Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
19 JUNIE 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
Upington
INWONERS van Upington het die afgelope twee weke van die koue gebibber. Donovon Eva het di foto op Woensdag 11 Junie om 09:30 in die tuin van die Naba Lodge geneem. Die
arme laventelstruik het swaar aan sy ysjas gedra. Foto: Donovon Eva
Skitter ysig in wintersonnetjie
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
Museum
kry nou n
kurator
DIE departement van sport,
kuns en kultuur het pas
aangekondig dat hy kurators
by vier museums in die
Noord-Kaap gaan aanstel en
ander amptenare sal stuur
vir administratiewe take en
die skoonmaak en herstel van
die museums.
Noord-Kaapse museums
beleef al geruime tyd proble-
me ten opsigte van kurators
en geld en veral die Kalahari-
Oranje-museum in Upington
het agteruitgegaan.
Nadat die Kalahari-Oranje-
museum se laaste kurator
bedank het, was daar baie
probleme om di pos behoor-
lik te vul.
n Amptenaar is in die pos
aangestel, maar die werk is
nie na behore gedoen nie en
die museum is vir die
publiek oopgemaak sonder
dat daar behoorlik na die
museum omgesien is.
Die departement is egter
nou van plan om al die
vakante kuratorposte te vul
en aandag te gee aan die
behoud van die erfenisskatte,
is aangekondig.
n Nuwe kurator is reeds
by die Calvinia-museum
aangestel en die proses om n
geskikte kurator vir die
Kalahari-Oranje-museum te
kry is reeds begin.
Die nuwe kurator sal veral
aandag moet gee aan die
insluiting van die Khomani-
San-erfenis in die museum,
sowel as aspekte soos die
streek se wyngeskiedenis, die
oorgrensverhoudinge met
Namibi en die Upington
26-geskiedenis.
LT.KOL. LEONIE GOEIEMAN spreek die leerlinge van die Gekombineerde Skool Riet
fontein tydens Kinderbeskermingsweek toe. Foto: Verskaf
Kinders hoor oor regte
Meris Kocks
GEDURENDE Kinderbeskermingsweek
het lt.kol. Leonie Goeieman die gr. 6- en
gr. 7-leerlinge van die Gekombineerde
Skool Rietfontein besoek.
In di week val die fokus jaarliks op
die kinders wat die kwesbaarste mense
in gemeenskappe is.
Goeieman het die boodskap van die
week op n baie informele en interak-
tiewe manier aan die kinders oorgedra.
Sy het met hulle oor die betekenis en
doel van Kinderbeskermingsweek
gepraat en vir hulle die kind se regte
en verantwoordelikhede verduidelik.
Goeieman het ook gepraat oor die
verskillende soorte mishandeling en
oor waar kinders kindermishandeling
kan aanmeld.
Sy het veral klem gel op die waarde
van onderrig en die belangrikheid van
n positiewe lewenswyse en ingesteld-
heid.
Hou die blink
kant bo op
Loslitdag
DIE Loslitdag-veldtog vir
2014 is aan die gang en
Mathys Roets het sy onder-
steuning vir die projek
getoon deur reeds sy Loslit-
plakker te kry.
Loslitdag is Suid-Afrika se
grootste geldinsamelings- en
bewusmakingsprojek vir
persone met gestremdhede.
Dit is n dag waarop almal in
die land die verskoning het
om gemaklik, formeel of
sommer net verspot werk toe
aan te trek solank hulle die
amptelike Loslitdag-plakker
dra.
Roets is in 2009 in n
motorfietsongeluk verlam.
Ongeag hierdie terugslag,
kyk hy vorentoe en leef hy
steeds voluit.
Volgens Celeste Vinassa,
die Loslitdag-projekbestuur-
der, gaan alle Loslitdagsken-
kings aan organisasies wat
dienste aan persone met
gestremdhede lewer.
Ons is baie dankbaar vir
die ondersteuning van
bekendes soos Mathys wat
ons help om die projek te
bemark.
Loslitdag het oor die jare
heen n gunstelingdag op die
Suid-Afrikaanse kalender
geword.
Sommige maatskappye
gebruik Loslitdag as n
geleentheid vir hul korpora-
tiewe spanbou-dae, terwyl
hulle n bydrae maak tot een
van die land se kwesbare
sektore persone met
gestremdhede.
Die Loslitdag-tema vir
vanjaar is Bring out the
Bling, oftewel Blink kant bo!
en dit is die ideale kans om
iets blinks werk toe te dra.
Vrydag 5 September is die
groot dag vir blink aantrek.
Vanjaar is Loslitdag se 20ste
verjaardag en daarom kan
mense ook sommer partytjie-
uitrustings aantrek.
Die projek behoort aan en
word bestuur deur die
Nasionale Raad vir Persone
met Liggaamlike Gestremd-
heid in Suid-Afrika en word
jaarliks deur die raad se
Loslitdag-span georganiseer.
Die volgende nasionale
instansies, met takke oor die
land heen, vind by die geld
baat wat ingesamel word: die
Nasionale Raad vir Persone
met Liggaamlike Gestremd-
heid in Suid-Afrika; die
Suid-Afrikaanse Federasie
vir Geestesgesondheid;die
Federasie vir Dowes van
Suid-Afrika; die Nasionale
Raad vir Blindes; Outisme
Suid-Afrika; Down-sindroom
Suid-Afrika; die Nasionale
Raad vir Persone met
Serebrale Gestremdheid; die
Suid-Afrikaanse Dowe-vereni-
ging; die Nasionale Instituut
vir Dowes; die QuadPara-ver-
eniging van Suid-Afrika;
Alzheimers Suid-Afrika en
die South African Disability
Alliance.
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
19 JUNIE 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
Kuruman
COL. SAMPIE KOOPMAN (left) has been the station commander of the Kuruman Police for the past four years. He has been transferred to Upington where he will be the new station
commander. Lt. Col. Kobus van Wyk (right) is currently the acting station commander. On Thursday, 12 June, several members of the police and members of the community held a special
farewell ceremony for him. Read more about this formidable man on p 3. Photo: Ilse Watson
We salute
you,
Colonel
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
bederf.
Of om ten minste bystand-per-
soneel vir my driejarige seun te
wees wanneer hy vir Pappa en
Oupa ontbyt maak.
N n relatiewe vreesaanjaen-
de kombuisondervinding het my
seun plegtig die skinkborde
(met n klein bietjie hulp)
vroegoggend by die pas gaan
aflewer.
En natuurlik die tradisionele
handgemaakte geskenk.
Pappa kry n das gemaak
van n koevert en Oupa kry n
prentjie van n halfherkenbare
perd.
Tesame met die oorhandiging
van die geskenke, kry albei
natuurlik n vet soen. En saam
met die vet soen, n lekker dosis
kleuterskoolgriep.
Dit is opsluit ook die seisoen
vir griep-geskenkies wat die
kinders vir hul ouers van die
skool af bring.
Maar dit is hoekom goeie pas
van alle generasies n sen vir
hul gesinne is.
Hoewel hulle die volgende dag
met loopneuse en waterige o
opgestaan het, het hulle net
komplimente oor die vorige dag
se groot bederf gehad.
en dun, by my gestaan het.
Hy het my toegelaat om my
eie foute te maak en is daar om
die stukke op te tel as dinge nie
uitwerk nie.
En natuurlik is hy die beste
oupa vir wie n kleinseun kan
vra.
Gewoonlik begin Vadersdag
met ontbyt in die bed (wat Ma
help maak) en dan die geskenk.
Ons is n kunstige huisgesin,
en Seun het Vadersdag as die
perfekte geleentheid gesien om
sy talent in die vorm van
prentjiegeskenke vir die pas te
gebruik.
Nou is die Vadersdag-bederf
al n jare lange tradisie in ons
familie.
Ek en die gesin het juis mooi
beplan om vanjaar tydens
Vadersdag by my familie in
Pretoria te gaan kuier.
So kan ek sommer die
spreekwoordelike twee vlie
met een klap-tegniek gebruik
om die twee pas in my lewe te
Benneli Olivier
Van der Walt
VADERSDAG. n Dag waarop
kinders van alle ouderdomme n
geleentheid kry om vir hul pa
dankie te s vir die baie
maniere waarop hulle n mens
se lewe verryk.
My pa is nog altyd en sal
altyd n inspirasie vir my bly.
Hy het verlede jaar n 45 jaar
in die Kruger- Nasionale Park
afgetree.
Tydens sy tyd in die park het
hy verskeie kere toeriste en
kollegas gehelp sonder om
daaroor te kla.
Weens sy werk kon ek saam
met my gesin in n unieke en
pragtige omgewing grootword
met ondervindings wat min
mense ooit sal beleef.
Een van sy vele sgoed,
vriendelikheid kos niks, sal
my altyd bybly en kom my goed
te staan in my werk en alle-
daagse lewe.
Met soveel onsekerheid, weet
ek dat ek altyd op my pa kan
staatmaak.
Die meeste van sy grys hare
is my skuld, maar hy is die
mens wat nog altyd, deur dik
Polisieho
wat omgee
KURUMAN se verlies is Upington
se wins.
Kol. Sampie Koopman, stasiebe-
velvoerder van die Kuruman-poli-
siekantoor, is op pad terug na sy
wortels.
Hierdie besonderse man is
terugverplaas na Upington, waar
hy grootgeword het, om daar die
leisels as stasiebevelvoerder oor te
neem.
In die vier jaar dat hy hierdie
pos in Kuruman beklee het, het
hy n groot verskil gemaak.
Koopman was nie altyd gewild
onder polisielede in Kuruman nie,
omdat hy in dissipline glo en
streng is wat dit betref.
Veiligheidskenners sal getuig
dat wetstoepassing sonder dissipli-
ne gedoem is. Die polisie in ons
land en streek veg reeds n baie
moeilike stryd met misdaad wat
plek-plek buite beheer is. Juis
daarom is dissipline so belangrik.
Koopman is n mens wat plat op
die aarde is. Nooit sal hy die
telefoon as kolonel beantwoord
nie. Dit is altyd net Koopman,
n duidelike aanduiding dat dit vir
di man nie gaan oor rang of
belangrikheid nie, maar oor die
gehalte van die mens.
n Ander sterk punt van
Koopman is dat hy besef hoe
noodsaaklik goeie kommunikasie
in die stryd teen misdaad is.
Hy het goeie verhoudinge met
die Bulletin in Kuruman gehand-
haaf en die koerant onder meer
saamgeneem op daggaklopjagte,
wat die koerant in staat gestel het
om eerstehands oor die gebeure
verslag te kon doen.
Die media is n uiters belangri-
ke vennoot in die misdaadstryd,
en deur joernaliste insig te gee in
die uitdagings waarmee die polisie
te doen het kan beriggewing oor
misdaad net verbeter word.
Dit strek Koopman tot eer dat
hy besorg is oor die beeld van die
polisie en dat dit hom pla as die
publiek onder die indruk verkeer
dat die polisie se dienslewering
swak is.
Hy streef dan ook daarna om
polisielede te motiveer om seker
te maak dat hulle goeie diens
lewer.
Die Bulletin wil vandag hulde
bring aan polisielede soos Koop-
man vir wie dit n saak van erns
is om die gemeenskap te dien en
seker te maak dat die stryd teen
misdaad gewen word.
Hy word alles van die beste in
sy nuwe pos toegewens.
Ons leweword deur
branders glad gemaak
IN Kaliforni is n strand wat as
Pebble Beach bekend staan. Die
branders slaan met soveel krag
teen die strand dat die klippies
gedurig teen mekaar en teen die
rotse skuur en dit maak hulle glad,
blink en mooi.
n Medeleraar van die Birchleigh-
gemeente, Hennie van Wyk, het di
storie gestuur.
Toeriste kom van ver om na
Pebble Beach se mooi, gladde
klippies te kyk en dit as aanden-
kings saam te neem huis toe.
Teleurstelling en tespoed kan ook
in ons lewe, in ons karakter en
gedrag, n soortgelyke invloed h.
Die komponis Hndel het eens
wanhopig in Londen se strate
rondgedwaal. Hy was bankrot en
het verwerp deur almal gevoel. Een
oggend keer hy terug na sy ysige
kamer. Op die tafel l n dik
koevert, n libretto, n vokale
musiekstuk wat Charles Jennens
uit Bybelverse saamgestel het.
Verwese, honger en koud blaai
Hndel lusteloos deur die lang
werk. Die woorde voor hom laat
hom regop sit. Dit is die Ou-Testa-
mentiese voorspelling van die
geboorte van Christus: Raadsman,
sterke God, Vredevors.
Opgewonde lees hy verder hoe
Hy deur die mense verag en
verwerp sou word. Die woorde dat
sy Verlosser leef en die Koning van
konings is, word in sy siel inge-
brand. Hndel gryp n potlood en
gaan sit voor die klavier. Twee
weke lank werk hy feitlik on-
onderbroke en gee gestalte aan Die
Messias. N twee weke nooi hy n
vriend en met trane in sy o vertel
hy hoe die skepping van die
Hallelujakoor hom laat voel het
asof hy self in die hemel is en hy
God voor hom sien.
Die eerste uitvoering van Die
Messias was in Dublin en die
gehoor se reaksie was oorwel-
digend. So ook in Londen n paar
weke later.
Die Engelse koning het self die
uitvoering bygewoon en meegevoer
deur die Hallelujakoor het hy
opgestaan en die gehoor het sy
voorbeeld gevolg.
Tot vandag toe oor die wreld
heen staan die gehore op as die
Hallelujakoor gespeel en gesing
word. Later was George Frederick
Hndel weer arm, blind en siek,
maar sy omstandighede sou nooit
weer sy gees knak nie.
Bron: ds. Manie Colyn, www.
kragvirelkedag.co.za
JACOLINE VAN ROOYEN het di skattige foto vir Kalahari Bulletin se fotokompetisie ingeskryf. Vlakkie die
vlakvark en Timone l rustig en slaap in die middagsonnetjie op hul plaas Savannah tussen Kuruman en
Danilskuil. Foto: Jacoline van Rooyen
Goeie pas waardeer als
Vriendskap soos in The Lion King. . .
0/18 1/18
1/18
-1/19 0/19
1/19
1/20
3/22
4/22
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014 5
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
Lizette Slabber
DIE Kalahari Bulletin se fotokompetisie-tema
vir Junie is Diere, so stuur nou jou fotos van
plaas- en wilde diere aan die koerant.
Die sluitingsdatum vir die dierefotokompeti-
sie is Donderdag 26 Junie.
Die wenfoto gaan n lekker prys wen en die
foto wat die meeste likes op Facebook kry, gaan
n geskenkpak van die Orange River Cellars
wen.
Elke maand wen die beste foto en die foto
met die meeste likes op Facebook pryse, maar
die eindelike wenner, wat uit die 12 maandwen-
ners gekies word, word behoorlik bederf.
Die wenfoto van die jaar wen n naweek vir
vier mense in een van die NC Famous Lodges.
Die prys sluit ontbyt daagliks, asook n
Sondagmiddagete in.
Die foto wat die meeste likes op Facebook
gekry het, wen n naweek vir twee mense met
ontbyt daagliks by een van die NC Famous
Lodges.
Fotos moet groter as 500 KB en 300 DPI wees
en moet in jpeg-formaat aan die e-pos geheg
wees.
Stuur inskrywings na lizette.slabber@volks-
blad.com
Verskaf n kontaknommer in die e-pos, asook
inligting oor waar en deur wie die foto geneem
is en waar die fotograaf woon.
Slegs amateurfotograwe mag hulle voortaan
inskryf. Geen korrespondent van die Volksblad-
groep mag hulle voortaan inskryf nie.
Daar is geen beperking op die getal inskry-
wings per persoon nie en fotos van oor die
land heen mag ingeskryf word, maar slegs
inwoners van die Noord-Kaap mag hulle
inskryf.
Hou die Kalahari Bulletin dop vir die pryse
wat maandeliks gewen kan word.
) Elke maand sal die inskrywings op www.ka-
laharibulletin.co.za en op die koerant se
Facebook-blad geplaas word so gaan na
www.facebook.com/kbulletin om na die fotos te
kyk.
Kiek n dier enwen
RUDY VAN TONDER het di pragtige foto vir die dierefotokompeti-
sie ingeskryf. Foto: Rudy van Tonder
ROY WALSH het di stoute apies ingeskryf. Foto: Roy Walsh
QUINTEN BROID het di oulike oomblik vasgevang.
Foto: Quinten Broid
HELENE VAN DEN BERG wys hoe sielvol n perd se o kan wees.
Foto: Helene van den Berg
HEINRICH JOUBERT het di besonderse foto van n olifant inge-
stuur. Foto: Heinrich Joubert
Jy kan nog foto kompetisie inskrywings op www.kalaharibulletin.co.za te kyk.
Daar is nog fotos op die Kalahari Bulletin Facebook-blad.
Gesels saam op facebook.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014 7
All prices quoted in RSA rands and include VAT where applicable. Prices exclude accessories used for advertising purposes. All Major Credit Cards accepted. Foodco endeavours to meet the demand on all promotional lines, but stocks are limited. No Traders Please. We reserve the right to limit quantities.
Prices apply to Game Kathu
and Upington stores only.
View this catalogue online at game.co.za
Prices valid 18 - 22 JUNE 2014
W
e
c
h
e
c
k
1
0
0
0
s
o
f
p
r
i
c
e
s
e
v
e
r
y
w
e
e
k
t
o
m
a
k
e
s
u
r
e
y
o
u
a
l
w
a
y
s
g
e
t
t
h
e
L
O
W
E
S
T
P
R
I
C
E
S
o
n
y
o
u
r
f
a
v
o
u
r
i
t
e
p
r
o
d
u
c
t
s
.
I
f
y
o
u
v
e
f
o
u
n
d
a
n
y
i
t
e
m
c
h
e
a
p
e
r
e
l
s
e
w
h
e
r
e
,
r
e
m
e
m
b
e
r
,
w
e
w
i
l
l
B
E
A
T
T
H
A
T
P
R
I
C
E
!
*S
ee
w
w
w
.g
am
e.
co
.z
a
fo
r
te
rm
s
an
d
co
n
d
it
io
n
s
L
o
w
P
r
i
c
e
G
u
a
r
a
n
t
e
e
Beef Chuck and
Brisket Pack
49
90
per kg
Oxtail
69
90
per kg
Bulk Lamb Braai
Chops
69
90
per kg
Kelloggs
Corn Flakes
Porridge
750g
21
90
each
3
60
Knorr
Regular
Packet Soup
t "TTPSUFE
White Star
Super Maize
5kg
29
90
Baked
Beans 410g
5
90
each
for
2
R
25
Mushrooms
250g
Golden
Delicious
Apples 1.5kg
per pack
R
15
Orange
Pocket 6kg
R
18
17
90
per pack
Clover Cheddar
or Gouda
Cheese 200g
Danone
Yojelly
6 x 100ml
or Nutriday
Smooth
Yoghurt
6 x 100g
t "TTPSUFE
per pack
R
10
Blossom
Lite Medium
Fat Spread
500g
R
7
for
5
R
20
Beef Goulash
64
90
per kg
PROMOSIE
Naba hou
markdag
OP 21 Junie bied die Naba
Lodge weer n markdag in
samewerking met Kinder-
musik aan. Daar sal n
verskeidenheid stalletjies
wees wat in almal se smaak
sal val. n Springkasteel,
handwerk, krale, juwele,
kinderklere, natuurlike
produkte en heerlike
soetgoed om die koue weg
te streel sal te koop wees.
Die bekende Upingtonse
sangeres Carien Oosthuizen
sal met haar sang n
heerlike atmosfeer skep.
Vir diegene wat n lafenis
tussen al die inkopies nodig
het, sal daar n teetuin wees
met n spyskaart wat jou
mond sal laat water.
En terwyl die vroue
inkopies doen, sal daar ook
n lekker kuierplek wees
waar al die manne kan
gaan ontspan.
Spesiale trekkings met
fantastiese pryse sal die dag
afrond.
Die markdag begin om
10:00 en hou tot laat aan.
Dit is die eerste van vele
markdae wat aangebied
gaan word. Hou asseblief
die Naba Lodge se Face-
bookblad vir die dag se
program, asook meer
nuusbrokkies, dop.
Lodge is n toevlugsoord
NABA LODGE, n bekende
gastehuis en konferensiesentrum
in Upington, bied aan gesinne,
toeriste, sakelui en groepe n ware
toevlugsoord waar hulle op die
uitsonderlike Kalahari-wyse
verwelkom word.
Waar die pragtige Naba Lodge
vandag staan, was eers n AGS-
kerk en -herberg. Die geboue is in
2004 in n gastehuis omskep en in
2012 deur Eduan en Elbie Basson
oorgeneem.
Die gastehuis kry sy naam van
die unieke naba-plant wat net hier
in die Kalahari-woestyn voorkom.
Die naba (Kalaharituber pfeilii)
is n fungus wat onder die
Kalahari-sand n aartappelagtige
plant vorm wat baie soos n
sampioen proe.
Die San noem di besonderse
geurige fungus die eiers van die
weerligvol en dit kom slegs in
die Kalahari voor.
In April en Mei breek die nabas
deur die sand en kan dit gevind
word deur vir fyn krake in die
sand te soek.
Die uniekheid van die naba
word gevier deurdat Naba Lodge
so natuurlik moontlik met die
Kalahari-natuurskoon saamsmelt.
Die gebou en dekor weerspiel die
omgewing waarbinne die gaste-
huis gele is.
Die moe reisiger kan al die
moderne geriewe wat hy verlang
hier vind, terwyl die groen tuine
en eg Suid-Afrikaanse plante ook
lafenis vir die siel bied.
Naba Lodge het n verskeiden-
heid soorte kamers wat aan
reisigers se behoeftes voldoen.
Die lodge bied alles wat toeriste,
sakebesoekers en groepe kan
verwag. Die 21 kamers kan meer
as 50 mense huisves en daar is
selfs plek vir troeteldiere indien
dit vooraf gerel word.
Naba Lodge bedien n hartlike,
warm ontbyt, aandete op aanvraag
en n heerlike geselligheid- en
konferensiespyskaart word
voorberei volgens die gas se
behoeftes. Gaste met
spesiale dieetversoe-
ke kan ook gehuisves
word.
Die drie lokale kan
vir troues, verjaar-
dagpartytjies,
spesiale gesellighede
en konferensies
bespreek word.
Die lokale kan verskillende
groottes groepe hanteer. Daar is n
kleiner lokaal vir tot 20 mense, n
groter lokaal vir tot 45 mense en
n saal wat tussen 150 en 300
mense kan huisves, afhangende
van die sitplekindeling.
Hier word met egte Kalahari-
gasvryheid in almal se verblyf-,
geselligheid- en konferensiebehoef-
tes voorsien.
EEN van Naba Lodge se kamers. Fotos: Donovon Eva
PRAGTIGE tafelruikers wat gemaak
is vir n bruid wat slegs natuurlike en
inheemse blomme op haar troue wou
h.h.
NABA LODGE is na die heerlike, unieke naba ge
noem.
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
VERSKEIE leerlinge aan die
Horskool Duineveld het aan
die Calvinia-kunswedstryd
deelgeneem en het goed gevaar.
Joline Human het aan ses
nommers deelgeneem en is
vereer met n spesiale eerbewys
vir uitstaande prestasie. Dit is
die eerste keer dat n leerling
van Duineveld di eerbewys
ontvang.
Joline behaal hoogste lof
(90% en hor)- eerbewyse vir
Afrikaanse monoloog, Engelse
monoloog, voordrag en Engelse
gedig.
Sy behaal lof (80% en hor)-
eerbewyse vir prosa in Afri-
kaans en prosa in Engels.
Coenrath Claassens het
hoogste lof- eerbewyse vir twee
sangsolos ontvang en Rika
Muller het die hoogste lof-
eerbewys vir voordrag ontvang.
Reza Kuhn, Elri Klindt en
Catya van Wyk het lofeerbewy-
se vir voordrag ontvang.
Marite Strauss het n lofeerbe-
wys vir haar monoloog ontvang
en Coenrath en Charlene
Vorster het lofeerbewyse vir
solosang ontvang.
Floris Thirion het n lofeerbe-
wys vir sy saxofoonspel
ontvang en Bianka Steenkamp
het n lofeerbewys vir Engelse
gedig ontvang.
Yolan van Kradenburg het n
eervolle vermelding (70% tot
80%)- vir haar blokfluitsolo
ontvang en Rika Muller het
eervolle vermelding- eerbewyse
vir haar Engelse Prosa en
Engelse gedigontvang.
Leerlinge blink uit
VAN links is Rika Muller, Coenrath Claassens en Joline Human.
Foto: Megan Loots
DIE Horskool Duineveld is
vanjaar 50 jaar oud en n groot
Veltiefees word vir die naweek van
28 tot 31 Augustus beplan.
Alle oud-onderwysers en oud-Vel-
ties word genooi om die besonderse
mylpaal saam te vier.
Feesprogram
) Dag 1 Donderdag 28 Augustus:
Fees by die skool met leerlinge en
onderwysers.
) Dag 2 Vrydag 29 Augustus:
Opedag vir oud-Velties en oudper-
soneel.
Registreer voorlopig per e-pos by
Elna Smit by [email protected].
Feesgangers moet hul volle naam,
van, nooiensvan, skool en jaartal
deurgee. Gee ook deur aan Elna of
jy n oud-Veltie of n oudpersoneel-
lid is.
Registrasie is om 11:00 by die
Noordsaal. Om 11:30 is die verwel-
koming deur Rian van der Vyver
(skoolhoof). Om 11:35 is daar die
besigtiging van Veltieland en om
13:30 sluit die besigtigingslokale.
Die Afsluitingseremonie is om
13:45.
) Dag 3 Saterdag 30 Augustus:
Die oggend is oop vir enigiets
wat oud-Velties self beplan.
Skakel met die skool om van die
skool se geriewe soos die onder-
steunersklub of rugbyvelde gebruik
te maak.
Om 18:00 (vir 18:30) is daar n
glansdinee in die Suidsaal. Dit kos
R250 per persoon en die kaartjies
kan betaal en afgehaal word by
Annette Kruger by 054-338-8222
) Dag 4 Sondag 31 Augustus:
Om 09:30 is daar n erediens in
die Noordsaal.
Die diens word deur ds. Theuns
Smit gelei. Die prediker is kol.
Christo Maree (n oud-Veltie).
Hierna is die afsluiting van die
fees met tee en koffie op die
sementblad voor die seunskoshuis
se eetsaal.
Verdere inligting
Die beskikbaarstelling van n
feesdas en ere-baadjie word beplan.
Die bewoording onder die spesiale
logo sal wees: skoolhoof, personeel,
oud-Veltie of ondersteuner.
Die skool kan ook n eerbewys
gee aan n persoon met die bewoor-
ding soos ere-lid op die balkie.
Die skool beplan om die glansdi-
nee deur middel van Skype uit te
saai vir belangstellendes wat nie
die geleentheid kan bywoon nie.
Die skool is op soek na skool- en
sportklere van voor 1960 en van
gedurende die 70s en die 80s.
Indien enigeen oor spesiale
inligting, fotos en nuusberigte
beskik, kontak Rian van der Vyfer
Daar is reeds spesiale feesbaad-
jie-spelde teen R20 te koop by
Annette Kruger by die Noordekant
se kantoor.
Feeswyne met n feesetiket sal
gedurende die naweek beskikbaar
wees.
Velties
vier fees
MARTIN LOTZ van die Vaal-
Universiteit van Tegnologie se
Upington-kampus het n werkses-
sie vir die onderwysers van die
Horskool Duineveld aangebied
oor die gebruik van I2P (Idea 2
Product) laboratoriums.
Di laboratoriums kan die
leerlinge van die skool in die
toekoms bevoordeel.
Di kampus is in die proses
om I2P-laboratoriums te ontwik-
kel.
Die selfhelplaboratoriums kan
leerlinge, onderwysers en die
gemeenskap help om hul idees in
prototipes te omskep.
Die laboratoriums het n
tweeledige fokus. Eerstens word
die oorspronklike idee verfyn en
verbeter en tweedens word op die
fisieke prototipe gefokus.
Leerkragte kry les
MARTIN LOTZ (heel links) demonstreer van die eienskappe van die laborato
rium aan onderwysers van die Horskool Duineveld. Van links is Jaco Kotze
(ingenieurstekene en ontwerp), Andr Esterhuyse (ingenieurstekene en
ontwerp en siviele ingenieurswese), Nico Smit (meganiese ingenieurswese)
en Hanro Viviers (inligtingstegnologie). Foto: Verskaf
OP die Horskool Duineveld se sivviedag het die matriekseuns soos karakters uit die fliek Men in Black aangetrek. Van links is Tiaan Fourie, CJ Conradie,
JayD van Zyl, Georg Visagie, Barend Geldenhuys, Riekert Harber, Kenneth Macaskill, Franco Harmse, Wilco Strydom, Pierr Nel, Wian Basson en Ian
Marais. Foto: Megan Loots
Op sivviedag skool toe in Men in Black se swartpakstyl
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014 9
www.ayandambanga.co.za
118554
Branch Managers
With a Grade 12 or equivalent, at least 2 years experience in retail management as
a branch manager (essential) and the ability to manage people and processes, as
well as uency in English, you will take full responsibility for all aspects of the branch.
Knowledge of Afrikaans, Sesotho or Setswana will be advantageous.
Assistant Managers
(Sales & Admin)
You will need a Grade 12 or equivalent and at least
2 years experience as an assistant manager in a
retail or services environment. You will have excel-
lent problem solving skills with strong customer
focus and staff orientation. A keen interest in retail
management and uency in English will be essential.
Knowledge of Afrikaans, Sesotho or Setswana will
be advantageous.
Trainee Managers
This earn while you learn
opportunity will open the door
for you to grow in a leadership
role and enhance your passion
for all things retail. You will
need a Senior Certicate or
Retail Management Diploma. A
relevant tertiary qualication in
Business Management will be
an added advantage.
Successful candidates must
be willing to work night shifts,
on weekends and public
holidays, as well as be willing
to relocate.
In return for your contribution, the company
offers market-related remuneration packages,
a stable work environment and the opportunity
for continuous career development.
To apply, send your CV, a covering letter and a certied
copy of your ID, as well the name of the publication in
which you saw this advert, in strictest condence, via email
to [email protected] or fax 051 410 7704/5 or
057 391 4558. Please ensure that the specic position
you are applying for is clearly indicated.
Closing date: 4 July 2014
If you have not received a response within four weeks of the closing date,
please accept that your application was unsuccessful. We promote and
apply the principles of Employment Equity and reserve the right not to
make an appointment.
Find your way to the top with the
Shoprite Group of Companies in these
Management Positions!
The Shoprite Group currently offers these leadership
positions throughout the Free State, Northern Cape
and North West provinces, to suitably qualied and
experienced individuals, eager to grow with Africas
leading supermarket retailer because at Shoprite,
opportunities end in long-term careers!
DIE Uppie Camerata, die Horskool Uping-
ton se koor wat uit 42 meisies bestaan, het
tydens die ATKV-Applouskompetisie n
silwer-eerbewys van die beoordelaars
ontvang.
N di kompetisie is die groep na
Kaapstad vir n bedrywige kultuurtoer.
Die toer is begin deur Showboat, n
musiekblyspel, in die Artscape-teater te
gaan kyk.
Daarna het die groep n meesterklas in
stemtegnieke by Andr Serfontein byge-
woon.
Die Kalahari-meisies het vol kneusplekke
van hul besoek aan die Grandwest Casino
se ysskaatsbaan teruggekeer.
Op n yskoue, mistroostige Kaapse oggend
het hulle die Hugo Lambrechts-musieksen-
trum besoek.
Op die laaste aand het die koor by die
Horskool Parow aan die Tygerberg-
Internasionale Eisteddfod deelgeneem.
Hier het hulle n goue eerbewys losgesing
om die toer op n hoogtepunt af te sluit.
Koor bring goud terug van toer
DIE lede van die Uppie Camerata geniet warm koffie in Calvinia voordat hulle die laaste ent na Kaapstad afl. Fotos: Verskaf
DIE meisies wag in die Artscapeteater vir hul
meesterles by Andr Serfontein.
ANITA MANS, n onderwyser aan die
Laerskool Sentraal in Kakamas, het n
oorkonde ontvang vir haar diens aan di
skool.
Jannie Lubbe, skoolhoof, het di oorkonde
aan haar oorhandig om dankie te s vir die
voortreflike diens en besonderse bydrae wat
sy gelewer het tot die bevordering van die
kulturele ontwikkeling van di skool se
leerlinge.
Volgens Lubbe stel sy haar vak, Afri-
kaans, op n hoogs kreatiewe manier aan
die leerlinge bekend en bied sy al vir jare
toneelspel by die skool aan. Op onbaatsugti-
ge wyse gebruik sy haar talente om die
talente van die leerlinge te slyp.
Sy was van 2005 tot 2013 die regisseur
van die skool se toneelgroep en hulle het in
di tyd verskeie pryse gewen.
Vereer vir bydrae
JANNIE LUBBE, hoof van die Laerskool Sen
traal in Kakamas, oorhandig n oorkonde aan
Anita Mans. Foto: Verskaf
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
Vrae oor slagplaas
MERIS KOCKS, Rietfontein:
DIE slagplaas op Rietfontein
het nie die stelselmatige
agteruitgang van die Miergebied
gespaar gebly nie.
Die afgelope paar jare word
geen diere meer by die slag-
plaas geslag nie.
Nou word gewonder waar en
wat word geslag terwyl geen
wakende oog gehou word oor
diere wat geslag word nie.
Volgens ingeligtes is die
Rietfontein-slagplaas volgens die
Wet op Vleishigine, wet 40 van
2000, gesluit.
Weens die wantoestande om
die slagplaas het die owerheid
geen ander keuse gehad as om
die slagplase te sluit nie.
Die Mier-munisipaliteit
verroer ook nie n vinger om
die slagplaas op te knap nie.
Die probleem word vererger
deurdat die Mier-gebied nie
omgewingspraktisyns het nie.
Daar moet gewonder word of
al die vleis wat op die borde
beland, gesond is en of dit die
ware Jakob is.
Die departement van landbou
sal dit ernstig moet oorweeg om
by hierdie situasie betrokke te
raak.
Die kommer bestaan ook oor
die algemene netheid by
slaghuise en huiswinkels waar
vleisprodukte gehanteer en
verkoop word.
Omgewingspraktisyns sal
dringend na die gebied gestuur
moet word om inspeksies uit
te voer om vas te stel of die
plekke wat vleisprodukte
verkoop aan die minimum
higiniese standaarde voldoen.
DIE slagplaas op Rietfontein wat al vir jare toe staan. Foto: Meris Kocks
Dag net virmeisies
Wollie Burger
MET die oog daarop om diensle-
wering in die plaaslike regering
bekend te stel is Cell C se veldtog
Take a girl-child to work op 29
Mei gehou. Tien gr. 9-meisies van
die Horskool Groblershoop het
hulle op di dag by die !Kheis-mu-
nisipaliteit aangemeld.
Hulle is deur Teresa Scheepers,
die munisipale bestuurder,
verwelkom. Sy het n openhartige
gesprek met die meisies gehad.
Scheepers het ges dat hulle hul
energie terwyl hulle jonk en
gesond is, moet gebruik om te
studeer en hulself op te bou.
Daarna het Scheepers kospak-
kies aan die meisies oorhandig.
Elke meisie is na n ander
afdeling geneem waar hulle aan
die werk van personeel by die
munisipaliteit blootgestel is.
Die booskap was dat alle
personeel en amptenare daarop
ingestel is om te verseker dat
dienslewering aan die plaaslike
gemeenskap plaasvind.
Meisies is ook na die kliniek,
Sassa, die polisiekantoor, die
biblioteek en die welsynskantoor
geneem.
DIEgr. 9meisies vandieHorskoolGroblershoophet n dag saammetTheresaScheepers (regs voor), diemunisipa
le bestuurder van die !Kheismunisipaliteit, deurgebring. Voor is Sharodene Pofadder. Van links is, agter: Camilla
Boer, Dalecia Olyn, Willodene Heyns, Megan de Koker, Sharozene Plaaitjies, Desvonia Mathupi, CamerueDene
Louw, Ame Visagie en Chemeen Mienies. Foto: Verskaf
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014 11
FAMILIE-
KENNISGEWINGS
BEGRAFNIS-
DIENSTE
1025
TE KOOP
ALLERLEI
1655
DRAAIBANK (1 METER): Center
To Center, splinternuut, te koop, met
'n 3- en 4-jaw chuck plus baie
ekstras, R35 000. Skakel Johan 072
543 3346.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
SKOONMAAK-
DIENSTE
1805
ELEKTRIES
1810
ELEKTRIESE HEININGS:
Beveilig u eiendom. Vir professio-
nele, geakkrediteerde installasies.
Skakel Francois 072 156 4035.
ELEKTRIESE WERK EN
INSTANDHOUDING. Skakel ons
gerus, ook vir nuwe installasies,
Kuruman.
Strydom Elektries: 083 310 0272.
HEKMOTORS EN GARAGE-
DEURE: Motorhestel en installasies.
Skakel Okker 082 829 0292.
HUISVERBETERINGS
BINNE
1835
VOERTUIE
SLEEPWAENS
3040
V-TEC TRAILERS, KURUMAN:
Verkoop van nuwe sleepwaens en
onderdele. Herstel ook sleepwaens.
Skakel Louwrens 083 310 0272.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
Spacious 2-BEDROOM flat to let.
Electric gate, with private garden.
Parking area under roof for 1 vehicle.
Rent R5 500 p.m. Phone Annetjie
053 712 3179 o.h or 071 554 8626.
A bachelor flat, semi-furnished.
Parking area, under roof for vehicle.
Rent R3 000 per month.
Please contact Annetjie at the office
at 053 712 3179, or on her cell num-
ber 071 554 8626.
TE HUUR
3205
KANTORE TE HUUR: PROKMED
SENTRUM, KURUMAN. Midde -
dorp. Parkering. Skakel Ansa 079 548
5000 of Phillip 083 287 7377.
TE KOOP
3201
HUISE TE KOOP
3275
Baie ruim en netjiese huis te
huur/te koop in Kuruman, naby
watertoring. 4 slaapkamers, 3 badka-
mers, 3 motorhuise, ruim kombuis
met aparte opwas, sitkamer, eetka-
mers, woonkamer, kantoor, huishulp-
kwartiere, swembad. Goeie sekuri-
teit. Skakel Neels 082 786 1581.
HUISE TE HUUR
3270
3-BEDR, 2 BATHROOM-house to
let in Mothibistad. Phone 082 784
0458.
3-SLAAPKAMER-HUIS beskikbaar
vanaf 1 Julie, met koopkrag, R8 000
p.m. Plus dep. Skakel 078 477 7392.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE
4201
KN Galeboe
In die boedel van wyle Kebitsamang
Nellie Galeboe, identiteitsnommer
340903 0284 087, in lewe van Huis
no. 78E, Dithakong, distrik Kuruman.
Boedelnommer: 1326/2013
Skuldeisers en skuldenaars in boge-
melde boedel word versoek om hul
vorderings in te lewer en hul skulde
te betaal by die kantore van onderge-
noemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf
20 Junie 2014.
DUVENHAGE & VAN DER
MERWE
Posbus 63
Kuruman
8460
SOEK, KOOP, VERKOOP
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om die
advertensie na die bopunt
van die klassifikasie-lys te
skuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAG
ALLE
ADVERTEERDERS
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014 13
Diversity of gender, skill, thought, experience, ethnicity, style
and language are all important elements of our people strategy
and are key drivers for our success.
The future is diverse.
The future is yours.
www.humanjobs.co.za Human Communications 110095
BHP Billiton Manganese is a distinctive business with a leading presence in
the global manganese market. Our operations span 2 continents and offer
an excellent platform for those seeking to fast track their career. Join our
dynamic business and contribute to our growth.
Hotazel Manganese Mines (HMM), is based in the Kalahari. We mine one of
the largest manganese resources in the world, yet we offer a unique lifestyle
choice with a family-friendly, secure environment and value our employees as
our greatest asset.
Hotazel, Northern Cape
Wessels Mine
Mechanical Engineer
Ref: 768378
Heres the perfect change to utilise your skills, knowledge and extensive
working experience in the production, projects andmaintenance environment.
More specifically, your duties will include providing technical expertise and
consultative support in respective discipline of Mechanical Engineering
for projects, maintenance and operational areas by implementation of
standardised systems, processes and governance (among many other exciting
duties).
This exceptional opportunity requires a visionary with a degree in Mechanical
Engineering or equivalent and 5-10 years experience in a mining/engineering
or similar environment, with a strong focus on operations and engineering
work, as well as a valid South African drivers licence. A postgraduate degree/
diploma in Management and/or Engineering, a Government Certificate of
Competency and ECSA Registration as a professional Engineer would be
advantageous. An action orientation, accountability and sound judgement
are essential.
Engineering Specialist:
Control & Instrumentation
Ref: 768368
We need you to provide technical guidance, designs, standards, specifications
and strategies for all SCADA and instrumentation assets. This means
youll be involved with HSEQ, quality assurance, financial control and
equipment strategy functions, as well as reliability engineering, SCADA and
instrumentation and projects.
If you have a diploma in Electrical/Instrumentation Engineering, at least 10
years experience in the instrumentation and SCADA control field and a valid
Code 08/EB drivers licence, you are invited to apply. You must pass the pre-
employment medical examination. Some 5 years in the mining environment,
a relevant trade certificate and electrical experience and knowledge will be
advantageous, as will a BSc degree, and Pr Instrumentation and Control
Engineering.
Engineering Specialist: Electrical
Ref: 768367
In this role, you will provide technical guidance, designs, standards,
specifications and strategies for all electrical and instrumentation assets.
Focuses include HSEQ, quality, financial control and equipment strategy, as
well as reliability engineering, electrical engineering and projects.
Apply today with your diploma Electrical Engineering, minimum 10 years
experience in the electrical field and valid Code 08/EB drivers licence.
You must pass the pre-employment medical examination. At least 5 years
experience in the mining environment, a relevant trade certificate and C&I
experience and knowledge are advantageous, so too a BSc degree and
Pr Electrical Engineer.
Underground Miner
Ref: 768379
In the Production Department, you will lead teams to ensure safe underground
mining operations to achieve daily targets. You will play a key role in taking
charge of the underground blasting operations and will ensure the delivery of
a quality product. You will be accountable and take legal responsibility for all
health, safety and environmental matters.
To apply, you will need a minimum Grade 12, an Underground Blasting
Certificate forMetalliferousMines and 3 years miner experience in a hard rock
mining environment (trackless mining). Experience in MS Office and SAP will
be an advantage. You must have a valid Code 08/EB drivers licence and must
pass the rep-employment medical examination. The ability to manage and
supervise a diverse workforce, good communication skills, stress tolerance
and team orientation, as well as safety focus, are essential for success.
Millwright
Ref: 788447
You will be involved in the execution of all electrical and mechanical
maintenance-related work on the fixed plants underground, and will be
expected to assist with lockout and isolation activities, as well attend to
breakdowns. Focuses include maintenance planning, plant inspections and
stock control, monitoring of tools and equipment, as well as installations and
lifting. Winder-specific duties are also included.
You will need a valid Trade Certificate, 3-5 years work experience (preferably
in an underground mining environment) and a valid Code 08/EB drivers
licence. You must pass the pre-employment medical examination. Computer
literacy (Microsoft Office and SAP)will be advantageous. Technical knowledge,
planning and organising skills and a detail orientation are important.
Please forward your CV (max 3 pages) to
Applications close 27 June 2014.
BHP Billiton has an overriding commitment to safety and environmental responsibility.
Diversity of gender, skill, thought, experience, ethnicity, style
and language are all important elements of our people strategy
and are key drivers for our success.
The future is diverse.
The future is yours.
www.humanjobs.co.za Human Communications 110094
BHP Billiton Manganese is a distinctive business with a leading presence in
the global manganese market. Our operations span 2 continents and offer
an excellent platform for those seeking to fast track their career. Join our
dynamic business and contribute to our growth.
Hotazel Manganese Mines (HMM), is based in the Kalahari. We mine one of
the largest manganese resources in the world. We offer a unique lifestyle
choice with a family-friendly, secure environment and value our employees
as our greatest asset.
Hotazel, Northern Cape
Wessels Mine
Operators
Locomotive Driver Weigh Bridge Loader
Hauler Belt Attendants Beltsman
Ref: 768386
Ensuring compliance with the BHP Billiton commitment to Zero Harm,
you will play a key role in your discipline at Wessels Mine to contribute
to the production of quality manganese ore at the lowest possible cost to
accumulate to the wealth of HMM and its stakeholders. Compliance with all
applicable protocols and procedures is essential.
To apply, you will need a Grade 12 plus a valid relevant Operating Licence/
certificate applicable to mobile equipment and 1-3 years experience in the
position applied for in an underground mining environment. In addition,
you will need a valid Code 08/EB drivers licence and you must pass the
pre-employment medical examination. Action-orientated team players who
can build and maintain relationships well (and therefore have good verbal
communication skills), and are focused on quality, will be best suited.
Please forward your CV (max 3 pages) to
[email protected] or hand in at the HR Office at
Wessels Mine.
Applications close 27 June 2014.
BHP Billiton has an overriding commitment to safety and environmental responsibility.
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
PRICESVALID17-22 JUNE2014ATPICKNPAY
SUPERMARKETSANDHYPERMARKETS
In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley,
Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho
and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores.
Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop CustomerCare0800112288.
Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.za
1185683_390X198
PriceCuts
6
D
A
Y
S
O
N
L
Y
Selected products on this page have been styled for photography
R
64
Bulk T-Bone and Club
Steak Mixed Pack
Per
kg
19
90
Jungle Oats
Regular 1kg
or Red Berry
Flavour 750g
Each
SAVER4
19
90
Tastic
Parboiled Rice
2kg
SAVER5
39
90
OmoMulti Active
Washing Powder
2kg Flexi Bag or
Touch of Comfort
1.8kg Flexi Bag Each
SAVER14
33
90
Buy Any Bokomo
ProNutro Assorted
750g Each and
Get a Cereal Bar
Assorted 35g FREE
SAVER6
27
90
PnP Pure
Sunower Oil
2 Litre
SAVER7
22
70
Huletts
White Sugar
2.5kg
SAVE3.90
R
49
Uncooked Beef
Potjiekos
Bone in Per kg
R
19
Simonsberg
Feta Assorted
200g Each
R
30
PnP Fresh
Whole Chicken
in Tray Per kg
SAVE9.95
R
47
Rama Spread
for Bread 40%
Fat Spread
1kg Tub
SAVER13
8
90
Sunlight Laundry
Bar Assorted
400/500g Each
R
8
PnP Crisp
Lettuce Head
Each
R
35
PnPWashed
Potatoes 7kg
19
70
Crosse & Blackwell
Tangy Mayonnaise
750g, Lite
Mayonnaise 790g
or Salad Cream
790g Each
10
90
7UP, Mirinda or
Mountain Dew Soft
Drink Assorted
2 Litre Each
Your groceries picked, packed and safely delivered
at a time and place that suits you.
www.pnp.co.za/shop
Savemore
timebyshoppingonline.
P
L
U
S
E
a
r
n
&
s
p
e
n
d
p
o
i
n
t
s
FRESH
BUY
2 FOR
FREE
+
Make the healthy choice
20
Earn Vitalitypointson
every HealthyFood
purchase
25
%
Get
up to
cashbackon over
10000 HealthyFood
items
Terms and conditions apply. Discovery Vitality (Pty) Ltd is an authorised
nancial services provider. Registration number 1999/007736/07.
To activateHealthyFood,
visit discovery.co.za
Look for VIT on the shelf label
to identifyHealthyFood items
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print.
Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
Thankyou for votingus thecoolest supermarket.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014 15
DIE leerlinge wat na n volgende vlak gegradeer het, is van links, voor: Hendro Strauss (pregeel 2), Pierre Scheepers
(geel 2), Kairi Spangenberg (geel 2), Dgardt Oberholster (oranje 2) en Ewald van Rensburg (geel 2); middel: Christopher
Beardmore (geel 1), Elze Becker (rooi 2), Danil van Eeden (geel 2), Victor Fair (groen 1), Niel Becker (junior swart),
Juan Scheepers (geel 2) en Jaydon Engelbrecht (oranje 1); agter: sensei Christo Kammies, Franco Odendaal (geel 2),
Zo Fair (oranje 1), Hano Janse van Nieuwenhuizen (rooi 1), Werner van den Heever (pers 1), Pascal Januarie (junior
swart), Talitha Janse van Nieuwenhuizen (junior swart), Dawie Hayes (groen 1), Dirkie de Vos (junior bruin 3), Catlyn
Beardmore (geel 1) en Ernestine Februarie (afrigter). Foto: Verskaf
LEERLINGE van die Laerskool
Sentraal in Kakamas wat karatestu-
dente aan die Kanku Dai Zen-JKS-
karateklub is, het na n volgende
vlak gegradeer. Volgens sensei
Christo Kammies het die keuring
van die bevordering volgens streng
standaarde plaasgevind en is n ho
standaard te alle tye gehandhaaf.
Karatestudente vorder in rang
Sentraal bied sportdag aan
DIE Laerskool Sentraal op Kakamas se jaarlik
se sportdag was weer n reusesukses. Ses
skole se rugby en netbalspanne het vir n dag
vol pragtige sport gesorg. Hier konsentreer
Amber Harnoster van LSK se o.13Bspan hard
om die bal vir die regte spanmaat te gooi.
SUMARI VAN DER MERWE van LSK se
o.10Aspan korrel sekuur om die bal in die doel
te kry.
ILZE SCHREUDER van die Laerskool Sentraal (LSK) se o.13Aspan in aksie op die netbalbaan.
Fotos: Verskaf
DWAYNE THOMAS van LSK se o.7span hardloop pale toe terwyl sy
maats die nodige ondersteuning bied. Van links is Pieter Dykman, Dillan
de Wee, Dwayne Thomas en Ewald Maass.
ERICOGAGIANO (links) en Le Roux de Vos (regs) maak seker GT Gel
denhuys word nie deur hul opponente gepla nie.
LATHAN VAN KRADENBERG van LSK se
o.11Aspan is meedonloos en onstuitbaar op
pad pale toe.
Het jy vorige uitgawes misgeloop?
Gaan dan na www.kalaharibulletin.co.za en gaan blaai
deur die digitale weergawes. Kuier en gesels ook saam
met ander lesers op die koerant se Facebookblad.
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 19 JUNIE 2014
ALTESAAM 25 rugbyspelers van die Horskool Upington
is in provinsiale o.16- en o.18-rugbyspanne opgeneem.
Van di 25 is 11 in die o.18-Cravenweekspan opge-
neem en vyf in die o.18-Akadamieweekspan.
J-Ell Slabbert, n onderwyser van Upington, is gekies
om as afrigter deel van die Cravenweekspan te wees.
25 Uppies in provinsiale spanne
DIE spelers wat vir die Grant Khomoo.16span gekies is, is van links,
voor: Ashwill Botha, Jaco Koegelenberg en Corn Potgieter; agter:
Byron Coetzee en Ettiene Noeth.
DIE rugbyspelers wat in die o.16 Valkeweekspan opgeneem is, is van links Dirkie Steenkamp,
Theuns van Zyl, Jaco Jordaan en Johannes Terblanche.
DIE rugbyspelers wat vir die o.18Cravenweekspan gekies is, is van links, voor: JoeLythen Willemse, JEll Slabbert
(afrigter) en Andr Share; middel: Dillon Magerman, Gert Nel, Franco Snyders en Marcel van der Westhuizen agter;
Sergio Boer, Reinhard Hayes, Cobus Wiese, Wynand Terblanche en Dian Dry. Fotos: Verskaf
DIE rugbyspelers wat vir die o.18Akademieweek gekies is, is van links, voor: Victor Saul
en Gustav Loots; agter: Anwill du Plessis, Willem Koegelenberg en Dirk Hanekom.
Wat is jou mening?
Gesels saamopFacebookdeur
te gaan na Kalahari Bulletin.