Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats - suiderpaarl.co.za · * Rika Retief is amptelik aangestel...

4
Tel. 021 863 2700/1635 - Faks 021 863 2797 Epos: [email protected], www.suiderpaarl.co.za, Ds. Carel van Wyk 082 870 5701, Ds. Theo Hay 083 280 6184 Dr. André Kilian 082 320 1784, Jeug: Vicus Kruger 082 929 7163 Ds. Lenois Stander 084 627 9543 (Bybel-Media) Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats (2 Kor 3:18) PROGRAM vir die week Maandag 25 September Publieke vakansiedag Dinsdag 26 September Geen Precept in saal 18:30 @Sitkamer in Bovertrek Woensdag 27 September 10:00 Bybelstudie in die Bovertrek *2 van ons tieners is as leiers gekies by Hoër Meisieskool Paarl: Mia de Villiers as Onderhoofmeisie en Amicke Mostert as VRL ondervoorstitter. Baie geluk. * Francois Venter; Frans Rossouw en Nico Kriek is met die gemeenteraads- vergadering van 11 September vir `n verdere termyn herkies. Alwyn du Plessis is verkies tot die Gemeenteraad. Thys de Jager is verkies om op die dagbestuur te dien. Baie dankie vir julle diensbaarheid. * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. * Die klerekas benodig dringend linne, skoene en klere. 09:00 KLAPMUTS – Ds. Carel van Wyk 09:30 EREDIENS - Dr. André Kilian Geen Kleuterkerk, Gr 1-6 Ark en Tienergroepe Volgende Sondag 09:00 KLAPMUTS – Ds. Carel v Wyk 09:30 EREDIENS - Ds. Theo Hay Geen Gr 1-6 Ark, Geen Kleuterkerk Geen Tiener- groepe *Rig enige besoek versoeke aan die kerkkantoor of Adri Raath. * Daar is ‘n behoefte uit die gemeente vir ‘n ondersteuningsgroep vir ouers met gestremde kinders. Indien jy graag wil deel word hiervan, kontak asb. die kerkkantoor of vir André Kilian of Adri Raath – 078 510 3889 Onthou tydens somer kwartale (begin 15 Oktober) het ons ’n bykomende erediens om 08:00 in Suider- Paarl.

Transcript of Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats - suiderpaarl.co.za · * Rika Retief is amptelik aangestel...

Page 1: Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats - suiderpaarl.co.za · * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. ... *Wyn *Vakansie- of jagpakket ‘n Naweek in jou vakansiehuis

Tel. 021 863 2700/1635 - Faks 021 863 2797 Epos: [email protected], www.suiderpaarl.co.za,

Ds. Carel van Wyk 082 870 5701, Ds. Theo Hay 083 280 6184 Dr. André Kilian 082 320 1784, Jeug: Vicus Kruger 082 929 7163 Ds. Lenois Stander 084 627 9543 (Bybel-Media)

Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats

(2 Kor 3:18)

PROGRAM vir die week Maandag 25 September Publieke vakansiedag Dinsdag 26 September Geen Precept in saal 18:30 @Sitkamer in Bovertrek Woensdag 27 September 10:00 Bybelstudie in die Bovertrek

*2 van ons tieners is as leiers gekies by Hoër Meisieskool Paarl: Mia de Villiers as Onderhoofmeisie en Amicke Mostert as VRL ondervoorstitter. Baie geluk. * Francois Venter; Frans Rossouw en Nico Kriek is met die gemeenteraads-vergadering van 11 September vir `n verdere termyn herkies. Alwyn du Plessis is verkies tot die Gemeenteraad. Thys de Jager is verkies om op die dagbestuur te dien. Baie dankie vir julle diensbaarheid. * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. * Die klerekas benodig dringend linne, skoene en klere.

09:00 KLAPMUTS – Ds. Carel van Wyk

09:30 EREDIENS - Dr. André Kilian

Geen Kleuterkerk, Gr 1-6 Ark en Tienergroepe

Volgende Sondag 09:00 KLAPMUTS – Ds. Carel v Wyk

09:30 EREDIENS - Ds. Theo Hay

Geen Gr 1-6 Ark, Geen Kleuterkerk

Geen Tiener- groepe

*Rig enige besoek versoeke aan die kerkkantoor of Adri Raath. * Daar is ‘n behoefte uit die gemeente vir ‘n ondersteuningsgroep vir ouers met gestremde kinders. Indien jy graag wil deel word hiervan, kontak asb. die kerkkantoor of vir André Kilian of Adri Raath – 078 510 3889

Onthou tydens somer kwartale (begin 15 Oktober) het ons ’n

bykomende erediens om 08:00 in Suider-

Paarl.

Page 2: Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats - suiderpaarl.co.za · * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. ... *Wyn *Vakansie- of jagpakket ‘n Naweek in jou vakansiehuis

* Omgee-wa het Vrydag by Island of Hope bedien. * Bybels vir Courtrai Milkshake. Milkshake is ‘n kinderbediening in Courtrai Laerskool wat kinders Gr.3-6 geestelik bedien. Ons benodig tans 90 Bybels (1 Bybel = R95) vir die gr 3 groep. Die Bybels (waaruit daar weekliks gewerk word) word die kind se eiendom, daarom moet die Bybel ‘n hardeband wees. * Baie dankie vir die R10000 ontvang vir die Bergendal dogter projek.

*

* Gemeente Bring en Braai, 15 Oktober na die 09:30 erediens by die kerk.

* 28 Oktober hou die braaigroep ‘n steakbraai by die kerksaal.

*Klapmuts Basaar is 4 November. Bring jou wit olifante na die kerkkantoor.

* Bergkerk datum 5 November by Picardie gaste plaas.

Opsies:

Bankkollekte•Dankoffer•Voedselprojek•

Dankbaarheidsmaand•Uitreike Internasionaal

Suider-Paarl Gemeente, Absa

Takkode 632005 Tjekrekening

740580132

Kan jy ons help om 40 lotte bymekaar te

maak?

’n lot kan

wees:

*Wyn

*Vakansie- of jagpakket

*‘n Naweek in jou vakansiehuis

*’n Ete by ’n restaurant

*ens..

Kaartjies = R200pp

(Opskud – 80 kaartjies

van die 140 kaartjies is

reeds verkoop)

Kontak Kerkkantoor vir

besprekings

www.suiderpaarl.co.za

Page 3: Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats - suiderpaarl.co.za · * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. ... *Wyn *Vakansie- of jagpakket ‘n Naweek in jou vakansiehuis

*** Ons insamelings vir die R750 000 tekort op ekstra uitgawes staan op R540 321 Baie dankie vir elke bydra ontvang. ***

24 September Almé Beukes Crafford Beukes Bossie Boshoff Roelf Le Roux Anél Scheepers Angelique Schoeman 25 September Adriaan Du Plessis Marais Greyling Tian Heyl Henri Human Lana Louw Christina Van Wyk Petro Visser 26 September Gaynor Carolus Johnny Dale Tania Du Toit Lelani Koen Leatitia Meyer Johan Mostert Michelle Reinke

27 September Karla De Kock Pieterjan Du Plessis Christiano Hendricks Bobby Lawrence Lana Louw Ruby Louw Charles Stander Jana vd Westhuizen Danelle Van Tonder 28 September Andi Binneman Lise-Mari Coetzee Bertie De Lange Cathy Draghoender Jolene Laubscher Anelle Malan Francois Malan Yanke Minnaar Lizinda Roe Philippus Smit Madri Steyn Esra Van den Berg

29 September Belinda De Ridder Johann Dempers André Engelbrecht Peggy Erasmus David Keuler Susan Slabbert Elmaré vd Westhuizen 30 September Amoré Bezuidenhout Dylan De Jager Johnnie De Klerk Zani De Villiers Gerhard Du Toit Rina Lang André Scholtz Leanri Smit Albert Sonnenberg Hanz Steyn Martin vd Merwe

Page 4: Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats - suiderpaarl.co.za · * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. ... *Wyn *Vakansie- of jagpakket ‘n Naweek in jou vakansiehuis

Ons het ’n platform geskep om van die kerk se kant af gemeentelede met eie

besighede of mede-eienaars te bedank en waardering te toon vir wat hulle altyd vir

die kerk en mekaar doen. Ons tema vir die kwartaal is juis: Ons kyk na mekaar. Gaan

loer op ons webtuiste onder “Let’s Connect” wie jy kan ondersteun. Stuur asb. jou

inligting na [email protected] indien ons jou besigheid kan plaas.

Allerlei • Antoinette van Zyl - Bead Centre Paarl - 021 872 7934 • Arbeids- en Fisioterapeute - Karin Potgieter - Karin Potgieter Fisioterapeute - 021 8701344 Beligting • Frans Rossouw - OrbitX Direct Drive LED Lights - - www.orbitx.co.za - 082 883 5008 Bemarking media en promosie-items • Yvette van Zyl - MatchPoint Promotions (Corporate gifts) - matchpointpromotions.bcgshop.co.za – 0824100531 Diere • Egbert Compion - Boulevard Animal Hospital - 021 873 1196 Drukkers en skryfbehoeftes • Suretha Fox - The Copy Can - 021 863 0871 Gasvryheidsdienste •Huguette vd Merwe - Landskroon Self-sorg Kothuis – www.landskroonwines.com, - 021-8631039 •Lana Louw - Picardie gasteplaas - www.picardie.co.za - 021 863 3357 Gastehuise Zettie Coetzee - Auberge de Courtrai - www.aubergedecourtrai.co.za - 021 863 3440 Kuns-, Drama- en Dansklasse •Amanda le Roux - Crafty kids (kunsklasse) - www.craftykids.co.za - 083275 3023 •Elmaret Lang - Elle Dance Studio - 083 324 9609 Konstruksie •Marius du Plessis - Triomf Staalwerke - www.triomfstaal.co.za - 021 862 1630 Inligtingstegnologie • Rudi en Dane Spamers - Wineland IT Consultants - www.witc.co.za - 083 304 9910 Finansiële dienste •Deirdrie Grove - Status versekerings makelaar – 0823251644 •Niel de Villiers –BGR De Villiers Ing - Ouditeur en Rekenmeesters - 021 872 3000 • Pieter le Roux - Pieter le Roux Finansiële dienste - 084 512 5289 Kleuterskole • Madri Steyn - KinderArk - www.kinderark.co.za - 084 701 5583 Motors en onderdele•Jaco Kotze - Kia Motors Paarl - [email protected] - 021 863 3030 Restaurante • Charlotte Louw - Jan Kan - www.jankan.co.za - 078 131 1653 Mediese dienste •Dr. Duan Thirion - Tandarts en Mondhigiënis - www.healthstylemed.co.za - 086 110 6664 •Dr. Etienne Pitout - Pitout Ortodonsie - www.pitoutorthodontics.co.za - 021 871 1242 •Dr. Piet Schoeman - Tandarts - 021 872 6111 Oogkundige dienste •Naas van der Spuy - Van der Spuy Oogkundige - 021 872 0701 •Reza Ferreira - Reza Ferreira Oogkundige- 021 863 1056 Skoonheidsdienste •Carina du Plessis - Beauty@Dumont - 082 778 8555 • Helga Doman - Skin Deep Skoonheidsalon - 083 738 5993 Spyseniering •Elmarie Louw - Ella's Cakes and Sugarart - www.ellascakesandsugarart.com - 072 237 0832 •Susan Retief - 021 863 2532 Tuindienste • Johan Saayman - Saayman's service and planthire - www.saaymans.co.za - 083 235 4559 Vervoer •Carel vd Merwe - Airport and Shuttle - 083 3040 245 Vervoer - Logistieke dienste •Chris vd Berg - Afrigistics - www.afrigistics.com - 021 863 3965 •Helmuth Biesenbach - HBM Vervoer - 082979 8251 Verhuring • Rhodene van Zyl - To-Netts - www.to-netts.co.za - 021 863 3635

www.suiderpaarl.co.za