Senwes · oor veral die noordelike mielie band nie. • Uitvoernuus was ook positief na inspeksies...
Transcript of Senwes · oor veral die noordelike mielie band nie. • Uitvoernuus was ook positief na inspeksies...
Nabymaand Vêrmaand
Mielies: -1 -1
Sonneblom: -34 -1 -1
Sojabone: -1 -1
Koring: -1 -1
Corn Sep19
Corn Dec19
SRW Wheat Sep19
HRW Wheat Sep19
MGEX Wheat Sep19
Soya Sep19
Soya Nov19
ZAR/USD
ZAR/EUR
USD Index
USD/EUR
• Sagis: Weeklikse lewerings
• Sagis: In- en uitvoere
424.75 428.25 -3.50
Wisselkoerse2019/07/30
06:00
2019/07/29
12:00
(018) 464 7554Internasionale Indekspryse
2019/07/30 06:00
2019/07/29 12:00
Netto Verandering
Kommoditeit Indeks
415.25 418.00 -2.75 -30.03
438.50
524.75
892.25
Hansie Swanepoel
(018) 464 7575
Navrae : [email protected] / 018 464 7575
######
Bestuurder:
Frans Dreyer
(018) 464 7786
Your most unhappy customers are your greatest source of learning. – Bill Gates.
Verwagte prysbeweging
Makelaars:
Bennie Scheepers
-39-39
-34
-30 -35
-35
-35
Opsieskrywer:
Susari Koegelenberg
(018) 464 7430
(072) 116 9999
Thys GrobbelaarMarkinligting:
(018) 464 7385
(060) 966 6887
(018) 464 7197
(060) 966 6886
Handré van Heerden
Belangrike Datums
15.75 15.83 -0.08 -0.48%
98.11 98.05 0.06 0.06%
1.11 1.1122 0.002 0.18%
2019/07/31
2019/08/01
14.14 14.23 -0.09 -0.65%
-34.57
-5.50
-39.24
-43.51
23.69
-34.29
-34.71904.00
Netto
Verandering% Verandering
8.00
-0.75
-0.75
499.50
433.00
532.75
891.50
904.75
-4.25503.75
Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2019/07/30
Tegniese verslag Volume en opebelang IOS-app Android-app
VSA Spot VSA Des19 Mex VSA Spot VSA Dec19 Arg
PMB: 3898.45 4048.04 4352.90 PMB: 3566.41 3708.35 3102.80
RFN: 4128.45 4278.04 4582.90 RFN: 3786.41 3928.35 3322.80
KAAP: 3099.13 3202.00 #VALUE!
Spot Dec19 Jul20 Spot - Arg VSA Spot Dec19
DBN: 2503.13 2626.95 2842.98 DBN: 2119.64 2503.13 2626.95
RFN: 2183.13 2306.95 2522.98 RFN: 1799.64 2183.13 2306.95
2019/07/29
MTM
WMAZ Sep19 2916 7.00 2940.00 2912.60 3415.00 2475.00
WMAZ Dec19 2998 4.00 3023.00 2995.40 3481.00 2561.00
WMAZ Jul20 2839 4.00 2860.00 2838.00 3030.00 2463.00
YMAZ Sep19 2815 9.00 2832.00 2813.00 2984.00 2425.00
YMAZ Dec19 2902 16.00 2920.00 2894.00 3049.00 2532.00
YMAZ Jul20 2714 17.00 2724.00 2710.00 2942.00 2600.00
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Dec19 314 191 102 Dec19 269 144 61
Mar10 381 261 164 Mar10 296 174 86
Jul20 393 272 174 Jul20 342 219 125
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Dec19 300 189 112 Dec19 263 146 71
Mar10 361 258 178 Mar10 289 177 99
Jul20 373 271 192 Jul20 319 213 136
Mielies
Kontrak Laag
Pariteite
Safex Mieliepryse
YM - Uitvoerpariteit
YM - InvoerpariteitWM - Invoerpariteit
WM - Uitvoerpariteit
Kommoditeit VeranderingDaaglikse
Hoog
Daaglikse
LaagKontrak Hoog
Internasionaal Plaaslik• VSA kommoditeite het gister tydens die dagverhandeling oor die algemeen positief gesluit
al het die rede hiervoor verskil tussen kommoditeite.
• Die veranderlikheid van die weer kan nie genoeg beklemtoon word nie.
• Pryse het verlede week stoom verloor na koeler temperature na verwagting verligting kan
bring en pryse onder druk geplaas het.
• Die mark raak egter tans reeds bekommerd dat hierdie voorspellings wel nie reën inhou
oor veral die noordelike mielie band nie.
• Uitvoernuus was ook positief na inspeksies 'n toename getoon het vanaf die vorige week en
op 25.4 miljoen skepels vrygestel is.
• Produsenteverkope was ook traag na die afgelope prysdaling en basispremies sak oor die
algemeen steeds terug.
• Gister se oeskwaliteit verslag na die VSA marksluiting dui op 'n goed-tot-uitstekend
gradering van 58% wat ‘n 1% week-op-week toename verteenwoordig.
• Die verwagting was 'n onderanderde syfer en pryse het daarna onder druk verhandel.
• Die vergelykende 2013 produksiejaar se goed-tot-uitstekend gradering op hierdie tydstip
was 63%.
• Mielies wat tans bestuif word geraam op 58% teenoor die 5-jaar gemiddeld van 83% wat
steeds aandui hoe laat die oes werklik is.
• Die realiteit is dat werklike hektare en opbrengspotensiaal (nuwe nuus) nodig sal wees vir
nuwe prysrigting gekoppel aan opwaartse potensiaal. (WASDE verslag 12 Augustus).
• Beide wit-en geelmielies het gister positief gesluit.
• Pryse het egter wel deur die loop van die sessie terug gesak van die dag se hoogtepunte
wat aanvanklik bereik is.
• Die Desember19 witmielie kontrak kon byvoorbeeld nie bo die sielkundige R3000/mt
sluit na vlakke van R3023/mt vroeer in die sessie bereik is nie.
• Pryse het ook minder positief as die pariteit teen marksluiting verhandel.
• Die potensiele pariteit was gister grootliks beinvloed deur die swakker rand en
verhandeling teen relatiewe lae volume het nie die verwagting van verdere rand
verswakkings ondersteun nie.
• Nuwe nuus bly tans ontbreek en die beweging op CBOT, asook die rand sal korttermyn
prysbewegings bepaal.
• Noemenswaardige witmielie graadprobleme word ook rapporteer - veral in die Suid-
Westelike produksiegebiede.
• Die effek hiervan is duidelik te siene in die streek se eerstegraad kwaliteit premies wat
sterk bly.
• Die heersende witmielie leweringstempo bly ook vêr agter met die langtermyn
gemiddelde lewerings wat op hierdie stadium sowat 25% stadiger is as die norm.
Call Call
Frans Dreyer: 018 464 7786
Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Opsiepryse
WM YM
Put Put
Internasionaal Plaaslik
EU (Frans) Swartsee VSA Argentinië Brazil
PMB: 5990.78 6530.54 DBN: 5926.76 5662.73 5872.77
RFN: 6141.88 6681.64 RFN: 6172.86 5908.83 6118.87
Invoerprys: 5677.12 Invoerprys: 5466.71
Huidige persmarge (R/ton): 1187.12 Huidige persmarge (R/ton): 670.71
2019/07/29
MTM
SUNS Sep19 5178 18.00 5210.00 5150.20 5585.00 4903.00
SUNS Dec19 5346 9.00 5382.00 5340.00 5620.00 5011.00
SUNS Mar10 5340 13.00 5340.00 5340.00 5633.00 5100.00
SOYA Sep19 5445 55.00 5450.00 5430.00 5650.00 4635.00
SOYA Dec19 5541 62.00 5550.00 5510.00 5742.00 4752.00
SOYA Mar10 5550 60.00 5550.00 5550.00 5732.00 4861.00
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Sep19 226 91 22 Sep19 215 80 17
Dec19 309 191 105 Dec19 296 175 90
Mar20 375 258 165 Mar20 358 240 148
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Sep19 220 89 24 Sep19 222 85 20
Dec19 311 197 115 Dec19 291 176 97
Mar20 365 258 175 Mar20 338 230 148
Frans Dreyer: 018 464 7786 Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Opsiepryse
Sonneblom Sojaboon
Put Put
Call Call
Afgeleide Sonneblom Invoerpariteit Afgeleide Sojaboon Invoerpariteit
Safex Oliesaadpryse
Kommoditeit VeranderingDaaglikse
HoogDaaglikse
LaagKontrak Hoog Kontrak Laag
Oliesade
• Sojaboonpryse verhandel met matige steun vanweë optimiste oor die VSA/Sjinese
gesprekke. Pryse styg 2.75 sent per skepel op die September 2019 kontrak.
• VSA uitvoerinspeksies het die afgelope week op 37.9 miljoen skepels uitgeskom. Sjina was
die top koper met 22.1 miljoen skepels. Verlede week was dié syfer 20.6 miljoen skepels.
• VSA sojabone word tans 54% goed-tot-uitstekend geraam.
• Sjina is steeds die grootste koper met 29% van alle uitvoer tonne wat daarheen gaan.
• Oliesaadkontrakte verhandel steeds positief. Steun vanweë die onlangse
Oesskattingsverslag, persmarges en tegniese koopvlakke verleen steun.
• Die Rand verhandel vanoggend sterker teen R14.16/$. Pryse kan onder druk kom vandag
vanweë winsneming en 'n negatiewe indeks.
• Met die onlangse Oeskomitee se verslag is Sonneblom se totale skatting met 7.28% of 44
500ton verhoog tot die finale syfer van 655 640 ton. Die syfers laat die nasionale opbrengs op
1.27 ton/ha.
• Die Totale Sojaboonoes word vir n tweede maand in n ry aggressief afwaarts aangepas. Die
Oesskattingskomitee verlaag hulle skatting met 3.79% of 46 050 ton tot 1 170 345ton. Die
syfers laat die nasionale opbrengste op 1.6 ton/ha.
• Onlangse verbruiksyfers het gedui op: Sojaboonverbuik bly hoog vir Junie 2019 op 120 341
ton (Mei-maand: 103 452 ton). Die verbruik van Sonneblom tel skerp op vir Junie 2019 tot 70
366 ton, Mei-maand se verbruik was meer as die helfte minder op 31 751 ton.
• Vandag se pariteitsbeweging is R30/ton negatief.
Pariteite
Sonneblom - Invoerpariteit Sojaboon - Invoerpariteit
Internasionaal Plaaslik
VSA - HRW VSA - SRW Argentinië Duitsland Rusland
Paarl deur Kaap: 4956.78 4888.08 5174.53 4566.07 4630.34
RFN deur DBN: 5510.41 5441.71 5728.16 5119.70 5183.97
2019/07/29
MTM
WHEAT Sep19 4538 13.00 4545.00 4529.00 4722.00 4395.00
WHEAT Dec19 4447 2.00 4464.00 4444.80 4555.00 4305.00
WHEAT Mar10 4546 11.00 4546.00 4546.00 4546.00 4433.00
200 ITM ATM 200 OTM 200 ITM ATM 200 OTM
Sep19 208 60 6 Sep19 204 58 6
Dec19 248 122 46 Dec19 253 129 55
Mar20 289 168 84 Mar20 290 174 95
Kontrak Laag
Safex Koringpryse
Frans Dreyer: 018 464 7786 Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Opsiepryse
Koring Koring
Put Call
Kommoditeit VeranderingDaaglikse
HoogDaaglikse
LaagKontrak Hoog
Koring Invoerpariteit
Koring
• VSA markte verhandel positief vanweë kommer oor produksie in die EU en
Rusland. September 2019 kontrakte verhandel 7.5 sent per skepel hoër.
• Aanduidings is dat die VSA winteroes tans 81% gestroop is. Die oes word
steeds 63% goed-tot-uitstekend geraam. Lentekoring word op 76% goed-tot-
uitstekend geraam.
• Die IGC het die wêreldproduksie van koring met 220 miljoen skepels, na 28.035
biljoen skepels verminder.
• VSA uitvoerinspeksies het die afgelope week op 14.4 miljoen skepels uitgekom.
Verlede week was dié syfer 16.4 miljoen skepels.
• Koringproduksie in Irak word op 174.5 miljoen skepels geraam.
• Algerië is in die mark om 1.8 miljoen skepels aan te koop.
• Plaaslik koringpryse verhandel positief. Die September 2019 kontrak sluit R13
hoër teen R4538 terwyl die Desember 2019 kontrak R2 hoër teen R4447 sluit.
Die beweging van die Rand en seisoenale tendens is tans die bepalende faktore
wat prysbeweging bepaal. Die Rand verhandel vanoggend teen R14.16. Gister is
vlakke van R14.31 aangeteken.
• Die voorlopige oppervlakteskatting dui op 'n toename van 6.68% teenoor
verlede seisoen. Die hektare vir die 2019 seisoen word tans op 536 950 ha
geraam. Die toename in hektare was in die Vrystaat met 25 000 ha en Wes-Kaap
met 6000 ha.
• Die prysband van R4400 tot R4450 is tegnies sterk gevestig op die Desember
2019 kontrak.
• Produsente kan fisiese prysings in klein inkremente teen huidige vlakke sterk
oorweeg.
• Die nuutste invoertarief is op 13 Junie 2019 teen R957.95 gepubliseer. Die
vorige tarief was R675.10. 'n Nuwe tarief van R664.70 is op 11 Junie 2019
geaktiveer.
• Daar is onlangs 11 769t vanaf Lithuania ingevoer.
• Invoere sedert 01 Okt 2018 beloop 877 241t. Uitvoere staan op 78 375t.
Pariteite
Frans Dreyer: 018 464 7786
Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
VSA : 7-dag temperatuur
Internasionaal - VSA
RSA : 1e week temperatuur RSA : 2e week temperatuur
VSA : 14-dag temperatuur
Weer
Plaaslik
VSA : 7-dag neerslae VSA : 14 dag neerslae
RSA :1-week neerslae RSA : 2-week neerslae
Dow Jones 27221.35 27192.45 28.90 0.11% TRY/USD 5.61 -0.44%
S&P 500 3020.97 3025.86 -4.89 -0.16% MXN/USD 19.07 -0.10%
Nasdaq 7989.08 8016.95 -27.87 -0.35% BRL/USD 3.78 -1.17%
FTSE100 7686.61 7549.06 137.55 1.82% RUB/USD 63.40 -0.10%
DAX 12417.47 12419.90 -2.43 -0.02% AUD/USD 0.69 -0.04%
HangSeng 28202.04 28397.74 -195.70 -0.69% ZAR/USD 14.14 -0.65%
Goud - ZAR 20143.70 20304.58 -160.89 -0.79%
Goud - $ 1424.66 1426.69 -2.03 -0.14%
Brent ru-olie 64.03 64.03 0.00 0.00%
JSE Algeheel 58034.77 57878.08 156.69 0.27%
JSE Top40 51977.41 51821.95 155.46 0.30%
• Die Rand verhandel sedert gistermiddag ietwat sterker op grond van tegniese winsneming, maar verhandel steeds bo die sterk R14 tegniese ondersteuning op R14.14 teenoor die dollar.
• Die versterking in die Rand kom ten spyte van swak plaaslike nuus die afgelope week, wat oor die langer termyn op verswakkende vooruitsigte dui.
• Beide Fitch en Moody's het hul kommer oor die huidige stand van staatskuld uitgespreek, met vooruitsigte wat van stabiel na negatief verander is. Hierdie weeg steeds swaar op die mark,
met 'n kredietafgradering nou 'n groter moontlikheid.
• Plaaslike onsekerheid rondom onteiening sonder vergoeding plaas verdere druk op die Rand.
• Die fokus sal wel vandag verskuif na die Federale Reserwe, met die verwagting dat rentekoerse met 25 basispunte verlaag sal word. Die mark prys ook 'n verdere twee rentekoersverlagings
binne die volgende nege maande in.
• Die dollar indeks verhandel op die oomblik op 98.113 punte.
• Brent ru-olie se prys verhandel sywaarts en is tans op $64.03/vat.
• Die JSE se indeks vir alle aandele het 0.27% ssterker verhandel en op 58,034 punte gesluit.
Frans Dreyer: 018 464 7786
Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Indeks Vandag Gister Netto Verandering % Verandering
Kommoditeit Vandag Gister Netto Verandering
Indeks
USD/ZAR Grafiek
Netto Verandering % Verandering
Ekonomiese Nuus
Finansiële Nuus
% Verandering
Vandag Gister
Internasionale Ekonomiese Aanwysers
Plaaslike Ekonomiese Aanwysers
Vandag%
verandering
R 14.00
R 14.05
R 14.10
R 14.15
R 14.20
R 14.25
R 14.30
R 14.35
Frans Dreyer
(018) 464 7786
(079) 498 3013
Susari Koegelenberg
(018) 464 7430
(072) 116 9999
Handré van Heerden Bennie Scheepers
(018) 464 7197 (018) 464 7554
(060) 966 6886 (060) 966 6887
[email protected] [email protected]
Thys Grobbelaar Hansie Swanepoel
(018) 464 7385 (018) 464 7575
(083) 449 0944 (083) 298 1599
[email protected] [email protected]
Kontakbesonderhede en vrywaring
Frans Dreyer: 018 464 7786
Susari Koegelenberg: 018 464 7430 Handré van Heerden: 018 464 7197 Bennie Scheepers: 018 464 7554
Bestuurder
Opsieskrywer
Makelaars
Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur
Senwes Beperk se verteenwoordigers en / of sy werknemers gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien
word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies,
inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling,
aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op
eie risiko aanvaar en toegepas en word Senwes Beperk en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag
voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar. Hierdie dokument is vertroulik en word uitgegee vir die
inligtingsdoeleindes van kliënte alleenlik. Hierdie verslag sal nie gedeeltelik of in geheel gereproduseer word nie en mag nie
gedeeltelik of in geheel aangestuur of gekopieër word nie.
Markinligting
Vrywaring