Rekeningkunde - Wamark · 2019. 7. 24. · REKENINGKUNDE GRAAD 9 KONTANT EN KREDIETTRANKSAKSIES....

20
Rekeningkunde Kontant en Krediettransaksies WAMARK PUBLISHERS Graad 9 Hoof, Hart en Hand Reeks Yvette Gietl

Transcript of Rekeningkunde - Wamark · 2019. 7. 24. · REKENINGKUNDE GRAAD 9 KONTANT EN KREDIETTRANKSAKSIES....

  • RekeningkundeKontant en Krediettransaksies

    WAMARK PUBLISHERS

    Graad 9

    Hoof, Hart en Hand Reeks Yvette Gietl

  • REKENINGKUNDE GRAAD 9 KONTANT EN KREDIETTRANKSAKSIES

    INHOUDSOPGAWE

    LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL BLADSY OEFENING BLADSY

    * Doelwitte* Deurlopende huiswerk assessering* Trek jou vordering* Terminologie* Inleiding* Belangrike Rekeningkundige Konsepte

    1 - 2 3 - 4 5 - 6

    7 -10 11

    12 -15

    AFDELING 1

    Organisasiestruktuur van 'n Rekeningkunde Departement

    16 1.1 17

    AFDELING 2

    Kontanttransaksies - Graad 8 Hersiening Rekeningkundige vergelykingDie effek wat transaksies op die rekeningkundige vergelyking het.

    18 -19 20- 22

    2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 2.6 2.7

    19 23 24

    25 - 26 27

    28 - 29 30

    AFDELING 3 Kontanttransaksies - Graad 8 HersieningBrondokumente, Joernale en Algemene GrootboekKontantontvangste

    Kontantbetalings

    KleinkasbetalingsBalanseer van rekeninge in die Algemene Grootboek.Volledige stel Kontantjoernale en Algemene Grootboek

    31 - 33

    42 - 43

    53

    62

    3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 3.6 3.7 3.8 3.9 3.10 3.11 3.12

    34 35 - 37 38 - 41 44 - 46 47 - 48 49 - 52

    54 55 -58 59-61

    6263 -67 68- 72

  • AFDELING 4 Debiteure, verwante Joernale en oorboeking na die Algemene Grootboek, Brondokumente

    Debiteurejoernaal en oorboeking na die Algemene Grootboek

    Debiteureafslagjoernaal, Kredietnotas en oorboeking na die Algemene Grootboek. EBL Transaksies Analise (Eksamen tipe vraag)

    73- 76

    79 - 82

    89 - 90

    4.1 4.2 4.3 4.4

    4.5 4.6 4.7

    77 78

    83 – 84 85 – 88

    91 – 92 93 – 95

    96

    AFDELING 5 Hulpgrootboek - Debiteure Grootboek

    Finansiële GeletterdheidDebiteurestaat (Opsomming van Transaksies) Bankstate

    97 – 101

    106

    5.1 5.2 5.3

    5.4 5.5

    102 –103 104 105

    107 108 - 110

    AFDELING 6

    Krediteure, verwante Joernale en oorboeking na die Algemene GrootboekBrondokumenteDebiteure Joernaal en oorboeking na die Algemene Grootboek Krediteureafslagjoernaal, Debietnotas en oorboeking na die Algemene Grootboek

    EBL Transaksie Analise (Eksamen tipe vraag)

    111 -114

    117 –120

    126

    6.1 6.2 6.3

    6.4 6.5 6.6

    115- 116121 – 122 123 - 125

    127 – 128 129 – 133

    134

    REKENINGKUNDE GRAAD 9 KONTANT EN KREDIETTRANKSAKSIES

    INHOUDSOPGAWE

    LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL BLADSY OEFENING BLADSY

    NUUT

  • AFDELING 7

    Hulpgrootboek - Krediteure Grootboek 135 - 141 7.1 7.2 7.3

    142 – 143 144

    145 - 146

    AFDELING 8 Debiteure, Krediteure, Afslag en oorboeking na die Algemene Grootboek

    Debiteure - en Krediteure Grootboek Eksamen tipe vraag Brondokumente (Projek)

    147 8.1 8.2 8.3 8.4 8.5 8.6 8.7

    148 – 151 152 – 159 160 – 164 165 - 171 172 – 174 175 – 176 177 - 182

    AFDELING 9 Proefbalans

    Eksamen tipe vraag

    AFDELING 10 Finansiële State - Inkomste Staat en Balansstaat

    AFDELING 11 Analise van Finansiële State

    183 - 185

    197 - 199

    209 - 213

    9.1 9.2 9.3 9.4

    10.1 10.2 10.3

    11.1

    186 – 187 188 – 189 190 – 192 193 - 194

    200 – 202 203 – 205 206 – 208

    214 - 215

    REKENINGKUNDE GRAAD 9 KONTANT EN KREDIETTRANKSAKSIES

    INHOUDSOPGAWE

    LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL BLADSY OEFENING BLADSY

  • 73

    BOEKSTAAF TRANSAKSIES IN DIE JOERNALE

    SKRYF OOR TOTALE ENDIVERSE REKENINGE VANAF DIE DJ, DAJ EN KOJ NA DIE ALGEMENE GROOTBOEK

  • SUBTOTAAL14% BTW

    TOTAAL

    DEBITEUREJOERNAAL VAN __________________ VIR __________ DJ ________

    Hoeveelheid Beskrywing Eenheid Totaal Subtotaal R'e

    (Besigheid se Naam en BTW Registrasie nommer)

    (Debiteur se naam en adres)

    ( Debiteur se kontak persoon)

    Faktuur nr:

    DOK. NR.

    DAG DEBITEUR FOL VERKOPE KOSTE VAN VERKOPE

    (Numeries)

    BELASTINGFAKTUUR

    (Debiteur se aankoopbestellings nr.)

    DJ Transaksie:Verkoop goedere op krediet

    Die besigheid se logoen besonderhede

    DU

    PLIK

    AA

    T

    © 2016 Wamark Publishers 072 827 7925

    Aan

    Datum:Bestellings nr:

    74

  • DEBITEURE, VERWANTE JOERNALE EN ALGEMENE GROOTBOEK

    WAT IS ‘N DEBITEUR? • ‘n Debiteur is ‘n bedryfsbate. Hy skuld geld aan die besigheid.• Jou besigheid het goedere / dienste op krediet aan hom verkoop.• Jou besigheid reik ‘n faktuur uit aan die debiteur.• Die Brondokument is ‘n duplikaat faktuur.• Hierdie transaksies word aangeteken in die Debiteurejoernaal (DJ).• Wanneer die debiteur sy rekening afbetaal of ‘n betaling maak, reik jou onderneming

    ‘n kwitansie aan hom uit (oorspronklik).• Die brondokument vir jou besigheid is ‘n duplikaat kwitansie.• Die ontvangste van geld word in die Kontantontvangstejoernaal aangeteken (KOJ).

    DEBITEUREJOERNAAL

    Alle transaksie waar die besigheid goedere / dienste op krediet verkoop word in die boek van eerste inskrywing gedoen. DIE DEBITEUREJOERNAAL (DJ)

    Wanneer fakture uitgereik word word die fakture numeries genommer. Jy gebruik die nommer as verwysing vir jou Debiteurejoernaal.

    WAT BETEKEN KREDIET?

    WAT IS KREDIETVERKOPE?

    Wanneer jou besigheid ‘n kliënt toelaat om goedere / dienste te koop en later daarvoor te betaal. Die besigheid reik dan ‘n kredietfaktuur uit aan die kliënt, dit wys die bedrag waarvoor hy gekoop het. Die kliënt is die DEBITEUR. Hulle skuld nou die besigheid geld. Die debiteur aanvaar die verantwoordelikheid om die skuld binne ‘n bepaalde tyd af te betaal. Soms betaal die debiteure nie die geld terug nie en dan moet die besigheid voorsiening maak vir oninbare skuld. (Hulle moet die skuld as oninbaar afskryf.)Die brondokument vir kredietverkope is 'n “DUPLIKAAT KREDIET FAKTUUR” Die besigheid hou die duplikaat en die kliënt ontvang die oorspronklike faktuur.”

    LEERDERONDERSTEUNINGSMATERIAAL AFDELING 4

    NOTA:

    Wanneer jy goedere of dienste verkoop en jy laat kliente toe om later te betaal / Wanneer jou besigheid goedere en dienste koop

    en toegelaat word om later daarvoor te betaal. (Betaling worduitgestel tot ‘n datum in die toekoms.)

    B E+L

    75

  • FAKTURE

    DIE FAKTUUR

    ‘n Faktuur is ‘n dokumentêre bewys dat ‘n transaksie plaasgevind het wanneer goedere of dienste verkoop is. Wanneer ‘n besigheid goedere of dienste verkoop, dan is die BRONDOKUMENT ‘n DUPLIKAAT FAKTUUR. Die OORSPRONKLIKE faktuur word aan die kliënt gegee. Wanneer ‘n besigheid goedere of dienste koop is die brondokument ‘n OORSPRONKLIKE FAKTUUR. Die duplikaat word deur die verskaffer gehou.

    DIE BELASTINGFAKTUUR. ‘n “BELASTINGFAKTUUR” word uitgereik deur ‘n besigheid as hulle geregistreer is vir BTW (Belasting op toegevoegde waarde). Enige besigheid wat ‘n totale belasbare inkomste van meer as ‘n R1 000 000 in 12 maande verdien (belasbare omset) moet registreer vir BTW. Dit sal voordelig wees vir ‘n persoon om vrywillig vir BTW te registreer as jy goedere en dienste verskaf aan ander verskaffers sodoende om die aankopende verskaffer toe te laat om die BTW terug te eis op die voorraad aangekoop. As jy handeldryf met nie geregistreerde handelaars sal dit voordelig wees om nie vrywillig te registreer vir BTW nie. BTW word teen 14% op goedere en dienste belas. Sommige goedere en dienste is NULKOERSITEMS waar daar nul % BTW bet.aal word, bv. rys, bruinbrood, groente, vrugte, mielie produkte.

    Wanneer ‘n besigheid geregistreer is as ‘n BTW handelaar moet Die BTW registrasie nommer en Die BTW bedrag ten alle tye op die BELASTINGFAKTUUR verskyn.

    Watter informasie moet op ‘n BELASTING FAKTUUR verskyn?

    Belastingfaktuur (a) BTW Registrasie nr. 4659873748 (e)

    BEST TECHNOLOGY (b) POSBUS 555 (c) BOKSBURG 1460

    AAN: Mnr Very Wise (d) Belstingfaktuur nr. 33 (f)

    Datum: 1 Junie 2005 (g) Bestellings No. : 22 (h)

    Hoeveelheid (i) Beskrywing (j)

    Eenheidprys (k) Totale prys

    4 Sony 74cm TV R 5 000 R 20 000

    2 Nokia 2600 selfoon R 400 R 800

    Sub Totaal R 20 800

    BTW (14%) 2 912 (l)

    Totaal R 23 712 (m)

    Eenheidprys (k)

    Beskrywing van goedere (j)

    Hoeveelheid (i)

    Opskrif (a)

    Besigheid naam (b)

    Besigheid adres (c)

    Kliënt naam(d) BTW Registrasie nr. (e)

    Faktuur nr. (f)

    Datum (g)

    Bestellings No.: (h)

    BTW bedrag (l)

    Tataal ings. BTW (M)

    76

  • 63

    OEFENING 4.1

    Mnr. V. Wiese het die volgende van Best Technology gekoop (Posbus 555, Boksburg1460, BTW nr. 4310187250.):

    4 Sony DVD spelers @ R 1 000 elk (BTW uitgs)2 Nokia 2600 selfone @ R 200 elk (BTW uitgs)

    Voltooi die faktuur van Best Technology, nr. 88 op die 10de Junie 2006

    ANTWOORD

    63

    REKGraad 9

    Verstaan en Voltooi Brondokumente

    VOLTOOI BELASTING FAKTUUR

    NAAM:

    GRAAD:

    DATUM:

    TOTAAL:

    SPERDATUM:

    WERKLIKE PUNT

    VLAK

    77

    Best Technology

    Posbus 555

    Boksburg

    1460

    AAN:

    BELASTING FAKTUUR

    Mnr. V. Wiese

    BTW registrasie nr. 4310187250

    Hoeveelheid Beskrywing Eenheid prys Sub Totaal (R)

    4 Sony DVD speler 1 000 4 000

    2 Nokia 2600 selfone 200 400

    SUB TOTAAL

    BTW (14%) 616

    TOTAAL

    Belasting faktuur nr. 88

    Datum: 10 Junie 2006

    4 400

    5 016

  • 64

    OEFENING 4.2

    Jy is die boekhouer van PJ Verskaffers BK (Adres: P.J. Verskaffers, Posbus 257,Johannesburg, 2520) en jy is gevra om die volgende brondokumente te voltooi.

    Op die 1st Oktober 2005, het Mr. P.J. Swanepoel, die eienaar van P.J. Verksaffers BK (BTW registrasie nr. 45787890), 30 tafels aan Hoërskool Geluk op krediet verkoop.

    Die verkoop prys, (BTW uitgesluit vir elke tafel was R 58.00.) Faktuur nr 1 was uitgereik.

    64

    REKGraad 9

    Verstaan en Voltooi Brondokumente

    VOLTOOI BELASTING FAKTUUR

    NAAM:

    GRAAD:

    DATUM:

    TOTAAL:

    SPERDATUM:

    WERKLIKE PUNT

    VLAK

    78

    PJ Verskaffers

    Posbus 257

    Johannesburg

    2520

    BELASTINGFAKTUUR

    BTW registrasie nr. 45787890

    AAN: Hoërskool Geluk

    Hoeveelheid Beskrywing Eenheid prys Sub Totaal (R)

    30 Tafels 58.00 1 740.00

    SUB TOTAAL 1 740.00

    BTW (14%) 243.60

    TOTAAL 1 983.60

    Nr: 1

    1 Oktober 2005

  • VOORBEELD 1 (KLASWERK)

    Gaan die transaksies na wat plaasgevind het vir IN-DIE-KOL MODES soos op 30 April2006 en volg die inskrywings in die DEBITEUREJOERNAAL hieronder. Winsopslag op voorraad = 100%

    Datum Transaksies

    3

    5

    10 12

    20

    Reik ‘n faktuur uit aan Mej. Skoonheid (D1) vir jeans en T-hemde gekoop opkrediet vir , R 460 (Faktuur nr. 234) Verkoop juwele aan Mev. Perfek (D2) op kredietvir R 230. G. Player INC. (D3) bestel klere op krediet, R 4 300.Verkoop 3 pare skoene aan Mr. Hunk (D4) oprekening vir R 1 500V. Smooth (D5) bestel goedere op krediet, R 1 300

    Debiteurejoernaal van IN-DIE-KOL MODES vir April 2006 DJ 04

    Dok No Dag Debiteure Fol Verkope

    Koste van Verkope

    234 3 Mej. Skoonheid D1 460 230

    235 5 Mev. Perfek D2 230 115

    236 10 G. Player INC. D3 4 300 2 150

    237 12 Mnr. Hunk D4 1 500 750

    238 20 V. Smooth D5 1 300 650

    7 790 3 895

    As jy die Algemene Grootboek doen van die DJ gebruik dieselfde reels as KOJ.

    Onthou: Die ekstra inskrywing met Koste van Verkope en Handelsvoorraad.

    DT Debiteurekontrole KT

    X DT Verkope KT

    X

    DT Koste van Verkope KT

    X DT Handelsvoorraad KT

    X

    65

    REЁL OM DIE DJ NA DIE ALGEMENE GROOTBOEK OOR TE BOEK

    79

  • 66

    VOORBEELD 1

    Algemene Grootboek van

    BALANSSTAAT AFDELING DT +B- KT

    DEBITEUREKONTROLE B1 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    2006 April 30 Verkope DJ4 7 790 00

    BATES neem toe as mense jou geld skuld

    DT +B- KT HANDELSVOORRAAD B2

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    2006 April 30 Koste van Verkope DJ4 3 895 00

    Handelsvoorraad verminder as voorraad uit stoor gaan

    DT -E/B+ KTNOMINALE REKENINGE VERKOPE N1

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    2006 April 30 Debiteurekontrole DJ4 7 790 00

    DT -E/B+ KTKOSTE VAN VERKOPE N2

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2006 April 30 Handelsvoorraad DJ4 3 895 00

    Verkope en Debiteurekontrole werk altyd saam en Koste van Verkope and Handelsvoorraad werk altyd saam. Gebruik Koste van Verkope bedrag vir handelsvoorraad.

    Onthou: Vir elke DEBIET is daar ‘n KREDIET.NOTA:

    66 80

    IN DIE KOL MODES

  • 67

    VOORBEELD 2 (KLASWERK)

    a) Gaan die transaksies na wat plaasgevind het soos op 31 Januarie 2006 vir GrandBazaars, en voltooi die transaksies in die DEBITEUREJOERNAAL hieronder.Winsopslag op voorraad = 100%

    b) Voltooi die Joernaal en dan die Grootboek

    Datum Transaksies

    1 3 9 15 23

    Greens Inc. (D1) koop groente op krediet, R 2 600 (reik faktuur 45 uit) Verkoop 20 kratte koeldrank aan Bottle World (D2) op krediet vir R 600 S. Sumi en Kie. (D3) bestel goedere op krediet R 1 700Verkoop 50 kg vleis aan Mnr. Meaty (D4) op rekening @ R 32 per kilogramReik ‘n faktuur uit vir melk en kaas gekoop op rekening vir R 2 500,aan The Milky Bar (D5)

    Dok Dag Debiteure Fol Verkope Koste van Verkope

    NOTA:

    100KP = VP 1 100 + WINSOPSLAG %

    Price

    67

    = Koste van Verkope / KP

    x

    81

    Debiteurejoernaal van Grand Bazaars vir Jan 2006 DJ 01

    45 01 Greens Inc D1 2 600 1 300

    46 03 Bottle World D2 600 300

    47 09 S. Sumi en Kie. D3 1 700 850

    48 15 Mr. Meaty D4 1 600 800

    49 23 The Milky Bar D5 2 500 1 250

    9 000 4 500

  • 68

    Algemene Grootboek van

    BALANSSTAAT AFDELING DT

    +B- KT DEBITEUREKONTOLE B1

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    DT +B- KT HANDELSVOORRAAD B2

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    NOMINALE AFDELING DT -E/B+ KT

    VERKOPE N1 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    DT -E/B+ KT KOSTE VAN VERKOPE N2

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    Verkope en Debiteurekontrole werk altyd saam en Koste van Verkope and Handelsvoorraad werk altyd saam. Gebruik Koste van Verkope bedrag vir handelsvoorraad.

    Onthou: Vir elke DEBIET is daar ‘n KREDIET.

    Voltooi die reës vir die oorboeking van die DJ na Algemene Grootboek

    xDT Verkope KT

    x

    DT Debiteurekontrole KT DT Koste van Verkope KT

    xDT Handelsvoorraad KT

    x

    NOTA:

    68 82

    Jan 06 31 Verkope DJ1 9 000

    Jan 06 31 Koste van Verkope DJ1 4 500

    Jan 06 31 Debiteurekontrole DJ1 9 000

    Jan 06 31 Handelsvoorraad DJ1 4 500

  • OEFENING 4.3 DEBITEUREJOERNALE a) Voltooi die DEBITEUREJOERNAAL van PRETWINKELS vir Februarie 2006.b) Wys jou berekeninge vir kosprys (Koste van Verkope). Winsopslag = 30% vir alle transaksies

    (rond af tot die naaste Rand).c) Boek die Debiteurejoernaal na die Algemene Grootboek oor. (jy hoef nie rekeninge te

    balanseer nie)

    Transaksies 3 PRETWINKELS lewer sportklere op krediet van R 5 000 (inv. No. 80) af

    4 10 20

    24

    vir PP Verskaffers (D1).G. Burns (D2) bestel goedere op krediet, R 900A. Lightly (D3) bestel handelsvoorraad op krediet, R 1 100Reik ‘n faktuur uit aan SUNSPOT (D4) vir sportgereedskap gekoop opkrediet, R 4 600Verkoop 8 pare sportskoene aan RUNNINGWORLD (D5) vir R 3 500

    (2) (2) (2) (2)

    (2)

    (14)

    KP = VP1

    X 100100 + % W.O

    REKGraad 9

    NAAM: __________________

    GRAAD: _________________

    DATUM:__________________

    Gebruik die Debiteurejoernaal

    SIMULASIE VOLTOOI DIE DEBITUEREJOERNAAL

    EN ALGEMENE GROOTBOEK

    WERKLIKE PUNT

    %

    VLAK

    TOTAAL: 30

    SPERDATUM: ___________

    69 83

    BEWERKING VAN KOSTE VAN VERKOPE: 1 KP op R 5 000 Verkope = R 5 000 x 100 = R 3 846

    1 130

    KP op R 900 Verkope = R 900 x 100 = R 692 2 1 130

    KP op R 1 100 Verkope = R 1 100 x 100 = R 846 3 1 130

    4 KP op R 4 600 Verkope = R 4 600 x 100 = R 3 539 1 130

    1 punt as berekeninge gedoen is

    5 KP op R 3 500 Verkope = R 3 500 x 100 = R 2 692

    1 130 (6)

    Debiteurejoernaal van Fun Stores vir Feb 2006 DJ 02

    Dok Datum Debiteure F Verkope Koste van Verkope

    80 03 PP Verskaffers D1 5 000 3 846

    81 04 G. Burns D2 900 692

    82 10 A. Lightly D3 1 100 846

    83 20 Sun Spot D4 4 600 3 53984 24

    Running World D5 3 500 2 692

    15 100 11 615

  • VOLTOOI DIE REЁL OM NA DIE ALGEMENE GROOTBOEK OOR TE BOEK

    DT Verkope KT

    x

    xDT Handelsvoorraad KT

    DT Debiteurekontrole KT DT Koste van Verkope KT

    x

    x

    70 84

    Algemene Grootboek van PRETWINKELS

    BALANSSTAAT AFDELING DT +B- KT

    DEBITEUREKONTROLE B1

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    Feb 06 28 Verkope DJ2 15 100

    DT +B- KT HANDELSVOORRAAD B2

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    Feb 06 28 Koste van Verkope DJ2 11 615

    NOMINALE AFDELING DT -E/B+ KT

    VERKOPE N1

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    Feb 06 28 Debiteurekontrole DJ2 15 100

    DT -E/B KT KOSTE VAN VERKOPE N2

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    Feb 06 28 Handelsvoorraad DJ2 11 615

    (10)

  • Gebruik die Debiteurejoernaal en die Kontantontvangstejoernaal.

    SIMULASIE Voltooi die Debiteurejoernaal,

    Kontantontvangstejoernaal en Algemene Grootboek

    PUNT

    %

    VLAK

    OEFENING 4.4 DEBITEUREJOERNAAL

    a) Voltooi die DEBITEUREJOERNAAL enKONTANTONTVANGSTEJOERNAAL van LAKEVIEW RESTAURANT vir Februarie 2006.Winsopslag = 40% op Kosprys (Rond af tot die naaste Rand). Wys berekeninge van kosprys.(Koste van Verkope).

    b) Boek Joernale oor na die Algemene Grootboek.

    Die volgende saldo’s kom voor in die Debiteuregrootboek aan einde Jan 2006. D1 - ESKOM R 260D4 - Die Waterraad R 700

    Transaksies 8 10

    11 15 17 22 24 26 29

    Verkoop etes aan Eskom (D1) op rekening vir personeel middagetes R 150 (Fakt. Nr. 600)Verkoop 30 worsbroodjies aan 'n kliënt, Salsum (D2) vir R 8 elk op die rekening.

    Kontantverkope per KRR vir die dag R 850. Kantoor van Binnelandse Sake (D3) koop 20 middagetes @ R 15 op rekening vir die bestuursvergadering. Ontvang 'n tjek van die Waterraad (D4) vir R 450 vir geld geskuld. Reik kwitansie 007 uit.Maak ‘n meringue en ‘n koek vir Die Waterraad (D4), verskaf dit op rekening vir R 350.Kontantverkope per KRR vir die dag, R 760. Voorsien spysenierdienste aan A. Alba (D5), reik ‘n faktuur vir R 400 aan hom uit.ESKOM (D1) betaal die balans aan ons verskuldig, direk in ons bankrekening in.

    TOTAAL: 55

    SPERDATUM:

    REKGraad 9

    NAAM:

    GRAAD:

    DATUM

    :

    71 85

    Bewerking van Koste van Verkope:1. KP op R 150 Verkope = R 150 x 100

    2. KP op R 8 Verkope =

    1 140 = R 107 R 240 x 100 1 140 = R 171 (30 x R8 = R240)

    3. KP op R 850 Verkope = R 850 x 100

    4. KP op R 15 Verkope = 1 40 = R 607

    R 300 x 100 1 140 = R 214 (20 x R15 = R300)

    5. KP on R 350 Verkope = R 350 x 100 1 140 = R 250

    6. KP on R 760 Verkope = R 760 x 100 1 140 = R 543

    7. KP on R 400 Verkope = R 400 x 100 1 140 = R 286

    1 x ekstra punt as alle berekeninge gedoen is

    (10)

  • 86

    Debiteurejoernaal van Lakeview Restaurant vir Feb 2006 DJ 02

    Dok Nr.

    Dag Debiteure Fol Verkope Koste van Verkope

    600 08 Eskom D1 150 107

    601 10 Salsum D2 240 171

    602 15 Binnelandse Sake D3 300 214

    EB 22 Waterraad D4 350 250

    604 26 A. Alba D5 400 286

    1 440 1 028

    Kontantontvangstejoernaal van Lakeview Restaurant vir February 2006 KOJ 02(14)

    Dok Datum Besonderhede Fol Analise

    van Ontvangste

    Bank Verkope Koste van Verkope

    Debiteure Kontrole

    Diverse Rekeninge

    Bedrag Fol Besonderhede

    KRR 11 Verkope 850 850 850 607

    KW7 17 Waterraad D4 450 450 450KRR 24 Verkope 760 760 760 543

    KW8 29 Eskom D1 260 260 260

    2 320 1 610 1 150 710

    BALANSSTAAT AFDELINGDT +B- KT

    DEBITEUREKONTROLE B1

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    Feb 06 01 Saldo a/b 960 Feb 06 28 Bank KOJ2 710

    28 Verkope DJ2 1 __________440

    Dt Debiteurekontrole Kt

    X

    Dt Verkope Kt

    X X

    REЁL VIR KOJ Dt Bank Kt

    X

    Dt Alle Kontrarekeninge Kt

    X

    REЁL VIR OORBOEK NA DJ Dt Koste van Verkope Kt

    X

    Dt Handelsvoorraad Kt

    Algemene Grootboek van Lakeview Restaurant

    (14)

    2 400 2 400March 06

    1 Saldo a/b 1 690

    Saldo o/d 1 690__________

  • DT +B- KT

    73

    HANDELSVOORRAAD B2 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    DT +B- KT BANK B3

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    NOMINALE AFDELING DT -E/B+ KT

    VERKOPE N1 Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    DT -E/B+ KT KOSTE VAN VERKOPE N2

    Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag

    (22)

    73 87

    Feb 06 28 Koste van Verkope DJ2 1 028

    Koste van Verkope KOJ2 1 150

    Feb 06 28 Totale Ontvangste KOJ2 2 320

    Feb 06 28 Debiteurekontrole DJ2 1 440

    Bank KOJ2 1 610

    Feb 06 28 Handelsvoorraad DJ2 1 028

    Handelsvoorraad KOJ2 1 150

  • KREDIETNOTA

    AAN:_________________________ __________________________ __________________________ __________________________

    NR: ______

    (Debiteur se Naam en Adres)

    UITGEREIK DEUR: _________________ _______________________ _______________________ _______________________

    (Besigheid se Naam en Adres)

    HOEVEELHEID BESKRYWING BEDRAG

    (Numeries) DATUM: _________

    DEBITEUREAFSLAGJOERNAAL VAN _________________SOOS OP__________ DAJ ____

    DOK. DAG DEBITEUR FOL NR.

    DEBITEURE KOSTE VAN AFSLAG VERKOPE

    DAJ

    Goedere wat verkoop is op krediet, word teruggestuur

    DU

    PLIK

    AA

    T

    © 2016 Wamark Publishers 072 827 7925

    Transaksie: