Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde...

17
Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 1/2019 Januarie 2019 IN THIS ISSUE Musiek Stellies Pikkewyne Kleuresport 3 4 10

Transcript of Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde...

Page 1: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

StellenbergStellenberg High School Newsletter 1/2019 Januarie 2019

IN THIS ISSUE

Musiek

Stellies Pikkewyne

Kleuresport

• •

• •

• •

3

4

10

Page 2: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 20182

Living Maths OlympiadMany of our Gr. 8 and 9 learners participated in this Olympiad in November 2018.

We had many excellent results, but the top achievers were: Emil Schnabel, Stephani du Plessis and Wiekie Ferreira. Stephani and Wiekie came second in the country in their respective categories. Emil took first place!

Congratulaions to these three learners with their outstanding performance.

Emil Schnabel, Wiekie Ferreira and Stephani du Plessis

The following learners all received gold certificates for the Olympiad:

Johan Schnabel Stefani du Plessis Alida-Wiid Sander René Steyn Philip Marais Emily Erasmus Hendrickus Bower Miné Cronjé Lianke Potgieter K’Mari Van Niekerk Suane Vorster Willem Smith Kate-Lynne Hunter Carl Guse Hendré Ackermann

Nicke van Rensburg Wiekie Ferreira JP Booysen Dian Kruger Christian van Heerde Yeabneh Bimerew Anchen Truter Antonie Treurnicht Nico Thirion Dante Eaton Hanrike de Bruyne Ethan Dettman Thomas Claassens

Well done to all our Maths stars!

Handboeke

Alle leerders behoort nou hul handboeke te hê. Indien daar enige probleme met ‘n handboek(-e) is, kan leerders dit soggens vanaf 07:30 - 08:00 in die boekstoor omruil.

Boektekorte sal aangevul word wanneer die boeke wat bestel is, gelewer word. Leerders moet asseblief die afkondigings vir die titels wat aangevul word, dophou.

Alle handboeke MOET oorgetrek word. Ons moes vanjaar baie boeke afskryf weens die uiters swak toestand waarin handboeke terugontvang is. Daar sal vanaf einde 2019 ‘n boete gehef word vir alle boeke wat onoorgetrek ingelewer word.

Leerders word dringend versoek om alle boeke met respek te hanteer: - Moenie met ‘n pen in boeke skryf nie. - Moenie met gekleurde glanspenne (highlighters) in boeke onderstreep nie. - Versterk boektasse sodat boekvoorblaaie nie in die tas vou en skeur nie. - Moenie boeke in die son/reën laat lê nie. - Trek alle boeke oor.

Textbooks

All learners are now supposed to have their textbooks for 2019. Any learner who has a problem with a book(-s) may exchange books daily at 07:30 -08:00 in the bookstore.

Shortfalls will be handed out as soon as we receive the books that are on order. Please check the crimes daily for the announcement of book titles received.

All textbooks MUST be covered. We had to discard many of the books last year because of the poor condition in which the textbooks were returned. We will issue a fine on all uncovered books at the end of the year.

We want to urge learners to treat all books with respect: - Do not write with a pen in books. - Do not underline with highlighters in textbooks. - Strengthen bookcases to avoid textbook covers to bend or tear. - Do not leave books in direct sunlight or rain. - Cover all books.

We have stimulating and modern books in the media centre. New library books are ordered every term. If a learner wants a specific title or author, please contact Mrs Du Plessis. Motivate learners to read.

A reader can write correctly and can read with insight - which is a big advantage in all subjects!

The media centre is open during both breaks. During break a learner may exchange books, do homework, read or even play chess.

Page 3: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 20183

Something to HARP about!Congratulations to Laura Bailie (12A1) who has been chosen as a member of the violin section of the CPYO (Cape Philharmonic Youth Orchestra)! This is a huge honour, and we are extremely proud of her. We know that this will mean a lot of extra rehearsing, but it is a wonderful experience for any musician. She also has an amazing opportunity to work with international conductors. Well done, Laura!

Ons het die volgende musiekuitslae aan die einde van 2018 ontvang. Baie geluk aan almal wat heeljaar ekstra ure ingesit het! Stellenberg is trots op ons musikante!

UNISA MUSIEKTEORIE (Leerders wat 90% en hoër het, kwalifiseer vir musiek-erekleure!)

Graad 2: Elzahn Swanepoel 96% Kyle Oosthuizen 90% Jaden Smith 89% Logan Minnaar 85% Megan Morrison 65% Angelica Swarts 50% Danae de Nysschen 58%

Graad 3: Marné Carsten 92% Suané Vorster 92% Helandi van der Merwe 91% Emma Thom 90% Amy Carstens 88% Danica de Kock 74%

Graad 4: Jaco Wolstenholme 95% Celeste Calitz 87% Teneille Ball 80% Stefan Beck 78% Victoire Davids 75% Faith May 74% Erin Brown 74%

Graad 5: Kirsten Sanders 80% Helene Strauss 75% Carli Boshoff 70% Maxine Carstens 59%

Graad 6: Laura Bailie (vr.1) 76% Marethe Honey (vr.1&2) 74%

TRINITY SANGEKSAMEN-UITSLAE:

Inge Gerber gr. 4 90% Hein Roelofse gr. 5 87% Nadia Davids gr. 6 83%

Musiek Stellenberg se musical OKLAHOMA! is deur die South African Theatre Magazine aangewys as ‘best Teen Production 2018’. Stellenberg wen dus ‘n SATA: South African Theatrical Award!

YEEEHA!

Page 4: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 20184

It all started on Monday, 7 January. The hall was prepared and the SRC was waiting and glaring through their sunglasses. The grade 8’s arrived in their masses. They were received in the school hall and were taken on a school tour. The theme was introduced and penguins were hatched.

Op Dinsdag het die SR die Pikkewyne na Laerskool Eversdal se swembad vir ‘n swemgala vergesel. Die kleuresport-dirigente het ook aan die geesbou deelgeneem. Van die Pikkewyne het in hulle doppe gebly en die ander het geleer om te swem. Die dag is met “water aerobics” afgesluit.

Op Woensdag het die Pikkewyne hulle vere gekry, reg vir hulle eerste dag by die skool. Hulle het op die krieketveld vergader en die pret het begin. Hulle het elke oggend hul pikkewyn-lied gesing en parade geoefen. Later in die dag het hulle hul vere vir tekkies en atletiekklere verruil. Our athletics day was very successful and we identified a lot of potential.

On Thursday they met their grade heads and went to etiquette classes. They were taught the school rules and Stellies manners.

Op Vrydag het die skoolhoof en graadvoogde die Pikkewyne ontmoet en leer ken. Na ‘n lang week het al die Pikkewyne hulle vere verloor en die einde was in sig.

Stellenberg se PikkiesBy Jeanine Martin and Jacques Lotriet (Welcome and Introduction host and hostess)

Page 5: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 20185

On Saturday morning the SRC set up “boeresport” for the penguins. Sack races, egg an spoon and three-legged races were only a few of the 15 games played that day. The “boeresport” was followed by a “waatlemoen fees”, where the penguins had a chance to get back at stern SRC by smothering them with watermelon.

The penguins went home to refresh and returned later for a CROSS and mentorship program session.

Daarna het die SR met hulle groepies aandete op die A-rugbyveld gehad. Dit was ‘n vinnige ken-mekaar-en-ontspan-tydjie voor die lang aand begin het. Die kultuur-komitee het ‘n paar kultuur-items vir die gr. 8’s voorberei en die matriek SR-seuns het ook hul eie unieke item opgevoer. Die res van die aand was vol lekker aktiwiteite soos modeparades, ’n spookhuis ens.

Die gr. 8’s het die nuwe dag verwelkom deur die pragtige sonsopkoms te beleef en uit vollebors die skoollied te sing.

On Monday the penguins’ blazer ceremony was held. The grade heads, principal, academic head and SRC delivered their respective speeches. Jason de Wet (Head Chairperson) and the SRC welcomed the Grade 8’s into the Stellies family and allowed them to put on their blazers for the first time. This was followed by the singing of both the penguin and school song.

Page 6: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 20186

Matriekdag te KampsbaaiDie uitstappie na Kampsbaai op 18 Januarie, het ons matriekjaar behoorlik op ‘n hoogtepunt afgeskop en was net ‘n voorsmakie van al die lekkerte wat vir ons vanjaar voorlê! Alhoewel die weer nie heeltemal saamgespeel het soos ons wou hê nie, en die wolke ‘n reënbui tot gevolg gehad het minute nadat ons op die strand was, het ons vinnig planne beraam en gesellig ons tyd saam met vriende by verskeie restaurante langs die strand gaan geniet.

Deur Nicola Ammon

Page 7: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 20187

Nuus vanuit die SR-kantoor

Matriek-Skoolskoenprojek

Jaarliks is daar honderde of selfs duisende angstige graad 11-leerders wat op die vooraand van ‘n reeds angswekkende matriekjaar hulself ook bekommer oor hulpbronne en hulpmiddels, waaronder skoolskoene. Ons aanvaar skoolskoene as vanselfsprekend, maar besef ook dat daar minderbevoorregte kinders is wat óf kaalvoet óf met te klein skoentjies óf selfs verkeerde skoene moet skool toe stap.

Juis om hierdie rede het die graad 12-leerders van 2018 besluit om hul skoolskoene ná hul finale vraestel in te gee om versprei te word onder sulke minderbevoorregte leerders van ander skole.

Die gemeenskapsdienskomitee van die studenteraad het hierdie groot hoeveelheid geskenkte skoene aan Shiloh oorhandig. Hulle versprei dit dan.

Die gemeenskapsdienskomitee bedank elke 2018-matrikulant wat sy of haar skoene geskenk het. Ook vir Tannie Jeanette wat hulle bygestaan het en Shiloh wat seker gemaak het die skoene kom op die regte plekke uit.

Elkeen het bygedra om ‘n groot verskil in iemand anders se lewe te maak; iets wat die ontvanger nooit in sy of haar lewe sal vergeet nie.

Kom ons behou die mooi gesindheid van naasteliefde ook in 2019...

HAND IN HAND THE FIRE WILL EXPAND

Werkerstee

Smaakvol versierde tafels, heerlike vingerhappies en die lirieke van Kersliedjies wat saam gesing word, is maar net enkele van die mooi herhinneringe wat ek van die 2018- werkerstee koester.

Gedurende die laaste kwartaal van 2018 het ons Stellies niebederfbare voedsel ingesamel en skool toe gebring. Die produkte het gewissel van blikkieskos, pakkies pasta en rys tot aanmaakkoeldrank en jellie. Ons het vir al die kombuis- en terreinpersoneel van ons skool ‘n geskenkpakkie hieruit opgemaak. Dit was ‘n klein blykie van waardering vir hul harde werk in 2018.

Die gemeenskapsdienskomitee bedank elke onderwyser, personeellid en leerder wat bygedra het tot die groot sukses van hierdie spesiale geleentheid. Ons waardeer elke bydrae, maar veral elkeen se mooi gesindheid teenoor ons skool en die werkers opreg!

Deur Anita van Niekerk

Page 8: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 20188

SMK & SSK 2019

Tian Brand, Head Boy for SSK 2019, with Marethe Honey and Elcke Neethling.

Our new Head and Deputy Head Girls for SMK 2019: Elcke Neethling (Deputy Head Girl), Marethe Honey (Head Girl) and Zara do Nascimento (Deputy Head Girl)

The first six new boys for SSK in 2019. André will once more work his magic with the SSK.

Page 9: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 20189

BARNARD, INGRID 91.33

BRINK, ANRI 91.83

DE BEER, CHRISTIAAN

92.33

DE MEYER, DÉANDRÉ

93.17

HANEKOM, KARLA 94.67

Hoërskool Stellenberg100% slaagsyfer! 3 Matrieks behaal 8 A’s en 13 behaal 7 A’s36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde

Ministriële bekroonde leerders:Jacques Wüst en Karla Hanekom

Jacques word ook aangewys as die top Inligtings- tegnologie leerder in die Wes–Kaap.

WÜST, JACQUES 95.33%

BOWLES, CARMEN

89.50

DEMPERS, MIENEKE

91.33

VERCUIEL, NIRECE 85.33

VAN WYK, MARENIQUE

85.50

VAN ZYL, CARO 86.67

KRIEK, CHARLIZE

87.33

MIDDLETON, ASHLEIGH

87.67

BOOYSEN, CHARL 87.83

ANDERSON, HEINRICH

87.83

LUÜS, MADELEIN

83.67

GELDENHUYS, MARTINÉ

83.67

VERCUIEL, JULI

83.83

BUCKLE, DANIELLE

84.00

BOTHA, ARNO 84.00

VAN WYK, DEWALD

84.67

DU PREEZ, CHRISTINE

85.17

FRANS, CHAD-LEE

81.17

SPEK, BIANCA 81.50

VAN NUGTEREN, MARISSA

82.00

CLASSEN, JENNA 82.33

TERBLANCHE, LELANIE

82.50

VERSTER, DOMINIQUE

83.17

BOTES, ANDREA

83.33

SCHULTZ, KEAGAN

80.83

PORTER, DANIEL 80.83

GARDNER, HENDRIK

80.83

BRYNARD, MONIQUE

81.00

HOFFMAN, JANÉ 80.00

OLSEN, NICOLÉ 80.67

VAN RENSBURG, RÉMY 80.83

Baie geluk aan elke matrikulant van 2018!

Page 10: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 201810

Kleuresport-uitslaeAtletiekOp Dinsdag 15 Januarie het ons jaarlikse kleuresport plaasgevind. Die uitslae was soos volg:

Beste prestasie seuns o.14 Kai Smith 100m Hekkies 16.85 Beste prestasie dogters o.14 Anneri Swart Gewigstoot 10.47 Beste prestasie seuns o.15 Wessel Joubert Gewigstoot 14.99 Beste prestasie dogters o.15 Courtney Botha Gewigstoot 8.72 Beste prestasie seuns o.17 Niel Nelson Diskusgooi 47.96 Beste prestasie dogters o.17 Chelsea Tomlinson Gewigstoot 10.34 Beste prestasie seuns o.19 Jean-Jacques van Schalkwyk 100m 11.70 Beste prestasie dogters o.19 Joan Jacobs Gewigstoot 10.66

Victrix Ludorum (Best result in 3 events) Anneri Swart G u.14 Shot put 10.47m, Discus 26.62m, Javelin 23.40m

Victor Ludorum (Best result in 3 events) Jean-Jacques van Schalkwyk B u.19 100m 11.70s, 400m Hurdles 58.72s, 200m 24.38s

Photos taken by Kristie Goslett

Page 11: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 201811

Kleuresport-pawiljoen

Page 12: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 201812

TENnisStellenberg Tennis spog elke jaar met ‘n groot aantal leerders wat aan die WP-proewe deelneem. Vanjaar is geen uitsondering nie. Dit is met trots dat ons die volgende leerders, wat WP-kleure behaal het, aankondig:

Reece Frye Lianke Potgieter Hanell Fourie Jhoané Jonker Gideon Anderson Pieter Fourie Neo Sauls

Agter: Gideon Anderson, Reece Frye, Pieter Fourie Voor: Hanell Fourie, Jhoané Jonker, Lianke Potgieter, Neo Sauls

Die WP-proewe begin reeds aan die einde van die derde kwartaal, waarna die finale uitspeelrondes verlede jaar tydens die Desember-vakansie gespeel is. Stellenberg wil graag dankie sê aan al die leerders wat deelgeneem het, sowel as die leerders wat die span gehaal het. Mag dit ‘n suksesvolle jaar op die tennisbaan wees.

Page 13: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 201813

Jonathan Bouwer’s resultsJonathan Bouwer - a man to be reckoned with! Especially in the Cycling World!

In December 2018, this Stellie competed at the South African Track Championships in the Boys u/17 category. He convincingly won every race that he was entered for and this was an exceptional feat.

He participated in the following events:

Sprint Events: - 1500m - 500m Time trial - Match Sprint

Endurance Events - 2000m individual pursuit - 5km Scratch race - 10km points race

Team Events - Team sprint – 750m - Team Pursuit – 3000m

Omnium – 4 events all raced on the same day (5km Scratch, 5km Tempo Race, Elimination, 15km Points race)

In both the Team Sprint and Team Pursuit events the team set new South African records.

In addition to these events, he also raced in the Madison event with a partner as an exhibition race for u/17’s. They also won Gold.

Jonathan was selected to represent South Africa at the African Continental Track Championships, in Pietermaritzburg, on 17 - 19 January 2019.

There he won 3 gold medals and achieved a fourth position in the Junior men’s category.

He is effectively the best Junior sprinter in Africa at this stage. His goal is to qualify and race in the World Champs in 2020.

We are extremely proud of this gifted young man and we wish him all the best for his events in 2019!

Cycling

Page 14: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 201814

Page 15: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 201815

Ad space

Page 16: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 201816

Page 17: Stellenberg · 2019. 1. 31. · 36 Matrieks slaag met ‘n A-gemiddelde Ministriële bekroonde leerders: Jacques Wüst en Karla Hanekom Jacques word ook aangewys as die top Inligtings-

Stellenberg High School Newsletter • August 201817

DISCLAIMER

Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading up their specific sport or department. All articles that are received by the deadline date for copy are included in the publication.

Beste Ouer

Ons bied ‘n veilige nasorg vir u kind – vanaf graad 8 tot graad 10. Ons woon langs Hoërskool Stellenberg (Kronendal no. 3). Ligte etes sal voorsien word. Klavier beskikbaar vir oefening asook internet vir naslaanwerk.

100% toesig. Ons kan die fooie bespreek wanneer ons mekaar ontmoet.

Baie dankie en vriendelike groete.

Elmarie en Gottfried Oliver

021 910 4432 / 0848879069