Malutima 20140312

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 12 MAART 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE Koerant met hart The paper with heart I KOLLEGAS van ’n jong onderwyser wat die naweek oorlede is, het Maandagoggend ter nagedagtenis aan haar blomme op haar stoel gesit. Petri Breedt (26), ’n onderwyser aan die Maluti-Hooglandskool, is Saterdag oorlede. Breedt is vroeg Saterdagoggend in die Mediclinic Hoogland se nood- eenheid opgeneem nadat sy bewus- teloos op ’n sypaadjie in die dorp gevind is. Karien Collet, woordvoerder van die Mediclinic Hoogland, sê sy was koud asof sy lank buite gelê het. Sy het ’n hoofbesering gehad. Weens die erns van die besering is sy na die Mediclinic Bloemfontein oorgeplaas, maar is kort daarna oorlede. Piet Smith, hoof van die Maluti- Hooglandskool, sê Breedt het Vrydagaand nog op die medaljepleg- tigheid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) wat in die skoolsaal gehou is, gewerk. Sy het in 2011 aan die Maluti- Hooglandskool begin skoolhou en het van die begin van vanjaar af in die gr. 3-vaardigheidsbaan-afdeling begin werk waar sy aan leerlinge verskeie vaardighede geleer het wat hulle akademies ontwikkel. Sy het atletiek en netbal afgerig. Sy het in die koshuis gewoon waar sy gereeld diens gedoen het. Louise van den Berg, Breedt se departementshoof, het gesê sy het nooit iets leliks van of vir iemand gesê nie. Sy het baie daarvan gehou om vir die kleintjies skool te hou. Ds. Rikus Hattingh het Maandag die oggendbyeenkoms geopen en die nuus aan die leerlinge meegedeel. Onderwysers, leerlinge en koshuis- personeellede ontvang berading. Sers. Thabo Letabe, woordvoer- der van die polisie in die Vrystaat, sê die polisie ondersoek nie die voorval nie. ’n Troosdiens word Vrydagoggend in die NG kerk Bethlehem-Wes gehou. Breedt word deur haar ma, Ina, tweelingsuster, Danien Breedt van Frankfort, en susters Monia van Heerden van Bethlehem en Sané Grobbelaar van Bloemfontein, asook haar pa, Frank, oorleef. Tot siens, liewe Juf. Petri Leerkrag (26) oorlede WYLE Petri Breedt (links) en haar ma, Ina. DIE AHI in Bethlehem hou vandag om 18:00 ’n ledevergadering in die The Loft-gastehuis om sy nuwe bestuur te kies. Op die afgelope paar vergaderings is lede gevra om ’n nuwe voorsitter en bestuur te verkies, maar niemand het tot dusver kans gesien om die leisels oor te neem nie. Die algemene mening is die AHI in Bethlehem moet bly voortbestaan om na die belange van sakelui en almal in die gemeenskap om te sien. Alle sakemanne en -vroue word genooi om die vergadering by te woon. AHI wag vir nuwe leiers TERESE SCHEEPERS (middel) is Saterdag as Mej. Saalperdjie in die ouderdomsgroep ses tot nege jaar gekroon. Die eerste prinses is Simone Venter (regs) en die tweede prinses Ebet Bester. Dra die kroon

description

Malutima 20140312

Transcript of Malutima 20140312

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 12 MAART 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE

Koerant met hart The paper with heartI

KOLLEGAS van ’n jong onderwyserwat die naweek oorlede is, hetMaandagoggend ter nagedagtenisaan haar blomme op haar stoelgesit.

Petri Breedt (26), ’n onderwyseraan die Maluti-Hooglandskool, isSaterdag oorlede.

Breedt is vroeg Saterdagoggend indie Mediclinic Hoogland se nood-eenheid opgeneem nadat sy bewus-teloos op ’n sypaadjie in die dorpgevind is.

Karien Collet, woordvoerder vandie Mediclinic Hoogland, sê sy waskoud asof sy lank buite gelê het. Syhet ’n hoofbesering gehad.

Weens die erns van die beseringis sy na die Mediclinic Bloemfonteinoorgeplaas, maar is kort daarnaoorlede.

Piet Smith, hoof van die Maluti-Hooglandskool, sê Breedt hetVrydagaand nog op die medaljepleg-tigheid van die Suid-AfrikaanseNasionale Bloeddiens (SANBD) watin die skoolsaal gehou is, gewerk.

Sy het in 2011 aan die Maluti-Hooglandskool begin skoolhou enhet van die begin van vanjaar af indie gr. 3-vaardigheidsbaan-afdelingbegin werk waar sy aan leerlingeverskeie vaardighede geleer het wathulle akademies ontwikkel.

Sy het atletiek en netbal afgerig.Sy het in die koshuis gewoon waar

sy gereeld diens gedoen het.Louise van den Berg, Breedt se

departementshoof, het gesê sy hetnooit iets leliks van of vir iemand

gesê nie. Sy het baie daarvangehou om vir die kleintjies skool tehou.

Ds. Rikus Hattingh het Maandagdie oggendbyeenkoms geopen en dienuus aan die leerlinge meegedeel.

Onderwysers, leerlinge en koshuis-personeellede ontvang berading.

Sers. Thabo Letabe, woordvoer-der van die polisie in die Vrystaat,sê die polisie ondersoek nie dievoorval nie.

’n Troosdiens word Vrydagoggendin die NG kerk Bethlehem-Wesgehou.

Breedt word deur haar ma, Ina,tweelingsuster, Danien Breedt vanFrankfort, en susters Monia vanHeerden van Bethlehem en SanéGrobbelaar van Bloemfontein, asookhaar pa, Frank, oorleef.

Tot siens,lieweJuf. PetriLeerkrag (26) oorlede

WYLE Petri Breedt (links) en haar ma, Ina.

DIE AHI in Bethlehem hou vandag om18:00 ’n ledevergadering in die TheLoft-gastehuis om sy nuwe bestuur tekies.Op die afgelope paar vergaderings is

lede gevra om ’n nuwe voorsitter enbestuur te verkies, maar niemand hettot dusver kans gesien om die leisels

oor te neem nie.Die algemene mening is die AHI in

Bethlehem moet bly voortbestaan omna die belange van sakelui en almal indie gemeenskap om te sien.Alle sakemanne en -vroue word

genooi om die vergadering by tewoon.

AHI wag vir nuwe leiers

TERESE SCHEEPERS (middel) is Saterdag as Mej. Saalperdjie in die ouderdomsgroep sestot nege jaar gekroon. Die eerste prinses is Simone Venter (regs) en die tweede prinses EbetBester.

Dra die kroon

2 MALUTI, WOENSDAG 12 MAART 2014

The South African Revenue Service (SARS) invites prospective serviceproviders/suppliers to attend Supplier Education and Database Workshops

SARSSupplier Education Workshops

Region Physical Address Date Time

Bloemfontein

SARS Offices, Central

Government Building, Cnr

Aliwal & Nelson Mandela

Drive Bloemfontein 9301

12 March 2014Workshop 1 09:00-11:00

Workshop 2 12:00-14:00

Upington

SARS Offices

Ancorley Building,

Scott Street

Upington 8800

13 March 2014Workshop 1 09:00-11:00

Workshop 2 12:00-14:00

Enquiries: All enquiries must be forwarded to Ms Gugu NtuliE-mail: [email protected] further details contact: BEE Office: Tel: (012) 422 8810

The following documentsmust be brought along for loading onto the database:1. Tax Clearance Certificate2. BEE Certificate3. CK no4. Confirmation of Banking details

NB: Please continue to visit our website for any changes, alterations and updates for this workshop as well as allother tenders. For all awarded tenders please visit our website at www.sars.gov.za

SARS KK 04.03.2014

ALTESAAM 33 inskrywings is vir dieeerste Mej. Saalperdjie-kompetisieontvang.Die meisies wat in die ouderdomsgroe-

pe drie tot vyf jaar en ses tot nege jaardeelgeneem het, moes eers op dieloopplank stap en in die tweede ronde ietsdoen waarin hulle talentvol is.

Die wenners het pryse van nagenoegR15 000 ontvang.Yulinke Jacobs en Julia Karsten is

onderskeidelik as Mej. Fotogenies in dieafdeling ses tot nege jaar en drie tot vyfjaar aangewys. Maluti en Vrystaat seleserskeuse is Makayla Erasmus.) Nog foto’s op www.malutinews.co.za.

Mej. Saalperdjie gekroon

HANLIE COETZER (middel) van die Corona- Finansië-le Dienste het ’n spaarplan vanR2 500 ná dieMej. Saal-perdjiekompetisie aan Zaseleshia Hiscock (links) enCarli Lourenco (regs) gegee.

NIKA BESTER (middel) is as Mej. Saalperdjie in die ouderdomsgroep drie tot vyf jaar aan-gewys. Die eerste prinses is Nike Minnie (links) en die tweede prinses Chari Hattingh

ANITAPRETORIUS (links) is asMej. Persoonlikheid drie tot vyfjaar en Zaseleshia Hiscock sestot nege jaar aangewys.

DIE Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) se medaljeplegtigheid is Vrydagaand bydie Maluti-Hooglandskool gehou. Skenkers wat medaljes ontvang het vir 150 eenhede bloedgeskenk is van links Okkie van Tonder, Barbara Borman (skenkerhoof: SANBD, Bethlehem-tak),Rochelle van der Merwe (openbarebetrekkinge-praktisyn: SANBD), Marthinus Roux en Dawidvan der Merwe. Foto: Lynda Greyling

ATTIE HEUNIS het Vrydagaand op die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) semedaljeplegtigheid ’n medalje ontvang vir 175eenhede geskenk. By hom is Barbara Borman(links, skenkerhoof) en Rochelle van der Mer-we (openbarebetrekkinge-praktisyn).

FRIKSENEKAL,wat van1964bloed skenk, hetop die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens(SANBD) se medaljeplegtigheid ’n medalje virsy 225 eenhede ontvang. By hom is BarbaraBorman (links, skenkerhoof) en Rochelle vander Merwe (openbarebetrekkinge-praktisyn).

Ontvang medaljes vir bloed geskenk

MALUTI, WOENSDAG 12 MAART 2014 3

’n OOS-VRYSTAAT-AARTAPPEL-DAG, die grootste tot dusver, is opdie plaas van die Suid-Afrikaanseaartappelboer van die jaar, Johanvan Zyl van die Van Zyl-boerdery,Warden, gehou.

Sowat 100 aartappelprodusentevan verskillende streke en 200ander belanghebbendes in dieaartappelbedryf het die dagbygewoon. Proewe is op die plaasbesoek en demonstrasies gehou.

Die Oos-Vrystaat-aartappeldag isdeur die Oos-Vrystaat-aartappel-werkgroep aangebied. Die groep isin 1982 deur produsente gestig watgestreef het na nuwe oplossings viruitdagings oor kultivars wat hulpotensiaal bereik het en siektes wat’n toenemende bedreiging vir diebedryf inhou.

Die eerste aartappelboeredag isin 1982 aangebied en deur 25produsente, asook medewerkers indie bedryf, bygewoon. Die boere-dag het uit ’n basiese kultivarproefmet ’n paar bestaande en nuwekultivars bestaan.

Sedertdien het die Oos-Vrystaat-aartappelwerkgroep ontwikkel in ’nvolwaardige groep produsente,navorsers en verskillende kultivar-maatskappye, asook ’n aantalander verwante instansies, wat ’nbydrae tot die sukses van dieaartappelbedryf maak. Die werk-groep se aktiwiteite het die afgelo-pe drie jaar na drie bykomendeproewepersele in die Oos-Vrystaatin Warden, Marquard en Oranjevilleuitgebrei.

Die Oos-Vrystaat-aartappelwerk-groep bied elke jaar twee belangri-ke boeredae aan: ’n inligtingsdag inFebruarie en ’n navorsingsdag inAugustus. Die inligtingsdag fokusop aangeplante proewe.

’n MONUMENT om die 150stebestaansjaar van Bethlehem teherdenk is Donderdag deurTjhetane Mofokeng, die uitvoerendeburgemeester van Dihlabeng,onthul.

Dié monument sou aanvanklik op27 Februarie ná ’n dinee in diestadsaal onthul word. Maluti hetverneem dat die persoon watopdrag ontvang het om diemonument van graniet te maaktwee dae voor die tyd die opdragontvang het. Dit was dus onmoont-lik om dit in so ’n kort tyd te maak.Die monument is toe nie vangraniet gemaak nie. Donderdagog-gend is daar eers ’n kerkdiens in ’nstampvol stadsaal gehou, waarty-dens leraars van die verskillende

kerke in Bohlokong geleentheidgehad het om ’n kort boodskap telewer.

Mofokeng het daarna vir diemense gesê hulle moet almal trotswees om die mylpaal te herdenk.“God het ons tot dusver gelei enons moet trots daarop wees. Onshet swaar tye beleef wat met pynen seerkry gepaardgegaan het.Maar God het geweet wat lê virons voor.” Hy het gesê Suid-Afrikahet verander en vandag kan daargoeie stories oor vryheid vertelword.) Die monument is op die hoekvan Muller- en Highstraat op diemunisipale kantoorterrein opgerig.Gaan kyk gerus en lewer kommen-taar op Maluti se Facebookblad.

Monument onthulTJHETANEMOFOKENG, die uitvoerende burgemeester van Dihlabeng, ont-hul die standbeeld wat die 150ste bestaansjaar van Bethlehem uitbeeld.

Foto: Lynda Greyling

Aartappeldag lok talle in bedryf

VAN links is Deon van ZyL (Instituut vir Markagente in Suid-Afrika), RudolfBadenhorst (bemarkingsbestuurder), Divan van der Westhuizen (Buro virVoedsel- en Landboubeleid) en André Jooste (uitvoerende hoof: AartappelsSuid-Afrika), van die belanghebbendes wat die aartappel-boeredag op dieplaas van Johan van Zyl, Aartappels Suid-Afrika (ASA) se boer van die jaarvir 2013, bygewoon het. Foto’s: Magic Photography

SONETTHIART (links, uitvoerende hoof: ASD) enMarita Botha ( uitvoerendehoof: Plantovita) op die aartappel-inligtingsdag.

4 MALUTI, WOENSDAG 12 MAART 2014

Die Vader se hand beskermPSALM 16:5 – 8: Ek het dieHere altyd by my: omdat Hyby my is, sal ek nie struikelnie.

Een aand sit ek in ’ngeselskap waar ’n seuntjiespeel en heen en weer by ’nstewige tafel verbyhardloop. Die hoek vandie tafel was net so hoog soos die seuntjiese kop – ’n skerp hoek. Elke keer as diekind die tafelhoek net-net misgehardloop het,het ek asem opgehou.

Sy pa het die gevaar ook gesien. Hy hetegter nie die kind sy spel belet óf die tafelgeskuif nie. Hy het sy hand oor die hoekgesit en ons het met die geselskap voortge-gaan. Ook nie lank nie of dit wat ons almalvoorsien het, gebeur.

Meneertjie het met sy kop teen diegevaarlike tafelhoek vasgehardloop. Maar ditwas nie die tafelhoek wat hom getref hetnie. Hy het nie seergekry nie – hy het op syboudjies geland en gelag.

Sy kop het nie teen die tafelhoek nie,

maar teen sy pa se sagtehand gestamp.

So maak ons HemelseVader ook met ons. Onsgaan voort met ons lewe endie gevaarlike elemente blyom ons, maar ons Vader

beskerm ons teen die leed wat dit ons kanaandoen.

Jesus het nie verniet vir sy dissipels naGod as hul Vader verwys nie. Ons isbevoorreg om ons almagtige God as onsVader te ken. Deur geloof in die Here Jesushet Sy Vader ook ons Vader geword.Kyk, wat ’n groot liefde die Vader aan ons

bewys het, dat ons kinders van God genoemkan word (1 Joh.3:1). Hierin is die liefde, niedat ons God liefgehad het nie, Maar dat Hyons liefgehad het, en sy Seun gestuur hetas ’n versoening vir ons sondes (1 Joh.10).As julle wat sleg is, dan weet om vir jullekinders goeie dinge te gee – die Vader indie hemel nog baie meer! Hy sal die HeiligeGees gee vir dié wat vra. (Luk. 11:13).

Vra krag vir beurtkragLynda Greyling

OUMA laat weet Donder-dagoggend die steenkoolhet natgereën en dit is dierede hoekom Eskom niekrag kan verskaf nie. Dit isvolgens haar die rede waarom beurtkragingestel is.

Eskom se probleme strek baie verder asnet nat steenkool. Die steenkool watgebruik word om krag op te wek het wel inMpumalanga natgereën en dié betrokkekragsentrales kan dus nie krag opwek nie.

Stakings het veroorsaak dat die Medupi-kragsentrale nog nie voltooi is nie. Daarbyhet Eskom onlangs krag aan een vanSuid-Afrika se buurlande verskaf. Ek weetnie of dit steeds verskaf word nie.

Ek weet wel chaos het Donderdagontstaan toe die krag sonder enige kennis-gewing afgeskakel is. Ek weet ook beurt-krag gaan nou die nuwe gonswoord inhuishoudings wees.

Ek was op pad na ’n afspraak toe dieafstandbeheerder nie die hek wou oopmaak

sodat ek kon deurry nie. Endaar sit ek toe. Ná ’n gesukkelhet ek darem reggekom.

By die stadsaal moes eersgewag word dat die munisipa-liteit ’n kragopwekker bringsodat verrigtinge kon voort-

gaan. Baie sakeondernemings moes vir dietydperk sluit, want hulle kon geen sakedoen nie. Vra jy of hulle ’n groot verliesgaan ly weens die kragonderbreking, wordhulle kwaad.

Benewens die sakelui, voel die inwonersvan Bakenpark daar word teen hullegediskrimineer. Hoe is hul krag dan afterwyl Bohlokong s’n nooit afgeskakel isnie? Maar dan moet die inwoners vanBethlehem ook mos verontreg voel, of hoe?

Bohlokong se krag word regstreeks deurEskom verskaf, terwyl Bakenpark enBethlehem s’n deur die munisipaliteit vanEskom af verkry word. Die munisipaliteitverskaf aan Bakenpark en Bethlehem krag.

Miskien moet ons ophou om verontreg tevoel en eerder aan maniere dink om kragte bespaar.

Eed in hof nie eerbiedig nieFANIE SCHOEMAN,Bethlehem:

HOEKOM voortgegaanmoet word met die aflêvan die voorgeskrewe eedin die land se geregshowe is duister.

Vir my is dit in sekere gevalle eerder’n bespotting van God. So asof Goddan Sy deel moet doen om die beskul-digde of getuienis by te staan al worddie waarheid verbloem.

Die afleging van die eed soos noumoet vervang word deur ’n ondernemingom slegs die waarheid te getuig. Dit kanmos dan dieselfde regsgevolge as dievoorgeskrewe eed hê. In die strafpro-seswet is ’n bepaling dat, in plaas vandie eed, slegs ’n plegtige onderneminggegee word om die waarheid te getuig,met dieselfde regskrag as die voorge-skrewe eed.

Ek was 37 jaar ’n wetstoepasser enhet in baie gevalle gehoor hoe ’nbeskuldigde of getuie die waarheid

onder eed verbloem. Ek isselfs ná ’n hofsaak deur ’nkollega gedreig omdat ekgeweier het om in die saakwat hy ingedien het in syguns te getuig.

Hoe iemand wat meineed pleeg ditoor sy gewete kry om te sien hoe ’nonskuldige persoon in ’n saak welgestraf word, of andersom, weet ek nie.

My siening in sake is natuurlikbeperk, maar ek het nog nooit gehoor ’nvalse getuienis is vervolg weensmeineed nie. Wat ek dikwels ondervindhet, was dat iemand onder die voorge-skrewe eed meineed pleeg terwyl hy ofsy voorgee hy of sy is ’n goeie Chris-ten.

Ek het ook verder in ’n saak waarin ’ngetuie meineed gepleeg het, gehoor ’nlanddros maak hom uit as ’n skande virdie drag wat hy dra.

Sy verdere gedrag was soos diespreekwoordelike eend waarvan diewater afloop.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Briewe /

Letters

R.V.M., Bethlehem:

VANDAG wil ek ’n besonderse verhaalmet Maluti-lesers deel.

ONE day a visitor got to church earlyand parked his car. A churchgoer pulledup and said: “I always park there, youtook my place”.

The visitor went inside and found anempty chair. A young lady approachedhim and said that it was her seat. Thevisitor was distressed by this rudewelcome, but said nothing.

After that the visitor went to thesanctuary and sat down. Another memberwalked up to him and said: “That iswhere I always sit, you took my place”.The visitor was even more troubled bythis treatment, but still said nothing.

Later, when the congregation prayed forChrist to dwell amongst them, the visitor’sappearance changed. Horrible scarsbecame visible on his hands and feet.

Someone asked him what had happe-ned to him. As his hat became a crownof thorns and a tear fell from his eye, thevisitor replied: “I took your place”.

Hy het ons plek aan die kruis geneem.Die vloek, die skande en die algehele

verlatenheid van Sy Vader. God AbbaVader het my so lief dat Hy Sy Seun inmy plek aan die kruis laat hang het.

Soms wonder ek wat die grootstesonde is. Ek weet daar is nie groot ofklein sondes nie, maar eiegeregtigheid.Ek eien my die reg toe om op ’n sekereplek te sit. Om my mening te lug en mysê te sê ongeag die skade wat ek doen.

Jesus is die Seun van die AlmagtigeGod en tog het hy hom geen reg toege-eien nie. Hy is in ’n stal gebore. Hy hetnie ’n klip opgetel om die vrou wat inowerspel betrap is te stenig nie.

Dan is my gebed: “Here, red my vaneiegeregtigheid. Help my om deur U oëna my medemens te kyk en te vergewewanneer iemand eiegeregtig is.”

Ons oordeel iemand wat drink of rookso maklik – hy is ongehoorsaam envernietig homself. Hy word deur die kerkveroordeel, maar dikwels vernietig onsons medemens se lewe ook deurskinderstories en daaraan word niksgedoen nie. Inteendeel, ons sit nog ’nbietjie swart verf by, want ek het die reg,ek doen nie daardie sonde nie.

Vader vergewe my my eiegeregtigheid,want Jesus het in my plek gesterf.

Hy neem jou plek aan kruis

DICK OTTO by dietamatieplante in sytuin. Dit is allesZZ2-tamatieplan-te wat van oor-skietsaad opge-komhet. Die hoog-ste een is omtrent3 m hoog. Otto hetreeds meer as 30tamaties gepluken daar is nog so-wat 78 oor.

Rankereikhoog

ANITA SCHOEMAN gee wiskun-delesse en is die afgelope paarjaar by Solidariteit HelpendeHand betrokke. Lynda Greylinghet aan haar vrae gevra.Is jy getroud en het jy

kinders? Indien wel, hoe lanken hoeveel?

Ek is geskei en het ’n 19-jari-ge dogter.Hoe lank bly jy al in Bethle-

hem? Waar kom jy oorspronk-lik vandaan?

Ek is al van gr. 2 af inBethlehem. Daarna het ek in Bloemfonteinaan die Kovsies gestudeer, maar is dieafgelope 12 jaar terug in Bethlehem.Van wanneer af is jy betrokke by die

aktiwiteite van die tak en hoe lank asvoorsitter?

Ek is van 2011 af betrokke en is vanNovember 2012 die takvoorsitter.Wat het jy voorheen gedoen?Ek het my PhD-graad aan die Kovsies

voltooi, ’n Kumon-wiskundesentrum, asook ’nwiskundesentrum vir hoërskoolleerlinge, inKimberley bedryf en wiskunde-onderrig aandie matrieks aan onder meer Kimberley Boys’High en Girls’ High, asook aan CBC, gegee.Ek het nou my eie wiskundesentrum virhoërskoolleerlinge in Bethlehem.Hoekom het jy by Helpende Hand

betrokke geraak en is jy steeds betrokke?Helpende Hand se dinamika, visie en

missie het my nog altyd beïndruk. Ek het ook

’n passie en liefde vir mense,maar veral vir my Skepper. Onsis hier om mense na Hom te lei,hulle te help en in die mens seskeppingsdoel op te staan.Van watter aspek van jou

vrywillige werk hou jy diemeeste?

Die kinders en bejaardes.Watter projek het tot dusver

vir jou uitgestaan en wat hetdit behels?

Ons het vir ’n bejaarde tannie’n 5x5 m-Wendyhuis opgerig,

haar plek omhein, gemeubileer, elektrisiteits-toevoer aangebring en haar hond laatsteriliseer. Die projek was spesiaal, omdat ditdeur die plaaslike gemeenskap geborg is.Wat is frustrerend daaraan om ’n

vrywilliger te wees?Hulpbehoewende mense wat nie wil

saamwerk nie.Met watter ander instansies werk

Helpende Hand in die streek saam?Plaaslike kerke, departement maatskaplik,

ouetehuise en talle sakeondernemings enliefdevolle mense van die gemeenskap.Wat is die tak se doelwit vir die jaar?Om die kinders te bemagtig en die mense

se lewensverwagtings en omstandighede teverbeter.Watter raad het jy vir iemand wat by die

gemeenskap betrokke wil raak?Kontak die Helpende Hand-tak. Geniet dit,

maar moenie emosioneel betrokke wees nie.

Gods werk haar doel

ANITA SCHOEMAN

MALUTI, WOENSDAG 12 MAART 2014 5

A SMALL change can indeed makea big difference. Rural Maintenancebelieves that businesses, municipa-lities and consumers need to worktogether to ensure a better futurefor rural communities where socialand economical change is possible.Every journey starts with a singlestep and Rural is taking those

steps to ensure a better life forrural communities, businesses andemployees in order to re-energisethe Free State, one town at a time,through their “300k Campaign”.Rural understands the importance

of caring for the youth on a basiclevel in order to unlock theirpotential to realise their dreams.

Rural decided to lend a helpinghand to the Hope House Children’sHome by donating R60 000 overthe next 12 months to this worthycause.At present Hope House has 26

children, but the numbers varyaround 30 children. They range inage from under a year to 14 years

of age. The dedicated staff,consisting of a house manager,supervisor, six care-givers andcooking, cleaning and laundry staff,runs the facility and sees to everyneed of the children. School-goingchildren are transported to theirdifferent schools and toddlersattend nursery school.

THE country, as far aselectricity is concerned, ison its knees.Illegal connections and

bypassed customers,whether residential, commer-cial or industrial, lead toimmense pressure on theavailability of electricity inthe country. Currently inMaluti-a-Phofung, 40% ofelectricity users are stillusing electricity withoutpaying and are thereforedirectly responsible forEskom having to load-shedpaying citizens.Rural Free State strongly

believes that if you useelectricity, you have to payfor it and they are going toassist Eskom in decreasingthe load by disconnectingnon-paying users of electrici-ty. The country’s futuredepends on all citizensco-operating.There is simply no choice

and they request thecommunity of Maluti-a-Pho-fung to assist them.The community can

consult Eskom for load-shedding schedules at:http://loadshedding.es-kom.co.za/

Rural aims tohelp Eskom

Rural Maintenance lends helping handRURALMAINTENANCEmakes a difference at Hope House in Harrismith. From the left are Kristo Tsotetsi (manager of Hope House), Joe Vogel (chairpersonof the Tshwaranang Board of which Hope House is a project) and William Mahlangu (marketing and relations manager of Rural Maintenance).

6 MALUTI, WOENSDAG 12 MAART 2014

12 MAART: ’nInligtingsdag oor dievolhoubarestelsel-benadering word indie Fouriesburg-om-gewing gehou en isdie ideale geleent-heid om meer oorMonsanto se nuweDekalb-saadkultivarsuit te vind.

Dit begin om08:30 vir 09:00 byJaco Breytenbachtussen Bethlehemen Fouriesburg.

Vir meer inligtingkan Kevin Nel by079-890-2125 gebelword.9 April: Bethle-

hem-Christusfees(Die leë stoel),Bybelse ete.Begin om 18:00 bydie NG kerkBethlehem-Wes.Kaartjies beskikbaarby Libri.10 tot 12 April,

asook 14 tot 16April: Bethlehem-Christusfees (Dieleë stoel). Begin om19:00 by die NGkerk Bethlehem-Wes.

Kaartjies by Libribeskikbaar. KontakDries Kotze by083-632-0297 ofElrine Pretorius by082-927-6278 virmeer inligting.

DIE LEË STOEL is ’n stuk vir die Passie-spel wat deur weermagkapelaan WesselRossouw geskryf en tien jaar gelede dieeerste keer in Bethlehem opgevoer is.

Rossouw het aanvanklik gedink om dielydensgeskiedenis van Jesus Christus tebeskryf uit die oogpunt van elke dissipelwat dan minstens 12 tonele tot gevolg souhê. Die teks moes iets anders as diegewone wees.

Toe Rossouw egter met sy navorsingbegin het, het hy gou agtergekom baie minis oor sommige van die dissipels aangete-ken.

Hy het in ’n klein boekie gelees oorThomas wat hom dadelik op ’n ander spoorgeplaas het. Die boekie het die vraag gevrawat jou antwoord sou wees as Jesusvandag sou verskyn en gevind het jou stoelis leeg soos die stoel van Thomas byChristus se eerste verskyning aan sydissipels ná sy opstanding in die bokamer.

Rossouw het die teks geskryf uit dieoogpunt van Thomas, die kleingelowige,

verwarde, mistroostige en moedelose menswat net nie kon glo sy Here het opgestaanuit die dood voordat hy nie self die merkegesien en gevoel het nie.

Die stuk bestaan uit 32 tonele met sowatdie helfte dialoog tussen Thomas en tweestemme (sy gewete) waarin die lydensge-skiedenis van Christus bekyk word. Die resvan die tonele bestaan uit die Bybelsevertellings van Jesus se lewe op aarde.

Rossouw beskou die stuk as ’n diens- en’n bedieningsgeleentheid.

Meer as 300 mense oefen al wekelank om Die Leë Stoel in April op tevoer.

Die rol van die 12 dissipels word deurbekendes vertolk. Op Maluti se webwerf,www.malutinews.co.za, is ’n foto van diedissipels. Lesers kan gerus aan die kompe-tisie deelneem.

Die kompetisie begin vandag en eindig op24 Maart.

Die wenner sal twee gratis kaartjies nadie opvoering ontvang.

Thomas in ‘Die Leë Stoel’ in die Passie-kollig

BETHLEHEMIETE wat aan die Passiespel Die Leë Stoel gaan deelneem, oefen hier aan dieKruisiging-toneel. Foto: Lynda Greyling

NICOLENE EKSTEEN (naaslinks), eienaar van die Bethlehem-vurkhy-servelddienste, het lede van Bethlehem se Kosmos-VLU-tak vertel ’nvrou kan in ’n mansberoep steeds vrou wees deur haar te versorg. Vanlinks is Rina Bosman, Eksteen, Hester Kruger en Willi Pienaar.

’n LIEFDESTEDDIEBEER.Dít is wat ’n klompie oumas en ma’s

met kinders in die Japsnoet-versorgings-oord onder leiding van Magriet Fourie enMagda de Klerck maak. Hulle het eershul lap uitgesoek, waarna begin is omdie blokkies te sny. Die teddiebere gaanuit 140 blokkies van 90 cm elk bestaan.Elke blokkie moet gesny en gestik word.

Om ’n teddiebeer uit laslappies temaak verg tyd, maar dit word met liefdevir hul kinders of kleinkinders gemaak.

Die meeste van die kinders in die oordis hulpbehoewend. Hulle ontvangdaagliks etes by die skool.

Annemie Bosman, hoof, sê weens dieekonomie het die borg wat altyd aanhulle kos geskenk het, hom onttrek.

Hul kosvoorraad is nou uitgeput.Indien enigeen kos wil skenk, kan hulledit by Japsnoet te kom aflaai.

Rig navrae aan Bosman by 058-303-4281.

Oumas, ma’s maak liefdesteddies

OUMAS en mammas wat kinders in die Japsnoet-versorgingsoordhet, gaan teddiebere vir die kindersmaak. Van links is ElsaModubeli,Hannetjie van Rooyen, Madelein van Schalkwyk, Magriet Fourie,Magda de Klerck en Elzabeth Mbele. Fourie en De Klerck leer dievroue om die teddiebere te maak.

DIE bestuur van die Helpende Hand-tak in Bethlehem bestaan uit vanlinks: Hester Jonker (bykomende lid), Anita Schoeman (voorsitter) enJan Badenhorst (sekretaris); agter: Tina Blignaut (bykomende lid), Cas-sie Jonker (ondervoorsitter) en Francois Blignaut (tesourier).

Tak se bestuur

TE KOOP

ALLERLEI

1655

Geslagte varke, skapespeenvarke en lam-mers. Gratis aflewering inBethlehem. 072 406 3919.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

VLOERLENGTE TAFEL-DOEKE, kandelare, eetge-rei. Peto Odendaal.Lombardstraat 7.058 303 2392.

ALLERLEI

1845

GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840/082 807 7456.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Maria soek werk ashuishulp, kantoorskoon-maker, kinderoppasser ofkook. Maandae-Vrydae.Skakel 073 335 7608.

GEKLASSIFISEERD

SOEK, KOOP, VERKOOP

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

MALUTI, WOENSDAG 12 MAART 2014 7

SKOLENUUS

DIE kleuters van die Tingeling-kleuterskool en hul gesinne het aan ’n pretstap deelgeneemwaarna vleis gebraai en gekuieris. Op die voorgrond is van links Conrad, Maya, Christiaan en Sarel Venter.

DONNALEE VAN NIEKERK en Lianzer James van die Hoërskool Witte-berg is twee vandie deelnemers aandieMnr. enMej.Witteberg-kompeti-sie. Hulle moes as deel van die kompetisie aan ’n welwillendheidsprojekdeelneem. Hulle het die Sonskyn-dienssentrum gekies om ’n heerlikeontspanne middag aan te bied. Bejaardes kon aan ’n hondjie en haasraak. Leandra de Coning het ook hul gunstelingliedjies gesing.

ATLETE van die Maluti-Hooglandskool wat aan die provinsialebyeenkoms vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes(LSOB) in Polokwane gaan deelneem, is van links Marisca vanVuuren (hoog- en verspring), Bonang Khambula (diskusgooi),Simanga Ngozo (verspring en diskusgooi) en Bokang Moloi(100 m, 200 m en 400 m).

LEERINGE van die Maluti-Hooglandskool wat merietesertifika-te van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) ont-vang het, is van links Teboho Nthunya, Thandiwe Nene, RickusLabuschagne, René Ackerman, Talana van den Bergh, MphutiZimu en Mamokgalo Tsotetsi.

DIE leerlinge van die Laerskool Truida Kestell het aan Kansase Shavathon deelgeneem en altesaamR5 600 ingesamel. Hieroorhandig Pieter Zietsman (tweede van regs) die geld aan Carelde Bruin (streekbestuurder: Kansa). By hulle is leerlinge, asookMaryna Kriel (derde van links) van Kansa.

Stappery pret vir gesin

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

OOS-VRYSTATERS se jukskeispanne hetop die B&C-toernooi in Kroonstad behoorlikdie skeie laat klap.

In die dubbelspelkompetisie het negeOos-Vrystaters deelgeneem. Hulle het dieeerste, twee tweede en ’n derde plekbehaal.

Ses spanne het aan die driespel deelge-neem. Hier is ’n eerste plek en drie tweedeplekke behaal. Die Oos-Vrystaters wasalgeheel derde. Die twee veteraanspannewas saam tweede.

Die spanne is: B1: Seppie Dowling, DanieBierman, Jorrie Jordaan en Hennie Oosthui-zen; B2: Dawie van Niekerk, Piet vanNiekerk, Floors Beukes en Hennie van Zyl.

Die twee gemengde spanne het gesa-mentlik tweede geëindig. Die eerstespanle-de is Nok van Niekerk, Linda van Niekerk,Sarie Taljaard en Sampie Pretorius, en dietweedespanspelers Dina Stander, PieterLouwrens en Basie Stander.

Die vrouespan, Debora van der Walt,Sophia Herman, Kotie van Deventer enAnnelie van Zyl, was eerste.

Seppie Dowling, Hennie van Zyl, Kotievan Deventer en Hennie Oosthuizen is asuitblinkers op die toernooi aangewys.Debora van der Walt, Annelie van Zyl enJorrie Jordaan het merietesertifikate gekry.Die Oos-Vrystaat het ook die netheidsertifi-kaat ontvang.

Skeie doen praatwerk

OOS-VRYSTAATSE jukskeispelers wat as uitblinkers op die B&C-toernooi aangewys is, is vanlinks, voor: Debora van der Walt en Annelie van Zyl; agter: Seppie Dowling, Hennie van Zyl,Kotie van Deventer, Hennie van Zyl en Jorrie Jordaan.

DIE Oos-Vrystaatse jukskeispanne wat aan die B&C-toernooi in Kroonstad deelgeneem het.

Besoek Maluti se Face-bookblad en ge-sels saam oornuus en sport injou omgewing.

THOMAS MAPP van die Bethlehem-ten-shinkanklub doen ’n kata in die allestyle-ka-ratetoernooi in Bethlehem.

JAC GROBLER

WIM VAN RENSBURG van Harrismithdoen ’n kata op die karatetoernooi wat inBethlehem gehou is. Foto: Lynda Greyling

BENJAMINPRINSLOOvan die Bethlehem-tenshinkanklub in aksie in die kata-afdelingop die allestyle-karatekampioenskapsby-eenkoms wat in die Metropolitan-sentrum inBethlehem gehou is.

KARATEKAS van oor die Vrystaat enGauteng heen het aan ’n allestyle-toernooi in Bethlehem deelgeneem.

Die toernooi is deur die Bethlehem-tenshinkanklub aangebied.

Daar is reeds Saterdagoggend vroegbegin en laatmiddag klaargemaak.

Die karatekas van die Bethlehem-ten-shinkanklub het besonder goed gevaaren talle goue, silwer- en bronsmedaljesverower.

SportSportKaratekaskap dit uit