Huiswerk: Gr. 3MS 18 Mei - 29 Mei 2020 · 2020. 5. 18. · 3. R 78, 80 + R 25, 20 = 4. R 82, 90 - R...

11
Huiswerk: Gr. 3MS 18 Mei - 29 Mei 2020 Geagte Graad 3MS ouers Ek hoop dat dit met almal goed gaan en dat almal veilig en gesond is. Baie dankie aan die ouers wie getrou met hul kinders huiswerk doen. Ek het simpatie met dat dit nie ‘n maklike taak is nie, maar dis tot die kinders se voordeel. Indien enige ouer dringend met my in kontak moet kom rondom huiswerk, kan julle ‘n epos na [email protected] stuur. Geniet die tyd saam jul kinders - dis kosbaar. Groete Mev. Marili Swanepoel Hier volg die “link” wat vir die volgende twee weke se huiswerk gebruik moet word: https://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/ Wiskunde 18 Mei 2020 WKOD boek bl. 96, 97 WKOD link: Aktiwiteit 5 van die Hoofreken en Spoedtoetse. 19 Mei 2020 WKOD link: Aktiwiteit 6 van die Hoofreken en Spoedtoetse. Aktiwiteit 1 – Werkkaart 1 (sien volgende bladsy) 20 Mei 2020 WKOD boek bl. 98, 99 Geld somme: 100c = R1 1. R 45, 90 + R 18, 50 = 2. R 64, 70 + R 16, 20 = 3. R 78, 80 + R 25, 20 = 4. R 82, 90 - R 23, 50 = 5. R 91, 90 - R 41, 20 = 21 Mei 2020 WKOD link: Aktiwiteit 7 van die Hoofreken en Spoedtoetse. 22 Mei 2020 Pret aktiwiteit: Aktiwiteit 2 - Werkkaart 2 Wees kreatief en ontwerp ‘n nuwe etiket vir ‘n produk in die winkels. Wees kreatief en ontwerp ‘n nuwe produk wat ons in die winkels kan koop. Jy kan op enige papier en met enige materiale werk. 25 Mei 2020 WKOD link: Aktiwiteit 8 van die Hoofreken en Spoedtoetse. Hoofrekene Kwartaal 2, Week 6 WKOD boek bl. 100, 101 WKOD boek bl. 102, 103

Transcript of Huiswerk: Gr. 3MS 18 Mei - 29 Mei 2020 · 2020. 5. 18. · 3. R 78, 80 + R 25, 20 = 4. R 82, 90 - R...

  • Huiswerk: Gr. 3MS 18 Mei - 29 Mei 2020 Geagte Graad 3MS ouers

    Ek hoop dat dit met almal goed gaan en dat almal veilig en gesond is. Baie dankie aan die

    ouers wie getrou met hul kinders huiswerk doen. Ek het simpatie met dat dit nie ‘n maklike

    taak is nie, maar dis tot die kinders se voordeel. Indien enige ouer dringend met my in

    kontak moet kom rondom huiswerk, kan julle ‘n epos na [email protected] stuur.

    Geniet die tyd saam jul kinders - dis kosbaar.

    Groete

    Mev. Marili Swanepoel Hier volg die “link” wat vir die volgende twee weke se huiswerk gebruik moet word: https://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/ Wiskunde 18 Mei 2020 • WKOD boek bl. 96, 97

    • WKOD link: Aktiwiteit 5 van die Hoofreken en Spoedtoetse. 19 Mei 2020 • WKOD link: Aktiwiteit 6 van die Hoofreken en Spoedtoetse.

    • Aktiwiteit 1 – Werkkaart 1 (sien volgende bladsy) 20 Mei 2020 • WKOD boek bl. 98, 99

    • Geld somme: 100c = R1 1. R 45, 90 + R 18, 50 = 2. R 64, 70 + R 16, 20 = 3. R 78, 80 + R 25, 20 = 4. R 82, 90 - R 23, 50 = 5. R 91, 90 - R 41, 20 =

    21 Mei 2020 • WKOD link: Aktiwiteit 7 van die Hoofreken en Spoedtoetse.

    22 Mei 2020 • Pret aktiwiteit: Aktiwiteit 2 - Werkkaart 2

    Wees kreatief en ontwerp ‘n nuwe etiket vir ‘n produk in die winkels. Wees kreatief en ontwerp ‘n nuwe produk wat ons in die winkels kan koop.

    Jy kan op enige papier en met enige materiale werk.

    25 Mei 2020 • WKOD link: Aktiwiteit 8 van die Hoofreken en Spoedtoetse.

    • Hoofrekene Kwartaal 2, Week 6

    • WKOD boek bl. 100, 101

    • WKOD boek bl. 102, 103

    mailto:[email protected]://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/

  • 26 Mei 2020 • WKOD link: Aktiwiteit 9 van die Hoofreken en Spoedtoetse.

    • Aktiwiteit 3 - Werkkaart 3 (breuke) 27 Mei 2020 • Hersien TYD in Wiskunde flip-file (analogiese en digitale)

    • WKOD link: Aktiwiteit 10 van die Hoofreken en Spoedtoetse. 28 Mei 2020 • Juffrou verjaar!!! - Jy mag vandag net speel.

    29 Mei 2020 • Aktiwiteit 4 - Werkkaart 4 (tel en meting)

    • Pret aktiwiteit: Kyk of jy een van die volgende broodjies kan maak.

  • Aktiwiteit 1 – Werkkaart 1

    1. Bereken hoeveel jy vir die volgende items altesaam sal betaal.

    • Tuna

    • Canola Oil

    • Apples

    • Yoghurt 2. Wat is die verskil tussen die prys van die Beef Lasagne en die Farmstyle Braaiwors?

  • Aktiwiteit 2 – Werkkaart 2

  • Aktiwiteit 3 – Werkkaart 3

  • Aktiwiteit 4 – Werkkaart 4

    Tel:

    Meting:

    1. Januarie het 31 dae. Beantwoord die volgende vrae: Kalendar

    Januarie 2020 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

    1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31

    1. Hoeveel Saterdae is daar in Januarie? _____________________________ 2. Watter dag is 11 Januarie? _______________________________________ 3. Jan is op 7 Januarie gebore. Merk hierdie dag met ‘n kruis. 4. Wat is die datum van die derde Sondag in Januarie?

    _________________________________________ 5. Thembi verjaar 10 Januarie. Tina verjaar vyf dae later. Op watter dag

    verjaar Tina? _____________________________

    6. Wat is die datum van die tweede Maandag in Januarie? ________________________________________

    ________hande

    _______vingers

  • Huistaal (Afrikaans) 18 Mei 2020 • WKOD-boek bl. 100, 101

    • Handskrifboek bl. 20, 21

    • WKOD link: Begripstoetse: Wêreld-Olifantdag 19 Mei 2020 • WKOD link: Klank Aktiwiteite (Quiz): Aktiwiteit 1 - 5

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: Geluidlose be-

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: Geluidlose ge- 20 Mei 2020 • WKOD link: WKOD link: Begripstoetse: Pret op die strand

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: Geluidlose ver-

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: -ng in die middel

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: -nk in die middel 21 Mei 2020 • WKOD link: Klanke aktiwiteite: eindig met -ige

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: eindig met -ike

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: Vul in -lm of -rm

    • WKOD-boek bl. 102, 103 22 Mei 2020 • WKOD link: Klanke aktiwiteite: Vul in -er of -el

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: Vul in -pp- of -tt-

    • WKOD link: Klanke aktiwiteite: Vul in -ng of -nk

    • WKOD link: Taal aktiwiteite (Quiz): Kwartaal 1: Aktiwiteit 1 - 2 25 Mei 2020 • WKOD link: Taal aktiwiteite (Quiz): Kwartaal 2: Aktiwiteit 1 - 7

    • WKOD-boek bl. 104, 105

    • Handskrifboek bl. 22, 23

    • WKOD link: Begripstoetse: Drikkie Druppel 26 Mei 2020 • WKOD-boek bl. 106, 107

    • Handskrifboek bl. 24, 25

    • WKOD link: Begripstoetse: Lila se tandjie 27 Mei 2020 • WKOD-boek bl. 108, 109

    • Handskrifboek bl. 26, 27

    • WKOD link: Begripstoetse: Vier vriende 28 Mei 2020 • Juffrou verjaar!!! - Jy mag vandag net speel.

    29 Mei 2020 • WKOD-boek bl. 110, 111

    • Handskrifboek bl. 28, 29

    • WKOD link: Begripstoetse: Die esel en die hond

  • First Additional Language (English) 18 May 2020 • WKOD link: Comprehension Tests: We keep our home clean

    • DBE book pg. 72, 73

    • Phonics (ee/ea words)

    • Write sentences with these words. 19 May 2020 • WKOD link: Comprehension Tests: Visiting grandmother

    • DBE book pg. 74, 75

    • Phonics (y-words)

    • Write sentences with these words. 20 May 2020 • WKOD link: Comprehension Tests: Ann writes a letter

    • DBE book pg. 76, 77

    • Revise Phonics (oo vowels - short and long)

    • Write sentences with these words. 21 May 2020 • WKOD link: Comprehension Tests: Let’s start cooking

    • Revise Language – Degrees of comparison

    • Revise Phonics (oa words)

    • Write sentences with these words. 22 May 2020 • WKOD link: Comprehension Tests: Term 2: Activity 1-2

    • Revise Language - Tenses

    • Revise Language - am/is/are, was/were

    • Play the game: words within a word. Example: From the word ‘computer’ you can take out shorter words (pet, put, cot, term, mop, top). Now use the following words and see how many shorter words you can take out of each longer word. 1. snowy 2. mermaid 3. Saturn 4. parking 5. friend

    25 May 2020 • WKOD link: Phonics: Index to Phonic Activities: ch and sh

    • Revise Language - Adjectives, Nouns, Verbs

    • Read an English book of your choice. 26 May 2020 • WKOD link: Reading: Skipping

    • Learn the next 4 Phonics in your Language Flip-file (after the oa-words)

    • Read an English book of your choice. 27 May 2020 • WKOD link: Reading: Winter

    • WKOD link: Reading: Summer

  • • Choose a theme (for example: Fruit and Vegetables). Cut out words that fit with your theme from magazines or newspapers. Now paste these words in Alphabetical order.

    28 May 2020 • Juffrou verjaar!!! - Jy mag vandag net speel.

    29 May 2020 • WKOD link: Reading: The traffic officer

    • Creative writing: If you could have any secret super power, what would you want it to be and why? Remember to write in full sentences, check your spelling and use describing words.

  • Lewensvaardighede 18 Mei - 22 Mei • Maak 'n insekmobiel deur 'n ou hanger en prente van verskillende insekte te gebruik. Knip die prente uit en

    gebruik 'n wol / tou om die insekte aan die hanger vas te maak.

    • Vra 'n volwassene om jou te help om videos op Youtube oor die noodsaaklikheid van bye te kyk. Skryf nou neer waarom jy dink bye nuttig vir ons is en gesels daaroor met 'n vriend of familielid.

    • “Heel touches”: Lê op jou rug, lig jou kop en skouers effens op en raak aan jou enkels. Raak eers aan jou regter enkel met jou regterhand en dan aan jou linker enkel met jou linkerhand. Begin stadig en dan 'n bietjie vinniger. Moenie jou kop neerlê nie. Doen dit vir 15 tellings! Eindig met 10 burpees. As jy onseker is oor hoe om dit te doen, vra 'n volwassene om jou te wys.

  • 25 Mei - 29 Mei • Maak jou eie skoenlapper. Jy benodig: A4-papier, kryte, 'n skêr, gom en 'n leë toiletrol. Teken 'n skoenlapper met

    sy lang, dun lyf en twee vlerke. Versier die vlerke met patrone van verskillende kleure. Maak seker dat albei vlerke dieselfde lyk. Knip die skoenlapper uit. Plak die lyf van die vlinder op die toiletrol. Gebruik wat jy wil vir jou skoenlapper se voelers.

    • Insekhuise: Vind uit waar die volgende insektewoon: by, kewer, skoenlapper, termiet, naaldekoker.

    • Kry 'n paar huishoudelike items om as merkers te gebruik. Dit kan bottels, blikkies, ens wees. Pak die merkers in 'n reguit lyn met 'n bietjie spasie tussen elkeen. Loop/hardloop nou zig-zag deur die items na die ander kant en terug. Doen dit 5 keer. Gebruik dieselfde items en spring met albei voete zig-zag deur dit.