Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene...

26
‘n Geloofsfamilie vat hande !

Transcript of Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene...

Page 1: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

‘n Geloofsfamilie

vat hande!

Page 2: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor
Page 3: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

09:00 Oggenddiens

Ds Nelis Lindeque

Page 4: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Skriflesing

Galasiërs 5:1, 13-25

Page 5: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

10:30 English Service

Rev Chris Swart

Page 6: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

18:30 Leefdiens

Ds Chris Swart

Page 7: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

LEEFDIENSTE

Sondae 18:30 – 19:30

• Waar ons fokus op hoe

ons leef.

• In wat ons glo en

• ‘n Alternatiewe

bedieningstyl.

Page 8: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

DIENSBEURTE

Sondag 7 Julie

Doringkloof Buite

Sondag 14 Julie

Lytteltonhoewes

Sondag 21 Julie

Zwartkop/ Highveld

Page 9: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Aan alle nuwe

lidmate,

baie welkom.

Meld asseblief na

die diens in die

ingangsportaal aan.

Page 10: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

AVONTUURWEEK1 – 5 Julie

Supersterre vir JesusGraad 1 – 7 asook 5 en 6 jariges

baie welkom.

Inskrywingsvorms in portaal,

kerkkantoor of e pos

[email protected]

beskikbaar.

Page 11: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

CREATED COSMOS

‘n Avontuurweekinstappie

Almal welkom!

Neem ‘n ontsagwekkende toer deur ons

sonnestelsel, sterrestelsel en meer!

‘n Gewilde skeppingsgebaseerde

planetariumprogram.

Wanneer: 2 Julie

Tyd: 18:30 en 19:15

Koste: R20 per person,

betaal by deur

Waar: Kerksaal

Page 12: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

HUISGELOOF

Wanneer: 28 Julie

Tyd: 17:15

Teikengroep: Gr 8

Tema: Balans met tegnologie

Ons nooi alle Gr 8’s en hul ouers uit om

dié interessante aanbieding by te woon.

Page 13: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

VROUEKAMP

Waar: Pure Joy

Konferensiesentrum

Wanneer: 13 – 15 September

Spreker: Ds Janneman van Wyk

Koste: R820

Deposito: R100

om jou plek te verseker

Page 14: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Muur van herinneringKontrakte en blomhouers is

beskikbaar by die kerkkantoor.

Page 15: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Fondsinsameling

Ondersteun asseblief die

Engelse bediening se

projek. Skenk komberse,

winterklere en veral

skoene om aan behoeftige

persone te verkoop.

Page 16: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Gebruik nou jou slimfoon

Vir meer info oor enige

Leefaksies:

Kontak vir Chris

083 466 2366

Reis ook saam op

Facebook en WhatsApp

Page 17: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

NAASTES

IN

NOOD

Baie dankie

aan almal wat

so getrou

bydra!!!

Page 18: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

NAASTES

IN

NOOD

Ons benodig

veral sop

vir die

wintermaande.

Page 19: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

My DKFK-Musiekbediening

Ons herinner jou dat daar by die

deure ‘n aparte blaadjie is indien jy

belangstel om betrokke te raak by

musiek, kunste, of die mediaspan.

Jeuk jou vingers om te help om

videos te maak.

Kontak Elmo Pienaar by

[email protected]

Page 20: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Doppiesprojek

Baie dankie aan almal wat

koeldrankproppies en

brood “tags” vir ons bring.

Dit word opreg waardeer.

Page 21: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Opdatering van

Gemeentedata

Asseblief help ons om die

gemeenteprogram op datum te

bring. Vul die vorm in die

portaal in, al het niks verander

nie en plaas in blou posbus.

U hulp word opreg waardeer.

Page 22: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

EFT-Betalings:Verwysings:· MDO vir Dankoffer

· TM vir Tiendemaand

· VB vir Vrouebediening

· BF vir Boufonds

· KB vir Kinderbediening

· VS vir Voedingskema

· NN vir Naastes in Nood

Page 23: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Merk die datum!

Basaar!!!

31 Augustus

Page 24: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Gee asseblief enige

Lief en Leed

of

as u besoek wil word

deur aan die

kerkkantoor

Page 25: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

@NGDFK

www.dkfk.co.za

Page 26: Geloofsfamilie vat hande!...Engelse bediening se projek. Skenk komberse, winterklere en veral skoene om aan behoeftige persone te verkoop. Gebruik nou jou slimfoon Vir meer info oor

Onthou om u

Familienuus

by die deure

te neem