Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene...

Post on 12-Dec-2020

2 views 0 download

Transcript of Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene...

‘n Geloofsfamilie

vat hande!

09:00 Oggenddiens

Ds Nelis Lindeque

Skriflesing

Galasiërs 5:1, 13-25

10:30 English Service

Rev Chris Swart

18:30 Leefdiens

Ds Chris Swart

LEEFDIENSTE

Sondae 18:30 – 19:30

• Waar ons fokus op hoe

ons leef.

• In wat ons glo en

• ‘n Alternatiewe

bedieningstyl.

DIENSBEURTE

Sondag 7 Julie

Doringkloof Buite

Sondag 14 Julie

Lytteltonhoewes

Sondag 21 Julie

Zwartkop/ Highveld

Aan alle nuwe

lidmate,

baie welkom.

Meld asseblief na

die diens in die

ingangsportaal aan.

AVONTUURWEEK1 – 5 Julie

Supersterre vir JesusGraad 1 – 7 asook 5 en 6 jariges

baie welkom.

Inskrywingsvorms in portaal,

kerkkantoor of e pos

kantoor@dkfk.co.za

beskikbaar.

CREATED COSMOS

‘n Avontuurweekinstappie

Almal welkom!

Neem ‘n ontsagwekkende toer deur ons

sonnestelsel, sterrestelsel en meer!

‘n Gewilde skeppingsgebaseerde

planetariumprogram.

Wanneer: 2 Julie

Tyd: 18:30 en 19:15

Koste: R20 per person,

betaal by deur

Waar: Kerksaal

HUISGELOOF

Wanneer: 28 Julie

Tyd: 17:15

Teikengroep: Gr 8

Tema: Balans met tegnologie

Ons nooi alle Gr 8’s en hul ouers uit om

dié interessante aanbieding by te woon.

VROUEKAMP

Waar: Pure Joy

Konferensiesentrum

Wanneer: 13 – 15 September

Spreker: Ds Janneman van Wyk

Koste: R820

Deposito: R100

om jou plek te verseker

Muur van herinneringKontrakte en blomhouers is

beskikbaar by die kerkkantoor.

Fondsinsameling

Ondersteun asseblief die

Engelse bediening se

projek. Skenk komberse,

winterklere en veral

skoene om aan behoeftige

persone te verkoop.

Gebruik nou jou slimfoon

Vir meer info oor enige

Leefaksies:

Kontak vir Chris

083 466 2366

Reis ook saam op

Facebook en WhatsApp

NAASTES

IN

NOOD

Baie dankie

aan almal wat

so getrou

bydra!!!

NAASTES

IN

NOOD

Ons benodig

veral sop

vir die

wintermaande.

My DKFK-Musiekbediening

Ons herinner jou dat daar by die

deure ‘n aparte blaadjie is indien jy

belangstel om betrokke te raak by

musiek, kunste, of die mediaspan.

Jeuk jou vingers om te help om

videos te maak.

Kontak Elmo Pienaar by

musiek@dkfk.co.za

Doppiesprojek

Baie dankie aan almal wat

koeldrankproppies en

brood “tags” vir ons bring.

Dit word opreg waardeer.

Opdatering van

Gemeentedata

Asseblief help ons om die

gemeenteprogram op datum te

bring. Vul die vorm in die

portaal in, al het niks verander

nie en plaas in blou posbus.

U hulp word opreg waardeer.

EFT-Betalings:Verwysings:· MDO vir Dankoffer

· TM vir Tiendemaand

· VB vir Vrouebediening

· BF vir Boufonds

· KB vir Kinderbediening

· VS vir Voedingskema

· NN vir Naastes in Nood

Merk die datum!

Basaar!!!

31 Augustus

Gee asseblief enige

Lief en Leed

of

as u besoek wil word

deur aan die

kerkkantoor

@NGDFK

www.dkfk.co.za

Onthou om u

Familienuus

by die deure

te neem