Kommunikaatjie 15 Sept 2013

4
8 ATTESSAKE SOOS 15 SEPTEMBER 2013 MET ATTESTAAT AANGEKOM Christo & Nadia Viljoen en 2 dooplidmate vanaf Klerksdorp (C12) Cornelius H Smit vanaf Vredenburg/Saldanha (B04) Elizabeth Holdt vanaf Meintjieskop (A13) Riaan en Helena van Schalkwyk vanaf Bellivlle-Oos Marlie van Staden en 2 dooplidmate vanaf Middelburg (B20) MET ATTESTAAT VERTREK Johann en Annerie Nothling na Pretoria-Brooklym Benine Jansen van Vuuren en 1 dooplidmaat na Lyttelton Jose en Mercia Coelho na Hartebeespoort Burie Theunissen na Hartebeespoort Lou en Sue Kloppers na Montana Andries en Anika van Wyk na Rietvallei GEMEENSKAP VERBREEK Zirk Berg Estel Pretorius Jaco Steenkamp OPGENEEM: Pieter en Corrie Janssens Michelle Human VAN DIE KERKRAADSTAFEL Die volgende broeders word ter approbasie voorgehou as diakens: Willie Jordaan, Stephan Nieuwoudt, Deon Pohl, Barry Strydom, Manie van Antwerpen, Thysie Erasmus, Pierre Venter 2 Eervolle ontslag as diakens word toegestaan aan : Johan Nothling, Joco Basson. 3 Onthef van die amp : Ricus Coetzee, Gerrie vd Bijl BIBLOS Die Biblos Bybelverspreidingsprojek het ten doel om sover moontlik aan diegene met wie ons daagliks kontak het (bv. sekuriteitswagte, huis- en tuinhulpe, petroljoggies, versorgers en ander volgens be- hoefte) ‘n Bybel in sy/haar moedertaal/taal van voorkeur te voorsien. Daar is ‘n besondere behoefte in hierdie verband. Deur die projek is reeds bykans 885 Bybels vanjaar in ons omgewing versprei. Ons mikpunt is om ten minste 1 000 Bybels te versprei. Indien u belangstel om deel te neem aan die Biblos Bybelverspreidingsprojek, kontak die kerkkantoor vir meer inligting. Fondse vir hierdie doel kan in die kerk se bankrekening inbetaal word onder verwy- sing “Biblos”. Ons spreek ook ons opregte dank en waardering uit teenoor u wat reeds die versprei- ding van soveel Bybels moontlik gemaak het deur u finansiële ondersteuning. OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: Kerkkantoor—[email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Attes Skriba: [email protected] Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 [email protected] Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055 Jaargang 38 Nr 32 15 September 2013 K K K Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing : Psalm 37 Psalm 11; 49; 73 Teksvers : Psalm 37:5,7 Sing : Ps 47-1:1,4 Ps 9:7 Sb 9-1:1,11 Ps 73:12 Ps 23-1:1 Ps 116-1:1,2,3..... Ps 95:1,4 Sb 13-2 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Nicolene Wattel Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Gerrit Kruger SONDAGAAND 18:00 Skriflesing : Hand 5 Openb 3 Josua 24 Teksverse : Handelinge 5:38,39 Sing : Ps 150:1,2,3 Ps 42: 1 Ps 40: 4 Ps 136: 1,2,3 … Ps 95: 1,4 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Magriet Erasmus Klank: Leendert Wattel Prediker: Ds Maarten van Helden Gematigdheid versus… vir of teen Christus? Die eindtyd word gekenmerk aan die idee van verdraagsaamheid en gematigdheid. Alles het relatief geword. Die Bybel roep egter tot 'n keuse en bring die skeiding tussen geloof en ongeloof. Gehoorsaam- heid òf ongehoorsaamheid. Vir of téén die Woord van God. Wat is ons standpunt? En is ons werklik bereid om dit tot die dood toe vas te hou en te glo? Ook ons lewe mag op die spel wees as ons die regte keuses maak. Gee Gamaliël goeie of slegte raad? Verootmoedig jou voor God vanweë jou sonde Ons hoor in gesprekke hoe mense moedeloos raak oor die geweld en onreg wat in ons land aangaan. Dit lyk asof die skurke en skelms net aangaan en aangaan en dit word nie gestop nie. Diefstal, opstand, inbrake, motorkapings, roof, moord, korrupsie ens. is aan die orde van die dag. Dit lyk of geweld seëvier en of die regverdiges, die gelowiges, aan die kortste end trek. Baie Christene het al onder huisbrake, motor- kapings en diefstal deurgeloop. Maar moet nie net na ander kyk nie, kom ons verootmoedig ons voor God. Kom ons bely voor God ons sondes en oortredinge en vertrou op Hom alleen.

description

GK Centurion nuusbrief

Transcript of Kommunikaatjie 15 Sept 2013

Page 1: Kommunikaatjie 15 Sept 2013

8

ATTESSAKE SOOS 15 SEPTEMBER 2013

MET ATTESTAAT AANGEKOM Christo & Nadia Viljoen en 2 dooplidmate vanaf Klerksdorp (C12) Cornelius H Smit vanaf Vredenburg/Saldanha (B04) Elizabeth Holdt vanaf Meintjieskop (A13) Riaan en Helena van Schalkwyk vanaf Bellivlle-Oos Marlie van Staden en 2 dooplidmate vanaf Middelburg (B20) MET ATTESTAAT VERTREK Johann en Annerie Nothling na Pretoria-Brooklym Benine Jansen van Vuuren en 1 dooplidmaat na Lyttelton Jose en Mercia Coelho na Hartebeespoort Burie Theunissen na Hartebeespoort Lou en Sue Kloppers na Montana Andries en Anika van Wyk na Rietvallei GEMEENSKAP VERBREEK Zirk Berg Estel Pretorius Jaco Steenkamp OPGENEEM: Pieter en Corrie Janssens Michelle Human

VAN DIE KERKRAADSTAFEL 1 Die volgende broeders word ter approbasie voorgehou as diakens: Willie Jordaan, Stephan Nieuwoudt, Deon Pohl, Barry Strydom, Manie van Antwerpen, Thysie Erasmus, Pierre Venter 2 Eervolle ontslag as diakens word toegestaan aan: Johan Nothling, Joco Basson. 3 Onthef van die amp: Ricus Coetzee, Gerrie vd Bijl

BIBLOS

Die Biblos Bybelverspreidingsprojek het ten doel om sover moontlik aan diegene met wie ons daagliks kontak het (bv. sekuriteitswagte, huis- en tuinhulpe, petroljoggies, versorgers en ander volgens be-hoefte) ‘n Bybel in sy/haar moedertaal/taal van voorkeur te voorsien. Daar is ‘n besondere behoefte in hierdie verband. Deur die projek is reeds bykans 885 Bybels vanjaar in ons omgewing versprei. Ons mikpunt is om ten minste 1 000 Bybels te versprei. Indien u belangstel om deel te neem aan die Biblos Bybelverspreidingsprojek, kontak die kerkkantoor vir meer inligting. Fondse vir hierdie doel kan in die kerk se bankrekening inbetaal word onder verwy-sing “Biblos”. Ons spreek ook ons opregte dank en waardering uit teenoor u wat reeds die versprei-ding van soveel Bybels moontlik gemaak het deur u finansiële ondersteuning.

OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk Centurion

Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: Kerkkantoor—[email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Attes Skriba: [email protected] Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 [email protected] Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055

Jaargang 38 Nr 32 15 September 2013

KKKK

Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Psalm 37 Psalm 11; 49; 73 Teksvers: Psalm 37:5,7 Sing: Ps 47-1:1,4 Ps 9:7 Sb 9-1:1,11 Ps 73:12 Ps 23-1:1 Ps 116-1:1,2,3..... Ps 95:1,4 Sb 13-2 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Nicolene Wattel Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Gerrit Kruger

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: Hand 5 Openb 3 Josua 24 Teksverse : Handelinge 5:38,39 Sing: Ps 150:1,2,3 Ps 42: 1 Ps 40: 4 Ps 136: 1,2,3 … Ps 95: 1,4 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Magriet Erasmus Klank: Leendert Wattel Prediker: Ds Maarten van Helden

Gematigdheid versus…

vir of teen Christus?

Die eindtyd word gekenmerk aan die idee van verdraagsaamheid en gematigdheid. Alles het relatief geword. Die Bybel roep egter tot 'n keuse en bring die skeiding tussen geloof en ongeloof. Gehoorsaam-heid òf ongehoorsaamheid. Vir of téén die Woord van God.

Wat is ons standpunt? En is ons werklik bereid om dit tot die dood toe vas te hou en te glo? Ook ons lewe mag op die spel wees as ons die regte keuses maak. Gee Gamaliël goeie of slegte raad?

Verootmoedig jou voor God vanweë jou sonde

Ons hoor in gesprekke hoe mense moedeloos raak oor die geweld en onreg wat in ons land aangaan. Dit lyk asof die skurke en skelms net aangaan en aangaan en dit word nie gestop nie. Diefstal, opstand, inbrake, motorkapings, roof, moord, korrupsie ens. is aan die orde van die dag. Dit lyk of geweld seëvier en of die regverdiges, die gelowiges, aan die kortste end trek. Baie Christene het al onder huisbrake, motor-kapings en diefstal deurgeloop. Maar moet nie net na ander kyk nie, kom ons verootmoedig ons voor God. Kom ons bely voor God ons sondes en oortredinge en vertrou op Hom alleen.

Page 2: Kommunikaatjie 15 Sept 2013

2

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30 KOLLEKTES VANDAG

Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Teol Studentekas DIENSBEURTE: Ouderling: Thys Reynecke Diaken: Pieter Pretorius KATKISASIE: Vandag: Les 25, Sb10-2:1 NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion

EREDIENSTE OP INTERNET: http://audioserver.nl/?option=content&task=view&id=52&Itemid=92&user_id=853

VERGADERINGS: 16 Sept—Bedieningskommissie 19:00 19 Sept—Vriende van Giyani 19:00

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600340417

O ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaar “... Die gemeente is die draer en die beskermer van die waarheid.” 1 Tim 3:15

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter:

∗ Charvette Reesink (A6—644 1442) herstel tuis na ‘n operasie.

∗ Raymond Gourley (B11—654 6582) is nog in Kalafong hospitaal waar hy ‘n groot operasie moet

ondergaan om sy gebreekte knie, been en enkel te herstel na sy motorfietsongeluk.

∗ Willy Bakker (B18—653 8012) se vinger is geopereer.

GELUK:

∗ Johan en Chantel Jakobsz met die geboorte van Christiaan.

MEELEWING: Ons dink aan die volgende lidmate en hul families:

∗ Hanlie Venter (A10—664 2222) wie se pa oorlede is,

∗ Jannalize van Aswegen (B18—082 560 4600) met die afsterwe van haar ma, en

∗ Gaudeo van den Heever (C2—664 4663) met die dood van sy swaer.

7

BYBELSTUDIE: Woensdagoggend 9:00 Ds Gerrit se groep in

konsistorie Almal welkom!

pos adres, voor

Stuur assebl ie f bewys van beta l ing na

MONUMENTSIG AFTREE-OORD

EENHEID BESKIKBAAR! Behoort aan die Gereformeerde Kerk Centurion

geleë te Basdenlaan 226, Centurion

reg agter Unitas Hospitaal en langs Kerkgebou

U koop okkupasiereg in ‘n veiligheidsoord. Daar is 26 huisies met pragtige tuine en lae heffings.

Die eenheid wat beskikbaar is bestaan uit 1 slaapka-

mer, 1 badkamer, kombuis, eet/sitkamer, toesluit motorhuis (nie aan huis) met ‘n tuin.

Navrae Gerrit Beumer (012) 662 1414 of 082 572 5235

Pauline Sterk (012) 664 4151/079 493 4522

Aansoeke sluit 15 September 2013

Omgeeliefde vir ons seniors!

“Geliefdes, ons moet mekaar liefhê,

want liefde kom van God…”

Daar is ‘n groot behoefte in ons gemeente wat verswakte of eensame senior burgers betref. Ons het ‘n handjievol, wonderlike lidmate, wat reeds van die senior lidmate besoek, of selfs net met ‘n oproep ondersteuning gee.

Ek wil graag ‘n beroep doen om net ‘n klein tydjie van jou besige weke aan ons senior lidmate af te staan - hetsy deur ‘n oproep, ‘n besoek of deur enige ander hulp wat nodig mag wees.

Baie dankie dat jy hierdie wonderlike liefdestaak sal oorweeg!

Amanda Wilson (084 901 0109)

[email protected]

AANDAG: ALLE TIENERS EN HUL OUERS

Die tiener seilkamp 2013 wat in Desember sou plaasvind,

skuif na: 2-5 JANUARIE 2014. Reëlings volg binnekort.

Kontak: Heidi van der Walt 0829028032

Page 3: Kommunikaatjie 15 Sept 2013

6

GKA Gr 0 - Gr 6 en ouers

"Night at the MuseumNight at the MuseumNight at the MuseumNight at the Museum" · Vrydagaand 11 Oktober 2013

Ons slaap oor in die Nasionale Historiese Natuur Museum en gaan ‘n onvergeetlike avontuur hê!

R50 PER KIND R100 PER OUER

Slegs aandete ingesluit.

Toergroep moet minimum 25 persone wees. Bevestig asseblief by onderstaande e-pos adres, voor 30 Sept 2013 wie almal deel van ekspedisie wil wees.

Alle inbetalings moet voor 2 Oktober 2013 inbetaal word by: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409 Verwysing: GKA en Naam Stuur assebl ie f bewys van beta l ing na [email protected] waarna u alle nodige inligting en reëlings per e-pos sal ontvang.

Vir meer inligting kontak Rudy Kruger 082 468 6035/ [email protected]

BYBELSKOOL VAN CENTURION 8 Oktober – 29 Oktober 2013

’n Bybelse perspektief op die dood, rouproses, bystaan van bedroefdes en die enigste troos

∗ Wat sê jy vir jou vriend wie se kind

dood verongeluk het? Vermy jy ge-woonlik kontak?

∗ Wat kan jy doen om jou bedroefde

vriendin by te staan na die skielike dood van haar man?

∗ Wat sê jy vir die ma wat nie kan ophou

huil oor haar kind se dood? In hierdie Bybelskool wat oor vier Dinsdagaan-de strek gaan Ds. Braam Klopper, leraar van die NG Gemeente Kempton Park Oos en bekende pastorale terapeut, aspekte rondom die dood van ‘n geliefde hetsy stilgeboorte, ongelukke, geweld, siekte of in ouderdom, vanuit die Woord toelig.

Kom luister en rus jouself toe vir hierdie taak wat op elkeen se pad kan kom.

Kerksaal van die

Gereformeerde Kerk Centurion Hoek van Basdenlaan- en Aletheastraat

19:00 - 20:30 R 100 pp of gesin

Nelly Silvis of kerkkantoor 0829214904 / 0126642614

ISRAEL TOER

Nog plekke beskikbaar 29 Junie tot 12 Julie 2014

Besoek : Petra, Jordanië en Israel

Kontak ds Maarten van Helden

072 143 1855

BYBELS TE KOOP BY DIE KERKKANTOOR

Bybels te koop by die kerkkantoor teen

R60 elk:

Afrikaans, Engels, Tsonga, Venda, Sepedi (Noord-Sotho), Zulu, Xhosa,

Siswati, Ndebele,

Sesotho (Suid-Sotho)

GTA STAPTOER 20-23 SEPT Die GTA Staptoer vind plaas gedurende die bogenoemde periode beide ds Maarten en

Gerrit gaan die jong lidmate vergesel

STERKTE AAN ALMAL!

Ons soek nog ‘n paar rugsakke om te leen vir die staptoer !!

3

NAGMAAL Nagmaal word vandag tydens albei dienste bedien om 09:00 en 18:00. Die diens sal ook

‘n verootmoedigingsdiens wees volgens KO Art 66

Die ouderlinge regeer die kerk en Jesus Christus is die Hoof van die kerk (Ef 1:22). Die kerk word volgens die Skrif en met die leiding van die Heilige Gees regeer. Die Gereformeerde kerke in Suid Afrika gebruik onder andere ook die Dordtse Kerk Orde om die kerk te regeer. Kerkorde art. 66 lui as volg: “In tye van oorlog, pestilensie, algemene volksrampe en ander groot beproewings waarvan die druk oral in die kerk gevoel word, moet die klassis wat daarvoor deur die algemene sinode aangewys is, ‘n dag van verootmoediging en gebed uitskrywe.” Die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Suid is aangewys om in samewerking met klassis Potchefstroom, indien nodig, so ‘n dag uit te roep. Om jou te verootmoedig voor God, beteken dat jy in nederigheid voor Hom buig en erken dat Hy die Almagtige God is en dat ons sondaars en onvolmaak is. Dit beteken ook om jou sondes voor God te bely en in nederigheid en afhanklikheid om genade en uitkoms en beskerming van God te bid. Die redes vir die oproep was die volgende algemene sake in die land wat die land teister: die voortgaande dade van opstand, moord, aanranding, korrupsie, bedrog en diefstal wat die openbare orde in gevaar stel. Elke lidmaat moet tot God bid vir hierdie sake wat krisisafmetings in Suid Afrika aanneem. Elke lidmaat word opgeroep om hom of haarself voor God te verootmoedig en om vas te stel of daar nie in die eie lewe ongehoorsaamheid is waardeur wandade verswyg, aangemoedig of gepleeg word nie en indien wel om deur die Gees van God te smeek om ‘n lewensommekeer. Verder moet elke lidmaat voorbidding doen vir die owerheid, bid om self ook ‘n ligtende lig te wees in die land en om deur Skrifstudie en gebed nog nader aan God te leef en om Hom alleen te dien. Die kerkraad het ook aan hierdie versoek voldoen en daarom gaan ons vanmôre saam met die nagmaalsviering ons ook voor God verootmoedig. Ds. Gerrit

Oproep tot ‘ n dag van verootmoediging Oproep tot ‘ n dag van verootmoediging Oproep tot ‘ n dag van verootmoediging Oproep tot ‘ n dag van verootmoediging

opopopop

Sondag 15 September 2013Sondag 15 September 2013Sondag 15 September 2013Sondag 15 September 2013

Page 4: Kommunikaatjie 15 Sept 2013

4

ADVERTENSIES

BLOM ‘N BLAAR skenk elke Sondag die ruikers in die kerk. Ondersteun hulle en bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee.

http://www.simplyflowers.co.za/(663 5955)

Nutsman—Enige huisverbetering, verfwerk, loodgie-terswerk, teelwerk, skrynwerk en algemene instand-houding. Skakel vir kwotasie Hein 0726579274

OPPI STOEP - Basdenlaan 190, Lyttelton Manor. Konferensiefasiliteite, B/b gastehuis, Funksieareas, Ooievaarstee, Troues, Werkswinkels, Kombuistee, verjaarsdagpartytjie. Skakel Johan: 082 498 6314

www.oppistoep.mobi /[email protected] Faks 0866333454

Vakansiehuis—Glenmorestrand, slaap 8, ten volle toegerus. Beskikbaar vir Sept vakansie en Des tot 14 Des. Bettie Viljoen 082 926 5350

KINDEROPPASSERS Lus vir ‘n aandjie uit?

Enige aand van die week. Skakel Hanneke: 0769022290/

Esmarie: 0746209957

Rekeningkundige Dame - CCL Skool Centurion Christelike Laerskool benodig ‘n reke-ningkundige dame wat behulpsaam is met die dag tot dag aktiwiteite van die skool rondom die admi-nistrasie en finansies. Die take behels onder andere die daaglikse opdatering van kasboek, byhou van krediteure, debiteure en salarisse op Pastel en voorbereiding van verslae aan direk-sie. Werksure beloop van 07:30 tot 13:30 en die persoon moet hoë etiese waardes nastreef en ‘n liefde vir kinders hê. Pakket word bespreek by onderhoud. Indiensneming so spoedig moont-l i k . Stuur voornemende CV’s na [email protected] Tuinwoonstel gesoek R3500pm —Enkellopende senior dame met twee honde soek tuinwoonstel in Centurion, Arina 0833209318.

‘n Liefdevolle uitnodiging.. Liewe Jan en San

Met hierdie brief wil ons julle persoonlik

uitnooi na die huweliksverrykingskursus die

eerste naweek in Oktober by Pure Joy.

Miskien het julle ook al gewonder of die

huwelik regtig ‘n stukkie hemel op aarde kan

wees.

Gedurende hierdie naweek sal jul die

geleentheid kry om rustig deur middel van

Bybelstudie en oefeninge by die hemelse

waarhede van die huwelik uit te kom. Jul sal

verwonderd wees oor die Here se voorsiening

sodat twee helftes wel inmekaar kan pas.

Jul sal heel eerste sien dat die Here die

huwelik uitgedink het. Jul verhouding met

Hom het ‘n invloed op jul huwelik. Selfs vir jul

vrese is daar antwoorde.

Julle gaan tyd hê om met mekaar te gesels,

julle gaan saam iets maak en iets speel en by

kerslig eet. Ons hoop dat julle die bederf-

naweek nooit sal vergeet nie.

Ons wens en gebed vir die kursus is dat julle

aan die einde van die naweek sal kan sê dat

die Here die liefdesvuur en vlam vir jul

verhouding gee. Hy voorsien, Hy rus jul toe

en maak julle gewillig en bekwaam. Deur die

krag van die Heilige Gees kan jul huwelik ook

‘n stukkie hemel op aarde wees.

Ons hoop ons sien jul daar.

Groete in Christus

Ds. Maarten en Corlia

NS: Plek: Pure Joy Gaste Lodge

net buite Pretoria

Datum 4 – 6 Oktober 2013

Kontak Nelly Silvis (082 9214904 /

[email protected])

BABAMUSSIES Ons wil graag baie dankie se vir al die babamussies wat reeds ontvang is. Die projek eindig Sondag, 29 September 2013. Ds Mosiwa Molokwane gaan die mussies in ontvangs neem vir oorhandiging aan Tembisa hospitaal.

5

ELANDSPOORT- EN TEESKINKBEURTE Kos moet verkieslik die Sondag vooraf in die vrieskas geplaas word, sodat die wyksuster kan kontroleer of alles ingekom het. Sit asseblief Sondag 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens net daarna. Op Vrydag 20 Sep gaan rou kos en vars groente. Tee Elandspoort C7 Mieke Opperman 15 Sep Vr 20Sep Elma Faber 15 Sep Vr 20Sep A12 Bieuwkje Prinsloo 15 Sep Vr 20Sep A13 Mossie Buys 15 Sep Vr 20Sep A3 Marietjie Venter 22 Sep Vr 27Sep A10 Brenda Venter 22 Sep Vr 27Sep Marieta Henning 22 Sep Vr 27Sep B11 Gwendi Gourly 22 Sep Vr 27Sep C11 Amanda Brink 22 Sep Vr 27Sep B13 Bets Roos 29 Sep Vr. 4 Okt C5 Rozanne Groenewald 29 Sep Vr .4 Okt Zinette Cronje 29 Sep Vr. 4 Okt C14 Cecelia Wolmarans 29 Sep Vr. 4 Okt

VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE “Volhard in die gebed! “ Kol 4:2

BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATELIDMATELIDMATELIDMATE

16 Sept Heidi Coelho B22 071 642 7391 Hartjie de Beer A13 664 2402 Cecilia Wolmarans C14 083 949 8899 18 Sept Koos Prinsloo B13 348 8966 Antionette Wagner B05 660 2456 19 Sept Werner van Wyk A13 662 1411 20 Sept Danie du Toit C10 072 174 5390 Paul Holdt A13 347 8739 Edmund Mc Cabe B19 661 3352 Ralph Mc Cabe B06 677 8217 21 Sept Johan du Plooy A09 662-2004 Icy Kotze C02 664 4021

DOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATE

16 Sept Kirsten Smith B10 082 856 3704 17 Sept Rulandi Venter B06 654 6323 18 Sept Anais Lourens A06 664 6935 Elriké Myburgh B01 082 324 7265 Reinhardt Wagner B05 660 2456 20 Sept Nicola Wakeford C07 663 7638 21 Sept Andries de Klerk A04 084 564 0605

Gemeente EkspoGemeente EkspoGemeente EkspoGemeente Ekspo

Sondag 20 Oktober 2013

Gemeentelede word gevra vir b y d ra e s v i r d i e j a a r l i k s e

Gemeente Ekspo.

Kom wys jou talente!

Tema: Roeping (van Gereformeerde Kerk Centurion) Bydraes moet Sondag 13 Oktober ingehandig word by die kerk.

Navrae: Gerda Guldemond 082 337 3326 (na ure)