NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock /...

59
1 Gerhard Schutte HOOFUITVOERENDE BEAMPTE NASIONALE ROOIVLEIS PRODUSENTE- ORGANISASIE KRITIESE FOKUSAREAS VIR DIE ROOIVLEISBEDRYF NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE

Transcript of NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock /...

Page 1: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

1

Gerhard SchutteHOOFUITVOERENDE BEAMPTE

NASIONALE ROOIVLEIS PRODUSENTE-ORGANISASIE

KRITIESE FOKUSAREAS VIR DIE ROOIVLEISBEDRYF

NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE

Page 2: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

2

INHOUD• Inleiding• Fokusareas

– Volhoubare natuurlike hulpbron benutting– Kompeteerbaarheid– Dieregesondheid– Dierewelsyn– Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging– Vleisveiligheid, voedingswaarde en kwaliteit– Verbruikersbewustheid, markontwikkeling en handel– Ontsluiting van die rooivleisprotensiaal deur

kommersialisering, tegnologie oordrag en opleiding– Predasiebestuur– Veediefstal

• Uitdagings• Geleenthede• Produsente kommunikasie

Page 3: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

3

INLEIDING : Vraag na rooivleis in Suid-Afrika

Page 4: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

4

– Tans + 1.2 biljoenmense; 15.5% van die wêreld– Vinnigste populasiegroei in die wêreld– Beraming : meer as verdubbel teen 2050– Teen 2050 – meer as 25% van die wêreld

populasie sal in Afrika woon– Voedselmark in oos en suidelike Afrika sal

vertrippel teen 2040

(The Modernizing African Food systems (MAFS) Consortium)

INLEIDING : Vraag na rooivleis in Afrika

Page 5: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

5

– Populasiegroei stadiger –MAAR

• Tans 7,25 biljoenmense

• Verdere 750 miljoenmense in die volgendedekade

INLEIDING : Vraag na rooivleis globaal

Page 6: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

6

INLEIDING : Internasionale vleispryse

• Grey: Hogs US Yellow : Chickens US Blue: Nabraska Steers

Page 7: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

7

HOE KAN ONS MEER PRODUSEER ??

PRODUKSIE-ONTWIKKELING

• Beter tegnologie / bestuur• Hoër intensifisering / produksiestelsels• Produksie omgewing / regering• Kommersialisering van opkomende sektor• Regering se kapasiteit om noodsaaklike dienste

te lewer – beperk en verswak verder• Rooivleisbedryf – lewer dienste en moet

ondersteuning gee aan regering omnoodsaaklike dienste te lewer

Page 8: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

8

10 FOKUSAREAS VAN PRODUKSIE-ONTWIKKELING

• Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron• Kompeteerbaarheid• Dierewelsyn• Dieregesondheid• Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging• Vleisveiligheid, voedingswaarde en kwaliteit• Markontwikkeling, verbruik en handel• Ontsluit die potensiaal van kommersialisering,

tegnologie oordrag en opleiding• Predasiebestuur• Veediefstal

Page 9: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

9

FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron

Die omgewing, bv grond, water en klimaatontwikkel ‘n spesifieke tipe plantegroei met syeie unieke probleme en produksiepotensiaalvir diereproduksie

– Voer hulpbronbestuur, ingesluit voervloei programme – Veld monitering en bestuur– Weiveld risiko bestuur en ondersteunende besluitneming

Droogtes Veldbrande Indringerplante (bvSlangbos)

Page 10: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

10

FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron

Droogtes / Reënval

Ariede sones

Gemiddelde jaarliksereënval

Page 11: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

11

FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron

Page 12: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

12

PROVINSIES VERKLAAR TOT RAMPDROOGTEGEBIEDE : 2015 / 2016

GPPending

N Cape

29 Jan 2016

LMP13 Nov 2015

E Cape4 Dec 2015

KZN20

Nov 2015

FS4 Sep 2015

W CapePending

NW24 Jul 2015

MP4 Dec 205

Page 13: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

13

DROOGTEHULP VIR PROVINSIES

Provinsie Allokasie

Oos-Kaap R29 000 000

Vrystaat R31 000 000

KwaZulu-Natal R23 000 000

Limpopo R28 000 000

Mpumalanga R26 000 000

Noord-Kaap R25 000 000

Noordwes R38 000 000

Wes-Kaap R12 000 000

Gauteng Verwagte afkondiging

Totaal R212 000 000

• 1 bees 100 dae vir 50 000 farmers

• Versekering en belasting vakansie ? Allokasie van R25 000 000 – tot hede geen hulpaangewend – Balans R25 000 000DAFF sal dieselfde proses volg soos in ander provinsies– kwotasies vir aanbod en transport van voer

Page 14: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

14

FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron

• Veldbrande• Bestuur die beheer van veldbrande vir beide die

beskerming van mense en hul bates sowel as beskerming van die omgewing soos weiveld en bio-diversiteit

30,6% Ekstreme risiko31,3% Hoë risiko11,7% Medium risiko26,4% Lae risiko

Page 15: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

15

• Indringende spesies affekteer water sekuriteit, die ekologiese funksionering van natuurlike stelsels and dit het ‘n invloed op die produktiewe benutting van die veld. Ditverhoog die impak van veldbrande en vloede en dra by tot verhoogde erosie

Relationship between aboveground grass phytomass production loss (%) and Seriphium plumosum density (shrubs ha− 1) (P < 0.01; n = 9). (Snyman, 2012)

Invasive alien species : Slangbos(Seriphium plumosum)

FOKUSAREA 1 Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron

Page 16: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

16

FOKUSAREA 1Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron

• Beskerming van die omgewing

– Voorkoming van erosie– Rehabiliteer ge-erodeerde en

besoedelde hulpbron– Waterhulpbronne en kwaliteit

Page 17: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

17

FOKUSAREA 1Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron

• Mynbou

Page 18: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

18

HIDROBREKING EN SKA IN DIE KAROO

Sentrum : CarnarvonKAT-7 : MeerKAT 64 skottels oor die helekaroo-gebied

Voorgestelde geaffekteerde area :-24 proef sinkgate benodig57 miljoen liter water in ‘n water arm land. 95 000 km2 aanvanklike aansoek40% plante uniek aan die streek

Page 19: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

19

• Lewendehawe genetiese hulpbronne– Beesrasse : Inheems – 9

(http://www.embryoplus.com/cattle_sa_indigenous.html)• Ander – 25 (BEEF BREEDING IN SOUTH AFRICA, 2nd Edition, 2010)

– Skaaprasse : Inheems – 12 (Snyman & Herselmann, 2011)• Ander – 12 (S Afr J Anim Sci, 1999)

– Bokrasse : Inheems – 4 (Cambell, 2003; ARC, http://www.arc.agric.za/home.asp?pid=2701)

• Groot genepoel geleentheid vir aangepaste lewendehawe

Eastern Cape XhosaNamaqua Afrikaner Nguni

FOKUSAREA 1Volhoubare benutting van natuurlike hulpbron

Page 20: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

20

FOKUSAREA 2Kompeteerbaarheid

• Lewendehawe aantekening en verbetering• Reproduksie effektiwiteit• Genetiese verbetering / Genomika

– Weerstandigheid / verdraagsaamheid– Seleksie kriteria

• Voedingswaarde opname en benutting– Chemiese samestelling van huidige en potensiële

voer – ingesluit afvalprodukte en bio-brandstofresidue

• Voedingsvereistes

Page 21: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

21

FOKUSAREA 2Kompeteerbaarheid

• Produksiestelsels– Voerkraal/os produksiestelsel en “back grounding” – Wild en lewendehawe– Geïntegreerde gewas-/diereproduksiestelsels

• Infrastruktuur, toerusting en praktyke virdiereproduksie

– Sagteware en GPRS tegnologie

• Opleiding : – BathoPele Diploma in Diereproduksie– Plaaswerkeropleiding

Page 22: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

22

FOKUSAREA 3Dierewelsyn

• Gemiddelde stedeling se interaksie met ‘n dier is sy/haartroeteldier – hulle verwag dat boere op dieselfde wyse moethandel met lewendehawe

• Kodes of Beste Praktyk

• Dierewelsyn– Is die toerusting, fasiliteite en veevervoer voertuie in

lyn met goeie dierewelsyn praktyke ?– Voldoen ons aan die Kodes van Beste Praktyke in

terme van dierewelsyn ?

Page 23: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

23

FOKUSAREA 4Dieregesondheid

• Siektes wat ‘n invloed het op handel

Ekonomiese impak van Bek-en-klouseer (FMD)

The previous economic loss to the South African agricultural industries due to the fact that we lost our FMD free status : R4 billion per annum

Page 24: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

24

FOKUSAREA 4Dieregesondheid

• Bio-sekuriteitsplan– Het ons ‘n pro-aktiewe geskrewe bio-sekuriteitsplan in

plek en wat jaarliks opdateer word in samewerking met ‘n veearts ? Hou ons by die plan ?

• Heinings– Is dit in ‘n goeie toestand ?– Wat is die beleid op die plaas in terme van nuwe diere

wat ingebring word ?

• Nasionale en provinsiale Dieregesondheids-forums (Noord-Kaap : Dr Koos Louw sel 083 235 3209)

• Fokus op Brucellose

Page 25: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

25

FOKUSAREA 4 Dieregesondheid

ONDERSTEPOORT BIOLOGIESE PRODUKTE

• Ontwikkel noodsaaklike entstowwe / Strategiesevennoot

• Unieke entstowwe vir Suid-Afrikaanse dieresiektes

• Opgradering / Beskikbaarheid

• Toekoms – Pad vorentoe ?

Page 26: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

26

FOKUSAREA 5Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging

• Produk karaktereienskappe

Source: Prof Hettie Schonfeldt

Global and local decreases in fat content of meat observed over time

Page 27: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

27

FOKUSAREA 6Vleisveiligheid, voedingswaarde en

kwaliteit

• Vrywillige addisionele kwaliteitsisteem• Onafhanklike vleisinspeksies• Gesondheidswaarde van rooivleis

– Rooivleis en kanker– Rooivleis en hartvatsiektes– Rooivleis en obesiteit / diabetes – “Men love it - Women need it”

Page 28: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

28

FOKUSAREA 7 Markontwikkeling, verbruik en handel

Waardeketting benadering RMIFRed Meat Industry

Forum

± 70 000 Kommersiële en opkomende rooivleisprodusente

RMRDTRed Meat Research and

Development Trust

SAMICSA Meat IndustryCompany

MITMeat Industry Trust

MSMSMeat Statutory Measure

Services

RMLARed Meat Levy Admin

RPO

Smal

l Sto

ck /

Cat

tle

RM

AAR

ed M

eat A

batto

ir As

soci

atio

n

SAN

CU

SA N

atio

nal

Con

sum

er U

nion

AMIE

Asso

ciat

ion

of M

eat

Impo

rt an

d Ex

port

SAFL

ASA

Fed

erat

ion

of

Live

stoc

k Ag

ents

SAFA

SA F

eedl

ot

Asso

ciat

ion

SHAL

CSk

ins,

Hid

es a

nd

Leat

her C

ounc

il

NER

PON

atio

nal E

mer

gent

R

ed M

eat P

rodu

cers

O

rgan

izat

ion

SAPP

OSA

Por

k Pr

oduc

ers

Org

aniz

atio

n

NFM

TN

atio

nal F

eder

atio

n of

Mea

t Tra

ders

SAM

AUSo

uth

Afric

an M

eat

Dis

tribu

tors

and

Alli

ed

Wor

kers

’ Uni

on

Page 29: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

29

HERSIENING VAN STATUTêREHEFFINGSFUNKSIES

• Algemene sake (huidige funksies) Administrasie (Heffingsadministrasie) Skakeling (RMIF kantoor) Compliance (Nakoming) Transformasie Navorsing en Ontwikkeling

Nuwe funksies Dieregesondheid, -welsyn en bio-sekuriteit Vleisveiligheid en regulatoriese beheer (onafhanklike vleisinspeksies) Vraag LED handelsbevordering (invoere en uitvoere)

• Eie sake Verbruikersbewusmaking (opvoeding) Produksie-ontwikkeling Sektor spesifike prioriteite en skakeling

Page 30: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

30

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

• Internasionale Handel / Beleid• Agri Inspec as diensverskaffer

Page 31: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

31

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

• Verbruikersgedrag

Page 32: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

32

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

Page 33: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

33

• Verbruiker meer gesofistikeerd

• “Storie kos”

• Verbruikers is skepties teenoor die gebruik van groei hormone, beta-agoniste en antibiotika

• “Free range” / “Grain fed” / “Grass fed”

• 26 Handelsmerke wat geoudit word

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

Page 34: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

34

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

BLOKTOETS - BEES Carcass Price R44.00

Fore 1/4 PriceR31.90

Fore quarter 52% van 220Kg

Cut % R/kg 30% Marge Incl. VAT

Whole quarter/Kg 100 R47.28Body fat 2.82 R23.64Shoulder 34.66 R75.64Bone lean 19.77 R9.46Bone with meat 0 R23.64Brisket 14.5 R42.55Chuck 0 R61.46Cutting loss 1 R0.00Neck,bone in 1 R61.46Prime rib 3.76 R61.46Back fillet 0 R118.19Shin bone in 0 R37.82Short rib 4.93 R37.82Bolo 1 R61.46Trimmings 16.56 R42.08Closing balance 100

Page 35: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

35

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

BLOKTOETS – LAM

Karkasprys R69

Cut % R/kg 30% Marge Incl. VAT

Whole carcass 100.00 R102.26Back chops 20.70 R108.39Body fat 1.00 R25.56Bones 1.60 R25.56Hump 5.30 R109.42Cutting loss 0.90 R0.00Kidney fat 2.00 R16.36Kidneys 0.50 R39.88Leg, whole 25.60 R108.39Loin chops 9.20 R147.25Neck 3.40 R102.26Ribs 3.60 R73.63Rib chops 9.50 R108.39Shins 1.00 R108.39Shoulder 3.80 R108.36Stewing meat 7.20 R84.87Trimmings 4.70 R84.87Closing balance 100.00

Page 36: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

36

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

Wyn 5% Brood 19%

Vars Melk 38%

Gouda Kaas 48%

Vars Hoender 56%

Vars Beesvleis 56%

Vars Lamvleis 65%

Page 37: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

37

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

Week 13 to 19 February 2017

Page 38: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

38

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

DATE ABATTOIR SELLING PRICE R/KG

15-Jan-16 Beef A2/A3 34.64

21-Feb-17 Beef A2/A3 43.85

26.59%

15-Jan-16 Lamb A2/A3 55.58

21-Feb-17 Lamb A2/A3 69.43

24.92%

Auction price

15-Jan-16 Weaner price 18.19

21-Feb-17 Weaner price 27.5

51.18%

The weaner prices is based on weaners with an average live mass from 190kg to 240kg

Page 39: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

39

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

“BEES FUTURES MARK”• https://www.jse.co.za/downloadable-files?RequestNode=/Safex/amdmtm

• https://www.jse.co.za/_layouts/15/DownloadHandler.ashx?FileName=/Safex/amdmtm/NEW%20DAYAGR.xls

CONTRACT CHANGE CLOSING BID CLOSING OFFER MTMBEEF

CARCASSMar-2017 0 44 46 45

Jun-2017 0 44 46 44

Page 40: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

40

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

Page 41: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

41

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

UITVOERE

Page 42: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

42

FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel

UITVOERE

0500

100015002000250030003500400045005000

Janu

ary

April

July

Oct

ober

Janu

ary

April

July

Oct

ober

Janu

ary

April

July

Oct

ober

Janu

ary

April

July

Oct

ober

Janu

ary

April

2011 2012 2013 2014 2015

Tons

Bovine carcasses and half carcasses, fresh/chilled Bovine cuts bone in, fresh/chilledBovine cuts, boneless, fresh/chilled Bovine carcasses and half carcasses, frozenBovine cuts, bone in, frozen Bovine cuts, boneless, frozen

Page 43: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

43

FOKUSAREA 8Ontsluit die potensiaal van rooivleis kommersialisering,

tegnologie oordrag en opleiding

DIE SUID-AFRIKAANSE OPKOMENDE SEKTOR

•Huishoudings besitskaap 215 034

• Huishoudings besitbok 429 065

Page 44: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

44

• Tegnologie oordrag en opleiding / voorligtingsdienste

• Mentorskappe• Ondernemingsontwikkeling

FOKUSAREA 8Ontsluit die potensiaal van rooivleis kommersialisering,

tegnologie oordrag en opleiding

Page 45: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

45

FOKUSAREA 8Ontsluit die potensiaal van rooivleis kommersialisering,

tegnologie oordrag en opleiding

Page 46: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

46

RPO TRANSFORMASIE PROJEK

Opleiding in al 9 provinsies –statutêre befondsing – R1 miljoen

kastrasie

Brandmerk

Dip

Page 47: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

47

FOKUSAREA 9Predasiebestuur

• Koste van predasieR2.6 biljoen per jaar in kleinvee-, bees- en wildbedryf

Page 48: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

48

FOKUSAREA 9 Predasiebestuur

Page 49: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

49

PREDASIE BESTUURSENTRUM – UV R300 000

PREDASIE BESTUURSFORUM WEBRUIMTE • WWW.PMFSA.CO.ZA

FOKUSAREA 9Predasiebestuur

Page 50: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

50

• R500 miljoen verliese per jaar• Diere-identifikasie / Brandmerk /

alternatiewe metode van identifikasie

FOKUSAREA 10Veediefstal

Page 51: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

51

FOKUSAREA 10Veediefstal

www.stocktheftprevent.co.za

Page 52: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

52

FOKUSAREA 10Veediefstal

• Merk diere soos bepaal deur die Wet

• Verwyderingsertifikate moet in plek wees

• Rapporteer alle veediefstalsake

• Maak gebruik van die provinsialeVeediefstalvoorkomingsforums

Noord-Kaap Provinsiale Veediefstal- en LandelikeVeiligheidskomitee – Voorsitter : Mnr Joe Scholtz sel 082 324 9600

Page 53: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

53

UITDAGINGS VIR DIE SUID-AFRIKAANSE ROOIVLEISBEDRYF

• Hoe kan ons bestuur as ons nie meet nie ?• Hoe gaan ons ‘n positiewe beeld van rooivleisproduksie skep ?• Wat van ‘n naspeurbaarheidsisteem in ‘n land wat ‘n netto invoerder

van rooivleis is?• Hoe gaan ons “GROEN ?” • Hoe gaan ons die huidige voorligtingsdiens binne die nasionale en

provinsiale Departement van Landbou vernuwe ?• Grondbesit en grondhervorming versus verhoogde produksie ?• Mynbou versus verhoogde produksie ? • Watergebruik en kwaliteit – groen/blou/grys ?• Self regulasie ?• Hoe spreek ons die mites aan van :-

– Cholesterol– Hartvatsiektes

Page 54: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

54

UITDAGINGS VIR DIE SUID-AFRIKAANSE ROOIVLEISBEDRYF

• 88 wette wat landbou reguleer• Lewendehawe versus wildboerdery• Aardverwarming• Handelsooreenkomste• Maak nie saak wat die wetenskap sê nie – verbruikers is

skepties teenoor antibiotika, beta-agoniste en hormone • Verbruikers verwag volhoubaarheid en welsyn van boere• Verstaan ons regtig die informele / opkomende sektor ? • Rampbestuurstrategie• Onderstepoort Biologiese Produkte• Brucellose• Nasionale Veesensus• Implementeer ‘n addisionele kwaliteitsisteem• Onwettige slag van donkies• Hidroliese breking en SKA-projek in die Karoo

Page 55: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

55

GELEENTHEDE VIR DIE SUID-AFRIKAANSE ROOIVLEISBEDRYF

• Handelsmerke nie kommoditeite – “Storie Kos”• Die bedryf is internasionaal kompeterend• Watter rol kan die bedryf speel in voeselsekuriteit in ‘n proteïen arm land (SA en die res

van Afrika) ?• Sentrums van uitnemendheid / skaars vaardighede• Lewendehawe geniet die kollig in Suid-Afrika – hoe kan ons die voordeel benut ?• Bydrae wat die 5de kwart kan lewer tot voedselsekuriteit• Diereverbeteringskemas – bates wat ons moet beskerm• Onderstepoort Biologiese Produkte• Genomika• GPRS tegnologie• Presissie boerdery• Jong boere – hoe maak ons die bedryf weer “sexy” vir jong mense ?• Studiegroepe• Bees / speenkalf “futures” • RMRD-SA – navorsing en ontwikkeling – www.rmrdsa.co.za• Rooivleis Industriewerkswinkel – 16 Maart 2017• Uitvoermarkte – hoe gaan ons premiemarkte indring ?• PHAKISA – veesensus, dieresiektes en predasie

Page 56: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

56

PRODUSENTE KOMMUNIKASIE

• Elektroniese nuusbrief• “ROOIVLEIS” tydskrif• Webruimte (www.rpo.co.za)• Artikels in Landboutydskrifte• Radio / TV-onderhoude• Facebook en Twitter • Boereinligtingsdae

Page 57: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

57

PRODUSENTE KOMMUNIKSIE : OPLEIDINGSHANDLEIDINGS

Page 58: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

58

• Vraag na rooivleis nasionaal en internasionaal

• Produksie kan

• Pryse

• Produksie-ontwikkeling

• Bemagtigende produksie-omgewing

GOEIE NUUS VIR PRODUSENTE !!

Page 59: NOORD-KAAP RPO ROOIVLEISBYEENKOMSTE · • Voedingswaarde opname en benutting ... RPO Small Stock / Cattle AM SANCU SA National Consumer Union RMAA Red Meat Abattoir Association ...

59

Nasionale RPOPosbus 132, Perseqour Park, 0020

Tel +27 12 349 1102 / 1103E-pos : [email protected]

Besoek ons bywww.rpo.co.za

Facebook@redmeatproducer