KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents...

8
NUUSBLAD VAN DIE FAKULTEIT REGSGELEERDHEID, UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT NOMMER 21: 2007 NEWSLETTER OF THE FACULTY OF LAW, UNIVERSITY OF THE FREE STATE NUMBER 21: 2007 D ie Fakulteit het gedurende 2007 afskeid geneem van drie kollegas wat diep spore in die Fakulteit getrap het. Proff Johan van Schalkwyk en Niek Grobler van die Departement Privaatreg en prof Carel Fick van die Departement Proses- en Bewysreg het tussen hulle meer as 100 jaar se diens aan die Fakulteit gelewer! Prof Van Schalkwyk en prof Fick was ook departments- hoofde van hul onderskeie de- partemente, terwyl prof Grobler die afgelope paar jaar verantwoordelik was vir die suksesvolle bemarking van die Fakulteit. K OVSILEX K OVSILEX Fakulteit neem afskeid van geliefde kollegas Proff Johan van Schalkwyk en Niek Grobler van die Departement Privaatreg en prof Carel Fick van die Departement Proses- en Bewysreg Prof Johan Henning oorhandig ’n Langdiens sertifikaat aan prof Niek Grobler.

Transcript of KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents...

Page 1: KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents › Newsletters › Kov… · Jan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels. Verskeie

NUUSBLAD

VAN DIE FAKULTEIT

REGSGELEERDHEID,

UNIVERSITEIT VAN

DIE VRYSTAAT

NOMMER 21: 2007

NEWSLETTER

OF THE FACULTY

OF LAW,

UNIVERSITY OF THE

FREE STATE

NUMBER 21: 2007

Die Fakulteit het gedurende2007 afskeid geneem vandrie kollegas wat diep

spore in die Fakulteit getrap het.Proff Johan van Schalkwyk en NiekGrobler van die DepartementPrivaatreg en prof Carel Fick vandie Departement Proses- enBewysreg het tussen hulle meer as100 jaar se diens aan die Fakulteitgelewer! Prof Van Schalkwyk enprof Fick was ook departments-hoofde van hul onderskeie de-partemente, terwyl prof Grobler dieafgelope paar jaar verantwoordelikwas vir die suksesvolle bemarkingvan die Fakulteit.

KOVSILEXKOVSILEXFakulteit neem afskeidvan geliefde kollegas

Proff Johan van Schalkwyk en Niek Grobler van die Departement Privaatreg en prof Carel Fick van die Departement Proses- enBewysreg

Prof Johan Henning oorhandig ’n Langdiens sertifikaat aan prof Niek Grobler.

Page 2: KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents › Newsletters › Kov… · Jan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels. Verskeie

2 KOVSILEX

Kovsie Eerstejaarskynhof-kompetisie

Die UV Eerstejaarskynhofkom-petisie is geloods in 2005. Diedoel van die skynhofkom-

petisie is om junior studente, meer spe-sifiek eerstejaars, die geleentheid te geeom vroeg reeds in hul studies te kandeelneem aan ’n skynkompetisie en ompraktiese ervaring op te doen met dieoog op die ander skynhofkompetisiesen die praktyk. Een van die oorhoofsedoelwitte was om ’n skynhofkultuur indie Fakulteit te skep en om eerstejaar-studente se navorsingsvaardighede,skryfvaardighede en betoogsvaardig-hede te ontwikkel. Ook word skakelingmet ander universiteite bevorder. Boge-noemde doelwitte is in lyn met die be-fondsingsvoorwaardes van dieAttorneys Fidelity Fund en word diekompetisie tans gedeeltelik geborg deurdie Attorneys Fidelity Fund.

Die kompetisie vereis van eerstejaarstu-dente om na aanleiding van ’n feitestelbetoogshoofde op te stel en dan te argu-menteer. Die studente moet vir beidedie applikant en respondent hoofdeopstel en argumenteer. Die feitestellehandel grootliks met familiereg –en/ofpersonereg, omdat dit een van die vak-

gebiede is wat deur die meeste universi-teite in die eerstejaar aangebied word.

Die kompetisie vind plaas in die HoogsteHof van Appèl, wat opsigself uitsondelikis as in ag geneem word dat bitter minregsgeleerdes ooit die voorreg het om indie Appèlhof te verskyn. Om dus in joueerstejaar in die Appèlhof te kan verskyn,sal vir die meeste van die deelnemers ’neerste en laaste geleentheid wees om ditte kan doen.

In 2005 het die Universiteit van dieVrystaat, die Universiteit van Pretoria enRhodes Universiteit deelgeneem. In 2006het die Universiteit van Johannesburg endie Noordwes Universiteit ook deel-geneem. Altesaam 10 Engelse spanne en5 Afrikaanse spanne het deelgeneem.

In 2007 het hierdie 5 universiteite weerdeelgeneem en het 8 Engelse spanne en 8Afrikaanse spanne deelgeneem. Die aantalspanne wat deelneem het nou sodanigtoegeneem dat daar hierdie jaar ook vandie fasiliteite van die Vrystaatse Hoë Hofgebruik gemaak is. Die studente het duseen rondte in die Hoë Hof geargumenteeren een rondte in die Appèlhof. Die finalerondtes het ook in die Appèlhofplaasgevind.

Die kompetisie word in beide Afrikaans enEngels aangebied. Sover bekend, is hierdiedie enigste inter- universitêre skyn-hofkompetisie wat ook voorsiening maak virAfrikaanse studente. Daar het dus in dieverlede twee kompetisies plaasgevind – eenvir die Afrikaanse studente en een vir dieEngelse studente.

Die beoordeelaars van die kompetisie drabaie by tot die sukses van hierdie kompetisie.Die regters wat al as beoordeelaars opgetreehet sluit in afgetrede regters naamlik Sy EdeleHoofregter JJF Hefer, Regterpresident EKWLichtenberg, Regters JW Edeling en DJLombard asook afgetrede prokureurs, mnreJan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels.Verskeie ander praktisyns het ook opgetree asbeoordeelaars naamlik, adv A Bester, adv GWright en Me R Greyling, ’n prokureur. DieRegters tree op as voorsittende beamptes endie ander beoordelaars as assessore.

Aan die einde van die kompetisie vind daar’n prysuitdelingsfunksie, in die vorm van ’ngaladinee, plaas waartydens die bestespanne en die beste individuele sprekersaangewys word. Elke deelnemer kry ook ’nsertifikaat vir deelname. In 2007 is ’n nuweprys ingestel vir die span met die bestebetoogshoofde.

Kovsie Eerstejaarskynhof-kompetisie

Page 3: KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents › Newsletters › Kov… · Jan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels. Verskeie

3KOVSILEX

Page 4: KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents › Newsletters › Kov… · Jan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels. Verskeie

4 KOVSILEX

The Centre for BusinessLaw, Department ofMercantile Law in col-loboration with the De-partment of Trade andIndustry hosted aworkshop on the newCompanies Bill 2007.Professors John Baloroand Voet du Plessis fromthe Dept of MercantileLaw, Johan Henning,dean of the Faculty of Lawand Mr Tsepo Mogalo,from the DTI.

Workshop on Companies Bill

Mr Iain Benson, executive director of the Centre for Cultu-ral Renewal in Toronto (and research fellow of the De-partment of Constitutional Law), shares with the faculty

the draft on the Charter for Religious Freedoms, the first charterin South Africa to emanate from section 234 of the Constitution.According to Benson, the Charter will serve as the first of its kindin the world. Mr Benson is a co-author of the Charter.

Canadian visitor to Faculty Personeel woon JuridieseVerenigingdinee by

Voor links na regs: Mnr Jaco Deacon en adv Bradley Smith Middel: Prof Johan Henning, mev Suana Burger, adv Ilze Keevy en prof ElizabethSnyman- Van DeventerAgter: Proff Rita-Marie Jansen en Johan van Schalkwyk en mnr Pieter Brits

Page 5: KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents › Newsletters › Kov… · Jan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels. Verskeie

5KOVSILEX

Akademiese personeel 2007

Juridiese Vereniging Bestuur 2007

Voor l.n.r./Front l. to r.: Proff/Profs CPvdM Fick, JL Pretorius, JJ Henning (Dekaan/Dean), JV du Plessis, JH van Schalkwyk, H Oosthuizen; Tweede ry l.n.r./Second row l. to r.: Proff/Profs CG Ngwena, AWG Raath, E Snyman-Van Deventer, NJ Grobler, R-M Jansen, HA Wessels, Mnr/Mr CG Kilian; Derde ry l.n.r./Third row l. to r.: Mme/Mmes EM Matsaneng, N Hlongwane, JG Horn, AJ Ellis, Mnr/Mr JT Faber; Vierde ry l.n.r./Fourth row l. to r.: Adv JM Fick, Mnr/Mr SA de Freitas, Adv BS Smith, Dr NJ Swartz, Adv WM Oosthuizen, Adv HB Kruger, Dr R Botha; Vyfde ry l.n.r./Fifth row l. to r.: Mnr/Mr DR Nxumalo, Me/Ms SA Hyland, Mnr/Mr PS Brits, Me/Ms M Conradie, Mnr/Mr HJ Deacon, Adv JH de Bruin, Dr CFSwanepoel.

Page 6: KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents › Newsletters › Kov… · Jan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels. Verskeie

6 KOVSILEX

UFS Faculty of Law celebratesoutstanding achievements

The Faculty of Law at the University of the Free State(UFS) achieved the most moot court victories thisyear in its almost hundred years of existence.

A moot court is a competition where students areprovided with a fact sheet or case for which they have to

The team who helped the students during the UFS Law Clinic’smock trail competition, from the left, front: Messrs PhilistasMohloding, Kenneth Moloi, and Isaac Molefi, all candidateattorneys at the UFS Law Clinic and ‘witnesses’ during thecompetition, middle: Mr Patrick Maxaka, candidate attorney and‘witness’ during the competition, adv Inez Bezuidenhout,supervising advocate at the UFS Law Clinic and presiding officerduring the competition, back: Ms Michelle Karels, supervisingattorney at the UFS Law Clinic and organiser of the competition,and Dr Neels Swanepoel, Director of the UFS Law Clinic andpresiding officer during the competition.

Die UV-Regskliniek het vanjaar vir die eerstekeer ’n simulasiehofkompetisie-week virderde- en vierdejaar LL.B-studente aan-

gebied. Elke student is van ’n feitestel voorsien enmoes hierna met die ‘getuies’ (personeel van diekliniek) konsulteer, die getuienis aanbied in die‘hof’ en finale slotargumente lewer. Altesaam 35UV-regstudente het deelgeneem en in die finalerondte het die wenspan teen ’n span van dieUniversiteit van Pretoria te staan gekom. Die UV-span het met die louere weggestap.

Regskliniek-simulasiehofkompetisie vir senior studente

Skynhofkompetisie Moot CCourt CCompetition

prepare. The fact sheet or case must be presented and arguedin front of ‘judges’ as is the case with a court case.

These outstanding national and international achievementswere recently celebrated during a cocktail function on theMain Campus in Bloemfontein.

Page 7: KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents › Newsletters › Kov… · Jan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels. Verskeie

7KOVSILEX

Die borge en ondersteuners van diespan wat aan die Annual WillemC. Vis International Commercial

Arbitration Moot kompetisie deelneem, isop ’n skemerkelkfunksie onthaal. Op diewyse word gepoog om die finansiëleondersteuners soos die PA en Alize MalanTrust, die rektor en Vise-rektor van die UVasook die Fakulteit Regsgeleerdheid tebedank vir hul borgskap wat deelnameaan die kompetisie moontlik maak. Ouersvan die spanlede is ook erken vir hulondersteuning. Ander persone soos onderandere mnr Libo van Aswegen vanNaudes en adv Germa Wright van dieBloemfontein Balie is ook tydens diegeleentheid bedank vir hul hulp met dievoorbereiding vir die kompetisie. By diegeleentheid is die verslag van diekompetisie aan mnr Nico Botha, een vandie trustees van die PA en Alize Malantrust, oorhandig.

Fakulteit sê dankie

Page 8: KOVSILEX - University of the Free Stateapps.ufs.ac.za › media › dl › userfiles › documents › Newsletters › Kov… · Jan Pretorius, Daan Nortier en Org Wessels. Verskeie

8 KOVSILEX

Briewe / LettersRig u skrywe aan/

submit your letters to:[email protected]

Bedankingsfunksie vir steundienspersoneel

Die Fakulteit het weervanjaar die gebruiklikeb e d a n k i n g s f u n k s i eaangebied. Die doel vandie funksie is om die UVsteundienspersoneel tebedank vir hul hardewerk en ondersteuningvan die Fakulteit sewerksaamhede.

Adv Bradley Smith het die LLM in Privaatreg met ’nverhandeling getiteld “The authorisation of trusteesin the South African law of trusts” met lof geslaag.

Personeel verwerf grade

Adv Bradley Smith en sy Edele Appèlregter Joos Hefer

Adv Nico Swartz

Die LL.D graad is tydens die September 2007gradeplegtigheid aan dr Nico Swartz toegeken. Hyhet die graad verwerf met ’n proefskrif getiteld “ ’nKritiese ondersoek na societas, natuurreg enmenseregte in die post-Thomistiese regsleer vanAntonio Rosmini (1797-1855)”. Prof AWG Raathwas sy promotor.