Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 4 • Tuesday 2 September 2014 | Tel. 028 214 1294 Polisie waarsku teen ‘inspekteur’ ANNETTE THERON ’n Vrou wat na bewering verlede week niks- vermoedende huiswerkers om die bos gelei het om huisware te kon steel, is steeds op vrye voet. Die polisie het Donderdag 28 Augustus ’n waarskuwing uitgereik dat ’n vrou glo Woens- dag in drie afsonderlike voorvalle in Caledonse woonbuurte voorgegee het om van die departe- ment van arbeid te wees voor sy items uit huise gesteel het. Kapt. Gerrit Botes van die Caledon-polisie het gister by navraag gesê die vrou was ook Vrydag in Botrivier waar sy by ’n huis ingegaan en items gesteel het. ’n Huiswerker wat Woensdag ’n slagoffer was, sê ’n vrou het kort voor 12:00 aan die deur geklop, “maar ek het haar nie ge- hoor nie want ek was agter in die jaart by die honde. Toe ek omstap het die honde saamgestap en die vrou is toe besig om die hekkie van die swembad oop te maak na die agterplaas.” Die huiswerker sê sy het die vrou gewaarsku dat die honde haar gaan byt. “En toe vra sy waar moet sy inkom. Ek het deur die hek met haar gepraat en sy het gesê sy is van die departement van arbeid om te kom kyk hoe ek werk en hoe ek betaal word.” Volgens die huishulp praat die vrou toe op haar selfoon, kwansuis met die werkgewer wat toestemming gee dat sy die huis mag binnekom. “Ek het so ’n snaakse gevoel gehad en wou nie regtig die hek oopmaak nie, maar sy is so oortui- gend; mens kan nie dink dat sy lieg nie.” Die huishulp het die vrou binnegelaat. “Ek moes toe vir haar die vertrekke wys om te sien hoe groot die huis wat ek skoonmaak is. Ons is deur die hele huis – en ek loop al agter haar aan want ek is al te onrustig.” Op ’n stadium het die vrou vir ’n maatband gevra wat die huiswerker toe in die garage moes gaan haal. “En in daai rukkie wat ek garage toe is, het sy my werknemer besteel. Ek het nog nooit gesien dat mens so fyn kan steel nie. Daai vrou is so goed opgelei, sy weet presies wat sy doen, ek kon iets oorkom.” Ná die vrou weg is, het die huiswerker opge- merk twee kameras en ’n iPod wat vroeër in een van die kamers was, is weg. Sy het dadelik haar werkgewers in kennis gestel, wat nie van die besoek bewus was nie. Die huiswerker sê die vrou het in elke kas iets gesteel. “Ek voel niks lekker nie, ek slaap glad nie lekker nie. Ek wonder hoe mense so skelm kan wees. Ek voel nou bang in die huis en wil vir ander mense waarsku om nooit ooit die deur oop te maak vir vreemdelinge nie.” Volgens die polisie se verklaring het die ver- dagte ’n swart jas, swart kappie op haar kop en ’n groot wit of bruin sak by haar gehad. Die goe- dere wat gesteel word sluit videokameras, digi- tale kameras, juweliersware en geld in. Die vrou ry moontlik met ’n ou, groot tipe blou voertuig met ’n CAM-registrasienommer. Verdere inligting dui ook daarop dat sy verge- sel word deur ’n man. Sy beskrywing is tans onbekend. Die maak van die voertuig en die nommers is nie bekend nie. “Maak asseblief al u bure attent op die infor- masie en stuur dit asseblief vir almal in Caledon of Botrivier wat ’n huishulp het. Deel hierdie inligting ook dadelik met u huishulp,” lui die polisie se verklaring verder. “Dra oor aan hulle dat hulle geen persone in die huis moet toelaat nie. Gee hulle ook toegang tot ’n telefoon sodat hulle dadelik vir u in kennis kan stel indien sulke persone by die huis aan- kom asseblief.” Botes sê indien enigiemand by ’n huis aan- doen en hulle voordoen as ’n staatsamptenaar, moet die polisie eers gebel word. Enige inligting kan aan die polisie oorgedra word by 028 214 3900 of 028 214 3908. Adriaan Hanekom, former chairman of the Caledon Wildflower Society, pulled out all the stops again at this year’s Cape Floral Kingdom Expo in Bredasdorp. This year the exceptional exhibition includes a water feature and a smoke machine that royally entertained visitors on Thursday. From left are Petro de Witt, Rita and Adriaan Hanekom and Rhoda McMaster. PHOTO: ANNETTE THERON All the stops pulled out for Floral Expo

description

Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Transcript of Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Page 1: Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 2 September 2014 | Tel. 028 214 1294

Polisie waarsku teen ‘inspekteur’ANNETTE THERON

’nVrouwatnabeweringverledeweekniks-vermoedende huiswerkers om die bos geleihet om huisware te kon steel, is steeds opvrye voet.

Die polisie het Donderdag 28 Augustus ’nwaarskuwing uitgereik dat ’n vrou glo Woens-dag in drie afsonderlike voorvalle inCaledonsewoonbuurte voorgegee het om van die departe-ment van arbeid tewees voor sy itemsuit huisegesteel het.Kapt.GerritBotesvandieCaledon-polisiehet

gisterbynavraaggesêdievrouwasookVrydagin Botrivier waar sy by ’n huis ingegaan enitems gesteel het. ’nHuiswerkerwatWoensdag’n slagoffer was, sê ’n vrou het kort voor 12:00aan die deur geklop, “maar ek het haar nie ge-hoor nie want ek was agter in die jaart by diehonde.Toeekomstaphetdiehondesaamgestap

en die vrou is toe besig om die hekkie van dieswembad oop te maak na die agterplaas.”Die huiswerker sê sy het die vrou gewaarsku

datdiehondehaargaanbyt.“Entoevrasywaarmoet sy inkom. Ek het deur die hek met haargepraat ensyhet gesê sy isvandiedepartementvan arbeid om te kom kyk hoe ek werk en hoeek betaal word.”Volgens die huishulp praat die vrou toe op

haar selfoon, kwansuismet diewerkgewerwattoestemminggeedatsydiehuismagbinnekom.“Ek het so ’n snaakse gevoel gehad en wou nieregtigdiehekoopmaaknie,maarsyissooortui-gend; mens kan nie dink dat sy lieg nie.”Die huishulp het die vrou binnegelaat. “Ek

moes toe vir haar die vertrekke wys om te sienhoe groot die huis wat ek skoonmaak is. Onsis deur die hele huis – en ek loop al agter haaraan want ek is al te onrustig.”Op ’n stadium het die vrou vir ’n maatband

gevrawatdiehuiswerkertoeindiegaragemoes

gaanhaal. “En in daai rukkiewat ek garage toeis, het sy my werknemer besteel. Ek het nognooit gesien datmens so fyn kan steel nie. Daaivrou is so goed opgelei, sy weet presies wat sydoen, ek kon iets oorkom.”Ná die vrou weg is, het die huiswerker opge-

merk twee kameras en ’n iPod wat vroeër ineen van die kamers was, is weg. Sy het dadelikhaar werkgewers in kennis gestel, wat nie vandie besoek bewus was nie.Die huiswerker sê die vrou het in elke kas

iets gesteel. “Ek voel niks lekker nie, ek slaapglad nie lekker nie. Ek wonder hoe mense soskelm kan wees. Ek voel nou bang in die huisen wil vir ander mense waarsku om nooit ooitdie deur oop te maak vir vreemdelinge nie.”Volgens die polisie se verklaring het die ver-

dagte ’n swart jas, swart kappie op haar kop en’n grootwit of bruin sakbyhaar gehad.Die goe-derewat gesteel word sluit videokameras, digi-tale kameras, juweliersware en geld in.

Dievrourymoontlikmet’nou,groottipeblouvoertuig met ’n CAM-registrasienommer.Verdereinligtingduiookdaaropdatsyverge-

sel word deur ’n man. Sy beskrywing is tansonbekend. Die maak van die voertuig en dienommers is nie bekend nie.“Maak asseblief al u bure attent op die infor-

masieenstuurditassebliefviralmalinCaledonof Botrivier wat ’n huishulp het. Deel hierdieinligting ook dadelik met u huishulp,” lui diepolisie se verklaring verder.“Dra oor aan hulle dat hulle geen persone in

diehuismoet toelaatnie.Geehulle ook toegangtot ’ntelefoonsodathulledadelikviruinkenniskan stel indien sulke persone by die huis aan-kom asseblief.”Botes sê indien enigiemand by ’n huis aan-

doen en hulle voordoen as ’n staatsamptenaar,moet die polisie eers gebel word.Enige inligting kan aan die polisie oorgedra

word by 028 214 3900 of 028 214 3908.

Adriaan Hanekom, former chairman of the Caledon Wildflower Society, pulled out all the stops againat this year’s Cape Floral Kingdom Expo in Bredasdorp. This year the exceptional exhibition includesa water feature and a smoke machine that royally entertained visitors on Thursday. From left are Petrode Witt, Rita and Adriaan Hanekom and Rhoda McMaster. PHOTO: ANNETTE THERON

All the stops pulledAll the stops pulled out for Floral Expo

Page 2: Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 2 September 20142

Lyndans die ding om te doenChrista Visser het so bietjiemeer as vyf jaar gelede ’nlyndans-klas in Caledon be-gin. Vroue van alle ouder-domsgroepe het Woensdag-aande in die NG kerk Cale-don-Wes se saal bymekaar-gekom om stap vir stap teleeromhierdiegewildedanstedoen.Hulledanssteedsel-keWoensdag en die klas hetso gegroei, dat Christa be-oog om inOktober ook ’n og-gendklas te begin.

Lyndans is ’n dansvorm virenigiemand wat hou van mooimusieken’nredesoekomoefe-ning te kry. Die meeste lyndansersval in die ouderdomsgroep van 30 tot70 jaar en dit is ideaal vir mense wat

alleen is of wie se maat nie dans nie.Behalwe dat lyndans groot pret is, isdit ’n gemaklike manier om ritme en

beweging te leer en terselfder-tyd sommer jou brein ook oefe-ning te gee.

Die brein word gestimuleerom beter te onthou, want elkedans is ’n kombinasie van ver-skillende dans-stappe wat in ’nspesifieke volgorde gedoenmoet word.

“Wanneer ons dans, vergeetons van stres en die daaglikseprobleme en word ’n mens sesiel gevoed met mooi musiek.Soms is die musiek vinnig enmodern, soms is dit ‘golden ol-dies’ of ’n lekker wals,” sêChrista. “Jy hoef nie dans-ag-tergrondtehênie–enigiemand

kan dit probeer. Dit help natuurlikas jy lief is vir langarm-dans of enigeander vorm van dans.”

Christa Visser, met die rooi band om haar kop, by dielyndansers van Caledon. FOTO: YVETTE VERMEULEN

3 September) Come meet the DHL Western Prov-ince backs, in the Galleria next to DaVinci’s, at The Caledon Resort at17:30.

4 September) VLV Koppie vir Kanker en Gesond-heidsvergadering om 15:00 by die NGkerk Caledon-Wes. Almal welkom.Vir meer inligting, bel Retha Skein:028 212 1432.

5 September) L.R.SchmidtPrimêr:Hoenderbraaiby skool. R30. Beskikbaar vanaf15:00.

6 September) Caledon-rugbyklub speel tuiswed-stryd teen Black Leaves.

6 – 7 September) Enter the annual Staalwater Moun-tain Bike Challenge and Spring TrailRun at The Caledon Casino, Hotel,Spa and Entertainment, taking placethis weekend. Go to www.thecale-don.co.za for more details.

9 September) Algemene Jaarvergadering vanKindersorg SA Genadendal om 17:00in die Karl Schieffer-saal, Genaden-dal. Alle komiteelede, organisasies,individue en belangstellendes wel-kom. Navrae: 028 251 8111.

17 – 20 September) AgriMegaWeekbyMegaPark,Bre-dasdorp. Grootste agri-ekspo in diesuide van Suid-Afrika met die fokusop Afrika, landbou en landelikegemeenskappe. Jersey en DorperWêreldkonferensies en SA Kampi-oenskap. Kaartjies: R50, R30, R10 bywww.computicket.co.za. Inligting:[email protected] /021 863 0397.

17 – 20 September) Die 1994-matrikulante van AlbertMyburgh Sekondêr in Bredasdorphou hul 20 jaar-reünie in die AlbertMyburgh-skoolsaal. Vir meer inlig-ting, kontak Deidré by 082 715 1298.

24 September) L.R. Schmidt Primêr vier 200 jaarvan onderwys. Feesprogram op web-werf.KontakA.Jellenby079 796 0019vir verdere besonderhede.

27 September) L.R.Schmidt Primêr: Jazz-aand.R40 per persoon.Kontak A. Jellen by 079 796 0019 virverdere besonderhede.

Op 4 September om 19:00 gaan KIN-NES (Kinders van die Ses), ’n drama-groep van Kaapstad, op Rivierson-derend by die gemeenskapsaal op-tree. ’n Toegangsfooi van R30 virvolwassenes, R20 vir hoërskoolleer-ders en R10 vir laerskoolleerders salgehef word. Kaartjies is beskikbaarby Heinrich Sauls by 073 762 6705.) ACVV Caledon en sy diensver-

takkings ACVV Protea Dienssen-trum, Heidehof Tehuis vir Bejaardesen ACVV Tafelronde Crèche hou opDinsdag 16 September om 14:30 huljaarvergadering by die NG kerk Ca-ledon-Wes. Op 9 September sal al diefinansiële state van elke vertakkingter insae wees by die ACVV Caledon-kantoor by Hoopstraat 11, vir kom-mentaar by die jaarvergadering. Virenige navrae, skakel 028 212 2014.) Die 1994-matrikulante van Albert

Myburgh Sekondêr in Bredasdorphou hul 20 jaar-reünie op 11 OktoberindieAlbertMyburgh-skoolsaal.Virmeer inligting kontak Deidré by082 715 1298 of Francois by083 220 9081.) Kinders van die Ses bied op 20

September om 19:00 ’n vertoning aanby High Noon in Villiersdorp. KostevankaartjiesbeloopR50.KontakRel-denJuriesby072 612 1625virverdereinligting.) Die Caledon-biblioteek sal op 1

Oktober die middag gesluit weesweens ’n Boekwa-besoek.) DisaSeniorBurgersvanMyd-dle-

ton hou op Saterdag 6 September ’nLente-pretloop vanaf die Myddleton-gemeenskapsaal om 10:00. Inskry-wings vir die Lenteloop beloop R5.Registrasievindom09:00plaasbydiesaal.

Die roete strek deur die pragtigenatuurskone Myddleton. Fynbos endiepragtigebergeisoral tesien.Selfshonde aan leibande is welkom omdeel te neem. Daar sal worsrolletjies,skyfies en koeldrank te koop aange-biedword. ’nSpringkasteelenwater-glybaan sal daar wees vir die kindersse pret. Vir navrae, bel John Hennby 079 900 2694.

Breyani Gospel Skouspeltoe ’n reusesuksesMetbaiegrootafwag-ting en opgewonden-heid, was dit weer-eens tyd vir ons jaar-likse Radio OverbergBreyani GospelSkouspel.

Die span het om-trent gewikkel om al-les in plek te kry, endiegene by die kan-toor moes selfs traneafdroog toe mensedaar aankom na aldiekaartjiesuitverkoopis.Daarwasongeveer20verskil-lende gospel-sangers en -groepe, en wat ’n belewenis wasdit nie. Die Albert Myburgh-saal was so gepak daar wasnie plek vir ’n muis nie. Om amper 900 mense te hoorskreeu vir Radio Overberg en Breyani is iets wat nie-mand sal vergeet nie. Wel gedaan, span! Kinders en be-

jaardeshetbankvasgesit totdieeinde, en met die Breyani-spanop die verhoog het dit op gepas-te wyse geëindig met samesangvan We are the World.

Elke Sondag word daar aan-dag gegee aan geestelike pro-gramme. Bertus Hayworth isSondagoggende om 07:00 agterdie mikrofoon met Arise. Danook vir almal wat ons baie ge-wildePofGesels op ’n Maandag-aand gemis het, ons saai ditweer uit op Sondagmiddag om14:00.

Radio Overberg is voorwaarop jou golflengte.

Orton King, groepuitvoerende hoofvan Agri Mega en nuutverkosepresident van die AHIWes-Kaap, hetpas ’n strategiesebeplanningsessieby Laborie in die Paarl afgehandel.“Die AHI Wes-Kaap moet uitstyg bopersepsies wat hom steeds vasdrukin sy posisie van die verlede en syplek inneem as ’n effektieweplatform vir die bevordering van ’ngesonde en groeiende ekonomie,deur sakebelange van sakemanne en -vroue, ongeag van ras, taal, kultuuren geslag, kollektief te bevorder,” het King gesê.

Page 3: Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 2 September 2014 3

Biggest Deal’s winnersANNETTE THERON

The winner of the Biggest Deal Challenge was announcedby Joanna Marzec-Visagie, Theewaterskloof Municipali-ty’s local economic development manager at a gala eventat the Caledon Casino, Hotel Spa and Entertainment onFriday evening.

A total of 126 learners sacrificed their winter holidays tocompete for the R10 000 cash prize.

The competition saw groups of young people being givenbusiness-related tasks to complete towards the creation oftheir own profit-generating business under the watchful eyeof volunteer mentors from businesses across the region, whocame on board to assist the young entrepreneurs.

The winners were G Class 2014 from Grabouw. They madea profit of R1 409,81 and repaid their start-up loan of R500 bygoing to people’s houses to do pedicures and manicures.

They won the R10 000 sponsored by ABSA, as well as a spaday each at the Caledon Casino.

Chris Punt, mayor of Theewaters-kloof Municipality, and Christelinede Villiers, manager of Absa, theofficial sponsor of the project.

PHOTO: ANNETTE THERON

The Biggest Deal Chal-lenge winners with Al-derman Chris Punt,Mayor of Theewaters-kloof Municipality, areAmbroniek Abrahams,Tasmin Jonas, Brenda-line le Roux and RykeWilliams fromGrabouw, with Robertde Mink from Absa.PHOTO: DAVID MORRIS

Man in court for Pike’s murderOn Saturday 26 July at about 13:35, a mem-ber of the public who was looking for firewood behind the Spar shopping centre dis-covered the body of Letitia Pike (32).

“She had an open wound on the right sideof her head. She also had strangulationmarks on her neck,” says Lt Raldeen Atsonfrom the Grabouw Police. “A murder caseis being investigated and we are awaiting

the forensic report to determine if she wassexually assaulted.”

Gareth Kruger (40) from Grabouw wasarrested and appeared in the GrabouwMagistrate’s Court on 22 August in connec-tion with the incident. The case was post-poneduntilyesterdayforabailapplication.

The investigating officer is DetectiveConstable Matsolo: 021 859 7740.

Many visitors at Floral ExpoANNETTE THERON

The second Cape FloralKingdom Expo, hostedfrom Thursday until Sun-day in Bredasdorp, attract-ed many visitors this year.The primary objective ofthe expo was to display themore than 1 000 varieties ofplantspecies in theCape, tocreate a platform that canhelp expand the fynbos in-dustry into a strong busi-ness industry and to dis-play the role of flowers inlocal and international life-style markets.

DanèlMorkel from theBlackOystercatcher promot-ed their wines at the Cape Floral Kingdom Expo.

PHOTOS: ANNETTE THERON

Neal and Dee Robinson from the Red Windmill inNapier served springbok curries, burgers andNoakesfish cakes as well as a vast array of delicious cakesat the expo.

Visitors from George also marvelled at the Cape Floral Kingdom Expo.From left are Jean Purcell, Yvonne van den Berg, an exhibitor, RusellBontich and Gail Nootenboom, all from George.

Page 4: Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Theewaterskloof Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 2 September 20144

Help SAPDDie Caledon-polisie wil graag alle inwonersvandieOverberg en omliggende gebiedewaar-sku oor die slenter waar ’n vrou haarself voor-doen as ’n staatsamptenaar.Dit is egter nie die enigste hulp wat die poli-

sie nodig het nie. Kapt. Tjommie Roux van dieCaledon-polisievradat ledevandiepubliekdiepolisie dadelik moet inlig indien hulle enigeverdagte persone of voertuie gewaar in hullearea wat nie daar hoort nie.“As hulle kan, moet hulle probeer om ’n foto

ophulleselfoonteneemvandieverdagtemotorof persoon,wantdit sal onsondersoekaansien-lik vergemaklik om verdere inligting op tevolg.”Rouxsêalle inligtingwordasvertroulikhan-

teer.“En moet asseblief nie self verdagte mense

konfronteer nie, skakel liewer die polisie.”Saamwerk is inderdaad eenvanons grootste

wapens teen misdaad.

ACVV CaledonACVV Caledonbedank Vrouedagbedank Vrouedag2014 se2014 seondersteunersondersteunersDie ACVV Caledon wil graag van diegeleentheid gebruikmaak omal die do-nateurs te bedank vir hul bydraes aandie ACVV wat die pas afgelope Vroue-dagsaammetLindieStrydom’n suksesgemaak het. Dankie ook aan elke vrouwat die dag ondersteun het deur ’nkaartjie te koop. Die gelde wat ingesa-mel is sal tot voordeel van die gemeen-skap van Caledon aangewend word.Ons glo dat die ACVV in die toekomsweer op u ondersteuning kan staat-maak.Dievolgendedonateurswilonsbyna-

me bedank: Caledon Casino, Hotel enSpa (Sandra en Joy), Caltex Caledon,Hannes en Sharon Burger, CaledonChristensentrum, NG kerk Caledon,NG kerk Caledon-Wes, Benliekor,Meets, dr. Reenen en Amanda Schoon-bee, dr. Philip Mostert, Johannes enToinette du Toit, Manie Theron, Lig-huis, Elizabeth du Preez, Johan de Vil-liersHoutwerke,MartieKoegelenberg,Harry Viljoen Eiendomme, TWK mnr.ChrisPunt,DoreenvanRooyen –Kaap-stad, Lida’s Skoonheidsalon, JanéSwart (Skoonheidsalon)BargainBooks–Caledon,Cum-Boeke–Johannesburg,Jan en Deidre Fick. Daar was ook vieranoniemedonateurs.Onsgroetevanuitdie Bestuur.

STEPHANIE VISSER, Caledon

Many blessings toMany blessings toyoung angel Jasonyoung angel JasonA friend of mine phoned recently, desperatelyin need of being taken to the doctor inBredasdorp. I collected her and rushed herthrough. Knowing she would have to wait, Ithought it best for me to take the opportunityfor amuch-needed “shop” and rushed off to theSpar.Mad rush round the aisles, unpacked, paid,

packedup and bundled it all intomy car... thenrushed off again to collect my friend. I put myhand down to reach for my bag ... no bag.Nowmybag carriesmy entire life in it, pass-

port, ID, licence, credit cards, cell phone – mywhole world fell apart at that moment!Rushed back to the Spar trying to retracemy

steps; where did I go? where did I leave it..?Iwent toseemanagement toask if ithadbeen

handed in (with very little hope) and theypulled my bag out from under the counter...‘Where on earth did I leave it?’Well, they said: ”Outside, in the trolley, in

the parking lot.”“Who brought it in?” I asked. I believe an an-

gel was with me that day.A young boy named Jason working in the

Spar parking lot had foundmybag andhandedit in.Everything untouched. It would have been

the easiest thing for him to sling it over hisshoulder and carry on unnoticed, as it reallyis a busy parking lot.I dug my hand in my wallet and gave him

the notes that were in there, thanked them allenormously and rushedoff again to pickupmyfriend.I lay awake that night sending many bless-

ings to young angel Jason and to his motherfor bringing him up with honesty.

MAGGIE VAUGHAN, Napier

Koekenaap, waar’s jy en jou vrolike, opregte mense nou?Sitweervir die eerstekeer in jare op ’nkafee-stoep enkykhoedie branders opKampsbaai-strand breek. Dis net na die laaste grootstorm, en ek uiter ’n swyende dankgebedjiedat ek nie vandag op see is nie. ’n Groot vrag-skiphalfpadhorisontoeskommelsykielsoosRimbaud se dronkboot en laatmyweer besefhoekom Tafelbaai in die seilskipdae, winteren somer, so ’n nagmerrie vir seevaarderswas.’n Mens moet onthou die ou seilskepe kon

kwaliknaderas50grade teendiewind inseil,wat effektief beteken het dat as jy Tafelbaaiingeseil het met ’n noordwester agter jou, jynie gou weer daar sou uitkom nie. En as diesuidooster aan die waai was, sou jy weer joumas afsukkel om binne te kom. En om daarvoor anker te lê was ’n dodelike waagstuk,soos die honderde wrakke van vier eeue opdie bodem van Tafelbaai getuig.Die legendariese Vlieënde Hollander is

verdoem om tot alle ewigheid die oop see tebevaar omdat hy die Voorsienigheid ver-vloek het vir die omstandighede hierbo; hy

word glo nou en dan nog op see ontmoetwan-neer hy skepe nader met die versoek om ’npaar briewe vir hom af te lewer. Die armeWolraad Woltemade is ook lelik verneuk toehysy leweverloorhetdeur ’n skipbreukelingte perd strand toe te probeer karwei.Wonderhoe hy sou gevoel het as hy die volgende og-gendmet laagwater kon aanskouhoe die oor-blywendes feitlik droogvoets van die wrakstrand toe stap.Woubietjie latergaaninloerby ’n fliekfees,

maar kykNET se harde manne het my metsoveel arrogansie en argwaan by die ingangbehandel dat ek my poging maar prysgegeehet. Hierdie verandering in dieKaapse open-bare etos is oral merkbaar. Daar is kwalik’n glimlag te bespeur, nie eens in ’n restou-rant of winkel nie. Die gebruiklike reaksieas ’n mens jouself êrens by een van hierdieplekke aanmeld is kortweg “Yes?” of, effemeer genuanseerdmaar ewe onhulpvaardig,“Can I help you?” Miskien is daar ’n anderrede as ’n behoefte om produkte/dienste tebeproef of te koop wat iemand so ’n plek sal

laat betree,maar ekkannie juis dinkwat dit souwees nie. Ek lyk al ’nbietjie afgeleef, maarniemand het nog pro-beer ommy ’n fooitjie indie hand te stop nie. Ekhet al ’n bietjie sarkas-me aangewend deur bg.vraag so te beantwoord:“I don’t know; what canyou offer me?” maar dis’n bietjie lelik. As ditgeen verskil aan so ’nskepsel se inkomstemaaknie, isdit sekerge-riefliker om aspirant-klanteaf teskrik,eerderas om hulle in te nooi,maar darem ...Koekenaap,waar’s jy en jouvrolike, opreg-

te mense nou?Diesonbeginnoudeurbreekendiedeining

wil-wilbeginsak.Ditkanwel ’nsonnige,droë

naweek voorspel en ’n veilige(r) rit huis toe.Gelukkig is die windrigting tydens hierdieonderneming nie juis ’n faktor [email protected]

RubriekRubriek

Suksesvolle gospelkonsertORA LAUBSCHER

RadioOverbergse“Breyani”staan nie verniet bekend aseen vandie stasie semees po-pulêre programmenie. Dit isdus te verstane dat kaartjiesvir Saterdag 23 Augustus seBreyani Gospelkonsert voordie vertoning reeds uitver-koop was.

Teen16:15het ’n langryhoop-volle konsertgangers nog buitegestaan, in die hoop dat hullewel sou kon ingaan. Hoop hetop die ou end nie beskaam nieenditwas indiewoordevandie sere-moniemeester, “gospel op sy beste”!In sy verwelkomingsboodskap het

uitvoerende burgemeester RichardMitchell daarop gewys dat dit virhom as stadsvader ’n riem onder diehart is om lede van die gemeenskap

van Bredasdorp so saam te sien, “endit op ’n Saterdagmiddag.”Hyhet nadie gospelskouspel verwys as ’n “se-en van bo” en die organiseerders be-dank vir die besondere inisiatiefwataan die dag gelê is. Die konsert hetbeslag gekry teendie agtergrondvan

’n omvattende geldinsame-lingspoging ten bate van dieStruisbaai “Meals on Wheels”veilige huis se boufonds.Bekende plaaslike gospel-

gunstelinge, waaronder diespan vanArniston se EagleMi-nistries, Napier VGK se Jeug-groep en die gospel-koorgroepvan die All Saints Anglikaansekerk,hetopgetree.Verskeiebe-soekende groepe en solosan-gers van Mosselbaai en Kaap-stad het ook bydraes gelewer.“Breyani” verwys na ’n In-

diese dis met ’n bonte verskei-denheid bestanddele – hoe gro-

ter die verskeidenheid en hoe meerspeserye, hoe lekkerder. Die grootverskeidenheid bydraes het verse-kerdatdaarwerklik“ietsvirelkeen”op die tafel was – ’n baie spesiale“breyani”, souitdieboekenkonsert-gangers vra alreeds na meer!

Anglikaanse Kerk Gospelgroep by Radio Overberg Breya-ni Gospelfees, Albert Myburgh Skool op Bredasdorp opSaterdag 23 Augustus. FOTO: ORA LAUBSCHER

’n Bietjie van Als bemagtig vroueACVV Caledon het met ’n donasievan Protea Helpende Hande ’n be-magtigingsprojekvanstapel gestuurom vroue op te lei om vir hulself ’ninkomste te genereer.ACVV Caledon se gemeenskaps-

ontwikkelaar, Carmen Opperman,hetdienodigeopleidingvirdievrouegegee, sooshoeom’n besigheidsplan

op te stel, begrotings uit te werk enhoe om te werk te gaan met die be-marking van hul produkte.Hierdie vroue in Uitsig in Caledon

se besigheidsnaam is ’n Bietjie vanAls en hul fokus is op naald- en brei-werk.Vir bestellings, kontak gerus vir

Susan Siegelaar by 074 379 6435.

Op die foto verskyn van links na regs: Susan Siegelaar, Magalima Jantjies, Lumay Hen-dricks, Jacoba Bantam en Magdalena Piek. FOTO: HELGA SCHÖFMANN

Page 5: Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 2 September 2014 5

Nuwe kantoor ingewyORA LAUBSCHER

“Nog ’n mylpaal vir dieAgri Mega Groep op dievooraandvandie twee-en-twintigste Agri MegaWeek.”

So het Orton King, groepuitvoerende direkteur vandie Agri Mega Groep, die in-wydingsgeleentheid en dieonthulling van die naam-plaat by die groep se nuwekantoorkompleks, wat opDinsdag 19 Augustus by Te-hilapark indienywerheidsgebied vanBre-dasdorpplaasgevindhet, beskryf.Dieamp-telike opening is waargeneem deur minis-ter Alan Winde, Wes-Kaapse minister vanekonomiese geleenthede.Dit was ’n feestelike geleentheid en ’n

baie besondere mylpaal vir die personeelen topbestuur van die groep, wat twaalfjaar gelede in King se eie woorde “klein”begin het. Tot nog toe was die verskillendeafdelingsvandieAgriMegaGroepletterliken figuurlik “versprei oor die dorp”. Omhierdie rede is die feit dat “die hele hoof-kantoor en al 60 personeellede” nou ondereen dak is, so ’n belangrikemypaal vir die

organisasie.Die hoofkantoor van Floraland Pty Ltd,

wat in dieselfde kompleks gevestig is, isook by hierdie geleentheid amptelik inge-wy en Rudy Visser van Floraland het opsy beurt ’n kort oorsig gegee van die padwat daar gestap is tot op die punt waar ookFloraland se topbestuur na jare die ruimnuwe kantoorkompleks kon betrek. Dietwee partye is deurministerWinde lof toe-geswaai vir hulle inisiatief om ’n besonde-re vennootskap te smee. Winde het dit ookbeklemtoon dat ekonomiese groei in diestreek juis steun op onderlinge samewer-king en kommunikasie.

Eregastebydie inhuldiging vanAgriMegasenuwekantoorkompleksis Rudie Visser, Richard Mitchell, minister Alan Winde en OrtonKing. FOTO: ORA LAUBSCHER

Onderwyser gegroetFamilielede, die gemeenskap,onderwysers en leerdersvanDeHeide Primêr sal Andrew Hec-torCleophas (46) baiemisnadathy op Woensdag 20 Augustusoorlede is.Volgens ’n onderwyser by die

skool was hy baie talentvol,vriendelik, behulpsaam en volpittige sêgoed.Andrew kom oorspronklik

van Hopefield en het in 1992 ’npos by DeHeide op Villiersdorpaanvaar.Hy was vir 22 jaar daar werk-

saam. Hy het later die posisie

van departementshoof engraadvoog vir gr. 4 beklee. Hywasookbaie lief vir sport enhetdie juniorrugbyspelers afgerig.Hywas ’n groot ondersteuner

vandieBlouBulle, soveel so dathy sy huis blou geverf het.Andrew laat sy vrou Ronel,

tweedogters,BiancaenAndrea,sy seun Jerry-Lee, sy moeder,vier susters en een broer agter.Die begrafnisdiens het op Sa-

terdag30AugustusbydieAngli-kaanse Kerk (Kerk van die Hei-lige Gees) plaasgevind. Vir na-vrae, skakel 078 679 5680.

WyleAndrewCleophaswas ’n on-derwyser by De Heide Primêr.

Van Greyton na NederlandCoenieVisser vanGreytonhet onlangsnaNe-derland vertrek waar hy tans aan ’n projeksaam met die bekende Nederlandse sangerHerman van Veen werk.Visser het vroeër vanjaar met Van Veen

deur Suid-Afrika getoer as sy mediabeampte.Van Veen het hom gevra om twee talentvolleSuid-Afrikaanse dramastudente te identifi-seerwat saammethomnaNederlandkan reisom aan ’n projek oor kinderregte te werk.Ná verskeie oudisies landwyd het Visser ’n

studentaandieWaterfrontDramaskool,HopeMaimane,en ’n studentaandieWitsUniversi-teit,KediboniRasekhula, gekies omsaammethom na die dorpie Soest net buite Utrecht tereis, waar hulle tans by die Herman vanVeenKunssentrum op die De Paltz Landgoed repe-teer aan ’n toneelstuk oor kinderregte.Die toneelstuk is deur Van Veen geskryf,

wat ook reeds byna 50 jaar ’nUnicef-ambassa-

deur vir kinderregte is.Maimane en Rasekhula tree saammet twee

bekende Nederlandse akteurs, Gijs Gaertsenen Senna Gourdou, op in Ben van mijzelf, watop 23 en 24Augustus by die Herman vanVeenKunssentrum se Harlekijn Dagen (fees) opge-voer is.Verskeie bekende Nederlandse musici en

akteurs het in verskillende produksies by diéfees opgetree, wat besoekers van dwarsdeurEuropa gelok het.Van Veen se optrede saammet die bekende

kitaarspeler Edith Leerkes, is alom beskou asdie hoogtepunt van die kunstefees.Van Veen en Visser beoog om jaarliks twee

Suid-Afrikaanse dramastudente na Neder-land te neem om by die Harlekijn Dagen opte tree.Belangstellendes kan meer oor die fees op

www.hermanvanveenartscenter.com lees.

Page 6: Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 2 September 20146

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

IN MEMORIAM

1015

LUCILLE LOUISEPEDRO

17.02.44-28.08.131 Jaar is reeds verby, maardie verlange en gemis issteeds daar. Ons dink nogelke dag met liefdevolleherinneringe aan jou. Dan-kie vir al die mooi herinne-ringe waaraan ons vashou.Van Man, kinders, kleinkin-ders & agterkleinkinders

BEGRAFNIS-

DIENSTE

1025

DOVES-Begrafnisdien-ste/Funeral Services.Giving comfort. Takingcare. Caledon: 18 Pleinstr;028 212 3054. 09 Argonst,Hermanus Business Park,028 313 1741. Kleinmond:27 Main Rd, 028 271 4971.Gansbaai: 61 Main Rd, 028384 3344. Bredasdorp:Overberg Sentrum shop12, 087 630 2011.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE tehuur. Skakel Virginia 082321 4395.

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

PADSTAL/RESTAU-RANT,DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksiesen vele meer! Skakel 028214 1475.

KRUIEKENNER

1435

REGSDIENSTE

1440

FINCK PROKUREURSCALEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998/028 212 1030 om 'nkonsultasie te reël. Onsbeskerm u belange.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

KRAGGEREEDSKAP. Virdie huur van hoëdruk-spuite en kraggereedskap.Skakel Gabriël van derMerwe by Overberg Diens-sentrum 083 551 5406 alleure.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

DRIVER SOEK WERK.Het Kode 10 met PDP. Ska-kel 072 508 4209.

ALGEMEEN

3680

LUTEA PARFUUMIs jy 'n selfgemotiveerdebemarker en Parfuum joupassie!! Nou is jougeleentheid om deel teword van 'n "multi milliondollar" bedryf! SkakelMadri of sms jou e-posadres na 083 655 0445.

WANTED retired person,Watchmen. 5 Days a week.Preferably a man. Call 028214 1792

Page 7: Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Theewaterskloof GazetteSchools - SkoleDinsdag 2 September 2014 7

Hoërskool Bredasdorpis baie trots op HelenaFourie (gr. 9) wat op 4Augustus aan die Tyger-berg InternasionaleEisteddfod in die ballet-afdeling deelgeneemhet en ’n puik 96%behaal het. Helenaoefen baie hard en dieskool wens haar sterktetoe met haar balletloop-baan.

Ovies presteer weerLaerskool Overberg het vanjaar weer pragtigby die Overberg Eisteddfod presteer.

Agter van links is: Danel Badenhorst (silwer, vioolso-lo; goud en silwer, klaviersolo), Jadon Church-man (goud en silwer, klaviersolo), Marcel Pheif-fer (goud, fluit-ensemble; goud, fluitsolo), HendrikPrinsloo (silwer en goud, klaviersolo) en HanruPool (silwer, klaviersolo). Voor is Chanél Schmidt Du-mon (silwer, klaviersolo), Almarie de Kock (goud, kla-viersolo) en Karli de Kock (cum laude, klaviersolo).

Vier van Laerskool De Villiers Graaff se leerders, Kay-leenMuggels (agter), AlbertusKühn,Christo Franken,en Stiaan Kühn, het die naweek aan die Goju-Kai-karatekampioenskappe in Gauteng deelgeneem.

Joshua le Rouxvan LaerskoolOverberg is by dieOverberg Eistedd-fod as die medal-jewenner in die ju-nior afdeling: sangaangewys.

Page 8: Theewaterskloof gazette 2 aug 2014

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 2 September 2014 | Tel. 028 214 1294

Caledon netballstars join campTwo netball players fromBoland College’s Caledoncampus have been chosen toattend a Western CapeYouth Netball Camp.

NeliswaButanaandFadime-hangTelilealsoplayforthecol-lege’s campus netball team.

The Minister of Sport andRecreation, Fikile Mbalula,identified national youthcamps as an important incen-tive of his Roadmap for Opti-mum Performance and Func-tional Excellence.

The youth camp pro-grammes are seen as a plat-form for young players to cometogetherandtapintothepowerof sport and recreational activ-ities.

This power is then used as ameans to teach them to take onthecomplextopicschallengingyouth and to gather solutionsto overcome these challenges.At the camps, students will beequipped with values, softskills and knowledge to assistthem to become responsiblecitizens and to strengthentheir sense of patriotism andhighlight the importance oftheir national identity. Thecamps will have theory work-shops followed by outdoor ac-tivities.

The two students will attendthe camp hosted at Back 2 Ba-sics in Grabouw and the col-lege wishes them good luckwith the camp and with all ac-tivitiestheywillparticipatein.

Wêreldbeker-trofee besoek AgulhasORA LAUBSCHER

Op Donderdag 21 Augustus het ver-skeie rugby-ikone stil-stil van Kaap-stad af pad gevat na die mees suideli-ke punt van Afrika.

Min inwoners van die Suidpuntwas bewus van die feit dat ’n baiewaardevolle wêreldbekende ikoon entwee bekende Suid-Afrikaanse rug-by-persoonlikhede deel was van hier-die uitgelese groep besoekers!

Onderweg het hulle ook eers stil-stil aangedoen by die piepklein plaas-gemeenskappie van Protem.

Die besoek was volgens LesleySutton, die vrou aan die roer van diepromosiespan van Landrover en Ja-guar Suid-Afrika, deel van die wê-reldwye promosieveldtog met die oogop die Wêreldbeker-rugbytoernooiwat in 2015 in Engeland gespeel gaanword.

Landrover en Jaguar Suid-Afrikais een van die twee maatskappye wat

verantwoordelik was vir dié inisia-tief, wat dit moontlik gemaak het datdie Webb Ellis-trofee – soos die sok-ker-wêreldtrofee destyds – “op toer”

geneem kon word.’n Stormsterk wind het gewaai en

Kaap Agulhas het gewys presieswaarom seevaarders van ouds met so-veel omsigtigheid die Suidpunt vanAfrika benader het.

Chester Williams, wat deel was vandie Springbokspan wat in 1995 in dieteenwoordigheid van oudpresidentNelson Mandela die Wêreldbeker-toernooi in Suid-Afrika gewen het, enJohn Smith wat in 2007 as 50steSpringbokkaptein in Frankryk syspan na nóg ’n Wêreldbeker-oorwin-ning gelei het, was die twee legendeswat die uitstappie meegemaak het.

Die WP se Curriebeker-kaptein,Juan de Jongh, en spanmaat ScarraNtubeni, het die bekerspan vergesel.

Die besoek van die ikoniese Wêreld-beker en twee van Suid-Afrika se rug-by-ikone aan die ewe ikoniese “meessuidelike punt van Afrika”, gaan bin-nekort die wêreld se aandag vestig opdié deel van die wêreld.

JohnSmithenChesterWilliamsmetdieWebbEllis-beker aan diemees suidelike kuslyn vanAfrika op Donderdag 21 Augustus.

Taai kompetisie tydens VleisdagMORNÉROSSOUW

Caledon Gholf-klub se jaarlik-se Vleisdag, ge-borg deur RouxLewende Hawe,is op Saterdag23 Augustusaangebied op ’nenkelsyferplus-formaat.

Die gunstigeweerstoestandehet spelers be-voordeel engoeie spel is op-gedis met alte-saam agt spe-lers wat hulvoorgeë oortrefhet. Aanvanklik was dit Pieter leRiche wat die pas aangegee hetmet sy telling van +3 in die og-gend, maar Stevie Benjamin enFloris de Kock het later op dié tel-

ling verbetermet hul +4. Ditwas egter uit-eindelik Mari-us Mackenziewat met sy tel-ling van +5 metdie louere weg-gestaphet.Mac-Kenzie, watvanaf ’n 17-voorgee speel,lewer die laastetyd baie goeietellings op enhet die klub ookonlangs ver-teenwoordig indie B-afdelingvan die Sanlamstreek-finaal.

Die spelerswat pryse gewen het was MariusMacKenzie +5; Stevie Benjamin+4; Floris de Kock +4; Pieter le Ri-che +3; Edwin Marthinus +2 enVic Blomquist +2.

Marius MacKenzie is ingenome met sywenprys tydens Caledon Gholfklub sejaarlikse Vleisdag.

Interskole-pret in die OverbergDie 23ste winter-in-terskole tussenHoërskool Overbergen HoërskoolHermanus het sy re-putasie gestand ge-doen.

Die gemengde uit-slae dui op die taaistryd wat tussen dieskole gevoer is.

Die Ovie Vikingshet die pawiljoenoorheers met hul op-tog, kreet en gees.

Wat die eerstespanne betref, hetdie Hermies geseë-vier in die hokkie ennetbal, maar dieOvies was die uitein-delike oorwinnaarsin die rugby met ’ntelling van 16-12.

Lisa Saayma en Monn-Lee Geduld

Bongi Maqolo en Monn-Lee Geduld.