Post on 04-Apr-2016
description
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Bederfoupasenoumas
DIE Tingeling-kleuterskool het ’n oupa-en-oumadag gehou. Die kleuters het gesing en blokfluit gespeel waarna die oupas en oumas met eetgoed bederf is. Hieris gr. O-leerlinge van die Hondjieklas van links Marette Lemke, Gabby Labuschagne en Haylet Ungerer. Foto: Lynda Greyling
Lynda Greyling
NICO JOUBERT (19), wat Donderdag ernstige brandwonde in ’nwegholveldbrand naby Harrismithopgedoen het, en Vrydag na dieMediclinic Alberton oorgeplaas is,is oorlede.Karien Collett, woordvoerder van
die Mediclinic Hoogland in Bethlehem, sê Joubert het 65% brandwonde opgedoen. Sy toestand wasbaie ernstig. Hy is met ’n helikoptervan ER24 oorgeplaas.JeanPierre (JP) du Toit (27), ook
van Harrismith, word in die Mediclinic Hoogland behandel nadat hy25% brandwonde aan sy gesig,bolyf en arms opgedoen het. DuToit, wat in die intensiewesorgeenheid is, se toestand is ernstig, maarstabiel.Minstens vyf mense, onder wie ’n
uitgetrede pastoor, is dood en tallemense beseer in die ergsteveldbrande nog in die OosVrystaat.Johan Mocke, sy seun Zander
(15) en ’n plaaswerker, KheluMokoena, is dood in een van diewegholbrande wat in die distrik
Harrismith gewoed het. Hulle hetdie brand bestry toe die sleepwaagter die bakkie aan ’n klipvasgehaak en hulle deur vlammeoorval is.’n Ma en baba is ook dood.Die polisiewoordvoerder sers.
Christopher Mophiring sê die namevan die ander oorledenes kan niebekend gemaak word nie, aangesien hul naasbestaandes nogdaarvan in kennis gestel moetword.Minstens twee huise het afge
brand. Skure is verwoes en sowat
35 000 ha weiding het in die slaggebly. Een van die boere het 600skape verloor en ’n ander 300verse. In die OosVrystaat hetbrande tot dusver weiveld van300 000 ha vernietig.Dan Kriek, president van Vrystaat
Landbou (VL), het intussen ’nberoep op mense gedoen om dienood in die OosVrystaat te helpverlig. Die getal bale wat tot dusveraangebied is, is 250. Nog ’nuitdaging is geld om die voer watbeskikbaar gestel is by die punte tekry waar dit benodig word.
Dit kos sowat R15 000 om eenvrag te vervoer en baie van dieboere wat skade gely het, het niedie geld om vir die vervoer tebetaal nie. Voer, hulp met dievervoer van voer, asook geld om tehelp om die voer te vervoer, salverwelkom word.) Die bankbesonderhede vir dieVLrampfonds is op VrystaatLandbou se webblad, www.vrystaatlandbou.co.za, sy Facebooken Twitterblad beskikbaar. Rignavrae aan cynthia@vslandbou.co.za of skakel 0514444609.
VS deur smeltkroes
2 MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014
Lynda Greyling
DIE Dihlabengmunisipaliteit,een van drie Vrystaatse munisipaliteite wat Eskom miljoenerande skuld, het sedert Julie,toe hulle R80 miljoen agterstallig was, die skuld na R62miljoen laat krimp. Sedertdien isnog R5 miljoen aan Eskombetaal en behoort nog R5miljoen teen die einde van diemaand vereffen te wees.Dit was die antwoord op ’n
vraag op die Nasionale Raadvan Provinsies (NRP) se besoekaan die Dihlabengmunisipaliteit.Raymond Provis, hoof van
finansies, het gesê hulle het diesakelui en ondernemings watdie meeste skuld, genader omhul skuld te delg.Roy Jankielsohn, DAlid van
die Vrystaatse wetgewer, wou
weet hoekom R1 miljoen besteeis op ’n partytjie met die amptelike opening van die stadion inPaul Roux, asook die gebruikvan munisipale voertuie virstemwerwing vir die verkiesing.Raadslede het kapsie gemaak
teen sy uitlatings, waarna dieNRPleier, Manana Tlale, en dieafvaardiging tussenbeide getreeen gesê het die “debat” is niedie wetgewer nie, maar dit isdie NRP se taak om te kyk nadie vordering met dienslewering.In die Dihlabeng munisipale
gebied het hulle kom kyk nawater en sanitasieprobleme.Hoewel dit baie verbeter het, blyRosendal ’n probleemgebiedweens die emmerstelsel watnog nie heel uitgeskakel is nie.Tlale het gesê die afvaardi
ging is tevrede met die vordering wat gemaak is.
NRP besoek Dihlabeng
EN . . . aksie. Die Hoërskool Voortrekker se revue is die afgelopeweek in die Clarkesaal van die skool aange-bied. Met nommers soos Hande, Kwaad en Naweeklyfie het toeskouers behoorlik hul beursies leeggemaakom dit weer te kon sien. Nog foto’s op www.malutinews.co.za. Foto: Magic Photography
In vervoeringoor revue
•Vehicles • Bakkies • SUVs •MPVs •Mini Busses •NonRunningVehicles ••‘08KomatsuD375Dozer • FEL •D/AxleHorses •‘08 SideTip Superlink •
Visitwww.aucor.com
REPO&FLEETVEHICLES, BAKKIES,HORSES&EARTHMOVING AUCTION
Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOFOFADDRESS& ID. Deposit of R10 000 per bank guaranteed cheque, debit or credit card or EFT. No Cash! Dulyinstructed, Aucor will supplement and sell by public auction. Aucor may bid on behalf of the seller. WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd. An authorised financial services and
credit provider. NCRCP20. Finance subject to approval. Terms and Conditions apply. SUBJECTTOCHANGEWITHOUT PRIORNOTIFICATION. Auctioneer: Jacques van der Linde
Date: Tuesday, 30 September 2014 @ 10h30 • Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein
FOR FULL UPDATED LISTING, PHOTOS, TERMS & CONDITIONS
VIEWING: 29 September from8:00 - 16:30 GPS: S 29°06.767’E 026°16.567’ Herbert: 078 099 0635
For Finance contact:Celestè 082 374 5078
100x
MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014 3
EG SuidAfrikaanse artikels wat alles inBethlehem gemaak is, gaan binnekort inHolland opgeveil word.’n Afrikamuurbehangsel, ’n skildery,
maskers, plekmatjies, krale, serpe en selfsdraadkarre is op pad Holland toe.Onderwysers en leerlinge aan die
MalutiHooglandskool het die afgelope wekehard gewerk om die besonderse uitvoerwarete maak.Louise van den Berg, departementshoof
van die skool, sê hulle is deur Bert Koopman van WaterlandTafelronde 60 enGraham Bishop van BethlehemTafelronde60 genader om die projek aan te pakom op die manier geld vir die skool inte samel.Na verneem word, hou WaterlandTafel
ronde 60 jaarliks ’n deftige dinee waarop’n veiling ten bate van liefdadigheid gehouword.Die vaardigheidsbaan by dié skool wat vir
erger gestremde kinders bedoel is enwaarop hulle 50% prakties en 50% teorieleer, het reeds toerusting van die Tafelrondeontvang.Koopman het vroeër vanjaar al sy vriende
en medeTafelaars gevra om geld vir sy50ste verjaardag te skenk sodat hy verdere
toerusting vir die MalutiHooglandskool konkoop. Hy en sy twee dogters, Rosalie enIsabel, het op ’n besoek aan Bethlehem dietoerusting by die MalutiHooglandskoolafgegee.Van den Berg sê hulle gebruik daagliks
die naaldwerkmasjiene, kombuistoerustingen toerusting in die werkwinkel wat deurKoopman geskenk is.“Toe ons gevra is om eg SuidAfrikaanse
produkte vir die veiling te maak het onsbesluit elke klas moet iets spesifieks maak.Leerlinge en onderwysers het saamgewerkwat ’n gevoel van groter samehorigheid totgevolg gehad het.“Alles is in die skool se konferensiesaal
uitgestal sodat Graham Bishop en vriendinne van Van den Berg dit kon sien voordatdit verpak en versend kon word.”) BethlehemTafelronde 60 se jare langevrienskap met WaterlandTafelronde 60 vanNederland het daartoe gelei dat die BishopKoopmanMasechabagebou waarin dieGolden Gatewayhospice se dagsorgsentrum gehuisves word, in 2009 ingewy is.Sedertdien is nog ’n klaskamer gebou en iskratte met geskenke en toerusting ontvangen aan die mense in die gemeenskapuitgedeel.
Skool kry hulpvan Tafelronde
HIER is van links Piet Smith (hoof van die Maluti-Hooglandskool), Louise van den Berg(departementshoof) en Graham Bishop van Bethlehem-Tafelronde 60 (gemoeid met dieMasechabe-projek) by van die artikels wat onderwysers en leerlinge van die skool gemaakhet.
ANNONNEL (tweede van regs) het deur ’n oproep van Bethlehem-Tafelronde 60 toegesiendat die Maluti-Hooglandskool toerusting ontvang. Sy en ’n klompie vriendinne is spesiaalgenooi om te kom kyk na die toerusting wat deur onderwysers en leerlinge gemaak enna Holland toe gestuur word om opgeveil te word. Van links is Margie Pistorius, JoanMousley, Elmie Strydom (onderwyser), Annon Nel en Louise van den Berg (departements-hoof van die Maluti-Hooglandskool).
4 MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014
Wees sagmet woordeJAKOBUS 3:1–11: ’n Klein vuurtjiekan ’n groot bos aan die brandsteek . . . die tong is ook ’n vuur . . .uit dieselfde mond kom vloek enlof . . .Aan die begin van die vorige eeu
het ’n toegewyde Christen ’ntraktaatjie geskryf met die titelCome to Jesus. Dit het ’n bekendetraktaatjie geword en is tot seën virbaie mense oral gebruik. Op ’n dagskryf iemand in ’n koerant ’nheftige, kritiese artikel waarin dietraktaatjie weerspreek en afgekraakword.Die traktaatjie se skrywer wou sy
teenstander antwoord. He wrote anarticle bristling with invectives,sharp and cutting as a razor, skryfdie oorspronklike verteller van diestorie. Nou wou die traktaatjieskrywer ’n opskrif vir sy artikel hê. Hyvra ’n vriend raad vir ’n goeie entreffende opskrif. Sy vriend lees dieartikel deur en gee sy mening: Callit “Go to the Devil by the author ofCome to Jesus”. Die goeie raadopen die man se oë vir die nydigetrant waarin hy geskryf het. Hy hetsy artikel tot niet gemaak en dieHere om vergifnis gevra.Ons word geken aan die trant
waarin ons praat. Ons praatvolgens ons hart. Die Bybelsewysheid het ons ook al beproef.Spreuke 15:1: ’n Sagte antwoordlaat woede bedaar; ’n krenkendewoord laat woede ontvlam.Die spraaknavorsingseenheid van
die Kenyon College, skryf LesGiblin, het deur toetse bewys datas op iemand geskree word, diepersoon nie kan help om opdieselfde trant terug te skree nie.Die navorsers sê: “You can use thisscientific knowledge to keepanother person from becomingangry; control the other person’stone of voice by your own voice.”Ons mond is die uitlaatklep van
ons hart. Jesus het dit self gesê:“Die goeie mens bring die goeie tevoorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart, en die slegte mensbring die slegte te voorskyn uit dieoorvloed slegte dinge. Waar diehart van vol is, loop die mond vanoor.” (Lukas 6:45).– www.kragvirvandag.co.za
NRP kyk vernietLynda Greyling
ONLANGS was JuliusMalema en syEVVparlementsledein die spervuur oorhul optrede in dieparlement.Op televisie het ’n mens gesien
hoe die parlement deur huloptrede ontwrig is.In Bethlehem het ampertjies
’n soortgelyke “geveg” plaasgevind.Dit was op die Nasionale Raad
van Provinsies (NRP) se Vrystaatse besoek aan die Dihlabengmunisipaliteit. Benewens die voorsitter, Manana Tlale, en haarraadslede was Dihlabeng seraadslede, asook lede vanopposisiepartye, teenwoordig.Die doel van die NRP se
besoek was om te kyk of daarverbetering in dienslewering is,veral wat die emmerstelsel ensanitasie aanbetref.Tlale het gesê hulle het kom
luister na wat die mense sê en
sal daarvolgens hulaanbevelings maak.Soos te wagte kan
wees, het Dihlabengse skuld aan Eskomter sprake gekom.Die munisipaliteit is
een van drie munisipaliteite watEskom miljoene skuld.Toe Roy Jankielsohn, DAlid in
die wetgewer, vra oor die R1miljoen wat aan die opening vandie stadion in Paul Roux besteeis, was daar al ’n beroering. Toehy egter vra waarom munisipalevoertuie deur die ANC gebruik isom stemme vir die verkiesing tewerf was die reaksie hewig.Tonge is geklik.“Dit is nie so nie,” het dit
weerklink, maar die uwe hetgesien hoe met private motors,asook munisipale voertuie,stemme in verskeie woonbuurtegewerf is.Laasgenoemde voertuie het dan
die munisipaliteit se kenteken opdie deure – lewensgroot vir almalom te sien.
Knobelbrug ná jare steeds ’n gevaar
PIETER OLIVIER, Bethlehem:
DIE Malutikoerante van 3 en 10September is goeie voorbeelde vanhoekom ek dink dié gemeenskapkoerant in sy doel slaag.Ek wil op talle sake kommentaar
lewer, maar tyd is ’n faktor.Die Gideon Knobelbrug is
genoem na Gideon Knobel, ’n lidvan die Volksraad. Hy het werkdaarvan gemaak dat die gevaarlikepad – oor ’n spoorwegkruising –veilig is.
Die brug is gebou toe ’n vragmotor van 3 ton en 5 ton as grootgereken is.Op die voorblad van Vrystaat in
2005 is ’n foto van die beskadigdeen onveilige brug met ’n berig watsê: “Die afgelope vyf jaar versoekraadslid Pieter Olivier en sywykskomitee dat die paadjies oordie Knobelbrug verander moetword om dit veiliger vir voetgangerste maak. Ná al die tyd is ’ngedeelte van die smal paadjiewaarop mense beswaarlik kan stap,geplavei, die res is steeds oneweredig. Die brug is ’n besigeoorgang vir motoriste wat van diewoonbuurte Môrelig, Bergsig enStaffordshill, asook van 2 Veldgenieregiment en van Lindley af, kom.“Daarby is daar geweldig baie
voetgangers – selfs leerlinge watvan Bohlokong af na die Ntsuskool
toe stap . . . ”In daardie stadium het ek na
aanleiding van ’n noodlottigeongeluk op die brug die volgendewaarskuwing aan die munisipalebestuurder gerig: “Indien daar niespoedig iets gedoen word om diebrug vir voetgangers en motoristete beveilig nie, sal ek met ’nvolgende ongeluk waarin beseringsen skade aangerig word, ’nregspersoon soek wat bereid salwees om ’n saak namens diebetrokkenes te hanteer om diestadsraad vir skadevergoedingweens nalatigheid te dagvaar”.Dit is nege jaar later en die
stadsraad het nog niks gedoen omdie brug te beveilig nie. Het ons ’nverkeershoof? Is daar nog munisipale amptenare wat omgee?Thomsonstraat is lewensgevaar
lik. Ondanks briewe en mondelinge
versoeke word niks deur diestadsraad gedoen om die verkeersprobleme in Thomsonstraat vanWesselsstraat tot by Kloofweg teverbeter en te beveilig nie. Dit is ’nbesige, lang en reguit straat watEureka, die gimnasium en Bergpragmeenthuiskomplekse en privateeiendomme bedien.Motoriste steur hulle net nie aan
die spoedbeperking of aan die drieen vierstopaansluiting en kruisingnie. Moet daar eers ’n kind of ’nbejaarde doodgery word voordatdie verkeersafdeling en anderbetrokkenes gaan wakker skrik eniets daaromtrent doen?Die volgende word versoek:
Spoedhobbels weerskante van dieYoungstraataansluiting, verhewestopstrepe by die vieren drierigtingstopkruising en aansluitings engereelde wetstoepassing.
deur
Lynda Greyling
Geesgenoot
Briewe /
Letters
Thys van Tonder
IN 1965 het die OudSkoliererugbyklub sy eerste klubhuis,die Corrie Bothmasaal, inNaudéstraat 1 betrek.Die klub het ook na die laaste
ses spanne in die Vrystaatligadeurgedring en die eerste,tweede en derdebondbekergewen.Die ledegeld is toe na R2 per
speler verhoog.Kotie Bishop en Hans Fourie
is in die tyd as lewenslange
lede aangewys.
1966: In hierdie jaar het dieOudSkoliererugbyklub dieeerste liga gewen.
1967: Dit was nie ’n goeiejaar in die geskiedenis vanOudSkoliere nie en Dorp het aldie ligas gewen.
1968: Tot in 1967 het Oud
Skoliere rugby onder dievaandel van die Vrystaat deurdie vaandel van die NoordoosVrystaatsubunie gespeel.Die OosVrystaatrugbybond is
in 1968 gestig en OudSkoliereis by dié bond geaffilieer.Gert Venter was die eerste
speler om vir die bond te speel.Die klub se naam is na die
BethlehemOudSkoliererugbyklub verander. Geen ligas is in
dié jaar gespeel nie.
1969: Die ledegeld is na R3verhoog. In dié jaar het OudSkoliere die Bondligabeker virdie tweede deel van die seisoengewen. Hulle het ook dieuitklopkompetisie en derde ligagewen.Jan van Graan en Koos
Wessels was lede van dieOosVrystaatse provinsiale span.Willie Crowther is deur die
bestuur van OudSkoliere asafrigter gekies.
Oud-Skoliere oor die jare heen
WAARNEMER, Bethlehem:
MALUTI was die afgelope tydweekliks in die kol met plaaslikeaangeleenthede.Net so ’n bietjie terugvoering:
)Wyk 9tussenverkiesing: Dietydelik uitgestelde tussenverkiesingbied nou ’n goeie geleentheid aaninwoners van die wyk om seker temaak hulle is korrek geregistreeras kiesers om aan die tussenverkiesing te mag deelneem. Dietussenverkiesing sou op 17September gehou word, maar diebetrokke lid van die provinsialeraad het op die nipper besluit omglo eers ondersoek in te stelwaarom die betrokke ANCraadslid, wat na bewering verskeieregulasies en wette oortree het,nie al eerder bedank het nie. Dietussenverkiesing sal moontlik inOktober gehou word. Deur hulidentiteitsnommer na 32810 te
SMS, kan mense vasstel of hullegeregistreer is en waar hulle magstem.) Die Paxinosgebou: Dit isverblydend dat die belangrikegebou in ere herstel is en tenvolle benut gaan word. Dit was ’ntragiese oomblik in die gebou sebestaan. Terwyl die eerste entweede verdieping in aanbou was,het die bouwerk ineengestort eneen mens het beswyk. Die gebouis die hoogste sakegebou in diedorp. Dit is ’n mooi monument virmnre. Alec en George Paxinos watdiep spore in Bethlehem gelaathet en die dorp help bou het.Dit is altyd lekker om te lees
hoe mooi en goed ons kinders,jong mense en ook oueres opsport, kultuur, sake en andergebiede presteer. Dit was byvoorbeeld baie lekker om verlede weekop ’n droomreis met Truida Kestellse sangfees te kon gaan.
BEKOMMERDE INWONER:Kestell:
EK wonder of daar al ooit ’nkompetisie vir die vuilste dorpaangebied is – dan is ek sekerKestell sou met die prys wegstap.Die dorp lyk soos ’n varkhok.
Weke laas is vullisdrommeleeggemaak en vuilgoed verwyder.Dit waai die strate vol.Die vuilgoedwa is stukkend en
daar is nie geld om dit te herstelnie.Beeste loop in die dorp rond
en skeur die vullissakke oop.Die munisipale gebou is
onlangs omhein. Daarvoor wasdaar geld.Die munisipale kantoor en
stadsaal se ligte brand dag ennag, maar dan word vir ons gesêom krag te bespaar.Baie dae is daar nie water nie,
omdat daar nie geld is vir diekrag om die waterpompe te laatwater pomp nie.Rioolpype is verstop en riool
loop in die strate.Die MalutiaPhofungmunisipali
teit sal seker met graagte dietrofee vir die vuilste dorp wilontvang.Daar word steeds verwys na
Kestell toe dit ’n skoon modeldorpwas.Raadslede het die dorp deur
geloop en gekyk waar verbeterkon word. Geen vuilgoed hetrondgelê nie en erwe is skoongehou.Deesdae sien ’n mens nie eens
’n raadslid nie.Ek weet nie eens hoe lyk hulle
nie.Hulle wag net vir hul toelae
aan die einde van elke maand engee nie om hoe die dorp agteruitgaan nie.
Koerant weekliks in die kol Dorp lyk soos ’n varkhok
TRISTAN JANKIELSOHN en syvriend, Iaan Kruger, gr. 6leerlinge aan die Laerkool Jordania,moes ’n gemeenskapsdiens taakdoen.Tristan se ma, dr. Astrid
Jankielsohn, het gesê hulle moetaandag aan al die diere op hulplaas gee.Volgens Tristan gee hy
genoeg aandag aan die diere opdie plaas en het toe besluit omsaam met Iaan by die diere bydie plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) te gaan kuieren aan elkeen persoonlikeaandag te gee om hul lewe teverbeter. Hulle het vir elke dier’n koekie en ’n hoef gegee, methulle gespeel en hulle selfsgeborsel.Jankielsohn sê dit is so goed
vir die diere om positieweaandag van ’n kind te kry. Diediere by die DBV is verwerpdeur hul mense en baie vanhulle was ook erg verwaarloos.
Hulle het dus geen rede ommense te vertrou nie. WatTristanhulle gedoen het, is omaan die diere te wys daar is nogmense wat hulle kan vertrou.Indien die diere weer leer ommense te vertrou is dit makliker
om vir hulle ’n goeie huis te kry.Die grootste bydrae wat enigiemand kan doen, is ’n goeie enliefdevolle huis vir diere watverwerp is. In ’n perfekte wêreldsal mense die diere onder hulsorg met respek en liefdebehandel en hulle nie verwerpen hul verantwoordelikheid opander mense afskuif wanneer dithulle nie pas nie.Tristan en Iaan wil dit graag ’n
heeltydse projek maak en anderkinders aanmoedig om by dieDBV betrokke te raak.
DBV-diere versorg
IAAN KRUGER (links) hou eenvan die honde by die Dierebe-skermingsverniging (DBV) vasterwyl Tristan Jankielsohn homborsel. DIe twee is gr. 6-leerlingeaan die Laerskool Jordania.
Die grootste bydraewat enigiemand kandoen, is ’n goeie enliefdevolle huis virdiere wat verwerp
is.
MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014 5
DIE Salilenisentrum se jaareindgeselligheid is Donderdagaandin die Serfonteinsaal van dieCharlotte Theronkinderhuis(CTK) gehou.Dié geselligheid is ’n bietjie
vroeër as gewoonlik gehouomdat afskeid van twee vandie personeellede geneem is.Bettie Oellerman, projekleier
en onderbestuurder, het ná meeras agt jaar se diens bedank.Sy verhuis binnekort na
Pretoria waar sy moontlik weerby ’n soortgelyke sentrum gaanwerk.“Die jare aan Salileni was
wonderlik. Die lede het almaldiep in my hart gekruip en ekgaan baie na hulle verlang.”Elsabé van Tonder, wat sowat
sewe jaar as vrywilliger hiergewerk het, gaan nou ’n bietjie“rus”. Sy gaan na ’n kleinkindomsien.Leandra de Coning, bestuur
der, het gesê al twee diepersoneellede het met deernis
na die lede omgesien en hullegaan beslis ’n leemte laat.Die lede het die eerste keer
nog elkeen ’n sertifikaat ontvang. Dit was vir hulle besonders, want dit is die eerste
keer dat hulle vir hul werkbeloon is.Die sertifikaat is vir toewyding
en bywoning, getroue afhandeling van take en die uitvoeringvan werkopdragte toegeken.
Staatmakers groet
AFSKEID is van twee van Salileni se personeellede geneem. Vanlinks is Leandra de Coning (bestuurder), Bettie Oellerman (onderbe-stuurder en projekleier) wat verhuis, en Elsabe van Tonder (vrywilli-ger) wat bedank het.
ANERI BRAND (middel, voor), wat Vrydae aan Salileni skoolhou, het op die sentrum se jaareindgesellig-heid saam met die lede konsert gehou. Foto’s: Lynda Greyling
HET jy ’n hand met ’n plant? Isjy lus om ’n nuwe tydverdryf tebeoefen?Maak self bonsaibome.
Bykans enige boom of plant kanin ’n bonsaipragstuk omskepword.Jan Fourie, wat al etlike jare
bonsai beoefen, het op die maandelikse vergadering van dieBethlehemtuinbouklub meer oorsy bonsaiversameling vertel enhoe bevredigend die beoefeningdaarvan vir hom is.Bonsai is ’n kunsvorm. Die
wortels gee standvastigheid, diestam karakter en die blare enblomme skoonheid.Bonsaibome moet liefs buite in
die son geplaas word. Indien ’nskadunet gebruik word, moet ditnie meer as 10% tot 15%skaduwee verskaf nie.) Sien kassie hiernaas virverdere wenke.
Bonsaibaatdie oogén gees
JAN FOURIE wys hier aan die Bethlehem-tuinbouklublede waar om ’ntak te snoei sodat die stam karakter vir ’n bonsai-boom kan vorm.
Houers: Enige plat houerswat goed dreineer, kangebruik word. Moenie ’npiering onder die houer sitnie. Plaas die houer eerderop klippe, aangesien dit niein water moet staan nie.Grondmengsel: Drie deleleemgrond, twee delekompos, een deel mos, eendeel growwe sand en eendeel klinkeras.Voeding: Bonsai-bomemoet gereeld organiesevoeding kry. In die wintermoet dit liefs een keer permaand voeding kry en inSeptember ses weke lankeen keer per week.Water: Gee in die aandwater met ’n fyn sproeier. InJanuarie en Februariewanneer dit baie warm is,kan ’n mens tot drie keerper dag water gee. Die plantmoet nie te droog wees nie.Indien dit te veel water kry,sal die blare geel word enafval.Snoei: Snoei takke en wor-tels laatwinter. In Novemberkan dit weer gesnoei word.
KOM kyk gerus na al die foto’svan die babas en peuters wat virdie Metropolitansentrum, MagicPhotography en Maluti se jaarliksebabakompetisie ingeskryf is.
Die foto’s word in die Metropolitansentrum uitgestal.Kyk na die foto’s en stem gerus
vir jou gunstelingdeelnemer deurjou strokie van aankope by enige
winkel in die sentrum te gebruik.Vul jou naam, telefoonnommer endie nommer van jou gunstelingfoto daarop en gooi die strokie indie rooi posbus voor Pick n Pay.
Kies jou fraaiste kleinding
MIANE, dogter van Marius en Na-dia van Wyk van Bethlehem,neem in die 0- tot 6-maande-afde-ling deel.
TSEGOFATSO, dogter van Sthem-biso Morgan van Bethlehem,neem in die 0- tot 6-maande-afde-ling deel.
LENÉ, dogter van Henri en LisaSmit van Bethlehem. Sy is inge-skryf vir die 6- tot 12-maande-afde-ling.
San-Mari, wie se ouers Japie enBella van Wyk van Bethlehem is,neem in die 1- tot 2-jaargroep deel.
Kayla se ouers is Erika en KennethReed van Bethlehem. Sy neem aandie 6- tot 12-maande-afdeling deel.
HARDUS, seun van Mareli en EbenBotha van Bethlehem, neem aandie 1- tot 2-jaar-afdeling deel.
Vereer vir getroue diensplig2 VELDGENIEREGIMENT in Bethlehem se jaarlikse medaljepleg-tigheid is onlangs gehou. Verskeie personeellede het langdiens-medaljes, eerbewyse vir algemene diens (Tsumelo Ikatelaho) ensertifikate ontvang. Bo oorhandig lt.kol. Andrew Dinwoodie, voor-malige bevelvoerder van 2 Veldgenieregiment en bevelvoerdervan die spesialis-opleidingsvleuel, AO2 Elsje Keyter se 20-jaar-diensmedalje. Foto’s: Lynda Greyling
MAJ. DERICKVAN WYK(links) ontvanghier sy tienjaar-diensmedaljevan lt.kol. An-drew Dinwoo-die op 2 Veld-genieregimentse jaarlikse me-daljeplegtig-heid. Sien nogfoto’s opwww.maluti-news.co.za.
6 MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014
THE potjiekos competition that wouldhave been held on 27 September atthe Frontier Inn & Casino has been
cancelled.The Frontier Inn & Casino’s annual
golf day will be held on 11 October.
Only golf day goes ahead
’n TUINKONSERT is deur Eunice deVilliers, oudmusiekonderwyser en -koorafriger, in haartuin in Bergprag aangebied. Talentvolle kinders het die inwoners behoorlik met hul pragti-ge sang, voordrag en dans vermaak. Van links is, voor: Yádine de Kock en Danielle Olivier;agter: TD Botha, Mart-Mari de Necker, Genevive en Yanina Godoy, Lenie Malan (voorsitter:onthaalkomitee van Bergprag), Manual Casal, Damaris Godoy, Suzaan Lessing, BiancaLessing, Eunice de Villiers en Zhoë van Niekerk. Foto: Lynda Greyling
Verskaf vermaak
Bederf inwonersop geselligheidLEDE van die NG kerk Bethle-hem-Wes se barmhartigheids-diens het die lede van Salileniverlede Vrydag met ’n vleis-braaigeselligheid en kolwyn-tjies wat hulle self moes ver-sier, verras. Hier is twee ledevan Salileni saammet Leandrade Coning (Salileni-hoof), Tru-die van Rooyen (voorsitter) ends. Mias van Jaarsveld.
Samel geld met pannekoekverkoping inINWONERS van die Bethlehem-aftreeoord het ’n pannekoekverkoping in die Metropolitan-sentrum gehou. Die verkoping was ten bate van die versorgingseenheid. Die sameroeper,Hettie Coetsee, sê ongeag die ysige koue van die dagwas dit ’n uiters suksesvolle oggend.Van links is Hester Kruger, Bok Immink, Lilla Mostert, ds. Dawie Kriel en matrone PhaniaLourens.
DIE vooraansig (bo)van die gebou waar-heen Pathways-Bethlehem verskuifen ’n driedimensio-nele voorstelling(onder) van dievooraansig soosdeur die argiteksfir-ma dFour saamge-stel.
PATHWAYSBETHLEHEM is deel van’n groep van sewePathwaysskole indie land waarvandie eerste een in2002 in Pretoriabegin is danksy dieoorspronklikheid vandie spraak enarbeidsterapieafdelings van dieUniversiteit vanPretoria (UP).
Doendiensin Bhm
OOS-VRYSTAATSE boere hetdie afgelope paar weke skadegely weens die talle veldbran-de wat voorgekom het. Hullehet duisende hektaar weidingverloor. Leon van Dijkhorst(links), streekbestuurder vanVoermol, het namens diemaatskappy 34 ton voer aandie boere wat lede van Vry-staat Landbou (VL) is, ge-skenk. Boere wat dus ledevan VL is, kan ’n koepon byBethlehem-beheer kry en dievoer by VKB in Bethlehemgaan haal. By hom is JapieSmit wat namens VL die voerontvang.
Pure water forbetter healthNEVILLE BLIGNAULT invites you to visitForever Pure Water’s premises in the Ri-verwalk Centre, next to the ChameleonPaint Centre, for bottled water and betterhealth. They are suppliers of bottled wa-ter and water purification systems to thepublic, as well as guesthouses, schools,et cetera. Photo: Redene Labuschagne
BUSINESSNEWS
MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014 7
KILLABUG, ’n geregistreerde plaagbeheeronderneming, het ’n nuwe alleenagentskapin Bethlehem geopen.Die onderneming sal dienste in Qwaqwa,
Harrismith, Kestell, Clarens, Bethlehem,Reitz, Tweeling, Frankfort, Heilbron, PaulRoux, Senekal, Rosendal, Fouriesburg enFicksburg lewer.Dit is by die departement van landbou en
die Plaagbeheerbedryfsraad van SuidAfrikageregistreer.Die oorspronklike onderneming is op 1
Maart 2005 geopen.Ná ’n bloeitydperk van uitnemende diens
teen die bes moontlike tariewe en náevaluering en marknavorsing is besluit omdie onderneming met die alleenagentskapkonsep uit te brei.Daar is alleenagentskappe in Limpopo,
Gauteng, die Vaaldriehoek, Vrystaat,Mpumalanga, Noordwes en nou Bethlehem.KillaBug OosVrystaat spesialiseer in die
behandeling van allerlei plae in die tuin, huis
en sakeonderneming.Dit lewer ’n bekostigbare plaagbeheer
diens in woon, kommersiële en nywerheidsgebiede.Volgens Leon van Rooyen, bedryfshoof en
aandeelhouer, is ’n nuwe waardetoevoegingtot die onderneming die verskaffing vanchemiese skoonmaakmiddels en toerustingteen bekostigbare pryse.KillaBug se dienste sluit in:
) raad met sanitasieprobleme en oplossingsdaarvoor;) plaagbeheer;) onkruidbeheer;) houtverwyderinginspeksiesertifikate;) strukturele beroking;) termietbehandeling voor en ná konstruksiewerk;) skoonmaakmiddels en toerusting;) verwydering van bye; en) verskaffing van chemiese middels.Rig navrae aan Theuns Fourie by 074
5898593.
Saak plae se mosesKill-a-Bug Oos-Vrystaat het in Bethlehem oopgemaak.
IT came to the CRC Bethlehem’sattention that there is a very realneed among patients who waitat clinics in and around Bethlehem.In October 2013 the church
decided to endeavour to help thepatients who sit waiting for hours atlocal clinics for medical assistance.A jam and peanut butter
sandwich may just make the timewaiting in the queues less tiringand tedious.On Thursday mornings many
volunteers come to the churchkitchen to prepare the sandwiches.These are packed on huge trays
and then taken to the clinics inBaken Park, Bohlokong and theDihlabeng Clinic in town.
Sandwiches ease the wait
BENNIE PRETORIUS, one of the members of theCRC Bethlehem, handing out sandwiches at one ofthe clinics.
MEMBERS of the CRC Bethlehem preparing sandwiches for patients at the clinics in Beth-lehem, Bohlokong and Baken Park.
ELRISCA BENEKE, ’n lid van Curves in Bethlehem, het ’n vakansie vir twee na Thai-land in ’n nasionale Curves-promosie gewen. Dit is in Junie en Julie gehou toe nuwelede ’n kans gestaan het om een van tien vakansies te wen. Van links is SúMey Bene-ke, Elrisca Beneke en Tanya Prinsloo van Curves.
ROMAN’S PIZZA in Bethlehem is known fortheir variety of tasty pizzas available inthree different sizes.Their threesausage pizza was launched
on Monday.This is something new to the menu that
people must definitely taste.This pizza is something good for the meat
lover with a burst of different flavours: fromspicy cheese grillers to the taste of peppe
roni and Russian sausage. It might be alittle spicy for people sensitive to spicy foodbut it is definitely worth every cent.Redene Labuschagne, account manager
of Maluti, prefers the barbecue base, buther husband, Jannie, likes both the barbecue and the tomato flavours.Visit Roman’s Pizza in Muller Street to try
the new threesausage pizza – it is reallydelicious!
Roman’s new pizza a winner
SAKENUUS/BUSINESSNEWS
8 MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014
DIE nuwe leiers van die Hoërskool Voortrekker vir 2015 is van linksPieter Kleynhans (onderhoofseun), Gert van Wyk (hoofseun), SollieCronjé (hoofmeisie) en Emma Swartzberg (onderhoofmeisie)
DIE nuwe kos-huisleiers vandie HoërskoolVoortrekker vir2015 is van links,voor: PieterKleynhans (hoof-seun) en Gert vanWyk (onderhoof-seun); agter: Em-ma Swartzberg(hoofmeisie) enNelisna Bochnig(onderhoofmei-sie).
Lei leerlinge van Voortrekker
MEISIES wat vir 2015 in die verteenwoordigende leerlingraad (VRL) van die Hoërskool Voortrekker dien, is, voor:Violet Liebenberg; van links, middel: Khatja Malherbe, Jana Claasen, Rezaan van der Merwe, Inalé Coetzee, Jankedu Randt, Marisca Stander en Emma Swartzberg; agter: Marna van den Berg, Lerato Woest, Melisa McAlpine,Nelisna Bochnig, Mari Bosch, Rouxlé de Jager en Sollie Cronjé.
SEUNS wat vir 2015 in die Hoërskool Voortrekker se VRLdien, is van links, voor: Burger Marais, Janco van Zyl,Ettienne Becker, Donovan Bouwer en Nicus Bothma;middel: Crause Enslin, Eben Claasen, Paul Flemming,Gert van Wyk en LJ Lourens; agter: JJ Lombaard, PieterKleynhans,EdrichVictor, JuanrickEager enErikKnobel.
DIE Hoërskool Voortrekker se 2015-koshuiskomitee-lede is, voor: Eben Claasen; van links, middel: EmmaSwartzberg, Khatja Malherbe, Nelisna Bochnig, Gertvan Wyk, Rouxlé de Jager, Crause Enslin, Mari Bosch,Jana Claasen en Sollie Cronjé; agter: Pieter Kleyn-hans, Burger Marais, Edrich Victor en Ettienne Becker.
SKOLENUUS
MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014 9
LEDE van die Maranatha-gimnastiekklub wat aan die Vrystaatse kampioenskapsbyeen-koms in Bloemfontein deelgeneem het, is van links Nathan Naudé (vlak 5; 13 tot 14 jaar;vloer tweede, sprong eerste, rekstok tweede, brug tweede, ringe eerste, perd tweede; alge-heel tweede), Marusckha Nieuwoudt (vlak 5; 13 jaar en jonger; sprong tweede, vloer derde,brug tweede, balk eerste; algeheel tweede) en Karli Prinsloo (vlak 4; 9 jaar; sprong sesde,vloer sesde, brug sesde, balk sesde; algeheel sewende). Die drie gimnaste is gekies virdie Vrystaatse span wat van 8 tot 11 Oktober aan die Suid-Afrikaanse gimnastiekspel inBellville gaan deelneem.
TWEE sokkerspelers van die Maluti-Hooglandskool is lede van die Vrystaatspan wat dievakansie inPort Elizabeth aandie nasionale toernooi vir LeerlingemetSpesialeOnderwys-behoeftes (LSOB) gaan deelneem. Van links is Motsamai Khanya (afrigter), Bokang Moloi,George Havenga (afrigter) en Kabelo Mzizi.
10 MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014
JANÉ DE VILLIERS (gr. 1) gee hier’n C-maths-demonstrasie op dieC-maths- (abakus-wiskunde)streekbyeenkoms wat verlede Sa-terdag in Bethlehem gehou is. Byhaar is Zelda Jacobs, bedryfreg-houer vir Bethlehem.
ALTESAAM 94 kinders van Harrismith, Vrede, Bloemfontein en Bethlehem het verlede Saterdag aan die -C-maths-abakus-wiskundestreekkompetisie in Bethlehem-Oos se kerksaal deelgeneem. Van die kinders wateerste plekke verower het, is van links Nolan Orsmond, Crause Swart, Karien Bezuidenhout, Johan Viljoen,Wian Fourie, Almas Sharif en Jané de Villiers. Sien nog foto’s op www.malutinews.co.za. Foto’s: Lynda Greyling
Slimmetsyfers
TE KOOP
TUINBOU
1640
Dis heerlike lente! Die win-ter is nou verby. Somer isnou hier en dis nou plant-tyd. Nuwe voorraadbeskikbaar, kom besoekons gerus. Oop Woens-dag. Flower Fun Kwe-kery 058 303 8423. Cam-brigestraat 58, by silo's.
ALLERLEI
1655
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.
VOERTUIE
MOTORS TE KOOP
3025
DATSUN STANZA, 1983model. Good condition. Allpaperwork in order. Withroadworthy certificate,R22 000.Herman 076 299 0370.
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
Anna is op soek nawerk as huishulp: Maan-dae-Vrydae of 3 dae perweek. Skakel 078 6656787/073 468 7588.
Treaty is op soek nawerk as huishulp Maan-dae - Vrydae of 3 dae perweek, het ondervinding.Skakel 079 265 6504.
GESOEK
3601
Benodig die dienste van'n reaksiebeampte metGraad C en rybewys. Posbehels skofte. Faks ver-korte CV na 058 303 4422of e-pos na:pythonalarms@gmail.com
REGSKENNISGEWINGS
& TENDERS
DORPS-
BEPLANNING
4025
AANSOEK OM VERGUN-NINGSGEBRUIK: NGWELSYN, VRYSTAATAansoek om vergunningsge-bruik by Erf 370, Kestell.Kennis geskied hiermeekragtens die bepalings vanKlousule 30 van die Dorp-aanlegskema, dat NG Wel-syn, Vrystaat, van voorne-mens is om by die stadsraadvan Maluti-a-Phofung aan-soek te doen vir toestem-ming om Erf 370, Cillier-straat 28, Kestell, vir diedoeleindes van 'n JEUG-SORGSENTRUM te gebruik.Nadere besonderhede vandie beoogde gebruik lê gedu-rende kantoorure ter insaeby Walter Sisulu- (Haldon-)weg 16, Bloemfontein, vir 'ntydperk van veertien (14)dae vanaf die eerste ver-skyning van hierdie kennis-gewing op 10 September2014.Behoorlik gemotiveerde be-sware teen die beoogdegebruik moet skriftelik binneveertien (14) dae na dielaaste verskyning van hier-die kennisgewing op 24 Sep-tember 2014 by die appli-kant asook die MunisipaleBestuurder, Privaat sakX805, Witsieshoek 9870. Viraandag: Die Hoofstadsbe-planner ingedien word.Applikant:Besturende DirekteurNG Welsyn: VrystaatPosbus 12552Brandhof9324.
APPLICATION FOR CON-SENT USE: NG SOCIALSERVICES, FREE STATE.Application for consent touse Erf 370, Kestell. Noticeis hereby given in terms ofClause 30 of the Town Plan-ning Scheme, that the DutchReformed Social Services,Free State (Messrs ENGO)intends to apply to the citycouncil of Maluti-a-Phofungfor consent to utilise Erf370, 28 Cilliers Street,Kestell, for the purpose of ayouth care centre.Further particulars of theintended use can be foundduring office hours at 16Walter Sisulu (Haldon)Road, Bloemfontein, for aperiod of fourteen (14) daysafter the first publication ofthis notice on 10 September2014.Properly motivated objec-tions to the intended use,must be made in writing,within fourteen (14) daysafter the last publication ofthis notice on 24 September2014, to both the applicantand the Municipal Manager,Private Bag X805, Witsies-hoek 9870, for attention ofThe Chief Town Planner.Applicant:Managing DirectorNG Social Services: FreeStatePo Box 12552Brandhof9324.
GEKLASSIFISEERD
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014 11
OP die Eskom-ekspo het die Hoërskool Witteberg 36plekke behaal waarvan vyf goud was. Van links is Ste-phan Jordaan, Jacoline Prinsloo, Chris du Plessis, Le-rato Ntsutle en Carissa Viljoen. Die leerlinge het almalgoue sertifikate vir hul projekte gekry en is na die Es-kom Expo International Science Fair (ISF) genooi.
DIE Hoërskool Witteberg-leerlinge wat silwer op dieEskom-ekspo ontvanghet, is van links, voor: Su-né Smit, Catelen Brieden-hann en Janneke Venter;agter: Marethe van Zyl,Vonick Aslett, Janco Wel-man, Ulinka Nel, Mariskadu Preez, Erika Prinsloo,Deone Howard, Lize Jan-se van Rensburg, LindieOosthuizen, Morgan duToit, Nadia Stuart, Ret-shepile Mokoena, BenitaLabuschagne, Heinz Mit-termaier, Julian Preto-rius, Cronjé Meiring,Heinrich Deyzel en HennoBekker. Deone Howard isook na die InternationalScience Fair genooi.
BRONSWENNERS op die Eskom-ekspo van dieHoërskool Witteberg is van links Henrike Hamman,Caro Bouwer, Elrise Zwarts, Rethabile Motsoe-neng, Rudolph Steyn, Emmie Coetzee, Luné Preto-rius, Mia van der Merwe en Leandi Venter.
KANANELO SEOKE (links) en Nhlanhla Bucibo, gr. 10-leerlinge aandie Hoërskool Retief in Kestell, het albei ’n silwer-eerbewys op dieEskom-ekspo vir jong wetenskaplikes ontvang. Hulle gaan nou aandie nasionale kompetisie in Boksburg deelneem. Foto: Babs Storm
DIE gr. 5-leerlinge van die Laerskool Truida Kestell vertrek binne-kort op die skool se jaarlikse Kaapse toer. Dit is ’n opvoedkundigetoer. Leerlinge sal onder meer die Kasteel, Robbeneiland, Kirsten-bosch en die Constantia-wynkelder, asook die Kango-grotte en ’nvolstruisplaas, besoek. Die leerlinge het Vrydag elkeen ’n sak met’n stel T-hemde vir elke dag en ’n windjekker vir die toer ontvang.Van links is, voor: Ryno Kok en Retha van Huyssteen; agter: Nico-las Mathews, Alwyn van der Linde, Lynette Bester, Ronel Venter,Elle-Nic Lourens, Anika van Rooyen en Zade Wright.
Toon hul staal in Eskom-ekspo
Vir meer foto’s en nuus gaan
na www.malutinews.co.za
SKOLENUUS
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
RIGHT: The Jorda-nia Primary Schoolheld a mini hockeyfestival recently.Truida Kestell’su.8B team playedagainst Ficksburg Bteam. Truida Kestellwon 2-1.
TRUIDA KESTELL’Su.8B hockey teamplayed against theHarriston u.8B teamduring the JordaniaPrimary School’shockey festival.Truida Kestell wonthe match.
Score theScore thewinning goalwinning goal
GHOLFSPELERS wataan die Daniëlsrus-boerevereniging segholfdag deelge-neem het, het vol-gens die shotgun-metode afgeslaan.Spanne het tegely-kertyd van die ver-skillende bowwe afbegin speel sodathulle saam kon klaar-maak. Hier slaan Pie-ter du Toit af.
JAN SWART slaan af op die Bethlehem-gholfbaan op die Daniëls-rus-boerevereniging se ghofdag vir veiligheid. Foto’s: Lynda Greyling
Slaanaf virveiligheid
Vir meer foto’s ennuus gaan na
www.malutinews.co.za