Muldersdrif Gemeente Afkondigings 11 Julie 2010
-
Upload
vanessa-van-wyk -
Category
Documents
-
view
227 -
download
8
description
Transcript of Muldersdrif Gemeente Afkondigings 11 Julie 2010
SONDAG 11 JULIE 2010 Erediens 08:30
Gelei deur ds Kenneth Mckenzie
WELKOM BY DIE EREDIENS!!
Teks: Hebreërs 5:11-6:12 Tema: Leer om ander te leer
BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!
Vyfde week in
Koninkrykstyd
Kolossense 1:1-14 Amos 7: 7-17; Ps 52; Deut 30: 9-14; Ps 25;
Luk 10: 25-37
Januarie 2010
Vandag 11 08:30 Erediens
GEEN Jeep-diens & Kinderkerk
Dinsdag 13
10:00 Strewers by kerk SKOLE HEROPEN
Woensdag 14
09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool
Sondag 18
08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk
VVrroouueeaakkssiiee VVoooorrssiittsstteerr
Aansoeke word ingewag vir hierdie
baie belangrike posisie
Kandidaat moet kan: • Leiding neem in Portefeulje-
vergaderings • Koördineer en delegeer van
reëlings vir 4 funksies per jaar
As jy belangstel, skakel Theda Human
op 011-704 1261 of 082 678 1905
Kiewiet
Volgende uitgawe beskikbaar op Sondag : 18 Julie!!!
AFKONDIGINGS 11-17 Julie 2010
Kalender
Fokustekste
Teks en Tema vir vandag
Vakature
Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463
Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy
alleen na die berg toe gegaan om te bid…”
Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God
daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees
beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29
Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons
verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26
- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die
Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21
- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal
nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12
Waarom iemand ANDERS vra om
vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet
julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14
- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en
bid vir mekaar …sodat … gesond kan word”
Jak 5:16
- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n
Driedubbele tou breek nie maklik nie”
Pred 4:12
NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE
VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!
(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)
Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie
Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense
Houer vir gebedsversoeke
Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, daaglikse chemo-medikasie. Baie dankie vir al die gebede (084 585 6714) Veronica Roos: knievervanging. Steeds in
hospitaal, baie seer, kry fisio(082 223 6513) Nellie Wasmuth: gaan beter, bly by huis uit koue – moet altyd op suurstof bly (011-662 1607) Danie Joubert: gaan beter (082 363 1112) Tannie San Vermaak: knie vervanging Verloofde van Jacques Turner: in Engeland. Ernstig siek, operasie daarna chemo en bestraling (Annatjie Turner 082 925 8066) Clive Carney: gebreekte been (083 276 4031) Yvette Carney: operasie 5 Julie (084 840 9296) Henna Booysen: hondbyt, gedeelte van vinger verloor (073 177 7804) Pieter Duif: geskeurde ligamente in enkel (082 786 4306)
Gebedsaksie
Dorkas Groep
STREWERS!!
Volgende byeenkoms is op
DINSDAG 13 JUL om 10:00
by die kerk
Bring ‘n bordjie eetgoed….
LEED: Ouma van Daleen ter Wolbeek: oorlede op Vrydag 2/7. Ons bid die familie troos toe in hierdie moeilike tyd
Efe 4:10“God het ons in Christus Jesus
geskep om ons lewe te wy aan die
goeie dade waarvoor Hy ons
bestem het”
Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak.
‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’
Vandag 11 Julie 2010 Mila Swanepoel 083 604 1028 Sarel Marais 011-957 2340
Maandag: 12 Julie Franci Scholtz 083 498 8729 Rochelle Duif 011-662 1312
Dinsdag: 13 Julie Dries van den Heever 082 561 4936 Dina McCarthy 072 831 5978 Caitlin Wentworth Elmarie van Schalkwyk 083 650 4565
Woensdag: 14 Julie René le Roux Jan Coetsee 072 635 5247 Sanette du Plessis 076 309 7942 Madalene van Zyl 082 909 2830 Tony Keyser 082 053 2060
Donderdag: 15 Julie Rene Thiersen 011-659 0511 Bianca Pienaar 071 606 2985
Vrydag: 16 Julie Yolande van der Merwe 084 520 1403 Cara Pitout 079 884 3207 Marc Smith 082 492 1723 Dubré Swart 082 300 3605 Elize Ferreira 083 585 5372
Saterdag: 17 Julie Mariska Booysens 079 176 1856 Anneli Myburgh 082 564 7774 Lenka van Dyk 011-431 3494
Woede is my reg! Deur Hennie Symington
Die Bybel is ʼn handboek vol praktiese wysheid vir alle terreine van die lewe. Wat sê die Bybel dan oor woede, ʼn gevaarlike item op die lys van dodelike sondes. Interessant genoeg, sê die Bybel dat woede as sulks nie sonde is nie, maar dat ʼn mens nie moet sondig as gevolg van woede nie. As Moses nie so kwaad was toe hy van die berg af kom en sien hoe
Besoekers & Nuwe Intrekkers
Verjaardae
Voel die lewe se hartklop…
goddeloos die Israeliete was nie, sou hy seker ook nie die kliptafels stukkend gegooi het nie. Bly dus by die rëels selfs wanneer jy kwaad is. Reël 1: Bly by die waarheid:
Hou op om leuens te vertel. Natuurlik het ons ʼn reg om kwaad te word wanneer mense mishandel word en ongeregtigheid heers. Om te maak of jy nie kwaad is nie is oneerlik. Oordrywing en valse beskuldigings kom ook neer op leuens. Noudat julle die valsheid
afgelê het, moet julle onder mekaar die
waarheid praat, want ons is lede van
dieselfde liggaam Ef. 4:24. Reël 2: Hou kop:
Moenie toelaat dat jou woede jou dryf tot onbesonne optrede nie. Die doel is om die probleem op te los en verhoudings te herstel, nie om ʼn ander persoon te vernietig nie. Woorde wond mense, soms vir altyd. . Paulus skryf As julle kwaad word, moenie sondig nie
(Ef.4:25).
Reël 3: Moenie kwaad gaan slaap nie:
Om woede in jou binneste te vertroetel en ou koeie op te haal, maak jou bitter. As jy kwaad is vir iemand, konfronteer die persoon en handel dit vinnig af. Probeer die probleem oplos en die verhouding herstel. Die goeie
mens bring die goeie te voorskyn uit die
oorvloed goeie dinge in sy hart, en die slegte
mens bring die slegte te voorskyn uit die
oorvloed slegte dinge. Waar die hart van vol
is, loop die mond van oor. (Luk. 6:45)...
moenie 'n dag kwaad afsluit nie. Ef. 4:27 Reël 4: Soek ʼn oplossing:
Deur ten alle koste te wil wen maak dat albei partye verloor. Soek eerder ʼn manier om die probleem aan te spreek en die verhouding te herstel dan wen albei partye. As jy praat maak seker dat jy net praat wat goed en
opbouend is volgens die eis van
omstandighede, sodat dit julle hoorders ten
goede kan kom. (Ef.4:29). Slegsêery en oor en weer beskuldigings vererger dinge. Die doelwit moet wees om mekaar te vind. As dit beteken dat jy jou foute moet erken, doen dit en vra om vergifnis.
Reël 5: Was die vuil wasgoed tuis: Vuil wasgoed kan op twee maniere gewas word: deur ʼn persoon openlik in die verleentheid te stel of deur onderlangs “grappies”oor die pesoon se voorkoms, familie of vriende te maak. Dit dien geen doel nie en maak die gaping tussen julle groter en moeliker om te oorbrug. Onthou: Haat verwek twis; liefde bedek alles wat
aanstoot gee. Spr. 10:12 Reël 6: Wees deel van die opruimingspan:
Dis lekker om te sê: “Dis haar/sy verdiende loon. Hulle kan self sien en kom klaar.” Hulle het dit dalk verdien maar ʼn mens kan nie jou rug draai op die breekspul nie. Vergewe
mekaar soos God julle ook in Christus
vergewe het. (Ef. 4:32) Dis ʼn opruimingsaksie na die oorlog. Slegs wanneer jy jouself vergewe het en die wonde wat jy toegedien het verbind het, kan jy vry uitstap. Gebed vir vandag Here, keer dat ek my woede vertroetel en net
my kant van die saak wil sien. Woede maak
seer, maar leer my om te vergewe soos wat U
ook vir my vergewe.
Saterdag 18 September
in die kerksaal….?? Sien volgende week se
Kiewiet…
REPORT, REST AND KEEP GOING Luke 9:10-11 When the apostles returned,
they reported to Jesus what they had done.
Then he took them with him and they
withdrew by themselves to a town called
Bethsaida, but the crowds learned about it
and followed him. He welcomed them and
spoke to them about the kingdom of God,
and healed those who needed healing.
Ministry training with Jesus was unpredictable. After much observing, the disciples had been sent out in twos to preach, heal and cast out demons under the authority of Jesus. On their return they had much to report to the Lord, and to share with the others. So He took them away from the crowds of Capernaum to the relative quietness of Bethsaida (near where the River Jordan enters the Sea of Galilee). But word spread, and soon the people were trekking round the lake or following by sea to find Jesus. The holiday was over, the time of retreat disappeared, the period of reflection had been overtaken by yet more ministry.
Their tiredness, excitement and tales of spiritual encounters had to be put to one side in order to welcome those seeking Jesus, and to explain how they could enter His Kingdom. The needy clustered around Jesus, expecting that He would heal them, and He did. The disciples were back to their role of helpers and observers, as though the previous few weeks had never happened. But this was also ministry training. In the years ahead, they
would have to endure much personal difficulty in sharing the gospel, with a programme and timetable that was outside their control.
The Christian life is 24/7. And our availability to work for Jesus should be the same. But in many parts of the world, the 'professionalism' of Christianity may have misled those whose working life is 'outside the church' into thinking that serving Jesus is a spare time (if I have got time), leisure activity. Not so! Jesus has the right to call on any of His people, at any time and in any place, to work with Him. Indeed there should be a real expectation that He will do so. A useful guide is: wherever you meet people, God may want to be at work through you. And when there is nobody else around, God wants to work in you through prayer and the scriptures. Instead of resenting the responsibility, every believer needs to keep re-learning that they are here to work with Him at His command; and with every God-sent task, there is a God-given supply of power, love and grace. If you are ready and willing for God to use you, He will!
Prayer: Loving Heavenly Father. Thank You
for this reminder that my calling is to be Your
child and a fully functional part of Your 'family
business' of seeking the lost and
demonstrating the wonders of Your kingdom.
Forgive me when I think of my service for You
as 'doing church' and not realising that I am
to be available to You all the time - so that
You can work through me. So help me to take
advantage of the quiet times to learn from
Your word and to pray; and help me in the
busy times to see the people around me as
those who need to find their answers in Jesus.
May I be willing to be available whenever
You need me. In Jesus' Name. Amen.
E rken en ervaar jou beperkinge en
afhanklikheid van G od. O nthou ook
dat H y jou die krag sal gee om w eer en
w eer te probeer.
L ees Spreuke 3:6
In die werkplek
Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?
Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?
ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd
Driefontein / Swartkops
Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00
Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel
083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00
Renosterspruit / Lanseria
Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00
Ducks Nest 208, Featherbrooke
Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30
Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)
Jacqueline Klem
082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00
Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)
Johan & Vivienne J van Rensburg
011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00
Honeydew Martie & Kriek Badenhorst
010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00
Helikia (Jong Volwassenes)
Charmaine Joubert
076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande
9:30 &
19:00
Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?
SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!
Omgeegroepe
VAKATURE
MAATSKAPLIKE WERKERS
NG Welsyn soek Maatskaplike werkers vir Carletonville, Emaneng Nokeng, Fochville, Krugersdorp, Meyerton, Randfontein, Roodepoort, Vanderbijlpark in Gauteng asook Christiana & Klerksdorp in Noordwes. Moet geregistreer wees as MW en oor geldige rybewys beskik. Skakel Miranda Visagie op 018-462 6028 (Noordwes)
Shirley Theron op 011-764 4031 (Gauteng) Epos: [email protected]
SEKRETARESSE / ADMIN KLERK
Geskikte kandidaat gesoek vir kantoor in Ruimsig. Indien jy belangstel, stuur CV aan [email protected] of skakel Lynette Crous op 082 455 7892.
Werk gesoek
STAALWERKE
Enige werk gesoek – het ondervinding in staalwerk. Kontak Petrus Erasmus op 079 842 6615
MAINTENANCE & SEKURITEITSBESTUURDER
Honeydew-omgewing: baie handige nutsman soek dringend enige posisie beskikbaar. Bereid om enige werk te doen. Skakel asb 079 691 8755 vir verdere besonderhede en CV.
Te koop
VENTER SLEEPWA
6-voet sleepwa, in goeie toestand met nog oorspronklike bande. Prys R4000.
Skakel Fanie/Theda op 082 678 1905 of 011-704 1261
Juwele met ’n Boodskap
Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke
Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]
Dienste
Gilda Harris Fotografie
Studio nou oop in Muldersdrif! Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za
email: [email protected]
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
LIBRI KARWAS Bederf jou motor en laat dit was deur ons – by Hirsch’s agter Makro in Strubensvallei. Betaal slegs R55 vir ‘n volledige was en R350 vir ‘n valet. Kom kyk wat ons jou nog kan bied. Woensdae is Pensioenaris-dag – betaal R40 vir ‘n volledige was.
Meer inligting, kontak Sakkie of Dries op 072 757 9336
Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Christelike berading en ondersteuning, trauma, emosionele pyn, huweliks-, verhoudings- en gesinsterapie, depressie en die rouproses. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455/011-954 0988
NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.
Kontak Dirk op 083 519 9604
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
Akkommodasie
STRANDWOONSTEL TE KOOP Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2.
Kontak Anita Duif op 082 411 7015
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]
Ds Kenneth Mckenzie
Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]
Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected]
Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]
Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747
BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous
082 853 5250 Epos: [email protected]
Jeug
Portefeulje Leier Wessel Duif
083 408 0377 Epos: [email protected]
Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.
Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.
Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk
Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuurs Forum
B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT
Strewers Fanie Human
082 678 1905
ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]
Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers