SchoolsBulletin_130524

7
SCHOOLS | SKOLE May 2013 www.bulletin.us.com Top students from Merensky, Ben Voster and Laerskool Duiwelskloof Pages 4 & 5 Die Laerskool Tzaneen het onlangs hul nuwe hoofleiers vir vanjaar aangekondig. Die leierspan is Christian Schmidt (hoofseun), Anya Robinson (onderhoofmeisie), Wilco Jansen van Rensburg (onderhoofseun) en Lumé Jacobs (hoofmeisie). Die mediese beroep is sterk verteenwoordig in die groep, met Christian se ouers wat albei mediese praktisyns is, en Anya en Wilco wie se pa’s ook praktiserende dokters in Tzaneen is. Stanford took some good wins Page 6 Agri pupils enjoyed Nampo Page 3 Lim hou boogskiet- kampioenskappe Page 6

description

Publication focusing on local shools news

Transcript of SchoolsBulletin_130524

Page 1: SchoolsBulletin_130524

SCHOOLS | SKOLEMay 2013www.bulletin.us.com

Top students from Merensky, Ben Voster and Laerskool

DuiwelskloofPages 4 & 5

Die Laerskool Tzaneen het onlangs hul nuwe hoo� eiers vir vanjaar aangekondig. Die leierspan is Christian Schmidt (hoofseun), Anya Robinson (onderhoofmeisie), Wilco Jansen van Rensburg (onderhoofseun) en Lumé Jacobs (hoofmeisie). Die mediese beroep is sterk verteenwoordig in

die groep, met Christian se ouers wat albei mediese praktisyns is, en Anya en Wilco wie se pa’s ook praktiserende dokters in Tzaneen is.

Stanford took some good wins

Page 6

Agri pupils enjoyed Nampo

Page 3

Lim hou boogskiet-kampioenskappe

Page 6

Page 2: SchoolsBulletin_130524

May 2013 Bulletin2 Search “Laeveld Bulletin”Search “laeveldbulletin”

This page is kindly sponsored by FET

www.bulletin.us.com

is ’n publikasie vanis published by

Bulletin

News gathered by:Bulletin Editorial [email protected]

Layout: Tamryn Branch

[email protected]

Marketing:Jacques Smuts071 268 2543

[email protected]

Crownstraat 8, Tzaneen 015 307 7248 015 307 7684

www.bulletin.us.com

SCHOOLS | SKOLE

Merensky High School is proud to con-gratulate one of their teachers, Ms Yolandé Rautenbach, who obtained her post graduate Certi� cate in Educa-tion cum laude from Unisa.

Me Genee de Lange, ‘n oud-leerling van Hoërskool Ben Vorster, het haar by die Vossiepersoneel aangesluit, om voortaan Lewenswetenskappe aan te bied.

Hier is die groep leerlinge van Hoërskool Ben Vorster � uks met die verwery van twee kindervertrekke in die Van Velden Hospitaal in Tzaneen besig. Die agt leerlinge het op eie stoom ‘n arbeidsterapeut van die hospitaal genader met die oog op ‘n gemeenskapsprojek. Daar is toe besluit om vir die jonger pasiënte ‘n vroliker omgewing te skep.

Die Hoërskool Ben Vor-ster is nie bietjie trots nie op een van hul onderwyseresse, me Elize Kruger, wat haar doktorsgraad (D Ed) ver-werf het. Haar navors-ing is gedoen onder die

title van haar proefskrif: “Riglyne vir die bestuur van werksverwante stress wat voorkom onder sekondêre skoolonder-wysers in die Limpopo Provinsie”.

Die samevattende evaluering van haar proefskrif van een van die eksterne eksamina-tore lui soos volg:

“Die proefskrif het werklik van die begin af beïndruk. Die kan-didaat het ‘n deeglike literatuurstudie oor die onderwerp gedoen en ‘n vars proses van navors-ing aangedurf, om die studie te begelei. Haar samestelling van haar eie meetinstrument en die toepassing daarvan beïndruk. Resultate is deeglik en wetenska-

plik weergegee en die proefskrif is visueel ryklik aangebied. Die bydrae van die riglyne wat deur opvoeders, fasiliteerders en Opvoedkundige Siel-kundiges gebruik kan word, is ‘n aanwins vir die huidige bedryfsken-nis op die gebied van die Opvoedkundige Siel-kunde. Die studieleier word geluk gewens met ‘n puik studie en dit be-hoort werklik in die vorm van publikasies wyer ver-sprei te word. Ek hoop ook dat die onderwysde-partemente in die groter Suid-Afrika van hierdie bydrae kennis neem en dit hopelik sal toepas op die oorwerkte onder-wyserkorps in die land.”

• Namens die gemeen-skap, geluk doktor!

Doktor Kruger

Gemeenskapsprojek‘n Groep leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het twee dae van hul tyd aan liefdadigheid geskenk, gedurende die skoolvakansie in April. Twee gr 11’s en vyf gr 12’s het ‘n speelkamer en kinder-saal van die Van Velden Hospitaal in Tza-neen in helder kleure geverf. Die groep wou graag ‘n gemeenskapsprojek doen en het by een van die hospitaal se ar-

beidsterapeute aangeklop. Daar is toe besluit dat die opheldering van die twee kindervertrekke ‘n groot behoefte is. Danksy Nandi Burger, Esther Dry, Japké Engelbrecht, Zané Scholtz, Elma Pohl, Thalitta Smit en Rikus Visser (nie op foto: Marelize Taute) geniet die kinders in die hospital nou die vriendelike diertjies, gog-gas en blommetjies teen die mure. pronk.

Nine Rudmunn, Maryke de Kock, SaskiaCilliers, Nadine Mienie en Soné Potgieter was modelle wat by die Toekie Vorster Voetefees klere en skoene vertoon het.

Rachelle Strydom, Talitta Smit en Zonica Lombard is die Vossies se drie knap redenaars wat deurgedring het na die kwarteindronde van die ATKV-redenaarskompetisie. Hulle neem op 31 Mei weer in Polokwane deel teen die res van die provinsie se bestes. Wian Jacobs is die een doring tus-sen die rose wat ook deurgedring het, maar hy was onge-lukkig nie beskikbaar vir die fotograaf nie.

Mee Miha de Jager en Nadine Mienie (voor) en Gretchen Brett, Christine Maritz, Elize Theunissen en Lizel van Heyningen was van die gaste wat by die Voetefees wenke ontvang het oor voetversorging, lekker gekuier en lekker geëet het.

Toekie Voetefees Gelukkige Trekkings

Toekie Voetefees modelle

Page 3: SchoolsBulletin_130524

May 2013 3Bulletin

This page is kindly sponsored by RADIO CENTRE

Search “Laeveld Bulletin”Search “laeveldbulletin”www.bulletin.us.com

Die Wolkberg Akademie by Tzaneen het Vrydag met oorgawe deelgeneem aan Hoededag (‘n inisiatief om die SA Vrouefederasie ter wille te wees.) Die foto’s hierby wys hoe die seuns en meisies hul kant gebring het. Die groot groep bied mooi verskeidenheid en kleur, terwyl die kannetjies met hul boerehoede wys dat die aardjies steeds na aan die vaartjies is!

Agri-Merensky completed a very suc-cessful Nampo tour last week. Thirty two pupils accompanied by Mr Magnus Steyn (principal), Mr Willie Stevens (de-puty for Agri-Science) and Agriculture teachers Mss Christelle van der Westhui-zen and Stephanie Perold left for Botha-ville early on Wednesday morning.

The tour group camped at the Nampo Agriculture School close to the Nampo exhibition area. They were blessed with warmer weather than what was expected.

The group spent the entire day on Thursday perusing the exhibitions. The Plasies were exposed to the very latest

in agriculture technology. Numerous organisations involved in the show and key role players in the agriculture indus-try commented on the enthusiasm and interest demonstrated by the Plasies.

There is little doubt that organised agriculture has taken note of Merensky High School’s agriculture department and the giant strides being taken to be recognised as one of the top agriculture schools in the country. Much was learnt by the scholars; much was gained from the principal attending the show and things bode well for further develop-ments in the Agri-Sciences at Merensky.

Die seuns wat vanjaar by Merensky sal lei, is voor: Armand Vorster, Me Fransie le Roux, Mnr Mag-nus Steyn, Mnr Ockert le Roux en Samuel Varrie. Agter is Brandon Zhanda, Tony Botha, Johan Louw, Tiaan Venter, Dylan Luis, Jason Moore en Rico Pretorius.

Die leerlinge van die Laerskool Dr Annecke in Let-sitele het ook met groot vrymoedigheid aan die Hoededag-inisiatief deelgeneem, en Vrydag baie daartoe bygedra om die atmosfeer in die skool kleur-vol op te helder.

Agri pupils enjoyed Nampo

The group of Plasies that visited the 2013 Nampo show (left); below are the girls in the group, showing their abso-lute delight in sharing in the “golden” opportunity that they could be part of.

Nuwe leiers vir 2013/2014Die jaar is byna by die halfpadmerk en by sommige skole is nuwe leiers vir die eerskomende jaar reeds ge-kies. Die span leiers by die Hoërskool Merensky is ook pas aangewys.

Die meisies wat nou moet leisels vat, is voor: Phatima Muhlohlonyi , Suné Raspel, Deepa Kesa, Marike Smith en Mapula Malatji. In die middelry is Anneli Nel, Demi-Lee Mostert, Me Fransie le Roux (adjunk-hoof akademies), Mnr Magnus Steyn (skoolhoof), Me Madelein Venter, Charlene Geldenhuys en Victoria Reed. Agter is Jezz-Rae Larson, Vunene Khosa, Dené Verster, Anisca Croukamp, Dimpho Shai Danielle van der Merwe, Juané Matthee, Tukiso Ngwako, Simoné Schoeman en Nene Ngobeni.

Page 4: SchoolsBulletin_130524

May 2013 54 BulletinSearch “Laeveld Bulletin”Search “Laeveldbulletin” Search “Laeveld Bulletin”Search “Laeveldbulletin”

This page is kindly sponsored by LETABA FET COLLEGE

Die toptien leerlinge in gr 11 van die Hoërskool Ben Vorster is, voor Nsovo Shandale (87,5%) en Nareanka Lombaard (86,9%) en in die middel is Barend Vorster (86,5%), Bianca Kruger (86,2%), Anika Pienaar (86,0%) en Elma Pohl (85,6%). Agter is Talitta Smit (85,5%), El-louise van der Merwe (84,8%), Isabel Opperman (83,9%) en Lebo Malatji (83,2%).

LINKS: Die Hoërskool Ben Vorster het die toppresteerders vir die eerste deel van die jaar aangewys. Hier is die gr 10’s wat sover uitgeblink het. Voor is Chandré Louw (88,5%) en Tiaan Vorster (87,7%) en agter hulle is Frans Blignaut (86,6%), Coenraad Preis (86,5%), Jara Kruger (86,4%) en Nadine Engelbrecht (85,8%). In die agterste ry is Laborius Bopape (85,1%), Barend Booyens (84,6%), Zonica Lombard (84,5%) en Yanica Haasbroek (83,2%).

Die toptien graad 9’s in Vossieland in die eerste deel van vanjaar is aangewys. Voor sit Glo-ria Pilusa (86,9%) en Nsovo Nkuna (86,5%) en in die tweede ry is Camilla Phakula (87,3%), Duan Schoeman (87,3%), Marli Burger (87,2%) en Jacques van Dyk (87,2%). Agter is Beau-ty Maake (90,1%), Nadia Paulse (90,1%), LanéRoos (90%) en Leandri Botha (89,8%).

Die Vossies se toptien akademiese presteerders in elke graad in die eerste deel van van-jaar is aangewys. Hier is die gr 8’s: voor sit Melissa Naude (86%) en Lizaan Geldenhuys (86,6%. In die middelry is Wian Jacobs (87,6%), Emje de Nysschen (87,1%), Kara Greyling (86,9%) en Jozette Oosthuizen (86,8%) en agter is De Wet Vorster (91,6%), Adriaan Roets (90,6%), Bernard Vermaak (90,2%) en Sumari du Plessis (88,7%).

MHS Top Ten: Vossies se Toptien Laerskool Duiwelskloof se Topvyf

Die Klo� es se senior leerlinge, die graad 7’s, wat in die eerste kwartaal toppresteerders was, is Kyla Schoeman, Tshidi Malematsa, Heinke Lubbe, Delean O’Neill en Heinrich van Zyl.

Die toptien beste presteerders van die Hoërskool Ben Vorster se graad 12’s vir die eerste deel van die jaar is, voor Marelize-Taute (90,2%) en Zané Scholtz (Steyn) (93,9%). In die middelry is Ernst Buys (89,5%), Frederik Visser (89,4%) en Theunis Bos-ho� (88,7%). Agter is Edmund de Beer (86,1%), Danika Sonn-tag (85,9%) en Iza Mnisi (85,0%). Chante Botha (88,4%) en An-dra Esterhuizen (85,5%) was afwesig toe die foto geneem is.

GRADE 10The top ten academic achievers in Grade 10 of Merensky High School during the � rst term were, in front: Andrea Devenish, Kristie Badenhorst, Carlize Katzke and Monique de Lange. In the back are Christelize Elbrecht, Naledi Mailula, Thokozile Khosa, Loame van Zyl and Kayla Crous. Unfortunately Melany Young was absent when the photo was taken.

GRADE 9Merensky’s top academic achievers in Gr 9 during the � rst term were, front: Michelle Stevens, Xané du Toit, Laryn Prins, Joshua Varrie and Mariza Booyse. In the back row are Michaela Vljoen, Tezwin Smit, Freddie Lubbe, Alex Jardim and Klarissa Nel.

GRADE 8The top achievers in Grade 8 in academic work of Merensky High School for the � rst term were, in the front row: Eljana Fleischmann, Jenna Devenish, Belinda Nzadi, Chel-sea Schlebusch and Musa Hlungwani. In the back row are Lize Cra� ord, Valeria Avdysh, Marlu McLean and Hayley Stephenson. Estian Botha who unfortunately couldn’t attend the photo session.

Die vyf toppresteerders in elke graad van die Laerskool Duiwelskloof vir die eerste kwartaal van die jaar is aangewys.

Die graad 4’s wat goed gepresteer het, is Janderik Elo� , Hlogi Senyolo, Joné du Toit, Kayla van Zyl en Isak Joubert.

By die graad 5’s het Wandri Janse van Rensburg, Danelle Nortje, Bercha Venter en Ma-ryke Basson (en Judi Fleischmann wat ongelukkig afwesig was toe die foto geneem is) het die pas aangegee.

Die graad 6’e wat bo-aan die punteleer geëindig het, is Kesia Pohl, Bianca Brummer, Anizé Basson, Ruette Schoeman en Lané Badenhorst.

Page 5: SchoolsBulletin_130524

This page is kindly sponsored by SIMPSON MOTORS

May 2013 Bulletin6 Search “Laeveld Bulletin”Search “laeveldbulletin”www.bulletin.us.com

Die o.11A-netbalspan van die Laerskool Tzaneen het onlangs aan die Super 12-toernooi se B-afdeling deelgeneem. Die meisies wat die derde plek verower het, is voor: Christine Kruger, Jana Oberholzer, Zonica van Niekerk, Lau-risa Mostert en Lorinda Esterhuizen. Agter sit Wiltje Engelbrecht, Danielle Kasselman en Megan-Lee Pretorius. Die netbalmeisies word in die foto gevleuel deur hul trotse afrigters, mee Helashia Biewenga (links) en Trudie Engelbrecht.

‘n Spannetjie leerlinge van die Laerskool Dr Annecke is spesiaal vereer by die “Mafarana Excellence Awards”. Hier is Leon Blessie (provinsiale hokkie), Kgutato Maenetje (provinsiale rugby), Zani Vorster (beste leerling in gr 6) en Jason Sanderson (provinsiale hokkie).

Die Laerskool Dr Annecke het hul waardevolste atlete onlangs bekroon. Die groep bestaan uit Elzaan Espach, Nyasha Risinamhodzi, Hennerien Knox en Meyer Vor-ster wat afwesig was toe die foto geneem is.

Dr Annecke se atlete wat aan Limpopo se provinsiale kampioen-skappe delgeneem het, is Nhlamu-lo Shilubane, Jason Sanderson, El-zaan Espach, Jack Baloyi en Cheyeza Malematja.

Dr A se atlete

Die o.9A-span bulletjies van die Laerskool Tzaneen het onlangs aan die Super 12-kompetisie deelgeneem. Die knapies het goed gevaar en ‘n algeheel derde plek in die toernooi verower.

Die afgelope naweek het Merensky se Boogskietklub die Limpopo provinsiale boogskietkanpioenskappe aangebied. Daar is weke lank gewerskaf om die baan voor te brei. Die kompetisie was baie straf en ‘n splin-tenuwe Suid-Afrikaanse rekord is deur Stefan van der Linde (voorsitter van SANIFFA) verbeter, met 550 punte uit die moontlike 600.

Skuts van regoor die land het kom deelneem. Meren-sky se skuts het weer soos gewoonlik pragtige resultate behaal. Hul Limpopo-kampioene (Goud) is: Cheney

Kleinhans, Vida de Marillac, Debbie Venter , Renart Bo-tha en Marietjie Harmse. Silwer gaan aan Schalk War-menhoven, JJ de Wet, Ricus Warmenhoven, Beneche Jackson. Brons is toegeken aan Wayne Coppen, Adri-aan Venter en Lin-Mari Theron.

Kyle Smith het ook sy volle Limpopo provinsiale kleure ontvang. Renart Botha en Ricus Warmenhoven het al-bei geskiet vir die nasionale kwali� seerders en hulle word fyn dopgehou, met die oog op die res van die jaar, vir bevordering na provinsiale vlak.

Lim hou boogskietkampioenskappe

Stanford Lake College’s � rst girls hockey team. They are cerainly making their mark this year.

Tristan Oli� (Gr 12) from Stanford Lake Collegde rode in the Forest2Falls 35 km race in Sabie. He � nished � fth in his age group and sixteenth over-all out of 382 riders . Natasha Erasmus (Gr 12) came second in her age category, and 22nd over-all out of 124 riders. Paul Dando (Gr 8) � nished se-venth in the men’s 11 km out of a total of 175 riders.

In the Dirt Series 35 km race in Haenertsburg Tristan was the overall winner out of around 100 mountain bikers.

Josh Selfe (Gr 11) � nished eighth overall and a day later Tristan also also rode in the Magoebaskloof Challenge 40 km race, held outside Tzaneen, and � nished � rst in his age category, and fourth overall. Paul Dando won his age group.

SLC cyclists tackle the mountains

The � rst rugby team of Stanford Lake Col-lege played an exciting � xture against Heuwelkruin, and both teams played some entertaining rugby. Heuwelkruin won the match 28-21.

The � rst boys hockey team also played against Heuwelkruin. The Stanford boys performed extremely well and at times playing the best hockey of the session

thus far. The � nal score was 6-0, where Luke Mc-Donald and Ryan Botha each scored two and Tam Johnson and Julian Taylor scored one goal each.

Later Stanford’s net-ball players also played against Heuwelkruin. This is always a very exciting and competitive � xture. All teams came equipped with motivation and com-petitive spirit. The u.14’s and u.15’s played ex-tremely well. Heuwelkruin

pulled away during the � rst half. How-ever, both teams utilised the second half to show true skill and determination as they closed the gap and both ended just one goal behind their competitors.

The � rst team were determined to im-prove on their score after last year’s nar-row loss. During the � rst quarter they allowed Heuwelkruin to dominate and lead by three goals. After a team talk and some swapping of positions the girls pulled it together and performed to an exceptionally high standard during the last three quarters.

Unfortunately despite their huge ef-forts, they were unable to close down on those three goals.

The � rst team hockey girls also tackled Heuwelkruin and played good and well-structured hockey. From the back SLC we were solid in defense and controlled the mid� eld, not allowing Heuwelkruin any possession. SLC’s forwards were ex-ceptional in front of goal.

Stanford took some good wins

Page 6: SchoolsBulletin_130524

This page is kindly sponsored by Foodlover’s Market

May 2013 7BulletinSearch “Laeveld Bulletin”Search “laeveldbulletin”www.bulletin.us.com

Vyf netbalspelers van die Laerskool Tzaneen is vir die o.12- en o.13- provin-siale proewespanne gekies. Hulle sal in die Julie-vakansie aan die “All Ages Championships” in Pietermaritzburg deelneem. Voor staan Kayla Howard en Monica Meyer, en agter is Corli van der Merwe en Lerato Hutamo. Moketi Maleta was ongelukkig afwesig toe die foto geneem is.

Die o.13-netbalspan van die Laerskool Dr Annecke in Letsitele het breed geglimlag en oorgeloop van opgewonde dankbaar-heid, toe Miami Canners vir elke lid van die span ‘n pragtige nuwe sportsak in die skool se kleure geskenk het.

Vier rugbyspelers van die Laerskool Tzaneen is in Limpopo-rugbyspanne op-geneem. Voor is Christiaan Smit (o.12) en Dehan van Vuuren (o.12) en agter staan Nkateko Tiba (o.13) en Roehan Steenkamp (o.13).

Twee atlete van die Laerskool Tzaneen het aan die LIMA-atletiekbyeenkoms in Modimolle deelgeneem. Jurgens Spaumer (links)

het ‘n tweede plek verwerf en Maynard Kleynhans (regs) het ‘n derde plek behaal.

Die Laerskool Duiwelskloof se eerste rugbyspan het splinternuwe sportsakke ontvang, wat deur Grobler’s Veldddienste by Mooketsi se mnr Patrick Alber-tyn geskenk is. Ongelukkig was al die spanlede nie beskikbaar toe die foto geneem is nie.

Twee van die Laerskool Duiwelskloof se rugbyspelertjies is vir die Mopani-streekspan gekies, wat hulle dus vir die Limpopo-proewe laat kwali� seer het. Boney Monyela is o.13 en Masekela Manyama is nog 0.12.

Die Laerskool Duiwelskloof het ook twee netbalspelertjies wat vir die Mopani-streekspan gekies is, en dus outomaties gekwali� seer het om aan die Limpopo-proewe deel te neem. Hier is Kgabo Mamorobela (o.13) en Sindi Kapa (o.12).

Boney Monyela en Masekela Manyama is gekies vir die Cravenweekspan en die Klo� es is nie bietjie trots op dié twee rugbyspelertjies nie.

Caven Cup

Page 7: SchoolsBulletin_130524

May 2013 Bulletin8 Search “Laeveld Bulletin”Search “laeveldbulletin”www.bulletin.us.com

All Grade 6 and 7 parents are invited to a Stanford Lake College presentation hosted by the Headmaster, Mr Craig Carolan

Fairview River Estate Wednesday 5 June 2013

18:00 – 19:00Please RSVP: [email protected] or 015 276 6103 X 247

PO Box 271, Haenertsburg, 0730, Limpopo Province • 015 276 6103 • [email protected] • www.stanfordlakecollege.co.za • (Ass. Incorp. ITO 521) 1997/012338/08

All Grade 6 and 7 parents are invited to a Stanford Lake College

Stanford Lake College is situated in the breath-taking Magoebaskloof area. The beauty of this secluded area lies not only in its geographical position, but also in the fact that pupils have the chance to learn and grow away from the distractions of city life. A place where our close-knit, family-feel community prioritises each learner so as to enable them to ful� l their individual promise. Stanford of-fers exceptional academic, sporting and cul-tural opportunities for students at all levels.

100% pass rate in the NSC examinations every year since the College’s inception • Stanford Lake College is a member of the Round Square group of international schools • Stanford Lake College is a proud member of the Allen Gray Orbis Foundation “Circle of Ex-cellence” top 100 schools in South Africa for 2012 • PMR Africa Diamond Award Winners as the best Independent school in Limpopo • SLC writes the Independent Examinations Board National Senior Certi� cate examina-tions • A formal independent Thinking Skills Programme, incorporating “de Bono” Methods, was imple-mented in 2012 • Advanced Programme Mathemat-ics and Advanced

Programme English are available for those students wishing academic extension • Blended Learning: SLC integrates technology with learning - iPads are used by both sta� and pupils to enhance learning • Recipients of the Eco-Schools Silver Award • Adventure as a subject • Debating League winners • Interna-tional representation by students abroad in the Performing Arts • International Exchange Programme for Grade 10’s • Students encour-aged to reach out to the less fortunate • Lead-ing Independent school in athletics • One of the leading Hockey Schools in the province • Excellent sport: Rugby, hockey, netball, ath-letics, cricket, swimming, golf, tennis, eques-

trian, sailing, soccer, adventure racing, mountain biking, kayak-ing, cross country and basket-ball to name a few • State-of-the-art indoor Astroturf

- only one in Limpopo.

Why Stanford? A few of the schools’ recent achievements:

presentation hosted by the Headmaster, Mr Craig Carolan

Why Stanford?Why Stanford?

THE ADVENTUROUS CHOICE