mhsskool.co.zamhsskool.co.za/.../2016/04/MHS-Aansoekvorm-20171.docx · Web viewOuers word...

4
Wie is ons: Onafhanklike privaatskool in Lyttelton Centurion Ons handhaaf Christelike norme en waardes Bevorder eenheid, samewerking tussen skool, leerder en ouer Streef daarna om selfversekerde, positiewe en goed afgeronde leerders in alle leerareas; Taal, Wiskunde en Lewensvaardigheid na die volgende fase en graad te bevorder. Wat bied ons? Gestruktureerde veilige leeromgewing Gekwalifiseerde en ervare personeel Kleiner klasgroepe Uitgebreide kurrikulum KABV (CAPS) Bykomende Wiskunde onderrrig Werksboeke vir elke leerder Sport aktiwiteite Naskoolfasiliteite: Naskoolfassiliteite met ligte middagete ingesluit Naskool versorging Hulpverlening met huiswerk Waar is ons geleë: Hans Strijdom laan 249, Lyttelton Manor, Centurion Onafhanklike Privaat Skool Naskool / Opleiding Sentrum Gr. R – Gr. 1 - 7 Hans Strijdomlaan 249, Lyttelton Manor Tel: 012 664 2554 Faks: 086 645 9914 Sel: 082 335 3803 [email protected] www.mhsskool.co.za Meer Hoër Strewe 2017

Transcript of mhsskool.co.zamhsskool.co.za/.../2016/04/MHS-Aansoekvorm-20171.docx · Web viewOuers word...

Page 1: mhsskool.co.zamhsskool.co.za/.../2016/04/MHS-Aansoekvorm-20171.docx · Web viewOuers word aangemoedig om gesonde toebroodjies en allerlei in die kosblikkies te pak wat tydens pouse

Wie is ons: Onafhanklike privaatskool in Lyttelton Centurion Ons handhaaf Christelike norme en waardes Bevorder eenheid, samewerking tussen skool, leerder en ouer Streef daarna om selfversekerde, positiewe en goed afgeronde leerders in alle leerareas;

Taal, Wiskunde en Lewensvaardigheid na die volgende fase en graad te bevorder.

Wat bied ons? Gestruktureerde veilige

leeromgewing Gekwalifiseerde en ervare personeel Kleiner klasgroepe Uitgebreide kurrikulum KABV (CAPS) Bykomende Wiskunde onderrrig Werksboeke vir elke leerder Sport aktiwiteite Kultuur aktiwiteite Buite kurrikulêre aktiwiteite

Naskoolfasiliteite: Naskoolfassiliteite met ligte middagete

ingesluit Naskool versorging Hulpverlening met huiswerk

Waar is ons geleë:Hans Strijdom laan 249, Lyttelton Manor, Centurion

Meer Hoër

Onafhanklike Privaat Skool

Naskool / Opleiding Sentrum

Gr. R – Gr. 1 - 7Hans Strijdomlaan 249, Lyttelton Manor

Tel: 012 664 2554 Faks: 086 645 9914Sel: 082 335 3803

2017

Page 2: mhsskool.co.zamhsskool.co.za/.../2016/04/MHS-Aansoekvorm-20171.docx · Web viewOuers word aangemoedig om gesonde toebroodjies en allerlei in die kosblikkies te pak wat tydens pouse

Geagte Ouer/s,Baie welkom by MHS Onafhanklike Privaat Skool (Gr.R – Gr. 7)!

Dankie dat u MHS Skool gekies het.Dankie vir die voorreg om deel te mag wees van u kind se onderrig en opvoeding. ‘n Oopdeur verhouding tussen skool, leerder en ouer word aangemoedig. Ons oopdeur verhouding bewerkstellig goeie kommunikasie en samewerking tussen die skool, die leerder en die ouerhuis.

Elke leerder word onderrig om: Meer Hoër te Strewe!Volgens eie potensiaal te presteer.

Christelike norms en waardes sal deurgaan gehandhaaf word. Taal van onderrig sal in Afrikaans geskied. Wiskunde, ons vestig graag u aandag op ons bykomende Wiskunde dmv rekenaar program Math Zone (“versekering op u kind se toekoms”) ingesluit by kurrikulum.

Sportaktwiteite: Ons glo dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves en daarom, soos moontlik sal ons, die volgende sportsoorte beoefen:

Atletiek Rugby Krieket Netbal Tennis

(Reeds kontrak aangegaan om Fleur Primary School se fassiliteite te gebruik)

Kultuur: Drama Koor Musiek

Buitemuurse aktiwiteite word aangemoedig.

Oueraande sal 1 x per kwartaal plaasvind (of indien nodig)

Neem asb. die vrymoedigheid om my te skakel indien enige navraag.

Vriendelike groete, Marthie Stoltz

Elke leerder verdien die beste!

Page 3: mhsskool.co.zamhsskool.co.za/.../2016/04/MHS-Aansoekvorm-20171.docx · Web viewOuers word aangemoedig om gesonde toebroodjies en allerlei in die kosblikkies te pak wat tydens pouse

Skool kalender: Datums van skool volgens Onderwys Departement.

Kwartaal Open SluitEerste 11 Januarie 2017 31 Maart 2017Tweede 18 April 2017 30 Junie 2017Derde 24 Julie 2017 29 September 2017Vierde 9 Oktober 2017 6 Desember 2017

Gesonde kosblikke: Ouers word aangemoedig om gesonde toebroodjies en allerlei in die kosblikkies te

pak wat tydens pouse geniet kan word. Wees asb. versigtig vir koeldrankbottels en ander vloeibare eetgoed.

(bv. Yoghurt / yogisip) Snoepie:

Snoepie sal beskikbaar wees (uitgesluit by skoolgelde) en sal slegs op kontant basis beskikbaar wees op Vrydae.

Snoepie sal op Vrydae tydens 2 de pouse verkoop word. Snoepie sal ook Vrydagmiddae beskikbaar wees by die naskool.

Skoolure Gr 1, 2, 3 tot Gr 7:

Skool begin om 07h30 tot 13h30 / 13:40

Skool hekke is oop vanaf 06h45 Naskool begin 12h40 tot 17h30 Publieke vakansiedae gesluit

Ingesluit by die registrasiefooi.Kurrikulum & boeke:

KABV (“CAPS”) – Kurrikulum en Asseserings beleidverklaring 2012. Taal – Kom leer van klanke Wiskunde – Somme sonder sukkel Lewensvaardighede – Speel, leer en lewe Bykomende Wiskunde & Afrikaans – Math Zone

Skryfbehoeftepak:Alle skryfbehoeftes, klere, skoene, kosblikke en sakke moet asb. duidelik gemerk wees.

Sport + KultuurIngesluit by skoolfooi: Akademie

teen Atletiek ekstra koste: Rugby TennisNetbal Krieket DramaMusiek

1 Januarie : Nuwejaarsdag20 Maart : Skole vakansiedag21 Maart : Menseregtedag14 April : Goeie Vrydag17 April : Gesinsdag27 April : Vryheidsdag28 April : Skole vakansiedag1 Mei : Werkersdag

16 Junie : Jeugdag9 Augustus : Nasionale Vrouedag24 September : Erfenisdag25 September : Erfenisdag waargeneem16 Desember : Dag van Versoening25 Desember : Kersdag26 Desember : Welwillendheidsdag

Page 4: mhsskool.co.zamhsskool.co.za/.../2016/04/MHS-Aansoekvorm-20171.docx · Web viewOuers word aangemoedig om gesonde toebroodjies en allerlei in die kosblikkies te pak wat tydens pouse

Skoolfooie Gr. R tot Gr. 7: Registrasie jaarliks betaalbaar

met inskrywing: R1500 R1850 skoolfooi per maand x 12

maande Eenmalige skoolfooi R20 350 (11

maande) betaalbaar voor 31 Desember 2016

Geen registrasiegelde is terugbetaalbaar nie aangesien dit aangewend word vir die aankope van handboeke en skrifteFooie betaalbaar voor of op die 1ste van elke maand.

Naskoolfooie: R600 Naskoolfooi per maand x 12

maande Eenmalige Naskoolfooi R6600 (11

maande)betaalbaar voor 31 Desember 2016

Voldag tydens vakansiemaande, ingesluit by maandelikse fooie.

Bankbesonderhede Gr. R - 7:

MH StoltzNedbankRekening nommer: 1084628376Takkode: 162145 (Centurion)Verwysing: Familiekode

Naskool benodighede:Ouers voorsien op 1ste skooldag

1 x per jaar, aanvul soos benodig: Gemerkte roomysbak 1 pak vetkryt Inkleurpotlode Pritt Stomppunt skêr HB-potlood Uitveër Pen

Naskoolfasiliteit: Naskool begin 12h40 tot 17h30

Wat bied die Naskool?Slegs die beste hulp en sorg word vir u kind beoog!U kind se huiswerk word onder toesig en hulp van ‘n onderwyseres gedoen.Gebalanseerde ligte middagete direk na skool en verversings 15:30

Gr R tot Gr 7 Ons poog om op ‘n liefdevolle wyse

leer as ‘n positiewe ervaring by die kind te vestig, deur ‘n veilige omgewing te skep en te onderhou.

Individuele aandag aan elke leerder is vir ons baie belangrik.

Ons versoek dat ouers weer hersiening by die huis doen.

Kontroleer ook u kind se huiswerkboekie.

Hulp met studiemetodes. Gekwalifiseerde onderwyseresse.