MalutiMA_20130501

7
TEL: 058 - 303 5407 WOENSDAG 1 MEI 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Busramp: Geliefdes herdenk Lynda Greyling BRENDA MONONI sit op ’n bankie by die monument wat opgerig is ter nagedagtenis aan die mense wat in die busramp omgekom het. Sy staar na een van die blink gepoleerde poeletjies op ’n granietrots wat ’n wiel van die bus uitbeeld – haar man, John Mononi, se naam is daar- op uitgegraveer. Hy was een van die 51 mense wat vandag tien jaar gelede verdrink het toe die bus waarin hulle gery het in die Saulspoortdam, nou Sol Plaatje- dam, beland het. Hulle was deel van ’n groep Suid- Afrikaanse Munisipale Werkers- unie- (Samwu) lede van Kimberley wat Cosatu se Werkersdagviering in Qwaqwa sou bywoon. Brenda, wat in een van die ander busse gery het, was reeds in Qwa- qwa toe sy die tyding ontvang het dat die bus waarin haar man gery het in die dam beland het en dat hy verdrink het. “Ek kan nie glo dit is al tien jaar gelede nie.” Sy het Saterdag saam met oorle- wendes en familielede wat geliefdes in die busramp verloor het, van Kim- berley af gekom om ’n herdenkings- diens en kranslegging by te woon. Die dag is deur Sam Mashinini, sekretaris van Cosatu in die Vry- staat, gereël. Anele Gxoyiya, sekretaris van Co- satu in die Noord-Kaap, het gesê die familielede van die busramp-slagof- fers kry geldelik swaar. “Die mense sukkel om hul kinders met skool te laat klaarmaak. Ons het destyds be- plan om ’n fonds te stig, maar tot nou toe het niks gerealiseer nie.” Gxoyiya het voorgestel dat hulle iets daadwerkliks daaraan moet doen en dat kinders geïdentifiseer moet word om verder te studeer om ’n goeie kwalifikasie te bekom en werk te kry. “Sodoende kan die kinders dan vir hul familie sorg.” Len Slabbert, wat vroeg die og- gend van die ramp met sy rubber- boot van die mense gered het, was onder die talle sprekers. Hy het sy weergawe van daardie tragiese dag vertel waarna verteenwoordigers van Cosatu, familielede en die Dih- labeng-munisipaliteit kranse gelê het. Familielede het elk ’n roos op die poeletjies geplaas waar hul ge- liefdes se name gegraveer is. Sondag sal ’n gedenkdiens in Kimberley gehou word. DR. CLEM HARRINGTON, ANC-raadslid, het namens die Dihlabeng-munisi- paliteit ’n krans ter herinnering aan die Saulspoort-busramp tien jaar gelede gelê. BRENDA MONONI (mid- del) en ander familielede wat geliefdes in die Saulspoort-busramp verloor het, het elk ’n roos op die wiel van die monument wat ter ere van die slagoffers opge- rig is, gelê. Foto: Lynda Greyling LEN SLABBERT en Sam Mashinini, provinsi- ale sekretaris van Cosa- tu.

description

MalutiMA_20130501

Transcript of MalutiMA_20130501

TEL: 058 ­ 303 5407 WOENSDAG 1 MEI 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Busramp: Geliefdes herdenkLynda Greyling

BRENDA MONONI sit op ’n bankieby die monument wat opgerig is ternagedagtenis aan die mense wat indie busramp omgekom het. Sy staarna een van die blink gepoleerdepoeletjies op ’n granietrots wat ’nwiel van die bus uitbeeld – haarman, JohnMononi, se naam is daar-op uitgegraveer.Hy was een van die 51 mense wat

vandag tien jaar gelede verdrink hettoe die bus waarin hulle gery het indie Saulspoortdam, nou Sol Plaatje-dam, beland het.Hulle was deel van ’n groep Suid-

Afrikaanse Munisipale Werkers-unie- (Samwu) lede van Kimberleywat Cosatu seWerkersdagviering inQwaqwa sou bywoon.Brenda, wat in een van die ander

busse gery het, was reeds in Qwa-qwa toe sy die tyding ontvang hetdat die bus waarin haar man geryhet in die dam beland het en dat hyverdrink het.“Ek kan nie glo dit is al tien jaar

gelede nie.”Sy het Saterdag saam met oorle-

wendes en familielede wat geliefdesin die busramp verloor het, van Kim-berley af gekom om ’n herdenkings-diens en kranslegging by te woon.Die dag is deur Sam Mashinini,

sekretaris van Cosatu in die Vry-staat, gereël.Anele Gxoyiya, sekretaris vanCo-

satu in die Noord-Kaap, het gesê diefamilielede van die busramp-slagof-fers kry geldelik swaar. “Die mensesukkel om hul kinders met skool telaat klaarmaak. Ons het destyds be-plan om ’n fonds te stig, maar tot noutoe het niks gerealiseer nie.”Gxoyiya het voorgestel dat hulle

iets daadwerkliks daaraan moetdoen en dat kinders geïdentifiseermoet word om verder te studeer om’n goeie kwalifikasie te bekom enwerk te kry.“Sodoende kan die kinders dan vir

hul familie sorg.”Len Slabbert, wat vroeg die og-

gend van die ramp met sy rubber-boot van die mense gered het, wasonder die talle sprekers. Hy het syweergawe van daardie tragiese dagvertel waarna verteenwoordigersvan Cosatu, familielede en die Dih-

labeng-munisipaliteit kranse gelêhet. Familielede het elk ’n roos opdie poeletjies geplaas waar hul ge-

liefdes se name gegraveer is.Sondag sal ’n gedenkdiens in

Kimberley gehou word.

DR.CLEMHARRINGTON, ANC­raadslid, het namens die Dihlabeng­munisi­paliteit ’n krans ter herinnering aan die Saulspoort­busramp tien jaar geledegelê.

BRENDAMONONI (mid­del) en ander familieledewat geliefdes in dieSaulspoort­busrampverloor het, het elk ’nroos op die wiel van diemonument wat ter erevan die slagoffers opge­rig is, gelê.

Foto: Lynda Greyling

LEN SLABBERT enSamMashinini, provinsi­ale sekretaris van Cosa­tu.

2 MALUTI, WOENSDAG 1 MEI 2013

1 Mei tot 19 Mei: Alle kinders jonger as vyfjaar moet teen polio en masels ingeënt word.

Kinders moet na die naaste kliniek in dieThabo Mofutsanyana-distrik gebring word.

Verpleegkundiges sal ook kleuterskole endagsorgsentrums besoek.3 Mei: ’n Gholfdag word op Bethlehem ten

bate van die leukemie-baba Veroné Weyersgehou. Skakel 082-870-9746.4 Mei: Die NG kerk Kestell hou sy

Borrelfees van 08:00 af tot laat.4 Mei: Vroueteeparty ten bate van die

leukemie-baba Veroné Weyers met LindieStrydom op Reitz. Bel Nikola by 083-273-2581 of Rika by 082-772-9486.

DIE Bethlehem­vol­wassekoor onder lei­ding van Hansie Jor­daan het Saterdagog­gend as deel van dieChristusfees in dieMetropolitan­sentrumopgetree.

Tree opfees op

EBETH JANSE VAN RENSBURG (50),bekende wiskunde-onderwyser aan dieHoërskool Witteberg, is oorlede.

Janse van Rensburg, bekend asjuffrou Ebie, is ’n paar maande geledemet kanker gediagnoseer en is Maan-dagaand in die Corona-hospitaal oorlede.

Mnr. Coenie Venter, hoof van dieHoërskool Witteberg, sê sy was bykans28 jaar aan die skool verbonde met dietweede langste diensjare.

“Sy was ’n vrou met besondereintegriteit. Sy was lojaal en het waarde-volle bydraes gelewer.

“Die suksesverhaal van letterlik hon-derde kinders is die stille getuienis vandie wonderwerke wat sy in die wiskunde-klas verrig het.

Haar administratiewe ondersteuningaan Witteberg was van hoogstaandegehalte.”

Sy is Donderdagoggend uit die NGkerk Bethlehem-Oos begrawe.

Sy word deur haar man, Paul, en driekinders, Hanrie, Wilmarie en Paul(junior), hoofseun van Witteberg, oorleef.

Bekende, geliefdeonderwyser oorlede

EBETH JANSE VAN RENSBURG

MALUTI, WOENSDAG 1 MEI 2013 3

4 MALUTI, WOENSDAG 1 MEI 2013

OM ’n boerdery te diversifiseer en appelboor-de aan te lê is ’n groot uitgawe.Dit kos sowat R350 000 per hektaar. Daarby

is appels eers ná agt jaar in volle produksie.Dit is ’n arbeidsintensiewe werk. Terwyl die

appels nog aan die boom sit, moet arbeidersdie blare om die appel pluk sodat die appelssoveel son moontlik kry om die beste kleurmoontlik te kry.

Appels is ook baie sensitief vir die weer. Indie Oos-Vrystaat word die bomemet skadunetbedek sodat die vrug nie deur hael beskadigword nie.Hein Punt, bestuurder van Maluti Fruits, sê

wanneer dit reën, kan appels nie gepluk wordnie, aangesien dit kan kneus en dan ’n swakprys sal behaal. Só kon hulle met verledeweek se reën twee dae nie appels pluk nie.

Maluti Fruits het sowat 110 tydelike werkersin diens geneem om in die pakhuis te werk.Hiervan is sowat 60 vroue wat enkelouers is.In die af seisoen is daar tienmensewerksaam.Die stakings in die Wes-Kaap vroeër van-

jaar waarna lone met 51% verhoog is, het pro-dusente laat kyk om meer effektief en meergesofistikeerd te raak.Elke pakhuis se standaard word internasio-

naal gemeet om seker te maak dat die regtegoed op die regte tyd gedoen word.So is daar ook ’n personeelbeleid wat prak-

ties is sodat daar pro-aktief opgetree kanword.“Hierdie mense moet ’n konstruktiewe rol in

die gemeenskap kan speel.“Werk is skaars en ons wil toesien dat die

mense vir hulself kan werk skep.”

Werkskepping noodsaaklik in landbou

TIERE pas makliker as leeus in ’n nuwe om-gewing aan. Tomi en Riuua, twee tiere watsowat twee weke gelede op Lionsrock aan-gekom het, is ’n bewys hiervan.

Die tienjarige tiere is van ’n private diere-tuin, Onesti, in Roemenië afkomstig. Die die-retuin is al geruime tyd gesluit en die tiere isin ’n klein hok aangehou en nie gereeld ge-voer nie. Op Lionsrock kry hulle elke dag ietsom te eet sodat hulle gewig kan aansit. Sosê Hildegard Pirker, senior diereversorger opLionsrock.

’n Leeu-paar, Tarzan en Siba, en die leeu-welpies Hera en Sara het saam met die tiereop Lionsrock aangekom. Die leeus is nog se-nuweeagtig en dit sal vir hulle nog ’n rukkieneemomaan te pas. Pirker sê anders asmetleeus, is tiere nie tropdiere nie en word hullegewoonlik op hul eie in ’n kamp aangehou.Tomi en Riuua was saam in een hok en salbinnekort saam na ’n groter kamp verskuifword.

Die tiere is nou deel van ’n grootkat-familievan 6 tiere en 83 leeus op Lionsrock.) Enigiemand wat boumateriaal wil skenk ofwil bydra tot die nuwe kamp vir die twee tierekan 058-304-1003 skakel. Kos vir die dieresal ook verwelkom word. Personeel vanLionsrock sal self die karkasse kom haal.

Tiere sterk goed aanTiere sterk goed aan

TOMI EN RIUUA, die tierpaar wat van die Onesti­dieretuin uit haglike toestande na Lionsrock op Bethlehem gebring is, sterk goed aan.Foto: Lynda Greyling

MALUTI, WOENSDAG 1 MEI 2013 5

Alwaysthereforyou

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

1177081B_E

PleaseRecyclewww.picknpay.co.za

TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

CUSTOMERCARE

PLUSEARNPOINTS

PEP

PRICESVALID30APRIL -5MAY2013AT ALL PICK N PAYSUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG.EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

Product has been styledfor photographyProduct has been styled

NEW

3899Ariel AutoWashing Powder2kg

Bulk Pork Pack(Consists of Roast, Chops,Rashers & Stew Cuts)

3299SAVE10.00N

OW

ONLY

All Gold Tomato Sauce700ml

1449SAVE4.00N

OW

ONLY

Each

Sunlight DishwashingLiquid Assorted 750ml(Excluding Antibacterial)

1689SAVE4.54N

OW

ONLY

Each

Jack Daniel’sTennesee Whiskey750ml

16999SAVE19.96N

OW

ONLY

PnP no nameTM

Chicken, Red orSmoked Viennas 1kg

2499SAVE8.00N

OW

ONLY

Each

DairyBelle In ShapeFat Free or Fruits ofThe forest Low FatYoghurt Assorted 1kg

1495SAVE5.00N

OW

ONLY

Each

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

WEEKLYWINNERS

CASE PRICE

Carling Black LabelNon-returnable Bottles24 x 340ml orCans 24 x 330ml

13799SAVE19.00N

OW

ONLY

per case

Sparletta Soft DrinksAssorted 2 litre

995SAVE3.00N

OW

ONLY

Each

PnP no nameTM

Frozen ChickenBraaipack 1.8kg

2999SAVE6.00N

OW

ONLY

6 MALUTI, WOENSDAG 1 MEI 2013

Projek vir kinders opdie Bloemskou begin

MARNUS MALAN druk hier ’n pragdrie op die Laerskool Truida Kestell se rugby­en­netbaldagvir gr. O­leerlinge. Foto: Lynda Greyling

GR. O­LEERLINGE van die verskillende kleuterskole op Bethlehem leer sommer al van kleinsaf om netbal te speel. Op die Laerskool Truida Kestell se rugby­en­netbaldag vir gr. O­leerlingehet kleuters van The Anchor en Kindersorg teen mekaar te staan gekom. Hier is een van TheAnchor se kleuters met die bal, asook van links Anja Vorster, Hayley Strydom en Elizka vonMoltke van Kindersorg. Foto: Lynda Greyling

MAAK ’n verskil in die lewe van ’n kind.Die Vir ons Kinders-projek ten bate

van Engo-Vrystaat en behoeftige kindersin die Vrystaat begin vanjaar op dieBloemskou. Die projek word vanjaar virdie vyfde keer aangepak.Jy kan help om kos in die mond van

behoeftige kinders te plaas.’n Hyundai i10-motor van R108 000 is

op die spel. Kaartjies kan teen R20 byEngo se stalletjie in die Tulip-saal bydie Bloemskou gekoop word.Ná die Bloemskou sal kaartjies by

alle Engo-kantore en -sentrums in dieVrystaat beskikbaar wees. Besoekwww.engo.co.za of skakel 051-407-7222vir besonderhede oor die kantoor ofsentrum die naaste aan jou.Die sluitingsdatum van die kompetisie

is 31 Oktober 2013.Vyf finaliste sal op 22 November met

die hulp van PWC aangekondig word.Die eindelike trekkingsgeleentheid is op6 Desember in Hyundai-Bloemfontein severtoonlokaal.Verskeie promosies sal in die volgen-

de ses maande oor die Vrystaat heenplaasvind waar mense aangemoedig salword om kaartjies ten bate van die VirOns Kinders-projek te koop.Die motor sal onder meer op 25 Mei

op die Volksblad se Kos-en-kunsmark,in Julie op die Vryfees en in verskeiewinkelsentrums oor die Vrystaat heengesien kan word.Die Vir ons Kinders-projek sou nie

moontlik gewees het sonder die onder-steuning van die getroue borge nie.Vanjaar se borge is Hyundai-Bloemfon-tein, Radio Rosestad en Volksblad seplaaslike koerante, asook die Bloem-

skou.Engo-Kinder- en Jeugsorg (jeugsorg-

sentrums, vroeër bekend as die kinder-huise) is ’n nie-winsgewende organisa-sie wat kinders heeltyds versorg watdeur die Kinderhof van hul ouerhuiseverwyder is omdat hulle ’n behoefte aansorg en beskerming het.Die diens is reeds meer as 100 jaar

oud en het ’n holistiese uitgangspuntvan versorging wat alle fasette dek.Daar word sowat 800 kinders tussen

die ouderdom van 0 en 18 jaar in 32jeugsorgsentrums oor die Vrystaat heenversorg.Die sentrums skep ’n huislike atmo-

sfeer vir kinders en is binne die ge-meenskap geleë.Die doel is om kinders by die ge-

meenskap te laat inpas.Daar word ook bykomende hulp aan

ongeveer 2 500 kinders wat in risikoomstandighede leef, verleen.Engo-jeugsorgsentrums in die Vrystaat

kry swaar.Die staat se subsidies het die

afgelope jare weinig verhoog en daarword steeds van die kinderhuise verwagom die kinders met minder as R12 perkind drie keer per dag kos te gee.Dit het noodsaaklik geraak vir die

gemeenskap om betrokke te raak.Geld om in noodsaaklike behoeftes

van ons kinders te voorsien moet deurinsamelingsprojekte soos die Vir OnsKinders-projek ingesamel word.Vir meer inligting oor die Vir Ons

Kinders-projek en die beskikbaarheidvan kaartjies in jou streek, skakel051-407-7222 of besoek www.en-go.co.za.

HEALTH CHOICE CRAZYFIT MASSAGE R4 000.058 303 6502/082 321 7069.

YOUR ONE-STOP

GARAGE DOORMAN

BETHLEHEM11A ROUX STREETTEL. 058 303 9159FAX: 058 303 9157

086 539 0123E-MAIL:

[email protected]

SANDSTONE: Blocks,bricks, cladding, rivens,tiles, etc.Tel. 058 303 4840.12 Archbell Street, Bethle-hem.

Gesoek: ProfessioneleVerpleegkundige of

IngeskreweVerpleegkundige.

Skakel: 087 940 8001/2

Op soek na tikster bybaljukantoor, Bethlehem.Vereistes: Gr 12. Salarisonderhandelbaar. Skakel

087 802 6762 vir navrae.

MALUTI, WOENSDAG 1 MEI 2013 7