Malutima 20140115

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I VALENTINA VIERTA (1 jaar en 11 maande) het haar lewe te danke aan die vinnige optrede van Clarens-inwoners en noodper- soneel. Fausto Vierta, Valentina se pa, sê hulle was ’n groep van sewe wat ’n paar dae op Clarens kom uitspan het. Hulle het in ’n restaurant geëet toe Valentina ’n olyf uit haar ma, Anna, se bord geneem en in haar mond gesit het. Die olyf het in haar keel vasgesit en sy kon nie asem kry nie. ’n Man wat in die restaurant was, het hulle gehelp en sy is na buite geneem. Hier het ’n ander man daarin geslaag om die olyf effens te skuif sodat sy ’n klein bietjie suurstof kon kry. Intussen het die susters van Pabello’s Nursing Care, Henriette Holm en Marie-An- toinette Earle, daar aangekom en vir haar suurstof gegee en haar gemonitor totdat Pieter Visagie van die provinsiale ambu- lansdiens en Lisa Opperman en Petrus Motlaung van ER24 van Bethlehem op die toneel gekom het. Visagie het die behandeling oorgeneem waarna Valentina met ER24 se ambulans na Bethlehem vervoer is. “Die kleinding kon ons glad nie verstaan nie, wat sake vererger het.” Bethlehem se verkeersafdeling, asook die polisie, is gekontak om hand by te sit om Valentina so gou as moontlik by die hospitaal te kry. Die Mediclinic Hoogland is ook gekontak. Valentina se toestand was later kritiek. By die hospitaal aangekom, is sy dadelik teater toe geneem waar die olyf verwyder is. Karien Collet, woordvoerder van die Mediclinic Hoogland, sê Valentina was in die hoësorgeenheid, maar is die volgende oggend na ’n gewone saal oorgeplaas. Fausto sê hy weet nie eens wie al die mense is wat gehelp het om sy baba se lewe te red nie, maar hy wil hulle graag bedank. Deur hul toedoen is haar lewe gered. “Valentina is ons kosbaarste besitting. Ek weet nie wat ek sou doen sou sy iets oorkom nie.” Die Viertas het al ’n paar keer op Clarens gekuier. Hulle beplan om weer te kom, want hulle wil vir almal kom wys dat Valentina lewe danksy mense wat omgee se hulp. Kleinding verstik amper Vinnige optrede red dogtertjie toe olyf in keel vassit TERUG skool toe. Die skole het vandag begin. Dean, Jean-Luc en Mila Crafford het Maandag nuwe skoolklere gekry. Die drie was op Reitz in die skool, maar kom nou na die Laerskool Truida Kestell op Bethlehem. Gereed vir skool OP 27 Februarie word Bethlehem se 150ste verjaardag gevier. Tsjetane Mofokeng, die uitvoerende burgemeester, wil graag die hele gemeenskap by die feesvieringe betrek. Mofokeng het reeds nasionale en internasionale eerbewyse vir sosiale samesyn ontvang en hy wil Bethlehem graag ’n reënboogdorp maak. Daar is reeds verskeie planne en idees op die tafel. Almal word uitgenooi om deel van die fees te wees. Kerke, kolleges, skole en organisa- sies word aangemoedig om iets te begin en aan te bied sodat almal dit saam kan geniet. Rig enige verdere navrae aan Selby Lengoabala by 083-431-2011 of Clem Harrington by 082-455-8521. Bethlehem vier 150ste bestaansjaar

description

Malutima 20140115

Transcript of Malutima 20140115

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

VALENTINA VIERTA (1 jaar en 11 maande)het haar lewe te danke aan die vinnigeoptrede van Clarens-inwoners en noodper-soneel.

Fausto Vierta, Valentina se pa, sê hullewas ’n groep van sewe wat ’n paar dae opClarens kom uitspan het.

Hulle het in ’n restaurant geëet toeValentina ’n olyf uit haar ma, Anna, se bordgeneem en in haar mond gesit het.

Die olyf het in haar keel vasgesit en sykon nie asem kry nie.

’n Man wat in die restaurant was, hethulle gehelp en sy is na buite geneem.

Hier het ’n ander man daarin geslaag omdie olyf effens te skuif sodat sy ’n kleinbietjie suurstof kon kry.

Intussen het die susters van Pabello’sNursing Care, Henriette Holm en Marie-An-toinette Earle, daar aangekom en vir haarsuurstof gegee en haar gemonitor totdatPieter Visagie van die provinsiale ambu-lansdiens en Lisa Opperman en PetrusMotlaung van ER24 van Bethlehem op dietoneel gekom het.

Visagie het die behandeling oorgeneemwaarna Valentina met ER24 se ambulansna Bethlehem vervoer is.

“Die kleinding kon ons glad nie verstaannie, wat sake vererger het.”

Bethlehem se verkeersafdeling, asook diepolisie, is gekontak om hand by te sit omValentina so gou as moontlik by diehospitaal te kry. Die Mediclinic Hoogland isook gekontak.

Valentina se toestand was later kritiek. Bydie hospitaal aangekom, is sy dadelik teatertoe geneem waar die olyf verwyder is.

Karien Collet, woordvoerder van dieMediclinic Hoogland, sê Valentina was indie hoësorgeenheid, maar is die volgendeoggend na ’n gewone saal oorgeplaas.

Fausto sê hy weet nie eens wie al diemense is wat gehelp het om sy baba selewe te red nie, maar hy wil hulle graagbedank.

Deur hul toedoen is haar lewe gered.“Valentina is ons kosbaarste besitting. Ekweet nie wat ek sou doen sou sy ietsoorkom nie.”

Die Viertas het al ’n paar keer op Clarensgekuier.

Hulle beplan om weer te kom, want hullewil vir almal kom wys dat Valentina lewedanksy mense wat omgee se hulp.

Kleinding verstik amperVinnige optrede red dogtertjie toe olyf in keel vassit

TERUG skool toe. Die skole het vandag begin. Dean, Jean­Luc en Mila Crafford het Maandag nuwe skoolklere gekry. Die drie was opReitz in die skool, maar kom nou na die Laerskool Truida Kestell op Bethlehem.

Gereedvir skool

OP 27 Februarie word Bethlehem se150ste verjaardag gevier.

Tsjetane Mofokeng, die uitvoerendeburgemeester, wil graag die helegemeenskap by die feesvieringebetrek.

Mofokeng het reeds nasionale en

internasionale eerbewyse vir sosialesamesyn ontvang en hy wil Bethlehemgraag ’n reënboogdorp maak.

Daar is reeds verskeie planne en ideesop die tafel.

Almal word uitgenooi om deel van diefees te wees.

Kerke, kolleges, skole en organisa-sies word aangemoedig om iets tebegin en aan te bied sodat almal ditsaam kan geniet.

Rig enige verdere navrae aan SelbyLengoabala by 083-431-2011 of ClemHarrington by 082-455-8521.

Bethlehem vier 150ste bestaansjaar

2 MALUTI, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014

MATRIEKS

DAAR is beslis geen alternatief vir die geeswat by die Hoërskool Voortrekker (BVHS)heers nie – een van akademiese uitnemend-heid in ’n gelukkige, lewenskragtige omge-wing waar ’n gesonde balans tussen akade-mie, sport en kultuur heers – dié soort geeswat aan Voortrekker ’n plek op prof. JonathanJansen se lys van die tien topskole inSuid-Afrika besorg het.

Hierdie gees van uitnemendheid blykbesonder duidelik uit die uitstekende uitslaevan BVHS se gr. 12-klas van 2013.

Nie alleen het hulle ’n 100%-slaagsyfer met203 onderskeidings tussen die groep van 145behaal nie, maar 98% van hulle kwalifiseerom aan tersiêre instansies te studeer en81,4% het toelating tot graadstudie.

Hierdie prestasies plaas Voortrekker in dievierde plek in die Vrystaat ná Jim Fouché,Eunice en die Goudveld-Hoërskool en duseerste in die Thabo Mofutsanyana-distrik.Inge Kestlmeier (met agt onderskeidings) enStephan van Dyk (met ses onderskeidings)bevind hulle onder die 50 topleerlinge in dieVrystaat.

Inge het onderskeidings in Afrikaans

(huistaal), Engels (eerste addisionele taal),wiskunde, fisiese wetenskap, lewensweten-skap, rekeningkunde, rekenaartoepassings-tegnologie en lewensoriëntering en Stephanin Engels (eerste addisionele taal), wiskunde,fisiese wetenskap, lewenswetenskappe,rekeningkunde en lewensoriëntering.

Martiné Janse van Rensburg, die 2013-hoofmeisie, het ook agt onderskeidingsbehaal: Afrikaans (huistaal), Engels (eersteaddisionele taal), Duits (tweede addisioneletaal), wiskunde, fisiese wetenskap, lewenswe-tenskap, geografie en lewensoriëntering.

’n Verdere ses leerlinge het ses onderskei-dings behaal. Hulle is Chrismarie Bester,Jean Coetzer, Andrea Ferreira, Talya Gold-mann, Esté Mathee en Jana van Doornick.Ses leerlinge het vyf onderskeidings elk, vyfhet vier en elf het drie elk. Dan is daar ookdié wat twee en een onderskeiding behaalhet en wat die ryke oes voltooi.

In kernvakke soos wiskunde spog dieleerlinge met 15 onderskeidings, wiskundigegeletterdheid met 19, lewenswetenskap 16,fisiese wetenskap 11, ingenieursgrafika-en-ontwerp 12 en rekeningkunde 7.

DAAR is beslis geen alternatief vir die gees (huistaal), Engels (eerste addisionele taal),

VS spog met bestes

ELIZMA COETZEE, Jana van Zyl, Inili Eyberg en haar tweelingsuster, Marili, 2013­matrikulantevan die Hoërskool Witteberg, spog met altesaam 15 onderskeidings tussen hulle. Elizma hetvier, Jana sewe en die tweeling elk twee onderskeidings.

NADIA KOSTER, Klara Naudé, Elri Doman, Kaylene Daniels en Lize Theron het rede om blyte wees. Dié vyf 2013­matrieks van die Hoërskool Witteberg het hul uitslae ontvang.

MATRIKULANTE van die Hoërskool Witteberg wat hier met hul uitslae spog, is van links, voor:Esmaré Gorman, Lea­Ann Grundlingh en Hancko Minnaar; agter: Eduard Naudé en FP Pelser.

MARTINÉ JANSE VAN RENSBURG (regs)van die Hoërskool Voortrekker spog met agtonderskeidings. Van haar vriendinne wat ge­slaag het, is Nina le Grange en Inez du Plessis.

SUZANNE ROSSOUW, Jade Swerts, Reinerie Pretorius, Taskeen Bux en Gabrielle Hugo, matri­kulante van 2013 van die Hoërskool Voortrekker, spog hier met hul uitslae.

ANITA MOLL, Marna Theron, Joané Basson, Esté Mathee en Andrea Ferreira van die HoërskoolVoortrekker is behoorlik opgewonde oor hul matriekuitslae.

Sien meer oor die toppresteerdersby www.malutinews.co.za.

Oorstelp oor goeie uitslae

CHRISMARI BESTER is sover bekend dieenigste Oos­Vrystater wat ’n onderskeiding indansstudie behaal het. Dié 2013­matrikulantvan die Hoërskool Voortrekker het altesaamses onderskeidings. Foto: Johan van der Merwe

MALUTI, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 3

VERONÉ WEYERS, babadogtertjie vanPieter en Igne van Bethlehem, wat op sesmaande met juveniele miëlomonositieseleukemie (JMML), ’n baie seldsameleukemie, gediagnoseer is, is oorlede.

Die enigste kans op genesing vir diesoort leukemie is ’n beenmurgoorplanting,maar ’n geskikte skenker is nie betydsgevind nie.

Die kleinding was gedurende haar siektegereeld in die hospitaal. Sy was in Desem-ber vir sowat twee weke in die MediclinicHoogland, waarna sy weer vir ’n besoeken toetse Bloemfontein toe was.

Die Weyers-egpaar was dankbaar datVeroné vir Kersfees by die huis kon wees.Sy het egter die dag daarna weer siekgeword en is op Oujaarsdag, sowat tienmaande nadat sy gediagnoseer is, oorlede.

Vir die Weyers-egpaar was sy ’n son-straaltjie vir wie hulle oneindig lief was.Igne vertel dat Veroné soos ander klein-goed van haar ouderdom, lief was virtjippies en lekkers en wanneer sy niebuisvoeding ontvang het nie, hulle haardaarmee bederf het.

Veroné is verlede Saterdag uit die NGkerk Eureka begrawe.

Veroné oorledeVERONÉ WEYERS

MOLEFI MOTSHUMI (34), ’n advertensie-konsultant van die Volksblad-groep seweekblad, Express Eastern Free State opBethlehem, is op 30 Desember oorlede.

Motshumi, Lerebe Chakela (84) en B.F.Motloung (27) is dood toe Motshumi se grysOpel Corsa sowat 27 km buite Clarens in ’nongeluk was.

Sy vrou, Palesa (31), wat ook in dieongeluk beseer is, is intussen uit diehospitaal ontslaan.

Sers. Mmako Mophiring, polisiewoordvoer-der, sê Motshumi het waarskynlik beheeroor sy motor verloor, waarna dit gerol het.

Die ongeluk het omstreeks 17:00 op dieR712-pad plaasgevind terwyl Motshumi endie ander insittendes op pad terug naQwaqwa was. Hulle het ’n kerkgeleentheidvan die Twelve Apostel Christian Church(TACC) op Fouriesburg bygewoon.

’n Gedenkdiens is Donderdag vir sykollegas en voormalige kollegas in dieTshiya- Opvoedkundige Sentrum se saal inQwaqwa gehou.

Onder die bekendes wat aan Motshumihulde gebring het, was Tseko Macholo,Thabo Kessah (Qwaqwa Radio), LawrenceMokoena (menslikehulpbron-bestuurder,Volksblad) en Jim Mokoena (MetjodiWriters).

Coleen Cilliers, advertensiebestuurderonder wie Motshumi gewerk het, het gesêhaar kollegas is geskok deur sy dood.

“Ons het al verskriklik gehuil. Hy wasfamilie. Molefi was ’n baie positiewe engeesdriftige mens. Hy was baie lief vir sygesin en die lewe.”

Die Motshumi’s het drie jong kinders,Bushy, Sarah en Thato.

Motshumi is Saterdag begrawe.

Kollegas groet‘geesdriftige mens’

FRITZ NAUDÉ, die enigste beskuldigde indie Boermag-verhoor wat nie verlede jaargevonnis is nie, is oorlede. Hy is weens sysiektetoestand nie gevonnis nie.

Naudé het in Augustus verlede jaar ’nberoerte gehad. Hy het ook voor verlede jaar’n paar beroertes gekry. Naudé is Nuwejaars-dag, drie dae ná sy 66ste verjaardag, in ’naftreeoord op Bethlehem oorlede. Hy isWoensdagoggend uit die NG kerk Efratabegrawe.

Hy word deur sy vrou, Aletta, drie kinders,Pieter en Gerrit Naudé en Laurika Almaru, envyf kleinkinders oorleef.

Beskuldigde oorlede

4 MALUTI, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014

Keuses bepaal jou koersLEES (Effesiërs 6:10 tot20): . . .die waarheid as gor-del om julle heupe . . . die be-reidheid om die evangelievan vrede te verkondig asskoene aan julle voete.

’n Predikant het by ge-leentheid in ’n gevangenis ’n diens gehou, leesons in die Florida Baptist Witness. Onder die ge-vangenes wat na hom sit en luister, merk hy toeiemand op wat vir hom bekend lyk.

Ná die diens het hy toestemming gekry ommet dié gevangene in sy sel te gesels.

“Ek onthou u, Meneer,” het die gevangene ge-sê. “Ons was saam seuns in dieselfde buurt.Ons het na dieselfde skool toe gegaan. Ons hetlangs mekaar gesit. Toe het ek dieselfde vooruit-sigte as u gehad.”

Op 14-jarige ouderdom het hulle by geleent-heid albei voor die keuse gestaan om hul hartvir die Here Jesus Christus te gee.

Die gevangene se eie woorde soos in die Flo-rida Baptist Witness is as volg: “You made thechoice of the service of God and became a

Christian. I refused to come toChrist, and made the choice of theworld and sin. And now you area happy and honoured minister ofthe gospel, while I am a wretchedoutcast.”

Hy het reeds tien jaar van syvonnis uitgedien, het hy vertel, maar hy sou le-wenslank in die tronk bly.

Die erns van die keuse wat ons maak wanneerdie Here Jesus aan die deur van ons hart klop,is soos Openbaring 3:20 dit vir ons skilder: “Kyk,Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand mystem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by homingaan en saam met hom die feesmaal hou, enhy saam met My.”

Dit is nie net die aardse proses wat volg asons Christene is nie, maar die ewige koers watdan vir ons wag. Iemand wat sy lewe oopmaakvir Christus se redding, ontvang ewige lewe.

Almal wat weier om die Here Jesus Christusas Verlosser aan te neem, gaan verlore.

Kies Jesus!) www.kragvirvandag.co.za; ds. Manie Colyn

Dié jaar weer ’n nuwe begin vir baieLynda Greyling

NET voordat ons kantooraan die einde van die jaargesluit het, het die personeel’n geselligheid by die kan-toor gehou waar daar heerlikgekuier is, min wetende dat ons aan die beginvan die nuwe jaar een minder gaan wees.

Een van ons kollegas is een van die meeras ’n duisend mense wat die afgelope vakansieop Suid-Afrika se paaie omgekom het.

Nou is drie klein kindertjies sonder ’n pa.

Nog mense het die afgelopeweek geliefdes begrawe.

Die jaar het tot dusver nie nethartseer gebring nie.

Die afgelope week het die ma-trieks hul uitslae gekry en dieOos-Vrystaatse matrieks het

besonder goed gepresteer – hiervan getuig 13skole wat ’n 100%-slaagsyfer het.

Baie van die leerlinge woon tans eerstejaar-kampe op universiteit by.

In ander huishoudings is die finale skoolbe-nodigdhede gekoop en nagegaan. Sommige

koshuiskinders moes al Maandag koshuis toeen vanoggend het hulle die skool bygewoon.

Vir die outjies wat die eerste keer “groots-kool” toe gaan, is daar ’n groot opgewonden-heid.

Hier en daar is enetjie wat onseker is. En danis daar die mammas. Oral is daar mammas wat’n traan afvee. Dalk is dit die oudste een watskool toe gaan; miskien die jongste.

Onderwysers het ook lekker gerus en selfsMaandag ’n motiveringspraatjie bygewoon.Hulle is gereed vir die jaar se opvoedingstaak.

Ons is almal nog vuur en vlam, vol entoesi-

asme en voornemens. Is ons reg om die jaardaarmee vol te hou? Het ons die uithouvermoëom te volhard? In plaas daarvan om aan diebegin van die jaar ’n lys te maak van die dingewat ons graag wil doen en bereik, moet onsdalk eerder neerskryf wat ons teen die eindevan die jaar wil sê ons bereik het.

Ons kan almal die jaar goed begin, maar hoegoed gaan ons eindig? Kan ons vasbyt en vol-hard?

Het jy vir jou geestelike doelwitte gestel virdie jaar wat voorlê? Onthou, dit is nie hoe jybegin nie, maar hoe jy eindig wat saak maak.

Swak diens vir R850ONTEVREDE BETALER VIR AFSKEEP-WERK! Bethlehem:

EK wil net die mense van Bethlehem inlig,dalk waarsku, wat die DStv-installeerdersgebruik wat in ’n stegie in die middedorp is.

Uiters onprofessionele, slordige en swakdiens. Nadat hulle klaar gewerk het, lyk ditsoos die hond se agterstewe. Gate in diemure, want die TV-draad is so skeef opgesit,toe moet hulle dit afpluk. Ek dink my seuntjie

van sewe jaar oud kon ’n beter werk gedoenhet. Ek betaal iemand omdat ek nie die nodigetoerusting het om dit self netjies te doen nie.

Gedink ek kry professionele mense, watwou, natuurlik R850 later, darem 10%-kortinggekry, vra ek vir die bestuurder of hy tevredesou wees. “Ja, nie regtig nie, maak sommer ’ngat deur die dak,” was die bestuurder sê woor-de aan my.

Beslis die laaste keer dat hulle vir my ietsdoen!

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Vrede Dairy Project milking taxpayers with inflated costsROY JANKIELSOHN, DA MPL:

THE Vrede Dairy Project launched by theFree State Provincial Government is desig-ned to milk taxpayers. To date the project hasmilked R342 million in total from taxpayers.

The project has since its inception beenshrouded in controversy and secrecy with se-cret agreements between a company, Estina,and the provincial government. In terms ofthe agreement the Indian company Estinaand their South African partner Paras will re-ceive a 49% share with a R228 million invest-ment in the R570 million project, while the100 local beneficiaries will jointly receive 51%of the shares through a government invest-ment of R342 million.

This implies that Estina/Paras will obtain a49% share with an investment of only 40%of the projected cost of the project. Govern-ment will be investing R114 million more inthe project than their private sector partnerswithout the beneficiaries receiving the pro-portionate number of shares.

Further controversy includes the Gupta fa-mily involvement, secret deals, and the lan-ding of a plane illegally at the Waterkloof Air

Force Base that allegedly hadthe Indian minister of Agricul-ture on board with the FreeState as destination and theProvincial Government as hishosts.

The DA has requested thePublic Protector to investigate this issue.

The R342 million is also subject to hugelyinflated costs, some of these include amongothers:) Construction of a silage bunker forR5 000 000.) A 2 km gravel access road for R1 200 000.) A security gate and guard house forR2 600 000.) A cattle feed plant for R7 350 000.) A milking parlour and milk processing plantfor R30 050 000.) Tools such as spanners, shovels, grinders,air compressors, et cetera for R2 513 000.) Administrative, legal accounting and otherconsulting fees for R12 000 000.) Irrigation equipment, pasteuriser and dairyequipment for R37 779 613.) 351 dairy cows for R6 212 000.

The Free State government paid

R2 838 000 more for the351 dairy cows than wasnecessary. There also ap-pears to be no official re-cord of such transactionswithin the breed societythat keeps books of such

cattle. The DA made enquiries about the bestmarket prices for stud cattle with the Free Sta-te Friesland Breed Society. The market pricesfor prime cattle are indicated as:) Pregnant heifers (62) – R15 000 per heifer– R930 000) Breeding cows (57) – R16 000 per cow –R912 000) Calves 12 months (70) – R8 000 per hei-fer– R560 000) Heifers 9-12 months(77) – R6 000 per hei-fer – R462 000) Heifers 6-9 months (85) – R4 000 toR6 000 per heifer – R510 000 (maximum).Total R3 374 000.

Serious questions exist over the purcha-sing and payments of almost all other items.Recently the national Department of Agricul-ture supplied the provincial government withR40 466 231 worth of equipment that inclu-

ded tractors and most of the other relatedequipment for planting and maintainingcrops. Purchasing additional tractors andequipment for this project was not necessaryand jointly cost the project and additionalR5 867 494.

The top-of-the-range rotary milking machi-nes with electronic sensors cost aboutR55 000 per point. The machines for the 82points should not have cost more than aboutR4,5 million. They are included as part of theR30 050 000 price tag that includes the milkprocessing plant.

The agreement with Estina includes a clau-se that the service provider will be “responsi-ble to ensure that they comply with environ-mental requirements” which has alreadybeen breached since complaints have beenreceived of indiscriminate ploughing of natu-ral fields and wetlands.

The agreement furthermore does not spellout when Estina will pay their R288 millionand what it will be spent on.

The DA will continue to probe this projectwith follow-up questions in both the legislatu-re and in the provincial Portfolio Committeeon Agriculture.

ANTI-KLAPPERS, Bethlehem:

KERSFEES het gekom en gegaan. So ookdie vuurwerk en klappers op Nuwejaars-dag.

Watter herinneringe het diegene wat dieklappers geskiet het? Nie veel nie.

Om net ’n handjievol klappers te skiet kos’n hele paar honderd rand. Die “pret” hou ooknie vir ewig aan nie.

Kon diegene wat so klappers geskiet het

nie eerder die geld gebruik het om vir ’nbehoeftige kind skoolklere of skoolbeno-digdhede te koop nie? Hulle het ook nieaan die arme diere gedink nie. Soveel hetweer weggehardloop.

My honde was in die huis om teverhoed dat hulle weghardloop. Hulle wassenuweeagtig. Die een het op my skootgespring en die ander een het in ’nhoekie gaan wegkruip.

Was dit nodig?

Is klappers regtig nodig?

Briewe /

Letters

MUSIEKLIEFHEBBERS wat van LeonardCohen se musiek hou, kan gerus 24Februarie solank in hul dagboek aanteken.

Dit is wanneer Koos van der Merwe,Leonard Cohen in Afrikaans by die Bethle-hem-Christensentrum gaan aanbied.

Van der Merwe, bekroonde liedjieskryweren digter, span kragte saam met MatthysMaree wat die Afri-Frans, -Spaans, -Talia enAfrikaans op Reis-albums uitgereik het, metdie nuwe projek Leonard Cohen in Afrikaans.

Koos het gedurende 2012 begin werk aandie vertaling van Cohen se grootste treffersen Cohen se persoonlike goedkeuring op dievertalings gekry.

Treffers soos Dance me to the end oflove, Suzanne, Hallelujah en Famous blueraincoat word nou verewig in Afrikaans metKoos se ongelooflike skryfvernuf en digterlikeaanslag.

Die CD bevat 13 snitte in geheel enelkeen gaan met ’n tema om waaroor jymoet peins, of huil, of swyg. Een of tweelaat jou toe om te glimlag. En dalk, as jy

begin oorgee en toelaat dat die diepmelankolie jou meesleur, sal jy lus voel omstadig te begin dans.

As lid van die groep Prophet het Koosmeer as 50 000 albums verkoop, met trefferssoos Houtkruis uit sy pen en nou saam metdie momentum van die Afri-albums watgesamentlik meer as 100 000 kopieëverkoop het, behoort Cohen in Afrikaans ’ngroot sukses te wees.

Die ongelooflike sentimentele snare watCohen se musiek oor vele dekades byaanhangers wêreldwyd ontlok het, beloof omdit een van die gewildste uitreikings te maak.Koos se verwerkings gaan Cohen se liriekevir baie Afrikaanssprekendes oopsluit,voorspel Matthys. Cohen se musiek pasKoos se stem soos ’n handskoen.

“Husky, warm, laag en soulful. Dis dielirieke wat Cohen se songs so sterk maak.En Koos, met sy pragtige praat- en sang-stem, vertolk dit uitstekend.”

Rig navrae aan Christa Pretorius by082-339-9378.

Teken dié datum solank aan

MALUTI, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 5

LEON VAN DIJKHORST kan nou’n regmerkie agter Projek Suider-kruis trek. Hy het dit gedoen!

Om bykans 4 200 km met ’n fietste ry en ’n gemiddelde spoed van25,5 km/h te handhaaf, wil gedoenwees.

Leon het sowat twee jaar beplanaan ’n fietsrit wat in die vorm van’n kruis geskied.

As streekbesuurder van Voermol,waar hy daagliks met boere tedoene het, het Leon besluit omhierdeur ’n verskil te maak vir diebeveiliging van boere, asook diebewaring van renosters en Bybel-verspreiding.

Hy het op 30 November opMusina, die mees noordelike puntvan Suid-Afrika, begin waar sybroer, Johan, hom by hom aange-sluit en die meeste van die padsaamgery het. Hulle het in KaapAugulhas geëindig. Vroulief, Sonja,het die twee in hul Cruiser gevolg.

Ná hul aankoms daar op 16Desember was daar ’n onderbre-

king van drie dae voordat hulle op20 Desember weer op Kosibaai opdie grens met Mosambiek wegge-trek het.

Op 8 Januarie het hy syeindbestemming, Alexanderbaai,bereik.

Die Van Dijkhorst-broers wasgedurende die tydperk aanverskeie natuurelemente blootge-stel. As dit nie ysreën of sterk

wind was nie, was dit baie warm.Vriende en familie het hulle

langs die pad ontmoet. Sommigehet met motorfietse en ander hetmet hul bergfietse saamgery. Hulondersteuning het baie vir hullebeteken.

Sonja sê mense was oor diealgemeen baie vriendelik en het

hulle gul ontvang. Verskeieboereverenigings het hulle verwel-kom en ’n skenking gegee. “SelfsJohannes Möller, president vanAgriSuid-Afrika, het ons opKakamas besoek.”

Vir die Van Dijkhorst-egpaar isdit heerlik om terug op Bethlehemte wees.

Fietsryer terug op Bhm ná lang pad

SONJA en Leon van Dijkhorst. JOHAN VAN DIJKHORST saam met Thinus Oosthuizen, Borrie Erasmus,Flip Fourie van die Libertas­boerevereniging, asook Leon van Dijkhorst, Se­nekal. Foto: Verskaf

DIE afgelope paar jaar veroorsaakmense wat op openbare vakansie-dae op Wesselspark piekniek hou,groot ontevredenheid onderomliggende inwoners. Wesselsparkis nie omhein nie en mense hoefnie toegang te betaal nie.

Op ’n openbare vakansiedag saktalle op Wesselspark toe. Motorsword op die grasperk geparkeer,hul deure oopgemaak en radio’sspeel kliphard. Hoe meer die drankvloei en hoe dronker die menseword, hoe meer luidrugtig word ditin hierdie stil woonbuurt.

Wat inwoners nou die meestepla, is dat daar nie genoegsametoiletgeriewe is nie. Die enigste“kleedkamer” is al so verniel dat ditnie gebruik kan word nie. Baie stapoor die pad om teen die heiningsby woonhuise te urineer.

’n Inwoner sê sy kinders is nogklein en hy wil regtig nie hê hullemoet hieraan blootgestel word nie.

Jaar ná jaar is daar by diemunisipaliteit gekla.

Ná die chaos op Welwillend-heidsdag het die munisipaliteit ’nsloot om Wesselspark laat graween hope sement-randstene afgelaai.

Op Nuwejaarsdag kon motors nieop die grasperk ry nie, maar hullehet steeds op die sypaadjie byWesselspark en oorkant die straatstilgehou. Só is weer feesgevier.

Park só misbruik

THE electricity supply to theMaluti-a-Phofung Municipality’sadministrative offices has beendisconnected because the munici-pality has since 1 September 2013failed to pay for its electricityusage.

This was confirmed by RuralMaintenance. The outstandingamount stands at R14,170 million.Even though the municipality failedto honour its obligations, Rural

Maintenance has neverthelesstimeously paid the Eskom bulkaccount since 1 September 2013and shall continue to do so inorder to ensure that the payingconsumers in the community ofMaluti-a-Phofung will not to beaffected and will receive uninter-rupted power supply, said Friedadu Plessis, the Rural MaintenanceMedia liaison officer.

Rural Maintenance has to date

paid Eskom R92,389 million forelectricity.

“The failure by the Maluti-a-Pho-fung Municipality to pay for itselectricity consumption is ratherperturbing as the municipality hasreceived money from centralgovernment through the allocationof the Equitable Share in order tomeet its obligations towardspaying for its own electricityconsumption and, more important-

ly, to provide and pay for theprovision of free basic electricity tothe community, which has up todate been subsidised by RuralMaintenance.

According to Peter Frewen, DAMPL, the DA in the Maluti-a-Pho-fung Municipality has for yearscalled for action in council toimprove the municipality’s ability todeliver services and get its booksin order.

Municipality’s electricity supply disconnected

6 MALUTI, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014

INWONERS van die Turner Terrace­kompleks het ’n gemeenskaplikevleisbraaigeselligheid gehou. Hulle het heerlik saamgekuier en elkeenhet ’n skenking aan die plaaslikeDierebeskermingsvereniging (DBV) ge­gee. Van links is, voor: Frances Lourens, Hannetjie Bonnet en SienaBorman; agter: Thinus du Toit, Sarita en Karla Malan en Karin Boshoff.

Kuier gesellig saam

OP die plaas Blydskap, digbyKestell, is ’n fontein wat al meeras ’n eeu standhoudend waterhet. Naby hierdie fontein, onder’n akkerboom, het Piet Retief inSeptember 1838, saam met dieres van sy groep Voortrekkers,uitgespan, voordat hulle oor dieDrakensberge KwaZulu-Natal toeis.Die akkerboom is intussen

deur weerlig getref en is net dieomgevalde stam en boomtakkeoor. Wanneer ’n mens langs dieboom staan, is daar die mooisteuitsig van die berg. Geen wonderPiet Retief-hulle het die plaasBlydskap genoem nie. NadatRetief-hulle vermoor is, het dieOliviers hulle op die plaasgevestig. ’n Jaar later het huleerste huis van kleistene en ’nrietdak gestaan. Later is ’nkombuis aangebou. Hoewel

ietwat verweer, bestaan diegebou steeds. Later is ’n grootsandsteenhuis gebou. ElsieGrobler, ’n afstammeling van dieOliviers wat nou op die plaaswoon, sê tydens die Anglo-Boe-reoorlog het haar pa, Dewald, sebroer Willem die vroue opgepas.Die Engelse het in daardie tyddie boere se huise afgebrand envroue na konsentrasiekampegestuur. Volgens vertelling heteen van die Engelse ’n skoot naWillem afgevuur. Die koeël hethom rakelings gemis, teen diekosyn vas, waarna dit terugge-bons en die Engelsman noodlot-tig gewond het. Die Engelsmanis onder ’n peerboom in die tuinbegrawe. Later is nog ’n sand-steenhuis ’n paar meter naby dieander twee gebou. Vandag woonElsie daar en sy gebruik diefonteinwater.

Plaasopstal staan steeds

DIE ou akkerboom op die plaasBlydskap, Kestell, waar Piet Re­tief­hulle gekampeer het. Dieboom is ’n paar jaar gelede deurweerlig getref.

DIE oorspronklike plaasopstal op die plaas Blydskap waar die Oliviershulle gevestig het.

DIE binnekant van die oorspronkli­ke plaasopstal op die plaas Blyd­skap waar die Oliviers hulle geves­tig het.

NADAT ’n groep Duitse sirkustieresowat twee maande gelede ’nfinale tuiste op Lionsrock gevindhet, is hulle na ’n groot kampverskuif.Ses tiere van die Duitse sirkus

die Starlight Fischer in Hessen,Weilburg, is aanvanklik in ’naanpassingskamp op Lionsrock,die internasionale dierewelsynsor-ganisasie Four Paws se plaasnaby Bethlehem, vrygelaat.Twee tiere van 14 en 9 jaar oud

is in een aanpassingskampgeplaas terwyl die ander vier, almalvan een werpsel, in ’n ander kampvrygelaat is.Die ouer twee se kamp – twee

hektaar groot met ’n dammetjiewaarin hulle kan afkoel – waseerste voltooi en hulle is reeds

daarheen verskuif.Verlede Vrydag is die ander vier

na hul nuwe kamp van vier hektaarverskuif. Hulle het vinnig nadat dievaldeur oopgemaak is hul nuwetuiste ondersoek.Een is dadelik na die dam om

daarin af te koel. ’n Ander het allangs die draad geloop en hul“bure”, die ander twee tiere, gaangroet.Volgens Hildegard Pirker, hoof

van dierewelsyn op Lionsrock, hetdie ses tiere goed aangepas.Die tiere is in Duitse sirkusse

gebore. Vier het in die sirkusopgetree totdat hulle te grootgeword het. Hierna is hulle in tweegroepe van vier en twee elkverdeel en in sirkuswaens van25 m² vervoer.

Wanneer die sirkus op ’n dorpwas, is klein kampies vir hulleingerig waarin hulle om die beurttoegelaat is.Volgens Thomas Pietsch van

Four Paws was die toestandewaarin die tiere moes leef uitersswak en het aan geen van dienodige vereistes voldoen nie.Altesaam 82 leeus, 14 tiere en 2

luiperds is op Lionsrock hervestig.Lionsrock bied ’n laaste tuiste virdié diere.Anél Fourie van Lionsrock sê

hulle benodig dringend kos vir dieleeus en ander roofdiere.Indien enigiemand dooie beeste

het, skakel Lionsrock by 058-304-1003 of 083-407-5935. Dieorganisasie sal die karkasse sovinnig moontlik haal.

Tiere uiteindeliktuis in groter kamp

EEN van die tiere het gou die damby sy nuwe tuiste op Lionsrock be­soek. Foto’s: Lynda Greyling

MALUTI, WOENSDAG 15 JANUARIE 2014 7

LETSOSO LETSAI (16) fromQwaqwa has become the latest golfplayer to be invited to join the ErnieEls and Fancourt Foundation (EEFF).Letsoso has signed on as anassociate member from 2015.Joining the ranks of this elite

foundation is not just a huge honourfor Letsoso, but will also ensure thathe receives even greater levels ofsupport in his golfing career.Letsoso, who is ranked sixth in the

Free State and Northern Cape u.17order of merit, currently plays off athree handicap. He is also the SouthAfrican Golf Development Board(SAGDB’s) top player in the province.His story is a remarkable one, as

he started playing golf by chance. Hewas nine years old when he encoun-tered the game for the first time.

“I just saw some guys practising ina field, so I walked over and askedwhat they were doing,” he recalls.“I’d never seen golf before. The

older guy introduced himself asBentley Selepe. He was the SAGDBcoach and he told me to take a cluband try hitting a couple of balls. Ithink from the moment I first pickedup that golf club, I knew this waswhat I would do with my life.”Encouraged by his grandmother

Elizabeth and the late Selepe, Letsaiwithin just a few years was represen-ting the Free State and NorthernCape at age group level.Letsoso is now part of a passiona-

te group who play or practice everyday at the old Qwaqwa Golf Coursein Phuthaditjhaba. The group alsotravels nearly 20 km to Harrismith at

least once every two weeks to applytheir craft at the Harrismith Golf Club.“The Qwaqwa chapter receives

great support from the HarrismithGolf Club,” explains Ratha Motaung,the SAGDB’s Free State regionalmanager. “The club gives juniormemberships to some of our topplayers and we also pay reducedfees for their rounds.”Letsoso follows in the footsteps of

fellow Qwaqwa residents ZaneleMazibuko and Ntsoaki Mokoena whoreceived residential scholarships atthe High-Performance Centre inPretoria.“The girls are always telling us

education first, golf second. Mydream is to play golf professionally,but I understand the importance ofan education first.”

Youngster joins Ernie Els Foundation

BLACK SWALLOWS fromTweeling won the VKB-sponso-red 2013 soccer tournament,held recently.A total of 88 teams of the

Nketoana, Dihlabeng, Mafubeand Phumelela Municipalitiesparticipated in the tournament

hosted by the Nketoana LocalFootball Association at thePetsane Soccer Stadium. BlackSwallows (who had 18 teams), TPReal Stars (24 teams), Zamalek(21 teams) and Vrede’s Munichen(25 teams) were in the finals.Black Swallows beat Zamalek 2-1.

Teams part of tournament

THEwinners of the VKB­sponsored soc­cer tournament are Black Swallows fromTweeling. THE Zamalek team from Reitz made it to second place. Photos: Supplied

DIE Frontier Inn & Casino en die Suid­Afrikaanse Brouery (SAB) het’n promosie by die Coachman’s Inn gehou en die wins aan Kansa ge­skenk. Van links is Riaan Maritz (verkoopsbestuurder: SAB), EdwardSmith (verteenwoordiger: SAB), Carel de Bruin (streekbestuurder: Kan­sa) en Anthony Oliver (algemene bestuurder: Frontier Inn & Casino).

DIE 36ste Mielie-ma-rathon vind Saterdagplaas.Louis Massyn, wat

aan sy 33ste Mielie-marathon gaan deel-neem, vra dat sy me-de-atlete van dieBethlehem-mara-thonklub hom sal on-dersteun.Hy wil hê atlete

moet hom onder-steun deur saam methom te hardloop.Dit is nie net sy

33ste Mielie-mara-thon nie, maar ook sy350ste marathonwaaraan hy gaandeelneem.Vir diegene wat nie

42 km wil hardloopnie is daar ook ’n21 km en ’n 10 kmwaaraan deelge-neem kan word.

Massynnooi klubse atletesaam

Skenk geld aan Kansa

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

LOODGIETERS

1855

HARMONY PLUMBING& CONSTRUCTIONFor all your plumbingworks.Industrial plumbing.Commercial plumbing.Domestic plumbing.Geysers, pipe-works,blockages, bathrooms,water tanks, flushmasters, booster pumps,drain-laying, solar waterheaters, gutters, heatpumps, electrical works,tilling, plastering.We do all new installa-tions and maintance.We cover the rest ofEastern Freestate.Call Godfrey:0717313666/0840219486.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Alinah is looking for ajob as a Health Care Wor-ker. Graduated, have donepratical at a hospital.Please call 078 255 1781.

Lees

vorigeuitgawes

vanMalutiby

www.malutinews.co.za

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

TRACEY DE VIL­LIERS in aksie ty­dens die tenniskli­niek wat die afgelo­pe week opBethlehem deurRolf Busch van dieRolf Busch­tennis­akademie aange­bied is.Foto: Lynda Greyling

KATE ROBERTS, wat Suid-Afrika in 2008 en2012 op die Olimpiese Spele verteenwoordighet, was onder die land se voorste driekamp-atlete wat vanjaar aan die Solomons Mica-oopwaterswem by Loch Athlone deelgeneemhet.Sy het aan die 3 km-, 1,6 km- en500 m-swem deelgeneem en was diealgehele vrouewenner in al drie kategorieë.

Ruan Naudé, Gerhard de Bruin en WicusBester, van Suid-Afrika se voorste driekamp-atlete, het ook deelgeneem.

Jacques Nel, woordvoerder en een van dieorganiseerders van die Bethsealklub wat diedryfkrag agter dié swemdag is, sê diegeleentheid is altyd baie gewild by oopwater-swemmers en driekamp-atlete.

Plaaslike swemmers het gewys hulle hoefnie vir die professionele topswemmers terugte staan nie.

Eric le Roux, Margaux le Roux, GuidoPostma en Hein Mittermaier van Bethsealshet goed meegeding.

Eric le Roux was Bethseals se swemmervan die dag. Mias van der Linde (8) het syeerste 1,6 km-swem suksesvol voltooi. Die500 m-pretswem het vanjaar heelwat swem-mers gelok. Stefan Naudé, Jeanette Caar-

stens, Thandi Lepesa en Mohammed Dorcatwas jong swemmers van die Bethsealsklubwat aan die 500 m deelgeneem het.Die uitslae is:3 km-mans: 1 Rudolf Naudé (38:00),

Wikus Webber (41:50) en Kyle Coulson(43:28);3 km-vroue: Kate Robberts (41:51),

Marlette Smit (47:48) en Landie Cilliers(49:53);1,6 km-mans 14 tot 30: Rudolf Naudé

(21:30), Wicus Webber (21:50) en Robbie leRoux (21:45);1,6 km-vroue 14 tot 30: 1. Kate Robberts

(22:24), Marlette Smit (26:39) en LandieCilliers (26:48);1,6 km 13 en onder seuns: Kyle Letley

(23:38), Ruan Strydom (32:40) en RobbieHattingh (34:04);1,6 km-mans 31 en ouer: Hendrik de

Villiers (23:39), Jacques Joubert (24:26) enDanie Mostert (27:21);1,6 km-vroue 31 jaar en ouer: Nickey

Barnard (28:52), Karin Daacke (29:02) enTracey Railey (29:23);1,6 km-meisies 13 en jonger: Katelyn

Letley (26:34), Margaux le Roux (28:48) enMichelle Church 38:26.

Swemmerswys hul slag

MARGAUX EN ERIC LE ROUX, ’n broer en suster, het aan die Solomons­ ope swemdag deelge­neem. Eric is as die Bethseals se swemmer van die dag aangewys.

KINDERS wat die Rolf Busch­tennisakademie se tenniskliniek op Bethlehem byge­woon het, is van links, voor: ClaytonGouws enHenrico vanRensburg; agter: Suzannevan Dyk, Diana Brussow en Ruben Brussow.

Slaan ’nbarshou