Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool...

33
Jaarverslag 2013/2014

Transcript of Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool...

Page 1: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

Page 2: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

Page 3: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

Page 4: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

Page 5: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

VOORWOORD VOORSITTER:

Geagte Vriende van Lochvaal Emfuleni Welsyn : Namens Lochvaal EmfuleniWelsyn wil ek u bedank vir u volgehoue ondersteuning van die hawelosefamilies wat bedien word deur Lochvaal Emfuleni Welsyn se verskeidenheidprogramme. Met u hulp kan ons armoede en honger bekamp.

Die Lochvaal Emfuleni Welsyn maak 'n impak op gemideld 120 mense permaand. "Die Lochvaal Emfuleni Welsyn se velde bestaan uit Kinder-enJeugsorg Bejaardesorg en ontwikkeling. In die afgelope jaar, is ongeveer2000 mense deur Lochvaal Emfuleni Welsyn se deurgangshuis dienste engesinsorg by gestaan.

Dienslewering op voetsoolvlak is belangrik by Lochvaal Emfuleni Welsyn,waar maatskaplike dienste skaars is en tog baie nodig is. Dienste metbetrekking tot die verligting van armoede, die beskerming van kinders,familie versorging en bemagtiging.

Ons bestaan reeds vir 13 jaar en bedien die gemeenskap van Vanderbijl-Park en die omliggende gebiede met die grootste trots, entoesiasme,passie, toewyding en liefde. Ons huidige fokus as 'n welsynsorganisasieis om te voldoen aan al die beginsels van goeie bestuur, aanspreeklikheiden deursigtigheid om sukses te verseker.

My grootste huldeblyk gaan aan al die borge en donateurs wat dit hulverbintenis maak om ons organisasie te ondersteun. Deur dit te doen, hetu ‘n groot verskil in die lewens van so baie kinders en inwoners gemaak enons bedank U. Ons sukses is die bydrae van u talent, kreatiwiteit enhulpbronne, sowel as ons lang vennootskap met ons skenkers.

Jaarverslag 2013/2014

Page 6: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

VOORWOORD VOORSITTER: (vervolg)

Ek wil groot hulde bring aan die Bestuur en vrywillige personeel van 2013/2014 wat 'n wonderlike werk doen om te verseker datons uitstekende diens lewer aan ons inwoners. Ons waardeer die moeite wat gedoen is deur die vrywillige personeel virdienslewering waar dit die nodigste is, en om die afgelope jaar se sukses te verseker. Besoek gerus ons webtuiste by: http//www.lochvaalemfuleniwelfare.yolasite.com vir meer inligting oor ons Deurgangshuis en Ontwikkeling Sentrum. Ek nooi jou ook omons persoonlik te besoek op Hoewe161 Nanascol Vanderbijlpark .

U volgehoue ondersteuning en betrokkenheid is noodsaaklik vir ons sukses . Saam kan ons die grootste verskil maak.

Die uwe

_____________________SELMA JONKER

Page 7: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

VKO – Vroeë Kindontwikkeling

Ons by Lochvaal Emfuleni Welsyn beskik oor ‘nkleuterskool waar ons op ‘n daaglikse basis swak,ondervoede baba’s, kleutertjies en peutertjies ontvang met‘n warm hart, liefde en ‘n warm bord kos.12 kinders tussen die ouderdom van tussen 7 maande en 4jaar oud.

Anneke Griesel is die Hoof en Poppie Kleynhans is dieOnderhoof van ons Kleuterskool.

Kinders word so gou moontlik ingeskakel by diekleuterskool en word verwelkom met ‘n speeldingetjie enskakel so gou moontlik in by die daaglikse roetine.Daar word daagliks groot metoriese ontwikkeling bv.marsjeer, voete stamp, op twee voete spring, agter uit loop,bal skop en klim en klouter.

Daar word allerdaags fynmotoriese ontwikkeling bv. bal terol en te gooi. Groot sagte bal vang, oop en toe draai,boeke deur te blaai, blokkies bou, teken, lyne teken, kleinvoorwerpe bv skyfspeld, gare, rosyntjies, rys met vingers opte tel.

Intellektuele ontwikkeling

Leer jou omgewing ken, verstaan konsepte binne en buite,in en uit, baie nuuskurig te wees, vra baie vrae oor wat hullesien, troetel, en word betrokke by alles wat gedoen word.

Jaarverslag 2013/2014

Page 8: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

VKO – Vroeë Kinderontwikkeling: (vervolg)

Sosiale en emosionele ontwikkeling

Begin meer aandag aan ander kinders gee, wat hulle doenen sê, hulle gedrag of speel eerder alleen as saam anderkinders.

Spraak en taalVoeg woorde saam om kort sinne te vorm, begin eie ideesen opdragte uitvoer.

Vroeëkinderontwikkeling word daagliks met alleouderdomme gedoen.

Kleuterksool :

‘n Daaglikse verslag word ingehandig.

Daaglikse roetines word gevolg.

Hoekom is roetine belangrik?

Die meeste kleuters geniet ‘n mate van orde en roetine inhul dag. Dit help hulle om te voorsien wat volgende gaangebeur en bied hulle sekuriteit en stabiliteit. Roetine helpook dikwels om die beweging van een plek of aktiwiteit nadie volgende glad te laat verloop.

Roetine is ook nuttig vir ouers want dit skakel ‘n deel van diedaaglikse beplanning en besluitneming in by voorbeeldslaaptyd, badtyd, aantrektyd, etenstyd en speeltyd.

Jaarverslag 2013/2014

Page 9: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (vervolg)

Speelgroep:

Speel en doen aktiwiteite word daagliks gedoen bv. maak musiek bv.maak verskillende bottels halfvol met sand, krale en klippies. Bottelsmet verskillende hoeveelhede water In gooi dan koek kleursel by enkap dit met ‘n hout lepel of stokkie, keer bakke om en gee lepels omdromme te slaan en laat hulle saam speel as orkes.

Speel speletjies by voorbeeld “musical-chairs”, “vrot eier”, “wolf wolf hoelaat is dit”.

Speelgoed:

Kinders speel daagliks met speelgoed.

Jaarverslag 2013/2014

Page 10: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (vervolg)

Skool Opleiding en Naskool:

Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer tehou oor die naskool kinders en wie hulle help methuiswerk, take en alle inligting wat benodig word,word deur die sekretaresse van die internet afgetrek.

Skool Benodighede:

Daar is ‘n dringende behoefte aan opvoedkundigespeelgoed soos boeke, kryte, penne.

Ouer Leiding:

Ouer vergaderings word een keer per week gehoutussen die komiteelede, ouers en onderwysers sodatprobleme opgelos kan word waarna die nodige ouerleiding verskaf word soos benodig.

Lewensvaardighede:

“Brain-gym” word elke oggend gedoen met alleouderdoms groepe en ouers word ook op geleieen keer per maand.

Poppie KleynhansOnderhoof Kleuterskool

Anneke GrieselHoof Kleuterskool

U KAN ‘N VERSKIL MAAK SKENK ASBABSA Bank Rekening No: 4056773506 Tak Kode: 632 005

Page 11: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Ons het 2 badkamers met geriewe

Die baba, kleuter en peuter kamer akkomodeer tans 12 kinders

Die babakamer, mans sale, dames sale en gesinskamers benodig dringend matte, verf, teels en plafonne

Gesinsorg – gesinne wat nie inwonend is nie, word gekeur en gehelp

Ons help tans 9 gesinne.

Ons laat hul ook een dag per week werkies doen hier by Lochvaal Emfuleni Welsyn sodat hul voel hul lewer ook ‘n bydra.

Jaarverslag 2013/2014

Page 12: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

Doelwitte vir die kinders en die inwoners van die Lochvaal EmfuleniWelsyn:

Om die kinders, gesinne, bejaardes te voorsien van 'n veilige omgewing

Ons verskaf gebalanseerde maaltye

'N verhouding van vertroue met die inwoners op te bou

Betekenisvolle roetine in plek te hê

Om op 'n Christelike wyse op te tree en inwoners by te staan in hulpogings om trauma van die verlede te verwerk

Bevorder gesonde emosionele ontwikkeling

Om ons kinders die geleentheid te gee tot onderwys in hul moedertaal

Leer inwoners om verantwoordelikheid vir hul eie gedrag, besluite enaksies te neem

Leer kinders om voordeel te trek uit die geleenthede wat aan hulle gegeeword

Toegang tot mediese dienste

Onderrig van lewensvaardighede

Volhoubare projekte wat bydrae lewer tot die ontwikkeling van die kindersse ontwikkeling.

ONS IS AFHANKLIK VAN U

Page 13: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

ALGEMENE AKTIWITEITE

Ek wil graag dankie sê vir geleentheid om vir julle te vertel van dieLochvaal Emfuleni Welsyn se aktiwiteite. Ons waardeer jullebelangstelling en julle teenwoordigheid

Ek wil net n paar woorde oor mense sê wat hier aankom – vuil, wanhopig,moeg van sukkel kom hulle by Lochvaal Emfuleni Welsyn aan. Skugtervra hulle “het julle blyplek asseblief? Asseblief ons het geen anderheenkome nie, ons kan nie meer nie, asseblief trane vloei uit die oë vandie volwasse vrou , haar gesig is stukkend gebrand, drie klein kindertjies –Mamma ons is honger….”

Dis ‘n sneeubal effek en word al hoe grooter. Hawelose mense metkindertjies neem daagliks toe. Verwerp verstote bejaardes weg gejaagdeur die kindrers geen doel meer om te lewe nie. Hoekom? Waarom?Die lewe maak sulke snaakse draaie.

Hulle kom van noord, suid, oos en wes. Met geen ander heenkome nie,klop hulle by uitstek aan by Lochvaal Emfuleni Welsyn.

Daars is nie skuilings wat mense aanvaar nie.Ons wys niemand weg nie al is sale en kamers oorvolKom in, sê ons: “kom in, welkom” dit is al wat ons kan doen…

Ons voorsien voedsel, 3 gebalanseerde etes per dag, klerasie,akkomodasie aan arm, honger, hawelose, verstote kinders, onghedudemoeders, bejaardes, mishandelde en emotioneel stukkende mense.360 Borde kos, en twee tee tye per dag, hul kry vrugte of broodtjiesbeskikbaar is saam met hul tee.

Vervoer word verskaf van en na hospitale en kliniekeLochvaal Emfuleni Welsyn beskik oor 25 gesinskamers, 2 enkel mans saleen 2 enkel dames sale. Enkel mama’s en kindertjies word ook in diedames sale geakkomodeer.

Jaarverslag 2013/2014

Page 14: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

PROJEKTE

Afgehandelde Projekte:

Twee nuwe hout kamers:

Die twee houtkamers is aangebou om in diegroeinde nood behuising aan gesinne tevoorsien. Albei kamers is gebou deurdie mans inwoners van die LochvaalEmfuleni Welsyn om sodoende te versekerdat opleiding verskaf is aan inwoners. Allemateriaal wat gebruik is, is ontvang vandonasies en tans is daar twee gesinne watdaarin woon.

Tonnel bedekking:

Die plastiek waarmee die tonnel oorgetrek wasis beskadig deur ongure weersomstandighede.

Baie dankie aan Hennie en Magda Storm watdie nood gesien het en skadu net geskenk hetvir die herstel van die tonnel. Die herstelwerk isgedoen deur van sy werkers asook die manlikeinwoners met die gevolg dat ons nou voortgaan met ons groente projek.

Jaarverslag 2013/2014

Page 15: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Valentyn’s en Moedersdag geskenke:

Die twee projekte is begin vir fonds insameling vir ons water en elektrisiteit, asook om fonse te verkry vir nuwe projekte. Ons kan met trotsrapporteer dat die projekte dat die projek suksesvol was en dat daar weer eens baie ervaring opgedoen is deur ons inwoners om uit niks ietste kon maak wat ons kon verkoop.

Aaneenlopende Projekte:Die naaldwerk projek is gebore uit ‘n besluit van die Lochvaal Emfuleni Welsyn vir die doel om die selfbeeld van ons vroulike inwoners teverbeter en op te hef en te bemagtig vir tuisnywerheid ontwikkeling. Elke handsak is uniek ontwerp om te voldoen aan die smaak van elkevrou. Die inkomste wat hier uit verkry word, word ook gebruik vir ons krag en elektrisiteit en befonsing vir ander projekte.

Die tuin en groentetuin projek:

Lochvaal Emfuleni Welsyn Sentrum voorsien daagliks 3 maaltye aan gemiddeld 321 inwoners, wat volwassenes en kinders insluit. Ons isafhanklik van donasies wat ons in staat stel om gebalenseerde maaltye te voorsien elke dag.

Sade word in bakkies en houers geplant tot die grote bereik is vir oorplanting in die tonnel. As die groente tuin in werking is voorsien dit aanvan ons behoeftes. Tamaties, boontjies, spinasie, groen russies en kool word aangeplant en bespaar sodoende kostes. Die manlikeinwoners is verantwoordelik vir die instandhouding van die groente tuin op ‘n daaglikse basis. Die ventalasie word beheer deur vlappe watoopemaak word.

Jaarverslag 2013/2014

Page 16: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

PROJEKTE: (vervolg)NUWE PROJEKTE

Riool:

Gedurende 2013 het die Emfuleni PlaaslikeMunisipaliteit se Omgewings en GesondiheidsDepartement asook Soliale Ontwikkeling onsbesoek en ons toe meegedeel dat daar sertikikateverkry moet word van die volgende Departemente:

1 Stads Beplanning2 Bou Opmeting3 Brandweer Departement4 Omgewings en Gesondheids Departement

Na talle konsultasies is ons die volgendemeegedeel –‘n Plan moet ingehadig word van die bestaandegeboue, verbeterings en beplande nuwe geboue

‘n Sertifikaat van die brandweer dat ons aan diebrandweer regulasies voldoen

‘n Plan van die opgradering van die rioolstelsel,wat voldoen aan die behoeftes van dietoenemende inwoners.

Planne is opgetrek deur ‘n argitek en ingehandigby Salomé Strydom gedurende 2013 en na velekorrespondensie is daar uitgevind dat die plannehuidiglik nog nie goedgekeur is nie.

Jaarverslag 2013/2014

Page 17: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

PROJEKTE: (vervolg)

‘n Sertifikaat is verkry van die brandweer dat onsaan die regulasies voldoen.

Mr Thys Swanepoel en Francois van AV Swanepoelasook Alma Krause, Lichhendry en Mnr Piet du Toithet ons gehelp met insae, oor die nuwe rioolsisteem.

As gevolg van die gebrek aan fondse kan die projeknie voor gaan nie. Indien die projek nie bespoedigword nie bestaan daar ‘n moontlikheid dat daar vandie inwoners verminder moet word.

Die volgende is ‘n lys van benodighede –

110mm PVC Pype x 70m110mm PVC Slow Bends x 10110mm PVC Couplers x 10110mm Inspection Eyes x 52 x Manhole Covers80 Sakkies sement18m³ Pleister Sand50mm PVC Pipe x 60m50mm PVC Slow Bends x 1050mm PVC Couplers x 1050mm Inspection Eyes x 55000 Stene12m³ Bou SandTLB vir ± 3 dae

Jaarverslag 2013/2014

Page 18: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

PROJEKTE: (vervolg)

OPGRADERING VAN TOILETTE EN STORTE:

Met die hoeveelheid mense wat tans in die oord is het daar ook ‘n tekort ontstaan aan storte en toilette. Deel van die beplanning isook ‘n aditionele “donkie” om warm water te verskaf. Teëls, toilet sisteme en verf is van die benodighede.

STORM WATER PROJEK:

Na elke reënbui is van ons kamers oorstroom en ons is tans besig om na die aflei van die water te kyk. Die projek is ‘n nuwe een enons is besig saam met die parkeraad en stormwater department om na verskillende opsies te kyk. Enige raad of betrokkenheid salhier ook opreg waardeer word.

HEKEL PROJEK:

Die projek is onlangs begin na ‘n droom en motivering van ouma Sally om die vroue se selfbeeld te verbeter. Die ontwerpe word deurhaar gedoen en loop hand in hand met die juweliersware projek.

Jaarverslag 2013/2014

Page 19: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

PROJEKTE: (vervolg)

OPSOMMING:

Soos u kan sien is die Lochvaal Emfuleni Welsyn besig om mense op te lei in verskeie basiese vaardighede deur die talle projekte.

Ons is ook besig om deur die projekte fonse te ginereer vir die oord waarmee talle verbetering aangebring kan word. Dit is onsmissie en visie om deur al die projekte mense te kan plaas in ‘n vriendelike aanvaarbare omgewing om sodoende na hul behoefteste kan omsien.

Daarom is dit so belangrik om die kennis, vaardigheid en fonse te bekom van ons sake sektor en gemeenskap om die las vanarmoede te verlig, en ons doen graag ‘n beroep op enige iemand wat ons kan help met raad, of wat deel wil hê, in ons missie envisie om kontak te maak met ons. Die Lochvaal Emfuleni Welsyn is ook geintreseerd in enige voorstelle van nuwe projekte ofbasiese opleidings programme, en u bydraes en insae sal opreg waardeer word.

Page 20: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

STRATEGIE VIR DIE OPHEFFING VAN DIE HAWELOSE WAT GEBRUIK MAAK VAN ONS DIENSTE:

Die 19 skoolkinders studeer met ondersteuning en groep sessies, twee keer 'n week, van 'n berader op die perseel waar hullebemagtig word en die geleentheid kry om hul potensiaal te ontwikkel.

Die skool kinders doen huiswerk in die eetkamer in die middag onder toesig.

Trauma berading word voorsien deur Bennie Lombard aan mishandelde slagoffers. Die belangrikste taak is om hulle op te hef,te motiveer, en te help en ondersteuning te bied.

Pastore en raadslede bied voortdurend motiverings sessies met individue om inwoners te motiveer om in hulle self en God teglo.

Vrou se projekte soos die maak van juwele, bak en brou projek, ingemaakte vrugte en groente bewaring, koste-effektiewemaaltyd beplanning, higiëne, klerekas beplanning, finansiële beplanning, ens word aangebied.

Die mans ontvang opleiding in die konstruksie, houtwerk, staal werk, dakke, tuinmaak, die onderhoud van groente ens

Opvoeding en inligting in MIV / Vigs word voorsien deur die plaaslike kliniek.

Page 21: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

STRATEGIE VIR DIE OPHEFFIEN VAN DIE HAWELOSE WAT GEBRUIK MAAK VAN ONS DIENSTE: (vervolg)

Jaarverslag 2013/2014

“Mighty Men” geborg die mans, terwyl die vroue enkinders deur "EKSDERDE" geborg word.

Aanbieding van "Ken jou liggaam" opgevoeding deurdie plaaslike kliniek bv kanker bewustheid word ookaangebied.

Page 22: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

ALGEMENE DIENSTE AANGEBIED

Drie maaltye per dag en twee keer tee met vrugte en / of verversings isbeskikbaar.

Baba formule, doeke en kinders se medisyne wanneer dit beskikbaar is.

Brood, in kosblikke, vrugte, skoolklere, vervoer, skool benodighede, skoolskryfbehoeftes, ens word verskaf aan die skool gaan kinders.

Dienste wat gelewer is: Verblyf, klere en wasgoed; Kindleiding; Ouerleiding;Kleuterskool onderrig en on-site opleiding;

Volwasse doeke en Ensure aanvullings vir bejaardes, die huidige inwoners watverswak kan word - indien beskikbaar.

Die personeel van die plaaslike kliniek besoek een keer 'n maand omvoorbehoeding te administreer.

Haarsnye word deur 'n vrywillige haarkapper gedoen maandliks.

Vervoer na en van klinieke en hospitale.

Kerk dienste wat aangebied word by die sentrum:

Sondag Middae: Erediens op die Sentrum deur verskillende PastoreDinsdag Aande: Thys en Mariaan Swanepoel op die perseelWoensdag Oggend: Dames gebed vergadering op die perseelWoensdag Aande: Gebed vergadering op die perseel met Godly MenDonderdag Aande: Pastoor Gert 'n manne aand met manlike inwoners en

Bybel studiesVrydag Middag: Jeug dienste

Jaarverslag 2013/2014

Page 23: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

ALGEMENE DIENSTE GEBIED: (vervolg)

Die dienste wat ons lewer om armoede te bekamp:

Bevordering van Gesondheid:

1 Mobiele Dienste / plaaslike kliniekveldtogte

2 Inligtings dienste3 Immunisering4 Kontrasepsie en gesinsbeplanning

Beskerming:

1 Slagoffer bemagtiging2 Beskerming van die bejaardes3 Tydelike veilige sorg en krisissentrum4 Lewensvaardighede (houtbewerking, kuns, kunsvlyt, en kralewerk, ens)5 Veiligheid6 Kinderbeskerming7 Bejaardesorg8 Sorg vir geestelike en liggaamlik gestremde persone9 Nood Ontruimingsplanne10 Misdaadvoorkoming11 Volwasse en Jeug sorg

Voedsel:

1 groente tonnel2 Voedselprosessering en Preservering3 Voedingskema (Family Care)4 Drie maaltye per dag vir alle inwoners

Jaarverslag 2013/2014

SKENK ASB - REK NO4056773506 TAK KODE

632 005

Page 24: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

ALGEMENE DIENSTE GEBIED

Selfgelding:

1 Stemreg (bestuur en inwoners komitees)• Projekte Komitee• Onderhoud Komitee• Gesinsorg Komitee• Houtwerk Komitee• Dissiplinêre Komitee• Fondsinsameling Komitee• Vervraaiings Komitee• Skool Komitee• Ververssings Komitee• Kinders se Opvoedkundige Komitee2 Verkiesing van residensiële Komitee3 Regte / Voorkoming van uitbuiting4 'n ID / geboortesertifikaat5 Lewensvaardighede6 Hou aan magte en hulpbronne7 Waarneeming en Evaluering8 Berading9 Vergaderings

Status en waardigheid:

1 Vrywillige hulp2 Krediet vir prestasie3 Doel prestasie4 Verbeter die kwaliteit van lewe5 Fondsinsameling inisiatiewe6 Persoonlike sorg7 Klere en basiese behoeftes8 begrafnisse dienste9 Geestelike ondersteuning10 Ondersteuning sisteme11 Hantering van mense met respek12 Familie hereniging13 Huweliksberading Jaarverslag 2013/2014

Page 25: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

ALGEMENE DIENSTE GEBIED: (vervolg)

Gesondheid:

1 Versorging van bejaardes2 Voorkoming en behandeling van siekte3 Onderwys ten opsigte van MIV / vigs

en Tuberkulose4 Ondersteunings groepe5 Higiëne

Ekonomiese:

1 Hulp deur middel van fondse virspesiale behoeftes

2 Voedsel Bystand3 Klere bank4 Huishoudelike artikels5 Werksgeleenthede6 Werkskepping

Jaarverslag 2013/2014

Page 26: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

MEER OOR LOCHVAAL EMFULENI WELSYN

Die Lochvaal Emfuleni Welsyn, Gesinsorg, skuiling,ontwikkeling en Opleidingsentrum is geleë op LandbouHoewe 161, Nanescol, Vanderbijlpark:

Op GPS navigasie: Lat -26,73 Long 27.75

Ons verblyf bestaan uit die volgende -• 25 familie kamers wat ontwerp is vir 'n gesin met 2 - 4kinders• 'n mans saal vir enkel mans bestaande uit 24 beddens• 'n nuwe saal vir enkel mans van 12 beddens• 'n dames saal vir enkel dames bestaande uit 14beddens• 'n nuwe dames saal vir enkel dames wat bestaan uit11 beddens• Die kleuter kompleks is toegerus met 12 beddens enkotte, aktiwiteit en eet tafels met stoele enopvoedkundige speelgoed ens

Groot eetkamer wat gebruik word vir:• Etes• Kerk dienste• Ontwikkeling sessies• Geestelike sessies• Rou Dienste• Begrafnisse

Jaarverslag 2013/2014

U BYDRAE ENBETROKKENHEID IS

BELANGRIK

Page 27: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

MEER OOR LOCHVAAL EMFULENI WELSYN: (vervolg)

Kombuis word gebruik vir:• Bewaring van al breekware en eetgerei• Bewerk van groente en voedsel• Was van skottelgoed, koppies ens

Kook kombuis gebruik word vir:• Kook kos 3 keer per dag, op 2 koolstowe wat met hout werk

Die abblusie blok bestaan uit:• Dames se storte en toilette• Mans se storte en toilette• Wasgoed kamer waar wasgoed daagliks gedoen word• Linnekamer vir die berging van alle linne

Jaarverslag 2013/2014

MAAK ‘N VERSKILABSA BANK REK NO: 4056773506

TAK KODE: 632 005

Page 28: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

FINANSIëLE PRESTASIE;

Die Lochvaal Emfuleni Welsyn Sentrum het ook oor die afgelopetwaalf maande goed presteer ten spyte van baie uitdagings. Die huidigeekonomiese klimaat plaas bykomende druk op die sentrum om syverpligtinge in die samelewing te vervul. Die sentrum het al daaringeslaag om, deur middel van advertensies addisionele fondse tegenereer as gevolg van die gebrek aan Staats Subsidie.

Stygende koste het 'n groot impak op dienslewering, en ons bronnevan inkomste is beperk. Die sentrum is heeltemal afhanklik van diegemeenskap en ons is ewig dankbaar vir hul volgehoue ondersteuning.

Finansies loop soos 'n goue draad deur al die aspekte vandienslewering.

Die projekte wat ons aangepak het is self-onderhoudend, en ons hetook daarin geslaag om bykomende fondse vir die toenemendedaaglikse uitgawes te genereer. Nog 'n gebied van bykomende drukwas die groot toename in die brandstofprys, aangesien ons verbind isdeur ons dienslewering om inwoners toegang tot gesondheids-enmaatskaplike dienste te gee.

Die Lochvaal Emfuleni Welsyn Sentrum het 'n positiewe Finansiëleverslag ontvang en ons sien uit na die volgende jaar met al syuitdagings.

Ons word jaarliks geaudit deur Pienaar, van Rensburg en Esterhuizen.

Jaarverslag 2013/2014

Page 29: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

BEHOEFTES VAN LOCHVAAL EMFULENIWELSYN:

Ons vra gebed dat Jesus Christus ons bestuuren personnel die vermoë sal skenk sodat hullehul vermoë en talente kan gebruik tot Sygrootheid, lof en eer. Dat God ons sal gebruikom behoeftiges te help en hom werklik te ken.

Die volgende skenkings sal waardeer word:- Klere

- Linne - gordyne, komberse, lakens,kussingslope, duvet oortreksels

- Toiletware - toiletpapier, seep, tandepasta,tandeborsels, roll-on (mans en vroue),sjampoe, waslappe, handdoeke enskeermesse

- Baba benodighede - doeke (S, M, L & XL)Lactogen 1 en 2, baba sjampoe, baba poeier,baba room, baba seep, "wet-wipes" Panadostroop, hoesstroop, oorstokkies, Pumabalsem, baba boude room, oordruppelsneusdruppels

- Kinder medisyne word benodig - hoesmengsel, oordruppels, Dettol of Savlon, watte,en salf

- Vir ons kinders se kosblikke - brood, konfyt,kaas, kaassmeer, sandwich spread, Bovril,grondboontjiebotter, margarien, stroop, meel,kookolie en bakpoeier vir vetkoek

Page 30: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

BEHOEFTES VAN LOCHVAAL EMFULENI WELSYN: (vervolg)

Ander kruideniersware - gort, lensies, 4-in-1 sopmengsel, aftrekselblokkies, eiers, koring, rys, hawermout, vleis, wors, kook vleis,maalvleis, hoender, geblikte sardientjies, vis, vleis, koffie, tee, rooibos tee , suiker, sout, speserye, poeiermelk, verromer, pakkies sop,cup-a-sop

- Skoonmaakmiddels - wasgoed seep, dosmestos, handy-andy, skottelgoedseep, Jik, Jeyes Fluid, staalwol, besems, moppe, vlieë-vangers

- Skryfbehoeftes - penne, potlode, gekleurde penne, flip files, permanente merkers, selo-tape,pritt, bostick, boeke, ens

- Meubels - beddens, kaste, matte, laaikaste, wasmasjiene, yskaste en vrieskaste, stoele, staal tafels, bedkassies

- Groente en vrugte

- Breekgoed en eetgerei

- Finansiële bydrae vir voedsel, kinders se skool vervoer, skooluniforms en skoene, Christelike opvoedkundige kampe, motiveringskampe, verpligte sport toere vir kinders

- Ons benodig dringend finansiële bydraes vir 'n Desember-vakansie-projek vir die kinders

Jaarverslag 2013/2014

VERANDER ‘NLEWE U KAN!

Page 31: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

Page 32: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014

Page 33: Jaarverslag 2013/2014...Jaarverslag 2013/2014 VKO – Vroeë Kindontwikkeling: (v ervolg) Skool Opleiding en Naskool: Daar is inwoners aangestel om toesig en beheer te hou oor die

Jaarverslag 2013/2014