MODULE 1: ALGEMEEN EN HUISINHOUD - Santam• Die beantwoording van algemene vrae ten opsigte van die...
Transcript of MODULE 1: ALGEMEEN EN HUISINHOUD - Santam• Die beantwoording van algemene vrae ten opsigte van die...
MODULE 1: ALGEMEEN EN HUISINHOUD
Ja. Dit ís ’n stoel. En hierdie is versekering.Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
14
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
GEVALLESTUDIE AFDELINGS ALGEMEEN EN HUISINHOUDMODULE INLEIDINGMnr. X nader jou om sy huisinhoud te verseker. Hy beskik tans oor dekking vir die inhoud by ’n ander versekeraar. Aangesien dit die eerste keer is dat hy versekering by Santam uitneem, wil hy eers meer weet oor die onderskrywingsmaatreëls van die Santam se persoonlike polis.
Daar gaan ook van jou verwag word om ’n inspeksie/oorsig van die huis te doen, die nodige aantekeninge te maak oor jou waarneming en dit te lys op ’n bylae wat aan jou voorsien gaan word.
Laastens sal daar van jou verwag word om die aansoekvorm te voltooi na aanleiding van die gegewens tot jou beskikking.
Die blootstelling wat jy kry as jy deur hierdie gevallestudie werk, sal aan jou die nodige kennis en selfvertroue gee vir wanneer jy in die toekoms soortgelyke versoeke ontvang.
MODULE DOELWITDie doel van hierdie module is om jou kennis oor die volgende aspekte ten opsigte van Afdelings Algemeen en Huisinhoud van die Santam se persoonlike polis te evalueer:
• Die beantwoording van algemene onderskrywingsvrae ten opsigte van die Santam se persoonlike polis;
• Risiko-evaluasie met nodige aanbevelings;
• Die beantwoording van algemene vrae ten opsigte van die risiko’s/versekerde items; en
• Die voltooiing van die aansoekvorm ten opsigte van Afdelings Algemeen en Huisinhoud van die Santam se persoonlike polis.
15
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
OPDRAG 1Met jou besoek aan mnr. X verlang hy duidelikheid oor die volgende aspekte:
Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per vraag.
VRAAG 1Mnr. X wil die premie van sy Santam se persoonlike polis maandeliks betaal en wil daarom weet of die premie vooruit of terugwerkend betaalbaar is.
1
VRAAG 2Die maatskappy wat hom tans verseker, staan korting van 15% op sy premie aan hom toe aangesien hy die afgelope vyf jaar nog geen eise gehad het nie. Gaan hy ook by Santam vir korting kwalifiseer?
2
VRAAG 3Mnr. X wil weet of sy premie met elke eis wat hy sou indien, gaan verhoog.
2
VRAAG 4Indien hy dalk sy polis sou wou kanselleer, hoe lank voor die tyd moet hy Santam daarvan verwittig?
1
16
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
VRAAG 5Mnr. X wil weet of alle eise by die polisie aangemeld moet word.
2
VRAAG 6Mnr. X stoor sy tuingereedskap in ’n houthuisie in sy agterplaas. Indien daar by hierdie houthuisie ingebreek word, sal daar dekking vir die gereedskap wees ingevolge sy polis of moet die houthuisie spesiaal in sy poliskontrak gemeld word? (Houthuisie nie op die foto’s sigbaar nie.)
2
VRAAG 7Mnr. X meld dat sy oudste seun wat in George woon twee jaar terug by ’n bank begin werk het en dat hy in hierdie stadium slegs ’n motor, klere en ’n baie duur gholfstel besit. Sy seun verlang slegs beperkte dekking vir sy motor en allerisiko dekking vir sy klere en gholfstel. Kan mnr. X sy seun se besittings ingevolge sy polis verseker? Verduidelik breedvoerig aan mnr. X wanneer daar aan so ’n versoek voldoen kan word.
3
17
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
VRAAG 8Mnr. X wil ook weet of die versekerde bedrae ingevolge Afdeling Huisinhoud en Afdeling Geboue van sy polis outomaties deur Santam aangepas word om voorsiening te maak vir inflasie en of dit sy verantwoordelikheid is om dit te doen.
2
VRAAG 9Van die juweliersware wat hy vir sy vrou op huurkoop gekoop het, word ingevolge die juwelier se ooreenkoms met hulle afsonderlik by XYZ Versekeraars verseker totdat dit afbetaal is. Mnr. X is baie skepties oor die dekking wat XYZ Versekeraars bied en is van plan om die juweliersware ook ingevolge die Santam se persoonlike polis te verseker. Hy wil graag weet wat gaan gebeur in geval van ’n eis. Hoe gaan skadeloosstelling plaasvind?
1
VRAAG 10Mnr. X wil uiteraard maksimum korting op sy polispremie verdien. Hy wil graag weet ingevolge watter afdelings hy die voordeel kan geniet van Santam se geeneisbonus-stelsel?
AFDELING GEENEISBONUS
Huisinhoud
Allerisiko’s
Geboue
Voertuie
Watervaartuie
Persoonlike Regsaanspreeklikheid
6
18
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
VRAAG 11a. Beskryf wat jy sal doen indien mnr. X op sy aansoekvorm invul dat hy geen eise vir ’n sekere periode by sy huidige
en/of vorige versekeraars gehad het nie.
1
b. Beskryf wat jy sal doen indien mnr. X vir jou ’n bylaag van sy huidige versekeraar gee om as bewys te dien van sy eisvrye status.
• Die skedule dateer een maand terug.
1
• Die skedule dateer nege maande terug.
1
c. Beskryf wat jy sal doen indien mnr. X jou van ’n beëdigde verklaring voorsien om as bewys te dien van sy eisvrye status.
1
TOTAAL 26
19
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
OPDRAG 2Bestudeer nou foto’s 17, 22 tot 34, 44, 45 en 47 op die kompakskyf asook die grondplan. Lys jou waarnemings en aanbevelings. (Jou waarnemings moet objektief wees en so gestel word dat die assessor met evaluering kan aflei of jy sekere aspekte rakende die risiko kon identifiseer en die nodige aanbevelings kon maak.)
Waarnemings
Aanbevelings
20
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
GRONDPLAN VAN WOONHUIS
Woonhuis
WoonhuisAfdak Motorhuis
Swembad
Swaaie
Braai-area
21
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
OPDRAG 3Daar volg vrae ná die voltooide inventaris.
Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per vraag.
Kopiereg © Santam Bpk. 2009 17 Kursuskode: ASSESS-SPP2
INVENTARIS Volle naam: ………………………………....……….… Posadres: …………………….…..………….……... ……………………………….……..…………..……… Polisnommer: Gebruik hierdie inventaris om bestaande en nuwe versekering te evalueer. Merk asseblief die toepaslike blokkie met ‘n “X” Stel asseblief my versekering reg ooreenkomstig Ek het die evaluasie gemaak, maar verlang nogtans ooreenkomstig hierdie vervangingsswaardes. geen regstelling nie. Deel (A) ALLE RISIKO’S VERSEKERING: Waardevolle artikels Spesifiseer asseblief waardevolle artikels, soos bevoorbeeld televisiestelle, juweliersware, skilderye, kameras, projektors, vuurwapens, ensovoorts (met uitsluiting van huishoudelike ameublement, waarvan die waarde meer as R1 000 is. Heg asseblief hersiene waardasiesertifikate, of aankoopbewyse, ensovoorts ten opsigte van hierdie artikels aan, ‘n Lid van die Juweliersraad van Suid-Afrika se waardasie word aanbeveel ten opsigte van juweliersware. Belangrik: Artikels hieronder gespesifiseer, moet nie onder Deel (B) [Inhoudsversekering (Huisbewoners)] in berekening gebring word nie. Michel Herbalin-dameshorlosie R 8 000,00 Rolex-manshorlosie R 25 000,00 Diamanthangertjie R 30 000,00 5 Goue armbande R 25 000,00 Tissot-dameshorlosie R 6 000,00 Wilson –gholfstel R 20 000,00
Bogenoemde juweliersware word slegs hier gelys as gevolg van die hoë waarde daarvan. Die versekerde besit ook ander goedkoper juweliersware wat ingesluit is in die bedrae soos aangetoon op die inventaris.
Raadpleeg die opdragte om te bepaal waar/hoe dit verseker moet word.
TOTAAL
Die Huisinhoud – en Alle Risiko’s afdeling van die Persoonlike polis stel u skadeloos teen vervangingswaarde mits u bedrag verseker volgens vervangingswaarde bepaal is. Gebruik hierdie inventaris om die waarde in geheel vas te stel. U huishoudelike goedere en persoonlike besittings is teen vandag se pryse ‘n fortuin werd. Dit is werklik in u eie belang om langs hierdie weg seker te maak dat u teen huidige nuwe pryse verseker is, anders is dit nie moontlik om artikels ten tyde van ‘n eis teen “nuut vir oud” – pryse te vervang nie.
22
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
Kopiereg © Santam Bpk. 2009 18 Kursuskode: ASSESS-SPP2
Deel (B)INHOUDSVERSEKERING
Inhoud van die private woonhuis/woonstel en huishoudelike buitegeboue wat geleë is te
……………………………………………………………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………………………………………….…………………………..……
Belangrik: Items wat onder Deel A – Allerisiko’s gespesifiseer moet onder Deel B buite rekening gelaat word. 1. SLAAPKAMERS Hoofslaapkamer 2de Slaapkamer 3de Slaapkamer 4de Slaapkamer Totals Gordyne R400 R500 R500 R R Los matte R600 R R500 R R Skilderye en ornamente R1 000 R400 R500 R R Bed en matras R3 400 R1 500 R1 500 R R Spieëltafel R1 400 R400 R R R Bedkassies R R400 R R R Los hangkaste R R R400 R R Stoele R500 R300 R300 R R Linnegoed, komberse end beddegoed R2 000 R600 R600 R R Mansklerasie en - skoeisel R5 000 R R R R Damesklerasie en - skoeisel R8 000 R R R R Seunsklerasie en - skoeisel R R R3 000 R R Dogtersklerasie en - skoeisel R R4 000 R R R Haardroërs R200 R400 R R R Elektriese haarrollers R R R R R Elektriese krultang /warmborsel R400 R R R R Grimeermiddels R500 R400 R R R Elektriese skeermes R R R500 R R Kinderwaentjie R R R R R Prams/push-carts R R R R R Babaklere -en skoeisel R R R R R Speelgoed R R R R R
Totaal (1) R R R R R 2. JUWELIERSWARE/PELSE 4. PORTAAL, GANGE EN
LINNEKASTE 5. SITKAMER EN GESINSKAMER
Diamantringe R Gordyne R2 000 Gordyne R600 Sierringe R500 Los matte R1 000 Los matte R Armbande R600 Skilderye en ornamente R1 000 Skilderye en ornamente R800 Halssnoere R Telefoontafel R Leeslampe R400 Oorkrabbetjies R400 Spieëls R1 000 TV stel (nie-draagbaar) R6 000 Horlosies R Muurhorlosie R TV stel (draagbaar) R Silwer/goue kettings R40 000 Tafels en stoele R4 000 Videomasjien en toerusting R4 000 Pelse R60 000 Dekens R TV kabinet R8 400
Totaal (2) R Lakens R600 Vertoonkabinet R Kussings R200 Sitkamerstel(le) R4 000 3. BADKAMERS EN TOILETTE Kussingslope R400 Koffie/teetafels R1 000 Gordyne R400 Komberse R600 Ander meubels R1 000 Los matte R400 Donskomberse R400 Klavier R Toiletstelle R400 Elektriese komberse R Orrel R Toiletware R500 Totaal (4) Ander musiekinstrumente R400 Handdoeke R2 500 Hoëtroustel R3 000 Badkamerskaal R600 Plate R
Totaal (3) R Kassette R CD’s R2 500 Totaal (5) R
R40 000R60 000
23
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
Kopiereg © Santam Bpk. 2009 19 Kursuskode: ASSESS-SPP2
Deel (B) (Vervolg) 6. EETKAMER 9. BUITEKAMER/BEDIENDEKAMER 12. DIVERSE (Artikels nie in die
voorafgaande 1 to 11 genoem nie) Gordyne R800 Gordyne R200 R Los matte R400 Los matte R300 R Skilderye en ornamente R500 Bed & matras R1 000 R Tafels en stoele R4 000 Linnegoed, komberse end
beddegoed R1 500 R
Buffet en kas R Klerekas en inhoud R1 400 R Warmskinbord(e) R Spieëltafel en inhoud R400 R Messegoed R400 Tafels en stoele R600 R Silwerware R400 Totaal (9) R R Eetservies R400 R Glasware R400 10. MOTORHUIS/WERKKAMER R
Totaal (6) Kraggereedskap R4 000 R Handgereedskap R800 R 7.STUDEERKAMER Draaibank R R Gordyne R Werkbank en skroef R500 R Los matte R Sweismasjien R R Skilderye en ornamente R Grassnyer R2 400 R Leeslampe R Randsnyer R700 R Lessenaar en stoele R Ander tuinmaakwerktuie R400 R Boekrak R800 Tuinmaakgereedsskap R400 R Boeke R2 000 Tuinmeubels R2 000 R Sakrekenaar(s) R Braaitoerusting R1 000 R Tikmasjien R Trapfietse R30 000 R Sporttoerusting R400 Kampeertoerusting R500 R Kameras en projektors R1 400 Totaal (10) R R Verkykers R400 R Vuurwapens R 11. ANDER INHOUD R Ammunisie R Kroegtoonbank en stoele R R
Totaal (7) Wyn en spiritualieë R1 200 R Naaimasjien R R 8. KOMBUIS EN WASKAMER Breimasjien R Totaal (12) R Gordyne R400 Draagbare radio’s/
kassetspelers R4 000 OPSOMMING VAN TOTALE
Stoof R3 000 Reis en aktetasse R2 000 Alle slaapkamers (1) R Mikrogolfoond R1 400 Potplante R500 Juweliersware /pelse (2) R Yskas(te) R2 400 Rekenaar R44 000 Alle badkamers en toilette (3) R Inhoud van yskas(te) R500 Faksmasjien R Portaal, gange en linnekaste (4) R Vrieskas(te) R1 600 Videokamera R4 000 Sit-en gesinskamer (5) R Inhoud van Vrieskas(te) R1 000 Telefoon-antwoordmasjien R Eetkamer (6) R Skottelgoedwasser R4 000 Versamelings van enige
aard behalwe seël en muntversamelings wat nie ingevolge Afdeling 1 versekerbaar is nie.
Studeermaker (7) R
Wasmasjien R2 000 (Beskryf asb. Hieronder) Kombuis en waskamer (8) R Tumeldroër R800 Selfone R8 000 Buite-/bediendekamer (9) R Stofsuier R400 R Motorhuis /werkkamer (10) R Poleerder R R Ander inhoud (11) R Matsjampoeër R R Diverse (12) Strykyster en plank R300 R Subtotaal R Ander elektriese toestelle R2 000 R Tel by ‘n bedrag vir moontlike
toekomstige aankope R
Tafels en stoele R R Tel by ‘n bedrag vir verwagte inflasie
R
Ornamente R400 R Tee en koffiestelle R1 000 R Messegoed en breekware R1 000 R Kruideniersware R2 000 R Wasgoed R500 R
Totaal (8) R Totaal (11) R GROOTTOTAAL R
24
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
VRAAG 1a. Mnr. X wil graag weet watter van die items op die inventaris jy voorstel hy afsonderlik moet spesifiseer.
7
b. Is daar ’n perk wat geld wat betref juweliersware en indien wel, hoeveel is dit ingevolge die Afdeling Huisinhoud indien dit nie gespesifiseer is nie?
2
VRAAG 2Die bedrae op die inventaris dui die vervangingswaarde van die verskillende items aan. Hy gaan die inhoud van sy huis by Santam verseker. Watter persentasie vir waardevermindering moet hy van die volgende items se waarde aftrek?
Elke antwoord tel 0,5 punte
Elektriese toerusting _________________%
Klerasie _________________%
Meublement _________________%
Matte _________________%
2
25
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
VRAAG 3Van die glasornamente is in verskillende lande in Afrika aangekoop. Kan hierdie items spesiaal gedek word teen brekasie en indien wel, verduidelik ook of daar enige uitsonderings geld?
2
VRAAG 4 Mnr. X is baie bang dat sy items onderverseker is en dat awery in die geval van ’n eis ingevolge Afdeling Huisinhoud toegepas sal word. Verduidelik die werking van awery aan hom (ingesluit die berekening om persentasie onderversekering te bepaal) en deel hom mee wat hy kan doen om enige awery te verhoed.
3
VRAAG 5 Soos aangedui op die foto’s, het hy ’n alarmstelsel in sy huis laat installeer. Is die soort alarmstelsel aanvaarbaar en indien wel, sal hy vir korting kwalifiseer indien die alarmstelsel nie ’n vereiste is nie?
2
VRAAG 6Mnr. X se vrou verkoop Persiese matte en ornamente. Hierdie besigheid word vanaf die huis bedryf. Mnr. X het sy dubbelmotorhuis spesifiek ingerig vir die stoor van die matte. Geen matte word vanaf die huis verkoop nie. Sy vrou neem voorbeelde daarvan na haar moontlike kopers. As hulle belangstel, lewer sy die aankope persoonlik af. Die gemiddelde voorraad wat aangehou word beloop sowat R30 000. Mnr. X wil graag weet of hierdie voorraad matte en ornamente ingevolge die Santam se persoonlike polis gedek sal wees en indien wel, of daar ’n perk in so ’n geval is
2
26
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
VRAAG 7Mnr. X se huis is teen ’n skuinste geleë. Hy is bang, in die lig van die weersveranderinge, dat hewige reën die grond rondom sy huis kan wegspoel wat daartoe kan lei dat sy huis insak/skuif en die inhoud ook in die proses beskadig word.
Word hierdie soort voorval outomaties ingevolge Afdeling Huisinhoud gedek en indien nie, hoe sal hy te werk moet gaan om hierdie soort dekking te kan kry?
2
VRAAG 8 Mnr. X se jongste seun is op kollege en bly in die koshuis. (Sien aangehegte foto van die koshuis. Bestudeer foto’s 60, 62, 63 en 64 op die kompakskyf vir meer inligting.) Sy klerasie en persoonlike besittings wat normaalweg by die koshuis gehou word, beloop R15 000. Beantwoord die volgende vrae:
a. Sal sy besittings ingevolge mnr. X se Santam se persoonlike polis gedek wees?
b. Moet die koshuis as ’n tweede adres op die polis genoem word?
c. Watter veiligheidsmaatreëls is op hierdie adres van toepassing?
6
27
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
VRAAG 9Mnr. X reis gereeld en verkies om in gastehuise te oornag. Hy wil graag weet of sy klerasie en persoonlike besittings ingevolge Afdeling Huisinhoud gedek sal wees:
a. Indien daar by die gastehuis ingebreek word.
b. Indien sy besittings deur van die personeel van die gastehuis gesteel word.
c. En/of hy sy polis spesifiek moet uitbrei om dekking in hierdie gevalle te kan geniet.
3
28
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
VRAAG 10Mnr. X huur ook ’n woonstel in Johannesburg. Hy gebruik dit twee keer ’n maand wanneer hy die Goudstad vir besigheid besoek. Die woonstel wat hy huur is op die sewende verdieping van die woonstelblok geleë.
Hy onderneem om na ’n groter woonstel wat op die eerste verdieping van die woonstelblok geleë is, te verhuis. Hy wil graag weet watter invloed dit op die dekking gaan hê indien die inhoud van die woonstel ook onder Afdeling Huisinhoud verseker sou word? Bestudeer die volgende foto’s wat ook op die kompakskyf beskikbaar is en beskryf die onderskrywingsmaatreëls wat jy reken van toepassing is op die nuwe risiko. Tans word slegs vereis dat die ingangsdeur na die woonstel deur ’n veiligheidshek beskerm moet word.
2
TOTAAL 33
29
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
OPDRAG 4Die versekerde voorsien jou van die volgende inligting:
• Voltooide inventaris ten opsigte van die inhoud van sy permanente woonhuis.
Bankbesonderhede:
• XYZ Bank
• Rekeninghouer: Mnr. X
• Rekeningnommer: 00010001 (Tjekrekening)
• Takkode: 11 22 33
• Debietordervordering: Laaste werksdag voor die 30ste van elke maand.
Voltooi nou Afdeling Algemeen en Afdeling Huisinhoud op die aansoekvorm na aanleiding van bogenoemde gegewens. Ván die inligting is reeds op die aansoekvorm voltooi. Onthou om ook enige vereistes wat jy mag versoek na aanleiding van jou inspeksie wat jy gedoen het, duidelik op die aansoekvorm aan te dui.
Die versekerde verlang die volgende dekking:
• Dekking vir die inhoud van sy huis (sien inventaris)
• Dekking vir die inhoud van sy woonstel in Johannesburg R50 000
• Park Woonstelle 702, Parkstraat, Johannesburg
• Toevallige skade aan die inhoud van sy huis R 5 000
• Handelsvoorraad (Persiese matte en ornamente) R10 000
Die versekerde het geen behoefte daaraan om enige vrywillige bybetaling bo en behalwe die gewone bybetaling te betaal nie.
Die versekerde stel ook as gevolg van die hoë premie, nie in die dekking vir Insakking en grondverskuiwing belang nie.
Die versekerde vra vir dekking vir elektroniese en meganiese onklaarraking vir die volgende rekenaars:
• Acer-rekenaar
Hardeskyf Veriton 3200 (reeksnommer: 10002000) R 6 000
Skerm AC713 (reeksnommer: 10002999) R 2 000
Sleutelbord 6511 (reeksnommer: 33344455) R 1 000
• Acer-rekenaar
Hardeskyf Veriton 3600 (reeksnommer: 20002000) R 7 000
Skerm AC713 (reeksnommer: 10002998) R 2 000
Sleutelbord 6511 (reeksnommer: 33344456) R 1 000
• Acer Travelmate 180-skootrekenaar (reeksnommer: 445566) R10 000
• Acer Travelmate 280-skootrekenaar (reeksnommer: 445566) R15 000
30
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
SANTAM SE PERSOONLIKE POLIS AANSOEKVORM
Dankie dat u Santam oorweeg as u versekeraar. Voltooi en onderteken asseblief die aansoek. Maak seker dat u alle vrae volledig beantwoord. Dekking ingevolge die polis sal slegs ‘n aanvang neem na geodkeurimg van u aansoek deur Santam Beperk. Besonderhede van “aansoeker” en “ander versekerdes” Aansoeker Ander versekerde 1 Ander Versekerde 2
Van: ………Mnr………….………… ………………………………… ……..………………………
Voorletters: …………………………….…… ………………………………… ……..………………………
Geboortedatum: ……15 Januarie 1953…....… ………………………………… ……..………………………
Geslag:
ID Nommer:
Korrespondensietaal:
Titel (eg. Mnr of Dr): …………………………… ………………………………… ……..………………………
Huweliksstatus: …………Getroud…………… ………………………………… ……..……………………… (eg. getroud of weduwee) Beroep: …Eiendomsagent & Ontwikkelaar ………………………………… ……..………………………
Verdere besonderhede van aansoeker
Telefoon nr. Werk: Kode
Faksnommer: Kode Selfoonnr no:
Posadres: ………Posbus 1……………………………………… E-pos adres: …[email protected]………………………………
……Kaapstad…………………………………… Poskode: …8001………………………………………
Straatadres: Eerste laan 1, La Rochelle, Kaapstad……………………
(indien anders as posadres) …………………………………………………… Poskode:……………………………………………… Polisbesonderhede Makelaar/agent gebruik
Polissoort: Agentnommer:
Aaanvangsdatum: Agentskapnaam: ……………………………………………..
……………………………………………..
Betaalwyse verlang: Hanteeringsfooi: R ……………………………………………
Telefoonnommer:……………………………………...……..
Benodig u SASRIA (oproer) versekering? Faksnommer: ……………………………………………..
Maandlikse ebietordervorderingsdag
Op, of laaste werksdag voor ……….
Op, of eerste werksdag na ………...
Twee werksdae na ………………….
Vir hierdie opsie, sal invordering geskied op die laaste werksdag voor die datum as die datum op ‘n naweek of openbare vakansiedag val.
2 0
29ste 30ste 31ste 1ste
25st e 26st e 27ste 28ste
15de
BEANTWOORD ASSEBLIEF ALLE VRAE IN DRUKSKRIF OF MERK TOEPASLIKE BLOK
HIERDIE GEDEELTES IS SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK
Manlik Vroulik Manlik Vroulik Manlik Vroulik
English Afrikaans English Afrikaans English Afrikaans
Huis: Kode
Debietorder Kontant
Ja Nee
31
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
Bankbesonderhede
Banktakkode/
Rekeningnommer: .................................................................. ................................................................
Rekeninghouer: ………………………………………………… Instansie/Bank: ……………………………………………………………
Soort rekening:
Magtiging deur rekeninghouer
Santam Beperk (Santam) mag die bedrag van die premie teen my rekening by die bogenoemde instansie trek op enige wyse waarop Santam met die instansie ooreegekom het. Santam mag enige bedrae wat aan my veskuldig is in dieselfde rekening inbetaal. Die ontrekkings uit my rekening deur Santam sal geag word asof dit deur my onderteken is. Santam mag nie sy regte ingevolge hierdie magtiging aan ‘n derde party sedeer sonder my skriftelike teostemming nie.
……………………………………………….. HANDTEKENING VAN REKENINGHOUER
Algemeen Het ‘n versekeraar ooit enige aansoek van u van die hand gewys, enige polis (of gedeelte darvan) gekanseleer, geweier om enige polis (of gedeelte daarvan) te hernu of enige spesiale voorwaardes opgelê? Trek a kruis oor die blok van toepassing.
Indien “Ja” verskaf asseblief volle besonderhede ………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………………………………………………………………………………
Is u tans verseker teen die risiko’s waarvoor u nou aansoek doen? Trek a kruis oor die blok van toepassing.
Indien “Ja” verskaf asseblief volle besonderhede ……ABC Versekeraars………………………………….
Indien u tans nie versekering het nie, maar wel voorheen gehad het, verskaf asseblief die volgende: Laaste datum van versekering: …………………….. Naam van versekeraar : …………………………………………………………
Verskaf asseblief volle besonderhede van alle verliese wat u gedurende die afgelope 3 jaat gely het, insluitende eise wat betaal
is of nie betaal is nie.
Soort Verlies Jaar Bedrag Versekeraar …Inbraak - Hoofwoning……….. ……1990.……….. ………R10 000,00……………… …ABC Verskeraars………………….. …Waterskade - Hoofwoning….. ……1993.……….. ………R50 000,00.…………… …ABC Versekeraars………………..
…Inbraak - Woonstel………….. …2001.………….. ………R12 000,00…………… …ABC Versekeraars………………..
…………………………………….. …………………….. ……………………………… ……………………………………….. Merk die afdelings waaronder u wil verseker:
Deel 1 Deel 2 Deel 3
Huisinhoud Persoonlike regsaanspreeklikheid Persoonlike ongevalle
Allerisiko’s Sterftevoordeelplan
Geboue Hospitaalvoordeelplan
Voertuie Uitgebreide persoonlike regsaanspreeklikheid
Watervaartuie
Tjek Transmissie Kredietkaart
Ja Nee
Ja Nee
32
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
DEEL 1 – EIENDOMSVERSEKERING HUISINHOUD
Besonderhede van inhoud Huisinhoud 1 Huisinhoud 2
Soort woning
Staatadres van eiendom …………………………………………………..…… ………………….……………………………………
……………………………………………………..…. .……………………….………………………………
Poskode …………………………. …………………………… Woonstel bo grondvloer? Inbraak en diefstaldekking opgeskot? Onbeboude gebied in onmiddelike omgewinng? Antal inbrake by woning (afgelope 3 jaar) Geeneisbonus (in jare) Vrywillige bybetalling Dakkonstruksie Muurkonstruksie Soort perseel Woning gebruik Soort woning (b.v. woonstel op Gronvloer, meenthuis or dubble- verdieping) ……………………………………………………….. ……………………………………………………… Versekerde bedrag van inhoud Insakking/grondverskuiwing Onbevallige skade - Algemeen Meganiese/elektriese/Elektroniese onklaarraking) Handelsvoorraad Soort tuisnywerheid(b.v. bakkery) ………………………………………………………. ………………………………………… Is the woning voorsien van die volgende? Diefwering voor alle oopmaak-Vensters (insl. Hortjiesvensters) Veiligheids hekke voor alle buite-Deure (insl, skuifdeure) Alarm – indien gekoppel aan ‘n 24hr beheerkamer van ‘n sekuriteitsfirma Sekuriteits area
Buurtkode
Endossmente
Hoofwoning Vakansiewoning Ander woning Hoofwoning Vakansiewoning Ander woning
Meer as 4 Meer as 4
Standard Nie-standard Gras met thatchsyStandard Nie-standard Gras met thatchsy
Standard Nie-standard Standard Nie-standard
Kleinhoewe Plaas Ander Kleinhoewe Plaas Ander
Standard Kommune Hotel Standard Kommune Hotel
Losieshuis Gastehuis Ouetehuis Losieshuis Gastehuis Outehuis
Ja Nee Ja Nee
Ja Nee Ja Nee
Ja Nee Ja Nee
Ja Nee Bedrag: R Ja Nee Bedrag: R
Ja Nee Ja Nee
Ja Nee Bedrag: R Ja Nee Bedrag: R
Ja Nee Ja Nee
Ja Nee Bedrag: R Ja Nee Bedrag: R
Ja Nee Ja Nee
Ja Nee Ja Nee
Ja Nee Ja Nee
Ja Nee Ja Nee
33
Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2
OPSOMMING
Na aanleiding van die gegewens tot jou beskikking ten opsigte van hierdie afdeling(s):
• Beskryf in jou eie woorde hoe jy die versekerde en risiko’s sal klassifiseer.
• Kategoriseer die versekerde en risiko deur ’n kruisie in een van die volgende blokkies te trek:
Lae frekwensie/hoë risiko Lae risiko/hoë frekwensie Geen moontlike risiko