KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE Beste Jaar 1 Ouer (en ......9. Vind die omtrek in cm van die volgende:...
Transcript of KWAGGASRANDSKOOL WISKUNDE Beste Jaar 1 Ouer (en ......9. Vind die omtrek in cm van die volgende:...
Beste Jaar 1 Ouer (en leerder)
Week 2 handel oor heelgetalle.
Beste ouer en Jaar 1
Week 6 en 7 handel oor omtrek, oppervlakte en volume.
Geniet hierdie week se werk. Stuur gerus vir Juffrou ‘n vraag indien jy onseker is oor wat
van jou verwag word.
Kwartaal 3 Week 6 en 7 Omtrek, oppvervlakte en volume
Maandag 13-07-2020 Oppervlakte – Les 20
Dinsdag 14-07-2020 Oppervlakte – Les 21
Woensdag 15-07-2020 Omtrek – Les 22
Donderdag 16-07-2020 Omtrek – Les 23
Vrydag 17-07-2020 Volume – Les 24
Maandag 20-07-2020 Volume – Les 25
Dinsdag 21-07-2020 Rus dag
Woensdag 22-07-2020
Gemengde aktiwiteit – Les 26 Donderdag 23-07-2020
Vrydag 24-07-2020
KWAGGASRANDSKOOL
WISKUNDE
JAAR 1
LEERDERWERK TYDENS INPERKING
KWARTAAL 3 WEEK 6 EN 7
ONDERWYSER: ME. I. Strydom
Les 20: Omtrek
Wat is Omtrek
Omtrek is die afstand rondom ‘n voorwerp. Omtrek kan in mm, cm, m of
kilometer gemeet word. Indien geen eenheid gegee word skryf ons slegs die
woord “eenhede”
1. Gee die omtrek van elke figuur as elke sy van elke blokkie 1cm lank is.
a. Omtrek: _________ b. Omtrek: _________ c. Omtrek: ________
d. Omtrek: _________ e. Omtrek: _________ f. Omtrek: ________
2cm
4c
m
5cm
3c
m
3 cm
2c
m
19cm
Tel al die sylengtes bymekaar:
2cm + 2cm + 3cm + 3cm + 5cm + 4cm
2. Voltooi die tabel deur eers die omtrek van die voorwerpe te skat en dan dit
voorwerpe met jou liniaal te meet.
Voorwerp Geskatte omtrek Presiese meting van
voorwerp
a. Werkboek Tussen _____ en _____ cm Omtrek = ______ + ______
+ ______ + ______ = _______
cm
b. Lessenaarblad Tussen _____ en _____ cm Omtrek = ______ + ______
+ ______ + ______ =
_______cm
c. Vloer Tussen _____ en _____ m Omtrek = ______ + ______
+ ______ + ______ =
_______m
Les 21: Omtrek
1. Wat is die omtrek van elk van die volgende figure.
a) b)
c) d)
e) f)
Les 22: Oppervlakte
Wat is Oppervlakte
Oppervlakte is die area (spasie) wat ‘n voorwerp opneem Oppervlakte word in
vierkante eenhede geskryf.
mm2 cm2 m2 km2
Indien geen eenheid gegee word skryf ons slegs die woord “eenhede2”
1. Hoeveel vierkante eenhede is elk van die volgende figure.
2. Bepaal die oppervlaktes van hierdie vorms deur die blokkies, wat deur die
vorm gedek word, te tel.
A = _______________vierkante eenhede.
B = _______________vierkante eenhede.
C = _______________vierkante eenhede.
D = _______________vierkante eenhede.
E = _______________vierkante eenhede.
F = _______________vierkante eenhede.
G = _______________vierkante eenhede.
H = _______________vierkante eenhede.
Les 23: Oppervlakte
1. Bereken die oppervlakte:
a. Tel die oppervlakte van die vorm in vierkante eenhede.
A
i. Aantal halwe vierkante: 1
2 x _________ = _____
ii. Aantal vierkante: ______ x 1= ______
iii. + = _____ + _____ = _____ vierkante eenhede.
b. Tel die oppervlakte van die vorm in vierkante eenhede.
B
i. Aantal halwe vierkante: 1
2 x _________ = _____
ii. Aantal vierkante: ______ x 1= ______
iii. + = _____ + _____ = _____ vierkante eenhede.
c. Watter vorm het die grootste oppervlakte, A of B ?__________
2. Kyk na die verskillende matte wat ‘n teëlvloer bedek. (Elke blokkie is 'n
vierkantige vloer teël).
a. Hoeveel teëls word deur mat A bedek? _____________
b. Hoeveel teëls word deur mat E bedek? _____________
c. Hoeveel teëls word deur die mat B en C bedek? _____________
d. Hoeveel minder teëls word deur mat E as mat D bedek? _____________
e. Hoeveel teëls is daar altesaam in die vertrek? _____________
f. Watter oppervlak word nie deur mat bedek nie? _____________
Les 24: Volume
Wat is Volume
Dit is die hoeveelheid ruimte wat ‘n voorwerp in beslag neem. Volume word in
kubieke eenhede gemeet.
mm3 cm3 m3 km3
Indien geen eenheid gegee word skryf ons slegs die woord “eenhede3”
1. Bepaal die volume van die voorwerpe in kubieke eenhede.
VB: a. b.
5 kubieke eenhede ______________________ ______________________
c. d. e.
______________________ ______________________ ______________________
f. g. h.
______________________ ______________________ ______________________
Les 25: Volume
Die volume van ‘n reghoekige voorwerp kan ook deur middel van ‘n formule
bereken word, byvoorbeeld:
Volume = Lengte x Breedte x Hoogte
= 4 cm x 2 cm x 3 cm
= 24 kubieke sentimeter
1. Bepaal die volgende
2: Bereken die volume van elk van die volgende reghoekige voorwerpe:
a.
V = L x B x H
= _____ x 2 cm x 2 cm
= _____ kubieke sentimeter
b.
V = L x B x H
= _____ x 2 cm x 2 cm
= _____ kubieke sentimeter
Les 25: Gemengde aktiwiteit
1. Teken die volgende vorms op die blokkiespapier:
2. Bereken die omtrek van elk van die vorms in vraag 1.
Omtrek A = ___________________________________________________
______eenhede
Omtrek B = ___________________________________________________
______eenhede
Omtrek C = ___________________________________________________
______eenhede
3. Gee die oppervlak van elk van die vorms in Vraag 1.
Oppervlak A = ________ vierkante eenhede
Oppervlak B = ________ vierkante eenhede
Oppervlak C = ________ vierkante eenhede
4. Bestudeer die vorms hieronder en beantwoord die vrae:
Elke blokkie is:
a. Vorm A:
i. Lengte = _____ cm
ii. Breedte = _____ cm
iii. Hoogte = _____ cm
iv. Dus is die volume van vorm A:
Volume = L x B x H
= ______ x ______ x ______
= ______ kubieke sentimeter
b. Vorm B:
i. Lengte = _____ cm
ii. Breedte = _____ cm
iii. Hoogte = _____ cm
iv. Dus is die volume van vorm B:
Volume = L x B x H
= ______ x ______ x ______
= ______ kubieke sentimeter
5. Kyk na die volgende voorwerpe en beantwoord die volgende vrae:
A B C
a. Bepaal die volume van voorwerp A in kubusse.
___________________
b. Bepaal die volume van voorwerp B in kubusse.
___________________
c. Bepaal die volume van voorwerp C in kubusse.
___________________
d. Watter voorwerp het die kleinste volume?
___________________
e. Watter voorwerp het die grootste volume?
___________________
f. Wat is die verskil tussen die grootste en kleinste volume?
___________________
g. Hoeveel kubusse moet by voorwerp A gevoeg word om voorwerp B te bou?
___________________
h. Hoeveel kubusse, in voorwerp B, bedek die vloer oppervlak?
___________________
6. Teken 'n reghoek op die rooster met 'n oppervlakte van 18 vierkante
eenhede.
7. Teken 'n vierkant op die rooster met 'n oppervlakte van 16 vierkante
eenhede.
8. Bepaal die oppervlakte van elke vorm in vierkante eenhede.
a. Vorm A: _________________________
b. Vorm B: _________________________
c. Vorm C: _________________________
9. Vind die omtrek in cm van die volgende: (Die lengte van elke sy van die
vierkante wat die blokkies vorm is 1 cm. In diagram B en C is die lengte van die
skuins sy 1𝟏
𝟐 cm.)
A B C
a. Voorwerp A: ______________cm
b. Voorwerp B: ______________cm
c. Voorwerp C: ______________cm
10. Daar is 15 kubusse in die eerste laag in die houer. Indien daar 5 lae bo-op
mekaar kan pas, hoeveel kubusse sal die houer vul? Toon jou bewerkings.
a. _____________________________
_____________________________
_____________________________
_____________________________
11. Bereken die volume van die voorwerp in kubusse.
Volume = L x B x H
=
________________________
=
________________________