan ult bo die res
CiEYNSPIREERDE WERKSVERRICiTINCi ....._ 'n Reeks ekonomlese petrol en diesel .._
turbo-gelaaide enjins is beskikbaar
INNOVERENDE TEGNOLOGIE lnteraktiewe Bestuurbeheerstelsel,
360" Kamera Bystand•, Nlssanconnect•, Navigasie stelsei•
(•Besklkbaar op die Techno Pakket)
Nissan Qashqal 1.2 Nissan Qashqal 1.2 Nissan Qashqal 1.6 Nissan Qashqal 1.5 Nissan Qashqal 1.6 Nissan Qashqal 1.6 Turbo Acenta Turbo Acenta CVT Turbo Acenta dCi Acenta dCi Acenta CVT dCi Acenta AWD
Kontak ons vandag om hierdie aanbod te kry.
STELLALAND NISSAN I MOLOPOWEG 29 ,VRYBURG I TEL: 0539272371
"Bykomstlghede besklkbaar as deel van die opslonele Techno Pakket op spesifleke modelle. Besoek assebllef nlssan.co.za vlr meer lnllgtlng.
SANDVELDER 13
Eden burg landbouers deel sl<enl<ing
Landbouers van die Edenburg Boerevereniging, suid van Bloemfontein, wil ten spyte van hulle eie uitdagings in die droogte 'n helpende hand na die
nuweling landbouers van die omgewing uitsteek. 'n Skenking van sowat 80 sakke voer en 15 lekblokke van Voermol wat deur middel van Vrystaat Landbou se droogteramp fasilitering aan die vereniging toegeken is, is op 14 Maart 2016 aan sowat 50 nuweling landbouers oorhandig. Die veren iging het vroeer oak skenkings ontvang, en voel dat hulle dit wat hul ontvang, graag wil deel. Voermol het landbouers in die Vrystaat al met sowat 136 ton se voer of voer aanvullings bygestaan die jaar. "Ons sukkel om mekaar te help, want almal se weiding is maar eina met die droogte," verduidelikAndre van Wyk, voorsitter . Van Wyk se reenval in die distrik was sedert Januarie die jaar baie wisselvallig. Van die vereniging se 40 landbouers het tot 150mm al gehad, terwyl ander 50mm of selfs nag net 20mm gehad het. Die reen wat reeds geval het, het gelei daartoe dat die omgewing se weiding gedeeltelik herstel het, maar die herstel is van korte duur. Die weiding kart opvolg reen om verder te herstel, maar hoe temperature en droee toestande laat nuwe groen weiding weer vrek. Van Wyk se die landbouers in die distrik het hulle veegetalle al aansienlik gesny, maar indien die situasie voortduur soos tans, sal hulle nie 'n keuse he as om hul teelkuddes oak uit te dun nie. Van die landbouers het reeds hawer vir weiding aangeplant in 'n paging om hulle diere tot en met die volgende seisoen te kan voer. Die droogte toestande takel egter oak die aanplantings af. 'n Bykomende uitdaging vir die en ander aanplantings is dat van die riviere of besproeiingsbronne in die omgewing al vir twee of drie jaar droog is, of dat kwotas aansienlik gesny is. "Maar die ouens hou nag moed. Ons kan nie anders as om moed te hou en te bly hoop nie," vertel Van Wyk. Vir meer navrae, skakel: Andre van Wyk by 082 774 9056; AlaniJanekeby0514444609of0833019813
SANDVELDER 14
a
Vrystaat Landbou Free State Agriculture
Westfert werk saam met die boer om lewe by te voeg. Ons ontwikkel ons kunsmis-oplossings met dieselfde sorg as waarmee jy no jou oes kyk. Westfert-kunsmis word gemeng vir die spesifieke behoeftes van elke boer. Elke aspek gedurende elke siklus word in berekening gebring wanneer die chemiese formule vir 'n klient saamgestel word. Ons doelwit is om ons kliente van die beste moontlike groei te verseker terwyl ons terselfdertyd die natuurlike hulpbronne hanteer met die respek wat dit verdien. Net soos sy produkte, is Westfert se filosofie ook 'n unieke vermenging van tradisionele waardes en 'n
~ ~ROD(JI(:~
konserwatiewe benadering van respek teenoor mense en terselfdertyd die nuutste tegniese verwikkelinge in die chemiese kunsmis-bedryf. Westfert werk ook as span saam met die gemeenskap om lewe toe te voeg. Ons poog betrokkenheid by verskillende !:!!::--·~ =~ ~ ~~!!!!!!. ..... ~ ~!! • aspekte en projekte waar door 'n bydrae tot groei gelewer kan word. Kontak ons by (053)444 1936 of kom besoek ons by ons kantore -Vetrivier Boeredienste , 14 Lelieveldstraat, Hoopstad, 9479
"<) '1~
"' \lakvier ~ ONSMARA\~ ~ TELERS Cl
·J. ~~ .,/'("' ,· ... , = :. (
' HINTACD R
NAVRAE: Hennie Wessels - 082 772 9401 I Janus Oberholzer - 082 922 1265 Hennie Snyman - 082 574 3120 I Afslaer: Mike Killassy-082 378 8112 AFSLAERS: Vleissentraal Bloemfontein, Bus 17187, BAINSVLEI 9338, TEL: 051-4511 439
SANDVELDER 15
'' My kuns is waar my huis is. Paul Roux ... ,,
Vergete ope ruimtes, dink ons soms aan die spasies wat ons agter laat wanneer ons wegry van 'n plek, verhuis, klaar vakansie gehou het of vir 'n rukkie by familie gekuier het. Edward van den Berg, sien daardie spasies en met 'n verfkwas laat ons dit weer onthou .
" ... Want ons het hulle tot /ewe gebring , opgevul met liefde, hoop en drome. Wat agter gelaat is, is verspreide geraamtes van herinneringe in oop vergete ruimtes, 'n bewys dat ons eens liefgehad het, gehoop het... en gedroom het. Vergete ruimtes en plekke , die geliefde dinge en drome ... herinneringe wat na gelaat is in vergete ope vlaktes."
Edward gebruik die gedig as motivering vir sy styl wat hy gebruik in sy landskappe .
SANDVELDER 16
Gebore in 1979, grootgeword en geskool in Witbank, Mpumalang. Hy het sy passie vir kuns nagevolg op skool waar hy verskeie toekennings behaal het. Verwerf 'n grafiese ontwerp diploma aan die Technikon Pretoria. Werk vir 'n ruk as grafiese ontwerper en begin in 2004 skilder as 'n voltydse kunstenaar. So vervul hy sy droom om toe te laat dat hy sy volle potensiaal kan bereik en talent as 'n kunstenaarte groei.
Hy verhuis na Paul Roux in die OosVrystaat , en vind nou inspirasie uit die natuurskoon en seisoene wat ons stadig verbygaan in Paul Roux.
Sandvelder wou by horn weet in watter medium hy graag werk en waar hy sy inspirasie vandaan kry? "Meestal werk ek in akriel, my inspiras ie kom uit die skoonheid binne die natuur, en bestudeer ek die emosionele verband wat weggesteek binne dit is, ek fokus op Vrystaatse landskappe, stillewes , wild en figuurstudies . Ek het dikwels kuns opdragte van private kunsversamelaars en maatskappye, plaaslik en in die buiteland; my skilderye hang in baie raadsale, maatskappy atriums en wildplase.
Ek het oak 'n paar skilderye opgeveil vir WESSA (Wildlife and Environment Society of SA). My persoonlike visie is om 'n voorstaande kunstenaar van luiperde te wees met 'n unike visuele stem van my eie oar die onderwerp waartoe ek het 'n persoonlike aantrekkingskrag het vir die diere se persoonlikheid en skoonheid ...
wees in rus en vrede met my kreatiewe denke. Die dorp het 'n paar groot kunstenaars soos Rosemarie Schutze en Hanli de Lange wat baie inspirerende kunstenaars is. Ek is 'n trotse Paul Rouxster en ek hoop dat ons goed sal doen in die Kwela Dorp van die Jaar-kompetisie wat ons as Rouxsters almal so hard aan gewerk het... en die ondersteuning van ander, buite die dorp is wat ons so baie waardeer ."
"Kuns nie weer te gee wat ons sien, ditlaatonssien"-Paul Klee.
Die gevoel van 'n omgewing het 'n groat invloed op my werke, en Paul Roux het hierdie effek op my, dit is f"'-""ni VAA.. IUJt. Ktr1 ...__ ____ __ _ hier waar ek as 'n kunstenaar my volle kreatiewe potensiaal kan bereik , waar ek een-tot-een kan
-- ,SA~D\LELDER j 7 _____ ___,,,
'n Piekniek onder die sterre ... Die Withuis , 'n kunsgalery , deli en antiekwinkel op die plaas Rexford teenaan d ie N5 net bu ite Paul Roux, is e inde Maart 'n geopen . Die kunswerke wat in die verskillende vertrekke in die huis was het baie belangstell ing gelok . Die plaaslike kunstenaars Hanli de Lange , Rose Mar ie Schutze en Leon de Villiers, se werke is saam met Peter van Reenen, Gunther Crous en Anton Grove uitgestal.
'' On arrival at Dunlin Bed and Breakfast, Theuns and his wife Carolise made me
very welcome, showed me my room and introduced me to some of their cycling friends. Theuns and Carolise
also own the coffee shop and antiquities store in the village, their house a treasure trove of old items
and memorabilia. Several signs from old shops and garages, some I
recognised from the UK. - Garry Hewitt-Long ,,
Die drie wenhuisies in die kompetisie gehou in Paul Roux. Kunstenaars in Fateng in Paul Roux het die huisies geverf . Die kreatiewiteit van die huiseienaars het almal aangenaam verras. Deur kuns kon hulle hulself uitleef.
Kt,Jtf.A, Jt ~orp
VAA "-it Ju.r Jf,AA
t,,J 41 PA.UL ~ux
1UJ\. iJJ..ou.
ONTHOU OM VIR PAUL IU)UX TE .--- ,STEM Vlll DOJlP VAN DIE ,JAAR
SANDVELDER 18
With over a hundred years' experience in financing agriculture, we have partnered with generations of farmers to help them prosper. Forming meaningful relationships with key suppliers is part of that knowledge . In collaboration with John Deere, we can now offer agricultural equipment finance rates of between Prime -2% and Prime -8% to help cultivate your land.
Call Absa Business Bank on 0860 040 302
Open doors. Prosper.
OHN OFFRF '·.· I . .
Absa Bank Ltd Reg No 1986/004794/06 Authorised Fmancial Services Provider Registered Credn Provider Reg No NCRCP7
SANDVELDER 19
~~ABSA
Home security measures should
always be multi-layered so that
you are not reliant on one method.
The list includes joining the local farm
watch; installing electronic systems;
protective fencing ; and reliable
communication systems . But when
security is breached, what you really
need is strong physical barriers that
will keep intruders away from you, says
Bernard Vorster of Trellidor
Vereeniging .
"Barriers on every door and window
buy you time to retreat to a secure area
within your home and call for help .
This at least gives you and your family a
chance of avoiding the violence that so
often is part of a home invasion."
Bernard and his wife Annalene have
owned the Trellidor Vereeniging
franchise for close to 20 years. In that
time they have been called in to secure
dozens of homes after a break-in. "We
see many homes that have been
secured with DIY products that just
can't stand up to an attack by burglars
as well as homes where some of the
windows and doors have no
protection, providing easy access to
criminals," says Bernard.
His team provide the traumatised
home owners with a free security
assessment and a plan to make the
home more burglar-proof. One of
their recommendations is to create a
safe haven that can be used as a
hideout in an emergency.
"This is usually the bedroom area. It
needs a strong security door in the
passage or stairway that can be quickly
locked down at night or during an
attempted break-in . A Trellidor
Rollerstyle shutter is ideal for this, and
it can be fully automated and remote
controlled . We offer battery back-up,
solar power solutions and movement
sensors, depending on the model
installed ."
Entry doors should all be fitted with
high quality, custom-made security
doors . "And these secur ity doors
should be kept closed and locked at all
times so that you aren't surprised by a
robber that has slipped in through an
open secur ity barrier . Our retractable
security gates and security screens for
doors allow in air and light so you don't
feel locked in," says Bernard .
For the windows, Bernard
recommends purchasing the strongest
barr iers you can afford and making
sure every w indow is
protected. Trellidor
has a number of
designs in d ifferent
price ranges to
choose from . It is
critica I to fit at least
one window in your
safe haven with
burglar bars that can
open up to provide an
escape route in an
emergency .
"This could be a fire in
the house or intruder s that
manage to breach your
security measures, forcing
you to leave your safe area.
The last thing you want is to
be trapped by your own
security barriers. We have
several window ranges that
can open up, including the
SANDVELDER 20
shutters I've already mentioned, plus
our Trellidor Clear Guard screens and
Trellidor Retractable sliding security ."
The Vorsters say that the ir Trellidor
Clear Guard screens are very popular
because they don't only help to keep
intruders out. The stainless steel mesh
screen blocks out snakes, mosquitoes,
miggies , and the worst of summer's
heat.
"We encourage local residents to visit
our showroom and see our product
range . It's only when you feel and test
the barriers that you can appreciate
the way they've been engineered for
strength under attack," says Bernard.
We are situated a few kilometers out of town thus giving us a very pleasant and quite atmosphere. We have interesting animals walking around the grounds which contributes to a relaxing and also entertaining stay. Some of which include: guineafowl, peacocks, springbuck, duiker and tortoises. All the animals were raised by hand. This also means that they are not at all harmful or dangerous. Our Lodge is very safe, it is equipped with CCTV cameras for added security and our staff are trustworthy. Our attention to detail and friendly, personal service will complete your experience at Klondike Lodge. The lodge has 20 spacious rooms that are either king, double, single or twin rooms . These rooms are available throughout the entire year. We also have fully equipped and functional conference facilities where we host all kinds of functions such as: weddings, conferences, business parties, year-end-functions and any other kind of celebration you can think of.
CALL US TODAY TO BOOK YOUR NEXT EVENT! Cell: 083 331 4493 Fax:086 590 8681 I Email: bookings@klondikevbg.co.za
www.klondike.co.za SANDVELDER
SANDVELDER 18 info@klipdraai.co.za I 082 372 2274 I Follow us on
Klipdraai is die perfekte wegbreek vir die hele familie . Slegs 'n uur vanaf Johannesburg le die prentjie mooi plaas op die Kliprivie r in Rothdene. Die oord behoort aan Frik van Greune, 'n welbekende besigheidsman in die Vaaldriehoek. Dit is ook hier waar hy en sy vrou Santie hul tuiste skep en Frik sy liefde vir boerdery uit leef. Ek kon sommer hoor hoe trots hy is op sy Vriesperde en Brah mane, dan is daar ook Springbokke, Gemsbokke, Njalas en Elande wat vrylik op die plaas loop en natuurlik ook sy skape. Met my besoek was ek stomgeslaan en aangenaam verras oor die wonderskoon prentjie met die heldergroen grasperke en tuine. Wanneer jy by die hek inry, verwelkom die skoon blou swembaddens en kampgeriewe jou so dat jy voel of jy reeds met vakansie is. Nie net spog Klipdraai met sy oord nie, maar dit is ook hier waar die mooiste en lekkerste troues al gehou is. Met sy kalm omgewing is dit die idea le keuse om jou droom troue te bewaarheid. Die bekwame personneel help met al die beplanning om jou spesiale dag ekstra uniek te maak. Die twee Steenklip kapelle met hul grasdak afrondin gs pas perfek in by die natuur en kan tot 250 gaste akkomodeer. Met tien top gehalte chalets en een perfekte wittebrood suite maak dit ook die perfekte oornag verblyf . Of jy Klipdraai besoek vir sy karavaan park en oord , of spog troue ... een ding is verseker, hier gaan jy bederf word en beslis terugkeer vir 'n volgende keer.
SANDVELDER 25
<> K ,.MBERLEY
ROOF TRUSSES
PLASTIC DROPPER Sotui Utt!; rittJ(A)t
VERLAAGJOU OPRIGTING-EN
ON DERHOU DSKOSTE MET GEMIDDELD 60%
~ TM -fV-d//t-/",' • Baie sterk en solied • Llggewig • Unieke greep ontwerp: riwwe • UV beskermend vlr 20 - 30 Jaar • Hoe weerstand teen vuur (slen video op webwerf) - ldeaal vir elektriese heinings • Goedkoper as hout of staall
http://showme.eo.za/vaal/
Sandvelder Kontrei tydskrif se "link" word ook op Show me the Vaal geplaas - sodat nog meer lesers die uitstekende
tydskrif aanlyn kan lees en die adverteerders in die tydskrif
optimale terugvoering kan kry. Ons tydskrif kan ook by
www.bleuheaven.co.za aanlyn gelees word. Al die bladsye
word ook apart op ons facebook blad geplaas
Sandvelder Kontreitydskrif Vrystaat/Freestate
Show me the Vaal is die plek waar jy al die inligting wat jy benodig vir die Vaal area sal
kan kry. Van toerisme, besigheid, skolenuus of
sommer net kuier en koop sal jy hier aanlyn kry.
SANDVELDER 26
Met die dat vye nou in seisoen is, kan jy dit gerus op verskeie maniere gebruik . Dis lekker vir inle, maar kan ook hemels proe in 'n slaai of saam met talle ander geregte .
Diepgebraaide camembert met vye , vars slaai-rolletjies en grenadella- en vanielje-slaaisous (bedien 3)
Diepgebraaide kaas met vye 1 camembert-kaas (150 g) Y, k witbrood-krummels, gedroog Y, k papawersade 2 eiers, liggies geklits Y,kmeel olie, virdiepbraai 5 vars vye, in die helfte gesny 2 e bruinsuiker
Sny die kaas in 6 gelyke driehoeke. Meng die broodkrummels en papawersade. Rol die kaas in die meel , doop in die eiers en dan in die broodkrummels. Diepbraai in warm olie (±160?C)tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier . Besprinkel die vye met die suiker en smelt met 'n blaaslamp of plaas onder 'n oondrooster tot gekaramelliseer. Plaas drie snye slaai-
'' Train up a fig-tree in the way it should go, and when you are old
sit under the shade of it. , ,
rolletjies * op 'n bord gevolg deur twee stukke kaas, vye en dan die grenadellaen-vanieljeslaaisous* .
Vyeboom Enige boom wat 'n mens teen die son se strale kan beskerm , is welkom in SuidAfrika , veral wanneer dit naby jou huis groei. Die vyeboom met sy groot , bree blare en uitgespreide takke gee beter skaduwee as feitlik enige ander boom in daardie gebied . Volgens die boek Plants of the Bible is 'n vyeboom se "skaduwee blykbaar aangenamer en koeler as die van 'n tent" . Daarbenewens beloon die vyeboom sy eienaar met voedsame vrugte in oorvloed .
Die vyeboom aard in die meeste soorte grond , en sy uitgebreide wortelstelsel maak dat dit die warm somers kan deurstaan . Daar word gereeld in die Bybel na die Vyeboom verwys. Jesus het die vyeboom ook gebruik om 'n belangrike les oor sy teenwoordigheid te leer. Hy het gese : "Leer dit van die vyeboom as 'n illustrasie : Sodra sy jong tak sag word en hy blare kry, weet julle dat die somer naby is. Net so moet julle, wanneer julle
SANDVELDER 27
Charles Dick ens
al hierdie dinge sien , ook weet dat hy naby is, voor die deur " (Matteus 24:32, 33).
Orn onder jou eie vyeboom te sit , is dus al van koning Salomo se tyd af geassosieer met vrede , voorspoed en oorvloed .-1 Konings 4:24, 25
Gedroogde vye As jy 'n soet land het, dan hou gedroogde vye vir jou 'n verrassing in. Hierdie gedroogde vrugte is soet, laag in cholesterol, vet en suiker, en hulle het noodsaaklike vitamiene en voedingstowwe wat jou liggaam nodig het. Vye is baie ryk aan voedingstowwe. Toevoeging van gedroogde vye in jou daaglikse dieet kan help om baie van die noodsaaklike voedingstof wat jou liggaam nodig het aan te voldoen. Wanneer vye opgedroog, raak hulle stewiger as vars vye en die natuurlike suikers is baie meer gekonsentreerde en dit skep 'n soeter smaak.
Jou Kontreitydskrif - Vrystaat
Uitstekende, bekostigbare bemarkingsgeleentheid
Sandvelder tydskrif is 'n aanlyn en in druk kontreitydskrif wat fokus op die, gemeenskap, landbou, veilings, besighede en skole in die Sandveld en omliggende Vrystaatse areas.
Ons plaas ook gemeenskapsnuus en - agv dit is die tydskrif gewild in die area's. Ons terugvoering van ons lesers en adverteerders is baie goed. Die Sandvelder span is uitstekend in bemarking, in geleenthede skep vir die adverteerder en om optimale terugvoering te kry vir hulle advertensie.
Ons identifiseer en plaas die adverteerder by sy direkte teikenmark.
Adverteer in 'n bekostigbare medium watjou teikenmark direk bereik. Ons versprei ook die tydskrif by verskeie kontrei- en landbouskoue - volgende in April by die gewilde Vryburg skou, asook in Mei in Bothaville in die tydperk van die Nampo Oesdag en ook by die gewilde Outdoor X tussen Vereeniging en Heidelberg (30 OOO voete) - hier doen ons die Agri X en Edu X uitstallings - gekombineer met die tydskrif en aanlyn blootstelling om vir u optimale terugvoering te gee. Ons doen ook in April 'n spesiale Vrystaat toerisme tydskrif. Dan doen ons ook 'n spesiale uitgawe vir Vrouemaand in Augustus - Vroue in die Landbou en Besigheidsvroue in die Vrystaat.
Alhoewel die Sandvelder se verspreidingsarea in die Vrystaat is-word die aanlyntydskrif nasionaal bemark en gaan die volgende uitgawe ook na die
Maak seker of jy geregistreer is by www.vfplus.org.za/isekgeregistreer
Registreer op S en 6 Maart of 9 en 10 April facebook.com/VFplus @VFP/us www.vfplus.org. za
051 407 1104 0861 700 700
Bianca Marais Bemarkingsbestuurder
Vryburg en omliggende area. n die geleenthede wat ons geidentifiseer het vir ons adverteerders is 'n bylaag wat ons doen in samewerking met die Vryburg skou. Ons doen ook op die dorpe in die area 'n fokus om die landbou, kleinsake asook die toerisme te help bevorder. Alie advertensies word ook op ons twitter en facebook blad apart geplaas om nog ekstra terugvoering le genereer. Die Facebook bladsy se lesers per blaai is gemonitor op gemiddeld net oor 1 500 per dag. Ons het self 'n stalletjie by die skou, die tydskrif word in die omliggende area uitgegee en dan ook in die Sandvelder area wat, Bothaville, Viljoenskroon, Wesselsbron, Bultfontein, Welkom, Hoopstad, Hertzogville, Christiane, Bloemhof, Kroonstad, Welkom en die Riemland insluit. Die tydskrif is uiters gewild aanlyn en kry 'n minimum van 2 500 hits/lesers per week. Daar word maandelik dorpe in die Vrystaat bygevoeg waar die tydskrif versprei word.
Hierdie is 'n uitstekende geleentheid om direk u teikenmark te bereik teen 'n uiters bekostigbare prys. Ons help ons adverteerders om ekstra bemarking te kry deur toegevoegde waarde redaksie te gee vir elke halfblad advertensie wat deur die adverteerder bespreek word. Ons plaas ook die advertensie ten minste een keer 'n week op ons fb en twitter blaaie.
Skakel my indien u enige verdere besonderhede benodig. Bianca Marais by: 084 491 0997 of e pos sandvelder2@gmail.com Webtuiste : www.bleuheaven.co .za
SANDVELDER 28
. ;J,.r:
S andvelder kontrei- en landboutyd krif publiseer twee spesiale bylae in Mei
2016. Vir Bothaville vir die week van die Nampo oesdag ( 17 - 20 Mei 2016) Die tydskrif word nie in die Nampo uitstalarea versprei nie moor wel in die dorp en ook in die omliggende area's, asook in Sandvelder se normale afsetgebiede in die Vrystaat. Ons tweede uitstekende bylaag in die tydskrif is vir Agri X . Die gewilde Outdoor X het laasjaar meer as 30 OOO voete gehad - door is nou ook n Landbou afdeling - Agri X - vir uitstallers en don word die Sandvelder ook hier versprei . Ons goon kontreinuus, skole,
landbounuus , landbouskole , ve ilings en kuier en koop artikels plaas asook relevante advertensies. KLA JY OOR DUUR ADVERTENSIE KOSTES? Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir enige besigheidheid wat se fokus op landbou is, asook toerisme , kleinsake, opleiding in die landbou, skole, veilings, kuier en koop, Die tydskrif word ook aanlyn op ons webtuiste geplaas asook word die bladsye apart op ons facebook blad geplaas wat n gemiddeld van 1500 hits inn dog kry. Ons faceboek voe tspoor is uiters suksesvol. Goan loer asseblief op ons web tuiste www .bleuheaven .co.za no van ons
MATERIAAL GROOTTE KOSTE SPESIFIKASIES (hxw)
VO LB LAD 251.5 mm x 200 mm
1/2 BLAD 123 mm x 200 mm
1/4 BLAD 123 mm x 97 mm
1/8 BLAD 59 mm x 97 mm
1/6 BLAD 77 mm x 97 mm
vorige tydskrifte . Die Sandvelder se span is kundig in
bemark ing, ons weet en verstaan hoe om die adverteerder by sy regte teikenmark sukesevol te plaas - ons skep juis d i e geleentheid om die adverteerder optimale terugvoer ing te gee . Moenie die bemarkingsgeleentheid misloop nie. Hierdie uitgawes van ons is baie gewild maak seker dot u vroegtydiq bespreek om 'n spasie te kan kry.
Spertyd Besprekings: 20 April 2016
Hoerskool Sandve ld se spiesgooi trots. Aniska Liebenberg en Anneke Moritz is opgeneem in die Vrystaat Hoer skolespan om aan die SA Kampioenskappe in Bloemfontein deel te neem. Anneke is ook opgeneem in die Vrystaa t Jeug- en Juniorspan wat later vandeesmaand aan die SA Kampioenskappe deel neem. Beide is afgerig deur die spiesgooi afrigter, mev. Petra van den Berg. Ons is baie trots op hoar en hoa r at lete .
Link s no regs: Aniska Lie benberg, mev . Petra van den Berg en Anneke Moritz.
SANDVELDER 30
"Ek dank die Here elke dag vir twee wonderlike mense soos Nico Gerber en Ne Schoombee wat Boere in Nood begin het.
As dit nie vir hulle was nie het ons nie vandag al 674 Boere gehelp nie. Omtrent 160 vragte geskuif. En omtrent 6800 bale. Dit is meer as R2 miljoen se voer. Die vervoer kostes aan dit sal omtrent Rl.92 miljoen
. I wees ... s;oe.
Aan elkeen wie hulle harte oopgemaak het, so ongelooflik dankie. Elke vragmotor eienaar wat gratis vir ons gery het, elke persoon wat geskenk het, elkeen wat help. Ons waardeer dit so ongeloojlik baie!"
SANDVELDER 31
an die maand se nuus en terugvoering
Oom Willie Mouton met die Scania oppad met sy laaste vrag Hennenman toe. Scania, nogmaals
ongelooflik dankie vir die maand wat ons horn kon gebruik. Dit het so baie gehelp !
Onthou 16 April Boere in Nood fees Op die plaas Wattlecreek - 10km uit
Delmas
The OutdoorX Show 2015 attracted over 30 OOO visitors and 300 exhibitors. OutdoorX 2016 promises to be better as extra exhibition space has been added.
NOT JUST AN AGRICULTURAL SHOW
The AgriX is not just an agricultural show or just an expo - it is much more, it has a unique character with Participants that will also include, agricultural schools, farmers market, community driven agriculture exhibitors, suppliers of agricultural equipments related to agricultural machinery, irrigation, chemicals, transport, fertilizer and seed, extension services, commercial sectors, utilities, feed manufacturers, financial institutions and I ivestock breeders.
The 2015 AgriX will take place from 28th of May to the 29th of May. Phone today for more information: Suzette Annandale 083 447 4535
Email: sandvelder1@gmail.com
G~·~,,,~~ ....... Jiu. hhh"ti ht_iJhif
DEADLINE: BOOKINGS - 20 April 2016
TAU Rollermeule Edms Bpk
~ 46 Leeudoringstad 2640 Tel: 018 5812180
www.taurollermeule.co.za
Welkom
Vr1Jburg Depot: 053 927 2593
Christiana Bloemhof Bothaville
0 r-. m ... N 11'1 N N ... 0
Tel: 057 355 1169 Tel: 053 4413511 Tel: 053 433 0301 OPEN APRIL 2016 ~