Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher...

9
Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 Geagte Ouers 12 November 2020 Groete aan al die Rynie huisgesinne!!! Op die stadium is daar nog geen aanduiding wat betref skole se Covid 19 Protokol vir 2021 nie. Ons hou duim vas dat ons op 100% kapasiteit kan funksioneer in Januarie 2021. Ons hou u op hoogte van enige verwikkelinge. Die eksamen vir Gr 4-7 is op hande en die eerste vakke word Maandag 16 November 2020 geskryf. Die juniorafdeling is ook besig met assessering vir die laaste rapport. Dit is dus nou belangrik dat leerders nie onnodig afwesig is nie aangesien dit hulle punte kan benadeel as hulle assesseringstoetse misloop. Baie sterkte aan al die Rynies met die eksamen!! Berei goed voor en vra betyds as daar onduidelikhede is. Graag herhaal ons die eksamenreëlings wat reeds in nuusbrief 29 gekommunikeer is:

Transcript of Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher...

Page 1: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Laerskool Rynfield

Inperkingsnuusbrief 32

Geagte Ouers 12 November 2020

Groete aan al die Rynie huisgesinne!!!

Op die stadium is daar nog geen aanduiding wat betref skole se Covid 19

Protokol vir 2021 nie. Ons hou duim vas dat ons op 100% kapasiteit kan

funksioneer in Januarie 2021. Ons hou u op hoogte van enige verwikkelinge.

Die eksamen vir Gr 4-7 is op hande en die eerste vakke word Maandag 16

November 2020 geskryf. Die juniorafdeling is ook besig met assessering vir die

laaste rapport. Dit is dus nou belangrik dat leerders nie onnodig afwesig is

nie aangesien dit hulle punte kan benadeel as hulle assesseringstoetse

misloop.

Baie sterkte aan al die Rynies met die eksamen!! Berei goed voor en vra

betyds as daar onduidelikhede is. Graag herhaal ons die eksamenreëlings wat

reeds in nuusbrief 29 gekommunikeer is:

Page 2: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Eksamenreëlings

Eksamen/toetsdatums Gr 4-7

DAG DATUM VAK + GRAAD

Maandag 16 November 2020 PSW Gr 4 + 5 Wisk Gr 7

Dinsdag 17 November 2020 Wisk Gr 4 + 5

Woensdag 18 November 2020 Wisk Gr 6 Afr Gr 7

Donderdag 19 November 2020 Afr Gr 4 + 5

Vrydag 20 November 2020 Afr Gr 6 Eng Gr 7

Maandag 23 November 2020 Eng Gr 6 Teg Gr 7

Dinsdag 24 November 2020 Eng Gr 4 + 5 SW Gesk Gr 7

Woensdag 25 November 2020 SW Gesk Gr 6 SK Gr 7

Donderdag 26 November 2020 SW Gesk Gr 4 + 5

Vrydag 27 November 2020 NW/Teg Gr 6 NW Gr 7

Maandag 30 November 2020 NW/ Teg Gr 4 + 5 LO Gr 7

Dinsdag 1 Desember 2020 SW Geo Gr 4 + 5 PSW Gr 6

Woensdag 2 Desember 2020 SW Geo Gr 6 + 7

Donderdag 3 Desember 2020 LO Gr 4 + 5

Vrydag 4 Desember 2020 LO Gr 6 EBW Gr 7

Page 3: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Algemene eksamenreёlings:

‘n Maksimum van 3 grade skryf eksamen op ‘n dag terwyl die ander

graad/grade by die huis bly vir bloktyd( Gr 4-7)

Gr 1 – 3 leerders handhaaf steeds die weeklikse rotasie

Groep 1+2 (Gr 4-7) van die betrokke graad skryf almal op dieselfde dag.

Leerders word verdeel in die klasse van grade wat nie op die betrokke

dag skryf nie ter wille van sosiale afstand, ongeveer 15 leerders in ‘n

klas.

Doktersbriewe moet ingehandig word indien ‘n leerder nie opdaag vir ‘n

eksamen nie – Grondslag- en Seniorfase

Alle Covid 19 Protokol bly in plek tydens die eksamen

Tydens die eksamen sluit die skool om 12:00 vir al die leerders. Vanaf

Maandag 16 November 2020 kom die skool dus daagliks om 12:00 uit

vir al die grade – Gr 1 tot Gr 7

Sessiebeplanning tydens eksamen

Sessie Tyd Opmerking

Sessie 1 07:30 – 09:30 Eksamen/Toets

Pouse 09:30 - 09:45 Kort pouse slegs vir eet en toilette besoek-Geen speletjies

Sessie 2 09:45 – 12:00 Atletiek Oefeninge/ Studietyd Atlete wat nie op die betrokke dag skryf nie meld vanaf 09:45 deur netbalbane ingang aan. Atlete word uitgedun oor ‘n tydperk voordat eksamen begin. Geen uitdunbyeenkoms kan plaasvind as gevolg van Covid 19 Protokol

Alle leerders verdaag 12:00

Page 4: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Ons herhaal ook ‘n paar belangrike

datums vir die res van die jaar:

Belangrike Datums:

Eksamen begin (Gr 4-7): 16 November 2020

Atletiekoefeninge begin: 16 November 2020

(Slegs die eerste 6 leerders in elke item na uitdunne)

Skool sluit 12:00 daagliks vir alle leerders: Vanaf 16 November 2020

Prysuitdelings: Alle prysuitdelings vind in die skoolsaal plaas-Slegs 1

lid per gesin - Covid 19 Protokol

Graad Datum Tyd

R

4 Desember 2020 Gr R Gradeplegtigheid

07:30

1 2

7 Desember 2020 7 Desember 2020

07:30 10:00

3 8 Desember 2020 07:30

4 5

9 Desember 2020 9 Desember 2020

07:30 10:00

6 7

10 Desember 2020 10 Desember 2020

7:30 10:00

Leierinhuldiging en Hoofleier-aankondiging: 2 Desember 2020

(Tyd sal later gekommunikeer word)

Page 5: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Akademie: Top 10- Kwartaal 3

Graad 4 Graad 5

1

Mikyla du Toit

Miné Jordaan

Lente van Krieken

1 Cara Bieseman

2 Christiaan vd Westhuizen 2 Jaco van Eeden

3 Darius Kriel

Tayana Nel

3 Tanith Carrihill

4 Danielle Terblanche 4 Gabriella Nagel

5 Annabel Kleijnhans 5 Ralf Ewest

6 Chanté Badenhorst 6 Jurie van den Heever

7 Mieke Pieterse 7 Sune Venter

8 Chuzél Greeff 8 Ethan Giles

9 Jaco du Plessis 9 Emma Germishuys

10 Zanco Gouws

Mieke Viljoen

10 Mikayla Jones

Graad 6 Graad 7

1 Jana Nelson 1 Marli Botes

2 Willem Pieterse 2 Ruben Croucamp

3 Suzaan Muller 3 Elsa Kruger

4 Armand Dixon

Angelique le Roux

Gabby Rademeyer

4 Wian Riekert

Danika Senekal

5 Alexander Hattingh 5 Jordan Liebenberg

6 Logan van Wyk 6 Sinead Smit

7 Juanné Puchert 7 Chloe Loubser

8 Mandri Neethling 8 Soné Nel

Mea White

9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck

Page 6: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Skaak

Ekurhuleni Noord Skaakprysuitdeling 2020:

Tydens Ekurhuleni Noord se Skaakprysuitdeling, is die Rynie skaakspelers vir

hulle prestasies tydens die Aanlyn-Skaak beloon.

Foto: Distriks Individuele Spanne:

(agter vlnr) Anja Terblanche o/13, Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel

o/11, Michelle Coetzee o/9.

(voor vlnr) Danielle Terblanche o/11, Andries Greeff o/11

Ruben Grobler

Anja Terblanche

10 Sheldon Kruger

Luandri le Grange

10 Luzché Greeff

Elzette Havenga

Page 7: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Foto: o/9A Aanlyn- skaakliga Naaswenners:

(vlnr) Sissy Khumalo (Department of Sport and Recreation), Michelle Coetzee,

Michael Nagel, Zandri Pieterse, Josua Kleijnhans, Xander Jacobs, Juffrou Leonie

van Rooyen. (spanbestuurder)

Afwesig: Alexander Cronjé.

Foto: o/11A Aanlyn-skaakliga Naaswenners:

(vlnr) Danielle Terblanche, Andries Greeff, Zanco Gouws, Annabel Kleijnhans,

Gabriella Nagel, Juffrou Adri Deetlefs (spanbestuurder)

Afwesig: Joandré Smit.

Page 8: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Atletiek 2021

Na afloop van ‘n atletievergadering verlede week kan ons die volgende inligting

deurgee rakende die 2021 atletiekseisoen:

Interlaerdatums: 10 + 11 Februarie 2021

Laerskool Brentwood Park skuif af na die B-afdeling (Promosie relegasie)

en Tom Newby Primary skuif op na die A- afdeling

Farramere Primary bied die Interlaer aan.

Huissport onderhewig aan Covid 19 Protokol: 29 Januarie 2021

Vrienskaplike byeenkomste: Week van 1-5 Februarie 2021

Naskool

Akademie

Verwys na nuustak van 5 Nov i.v.m. reëlings oor studiesessies vir graad 4

tot 6.

Graad 7’s het bloktyd. Die dae wat hulle nie skryf nie is studiedae. Me.

Botha sal daagliks reëlings tref t.o.v. ‘n aparte lokaal en toesig.

Spyskaart

Ontbyt word aan groep 2 bedien

DAG ONTBYT MIDDAGETE

16/11 Matabellapap Vrugte en sap

Slap chips en worsies Vrugte en sap

17/11 Geroosterde kaasbroodjie Vrugte en sap

Hoenderburgers Vrugte en sap

18/11 Eierbroodjie Vrugte en sap

Kouevleis en slaaie Vrugte en sap

19/11 Graanvlokkies Vrugte en sap

Visnuggets, kapokaartappels en slaai Vrugte en sap

20/11 Jogurt en vrugte Hotdogs

Page 9: Laerskool Rynfield Inperkingsnuusbrief 32 · 2020. 11. 12. · 9 Ricko Eloff 9 Christopher Combrinck . Ruben Grobler Skaak ... Annabel Kleijnhans o/11, Gabriella Nagel o/11, Michelle

Vrugte en sap Vrugte en sap

Ten slotte

W Janse van Rensburg

Skoolhoof