· Web view2 days ago · Die eerste gekloonde dier in Afrika, `n kalf genoem Futhi, is op 19...

4
GENETIESE MANIPULERING, KLONING EN STAMSELNAVORSING (bl 104 – 109) (Gebruik handboek vir teorie) STAMSELNAVORSING: ‘n Stamsel is enige sel in die liggaam wat kan differensiëer in enige tipe gespesialiseerde weefsel in die liggaam. BRONNE VAN STAMSELLE Stamselle kan ge-oes word van: naelstring (nadat ‘n baba gebore is), ‘n blastosist beenmurg. Stemselterapie kan gebruik word om verskillende menslike siektes te behandel: GEBRUIKE VAN STAMSELLE: Behandeling van: kankers soos Leukemia degeneratiewe siektes soos veelvoudige sklerose diabetes mellitus waar die pankreas nie insulien produseer spierskade orgaanskade en sekere genetiese siektes (saam met geenterapie) AANVULLENDE VRAE 1. Stamselchirurgie is vir die eerste keer in Suid-Afrika in `n Kaapstadse hospitaal uitgevoer. `n Pasient is in `n duikongeluk verlam. Hy het geen beweging of gevoel in enige van sy ledemate gehad nie omdat sy senuweeselle beskadig is. Embrioniese stamselle is gebruik in `n poging om `n defek in die rugmurg van die pasient te herstel. Hy het nou gedeeltelike sensasie regdeur sy Iiggaam ontwikkel. 1.1 Verduidelik hoekom stamselle geskikte selle is om vir die behandeling van hierdie pasient te gebruik. 1.2 Verduidelik hoekom sommige mense die gebruik van naelstringe as 'n bron van stamselle verkies eerder as die gebruik· van menslike embrio's. 1

Transcript of   · Web view2 days ago · Die eerste gekloonde dier in Afrika, `n kalf genoem Futhi, is op 19...

Page 1:   · Web view2 days ago · Die eerste gekloonde dier in Afrika, `n kalf genoem Futhi, is op 19 April 2003 in Noordwes in Suid-Afrika gebore. Geen bevrugting was by die maak van

GENETIESE MANIPULERING, KLONING EN STAMSELNAVORSING (bl 104 – 109)(Gebruik handboek vir teorie)STAMSELNAVORSING: ‘n Stamsel is enige sel in die liggaam wat kan differensiëer in enige tipe gespesialiseerde weefsel in die liggaam.

BRONNE VAN STAMSELLEStamselle kan ge-oes word van: naelstring (nadat ‘n baba gebore is), ‘n blastosist beenmurg.

Stemselterapie kan gebruik word om verskillende menslike siektes te behandel:

GEBRUIKE VAN STAMSELLE:Behandeling van: kankers soos Leukemia degeneratiewe siektes soos veelvoudige sklerose diabetes mellitus waar die pankreas nie insulien produseer spierskade orgaanskade en sekere genetiese siektes (saam met geenterapie)

AANVULLENDE VRAE1.Stamselchirurgie is vir die eerste keer in Suid-Afrika in `n Kaapstadse hospitaal uitgevoer. `n Pasient is in `n duikongeluk verlam. Hy het geen beweging of gevoel in enige van sy ledemate gehad nie omdat sy senuweeselle beskadig is. Embrioniese stamselle is gebruik in `n poging om `n defek in die rugmurg van die pasient te herstel. Hy het nou gedeeltelike sensasie regdeur sy Iiggaam ontwikkel.

1.1 Verduidelik hoekom stamselle geskikte selle is om vir die behandeling van hierdie pasient te gebruik. 1.2 Verduidelik hoekom sommige mense die gebruik van naelstringe as 'n bron van stamselle verkies eerder as die gebruik· van menslike embrio's.

2.Die onderstaande tabel toon die gewigstoename van twee babas gedurende 'n ondersoek oor die tipe melk wat gebruik is gedurende voeding, tot die babas een jaar oud was. Een het melk gedrink van 'n genetiese gemodifiseerde koei en die ander melk van 'n normale koei. Beide babas was twee maande oud en het dieselfde gewig gehad aan die begin van die ondersoek.

1

Page 2:   · Web view2 days ago · Die eerste gekloonde dier in Afrika, `n kalf genoem Futhi, is op 19 April 2003 in Noordwes in Suid-Afrika gebore. Geen bevrugting was by die maak van

2.1 Identifiseer: (a) EEN onafhanklike veranderlike(b) Die afhanklike veranderlike

2.2 Noem EEN faktor wat konstant gehou was in die ondersoek. 2.3 Bereken die persentasie gewigstoename van die ondersoek periode, vir die baba wat

op gemodifiseerde melk gevoed het. Toon alle berekeninge. 2.4 Teken 'n staafgrafiek om die gewigstoename tendens in beide babas te toon, vanaf

2 - 8 maande.

3. Lees die uittreksel hieronder.

Die eerste gekloonde dier in Afrika, `n kalf genoem Futhi, is op 19 April 2003 in Noordwes in Suid-Afrika gebore. Geen bevrugting was by die maak van Futhi betrokke nie. Sy is voortgebring uit `n enkele sel wat uit die oor van In skenkerkoei, genoem LMJC 865, geneem is. Die skenkerkoei het `n hoë gemiddelde melkopbrengs van 78 liter per dag gehad. Kloning maak die produksie van organismes met gewenste eienskappe moontlik.

Sommige mense redeneer dat kloning genetiese variasie in die nageslag verminder, met geen verdere genetiese verbetering nie. Kloning is `n duur prosedure en is moontlik nie lonend vir kommersiële landbou nie.

3.1 Volgens die uittreksel, noem EEN: (a) Voordeel van kloning (b) Nadeel van kloning

3.2 Noem hoekom die skenkersel by LMJC 865 geneem is en nie by enige ander koei nie.3.3 Noem hoekom `n oorsel, en nie `n ovum nie, gebruik is. 3.4 Beskryf kortliks die proses van kloning.

4. Sintetiese insulien word gebruik om diabetes te behandel en word deur genetiese manipuleringstegnologie geproduseer.

2

Page 3:   · Web view2 days ago · Die eerste gekloonde dier in Afrika, `n kalf genoem Futhi, is op 19 April 2003 in Noordwes in Suid-Afrika gebore. Geen bevrugting was by die maak van

Die diagram hieronder verteenwoordig die proses.

4.1 Beskryf die stappe betrokke by die produsering van die rekombinante DNS/DNA. 4.2 Verduidelik hoekom bakteriee die geskikste vir genetiese manipulasie is. 4.3 Stel DRIE besware voor wat sommige mense teen genetiese manipulasie mag h.

5. Lees die volgende uitrekselMUTASIE IN GEEN STEL TIBETTANE IN STAAT OM OP HOE HOOGTE BO SEESPIEEL TE OORLEEF Dit is moontlik om die lae suurstofinhoud op hoë hoogtes te hanteer.

Een manier is vir die liggaam om meer rooibloedselle te produseer in reaksie op `n toename in hoogte bo seespieel.

`n Ander manier om dit te hanteer het by die Tibettane ontwikkel as gevolg van `n geenmutasie wat hulle by hul voorouers oorgeërf het. Die mutante geen help hulle om die lae hoeveelheid suurstof teenwoordig meer doeltreffend te gebruik. Die mutante geen is in 87% van die Tibettaanse bevolking gevind, maar slegs in 9% van die Han-bevolking wat op `n laer hoogte bo seespieël as die Tibettane leef.

5.1 `n Geenmutasie het variasie tussen die Tibettaanse bevolking en die Han-bevolking veroorsaak. Noem DRIE ander vorme van variasie in `n menslike bevolking.

5.2 Gee bewyse in die uittreksel wat voorstel dat die oorlewing van mense wat op hoë hoogtes bo seespieël woon, moontlik kan wees (a) As gevolg van 'n geneties oorgeërfde eienskap (b) Deur `n omgewingsfaktor veroorsaak

5.3 Verduidelik die voordeel daarvan om meer rooibloedselle te produseer.

(Indien jy die memorandums van die verskillende hoofstukke se vrae wil hê stuur epos aan [email protected])

3

Page 4:   · Web view2 days ago · Die eerste gekloonde dier in Afrika, `n kalf genoem Futhi, is op 19 April 2003 in Noordwes in Suid-Afrika gebore. Geen bevrugting was by die maak van

4