Woorde

download Woorde

If you can't read please download the document

description

Woorde. Vincent Oliphant. Woorde. Woorde. My woorde het nie die krag Om bose magte tot ‘n val te bring nie My woorde kan bloot sing My woorde is nie ‘n dak Om onder te skuil nie My woorde is swak. My woorde kan bloot sing. My woorde is nie ‘n dak. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Woorde

Woorde

Vincent OliphantWoordeWoorde

My woorde het nie die kragOm bose magte tot n val te bring nieMy woorde kan bloot sing

My woorde is nie n dakOm onder te skuil nieMy woorde is swak

WoordeMy woorde kan bloot sing

My woorde is nie n dak

My woorde kan nie keerDat ons die kromme note haal nieMy woorde is kaal

Glo togMy woorde het nie die bytVan koels en grofgeskut nieNeeMy woorde kan bloot bidEn pleitEn wensMedeburgers van die leweDat ons van grense sal vergeetEn bloot mens sal weesEn medemensMy woorde het nie die byt van koels en grofgeskut nie

My woorde kan bloot bidEn pleitEn wens

Vryevers (bevry jouself van veroordeling, rassisme, geweld, die verlede)

Baie persoonlike gedig

20 rels

4 strofes (strofebou)

Rymskema: abc en vryevorm (Tersine 3 rels)

TipografieWoorde: Alles wat gepraat en geskryf word

Humaniteit (Humanity) / Medemenslikheid

Aanvaarding (exceptance) / Grensloosheid (without barriers)

Die digter wil sy woorde as n werktuig van versoening gebruik (use it as a vehicle for reconciliation). Sy woorde is nie n politieke wapen nie (not a political weapon). Woorde is menslik (net mense kan praat). Hy wil skep en vrede bring met sy woorde nie vernietig nie.TemaPersonifikasie

Woorde kan sing r3, is kaal r9, kan bloot bid r14 ens.

Metafoor is

Sy woorde kan nie as dak of skuiling gebruik word nie r4&5

BeeldspraakAssonansiekrag en magte r1 & 2 / om onder r5

Alliterasie K-klank

Rym (rime)Herhaling

my woorde 8 keer

bloot

en (Polisindenton = herhaling van voegwoord en) = dit beklemtoon die werkwoord (dit wat die woorde kan doen)

Wending

Glo tog (strofe 4)

StylfigureMy woorde het nie die krag (strength)Om bose magte(evil powers) tot n val te bring nieMy woorde kan bloot(merely) sing

My woorde is nie n dak (roof)Om onder te skuil (hide under) nieMy woorde is swak (weak)

WoordeTersine: 3 relsPersonifikasieAssonansieHerhalingMetafoor isMy woorde kan nie keer (cant prevent/stop)Dat ons die kromme note haal nieMy woorde is kaal(naked)

HerhalingKromme note haal (with great effort): old expression. Why use such an old expression? It can refer to the fact that problems in society have been there for ages: (colonialism, imperialism, apartheid).Kromme note haal: Die probleem kan net met moeite opgelos word (The problem can only be solved with difficulty) PersonifikasieGlo tog (believe me)My woorde het nie die byt (bite)Van koels (bullets) en grofgeskut (large guns) nieNee (No, exclamation without an exclamation mark / Turning point Wending)My woorde kan bloot bidEn pleitEn wensMedeburgers (citizens) van die leweDat ons van grense sal vergeet (forget about boundaries)En bloot mens sal weesEn medemens (fellow man)HerhalingPersonifikasieVergeet van die verlede (forget about the past). This is not a poem of protest but a poem emphasising humanity (medemenslikheid) and to live in peace (vrede) with one anotherThe poem almost ends off as a prayerOns moet in vrede saamleef

Ons moet vredeliewend wees

Ons moet die verlede agter ons plaas en die grense tussen ons afbreek. Ons is almal mense, ons is almal dieselfde. Ons almal beskik oor woorde. Slot