Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen...

13
Nuusbrief 6 25 Februarie 2021 op die Wonniewerf Boodskap van die Hoof BL-verkiesing: Nuwe datum Netbal Hokkie Naskool Klawerklitsies en Staccatos 2020-Trofees Aansoek vir kwytskelding Wonnie Teatro Hokkie: Northerns Blues Hockey proewe Rugby Mini-Netbal Debietorders Skaak Wonnies Krieketakademie Toegangsprobleme: Google Classroom Akademie: Graad 4 tot 7 Assesseringsplanne Snoepie Geagte Ouers en Wonnie-personeel Na 31 jaar in die onderwys het ek die eerste keer besef ‘n mens mag niks vanselfsprekend aanvaar nie. Ons almal weet die bepaalde patroon wat ‘n skoolkalender aanneem en so het ons dit jaar na jaar gedoen. Ons het dit altyd met oorgawe en passie gedoen, maar 2020 het my opnuut laat besef dat elke gebeurtenis en of geleentheid ‘n voorreg is. Die atletiek wat oor drie dae gestrek het, die hartseer is dat u as ouer nie daarin kon deel nie, maar die opgewondenheid in elke atleet was tasbaar. Baie dankie aan juf. Gerda Swartz en elke onderwyser, assistent en leier wat op hulle pos was. Ons sien uit na al die buitemuurse aktiwiteite wat volgende week afskop. Ons moet asseblief nog streng by die Covid-19-regulasies hou. Dit is met ‘n hartseerhart dat ons van mev. Monique Dearlove, graad 6 Engels afskeid neem. Sy het ‘n pos in die privaatsektor aanvaar. Ons gaan haar mis, maar ons weet dit is totsiens en nie vaarwel nie. Geniet die dag en Omhels die lewe! L.M. Kruger, Hoof BL-verkiesing: Nuwe datum 18 Maart 2021 Ons het toestemming vanaf die Departement ontvang om ‘n voldagverkiesing te hou, maar volgens departementele riglyne moes ons die Bestuursplan wysig. Die verkiesing van ‘n nuwe Beheerliggaam sal op Donderdag, 18 Maart, vanaf 07:00 tot 18:00 in die Personeelkamer plaasvind. Neem asseblief kennis van die volgende datums: Dinsdag, 9 Maart: Nominasietydperk vir ouers open om 08:00 Vrydag, 12 Maart: Nominasietydperk vir ouers sluit om 13:30 Die kandidate wat genomineer is, moet op Vrydag, 12 Maart, om 17:00 in die Personeelkamer van Laerskool Wonderboom wees waar ‘n kort video (nie langer as 2 minute nie) van elke kandidaat gemaak sal word. Kom trek asseblief ‘n kruisie in belang van die skool.

Transcript of Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen...

Page 1: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

Nuusbrief 6

25 Februarie 2021

op die Wonniewerf

• Boodskap van die Hoof

• BL-verkiesing: Nuwe datum

• Netbal

• Hokkie

• Naskool

• Klawerklitsies en Staccato’s

• 2020-Trofees

• Aansoek vir kwytskelding

• Wonnie Teatro

• Hokkie: Northerns Blues

Hockey proewe

• Rugby

• Mini-Netbal

• Debietorders

• Skaak

• Wonnies Krieketakademie

• Toegangsprobleme: Google

Classroom

• Akademie: Graad 4 tot 7

• Assesseringsplanne

• Snoepie

Geagte Ouers en Wonnie-personeel

Na 31 jaar in die onderwys het ek die eerste keer besef ‘n mens mag niks vanselfsprekend aanvaar nie. Ons almal weet die bepaalde patroon wat ‘n skoolkalender aanneem en so het ons dit jaar na jaar gedoen. Ons het dit altyd met oorgawe en passie gedoen, maar 2020 het my opnuut laat besef dat elke gebeurtenis en of geleentheid ‘n voorreg is.

Die atletiek wat oor drie dae gestrek het, die hartseer is dat u as ouer nie daarin kon deel nie, maar die opgewondenheid in elke atleet was tasbaar. Baie dankie aan juf. Gerda Swartz en elke onderwyser, assistent en leier wat op hulle pos was. Ons sien uit na al die buitemuurse aktiwiteite wat volgende week afskop. Ons moet asseblief nog streng by die Covid-19-regulasies hou.

Dit is met ‘n hartseerhart dat ons van mev. Monique Dearlove, graad 6 Engels afskeid neem. Sy het ‘n pos in die privaatsektor aanvaar. Ons gaan haar mis, maar ons weet dit is totsiens en nie vaarwel nie.

Geniet die dag en Omhels die lewe!

L.M. Kruger, Hoof

BL-verkiesing: Nuwe datum – 18 Maart 2021 Ons het toestemming vanaf die Departement ontvang om ‘n voldagverkiesing te hou, maar volgens departementele riglyne moes ons die Bestuursplan wysig. Die verkiesing van ‘n nuwe Beheerliggaam sal op Donderdag, 18 Maart, vanaf 07:00 tot 18:00 in die Personeelkamer plaasvind. Neem asseblief kennis van die volgende datums:

Dinsdag, 9 Maart: Nominasietydperk vir ouers open om 08:00 Vrydag, 12 Maart: Nominasietydperk vir ouers sluit om 13:30

Die kandidate wat genomineer is, moet op Vrydag, 12 Maart, om 17:00 in die Personeelkamer van Laerskool Wonderboom wees waar ‘n kort video (nie langer as 2 minute nie) van elke kandidaat gemaak sal word.

Kom trek asseblief ‘n kruisie in belang van die skool. Kom trek asseblief u kruisie in belang van die skool.

Page 2: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

Klawerklitsies en Staccato’s Oefeninge kan ongelukkig nog nie op die huidige Covid-19-vlak plaasvind nie. Ons hou julle op hoogte indien daar enige iets verander.

2020-Trofees

Alle 2020-trofees moet asseblief so gou as moontlik, klaar gegraveer, skool toe gestuur word.

Aansoek vir kwytskelding Die aansoeke vir vrystelling/gedeeltelike vrystelling van skoolgelde moet voor of op 1 Maart ingedien word. Indien u na die tyd aansoek doen, moet ‘n geldige rede verskaf word.

Hokkie Northerns Blues Hockey proewe vir 2021: Soos u seker weet kry die 0/12- en 0/13-leerders ook die geleentheid om deel te neem aan die Northerns Blues Hockey proewe. As gevolg van die Covid-19-pandemie sal die eerste rondte proewe net gebaseer word op vaardighede.

Die proewe is oop vir ALLE leerders wat in die jaar 2008 en 2009 gebore is, dus kan almal die geleentheid kry om deel te neem. Datums van proewe is soos volg: 2008 Dogters en Seuns: 14 Maart 2021 2009 Dogters en Seuns: 28 Maart 2021

Registrasie: Om u kind te registreer kan u op die volgende skakel ingaan: www.northernsbluesprimary.com/trials. Registrasie vir die proewe sluit op 28 Februarie 2021.

Wonnie Teatro Ons is opgewonde dat die Wonnie Teatro weer kan begin. Graad 6- en graad 7-leerders kan oudisies kom doen om deel van die Wonnie Teatro te word. Oudisies word in die saal gehou. Geen voorbereiding is nodig nie.

Die oudisies vind in die volgende groepe plaas: Graad 6, Groep A: 2 Maart 2021 vanaf 14:00-15:00 Graad 6, Groep B: 9 Maart 2021 vanaf 14:00-15:00 Graad 7, Groep A: 16 Maart 2021 vanaf 14:00-15:00 Graad 7, Groep B: 23 Maart 2021 vanaf 14:00-15:00

Gebruik asseblief hierdie skakel om die leerder se plek vir ‘n oudisie te bespreek: https://docs.google.com/forms/d/1ef50tBj0btSKOG_HAWrwRdTH3oRr928Qr7A9XfV8rV8/edit?usp=sharing

Bespreek asseblief die leerder se plek vir die oudisies voor 1 Maart 2021.

Naskool (Graad R tot 7) Die Naskool se rekeningnommer het verander en is soos volg:

Rekeningnaam: Wonderboom Alumni Bank: FNB Rekeningnommer: 62864468220 Takkode: 250655

Vir u gerief, het die Naskool nou ook ‘n krediet- kaartfasiliteit en u is welkom om enige Naskoolgeld direk by mev. Monica Swart te betaal.

Page 3: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

//

Rugby Oefeninge vir al die ouderdomsgroepe begin op Maandag, 1 Maart, en is vanaf 14:00 tot 15:00.

Daar is op Donderdag, 4 Maart, ‘n ouervergadering in die saal en die tye is soos volg:

0/9 en 0/10 vanaf 17:00 tot 17:30 0/11 en Oop spanne vanaf 17:45 tot 18:15

Streng Covid-19-regulasies sal tydens oefening en die ouervergadering gevolg word.

Debietorders Indien daar ouers is wat nog enige probleme met die betaling van skoolgeld deur middel van debietorders ondervind, is u welkom om Annette Carr by [email protected] of Mignon Heckroodt by [email protected] te kontak. Indien u dit nog nie voltooi het nie, hiermee saam ‘n skakel vir die Debietordermagtiging: https://drive.google.com/file/d/19TZjpGBsJHWuM8fAOY_w3NodS6ch7BfO/view?usp=sharing Stuur asseblief die voltooide vorm aan Annette Carr of Mignon Heckroodt. Neem asseblief kennis dat vorms wat nou voltooi word, eers vanaf April 2021 gekoppel kan word.

Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas by me. L. van der Westhuizen en dan word die beginnersklas se skuiwe en patrone Woensdag deur die skaakpersoneel ingeoefen om ‘n stewige fondasie te verseker. Woensdae is daar dan ‘n meer gevorderde klas by me. L. van der Westhuizen se Skaak Akademie. Skakel gerus me. L. van der Westhuizen by 084 034 3119. Na afloop van die oefening word die leerders na die Naskoolhek vergesel.

Page 4: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

Akademie: Graad 4 tot 7 So woerts warts en ons is aan die einde van Februarie, maar die akademie is vol op dreef. Elders in die nuusbrief maak ons die beplande assesseringskalenders vir elke graad 4 tot 7 beskikbaar. Ons dui ook elke groep se bywoning, met die langnaweke wat voorlê, aan.

Ouers moet asseblief daarop let dat dit 'n beplande assesseringskalender is en wel onderhewig is aan veranderinge. Afbakenings sal vroegtydig, soos altyd, aan leerders beskikbaar gestel word.

Ons volgende siklus begin op Maandag, 1 Maart, met alle werk wat op Google Classroom beskikbaar sal wees. Volg die volgende skakels (link) om Google Classroom af te laai. Die video’s sal ook vir jou wys hoe om by ‘n Classroom in te skakel (join).

1. Video vir Google classroom op u rekenaar.

2. Video vir Google classroom op u selfoon.

3. Geskrewe dokument met die stappe vir die aflaai

en aansluit by Google Classroom.

Ouers is welkom om vir mnr. Jaco Hauptfleisch by [email protected] enige akademiese navrae te kontak.

Page 5: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

1 2 3 4 5

PSW: Ontwerp en maak

MAAND MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

PSW: Ontwerp en maak

Groep A Groep B Groep A Groep B Groep A

8 9 10 11 12

Afr. Opstel tot 16/3 Afr. Opstel tot 16/3 SW (Geo) klastoets SW (Geo) KlastoetsEng: Prepared reading Eng: Prepared reading

Groep B Groep A Groep B Groep A Groep B

15 16 17 18 19

NW: Ondersoek tot 29/3 NW: Ondersoek tot 29/3 NW: Formatiewe toets NW: Formatiewe toetsWisk.: Formatiewe toets Wisk.: Formatiewe toets Eng: Essay in class Eng: Essay in classPSW: Ontwerp en maak PSW: Ontwerp en maak

Groep A Groep B Groep A Groep B Groep A

22 23 24 25 26

Wisk.: Opdrag Wisk.: Opdrag Engels Gr 4 - 7 Engels Gr 4 - 7Publieke vakansiedag SW (Gesk) Klastoets SW (Gesk) Klastoets

Groep B Groep A Groep B Groep A

29 30 31

SW(Geo) Gr 4 - 7 SW (Geo) Gr 4 - 7 NW/T Gr 4 - 6

Groep B Groep A Groep B GRAAD 4

SK: Drama tot 9/4 SK: Drama tot 9/4 NW Gr 7SW (Gesk) Taak tot 9/4 SW (Gesk) Taak tot 9/4

Page 6: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

Afr. Gr 4 - 7

Groep B

Wisk. Gr 4 - 7

Groep A Groep B

GRAAD 4

Groep A

21 22 23

SW (Gesk) Gr 4 - 7

Groep A

SW (Gesk) Gr 4 - 7

16

26 27 28 29 30

Groep A Groep A

Groep B

12 13 14 15

Groep B

Goeie Vrydag

Famliliedag

Groep B

Groep A

9

EBW Graad 7

Groep B

Afr. Gr 4 - 7

Groep A

VRYDAG

2

NW Gr 7NW/T Gr 4 - 6

MAAND MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG

5 6 7 8

1

EBW Graad 7

Groep B

Wisk. Gr 4 - 7

Skool verdaag 12:00Rapporte Groep A

Skool verdaag 12:00Rapporte Groep B

Groep A

19 20

Page 7: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

1 2 3 4 5

Eng: Listening test Wisk.: Formatiewe toets Wisk.:Formatiewe toets

MAAND MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Eng: Listening test

Groep A Groep B Groep A Groep B Groep A

SK: Formatief tot 12/3PSW: Werkkaart tot 12/3 PSW: Werkkaart tot 12/3SK: Formatief tot 12/3

8 9 10 11 12

Afr.:Hardoplees NW: Opdrag NW:OpdragAfr.: HardopleesEng:Essay SW(Geo) Klastoets SW(Geo) KlastoetsEng: Essay

Groep B Groep A Groep B Groep A Groep B

NW:Klastoets NW:Klastoets

15 16 17 18 19

PSW:Werkkaart tot 26/3 PSW:Werkaart tot 26/3Afr.: Opstel Afr.: Opstel

Eng: Prepared reading

Groep A Groep B Groep A Groep B Groep A

22 23 24 25 26

Eng: Prepared reading Engels Gr 4 - 7 Engels Gr 4 - 7Publieke vakansiedag Eng: Compr. Eng: Compr Wisk.:Opdrag Wisk.:Opdrag

SW(Gesk.) Klastoets SW(Gesk)Klastoets

Groep B Groep A Groep B Groep A

29 30 31

SW(Geo) Gr 4 - 7 SW (Geo) Gr 4 - 7 NW/T Gr 4 - 6

Groep B Groep A Groep B GRAAD 5

PSW: Werkkaart tot 9/4 PSW:Werkkaart tot 9/4 NW Gr 7

Page 8: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

Afr. Gr 4 - 7

Groep B

Wisk. Gr 4 - 7

Groep A Groep B

GRAAD 5

Groep A

21 22 23

SW(Gesk.) Gr 4 - 7

Groep A

SW(Gesk.) Gr 4 - 7

16

26 27 28 29 30

Groep A Groep A

Groep B

12 13 14 15

Groep B

Goeie Vrydag

Famliliedag

Groep B

Groep A

9

EBW Graad 7

Groep B

Afr. Gr 4 - 7

Groep A

VRYDAG

2

NW Gr 7NW/T Gr 4 - 6

MAAND MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG

5 6 7 8

1

EBW Graad 7

Groep B

Wisk. Gr 4 - 7

Skool verdaag 12:00Rapporte Groep A

Skool verdaag 12:00Rapporte Groep B

Groep A

19 20

Page 9: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

NW Gr 7PSW: Gevallestudie

Groep B Groep A Groep B GRAAD 6

Groep B Groep A

29 30 31

SW(Geo) Gr 4 - 7 SW (Geo) Gr 4 - 7 NW/T Gr 4 - 6

24 25 26

Afr.: Skryfstuk

Wisk.: Opdrag Engels Gr 4 - 7 Engels Gr 4 - 7Publieke vakansiedag SW:(Gesk.) KlastoetsSW:(Gesk.) Klastoets

Groep B Groep A

Wisk.: Formatiewe toets Wisk.: Formatiewe toets PSW: Gevallest. PSW: Gevallest.

Afr.: SkryfstukWisk.: Opdrag

Groep A Groep B Groep A Groep B Groep A

22 23

15 16 17 18 19

Eng: Writing Assignment NW: Klastoets NW: Klastoets

Groep B Groep A Groep B Groep A Groep B

Eng: Writing Assignment

8 9 10 11 12

Eng: Prepared reading SW(Geo) Klastoets SW(Geo) KlastoetsEng: Prepared reading

Groep A Groep B Groep A Groep B Groep A

Afr.: Hardoplees tot 8/3Afr.: Hardoplees tot 8/3

1 2 3 4 5

NW:Praktiese ondersoek PSW: Gevallest. tot 10/3 PSW:Gevallest. tot 10/3

MAAND MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

NW: Praktiese ondersoek

Page 10: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

EBW Graad 7

Groep B

Wisk. Gr 4 - 7

Skool verdaag 12:00Rapporte Groep A

Skool verdaag 12:00Rapporte Groep B

Groep A

19 20

MAAND MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG

5 6 7 8

1

VRYDAG

2

PSW:GevallestudieNW Gr 7

NW/T Gr 4 - 6Goeie Vrydag

Famliliedag

Groep B

Groep A

9

EBW Graad 7

Groep B

Afr. Gr 4 - 7

Groep A

16

26 27 28 29 30

Groep A Groep A

Groep B

12 13 14 15

Groep B Groep A

21 22 23

SW(Gesk.) Gr 4 - 7

Groep A

SW(Gesk.) Gr 4 - 7

GRAAD 6

Afr. Gr 4 - 7

Groep B

Wisk. Gr 4 - 7

Groep A Groep B

Page 11: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

Wisk.:Opdrag Wisk.: Opdrag NW Gr 7Teg: Opdrag tot 16/4 Teg: Opdrag tot 16/4

Groep B Groep A Groep B GRAAD 7

29 30 31

SW(Geo) Gr 4 - 6 SW (Geo) Gr 4 - 6 NW/T Gr 4 - 6

Groep B Groep A Groep B Groep A

Publieke vakansiedag Eng: Prepared Reading Eng: Prepared Reading

22 23 24 25 26

SW(Gesk.) Klastoets SW(Gesk.)Klastoets Engels Gr 4 - 7 Engels Gr 4 - 7

Groep A Groep B Groep A Groep B Groep A

PSW:Praatjie PSW:Praatjie Eng: Essay Eng: Essaytot 19/3 tot 19/3

15 16 17 18 19

Wisk.: Klastoets Wisk.: Klastoets NW: Klastoets NW: Klastoets

Groep B Groep A Groep B Groep A Groep B

8 9 10 11 12

EBW:Klasopdrag tot 19/3 SW(Geo)Klastoets SW(Geo) KlastoetsEBW:Klasopdrag tot 19/3

Groep A Groep B Groep A Groep B Groep A

paragraaf tot 12/3SW:(Geo) Gr 7 kaartodrag SW:(Geo) Gr 7 kaartodrag

paragraaf tot 12/3

1 2 3 4 5

PSW: Plakkaat en

MAAND MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

PSW: Plakkaat en

Page 12: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

Skool verdaag 12:00Rapporte Groep B

Groep A

19 20

Groep B

21 22 23

MAAND MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG

5 6 7 8

1

VRYDAG

2

Teg: Opdrag tot 16/4NW Gr 7

NW/T Gr 4 - 6

Teg: Opdrag tot 16/4EBW Graad 7

Goeie Vrydag

FamliliedagAfr. Gr 4 - 7

Groep A

9

EBW Graad 7

Groep B

Afr. Gr 4 - 7

Groep A

30

Groep A Groep AGroep B

26 27 28 29

Groep B

Skool verdaag 12:00Rapporte Groep A

15

Groep B Groep A

SW(Gesk.) Gr 4 - 7

Groep A

SW(Gesk.) Gr 4 - 7

16

GRAAD 7

Groep B

Wisk. Gr 4 - 7

Groep A Groep B

12 13 14

Wisk. Gr 4 - 7

Page 13: Februarie 2021...2021/02/25  · Skaak Ons begin op 1 Maart 2021 met skaak by die skool. Ons oefen Maandae en Woensdae vanaf 13:50 tot 14:50. Daar is gewoonlik Maandae beginnersklas

Verskeidenheid

Partytjiepakkies Bederf u kind en klasmaatjies wanneer hul verjaar. Pakkies word opgemaak volgens behoeftes en prys

wat u sak pas. Plaas gerus u bestelling.

Weeklikse kospakkies Beskikbaar op bestelling.

Groot verskeidenheid etes elke dag Bestel etes voor skool

om pouse by die snoepie af te haal.

Betalingsopsies

Kaartfasiliteite beskikbaar Minimum transaksie: R20

Vooruitbetalingsopsie Geldjies kan weekliks/maandeliks vooruit betaal word vir daaglikse aankope. Hierdie is ‘n veilige

en gerieflike opsie vir ons jonger maatjies.

Bankbesonderhede Rekeningnaam: Wonderboom Alumni

Bank: FNB – Tjekrekening Rekeningnommer: 62864468220

Takkode: 250655 Verwysing: 10701 + Naam & Van

Kontakpersoon

Mev. Tinka Heckroodt [email protected]

Vir meer besonderhede of indien u enige navrae oor die dienste van die snoepwinkel het.

Wonderboom Alumni

SNOEPWINKEL

BROODJIES (Gerooster of vars / wit of bruin brood) Kaas (R10) Ham en kaas (R15) Kaas en tamatie (R15) Ham, kaas en tamatie (R22) Maalvleis en kaas (R25) Hoender mayo (R25) Spek en kaas (R25) Wonnie Toebie

(hoender, ham, kaas met ons spesiale sous) (R25)

ANDER Warm skyfies (R20) Chip dog (Hotdog en warm

skyfies) (R25) Kaasworsies en warm

skyfies (R25) Hoender nuggets en warm

skyfies (R25) Hoender soet chilli Pita (R35) Ontbyt Pita (roereier, spek en

kaas) (R35) Muesli, vrugte en yoghurt

bakkie (R25) BURGERS Hoender mayo (R20) Hawaiian hoender burger

(kaas en pynappelring) (R30) Beef burger (R20) Rib burger (R20)

SLAAIE Krummel hoenderslaai (R30) Pasta hoenderslaai (R30) Biltong & cous-cous slaai (R35)

BURGER KOMBINASIES Krummel hoender en

kaas burger met skyfies (R35) Beef burger met kaasplakkie

en skyfies (R35) Rib burger & skyfies (R35)

GESONDHEIDSBROODJIES Blaarslaai, komkommer,

ham, kaas en tamatie (R20) Blaarslaai, komkommer en

hoender mayo (R25) Wrap met hoender en

pynappel (R35) HOTDOGS Vienna (R10)

Hou gerus ons webblad www.wonwen.co.za

dop vir enige spesiale aanbiedinge.