Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG...

13
Nuusbrief #34 26 Okt 2017

Transcript of Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG...

Page 1: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

Nuusbrief #34 26 Okt 2017

1

Page 2: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

2

Page 3: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

3

Page 4: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

4

Page 5: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

5

Noordelike SiNodekoNfereNSie oor MiSSioNale geMeeNteS

• Hoehelponsgemeentesopdiepadnamissonalekerkwees?• Hoebemagtigonslidmateomdeelvandiemissionalereistewees?• Hoeverstigonsnuwegeloofsgemeenskappe?Kom neem deel aan die gesprek op 9 November 2017 vanaf 09:00-13:00 byStellastraat-gemeente(NGSuidoos-Pretoria)

Sprekers:DrGertCordier: Vyf-voudigebedieningangemeentes;Missionalevraelysvir gemeentesDsJanadeLange: Voorbeelde van Nuwe Geloofsgemeenskappe en Fresh Expressions

VBOpuntesaltoegekenword.Koste:R50.00ppInskrywings:[email protected]:DrChrisHarris,0823351155

Page 6: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

6

Page 7: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

7

Page 8: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

GRATIS KERMIS - 4 NOV’17!

Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

Ons hou kermis op Saterdag 4 NOV 2017 vanaf 09h00 tot 12h00 waar alle items gratis gaan wees

Kom kry jou kaartjies by die deur

Adres: NG Kerk Bonaeropark Malpensaweg Bonaeropark (Kempton Park)

Kom ervaar Jesus se liefde

Ons sien uit daarna om jou daar te sien!

Vir verdere inligting kontak kerkkantoor [email protected] of Christo Bothaby [email protected]

DONASIES BENODIG VIR GRATIS KERMIS - 4 NOV’17!

WAT: Enige bruikbare huishoudelike items in goeie werkbare toestand Klere/kos/skryfbehoeftes/tuingereedskap/kombuisware/boeke/linne/ handdoeke/meubels/speelgoed/kontant ens)

WAAR: NG Kerk Bonaeropark Malpensaweg Bonaeropark (Kemptonpark)

WANNEER: Kan afgelaai word tot 3 NOV 2017

WIE: ALMAL WAT GESEEND IS OM IN DIE POSISIE TE WEES OM TE KAN GEE

Vir verdere inligting kontak asb. kerkkantoor [email protected] of Christo Botha by [email protected]

** Hou asb. in gedagte behoeftige mense beskik nie oor die nodige fondse om stukkende items te laat regmaak/verf of bruikbaar te maak nie, dus n vriendelike versoek dat alle items in n skoon, goeie bruikbare toestand sal wees.

Baie dankie by voorbaat!

GOD HET DIE BLYMOEDIGE GEWER LIEF8

Page 9: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

9

Die geboorte van die Hervorming Sommige kerke in Suid-Afrika herdenk vanjaar Hervorming 500 op 29 Oktober, die Sondag naaste aan Hervormingsdag, 31 Oktober.

Dit is 500 jaar sedert Martin Luther volgens oorlewering op 31 Oktober 1517 sy 95 stellinge teen die kerkdeur van die Wittenberg Kasteelkerk gespyker het. Dit was die geboorte van die Protestantse Hervorming, ‘n gebeurtenis wat die wêreld verander het.

Lees meer...

Kerklike verhoudingskomitee besoek Pous Franciskus Die Kerklike Verhoudingskomitee van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe (WBG) het onlangs in Rome die Vatikaan besoek en tydens ‘n private oudiënsie pous Franciskus ontmoet.

Hierdie komitee is ‘n komitee van die Wêreldraad van die WBG wie se taak dit is om die ekumeniese aard van die projekte en aktiwiteite van die 148 Bybelgenootskappe wêreldwyd te bevorder.

Lees meer...

Telkom 947 fietswedren

Dertien fietsryers het reeds aangedui dat hulle op 19 November die Telkom 947 Fietswedren ten bate van Bybels gaan aanpak. Fietsryers wat nog vir die gewilde wedren wil inskryf, het nog tyd tot 27 Oktober.

Diegene wat ook tydens die geleentheid vir Bybels wil trap, moet asb vir Johan Peyper by [email protected] of Marina Stebbing by [email protected] kontak, of skakel hulle tydens kantoorure by 011 970 4010.

Page 10: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

10

Ref 500 Feesgeleenthede deur die TKR aangebied

Houtkruis.. ‘n Musiekblyspel uit die ReformasieEen van die produksies wat met die samewerking van die Tussen Kerklike Raad aangebied word, is die musiekbly-spel, Houtkruis, wat in 2008 deur 24 000 mense in die Staats-teater gesien is.

Die Verhaal: Martin Luther het sy 95 stellinge teen Wittenberg se kerkdeur vasgenael en skokgolwe breek deur die bestaande kerk. Skielik kan jou geloof jou na die brandstapel stuur! Hoe Luther se optrede die gewone mense en die kerk raak kry gestalte in die HOUTKRUIS. Te midde van boere-opstande en monnik- gesang beleef ons twee verhale van geloof, liefde, verraad en vergifnis.

Musiek wissel van Gregoriaanse gesange tot groot treffers soos Die Via Dolorosa, Hierdie Kind, en Koos Doep se Gebed.

Die hoofrolle: Jannie Moolman, Zita Pretorius, Marno van der Merwe, Edrien Erasmus, Rouel Beukes en Pieter Smit

Produksietye: Vrydag 3 Nov . 19:00

Saterdag 4 Nov. 11:00 en 15:00 Sondag 5 Nov. 15:00

Plek: Choose Life Kerk in Rubensteinstraat Moreletapark, Pretoria.

Kaartjies: R120, R160 en R200 is beskikbaar. 20% Afslag vir 20+ kaartjies!

Bespreek: iTickets. (iTickets.co.za). Doen dit nou!

Kom kyk hoe die Reformasie van 500 jaar gelede jou vandag nog raak!!

Page 11: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

datumlys

aflospredikante

n Volledige datumlys, met die portefeuljeleiers se beplanning en belangrike sperdatums, is hier beskikbaar.

Klik hier vir ʼn lys van aflospredikante.

pastorale beraders

Ons kry navrae vir Pastorale Beraders.

Indien u wel ‘n Pastorale Berader is, kan u asseblief vir my u kontakbesonderhede stuur. As u nie is nie, maar weet van iemand, stuur dan vir my die kontakbesonderhede en ek sal direk met hul kontak maak.

Ons wil graag ‘n databasis skep om sodoende ‘n addisionele diens te verskaf.

Stuur u besonderhede aan Natassja Marais [[email protected]].

Kliek hier vir ‘n lys van Pastorale Beraders.

vakatures

Klik hier vir Kerkbode se lys van vakatures vir predikante, ander kerklike amptenare en verwante kerklike instansies.

Organisasie / Instansie Vakante pos SluitingsdatumNG Gemeente Welbekend Musiek / Aanbiddingsleierspos 31 Oktober 2017NG Gemeente Ashton Voltydse Leraar 31 Oktober 2017Solheim Tuiste vir Bejaardes Senior Verpleegkundige 31 Oktober 2017NG Gemeente Warmbad Jeugwerker 22 November 2017

Vir meer inligting oor die bogenoemde vakatures, klik hier.

11

Page 12: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

GEBEUREIn ‘n neutedop...

OKTOBER

27 Mini-KermisNG Witfield

28 BasaarNG Standerton-Wes

27 Dewald Gouws en sy orkesNG Kempton-Krag

28 Damestee - Uit die ou daeNG Birchleigh-Noord

28 “Breakfast at Tiffany’s”Uitkoms Tehuis vir Dogters

29 Kerkhervorming - Fees-eredienste

28 BasaarNG Impalapark

NOVEMBER

3 NG Brakpan 100ste bestaansjaar feestyd

18 Jak de Priester optredeNG Lynnwood

3-5 Houtkruis Musiekblyspel 18 Manne Ontbyt - Meer as oorwinnaars NG Charl Cilliers

4 Gratis KermisNG Bonaeropark

19 Optrede: Willie BothaNG Boksburg-Wes

13-15 VBO-Kursus in Skoolbediening aangebied deur FutureNowNG Jubilaté

20 Leierskapspraatjie deur Dr. Richard Blacka-by - Maak ‘n verskil in moeilike tyeNG Kempton-Kruin

15 Coenie de Villiers optredeNG Kempton-Hoogland (Kairos)

Die 2018 Kerkkalender is hier beskikbaar.

12

Page 13: Nuusbrief #34 26 Okt 2017 - ngkhoeveld.co.za vanaf Hovel… · GRATIS KERMIS - 4 NOV’17! Die NG kerk Bonaeropark wil alle behoeftige werklose mense uit-nooi na ons gratis kermis!

VRYWARING

Die inligting wat voorsien word en standpunte wat gehuldig word in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE, het geen verifiëring van bevindinge, gevolgtrekkings en opinies deur die NG Kerk van Suid-Transvaal [NG Sinode Hoëveld] nie. Dus weerspieël die inligting en standpunte wat in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE gehuldig word nie noodwendig die van die NG Sinode Hoëveld of sy personeel en lede nie. Menings, afleidings en ander inligting in hierdie boodskap wat nie verband hou met die amptelike werksaamhede van die NG Sinode Hoëveld nie, verteenwoordig nie die amptelike standpunt(e) van die NG Sinode Hoëveld nie.

NUUS VANAF HOËVELD SINODE plaas slegs nuus en inligting vanaf die sinodale, rings- of gemeentelike verband.

Die NG Sinode Hoëveld aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige benadeling en/of skade aan persone of eiendom as gevolg van pro-duk-aanspreeklikheid, oortreding van die Outeursreg Wet 98 van 1978 soos gewysig, waninligting verskaf, nalatigheid of die gebruik van enige metodes, produkte, instruksies of idees wat vervat is in die materiaal soos opgeneem in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE nie. Die inligting en advies is beskikbaar gestel in goeder trou en is afgelei van die inligting verskaf deur die betrokke organisasie/persoon en word voorgehou as betroubaar en akkuraat ten tye van die bekendstelling daarvan. Dit is die verantwoordelikheid van die gebruiker om sy of haar eie besluite te neem oor die akkuraatheid, geldigheid, betroubaarheid en korrektheid van die inligting. Dit beteken dat die instansie en/of die betrokke persoon wat die plasing in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE versoek, dan volle verantwoordelikheid vir die gebeure of inligting aanvaar.

Vir enige navrae in verband met hierdie Nuusbrief skakel gerus me N Marais by 011- 975 8220.

13