week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n...

8
WEEK 5 MAANDAG Graad 5 Afrikaans Laerskool Mikro Kopiereg ©

Transcript of week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n...

Page 1: week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.1) aanbied 2) duisend 3) ontbyt 4) planeet 5) kaart 6) skilpad 7) voet 8) verkeerd

WEEK 5 MAANDAG

Graad 5

Afrikaans

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.1) aanbied 2) duisend 3) ontbyt 4) planeet 5) kaart 6) skilpad 7) voet 8) verkeerd

WEEK 5: 18 Mei - 22 Mei 2020AFRIKAANS

IDIOME: Kyk na die powerpoint oor idiome en leer die idiome

https://laerskoolmikro-my.sharepoint.com/:p:/g/personal/mswart_laerskoolmikro_co_za/EVME3lOKk5ZDsCf6tJ4kOyYBBjGIp

LKYOMWjgReM0oasXQ?e=LT4WyD

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 3: week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.1) aanbied 2) duisend 3) ontbyt 4) planeet 5) kaart 6) skilpad 7) voet 8) verkeerd

SPEL:

D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.

1) aanbied

2) duisend

3) ontbyt

4) planeet

5) kaart

6) skilpad

7) voet

8) verkeerd

9) robot

10) tand

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 4: week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.1) aanbied 2) duisend 3) ontbyt 4) planeet 5) kaart 6) skilpad 7) voet 8) verkeerd

LEESTEKENS:

• VOEG DIE REGTE LEESTEKEN( DEELTEKEN, KAPPIE, AKSENTEKEN,

KOPPELTEKEN, AFKAPPINGSTEKEN) IN WAAR NODIG:

• 1. Hy kom die Saterdag.

• 2. Ons reis om die wereld.

• 3. Ons gaan vir ‘n heen en weertjie by Ouma kuier.

• 4. Sy is na haar siekte bedleend.

• 5. Gaan Pa hulle rugby toe?

• 6. Die Hugos kom kuier.

• 7. Hardloop buiteom die huis.

• 8. Ek hou van droe beskuit.

• 9. Die vliee is darem lastig vandag!

• 10. Sy is mos stout, ne!

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 5: week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.1) aanbied 2) duisend 3) ontbyt 4) planeet 5) kaart 6) skilpad 7) voet 8) verkeerd

ANTWOORDE:

1. dié

2. wêreld

3. heen-en-weertjie

4. bedlêend

5. Pa-hulle

6. Hugo’s

7. buite-om

8. droë

9. vlieë

10. nè

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 6: week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.1) aanbied 2) duisend 3) ontbyt 4) planeet 5) kaart 6) skilpad 7) voet 8) verkeerd

LEES:

Stillees die storie waar bye se zoem vandaan kom ( p.207)

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 7: week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.1) aanbied 2) duisend 3) ontbyt 4) planeet 5) kaart 6) skilpad 7) voet 8) verkeerd

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 8: week 5 MAANDAG - Microsoft...SPEL: D/T-WOORDE: Leer die 10 d/t-woorde en skryf daarna ’n toetsie.1) aanbied 2) duisend 3) ontbyt 4) planeet 5) kaart 6) skilpad 7) voet 8) verkeerd

SKRYF: Jy het verlede week jou rofwerk oor een van die volgende onderwerpe gedoen. Vandag gaan jy die redigering van jou storie doen en dit dan netjies oorskryf.

• ONDERWERPE:1) Karabo, die koedoetemmer van Keimoes.2) Fiona, die feetjieredder.3) Jonathan, die kleinste mens met die grootste hart.

Laerskool Mikro Kopiereg ©